# Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/a9825b47-7117-426b-adb0-fd4e2d8e9eb1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/a9825b47-7117-426b-adb0-fd4e2d8e9eb1)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2018

                        GEOGRAFIE V1
                        NASIENRIGLYN

PUNTE:   225

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 GEOGRAFIE V1                       (EC/SEPTEMBER 2018)

 AFDELING A: KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE

 VRAAG 1

 1.1 1.1.1     B (1)

      1.1.2    A (1)

      1.1.3    B (1)

      1.1.4    B (1)

      1.1.5    A (1)

      1.1.6    B (1)

      1.1.7    A (1)                                                        (7 x 1)        (7)

 1.2 1.2.1     Ooswaarts (1)

      1.2.2    Watertafel (1)

      1.2.3    Evapotranspirasie (1)

      1.2.4    Laminêre (1)

      1.2.5    Samevloeiing (1)

      1.2.6    Plaat (1)

      1.2.7    Infiltrasie (1)

      1.2.8    Interfluviale skeiding (1)                                   (8 x 1)        (8)

 1.3 1.3.1     Somer (1)                                                    (1 x 1)        (1)

      1.3.2    Vogfront (1)                                                 (1 x 1)        (1)

      1.3.3    Koue lug se oorsprong is vanaf die antikloksgewys beweging van
               die Suid-Atlantiese Hoog wat oor die koue Benguela-seestroom
               waai (2)
               Die warm lug kom vanaf die antikloksgewys beweging van die Suid-
               Indiese Hoog wat oor die warm Mosambiek-seestroom waai (2)
                                                                         (2 x 2)           (4)

      1.3.4    (a)     Ooste – suidoos (1)
                       Weste – noordwes (1)                                 (2 x 1)        (2)

               (b)     Die kloksgewys beweging van die laagdruk oor die binneland
                       gedurende somer (2)                                 (1 x 2)         (2)

      1.3.5    Swaar reënval mag veroorsaak dat brûe intuimel (2)
               Spoorlyne en paaie sal beskadig word (2)
               Kragonderbrekings sal voorkom omdat kraglyne verwoes sal
               word (2)                                                 (3 x 2)            (6)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                     GEOGRAFIE V1                                    3

 1.4 1.4.1      Suidfrontend (1)                                             (1 x 1)        (1)

       1.4.2    Die warmer middelhelling in die vallei ontvang direkte sonstrale (1)
                (KONSEP)                                                     (1 x 1)        (1)

       1.4.3    Die huis is geleë binne die termiese gordel, met hoër temperature
                dwarsdeur die jaar (2)
                Die pond (water) het ŉ matige invloed op die
                temperatuurspeling (2)                                    (2 x 2)           (4)

       1.4.4    Redes vir verskil in temperatuur
                By A is die sonstrale meer direk en ŉ klein gebied word verhit (2)
                By B verhit die skuins sonstrale ŉ baie groter gebied (2)

                Invloed van temperatuurverskil op plantegroei
                By A sal daar minder plantegroei wees omdat dit droër is, as gevolg
                van meer verdamping (2)
                Gewasse wat nie rypbestand is nie sal by A aangeplant word, bv
                appels, pere (2)
                Rypbestande gewasse kan by B aangeplant word, eg. Aartappels,
                sitrusvrugte (2)
                (DIE KONTRAS TUSSEN TEMPERATUUR EN PLANTEGROEI
                MOET VIR VOLPUNTE GENOEM WORD)                               (4 x 2)        (8)

 1.5 1.5.1      Vloedvlakte (1)                                              (1 x 1)        (1)

       1.5.2    Benedeloop (1)                                               (1 x 1)        (1)

       1.5.3    Meander (1)                                                  (1 x 1)        (1)

       1.5.4

                                                                             (2 x 1)        (2)

       1.5.5    (a)     Afgesny vanaf die stroom (1)
                        Dit het ŉ hoefyster vorm (1)
                        Daar is nog steeds water in die hoefyster vorm (1)
                        (Enige TWEE)                                         (2 x 1)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 GEOGRAFIE V1                          (EC/SEPTEMBER 2018)

               (b)    Afgesny
                      Aanhoudende onderkelwing by beide glyoewers by die nek (2)
                      Die rivier sny deur die nek gedurende oorstromings (2)
                      Neerlating van sand en slik isoleer die hoefystermeer vanaf
                      die hoofstroom (2)

                      Watertoevoer
                      Herhaaldelike oorstromings wat veroorsaak             dat   die
                      hoofstroom oorloop (oorvloei)(2)
                      Reënval hou die kanaal verfris (2)
                      Grondwater deur deurvloei (2)      (Enige VIER)         (4 x 2)         (8)

 1.6 1.6.1     Hoofwaartse/Terugwaartse erosie                                (1 x 1)         (1)

      1.6.2    Ooswaarts/Oos (1)                                              (1 x 1)         (1)

      1.6.3    Die riviere aan die westekant erodeer vinniger as daardie aan die
               oostekant (1)                                               (1 x 1)            (1)

      1.6.4    Stroomroof het die dreineringsdigtheid aan die westekant
               vermeerder en die digtheid aan die oostekant verminder (2) (1 x 2)             (2)

      1.6.5    (a)    Y    Windsaal (1)
                      Z    Roofelmboog (1)                                    (2 x 1)         (2)

               (b)    Die gebied het droog geword en bestaan uit riviergruis (2)
                      Die rivier in die vallei het verarm omdat die vallei waarin dit
                      vloei te groot is (2)                                   (2 x 2)         (4)

               (c)    Die opwekking van hidroëlektrisiteit sal moontlik wees (2)
                      Dit sal ŉ toeriste-aantrekkingskrag word bv. eko-toerisme/
                      ontspanningsaktiwiteite (2)
                      Die water kan vir besproeiing gebruik word (2)
                                                          (Enige TWEE)        (2 x 2)      (4)
                                                                                          [75]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                    GEOGRAFIE V1                                 5

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1      buite (1)

       2.1.2    Coriolis (1)

       2.1.3    cirrus (1)

       2.1.4    laag (1)

       2.1.5    oog (1)

       2.1.6    Ann (1)

       2.1.7    verdamping (1)

       2.1.8    weswaarts (1)                                            (8 x 1)        (8)

 2.2 2.2.1      Reghoekig (1)

       2.2.2    Dendrities (1)

       2.2.3    Tralie (1)

       2.2.4    Reghoekig (1)

       2.2.5    Tralie (1)

       2.2.6    Dendrities (1)

       2.2.7    Tralie (1)                                               (7 x 1)        (7)

 2.3 2.3.1      Dit is ŉ weersisteem met hoë atmosferiese druk in die middel, en
                lugvloei wat antikloksgewys rondom sirkuleer (1)         (1 x 1)        (1)

       2.3.2    Suid-Atlantiese hoog (1)                                 (1 x 1)        (1)

       2.3.3    Sub-tropiese hoogdrukgordel (1)                          (1 x 1)        (1)

       2.3.4    Gedurende somer is dit meer suidwaarts geleë as gevolg van die
                suidwaartse migrasie van die ITKS (2)
                Gedurende winter het die ITKS noordwaarts beweeg, vandaar die
                ligging van die hoogdruksisteem (2)                     (2 x 2)         (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                GEOGRAFIE V1                          (EC/SEPTEMBER 2018)

      2.3.5    Somer
               Weersisteme soos middelbreedte-siklone kan nie B bereik nie
               omdat die hoogdruk die beweging blokkeer (2)
               Minder reënval in area B (2)
               Swakker drukgradiënt sal swakker winde veroorsaak (2)
               Aanlandige winde sal ŉ afkoelingseffek op die temperature van B
               hê (2)

               Winter
               Middelbreedte-siklone kan B bereik, met kouefront-toestande wat
               domineer (2)
               Swaar wolke met toenemende reënval sal voorkom (2)
               Sterkwinde sal oorheers (2)
               Die temperatuur sal oor die algemeen laag wees (2)
               (Enige VIER – BEIDE SEISOENE MOET GENOEM WORD)
                                                                        (4 x 2)         (8)

 2.4 2.4.1     Stedelike hitte-eiland (1)     (1 x 1)                                   (1)

      2.4.2    (a)    A (1)                                                  (1 x 1)    (1)

               (b)    Gebied A is in die senter/kern van die stedelike gebied (2)
                                                                             (1 x 2)    (2)

      2.4.3

               (Enige DRIE BYSKRIFTE met korrekte illustrasie)               (3 x 1)    (3)

      2.4.4    Landelike gebiede is koeler, met die lugdruk wat hoër is en lug
               beweeg vanaf ŉ hoogdruk na ŉ laagdruk (2)                    (1 x 2)     (2)

      2.4.5    (a)    Die temperatuurgrens van die landelike gebied is laer as die
                      temperatuurgrens van die stedelike gebied (2)         (1 x 2)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                       GEOGRAFIE V1                                       7

                (b)    Temperature is hoër in die stedelike gebiede as gevolg
                       van:
                       Kunsmatige produksie van hitte soos verhittingsaktiwiteite wat
                       meer is (2)
                       Kunsmatige oppervlaktes absorbeer meer hitte (2)
                       Die morfologie van die stad veroorsaak dat hitte tussen die
                       geboue vasgevang word (2)
                       Dreineringsisteme wat water weg vanaf die beboude gebiede
                       kanaliseer dus word minder hitte vir die verdampingsproses
                       gebruik (2)
                       (LET WEL: Voorbeelde met verduideliking van elke proses
                       kan verskaf word – Die teenoorgestelde in verband met die
                       landelike gebiede kan aanvaar word.)
                       (Enige TWEE)                                            (2 x 2)           (4)

 2.5 2.5.1      Die syaansig van ŉ rivier vanaf sy oorsprong (bron) tot by sy monding
                (1)
                [KONSEP]                                                        (1 x 1)          (1)

       2.5.2    Stroomversnellings (1)
                Watervalle (1)
                V-vormige valleie (1)
                (Enige TWEE)                                                          (2 x 1)    (2)

       2.5.3    Die rivier het nie ŉ gladde, konkawe helling nie (2)
                Daar is verskeie knakpunte wat ekstensiewe erosie tot gevolg het (2)
                Erosie is die dominerende proses (2)
                (Enige EEN)                                                   (1 x 2)            (2)

       2.5.4    (a)    Die rivier is dieper in sy benedeloop as in sy boloop (2)      (1 x 2)    (2)

                (b)    Die rivier in sy middelloop is wyd as gevolg van sywaartse
                       (laterale) erosie (2)
                       Die rivier in sy boloop is nouer as gevolg van afwaartse erosie (2)
                                                                                   (2 x 2)       (4)

                (c)    Die rivier het nie baie hindernisse in die benedeloop wat spoed
                       kan vertraag nie (2)
                       Laminêre vloei is dominerend in die benedeloop (2)
                       Die stroomvrag in die benedeloop bestaan uit baie klein partikels
                       om te dra (2)
                       (Enige TWEE)                                             (2 x 2)          (4)

 2.6 2.6.1      Wanneer alle mense nie toegang tot skoon, vars water het nie (1)
                (KONSEP)                                                 (1 x 1)                 (1)

       2.6.2    Industriële aktiwiteite (1)
                Landbou-aktiwitiete (1)
                Stedelike storting / Voorstedelike afval (1)
                 [Enige TWEE]                                                         (2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               GEOGRAFIE V1                          (EC/SEPTEMBER 2018)

      2.6.3    Grondwater kan tydens lang periodes van droogte uitgepomp word (2)
               Dit kan waterhulpbronne aanvul wanneer industriële ontwikkeling en
               bevolkingsgroei plaasvind (2)
               Industriële ontwikkeling, landbou-aktiwiteite en afval vanaf die
               nedersettings is groot bronne van besoedeling en moet gemonitor en
               bestuur word (2)
               (Enige TWEE)                                                     (2 x 2)       (4)

      2.6.4    Landbougebied
               Plaagdoders wat in die landbou gebruik word, beland uiteindelik in die
               Baai-gebied, wat water vergiftig en visse doodmaak (2)
               Dierafval kan lei tot eutrofikasie en skade aan die Baai-ekosisteem
               veroorsaak (2)
               Dierafval kan fekale koliform veroorsaak wat die gesondheid van
               vissermanne bedreig en visse doodmaak (2)
               Oorbeweiding sal gronderosie verhoog, wat die sediment insette in die
               Baai-gebied sal verhoog (2)
               Industriële gebied
               Industriële afvalwater verhoog eutrofikasie, wat suurstof vir visse
               verminder (2)
               Bedryfsafval verhoog die vuilheid van water, wat weer voorkom dat
               sonlig plante bereik en fotosintese beïnvloed (2)
               Uitlaat van afvalwater vanuit nywerhede kan die water in die Baai
               besoedel en dan visse doodmaak (2)
               Industriële afvalwater verhoog die suurvlakke van die Baai, wat
               negatiewe menslike aktiwiteite soos visvang en toerisme sal
               beïnvloed (2)
               Stedelike storting / Voorstedelike afval
               Visnette wat weggegooi is kan visse en soogdiere verstrengel (2)
               Vaste afval soos sakke, skuim, plastiek, ens. word dikwels deur vis as
               voedsel verwar (2)
               Storting sal veroorsaak dat visgetalle daal, met ŉ afname in
               visproduksie (2)
               [Enige VIER - TWEE AKTIWITEITE MOET VERDUIDELIK WORD]
                                                                              (4 x 2)         (8)
                                                                                             [75]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                       GEOGRAFIE V1                                 9

 VRAAG 3

 3.1 3.1.1      Landelik-stedelike migrasie (1)

       3.1.2    Minder spandering (1)

       3.1.3    Spookdorp ontwikkel (1)

       3.1.4    Bejaardes bly agter (1)

       3.1.5    Bevolking neem af (1)

       3.1.6    Swak paaie (1)

       3.1.7    Winkels sluit (1)

       3.1.8    Onvrugbare grond (1)                                        (8 x 1)    (8)

 3.2 3.2.1      Ruimtelike Ontwikkelings-inisiatief (1)

       3.2.2    Industriële Ontwikkelings-sone (1)

       3.2.3    Groeipunte (1)

       3.2.4    Heropbou en Ontwikkelingsprogram (1)

       3.2.5    Sentralisasie (1)

       3.2.6    Dekonsentrasiepunte (1)

       3.2.7    Maputo-korridor (1)                                         (7 x 1)    (7)

 3.3 3.3.1      Stervormig (1)                                              (1 x 1)    (1)

       3.3.2    Die beboude gebied ontwikkel langs paaie wat in verskillende
                rigtings uitstraal (2)                                     (1 x 2)     (2)

       3.3.3    Geboue is naby mekaar (1) primêre aktiwiteite domineer (1) (2 x 1)     (2)

       3.3.4    Reliëf
                Beboude gebied het op gelyke grond ontwikkel (2)
                Die beboude gebied het tussen hoogliggende gebiede ontwikkel
                                                                                (2)
                Water
                Die nedersetting is ŉ droëpuntnedersetting, wat ŉ afstand vanaf die
                rivier is vanweë die gevaar van oorstromings (2)
                                                                            (2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               GEOGRAFIE V1                           (EC/SEPTEMBER 2018)

      3.3.5    Oorstromings sal die oeste verwoes met ŉ afname in produksie (2)
               Verlaagde produksie sal werksgeleenthede negatief beïnvloed (2)
               Dalende produksie sal tot minder uitvoere lei, dus is daar ŉ daling
               in inkomste (2)
               Oorstromings mag infrastruktuur beskadig, met hoë
               herstelkostes (2)
               Pryse van produkte mag toeneem en kan die lewenskwaliteit
               negatief beïnvloed (2)
               Besighede wat op landbou steun mag sluit (2)
               (Enige DRIE)                                                 (3 x 2)       (6)

 3.4 3.4.1     Wanneer ŉ voorheen funksionerende stad, sone of gebied vervalle
               raak (1)
               (KONSEP)                                                (1 x 1)            (1)

      3.4.2    Vervalle geboue (1)
               Omgewingsbesoedeling (1)
               Hoë werkloosheidsyfer (1)
               (Enige TWEE)                                                    (2 x 1)    (2)

      3.4.3    Desentralisasie van besighede en nywerhede het geboue leeg en
               onbewaak gelaat (2)
               Geen munisipale dienste as gevolg van gebrek aan betaling deur
               inwoners vir hierdie dienste (2)
               Toename van migrante in die gebied het baie druk op infrastruktuur
               soos behuising geplaas, wat tot oorbevolking lei (2)
               Landelike-stedelike migrasie (2)
               Toenemende werkloosheid wat tot armoede lei (2)
               (Enige TWEE)                                                (2 x 2)        (4)

      3.4.4    Hoër inkomste volwassenes beweeg na die gebied (2)
               Vervalle geboue sal herstel en onderhou word (2)
               Munisipale dienste sal betaal word, dus dienste soos water,
               elektrisiteit, afvalverwydering, sanitasie, ens. sal voorsien word (2)
               Polisiëring in die gebied sal toeneem, wat misdaad en vandalisme
               sal verminder (2)
               Hoër inkomste verbeter die koopkrag van die gebied en dit sal
               beleggers en besighede lok (2)
               (Enige VIER)                                                    (4 x 2)    (8)

 3.5 3.5.1     Dit behels die onttrekking van hulpbronne uit die natuur (1)
               (KONSEP)                                                     (1 x 1)       (1)

      3.5.2    Laagste – Oktober 2012 (1)
               Hoogste – Maart 2015 (1)                                        (2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                       GEOGRAFIE V1                                    11

       3.5.3    (a)    Vanaf Maart tot Junie 2016 is daar ŉ toename (1)
                       Dan is daar ŉ afname vanaf Junie 2016 tot Desember 2016 (1)
                       ŉ Toename vanaf Desember 2016 tot Maart 2017 (1)
                       (Enige TWEE)                                        (2 x 1)             (2)

                (b)    Dit is om dieselfde monetêre uitset wanneer daar uitgevoer
                       word te handhaaf (2)                                (1 x 2)             (2)

                (c)    Klimaatstoestande (2)
                       Stakings in die mynbedryf (2)
                       Onderbrekings in water- en elektrisiteitsvoorsiening (2)
                       (Enige TWEE)                                             (2 x 2)        (4)

       3.5.4    Baie ongeskoolde arbeid lei tot laer arbeidslone (2)
                Halfgeskoolde en geskoolde arbeiders verminder
                instandhoudingskoste van toerusting (2)
                Hoogs geskoolde arbeidsmag verhoog die kwaliteit van veredeling,
                met hoër pryswaarde van produkte (2)
                (Enige TWEE)                                             (2 x 2)               (4)

 3.6 3.6.1      Groei, Werkskepping en Herverdeling (‘Growth, Employment and
                Redistribution’) (1)
                (DIE LEERLINGE MAG DIE ENGELSE BEWOORDING VERSKAF)
                                                                      (1 x 1)                  (1)

       3.6.2    Privatisering (1)
                Opheffing van valutabeheer (1)                                  (2 x 1)        (2)

       3.6.3    Tydens apartheid het slegs die minderheid voordeel uit die
                ekonomiese winste en beleide bekom (2)
                Daar was 'n hoë werkloosheidsyfer onder die meeste nie-blankes in
                Suid-Afrika (2)
                Die meeste Suid-Afrikaners het gebrek aan basiese dienste en
                fasiliteite gehad
                (Enige TWEE)                                              (2 x 2)              (4)

       3.6.4    Doelwitte
                Vermindering van fiskale tekorte (2)
                Verlaging van inflasie (2)
                Handhawing van wisselkoers-stabiliteit (2)
                Liberalisering van kapitaalvloei (2)
                Mislukkings
                Werkskepping was swak (2)
                Baie lae BBP-groei (2)
                Baie min private belegging (2)
                Dit het nie ŉ vermindering in armoede tot gevolg gehad nie (2)
                (Enige VIER – BEIDE DOELWITTE EN MISLUKKINGS MOET
                GENOEM WORD)                                                (4 x 2)         (8)
                                                                                           [75]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                              GEOGRAFIE V1                           (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 4

 4.1 4.1.1     (C) Buurtwinkelsentrum (1)

      4.1.2    (E) Informele handel (1)

      4.1.3    (G) Beplande streekswinkelsentrum (1)

      4.1.4    (A) Afgeleë sakegebied (1)

      4.1.5    (F) Kommersiële lintontwikkeling (1)

      4.1.6    (H) Sentrale besigheidsgebied (1)

      4.1.7    (B) Geïsoleerde winkels (1)                                 (7 x 1)      (7)

 4.2 4.2.1     BBP (1)

      4.2.2    Ekstensief (1)

      4.2.3    Ekonomie (1)

      4.2.4    Tuis (1)

      4.2.5    Mark (1)

      4.2.6    Klein (1)

      4.2.7    Vragverbrekings (1)

      4.2.8    Ekonomies aktief (1)                                        (8 x 1)      (8)

 4.3 4.3.1     ŉ Derde van Suid-Afrika se bevolking (1)                    (1 x 1)      (1)

      4.3.2    Om 'n geleentheid te skep vir elke persoon om ŉ voldoende
               materiële fondasie te skep waarop ŉ waardige, produktiewe en
               kreatiewe lewe buite die ekonomie gebou kan word.
               (KONSEP)                                              (1 x 1)            (1)

      4.3.3    Hulle word vanuit die formele ekonomie uitgesluit (1)
               Die opbrengs van winsgewende landbou geweier (1)
               Die opbrengs van minerale hulpbronne ontneem (1)
               (Enige TWEE)                                               (2 x 1)       (2)

      4.3.4    Grondherverdeling (1)
               Die regering koop grond van sy eienaars en versprei dit aan
               voorheen benadeelde persone (2)
                                             OF
               Grondbesit (1)
               Wanneer mense die reg het om grond te besit en te beheer, word
               dit erken. (2)
                                             OF
               Grondrestitusie (1)
               Die regering vergoed (monetêr) die individue wat gewelddadig
               van hul grond verwyder is (2)
               (Enige EEN BELEID MET VERDUIDELIKING)                  (1 + 2)           (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                       GEOGRAFIE V1                                     13

       4.3.5    Ondersteun daardie individue om grond te besit wat andersins
                onmoontlik sou gewees het (2)
                Herverdeling van grond sal dit moontlik maak vir voorheen
                benadeelde boere om gewasse op hul eie te produseer (2)
                Boere wat grond besit, sal seker maak dat dit winsgewend is, wat
                selfwaarde en lewenstandaard sal verhoog (2)
                Arm mense sal basiese dienste soos behuising kan bekostig (2)
                Mense se onderwysvlakke sal toeneem namate vaardighede
                opgegradeer moet word (2)
                Meer versekerde werk sal beskikbaar wees (2)
                Sal die voedselsekuriteit van arm families verbeter (2)
                (Enige VIER)                                             (4 x 2)             (8)
 4.4 4.4.1      Dit is die syaansig van die stad, wat die verskillende hoogtes en
                sones in stedelike gebiede toon (1)
                (KONSEP)                                                   (1 x 1)           (1)
       4.4.2    Verskillende sones kan duidelik geïdentifiseer word, wat
                toekomstige beplanning makliker maak (2)
                Verskillende grondgebruike kan maklik geïdentifiseer word (2)
                Oop ruimtes en groengordels kan ingesluit word in nuwe
                ontwikkelings en konstruksie (2)
                (Enige TWEE)                                               (2 x 2)           (4)
       4.4.3    (a)    Die fisiese uitbreiding van die stedelike gebied (1)      (1 x 1)     (1)
                (b)    Landelik-stedelike oorgangsone (1)                        (1 x 1)     (1)
                (c)    Verhoogde besoedeling (lug, water, omgewing) (2)
                       Die biodiversiteit sal verlore raak en vernietig word (2)
                       Ekosisteem versteur, en natuurlike habitats vernietig (2)
                       Die watersiklus sal verander word (2)
                       Temperatuurverhogings (2)          (Enige TWEE)           (2 x 2)     (4)
       4.4.4    Meer werksgeleenthede vind plaas (2)
                Mense kan groter huise bekostig aangesien die grond baie
                goedkoper is omdat uitbreiding binne in die landelik-stedelike
                oorgangsone plaasvind (2)
                Lewensstandaard neem oor die algemeen toe namate die
                gemiddelde inkomste van gesinne toeneem (2)
                (Enige TWEE)                                            (2 x 2)              (4)
 4.5 4.5.1      Vervaardiging is die proses om rou materiaal te omskep in
                klaarprodukte wat aan die behoeftes van die kliënte voldoen (1)
                                                                          (1 x 1)            (1)
       4.5.2    Verlies van 500 000 werksgeleenthede (1)                         (1 x 1)     (1)
       4.5.3    Hoë energiekoste (1)
                Hoë arbeidskoste (1)
                Swak infrastruktuur (1)
                Beleid- en beheeronsekerhede (1)
                Uitvoer van onverwerkte goedere (2)
                Afhanklikheid van invoer (1)        (Enige TWEE)                (2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                GEOGRAFIE V1                         (EC/SEPTEMBER 2018)

      4.5.4    Minder vervaardigde goedere lei tot 'n afname in inkomste (2)
               Pryse van produkte verhoog, maak dit onbekostigbaar vir plaaslike
               inwoners (2)
               Minder uitvoere aangesien die pryse van vervaardigde
               kommoditeite nie internasionaal mededingend is nie (2)     (2 x 2) (4)

      4.5.5    Die waarde van die rou materiaal word plaaslik verhoog (2)
               Hoër buitelandse valuta, wat lei tot uitbreiding van vervaardigde
               produkte (2)
               Vermenigvuldigingseffek op ander nywerhede soos vervoer,
               konstruksie, infrastruktuurverbetering, ens. (2)
               Verdeling sal invoer verminder aangesien sommige van die
               ingevoerde produkte vervang word deur selfvervaardiging (2)
               Die vaardighede en kennis van plaaslike inwoners sal toeneem,
               met ŉ positiewe toekomstige uitset in die vervaardiging (2)
               Meer werksgeleenthede sal geskep word (2)
               (Enige VIER)                                                (4 x 2) (8)

 4.6 4.6.1     Wes-Kaap (1)                                                 (1 x 1) (1)

      4.6.2    Sekondêre aktiwiteit: Mineraalveredeling (1)
               Tersiêre aktiwiteit: Toerisme (1)
                                    Infrastruktuur (1)
                                    (Enige EEN)                             (2 x 1) (2)

      4.6.3    Beskikbaarheid en verspreiding van produkte sal makliker en
               vinniger wees as gevolg van verbeterde pad- en
               spoorinfrastruktuur (2)
               Die elektrisiteitsvoorsiening sal konstant wees sonder enige
               onderbrekings en sal nie produksie belemmer nie (2)
               Hawe-opgraderings sal die invoer- en uitvoerdoeltreffendheid
               verhoog (2)                                                 (3 x 2)    (6)

      4.6.4    (a)    Saldanhabaai is die enigste ysterertshawe in Suid-Afrika (1)
                                                                            (1 x 1) (1)

               (b)    Mariene en landekosisteme sal vernietig word as gevolg van
                      verhoogde giftige afval en uitbreiding van die bedryf (2)
                      Mariene en landbiodiversiteit sal vernietig word as gevolg van
                      verhoogde giftige afval en uitbreiding van die bedryf (2)
                      Grondwater sal besmet wees en sal die watergehalte in die
                      omgewing negatief beïnvloed (2)
                      Lugbesoedeling en moontlike suurreën sal toeneem as
                      gevolg van verhoogde brandprosesse (2)
                      (Enige TWEE)                                           (2 x 2) (4)

                                                                             [75]
                                                                GROOTTOTAAL: 225

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/9f9f46f5-415d-417f-a86c-3c476edee1db) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 ANNEX SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2017-afrikaans/2bf905cf-1065-489e-90d7-bef0d0d656ac) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [Geography P1 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2018-memo-eng/28d1d004-2dd0-4014-aeee-56f755aaaaf6) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2016 Engl](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2016-engl/15ce369f-2328-4724-bb00-797878595d1c) — Geography · Memo · 2016
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — QP · 2023 · Afr
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
