# Geography Grade 12 P1 NSC June 2017 Addendum (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the NSC June Exam 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2017-annexure-afr/57b44ea5-fdb8-4868-a827-99313db851d2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Addendum
- Year: 2017
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 NSC June 2017 Addendum (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2017-annexure-afr/57b44ea5-fdb8-4868-a827-99313db851d2)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC June Exam · 2017. Addendum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                  GEOGRAFIE V1

                                        2017

                                       BYLAE

                        Hierdie bylae bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                        2                                        DBE/2017
                               SSE (Bylae)

FIGUUR 1.1: SINOPTIESE WEERKAART

                                      warm, vogtige lug

          koel, droë lug

                                     [Bron: Suid-Afrikaanse Weerdiens]

FIGUUR 1.3: SATELLIETBEELD

                                         [Bron: Suid-Afrikaanse Weerdiens]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                      3                                          DBE/2017
                                             SSE (Bylae)

FIGUUR 1.4: GEMIDDELDE LUGTEMPERATUURVERSPREIDING IN DIE
            JOHANNESBURGSE SSK

•• Average temperature of buildings between 12h00 and 14h00 for
    Gemiddelde temperatuur van geboue tussen 12:00 en 14:00 vir
   buildings A, B , C and D = 25,9°C
    gebou A, B, C en D = 25,9 °C
•• Average
    Gemiddelde    lugtemperatuur
            air temperatures      aangeteken
                             recorded betweentussen 12:00 en
                                               12h00 and     14:00 =
                                                         14h00 =
    25,5
   25,5°C°C

                                                    [Bron: joburgeastexpress.co.za]

FIGUUR 1.5: OPPERVLAKAFLOOPPATRONE

                 90–100%                                50–60%                                10–20%
                 afloop                                 afloop                                afloop

        Afloop           Die dikte van die pyl verwys na die volume water
                                                                                                 de
                     [Aangepas uit McKnight's Physical Geography: A Landscape Appreciation, 10        uitgawe]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                         4                                         DBE/2017
                                SSE (Bylae)

FIGUUR 1.6: STROOMROOF

                               [Aangepas uit ecorsesonlineiasri.com]

FIGUUR 2.1: DIE INVLOED VAN DIE PLATO OP SUID-AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT

                                                                  [Bron: Eksaminator se eie skets]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                    5                                       DBE/2017
                                           SSE (Bylae)

FIGUUR 2.2: FLUVIALE VERSKYNSELS

                                                                                                   de
                       [Aangepas uit McKnight's Physical Geography: A Landscape Appreciation, 10        uitgawe]

FIGUUR 2.3: HELLINGWINDE

                                         [Aangepas uit islandnet.com]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                                            6                                              DBE/2017
                                                                   SSE (Bylae)

FIGUUR 2.4: ORKANE

  Hoogte (km)

                                                       Deursnit langs lyn A-B
                                  [Bron: http://earthobservatory.nasa.gov/Features/Gallery/cloudsat.php?all=y]

FIGUUR 2.5: STROOMAFLOOP

                Waterdiepte (m)
Toename in

  afloop

                                                                                                                 de
                                  [Aangepas uit McKnight's Physical Geography: A Landscape Appreciation, 10           uitgawe]

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                      7                                          DBE/2017
                                             SSE (Bylae)

FIGUUR 2.6: OPVANGS- EN RIVIERBESTUUR

               GEVALLESTUDIE OOR OPVANGS- EN RIVIERBESTUUR:
                         WORKING FOR WETLANDS

 Die Working for Wetlands-program funksioneer in al die hoofopvangsgebiede en dek
 baie van die Suid-Afrikaanse rivierbekkens.

 Die helfte van die vleilande verlore

 65% van Suid-Afrika ontvang minder as 500 mm gemiddelde reënval per jaar, wat
 beteken dat daar altyd 'n risiko van droogte is.

 Toekomstige projeksies dui aan dat die land se waterbehoeftes teen 2025 die
 voorsiening daarvan sal oortref, tensy ernstige maatreëls getref word om die hulpbron
 meer volhoubaar te bestuur.

 Daar is reeds groot probleme ten opsigte van aanbod en gehalte, met 'n geskatte
 8 miljoen Suid-Afrikaners wat tans geen toegang tot drinkbare water het nie.

 Dit is teen hierdie agtergrond dat die Suid-Afrikaanse regering, in samewerking met
 die WWF en andere, opvangsbestuurprogramme van stapel gestuur het. Dit sluit die
 beheer van dorstige uitheemse plant-infestasies en vleilandherstel regoor die land in.

                      [Bron: http://wwf.panda.org/about_our_earth/about_freshwater/rivers/irbm/cases/
                                                                  southafrica_river_case_study_cfm/]

FIGUUR 3.3: 1913 NATURELLE GROND WET

                                                                                   [Bron: zapiro.com]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                            8                                       DBE/2017
                                   SSE (Bylae)

FIGUUR 3.4: 'N SENTRALE PLEK EN SY OMLIGGENDE KLANTE

                            [Aangepas uit www.settlementgeography.com]

FIGUUR 3.5: BOERDERY OP KLEIN SKAAL

                                                             [Bron: Sunday Times]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                 9                                           DBE/2017
                                        SSE (Bylae)

FIGUUR 3.6: DURBAN-PINETOWN-NYWERHEIDSTREEK

Die Durban-Pinetown-nywerheidstreek is die kern van nywerheidsontwikkeling langs
die kus van KwaZulu-Natal. Agt nuwe nywerheidsgebiede is in hierdie nywerheidstreek
ontwikkel. Een van hierdie nywerheidsgebiede, Cornubia-nywerheidspark, sal volgens
die ontwikkelaars 36 000 nuwe werksgeleenthede skep. 'n Addisionele 370 000
korttermyn-konstruksiewerksgeleenthede sal ook in die Cornubia-nywerheidspark
geskep word.

                                                                   [Aangepas uit Wikimedia.org]

FIGUUR 4.2: EKONOMIESE GEOGRAFIE

               PRIMÊRE SEKTOR                                  SEKONDÊRE SEKTOR

       Primêr 10%

                                                         TERSIÊRE SEKTOR

                                                            [Bron: Eksaminator se inligtingsgrafiek]

FIGUUR 4.3: LANDELIK-STEDELIKE MIGRASIE

                                [Bron: Eksaminator se inligtingsgrafiek]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                10                                          DBE/2017
                                        SSE (Bylae)

FIGUUR 4.4: 'N STEDELIKE PROBLEEM

        EK IS BLY EK HOEF
       NIE IN 'N RY TE STAAN
       OM IN DIE STAD IN TE
              KOM NIE!

                                     Pa, ek wens ons kar
                                        het 'n 'fietslaan'
                                       gehad sodat ons
                                        vinnig kon ry …

                                                      [Aangepas uit streetsblog.org]

FIGUUR 4.5: MAPUTO-ONTWIKKELINGSKORRIDOR

 Die Maputo-korridor is 'n vervoerkorridor wat die ooskushawe van Maputo in
 Mosambiek met die hoogs geïndustrialiseerde en produktiewe streke van Gauteng in
 Suid-Afrika verbind. Die sleutelelemente van hierdie vervoerkorridor is die N4-tolpad,
 die spoorkorridor, die Lebombo/Ressano Garcia-grenspos en die Maputo-hawe se
 hawe- en terminaalfasiliteite.

 Die Maputo-korridor is kort, gemeet aan Afrika-korridorstandaarde. Dit is padlangs
 tussen Maputo en Johannesburg slegs 590 km lank en 581 km per spoor. Dit word al
 hoe meer strategies omdat dit vir Suid-Afrikaanse uitvoerders die kortste roete na 'n
 hawe langs hierdie korridor is.

 Die Maputo-hawe verskaf die kortste toegang tussen die Indiese en Verre-Oosterse
 markte en dit ondersteun die Suid-Afrikaanse streekshawekerne in 'n meerdoelige
 hawe met 15 terminale. Dit is 'n uiters besige handelskorridor, ten spyte van die kort
 afstand.

 Handel tussen Suid-Afrika en Mosambiek in 2011 het R25,1 miljard beloop. 'n Totaal
 van 4,6 miljoen mense, 730 000 voertuie en 87 000 vragmotors gaan jaarliks oor die
 grens deur die Lebombo/Ressano Garcia-grenspos Mosambiek binne. Handel is
 grootliks uitgaande.

                                                                 [Bron: Ecdpm.org.greatinsights]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                    11                                           DBE/2017
                                            SSE (Bylae)

FIGUUR 4.6: INFORMELE SEKTOR

                                                               Werksomstandighede van
                                                               Informelesektor-werkers
                     2008
                     2016
                                                          A - Netto maandelikse inkomste

 Vlak van werks-                                          B - Koste van goedere wat verkoop word
 omstandighede              2008          2008            C - Veiligheid waar handel gedryf word
                            2016          2016
                                                 2008     D - Dae bestee om tussen Maandag en
                                   2008          2016         Vrydag met goedere handel te dryf
                                   2016
                                                          E - Gedwonge verskuiwing vanaf
                                                              handelsplek na 'n nuwe plek

                                                                  [Bron: Eksaminator se inligtingsgrafiek]

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR12 ANNEX SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2017-afrikaans/2bf905cf-1065-489e-90d7-bef0d0d656ac) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [Geography P1 Feb March 2017 Annexure Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2017-annexure-afr/81849509-906c-40aa-b003-95dc067a7783) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [Geography P1 Feb March 2017 Annexure Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2017-annexure-eng/15c60b87-2fa2-4612-8693-2fd3f8edd84d) — Geography · Addendum · 2017 · Eng
- [Geography P1 May June 2018 Annexure Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2018-annexure-eng/4d061c8a-3234-4d8f-b79c-59be0f4a1961) — Geography · Addendum · 2018 · Eng
- [Geography P1 May June 2016 Annexure Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2016-annexure-afr/11e2e4e9-5320-4893-ab00-735d23a77eea) — Geography · Addendum · 2016 · Afr
- [Geography P1 June July 2015 Annexure Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-june-july-2015-annexure-afr/132cbc8b-5450-4f13-ab70-449bd2085d50) — Geography · Addendum · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
