# Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2016-memo-afr/24eeeeb2-a652-4302-87cf-7b85b1a5b2c3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2016-memo-afr/24eeeeb2-a652-4302-87cf-7b85b1a5b2c3)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                               1                              DBE/2016
                                   SSE – Memorandum

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                   GEOGRAFIE V1

                                         2016

                                   MEMORANDUM

                                                                     PUNTE: 225

                      Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                2                                    DBE/2016
                                    SSE – Memorandum

AFDELING A:          KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE

1.1   1.1.1    C (1)

      1.1.2    D (1)

      1.1.3    B (1)

      1.1.4    B (1)

      1.1.5    D (1)

      1.1.6    A (1)

      1.1.7    C (1)                                                          (7 x 1) (7)

1.2   1.2.1    F (1)

      1.2.2    A (1)

      1.2.3    C (1)

      1.2.4    E (1)

      1.2.5    D (1)

      1.2.6    B (1)

      1.2.7    I (1)

      1.2.8    G (1)                                                          (8 x 1) (8)

1.3   1.3.1    (a) Die Verre Ooste/Ooskus van Asië/Suid-Chinese See (1)       (1 x 1) (1)

               (b) Windsnelhede van tot 160 mph/260 km/h is aangeteken (1)
                   Dit is gekatogoriseer/kategorie 5 (1)
                   Groot gebied wat beinvloed word/meer as 400km (1)       (1 x 1) (1)

      1.3.2    (a) Die Tropiese Oostewinde heers in hierdie breedtegrade /Geleë in die
                   Tropiese Oostewindgordel (1)                              (1 x 1) (1)

               (b) 20 (2)                                                     (1 x 2) (2)

      1.3.3    Baie hoë see-oppervlaktemperature van bo 27 °C (2)
               Baie sterk bolugdivergensie (2)
               Baie hoë voginhoud (2)
               Baie hoë verdampingsvlakke (2)
               Baie vinnige styging van warm, vogtige lug (2)
               Grootskaalse kondensasie (2)
               Baie sterk windsnelhede (2)
               Intensiewe laagdruksisteem (2)
               [ENIGE EEN]                                                    (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                   3                                      DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

       1.3.4   BESKIKBAAR GESTEL
               Energie word vasgevang as latente hitte in waterdamp-inhoud (2)
               Energie word vrygestel wanneer kondensasie plaasvind (2)
               Sterk konveksiestrome vervoer energie na hoë hoogtes (2)
               Vinnige styging en kondensasie stel groot hoeveelhede energie vry (2)

               WEGGENEEM
               Energie gaan verlore wanneer die tifoon oor die land beweeg/geen bron
               van vog (2)
               Minder vog beskikbaar oor die landoppervlak (2)
               Minder vog verminder kondensasie en stel latente energie vry (2)
               Wrywing vertraag die tifoon oor landoppervlakke (2)
               [ENIGE VIER – MOET NA BEIDE ASPEKTE VERWYS]                      (4 x 2) (8)

1.4    1.4.1   Nywerheid/fabriek (1)                                                (1 x 1) (1)
       1.4.2   Rook (1)
               Koolstofdioksied (1)
               Sulfaatdioksied (1)
               Swaelsuur (1)
               Roet (1)
               [ENIGE EEN]                                                          (1 x 1) (1)

       1.4.3   Termiese gordel (1)
               Inversie laag (1)
               [ENIGE EEN]                                                          (1 x 1) (1)

       1.4.4   Temperatuur verminder met hoogte, behalwe in die termiese gordel waar
               dit met hoogte toeneem, daarna hou dit aan om af te neem (2) (1 x 2) (2)

       1.4.5   Katabatiese/hellingdalende winde stoot rookdeeltjies afwaarts (2)
               Die inversielaag is laer as die valleihange en dit keer rook vas (2)
               Bergbries wat snags in die vallei waai (2)
               Lae wolkbedekking wat die besoedelingsdeeltjies vaskeer (2)
               Sterk daling verhoed besoedeling om te styg/druk besoedeling verder af (2)
               Swak konveksiestrome verhoed die styg van besoedeling (2)
               [ENIGE TWEE]                                                         (2 x 2) (4)

       1.4.6   Nedersettings ontwikkel langs die middel-hellings, want dit is warmer in die
               winter (2)
               Oor die algemeen ontwikkel nedersettings nie op die valleibodem nie omdat
               ryp en lae temperature daar voorkom (2)
               Die meeste nedersettings in die Suidelike Halfrond is op die
               noordwaartsgerigte hellings, want dit ontvang direkte sonlig (2)
               Die meeste nedersettings in die Noordelike Halfrond is op die
               suidwaartsgerigte hellings, want dit ontvang direkte sonlig (2)
               Nedersettings wat in die warmer sones ontwikkel spaar op elektrisiteit en
               verkies hierdie ligging (2)
               Hoogliggende hange word vermy, want dit is kouer (2)
               [ENIGE DRIE]                                                     (3 x 2) (6)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                 4                                         DBE/2016
                                     SSE – Memorandum

1.5    1.5.1   Waterskeiding (1)                                                     (1 x 1) (1)

       1.5.2   Skei twee dreineerbekkens van mekaar (1)                              (1 x 1) (1)

       1.5.3   Sytak X erodeer terugwaarts (kerf terug) (2)
               Sytak X verleng (word langer) (2)
               Sytak X kerf deur die waterskeiding (2)
               Sytak X verenig met rivier A /Rivier B steel die water van rivier A (2)
               Water van rivier A vloei nou direk in rivier B in (2)
               [ENIGE TWEE]                                                         (2 x 2) (4)

       1.5.4   As gevolg van die gebrek aan water kan rivier A nie sy stroomvrag dra nie
               en deponeer dit (2)                                             (1 x 2) (2)

       1.5.5   Die grootte van die dreineerbekken het toegeneem (2)
               Water word meer turbulent (2)
               Die erosievermoë neem toe (2)
               Toename in stroom vloei (2)
               Die rivier word verjong (2)
               Ontwikkel ingekerfde meanders/vallei in 'n vallei/terrasse (2)
               [ENIGE EEN]                                                            (1 x 2) (2)

       1.5.6   Laer produksie as die grond vir boerdery gebruik word (2)
               Inkomste neem af wat tot laer lewenstandaard lei (2)
               Minder voedsel beskikbaar om aan plaaslike mark te verkoop (2)
               Minder water vir besproeiing (2)
               Minder water vir industrieë (2)
               Negatiewe impak op ontspanningsoorde/ontspanningsaktiwiteite langs die
               rivier (2)
               Verminderde watervlakke in damme langs die rivier (2)
               Minder water om hidro-elektrisiteit te genereer (2)
               Toename in voedselpryse (2)
               [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                 5                                      DBE/2016
                                     SSE – Memorandum

1.6    1.6.1   Volhoubare bewaring van die rivier en sy dreineerbekken (1)
               [KONSEP]                                                            (1 x 1) (1)

       1.6.2   Die Departement van Waterwese (1)                                  (1 x 1) (1)

       1.6.3   Ontwikkeling van informele nedersettings op die rivieroewer (1)
               Verskeie soorte rommel wat die rivier besoedel (1)
               Verwydering van plantegroei wat tot los grond aanleiding gee (1)
               Mense wat op die rivieroewer woon, strooi huishoudelike afval in die
               rivier (1)
               Oorblyfsels van geboue in die rivier (1)
               [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 1) (2)

       1.6.4   Skuif die nedersetting tot bo die vloedlyn/weg van die rivier (2)
               Voed inwoners op oor die bestuur van rivierhulpbronne (2)
               Verskaf afvalverwyderingsdienste (2)
               Behoorlike sanitasie (2)
               Lopende water in die huise (2)
               Alternatiewe behuising/HOP huise om inwoners weg van die rivieroewer te
               hervestig (2)
               Plantegroei op kaal hellings (2)
               Skep 'n buffersone om besoedeling van die rivier te voorkom (2)
               Wetgewing en boetes (2)
               [ANY TWO]                                                         (2 x 2) (4)

       1.6.5   Beperkte watervoorrade in Suid-Afrika (2)
               Riviere is ons enigste bron van vars drinkbare water (2)
               Voorsien skoon water wat belangrik vir menslike gesondheid is (2)
               Dit is vars waterreservoirs wat mense van kos, bv. vis, voorsien (2)
               Skoon water benodig vir boerdery (besproeiing) (2)
               Benodig skoon water vir industriële aktiwiteite (2)
               Verskaf skoon water vir huishoudelike doeleindes (2)
               Verseker dat ekosisteme gesond en in balans bly (2)
               Behoud van skoonheidswaarde (2)
               Belangrik vir waterontspanningsaktiwiteite (2)
               Word gebruik as toeriste-aantreklikhede (2)
               [ENIGE VIER]                                                       (4 x 2) (8)
                                                                                        [75]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                      6                                 DBE/2016
                                          SSE – Memorandum

2.1   2.1.1    60°S (1)

      2.1.2    Laag (1)

      2.1.3    Kloksgewys (1)

      2.1.4    Polêre front (1)

      2.1.5    Warmsektorstadium/Volwasse stadium /(Polêre front/aanvangstadium) (1)

      2.1.6    Voorste gedeelte van die koue bewegende lugmassa (1)

      2.1.7    Stadium 4 (1)

      2.1.8    Kloksgewyse sirkulasie van lug (1) OF
               Westewinde lê noord van die polêre front en die oostewinde lê suid van die
               polêre front (1)                                                (8 x 1) (8)

2.2   2.2.1    Die watertafel (1)

      2.2.2    mond (1)

      2.2.3    rivierstelsel (1)

      2.2.4    plaat (1)

      2.2.5    sytak (1)

      2.2.6    Interfluviale rif (1)

      2.2.7    permanente (1)                                                      (7 x 1) (7)

2.3   2.3.1    A: Anabatiese/hellingstygende wind (1)
               B: Katabatiese/hellingdalende wind (1)                              (2 x 1) (2)

      2.3.2    Lugdrukverskille (1)
               Temperatuurverskille (1)
               Opprvlakverhitting/-afkoeling (1)
               [ENIGE EEN]                                                         (1 x 1) (1)

      2.3.3    Verskille                   A            B
               Tyd                     Bedags       Snags       (2)
               Lugtemperatuur          Warmer lug   Kouer lug   (2)                (2 x 2) (4)

      2.3.4    Koue lug daal teen die helling afwaarts en forseer warmer lug om te styg (2)
               Warm lug word opwaarts verplaas en lê bo die koue lug (2)          (1 x 2) (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                  7                                      DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

      2.3.5    POSITIEWE IMPAK
               Anabatiese winde/A versprei besoedeling uit die vallei uit (2)
               Anabatiese winde/A is belangrik vir ontspanningsaktiwiteite soos hangvlieg
                                                                                       (2)
               Katabatiese winde/B help met rypvorming op die valleibodem wat beteken
               rypbestande gewasse kan verbou word (2)
               Katabatiese winde/B en die opwaartse beweging van die inversielaag
               bevoordeel die middelhange vir die plant van nie-rypbestande gewasse (2)
               Katabatiese winde/B help om insekte en pestilensies op die valleibodem vrek
               te maak (2)

               NEGATIEWE IMPAK
               Katabatiese winde/B beperk wat op die valleibodem geplant kan word (2)
               Katabatiese winde/B keer besoedeling in die vallei vas (2)
               Katabatiese winde/B veroorsaak dat rook sigbaarheid in die vallei
               verminder (2)
               Katabatiese winde/B het 'n negatiewe impak op gesondheid (2)
               [ENIGE DRIE. EEN POSITIEF EN TWEE NEGATIEF OF TWEE POSITIEF
               EN EEN NEGATIEF]                                                  (3 x 2) (6)

2.4   2.4.1    Heersende winde (1)                                                  (1 x 1) (1)

      2.4.2    Groot vertikale dimensie (1)
               Stygende lug/sterk stygwind/warm stygende lug (1)
               Hittepluim (1)
               Hitte-aambeeld (2)
               Asimmetriese vorm (1)
               [ENIGE TWEE]                                                         (2 x 1) (2)

      2.4.3                                        Snags
                                                                            KOEPELVORM

                 KOUE LUG/DALENDE LUG
                                                                                  KOUE LUG

               [1 punt vir die koepelvorm; 1 punt vir aanduiding van KOUE LUG buite
               die koepel]                                                  (2 x 1) (2)

      2.4.4    Die grootste konsentrasie van hittegenererende aktiwiteite is in die SSK (2)
               Konvergensie van lug in die SSK (2)
               (Kan punte toeken vir voorbeelde van hittegegererende aktiwiteite) (2)
               [ENIGE EEN]                                                          (1 x 2) (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                   8                                      DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

      2.4.5    HOËR GEBOUDIGTHEID
               Hoogste gebou digtheid in die stadskern keer hitte vas (2)
               Meer geboue veroorsaak groot oppervlaktes wat hitte kan absorbeer (2)
               Hoë geboue/wolkekrabbers dien as windbrekers en hitte kan nie versprei
               word nie (2)

               BOUSTOF
               Donker oppervlaktes/boustof absorbeer meer hitte (2)
               Kunsmatige oppervlaktes soos beton, glas, metaal, bakstene, teer absorbeer
               hitte (2)
               Kunsmatige oppervlaktes verhoog afloop en verminder verdamping en die
               afkoelingseffek (2)
               Veelvuldige refleksie van hitte a.g.v. glas wat in geboue gebruik word (2)
               Kortgolfstraling word deur glas in geboue ingelaat, maar word in die geboue
               vasgekeer as hitte want langgolfstraling kan nie ontsnap nie (2)
               [ENIGE VIER. MOET NA BEIDE ASPEKTE VERWYS]                          (4 x 2) (8)

2.5   2.5.1    Die gebied wat deur 'n rivier en sy sytakke dreineer word (1)
               [KONSEP]                                                              (1 x 1) (1)

      2.5.2    (a) Totale lengte van riviere per km2 (1)
                   Aanvaar formule van dreineringsdigtheid (1)
                   [KONSEP]                                                          (1 x 1) (1)

               (b) Gradiënt/helling/reliëf van die land (2)
                   Hoeveelheid/ tipe reënval (2)
                   Rotstipe/grondtipe (2)
                   Rotsdeurlaatbaarheid (2)
                   Grondwaterversadiging (2)
                   Grondgebruik (2)
                   Plantegroeidigtheid (2)
                   Tempo van verdamping (2)
                   [ENIGE EEN]                                                       (1 x 2) (2)

               (c) Baie 1ste orde strome/sytakke in die bolope (2)                   (1 x 2) (2)

      2.5.3    (a) Dit het 'n gladde konkawe vorm (1)
                   Geen tydelike erosiebasissse bv. watervalle/stroomversnellings (1)
                                                                                 (1 x 1) (1)

               (b) Die tempo van erosie en afsetting in die rivier is gebalanseerd (2)
                   In die bolope is die rivier turbulent a.g.v. steil hellings (2)
                   Die stroom het genoeg energie om groter stroomvrag te vervoer (2)
                   Afwaartse erosie veroorsaak 'n steil gradiënt (2)
                   In die middellope waar verskeie sytakke aansluit, het die stroom genoeg
                   energie om mediumgrootte stroomvrag te vervoer (2)
                   Die gradiënt is geleidelik in die benedeloop (2)
                   Meer afsetting vind plaas (2)
                   [ENIGE VIER]                                                     (4 x 2) (8)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                   9                                      DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

2.6   2.6.1    (a) 'n Verhoogde oewer a.g.v. afsetting (1)
                   [KONSEP]                                                          (1 x 1) (1)

               (b) By C word die swaarder deeltjies eerste langs die rivier afgeset omdat dit
                   growwer en groter is (2)
                   By D word die fyner/kleiner deeltjies afgeset wat verder deur die water
                   weggestoot kan word (2)                                         (2 x 2) (4)

               (c) Voordele
                   Beskerm boerderygrond teen oorstroming (2)
                   Verhoed dat vrugbare grond terugspoel na die rivier(2)
                   Vermeerder die dravermoë van die rivier en dus meer water vir
                   besproeiing (2)

                     Nadele
                     Verhoogde oewers beperk afsetting van slik in die toekoms (2)
                     Bemoeilik besproeiing omdat ‘n verhoogde oewer die kostes om
                     besproeiing te implimenteer sal verhoog (2)
                     Tydens herhaalde oorstromings kan die oewerwal breek en gewasse
                     beskadig (2)
                     Oewerwal keer vloedwater op die vloedvlakte vas (2)
                     [ENIGE TWEE. MOET NA VOORDELE EN NADELE IN ANTWOORD
                     VERWYS]                                                       (2 x 2) (4)

      2.6.2    (a) By die riviermonding (2)
                   Langs 'n binnelandse meer (2)
                   In die benedeloop van die rivier (2)
                   By 'n tydelike erosiebasis (2)
                   [ENIGE EEN]                                                       (1 x 2) (2)

               (b) Rivier vloei stadiger naby see en afsetting vind plaas (2)
                   'n Geleidelike gradiënt waar die rivier die see binnevloei (2)
                   [ENIGE EEN]                                                       (1 x 2) (2)

               (c) Die meeste van ons riviere het 'n steil gradiënt waar dit die see
                   binnevloei (2)
                   Verminderde afsetting (2)
                   Rowwe seetoestande by riviermondings laat nie die akkumulasie van
                   sediment toe nie (2)
                   Sterk seestrome langs die Suid-Afrikaanse kuslyn (2)
                   [ENIGE EEN]                                                      ( 1 x 2) (2)
                                                                                            [75]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                               10                                   DBE/2016
                                    SSE – Memorandum

AFDELING B:            LANDELIKE    EN    STEDELIKE   NEDERSETTINGS                   EN
                       SUID-AFRIKAANSE EKONOMIESE GEOGRAFIE

3.1   3.1.1    B (1)

      3.1.2    C (1)

      3.1.3    B (1)

      3.1.4    D (1)

      3.1.5    B (1)

      3.1.6    C (1)

      3.1.7    B (1)                                                           (7 x 1) (7)

3.2   3.2.1    C (1)

      3.2.2    E (1)

      3.2.3    A (1)

      3.2.4    B (1)

      3.2.5    I (1)

      3.2.6    D (1)

      3.2.7    F (1)

      3.2.8    G (1)                                                           (8 x 1) (8)

3.3   3.3.1    Die fisiese groei of uitbreiding van die grootte of oppervlakte van die
               stedelike gebied (1)
               [KONSEP]                                                      (1 x 1) (1)

      3.3.2    'n Verspreide/Geïsoleerde landelike nedersetting sal in 'n kompakte/kern
               stedelike nedersetting verander (1)                           (1 x 1) (1)

      3.3.3    Landelik-stedelike migrasie/Instroming van immigrante (2)
               Bevolkingstoename/Hoër geboortes in die stad (2)
               Wanneer stoot- en trekfaktore verskaf word moet die kandidaat kwalifiseer
               (2)
               [ENIGE EEN]                                                   (1 x 2) (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                  11                                       DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

      3.3.4    Verkeersopeenhoping a.g.v. 'n toename in motors (2)
               Geraas- en lugbesoedeling vanaf motors (2)
               Grondbelasting sal verhoog (2)
               Die huise is duur (2)
               Gebrek aan privaatheid (2)
               Verlies van landbougrond (2)
               Verlies aan natuurlike skoonheid (2)
               Toename in informele nedersettings (2)
               Werkloosheid in die landelike gebiede (2)
               Toename in misdaad (2)
               Skade aan die ekosisteem/habitat/biodiversiteit (2)
               Druk op hulpbronne/dienste in stedelike omgewing (2)
               [Kwalifiseer alle antwoorde in hierdie vraag vir die landelike gebiede]
               [ENIGE TWEE]                                                         (2 x 2) (4)

      3.3.5    Saamrygeleenthede/-klubs (2)
               Verbeter openbare vervoer (2)
               Alternatiewe vorms van vervoer bv. Fietsry (2)
               Meer groentegnologie (2)
               Behuisingsubsidies vir die armer huishoudings (2)
               Gemeenskapsprojekte en ontwikkeling van openbare ruimtes (2)
               Klein erwe met 'n hoë digtheid (2)
               Meer sigbare polisiëring (2)
               Ontwikkel groengordels/parke/oop ruimtes (2)
               Werkskepping in die landelike gebiede (2)
               [Moet ‘n oplossing wees vir die probleme wat in stedelike gebiede ervaar
               word en nie probleme in landelike gebiede nie]
               [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2) (4)

      3.3.6    Daar is nie meer 'n mooi uitsig nie (a.g.v. stedelike uitbreiding) (2)
               [Interpretasie wat ‘n negatief emosie uitbeeld]                        (1 x 2) (2)

3.4   3.4.1    Sirkelvormig/rond (1)                                                  (1 x 1) (1)

      3.4.2    Die omliggende moerasse, gedreineerde grond en ryslande (1)            (1 x 1) (1)

      3.4.3    Sentraal geleë/middel van die stad (2)                                 (1 x 2) (2)

      3.4.4    Toeganklik (2)
               Minimaliseer afstand wat mens na die SSK toe hoef te reis (2)
               Minimaliseer reistyd (2)
               Bespaar op vervoerkostes (2)
               [ENIGE TWEE]                                                           (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                12                                     DBE/2016
                                     SSE – Memorandum

      3.4.5    SSK verloor estetiese/mooiheid aantrekkingskrag (2)
               Rondlopers dring die SSK binne (2)
               Bedelaars dring die SSK binne (2)
               Toename in misdaad (2)
               Toename in besoedeling (geraas/lug/omgewings) (2)
               Kliënte nie meer bereid om na die SSK toe te gaan nie (2)
               Verlies aan potensiële inkomste vir die SSK (2)
               Stedelike verval tree in (2)
               Daling van die eiendomswaardes (2)
               [ENIGE VIER]                                                       (4 x 2) (8)

3.5   3.5.1    KwaZulu-Natal (1)                                                  (1 x 1) (1)

      3.5.2    Goeie reënval deur die jaar verleng die groei seisoen (2)
               Warm temperature regdeur die jaar word benodig vir suikerriet om 'n hoë
               suikerinhoud te hê (2)
               Rypvrye gebiede wat nie die verbouing van suikerriet beperk nie (2)
               [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 2) (4)

      3.5.3    Hoë voorkoms van MIV het impak op produktiwiteit; werkers sterf jonk (2)
               Minder werkers a.g.v. landelik-stedelike migrasie (2)
               Boerdery op klein skaal (2)
               Lae salarisse (2)
               Dispute oor die gebruik van gemeenskaplike grond (2)
               Grondhervormingsaangeleenthede nog nie opgelos nie (2)
               [Enige EEN]                                                      (1 x 2) (2)

      3.5.4    Groei van sekondêre nywerhede (2) bv. konfyt, koeldranke (enige produk
               met suiker in) (2)
               Enige voorbeeld of dienste wat na suiker industrie verwys (2)
               Skep werk (2)
               Ontwikkeling en verbetering van infrastruktuur (2)
               Hoër direkte inkomste (uit suikerverwante produkte) (2)
               Verhoogde uitvoere (suikerverwante produkte) wat lei tot hoër inkomste (2)
               Beter lewensstandaard (2)
               Verhoogde Bruto Provinsiale Produk (2)
               [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 2) (4)

      3.5.5    Toegang tot hoofpad (2)
               Naby aan swaar grondstowwe (2)
               Naby aan water (2)
               Vervoernetwerke om goedere na die binnelandse mark te vervoer (2)
               Naby aan hawe vir uitvoer (2)
               Groot arbeidsmag beskikbaar (2)
               [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                               13                                       DBE/2016
                                    SSE – Memorandum

3.6   3.6.1     Faktor                      Ligte nywerhede           Swaar nywerhede
                Arbeid                      Klein werkermag (1)       Groot werkersmag (1)
                Tipe masjinerie             Klein (1)                 Groot (1)
                Hoeveelheid grond-          Klein hoeveelhede (1)     Groot hoeveelhede (1)
                stowwe
                Finale produkgrootte        Klein (1)                 Groot (1)
                Tipe vervoer benodig        Hoofsaaklik padvervoer    Hoofsaaklik spoor- en
                                                                (1)   seevervoer (1)
                Nabyheid aan mark           Moet naby aan mark        Kan verder van mark
                                            wees (1)                  wees (1)
                Ligging in die stad         Naby aan stadskern (1)    Aan die buitewyke (1)
                Besoedeling                 Beperk (1)                Baie (1)
                Bydrae tot die              Kleiner bydrae (1)        Groter bydrae (1)
                ekonomie
                Ruimte benodig              Klein gebied              Groot gebied
               [ENIGE EEN VERSKIL]                                               (2 x 1) (2)

      3.6.2    (a) Suidwestelike Kaap (1)                                          (1 x 1) (1)

               (b) Die meeste nywerhede het te doen met voedselverwerking (2)
                   Kleiner fabrieke/minder masjinerie benodig (2)
                   Nie onverwerkte mineraalgebaseer nie (2)
                   [ENIGE EEN]                                                (1 x 2) (2)

      3.6.3    Nywerheidsontwikkelingsones (NOS'e) (2)
               Ruimtelikeontwikkelingsinisiatiewe (ROI'e) (2)
               Spesiale Ontwikkelingsones (2)
               Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) (2)
               Versnelde en Gedeelde Groei-inisiatief vir Suid-Afrika (Accelerated and
               Shared Growth Initiated in South Africa (AsgiSA) (2)
               [ENIGE EEN]                                                   (1 x 2) (2)

      3.6.4    Naby aan grondstowwe (2)
               Ryk aan minerale of voorbeelde van minerale
               Beskikbaarheid van water (2)
               Naby die energie hulpbronne/elektrisiteit (2)
               Sterk arbeidsmag (2)
               Groot geskoolde arbeidsmag (2)
               Middelpunt van grootste tuismark (2)
               Goeie skakels met ander streke in Suid-Afrika (2)
               Goeie vervoernetwerke om goedere deur hawens uit te voer (2)
               Goed ontwikkelde infrastruktuur (2)
               Gunstige klimaat wat hoë produktiwiteit verhoog (2)
               [ENIGE VIER]                                                        (4 x 2) (8)
                                                                                          [75]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                14                                    DBE/2016
                                     SSE – Memorandum

4.1   4.1.1    G (1)

      4.1.2    F (1)

      4.1.3    E (1)

      4.1.4    B (1)

      4.1.5    D (1)
      4.1.6    A (1)
      4.1.7    C (1)                                                             (7 x 1) (7)

4.2   4.2.1    primêre (1)

      4.2.2    minder (1)

      4.2.3    groot (1)

      4.2.4    oostelike (1)

      4.2.5    sekondêre (1)

      4.2.6    hulpbron (1)

      4.2.7    Noordwes (1)

      4.2.8    Steenkool (1)                                                     (8 x 1) (8)

4.3   4.3.1    Die beweging van mense van landelike na stedelike gebiede toe (1)
               [KONSEP]                                                       (1 x 1) (1)

      4.3.2    Naweke: 1 246 (1)
               Week: 27 (1)                                                      (2 x 1) (2)

      4.3.3    Werksgeleenthede (2) Meer beskikbaar in stad; mense beweeg uit landelike
               nedersetting in die week (2)
               Meer opvoedkundige instellings (2) Gesinne met kinders gaan tydens die
               week stad toe om toegang tot skole te hê (2)
               Beter dienste (2) Mense wil nader aan dienste wees wat meer toeganklik in
               die stad is (2)
               Diensverskeidenheid (2) Meer en groter verskeidenheid van dienste in die
               stad sou dit benodig word (2)
               Beter veiligheid (2) Veiliger in stad as landelike gebied waar daar minder
               mense in die week is (2)
               [ENIGE EEN. GEE TREKFAKTOR EN VERDUIDELIK DIE TREKFAKTOR]
                                                                                (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                15                                    DBE/2016
                                     SSE – Memorandum

      4.3.4    Minder dienste is beskikbaar (2)
               Beskikbare dienste gaan agteruit (2)
               Werkloosheid tree in (2)
               Lewenstandaard neem af (2)
               Armoede tree in (2)
               Munisipale dienste word nie meer onderhou nie (2)
               Landelike nedersettings het nie meer 'n aantrekkingskrag nie (2)
               Boerderyaktiwiteite stop (2)
               Produktiwiteit neem af (2)
               Dra by tot voedselonsekerheid (2)
               Bevolking verouder (2)
               Landelike nedersettings word spookdorpe (2)
               Stagneer ekonomies (2)
               Word onveilig (2)
               [ENIGE FOUR]                                                     (4 x 2) (8)

4.4   4.4.1    'n Onbeplande (onwettig) nedersetting wat geen basiese dienste verskaf nie
                                                                                       (1)
               [KONSEP]                                                        (1 x 1) (1)

      4.4.2    (a) Naby aan hoofpad (1)
                   Beskikbare grond/ruimte (1)                                   (2 x 1) (2)

               (b) Afhanklik van openbare vervoer (2)
                   Naby aan werksplek om vervoerkoste na werk te verminder (2)
                   Toeganklik tot werk (2)
                   [ENIGE TWEE]                                               (1 x 2) (2)

      4.4.3    Lugbesoedeling as gevolg van oop vure (2)
               Waterbesoedeling as gevolg van ‘n tekort aan lopende water/
                rioolverwydering/onvoldoende dreineringsisteme (2)
               Omgewingbesoedeling omdat daar nie voloende afvalverwydering is nie (2)
               Onherroepbare omgewingsvernietiging/verwoesting omdat natuurlike
               verskynsels vernietig word (2)
               Gronderosie weens verwydering van bome/plantegroei (2)
               Nie esteties mooi nie (2)
               [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 2) (4)

      4.4.4    Huise naby aan mekaar (2)
               Tipe boumateriaal is hoogs vlambaar (2)
               Geen oop ruimtes om te verhoed dat vlamme versprei nie (2)
               Die gebruik van hoogs vlambare energie/brandstofbronne wat nie veilig
               gestoor word nie (2)
               [ENIGE EEN]                                                    (1 x 2) (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                16                                      DBE/2016
                                     SSE – Memorandum

      4.4.5    Nie esteties mooi nie (2)
               Onhigiëniese toestande wat tot die verspreiding van siektes kan lei (2)
               Oorbevolking plaas meer druk op infrastruktuur (2)
               Onveilige geboustrukture (2)
               Onwettige gebruik van elektrisiteit (2)
               Duur om op te grader en basiese dienste te verskaf (2)
               Om misdaad/kriminele aktiwiteiete te verminder (2)
               Moeilik om betaling vir dienste gelewer te ontvang (2)
               Om uitgawes waarvoor daar nie begroot is nie, te vermy (2)
               Verminderde grond wat beskikbaar is vir stedelike ontwikkeling (2)
               Mense is nie bereid om in die plaaslike gebied te belê waar daar baie
               informele nedersettings is nie (2)
               [ENIGE TWEE]                                                       (2 x 2) (4)

4.5   4.5.1    Informeel (1)                                                       (1 x 1) (1)

      4.5.2    Geen formele winkel nie (2)
               Dryf handel op die sypaadjie (2)
               Braai in die straat (2)
               Gebruik basiese toerusting (2)
               [ENIGE EEN]                                                         (1 x 2) (2)

      4.5.3    Sekere regulasies rondom voedselberging word nie nagekom nie (2)
               Blootgestelde vleis voldoen nie aan gesondheidsvereistes nie (2)
               Rommelstrooiing (2)
               Oop vure is gevaarlik (2)
               [ENIGE EEN]                                                      (1 x 2) (2)

      4.5.4    Al die wins gaan aan die verkoper (2)
               Betaal nie (inkomste) belasting/Nie geregistreerde besigheid nie (2)
               [ENIGE EEN]                                                        (1 x 2) (2)

      4.5.5    Gebrek aan werk in die formele sektor beteken dat mense werk in die
               informele sektor soek om te oorleef (2)
               Groot aantal ongeskoolde/halfgeskoolde arbeiders in Suid-Afrika (2)
               Groot aantal onwettige buitelanders wat nie werk kan kry nie (2)
               Stagnering van nywerheidsektor in Suid-Afrika (2)
               Natuurrampe laat mense boerdery verlaat en betree dan die informele
               sektor (2)
               Verswakking in die ekonomie lei daartoe dat mense hulle werk verloor (2)
               Landelik-stedelike migrasie/Instroming van mense in die stad in (2)
               [ENIGE TWEE]                                                       (2 x 2) (4)

      4.5.6    Verskaf werk (2)
               Om inkomste aan te vul (2)
               Verlig armoede (2)
               Verminder misdaad (2)
               Verkoop goedere teen 'n laer prys (2)
               Ondersteun tersiêre sektor, bv. toerisme (2)
               [ENIGE TWEE]                                                        (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                 17                                       DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

4.6   4.6.1    Voedselsekerheid is om genoegsame toegang tot kos te hê om die
               bevolking te voed (1)
               [KONSEP]                                              (1 x 1) (1)

      4.6.2    Voedselverskaffing aan die arbeidsmag is goed vir ekonomiese groei (2)
               Toekomstige generasies het toegang tot volhoubare kosvoorrade nodig (1)
               Om ondervoeding, hongerte en hongersnood te verhoed (2)
               Om goeie menslike gesondheid te verseker (2)
               Om sosiale oproer te voorkom (2)
               [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2) (4)

      4.6.3    Groter inkomstes wat hulle help om kos te kan koop (2)
               Toegang tot ‘n verskeidenheid van winkels wat kos in stedelike gebiede
               verkoop (2)
               Beter fasiliteite/tegnologie om kos te berg/verkoel vir langer periodes (2)
               Natuurlike rampe beperk toegang tot voedsel in landelike gebiede (2)
               [ENIGE EEN]                                                          (1 x 2) (2)

      4.6.4    Verminderde oesopbrengs (2)
               Swak grondtoestande verminder grondvrugbaarheid (2)
               Versnelde gronderosie (2)
               Verlies van lewende hawe en diere (2)
               Gedwonge slag van lewende hawe en diere (2)
               Vermindering in voedselproduksie (2)
               Hoër koste van voedselproduksie (2)
               Hongersnoodtoestande (2)
               Ondervoeding (2)
               Hoër voedselpryse (2)
               Kosinvoere verhoog die prys van kos (2)
               Minder toegang tot basiese kossoorte, soos mielies, sal swaar druk op
               armer lede van die gemeenskap (2)
               Asgevolg van droogte is daar ‘n afname in werksgeleenthede (2)
               [ENIGE VIER]                                                   (4 x 2) (8)
                                                                                     [75]

                                                                  GROOTTOTAAL:             225

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P1 May June 2016 Annexure Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2016-annexure-afr/11e2e4e9-5320-4893-ab00-735d23a77eea) — Geography · Addendum · 2016 · Afr
- [Geography P2 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2016-memo-afr/866f91a0-47f5-439b-b3e9-9f6d8f44bef4) — Geography · Memo · 2016 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2016 Engl](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2016-engl/15ce369f-2328-4724-bb00-797878595d1c) — Geography · Memo · 2016
- [Geography P1 May-June 2024 MG Afr.docx](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/e693e9b0-f83c-4f6b-b799-09552d4dcf53) — Geography · Memo · 2024 · Afr
- [Geography P1 May June 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2019-memo-eng-1/ff87c51b-ef97-419f-8e14-df399f0272e9) — Geography · Memo · 2019 · Eng
- [Geography P1 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2018-memo-eng/28d1d004-2dd0-4014-aeee-56f755aaaaf6) — Geography · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
