# Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2018-memo-afr/c3317b17-1928-4086-99ba-8f2803511bff
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2018-memo-afr/c3317b17-1928-4086-99ba-8f2803511bff)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                    GEOGRAFIE V1

                                      JUNIE 2018

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 225

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                 2                                       DBE/2018
                                     SSE (Nasienriglyne)

AFDELING A: KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE
VRAAG 1
1.1   1.1.1    Poolfront (1)
      1.1.2    Golf-/Ontwikkelingstadium (1)
      1.1.3    1 000 hPa/mb (1)
      1.1.4    Z (1)
      1.1.5    Okklusiestadium (1)
      1.1.6    Lug roteer kloksgewys (1)
               Subkontinent van suidelike Afrika is op kaart sigbaar (1)
               Warmsektor wys noordwaarts (1)
               Koue sektor wys suidwaarts (1)
               60°S breedeligginglyn word getoon (1)
               [ENIGE EEN]
      1.1.7    Familie van siklone/Sikloonfamilie (1)                                     (7 x 1) (7)
1.2   1.2.1    permanent (1)
      1.2.2    periodies (1)
      1.2.3    episodies (1)
      1.2.4    periodies (1)
      1.2.5    permanent (1)
      1.2.6    episodies (1)
      1.2.7    eksoties (1)
      1.2.8    periodies (1)                                                               (8 x 1) (8)
1.3   1.3.1    A (1)                                                                       (1 x 1) (1)
      1.3.2    Die inversielaag is laer as die plato/platorand (1)
               Hoogdruk is oor die plato teenwoordig (1)
               Serk daling van lug wat koue toestande aandui (1)
               Vogtige lug kan nie vanaf die oseaan oor die binneland inbeweeg nie (1)
               [ENIGE EEN]                                                            (1 x 1) (1)
      1.3.3    'n Sterk dalende koue lugmassa (van die Kalaharihoogdruksel) daal op 'n swakker
               (warm) lugmassa neer en dit veroorsaak 'n inversielaag (2)            (1 x 2) (2)
       1.3.4   Daar is sterker konveksiestrome wat die daling van koeler lug verminder (2)
               Dit is hoër as die plato in die somer, want die binneland ervaar hoër temperature
                                                                                                (2)
               Swak dalende koue lugmassa daarom word dit nie ver na onder gedruk nie (2)
               Kalaharihoogdruksel nie goed ontwikkel in die somer nie (2)
               [ENIGE TWEE]                                                             (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                  3                                     DBE/2018
                                      SE (Nasienriglyne)

       1.3.5   Somer
               Addisionele warm lug word vanaf die kusgebied ingetrek (2)
               Stygende vogtige lug lei tot onstabiele toestande (2)
               Stygende vogtige lug lei tot wolkformasie oor die binneland (2)
               Stygende vogtige lug lei tot reënval oor die binneland (2)
               Soos wat warm lug styg, daal die lugdruk (2)
               Vogfront ontwikkel oor die binneland (2(
               Lyndonderstprms ontwikkel oor die oostelike binneland (2)
               Winter
               Warm vogtige lug word blokkeer en kan nie die binneland bereik nie (2)
               Gebrek aan stygende vogtige lug lei tot stabiele toestande (2)
               Gebrek aan stygende vogtige lug verminder wolkbedekking oor die binneland (2)
               Gebrek aan stygende vogtige lug lei tot geen/min reënval oor die binneland (2)
               Minder wolke mag tot die ontwikkeling van ryp lei (2)
               Toename in lugdruk, want die binneland word deur dalende lug gedomineer (2)
               Groot temperatuurspeling as gevolg van lae temperature snags en hoë
               temperature snags (2)
               [ENIGE VIER – moet na beide somer- en wintertoestande verwys] (4 x 2) (8)
1.4    1.4.1   Op die valleibodem/in 'n vallei geleë (1)                                  (1 x 1) (1)
       1.4.2   Besoedeling is gekonsentreerd (2)
               Besoedelingsdeeltjies word vasgevang (1)
               Kan nie maklik versprei word nie (1)
               [ENIGE EEN]                                                               (2 x 1) (2)
       1.4.3   (a) Anabatiese/hellingstygende winde (1)                                   (1 x 1) (1)

               (b) Lug styg teen die hellings op (2)
                   Lug is ligter en warmer (2)
                   [ENIGE EEN]                                                            (1 x 2) (2)
               (c)

               Moet regte bewegingsrigting met pyl aandui (2) en enige beskrywende
               byskrif.                                                   (2 x 2) (4)

       1.4.4   Swak sigbaarheid (2)
               Toenemende verkeersknope (2)
               Meer motorongelukke (2)
               Motorvoertuie staan groter risiko om voetgangers/fietsryers/diere te stamp (2)
               [ENIGE TWEE]                                                             (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                  4                                      DBE/2018
                                      SE (Nasienriglyne)

1.5    1.5.1   A – tralie (1)
               B – reghoekig (1)                                                           (2 x 1) (2)
       1.5.2   A – geplooide sedimentêre rotse/afwisselende harde en sagte rotslae (1)
               B – rotse wat genaat is/rotse met verskuiwingslyne (1)                 (2 x 1) (2)
       1.5.3   (a) Beide het sytakke wat teen 90° hoeke by die hoofstroom aansluit (2)(1 x 2) (2)

               (b) In A vloei die hoofstrome min-of-meer reguit en in B volg die hoofstroom 'n
                   onreëlmatige pad (90° hoeke) (2)
                   A het slegs een dreineerbekken terwyl B twee dreineerbekkens het (2)
                   Sytakke in A is korter as in B (2)
                   [ENIGE EEN]                                                           (1 x 2) (2)
       1.5.4   Kort, steil hange (van antikliene) veroorsaak kort sytakke en die hoofrivier is
               langer omdat dit die hele lengte van die vallei volg (2)
               (1 x 2) (2)
       1.5.5   Die rivier volg die nate en krake in die rotse (2)
               Dit is makliker vir die rivier om langs bestaande verskuiwingslyne te erodeer as
               om 'n nuwe pad uit te kerf (2)                                         (2 x 2) (4)
1.6    1.6.1   'n Waaiervormige fluviale landvorm wat deur afgesette materiaal gevorm word
               waar dit die see binnevloei/in die riviermond (1)
               [KONSEP]                                                           (1 x 1) (1)
       1.6.2   Sandafsettings kan gesien word (1)
               Die waaiervormige buitelyn (1)
               Riviervertakkings/Rivier verdeel in kleiner strrompies namy die riviermond (1)
               [ENIGE TWEE]                                                             (2 x 1) (2)
       1.6.3   Riviervertakkings/verspreidingstrome (1)                                    (1 x 1) (1)
       1.6.4   Rivier verdeel in kleiner takkies soos dit oor 'n geleidelike gradiënt vloei om dit in
               staat te stel om afsettings te vloei wat die pad blokkeer.                 (1 x 2) (2)
       1.6.5   As die seevloer langs die kuslyn te steil/diep is, sal die afsettings weggespoel
               word (2)
               Sommige kuslyne het 'n groot getyverskil wat dit nie toelaat om materiaal te
               versamel nie (2)
               Sommige kuslyne het sterk seestrome wat nie toelaat dat materiaal versamel
               nie/materiaal word maklik verwyder (2)
               [ENIGE EEN]                                                            (1 x 2) (2)
       1.6.6   Gereelde afsetting van silt maak grond vrugbaar wat goed vir landbou is (2)
               Toegang tot water maak dit geskik vir boerdery (2)
               Water is beskikbaar vir visvangs en visboerdery (2)
               Deltas vergroot die kuslyn en maak meer grond vir boerdery beskikbaar (2)
               Geskik vir gews-/rysboerdery, want dit benodig baie water om te groei (2)
               Die grond is redelik gelyk – geskik vir gebruik van masjinerie (2)
               Gelyk grond is ideaal om vervoernetwerke te bou om produkte te vervoer (2)
               [ENIGE VIER]                                                            (4 x 2) (8)
                                                                                              [75]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                    5                                 DBE/2018
                                        SE (Nasienriglyne)

VRAAG 2
2.1   2.1.1    A/laag (1)
      2.1.2    B/hoog (1)
      2.1.3    B/hoog (1)
      2.1.4    A/laag (1)
      2.1.5    A/laag (1)
      2.1.6    B/hoog (1)
      2.1.7    B/hoog (1)
      2.1.8    A/laag (1)                                                          (8 x 1) (8)
2.2   2.2.1    F/Oppervlakafloop (1)
      2.2.2    E/Grondwater (1)
      2.2.3    H/Samevloeiing (1)
      2.2.4    G/Dreineerdigtheid (1)
      2.2.5    B/Eerste-orde stroom (1)
      2.2.6    D/Laminêre Vloei (1)
      2.2.7    A/Lengteprofiel (1)                                                (7 x 1) (7)
2.3   2.3.1    Ooskus (1)                                                         (1 x 1) (1)
      2.3.2    Hoë see-oppervlaktemperature van 26,5 ºC of meer (1)
               Hoë verdampingsvlakke (1)
               Kondensasie stel latente hitte vry (1)
               Onstabiele atmosferiese toestande (1)
               Kalm kondisies vir die vorteks om te vorm (1)
               Bolugdivergensie om 'n laagdruk op die aardoppervlak te behou (1)
               Tussen breedtegrade 5º tot 25º S (1)
               Corioliskrag is teenwoordig (2)
               [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 1) (2)
      2.3.3    Sterk winde (2)
               Aanhoudende/swaar reënval (2)
               Oorstromings (2)
               Rowwe/stormagtige see (2)
               Stormvloede (2)
               Skade aan infrastruktuur/eiendom (2)
               Uitbreek van siektes (2)
               Moontlike lewensverlies (2)
               Gewasse word vernietig (2)
               Lewende hawe verdrink (2)
               Voorbereidings vir ontruiming (2)
               Voorbereiding vir noodspanne (2)
               Oorstromings (2)
               [ENIGE TWEE]                                                       (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                  6                                      DBE/2018
                                      SE (Nasienriglyne)

      2.3.4    Suid-Afrika lê buite die trope (2)
               Heersende wind word vanaf sy oorspronklike baan gedeflekteer (2)
               Die tropiese sikloon beweeg oor 'n kouer oseaan en verloor energie (2)
               Word deur Madagaskar beskerm wat veroorsaak dat die tropiese sikloon krag
               verloor wanneer dit oor die eiland beweeg (2)
               Toename in wrywing oor die land verminder die beweging/spoed van die
               tropiese sikloon (2)
               Afname in voginhoud/latent hitte verswak die tropiese sikloon (2)
               Wanneer die tropiese sikloon oor die land beweeg begin dit ontbind (2)
               Ontbindingstempo verhoog verder suid van die trope (2)
               [ENIGE VIER]                                                       (4 x 2) (8)

2.4   2.4.1    'n Swak laagdrukstelsel wat langs die weskus ontwikkel (1)
                [KONSEP]                                                              (1 x 1) (1)

      2.4.2    Beweeg suidwaarts langs die weskus (1) en ooswaarts langs die suidkus (1)
                                                                               (2 x 1) (2)

      2.4.3    Voor die kuslaag is daar aflandige winde wat droë lug seewaarts waai (2)
               Agter die kuslaag is daar aanlandige winde wat vog kuswaarts waai (2)
                                                                                 (2 x 2) (4)

      2.4.4    Weskus: koue lug waai aanlandig en lei tot (adveksie-) mis (2)
               Ooskus: warm/vogtige lug waai aanlandig en lei tot motreën (2)        (2 x 2) (4)

      2.4.5    Lug daal vanuit die Kalaharihoog kuswaarts en verhit adiabaties (teen die
               Droë Adiabatiese Vervaltempo) (2)
               Die ontwikkeling van warm/bergwinde verhoog die temperatuur langs die kus
                                                                                         (2)
               Kloksgewyse sirkulasie bring warm, droë toestande na die kus toe (2)
               [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 2) (4)

2.5   2.5.1    Benedeloop/vlaktestadium/ouer stadium (1)                              (1 x 1) (1)

      2.5.2

               [(1) punt vir vorm; (1) punt vir byskrif by A; (1) punt vir byskrif by B]
               [SPIEËLBEELD AANVAARBAAR]                                            (3 x 1) (3)

      2.5.3    (a) Stoot-/buite-oewer (1)                                           (1 x 1) (1)

               (b) Die water vloei vinniger (vinniger stroom) langs die buite-oewer wat tot
                   erosie en ondergrawing aanleiding gee (2)                        (1 x 2) (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                   7                                       DBE/2018
                                       SE (Nasienriglyne)

      2.5.4    Water vloei stadig (stadiger stroom) langs die binne-oewer (2)
               Die rivier kan nie sy vrag dra nie (verloor energie) en afsetting vind plaas (2)
                                                                                       (2 x 2) (4)

      2.5.5    Oewer A
               Rivier is dieper en kano kan nie vassit nie (2)
               Rivier vloei vinniger dus kan roeier hoër spoed behaal/gebruik minder energie
               om te roei (2)                                                     (2 x 2) (4)
               OF
               Oewer B
               Rivier te vlak en die kano kan vassit (2)
               Die rivier vloei stadiger so die kanovaarder roei stadiger (2)

2.6   2.6.1    (Een) biljoen kubieke meter (1)                                          (1 x 1) (1)

      2.6.2    Vrystaat (1)
               Mpumalanga (1)                                                           (2 x 1) (2)

      2.6.3    Lesotho (1)                                                              (1 x 1) (1)

      2.6.4    Water word besoedel (1)                                                 (1 x 1) (1)

      2.6.5    Mense word siek as hulle die water drink (2)
               Veroorsaak buikloop/disenterie/diarree/koloninfeksie (2)
               Waterdraende siektes bv. cholera/bilharzia (2)
               Sterfte as gevolg van bakterieë
               [ENIGE EEN]                                                             (1 x 2) (2)

      2.6.6    Bewusmaking en voorsien opvoeding (advertensieborde) oor gesonde
               drinkwater (2)
               Rivier gesondheidsprogramme (2)
               Konsultasie en openbare deelname rondom waterbehoeftes (2)
               Wetgewing wat besoedeling rondom die Vaaldam verhoed (2)
               Boetes vir toerusting wat nie behoorlik in stand gehou word nie (2)
               Gereelde monitering en toets van waterkwaliteit (2)
               Implementeer effektiewe instandhouding en herstel van rioolpompe en
               wateraanlegte (2)
               Langtermynbeplanning vir volhoubare gebruik (2)
               Implementering en polisiëring van die Waterwet (2)
               Hou munisipaliteite aanspreeklik vir hoë kwaliteit drinkwater (2)
               Watersuiwering voordat water in die Vaaldam vrygelaat word (2)
               Bufferskepping rondom die Vaaldam om nedersetingsontwikkeling te verhoed
                                                                                           (2)
               Stel effektiewe afvalverwydering rondom die Vaaldam in werking (2)
               [ENIGE VIER]                                                        (4 x 2) (8)
                                                                                          [75]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                   8                                   DBE/2018
                                       SE (Nasienriglyne)

AFDELING B: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS                             EN      SUID-
            AFRIKAANSE EKONOMIESE GEOGRAFIE
VRAAG 3

3.1   3.1.1    C/Vragverbrekingspunt (1)
      3.1.2    D/Aansluitingsdorpe (2)
      3.1.3    G/Poortdorpe (1)
      3.1.4    E/Gespesialiseerde dorpe OF I/Militêre dorpe (1)
      3.1.5    E/Gespesialiseerde dorpe (1)
      3.1.6    B/Sentrale Plekke (1)
      3.1.7    E/Gespesialiseerde dorpe (1) OF F/Vakansiedorpe (1)
      3.1.8    A/Myndorpe (1)                                                       (8 x 1) (8)
3.2   3.2.1    Primêr (1)

      3.2.2    Landbou, bosbou en vissery (1)

      3.2.3    Regering algemeen (1)

      3.2.4    Elektrisiteit, gas en water (1)

      3.2.5    Tersiêr (1)

      3.2.6    2011 (1)

      3.2.7    1,7% (1)                                                             (7 x 1) (7)
3.3   3.3.1    Die beweging van mense van landelike na stedelike gebiede toe (1)
               [KONSEP]                                                          (1 x 1) (1)

      3.3.2    Droogte (1)
               Oorstromings (1)
               Onvrugbare grond (1)
               Gronderosie (1)
               Siektes en pestilensies (1)
               [ENIGE TWEE]                                                         (2 x 1) (2)
      3.3.3    Landelike ontvolking verminder die arbeidsmag (2)
               Onvoldoende drempelbevolking om basiese dienste te onderhou (2)
               Besighede/dienste maak toe, want daar is minder klante (2)
               Afname in kwaliteit van dienste (2)
               Minder werksgeleenthede/werkloosheid (2)
               Bevolking verouder, want jong mense verlaat die gebied (2)
               Breindrein omdat geleerde mense landelike gebiede verlaat (2)
               Hulpbronne (plaasgrond) bly onbenut (2)
               Gebrek aan produktiwiteit (afname in winste) met 'n ouer arbeidsmag (2)
               Minder beleggings omdat die koopkrag afneem (2)
               [ENIGE TWEE]                                                       (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                  9                                    DBE/2018
                                      SE (Nasienriglyne)

      3.3.4    Groter munisipale begrotings/meer geld word benodig om voorsiening te
               maak vir groter bevolkings (2)
               Verhoogde druk op die munisipale dienste (of voorbeelde) (2)
               Ondervoorsiening van mediese personeel (2)
               Nie genoeg spesialiste vir die verhoogde aantal mense nie (2)
               Groter behoefte aan openbare vervoer (2)
               Behoefte om infrastruktuur te verbeter/vermeerder soos bevolking groei (2)
               Meer verkeersknope op paaie/meer verkeer (2)
               Toename in die aantal ongelukke (2)
               Groter aanvraag vir lae koste behuising (2)
               Meer informele nedersettings (2)
               Oorbesetting as gevolg van instroom van mense (2)
               Hoër werkloosheid/minder werk (2)
               Hoër misdaadvlakke en ander sosiale euwels (2)
               Hoër vlakke van lug-/geraas-/land-/grondbesoedeling (2)
               Al moeiliker om afvalbestuur te behartig (2)
               Mor afvalterreine geskep en grond word verietig (2)
               Toenemende druk op onderwys/oorbesette skole in stedelike gebiede (2)
               Meer geld benodig om stedelike gebiede in stand te hou bv. Polisiëring en die
               skepping van buffersones (2)
               Munisipale wette moet aangepas word (2)
               Toename in dienslewering protesaksies (2)
               Meer mense wat onwillig is om vir dienste te betaal (2)
               [ENIGE VIER]                                                       (4 x 2) (8)

3.4   3.4.1    Sentrale Sakekern/SSK (1)                                            (1 x 1) (1)

      3.4.2    Die konvergensie van paaie uit verskeie rigtings (1)
               Sentrale ligging (1)
               [ENIGE EEN]                                                          (1 x 1) (1)

      3.4.3    Hoë geboudigtheid in klein gebied (1)
               Hoë geboue/wolkekrabbers (1)
               [ENIGE EEN]                                                          (1 x 1) (1)

      3.4.4

               [(1) punt vir vorm van skets; enige DRIE byskrifte wat korrek geplaas is.
                                                                               (4 x 1) (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                10                                     DBE/2018
                                     SE (Nasienriglyne)

      3.4.5    (a) Geboue is verlate (2)
                   Eienaars wil nie geld op instandhouding spandeer nie (2)
                   Baie haweloses/buitelanders/vlugtelinge woon in die verlate geboue (2)
                   Hoë misdaadsyfers (of beskrywende voorbeelde) maak eienaars onwillig
                   om geboue te onderhou (2)
                   Konstante vandalisme van geboue wat reggemaak moet word (of
                   beskrywende voorbeelde) (2)
                   Bewoners kannie die huur bekostig nie (2)
                   Mense wat huur is nie bereid om die gebou te onderhou nie (2)
                   Hierdie is 'n sone waar funksies vermeng (of gee voorbeelde van funksies
                   wat vermeng) (2)
                   [ENIGE EEN]                                                    (1 x 2) (2)

               (b) Dit is waar die SSK in die toekoms heen gaan uitbrei/langs die SSK (2)
                   In die middestad geleë en het 'n hoë toeganklikheid (2)         (1 x 2) (2)

      3.4.6    Geassosieer met lugbesoedeling (2)
               Geassosieer met geraasbesoedeling (2)
               Verder weg van hoër- en middelinkomste residensiële gebiede (2)
               Waar grond goedkoper is (2)
               Grond is gelyk/plat (2)
               Het genoeg ruimte nodig vir uitbreiding (2)
               Naby aan vervoerroetes (2)
               Naby aan arbeid/lae inkomste residensiële gebied (2)
               Dit is naby aan grondstowwe geleë (2)
               [ENIGE TWEE]                                                         (2 x 2) (4)

5     3.5.1    Mielies (2)
               Suikerriet (1)
               Druiwe (1)
               [ENIGE EEN]                                                         (1 x 1) (1)

      3.5.2    Onverwerkte produkte is in hulle oorspronklike staat/gromdstof (1)
               Verwerkte produkte is wanner grondstowwe in meer bruikbare produkte
               vererk word (1)
               [KONSEP]                                                           (2 x 1) (2)

      3.5.3    Laer wins omdat primêre goedere vir minder as verwerkte goedere verkoop
               word (2)
               Sommige onverwerkte produkte is bederfbaar (2)
               [ENIGE EEN]                                                   (1 x 2) (2)

      3.5.4    Lae en onbetroubare reënval (2)
               Swak kwaliteit of onvrugbare grond (2)
               Siektes en pestilensies (2)
               Droogte (2)
               Oorstromings (2)
               [ENIGE EEN]                                                         (1 x 2) (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                 11                                     DBE/2018
                                      SE (Nasienriglyne)

      3.5.5    Afname in die hoeveelheid mense wat werksaam is
               Moderne masjinerie het hande-arbeid vervang (2)
               Meer kommersiële boere gebruik 'n kleiner arbeidsmag (2)
               Kapitaalintensiewe eerder as arbeidsintensiewe boerdery (2)
               Nie genoeg boerdery-aktiwiteite as gevolg van klimaatsverandering nie (2)
               Soek beter werksgeleenthede (2)
               Lae inkomste in boerdery (2)
               Boere kan nie die minimum loon bekostig nie (2)
               Uitbuiting van plaaswerkers (2)
               Soek na werksgeleenthede wat beter betaal (2)
               Natuurrampe verminder werksgeleenthede (2)
               Mense wat chroniese siektes (of gee voorbeelde) kannie meer werk nie (2)
               Moontlike impak op die mense
               Toename in armoede (2)
               Toename in misdaad (2)
               Moedig landelike ontvolking aan (2)
               Lei tot meer landelik-stedelike migrasie (2)
               Verhoog afhanklikheid van gemeenskapstoelaes (2)
               Arbeid duurder wat produksiekostes verhoog (2)
               Verlaag lewenstandaard/lewenskwaliteit (2)
               Kan ook positiewe impak op mense hê
               Toename in inkomste in ander sektore (2)
               Verhoogde lewenstandaard (2)
               Geleendhede vir entrepeneurs (2)
               Opgradering van vaardighede (2)
               Groter koopkrag (2)
               Moedig mense aan om kwalifikasies te verbeter (2)
               [ENIGE VIER – VERWYS NA BEIDE KOMPONENTE]                         (4 x 2) (8)

3.6   3.6.1    Wes-Kaap (1)                                                          (1 x 1) (1)

      3.6.2    Olie- en gasverwerking (1)
               Olieboortoringsherstel en -diens (1)
               Seevaartskeepsherstelwerke (1)
               [ENIGE EEN]                                                          (1 x 1) (1)

      3.6.3    Versnelde groei in olie- en gasproduksie in Afrika (1)
               Meer olieboortorings beweeg langs die weskus verby (1)
               Meer instandhouding word deur die verbygaande olieboortorings benodig (1)
               [ENIGE EEN]                                                     (1 x 1) (1)

      3.6.4    Beperkte toegang tot kragvoorsiening verhoog die koste van elektrisiteit (2)
               Afhanklikheid van kernkrag is 'n bedreiging vir kragvoorsiening (2)
               Vêr van termiese kragsentrales geleë dus is elektrisiteit duur (2)
               Elektrisiteitsinfrastruktuur is besig om te faal (2)
               Mediterreense klimaat beteken dat daar nie genoeg reënval is nie (2)
               Vars watervoorrade is beperk en duur en dit stoot produksiekostes op (2)
               [ENIGE TWEE]                                                        (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                12                                   DBE/2018
                                     SE (Nasienriglyne)

      3.6.5    Verhoog toeganklikheid (2)
               Vervoer van grondstowwe (2)
               Vervoer is nodig vir klaargemaakte produkte (2)
               Vervoervolumes gaan toeneem dus moet paaie opgegradeer word (2)
               Om toegang tot markte te verkry (plaaslik en oorsee) (2)
               Om buitelandse beleggings te lok (2)
               Om nywerheidsdentralisasie aan te moedig (2)
               Vervoer van werkers na en van werksplek (2)
               [ENIGE TWEE]                                               (2 x 2) (4)

      3.6.6    Meer werksgeleenthede (2)
               Toename in koopkrag sal daartoe lei dat meer besighede ontwikkel (2)
               Lok beide plaaslike en buitelandse beleggers (2)
               Dra by tot 'n verhoging in die BBP (2)
               Verskaf meer entrepreneursgeleenthede vir plaaslike gemeenskappe (2)
               Infrastruktuur sal opgegradeer word om in groeiende behoeftes te voorsien
                                                                                       (2)
               Vervoernetwerke sal opgegradeer word om netwerkdoeltreffendheid te
               verbeter (2)
               Ekonomie sal weg van die kern gedesentraliseer word om groei in ander
               streke aan te moedig (2)
               Ontwikkeling word geassosieer met die veelvoudige effek (2)
               Moedig toerisme aan wat inkomste inbring (2)
               [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2) (4)
                                                                                        [75]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                 13                                     DBE/2018
                                      SE (Nasienriglyne)

VRAAG 4
4.1   4.1.1    C (1)
      4.1.2    A (1)
      4.1.3    A (1)
      4.1.4    C (1)
      4.1.5    A (1)
      4.1.6    B (1)
      4.1.7    C (1)                                                              (7 x 1) (7)
4.2   4.2.1    Mark/Grondstof (1)
      4.2.2    Ligte (1)
      4.2.3    Brug (1)
      4.2.4    Alomteenwoordige (2)
      4.2.5    Swaar (1)
      4.2.6    Mark (1)
      4.2.7    Onafhanklike (1)
      4.2.8    Swaar (1)                                                          (8 x 1) (8)
4.3   4.3.1    20% (1)                                                            (1 x 1) (1)
      4.3.2    Gebrek aan ruimte in informele nedersettings (2)
               Groot behoefte aan informele behuising wat goedkoper is (2)
               Te veel mense wat nie formele behuising kan bekostig nie verkies om in
               informele nedersettings te woon (2)
               Word stuksgewys sonder beplanning gebou (2)
               [ENIGE EEN]                                                 (1 x 2) (2)
      4.3.3    Protesaksies wat tot geweld kan lei (2)
               Buitebande word gebrand (2)
               Paaie word blokkeer (2)
               Rommel word oor die pad gestrooi (2)
               Plundery en skade aan besighede/winkels (2)
               Krotte word afgebrand (2)
               Regerings-/munisipale geboue word afgebrand (2)
               Ontwrigting van dienslewering (2)
               Vernietiging van infrastruktuur bv. water-/kragmeters (2)
               Motors word met klippe gegooi (2)
               Onwettige protesoptogte (2)
               Grondbesettings (2)
               Betooglinies buite regeringsgeboue (2)
               [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                14                                    DBE/2018
                                     SE (Nasienriglyne)

      4.3.4    Blootgestel aan swak dienslewering of gee voorbeelde (2)
               Swak gesondheid as gevolg van onhigiëniese toestande of gee voorbeelde
               van siektes (2)
               Blootgestel aan risiko's en swak weertoestande weens swak behuising (2)
               Gebrek aan privaatheid weens oorbesetting (2)
               Blootgestel aan geweld en ander sosiale gebreke bv. prostitusie,
               dwelmhandel (2)
               Mense het nie die nodige lewensvaardighede nie en word dus nie in beste
               werksgeleenthede aangestel nie (2)
               Gebrek aan geld en dus kan mense nie verder studeer nie (2)
               Mense is werkloos (2)
               Mense is in armoede gedompel (2)
               Afhanklik van familie en vriende (2)
               Meer skuld weens gebrek aan goeie inkomste in swakbetaalde werk (2)
               Kan nie formele behuising bekostig nie (2)
               Mense word getempteer om by misdaad betrokke te raak (2)
               Gebrek aan vaardighede, kennis, toegang tot hulpbronne ens, maak dit
               moeilik vir mense om hulle self op te hef (2)
               [ENIGE VIER]                                                   (4 x 2) (8)
4.4   4.4.1    Enige gevaarlike stof/toestand/aktiwiteit wat skade aan die mens en die
               omgewing veroorsaak (1)
               [KONSEP]                                                      (1 x 1) (1)
      4.4.2    Lugbesoedeling/swak lugkwaliteit (1)                             (1 x 1) (1)
      4.4.3    Hulle woon naby aan kragstasies                                   (1 x 1) (1)
      4.4.4    Meer asemhalingsprobleme (2)
               Meer velsiektes (2)
               Toename in velsiektes (2)
               Gevoel van ongemak en lusteloosheid (2)
               Verhoogde mediese kostes (2)
               Negatiewe impak op kleinskaalboere (2)
               Suurreën (2)
               Hoë instandhoudingskostes as gevolg van suurreën (2)
               Water word besoedel vir lewende hawe (2)
               [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2) (4)
      4.4.5    Hoë skoorstene sodat besoedeling op hoër vlakke vrygestel en deur
               bolugwinde versprei word (2)
               Installeer filters in skoorstene om lug te suiwer (2)
               Wetgewing om mense se omgewingsregte te beskerm (2)
               Verleen hulp met wettige eise teen besoedelaars (2)
               Gereelde toetsing en monitering van lugkwaliteit (2)
               Polisiëring en implementering van die 'besoedelaar moet betaal' prinsiep en
               boetes (2)
               Kompensasie aan die gemeenskap vir gesondheidsdienste (2)
               Skuif arm gemeenskappe weg van kragstasies af (2)
               Verbeeter behuisingtoestande van die armes (2)
               Skep bewusmakingsveldtogte en voed mense oor hulle omgewingsregte op
               Moedig die gebruik van skoon energiebronne aan (2)
               Skep groengordels om te help om lug te suiwer (2)
               [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                15                                    DBE/2018
                                     SE (Nasienriglyne)

      4.4.6    Minder water vir besproeiing van gewasse (2)
               Besoedelingsdeeltjies van kragstasies het 'n impak op grondkwaliteit wat
               boerdery laat afneem (2)
               Afname in gewasproduksie/skaal van produksie neem af (2)
               Produksiekoste van boerdery verhoog (2)
               Koste van produkte sal toeneem (2)
               Winsgrens van boerderygemeenskappe sal afneem (2)
               Gebrek aan water vir huishoudelike gebruik op plase (2)
               Sommige plase word verlate ween kleiner oeste (2)
               Suurreën vertraag die groei van gewasse (2)
               Toename in voedselonsekerheid (2)
               [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 2) (4)

4.5   4.5.1    Negatief (1)                                                     (1 x 1) (1)

      4.5.2    Nie-metallurgiese produkte (1)                                    (1 x 1) (1)

      4.5.3    Klere (1)                                                        (1 x 1) (1)

      4.5.4    Toenemende kostes van grondstowwe (2)
               Verhoogde invoere (2)
               Onwettige invoere/Informele handel met onwettig ingevoerde produkte (2)
               Goedkoop invoere uit ander lande bv. China (2)
               Klerenywerheid kan nie met nagemaakte goedere/goedkoop handelsmerke
               meeding nie (2)
               Suid-Afrikaanse arbeidswette en die minimumloonvereistes verhoog
               produksiekoste (2)
               Geen trots in plaaslik vervaardigde produkte (2)
               Afname in ondersteuning vir plaaslik vervaardigde produkte (2)
               [ENIGE EEN]                                                    (1 x 2) (2)

      4.5.5    Arbeidstwis en -stakings verlaag produktiwiteit (2)
               Vraag na hoër lone verhoog produksiekostes (2)
               Gebrek aan spesialiseringsvaardighede (2)
               Waarneembare swak werksetiek (laat vir werk/afwesigheid)(2)
               Gereelde afwesigheid weens chroniese siektes (of voorbeelde) (2)
               [ENIGE EEN]                                                    (1 x 2) (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                 16                                      DBE/2018
                                      SE (Nasienriglyne)

      4.5.6    Dien as ekonomiese stimulus (2)
               Skep meer werksgeleenthede (2)
               Ontwikkel arbeidsmag met breër vaardigheidsvlakke (2)
               Hoër salarisse/lone in die vervaardigingsektor (2)
               Mense kan 'n hoër lewenstandaard handhaaf (2)
               Mense het 'n beter koopkrag wat die vervaardigingsektor sal verbeter (2)
               Verbreed/verhoog die belastingsbasis van die land (2)
               Vervaardigde goedere van beter kwaliteit (2)
               Help met invoervervanging (2)
               Moedig die veelvodige effek aan wat ander nywerhede sal versterk (2)
               Stimuleer veredeling wat nywerheidsontwikkeling aanmoedig (2)
               Sal meer buitelandse beleggings lok (2)
               Voer meer vervaardigde produkte uit wat meer buitelandse geld verdien (2)
               Hoër winsgrens behaal deur vervaardigde produkte (2)
               Stimuleer ontwikkeling van infrastruktuur (2)
               Stimuleer die ontwikkeling van vervoernetwerke (2)
               Dra by tot die BBP (2)
               [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2) (4)

      4.5.7    Beskerm plaaslike vervaardigers (2)
               Maak handel vry/vryhandel (2)
               Fokus op die uitvoermark (2)
               Moedig invoervervanging aan (2)
               Moedig meer buitelandse beleggings aan (2)
               Opgradeer werkersvaardighede (2)
               Meer stabiele regering (2)
               Stel regeringbeleide aan (2)
               Subsidieer plaaslik vervaardigde goedere aan (2)
               Roei stigma van korrupsie uit (2)
               Verhoog werkerslone (2)
               Groter regeringsbeleggings in die vervaardigingsnywerheid (2)
               Woon handelsuitstallings by/speel gasheer vir handelsuitstellings (2)
               Stel handelsooreenkomste/-blokke in (2)
               [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 2) (4)

4.6   4.6.1    Informele handel verwys na besighede wat nie geregistreer is nie en nie
               belasting betaal nie (1)
               [KONSEP]                                                      (1 x 1) (1)

      4.6.2    R485 Miljard (1)                                                   (1 x 1) (1)

      4.6.3    66% (1)                                                            (1 x 1) (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                17                                     DBE/2018
                                     SSE (Nasienriglyne)

      4.6.4    Dit is geriefshalwe naby aan klante geleë (2)
               Baie mense kan na die informele handelaar toe loop (2)
               Baie mense het nie formele vervoer om na formele winkels toe te ry nie (2)
               Goedere baie goedkoper as in 'n formele winkel (2)
               Verkoop hoofsaaklik lae orde/geriefsgoedere (2)
               Bied rekeninge/leenkope (lay-buys) aan (2)
               Geen formele oop- en toemaaktye/oop 7 dae per week (2)
               Groepsaankope deur buitelanders verseker afslag (2)
               Klein rykwydte drempelbevolking/Plaaslikemense koop gereeld (2)
               [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2) (4)

      4.6.5    Buitelanders wat na Suid-Afrika toe kom sukkel om werk te kry (2)
               Baie buitelanders is onwettig hier en kan nie vir formele werk aansoek doen
               nie (2)
               Dit is makliker om hulle eie besigheid te begin (2)
               Hulle toon entrepreneurskap (2)
               Bereid om minimale wins te maak (2)
               Buitelanders het toegang tot baie goedkoop goedere (2)
               Buitelanders het formele opleiding, maar is bereid om enige werk te aanvaar
                                                                                          (2)
               Geen beperkings op besigheidsure en winkels kan langer oopbly (2)
               Sterk werksetiek om in 'n vreemde land te oorleef (2)
               [ENIGE VIER]                                                      (4 x 2) (8)
                                                                                         [75]

                                                                        TOTAAL:          225

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P1 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2018-memo-eng/28d1d004-2dd0-4014-aeee-56f755aaaaf6) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [Geography P1 May June 2018 Annexure Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2018-annexure-eng/4d061c8a-3234-4d8f-b79c-59be0f4a1961) — Geography · Addendum · 2018 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2018-english/66551d14-a0be-4338-accf-f25bd373c188) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [Geography P1 Memo June 2018 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-june-2018-english/8027cf23-04ad-4f50-b2a2-ae26a13c3ef9) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [Geography P1 May-June 2024 MG Afr.docx](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/e693e9b0-f83c-4f6b-b799-09552d4dcf53) — Geography · Memo · 2024 · Afr
- [Geography P1 May June 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2019-memo-eng-1/ff87c51b-ef97-419f-8e14-df399f0272e9) — Geography · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
