# Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2023-mg-afr/a84362af-5b9e-4abb-b3af-dccfe1cbb9b9
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2023-mg-afr/a84362af-5b9e-4abb-b3af-dccfe1cbb9b9)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Geografie/V1                              1                             DBE/2023
                                SS/NSS – Nasienriglyne

                   SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
                NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                 GEOGRAFIE V1

                                        2023

                                NASIENRIGLYNE

                                                                   PUNTE: 150

                     Die nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 2

Geografie/V1                                 2                                    DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

NASIENBEGINSELS VIR GEOGRAFIE- NSS NOVEMBER 2022 EN NSS/SC JUNIE
2023

Die volgende nasienbeginsels is ontwikkel om nasien in alle provinsies te standaardiseer.

MERK
    ALLE vrae MOET gemerk word, ongeag of dit korrek of verkeerd is
    Waar die maksimum punte vir 'n spesifieke vraag toegeken is, plaas 'n    M
     oor die res van die teks om aan te dui dat die maksimum punte behaal is.
    'n Duidelike, netjiese regmerkie moet gebruik word: 
     o     As EEN punt toegeken word, moet EEN regmerkie gebruik word: 
     o     As TWEE punte toegeken word, moet TWEE regmerkies gebruik word: 
     o     Die regmerkie moet geplaas word by die FEIT waar 'n punt toegeken word
     o     Regmerkies moet KLEIN gehou word, aangesien verskillende lae moderering
           kan plaasvind
    Verkeerde antwoorde moet met 'n duidelike, netjiese kruis gemerk word: 
     o     Gebruik MEER as een kruisie oor 'n paragraaf/besprekingstylvrae om aan te dui
           dat alle feite oorweeg is
     o     MOENIE 'n streep deur 'n verkeerde antwoord trek nie
     o     MOENIE die verkeerde feite onderstreep nie

Vir die volgende aksiewoorde is EEN-woord antwoorde aanvaarbaar: lys, noem, identifiseer
Vir die volgende aksiewoorde moet 'n VOLLEDIGE sin geskryf word: beskryf, verduidelik,
evalueer, ontleed, Stel voor, onderskei, definieer, bespreek, waarom, hoe
Die volgende aksiewoorde moet binne sy konteks gelees word om te bepaal of 'n EEN-woord
antwoord of VOLLE sin vereis word: verskaf, wat, tabuleer en gee

LET OP DIE VOLGENDE
  As die nommering verkeerd is of weggelaat word, solank die volgorde van antwoorde op
   vrae gevolg word, kan kandidate gekrediteer word
  Spelfoute, indien herkenbaar, ken die punte toe mits die betekenis korrek is.
  Wees sensitief vir die sin van 'n antwoord, wat op 'n ander manier gestel kan word
  Op vrae waar 'n letter die aanvaarde antwoord is, maar die leerder die werklike antwoord-
   ken die punte toe.
  Daar sal addisionele riglyne vir die nasien van sekere vrae wees. (*)

TOTAAL EN OORDRAG VAN PUNTE

  Elke subvraag moet opgetel word
      o Vrae in Afdeling A het vyf onderafdelings, dus vyf sub-totale per vraag word
          vereis. Afdeling B het drie onderafdelings en drie subtotale.
      o Onderafdeling totale moet in die regterkantse kantlyn geskryf moet word en
          onderstreep moet
      o Subtotale moet leesbaar geskryf word
      o Laat ruimte om gemodereerde punte op verskillende vlakke in te skryf
     Tel sub-totale op en dra totaal oor aan die linker boonste kantlyn langs die
      vraagnommer
     Oordrag totaal na omslag van antwoordboek

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Geografie/V1                                  3                                   DBE/2023
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

30   VRAAG 1

     1.1.1    A (Suid-Atlantiese Hoog) (1) 
     1.1.2    B (Kalahari High) (1) 
     1.1.3    B (Suid-Indiese) (1)                                                                 2

     1.2.1    Smeltende sneeu 
     1.2.2    Mond 
     1.2.3    Derde orde                                                                           2

     1.3.1    Katabatiese 
     1.3.2    1 kom gedurende die dag voor terwyl 2 snags voorkom 

     1.3.3    Koue lug rol af in
                                 die vallei en vorm 'n inversie

                                                         Lug vloei teen die
                                                         helling af 
                                                                                                    6

     1.4.1    Vorm van voorste konkaaf 
              Steil helling van front 

     1.4.2    Warm lug ondergrawe die koue lug 
                                                                                   
     1.4.3    Lug agter die kouefront is kouer as die lug voor. Koue lug beweeg vinniger as
              warm lug voor dit. Koue front haal die warm voorkant in.                            7

     1.5.1    (a) 'n Rivier wat net heeljaar vloei 

              (b) Die rivier kanaal is wyd 
                                               
              (c) Gereeldheid van reënval en die grondtipe waaroor die strome vloei.
                                   
     1.5.2    Gauteng en die Oos-Kaap

     1.5.3    Die koste van voedselproduksie sal toeneem, want dit is duur om gesuiwerde
                                                    
              water te koop. Boere sal meer chemikalieë moet koop om water te suiwer.
              Chemikalieë kos baie en dit sal produksiekoste verhoog. Dit sal duur wees
                                                                      Hierdie koste sal by
              om water te suiwer vir gebruik in elektrisiteitsopwekking.
              elektrisiteitspryse ingesluit word. Koste sal die prys van elektrisiteit tydens
                                                  M
              produksie verhoog. Daar sal minder skoon water wees om hidro-elektrisiteit            13
              op te wek.

     Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Geografie/V1                         4                     DBE/2023
                           SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE

VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER

1.1   1.1.1    D (1)

      1.1.2    B (1)

      1.1.3    A (1)

      1.1.4    C (1)

      1.1.5    B (1)

      1.1.6    A (1)

      1.1.7    B (1)

      1.1.8    B (1)                                         (8 x 1)     (8)

1.2   1.2.1    Z (1)

      1.2.2    Y (1)

      1.2.3    Y (1)

      1.2.4    Z (1)

      1.2.5    Z (1)

      1.2.6    Y (1)

      1.2.7    Z (1)                                         (7 x 1)     (7)

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Geografie/V1                                      5                                    DBE/2023
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

1.3   1.3.1        Winter (1)                                                            (1 x 1)     (1)

      1.3.2        (10/12/13) Junie /Datum (1)
      BEWYS
      VANUIT       Kouefronte in die binneland van die Wes-/Oos-Kaap (1)
      UITTREKS
      ELS          Hoë hoeveelhede reënval (1)
                   Beduidende afname in temperatuur (1)
                   [ENIGE EEN]                                                           (1 x 1)     (1)

      1.3.3        Noordwaartse beweging van die hoogdrukgordel (antisiklone)/ITKS(2)(1 x 2)         (2)
      WAAROM
      ‘N GROTER
      IMPAK

      1.3.4        Krimping (1)                                                          (1 x 1)     (1)

      1.3.5        (Die windrigting wat met ŉ kouefront geassosieer word) sal vanaf
      REDE
                   noordwes na suidwes verander soos die front oor die Wes-Kaap
                   beweeg (2)                                                (1 x 2)                 (2)

      1.3.6        Positief:
      STEL VOOR
      POSITIEWE    Bring broodnodige vog vir die grond (2)
      EN
      NEGATIEWE    Herlewing van biodiversiteit/ekosisteem/habitat (2)
      IMPAK VAN
      SWAAR
                   Beskikbaarheid van water vir wildelewe (2)
      REËNVAL OP
      FISIESE
                   Beskikbaarheid van water vir die groei van natuurlike plategroei (2)
      (NATUURLIK
      E)
                   Water laat meer weidingsgrond/veld toe (2)
      OMGEWING     Natuurlike akwifers/fonteine/grondwater word opgevul (deur infiltrasie) (2)
                   Riviere word opgevul (deur oppervlakafloop) (2)
                   Negatief:
                   (Laagliggende) gebiede word oorstroom (2)
                   Gronderosie neem toe (2)
                   Verwoesting van biodiversiteit/ekosisteme/habitatte (2)
                   Beskadiging van natuurlike plantegroei (2)
                   Verlies aan wildelewe (2)
                   Verhoogde versouting van riviere (2)
                   Versadiging van grond lei versuipte/verdronke watertoestande (2)
                   Rocksstortings/massa bewegings op steiler hellings (2)
                   [ENIGE VIER – MOET NA BEIDE POSITIEF EN NEGATIEF VERWYS]
                                                                                        (4 x 2)      (8)

1.4   1.4.1        Kloksgewysde beweging van lug (1)
      BEWYSE
      VIR SH       Posisie van die voorste linkerkwadrant (1)
                   Windrigting aangedui deur die simbool in die oog (1)
                   [ENIGE EEN]                                                           (1 x 1)     (1)

      1.4.2        Druk in die middel is aansienlik onder 1000 hPa (972 hPa) (1)
      TWEE
      REDES VIR    Goed ontwikkelde oog (1)
      VOLWASS
      E STADIUM    Die gebied wat deur die tropiese sikloon gedek word, is groot
                   (450km- 950km) (1)
                   Die voorste linkerkwadrant (gevaarlike halfsirkel) is sigbaar (1)
                   Isobare is naby mekaar / drukgradiënt is baie steil (1)
                   [ENIGE TWEE]                                                          (2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Geografie/V1                                          6                                DBE/2023
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

      1.4.3           Daar sal geen wolke wees nie/ Wolklose toestande (2)               (1 x 2)     (2)
      INVLOED
      OP
      WOLKDEK
      KING

      1.4.4           Dalende lug verhit en veroorsaak dat geen kondensasie plaasvind nie (2)
      REDE VIR
      ANTWOOR         Adiabatiese verhitting verminder vog / word droog ( 2)
      D
                      [ENIGE EEN]                                                      (1 x 2)       (2)

      1.4.5           (a) Lugdruk neem af en windspoed neem toe (2)
      VERHOUDI
      NG      –
      WINDSPEO
      D     EN        (b) Beide lugdruk en windspoed neem af (2)                         (2 x 2)     (4)
      LUGDRUK

      1.4.6           Dit ervaar die mees intense weerstoestande (aanvaar voorbeelde van
      WAAROM
      ISOBARIESE
      VOORSTELLING
                      uiterste weerstoestande) (2)                                 (1 x 2)           (2)
      VERWYS     NA
      LINKERHANDSE
      KWADRANT

      1.4.7           Wanneer die vorentoe beweging met die rotering van die sisteem
      HOE
      LINKERHANDK
      WADRANT
                      kombineer (2)                                            (1 x 2)               (2)
      ONTWIKKEL

      1.5.1           A Suid Atlantiese (1)
                      B Suid Indiese (1)                                                 (2 x 1)     (2)

      1.5.2           Somer (1)                                                          (1 x 1)     (1)

      1.5.3           Lyndonderstorms (swaarreënval) kom in die binneland voor (2)
      GEE    REDE
      VIR SOMER       Cumulonimbus wolke/weerlig/hael (2)
                      Vogfront ontwikkel (2)
                      Lug vanuit die ooste/weste bereik die binneland (2)
                      [ENIGE EEN]                                                        (1 x 2)     (2)

      1.5.4           Die grens (droë lyn) tussen twee lugmassas van verskillende
                      voginhoud (2)
                      [KONSEP]                                             (1 x 2)                   (2)

                      INTRUKSIE VIR GEDEELTELIKE NASIEN
                      Die grens (droë lyn) tussen twee lugmassas (1)

      1.5.5           (Swaar) Reënval (1)
                      Hael (1)
                      Donderstorms (1)
                      [ENIGE TWEE]                                                       (2 x 1)     (2)
      1.5.6           Konvergensie van warme, vogtige lug en koue, droë lug (2)
      BESKRYF  DIE
      VORMING VAN
      LYN
                      Vogfront ontwikkel (2)
      DONDERWEER
      STORMs
                      Koue, droë lug ondersny die warm lug (2)
                      Warm vogtige lug styg (2)
                      Kondensasie kom aan die oostelike kant van die vogfront voor (2)
                      Cumulonimbus wolke ontwikkel (2)
                      [ENIGE DRIE]                                                     (3 x 2)       (6)
                                                                                                     [60]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Geografie/V1                                       7                                  DBE/2023
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2 - GEOMORFOLOGIE

      2.1.1         C (1)

      2.1.2         A (1)

      2.1.3         D (1)

      2.1.4         B (1)

      2.1.5         C (1)

      2.1.6         B (1)

      2.1.7         B (1)

      2.1.8         C (1)                                                               (8 x 1)     (8)

2.2   2.2.1         Z (1)

      2.2.2         Y (1)

      2.2.3         Y (1)

      2.2.4         Y (1)

      2.2.5         Z (1)

      2.2.6         Z (1)

      2.2.7         Y (1)                                                               (7 x 1)     (7)

2.3   2.3.1         bo (1)                                                              (1 x 1)     (1)

      2.3.2         Diep valleie (2)
      IDENTIFISEE
      R             Nou/V-vormige vallei (2)
      KENMERKE
      VAN VALLEI    Steil hellings (2)
      IN BO-LOOP
                    Kloof (2)
                    Ineensluitende uitlopers (2)
                    Vertikale erosie is dominerend (2)
                    [ENIGE TWEE]                                                        (2 x 2)     (4)
      2.3.3         Wanneer ŉ massa water/rivier oor harde gesteentes/steil hellings/vertikale
      WAT IS 'N
      WATER         krans val/stort (2)                                                             (2)
      VAL
                    [KONSEP]                                                           (1 x 2)

                    INTRUKSIE VIR GEDEELTELIKE NASIEN
                    Wanneer ŉ massa water/rivier val/stort (1)

      2.3.4         Y- weerstandbiedende/harde gesteentes (1)
                    Z- minder weerstandbiedende/sagter gesteentes (1)                   (2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Geografie/V1                                        8                                     DBE/2023
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

      2.3.5          Die sagter rots (Z) word geërodeer en ontbloot die harde rots (Y) (2)
      HOE
      VEROORSAA      Erosie/ondersnyding van minder weerstandbiedende/sagter gesteentes
      K   EROSIE
      TERUGTREK      vind plaas (2)
      KING VAN
      WATER
                     Erosie/ondersnyding veroorsaak ŉ plonspoel (2)
      VAL            Die weerstandbiedende/harde gesteentes (Y) word nie die deur die sagter
                     gesteentes (Z) ondersteun nie en die laag hang oor (2)
                     Die oorhangende weerstandbiedende/harde gesteente stort ineen (2)
                     [ENIGE DRIE]                                                          (3 x 2)      (6)

2.4   2.4.1          ŉ Proses waar ŉ rivier energie            herwin    (en   begin    om    weer
      WAT     IS
      REJUVENATI     vertikaal/afwaarts te erodeer (2)
      ON
                     [KONSEP]                                                                (1 x 2)    (2)

      2.4.2          Verandering van die gradiënt (1) OF
      NOEM
      TWEE           (Aanvaar isostatiese opheffing (1) en/of daling van die seevlak)
      OORSAKE
      VAN            Volume water vermeerder (1) OF
      VERJONGIN
      G
                     (Aanvaar vermeerdering van reënval (1) en/of Stroomroof)
                     Aansluiting van „n vinnig vloeiende sytak (1)                                      (2)
                     [ENIGE TWEE]                                                            (2 x 1)

      2.4.3
      DEURSNIT
      VAN
      VERJONGDE
      VALLEI

                     Puntetoekenning
                     Punt vir korrekte vorm van die dwarsprofiel (1)
                     Punt vir die aanduiding van die nuwe vloedvlakte op die dwarsprofiel (1)
                     Punt vir die aanduiding van ENIGE EEN terras op die dwarsprofiel (1)
                                                                                        (3 x 1)         (3)

      2.4.4          ŉ Verjongde rivier sny in die valleivloer (2)
                     Insnyding skep ŉ nuwe vloedvlakte (2)
      VORMING VAN
      RIVIERTERRAS
      SE
                     ŉ Trap vorm tussen die oud en nuwe vloedvlakte (2)
                     [ENIGE TWEE]                                                            (2 x 2)    (4)

      2.4.5          Die steilte van die hellings sal die aanlê van paaie/spoorweë beperk (2)
      VERDUIDELI
      K      HOE     Sagtheid van die onderliggende gesteentes veroorsaak onstabiliteit vir
      LANDSKAP
      INFRASTRUKT    pad/spoor aanlegging (2)
      UURONTWIKK
      ELING
      NEGATIEF
                     Terrasse maak bou van brûe duur (2)
      BEÏNVLOED      Moeilik om brûe te bou as gevolg van die wye vloedvlakte (2)
                     [ENIGE TWEE]                                                        (2 x 2)        (4)

                     INTRUKSIE VIR GEDEELTELIKE NASIEN – MAKSIMUM VAN TWEE
                     Steilheid van hellings (1)
                     Sagtheid van die onderliggende gesteentes (1)
                     Terrasse (1)
                     Wide vloedvlakte(1)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Geografie/V1                                           9                                    DBE/2023
                                             SS/NSS – Nasienriglyne

2.5   2.5.1            Steenkoolmyn afval het in die rivier gevloei (1)
      OORSAAK
      VIR              Besoedelde myn afval het uit ŉ slykdam gebars (1)
      SWARTKLEU
      RRIVIER          [ENIGE EEN]                                                            (1 x 1)     (1)

      2.5.2            Arseniese koper (1)
                       Lood (1)
                       Mangaan (1)
                       [ENIGE TWEE]                                                           (2 x 1)     (2)

      2.5.3            "die inwoners van die geaffekteerde gemeenskappe was eers twee weke
      KWOTASIE
      MYNMAATS         later oor die moontlike risiko‟s gewaarsku" (2)
      KAPPY HET
      NIE BEKEND       “Natuurbewaringbestuurders in         die    naburige    Hluhluwe-Imfolozi-
      GEMAAK
      NIE
                       wildreservaat is ook onder die indruk gebring dat die storting onder beheer
                       was” (2)
                       ENIGE EEN]                                                            (1 x 2)      (2)

      2.5.4            Ekotoerisme word geaffekteer (2)
      NEGATIEWE
      EKONOMIESE
      IMPAK   VAN
                       Besighede in die gemeenskap word negatief geaffekteer (2)
      NIE-
      OPENBAARMA
                       Landbou aktiwiteite word negatief geaffekteer (2)
      KING
                       Toekomstige beleggings in die gemeenskap word beperk (2)
                       Vergiftiging van landbou produkte (2)
                       Toename in mediese rekeninge (2)
                       (Water) purifikasie is duur (2)
                       [ENIGE EEN]                                                            (1 x 2)     (2)

      2.5.5            BELANGRIKHEID:
      BESKRYF DIE
      OMGEWINGSB
      ELANG
                       Om die beskikbaarheid van water te verseker (2)
      VAN DIE          Om waterkwaliteit te onderhou (2)
      BESTUUR VAN
      IMFOLOZI
                       Om akwatiese lewe te bewaar (2)
      STEL             Om te verseker dat die ekosisteem gesond bly (2)
      MAATREËLS
      VOOR     WAT     Om biodiversiteit/ekosisteem/habitat te bewaar (2)
      PLAASLIKE
      MUNISIPALITEI
      T         KAN
      IMPLEMENTEE
      R          OM
                       MAATREËLS:
      TOEKOMSTIGE
      WATERGEHALT      Volgehoue monitering van die dam (2)
      E           TE
      HANDHAAF         Gereelde versorging van die dam (2)
                       Herhaaldelike toetsing van waterkwaliteit (2)
                       Lê boetes op vir maatskappye wat nie regulasies nakom nie (2)
                       Skep ŉ buffersone rondom die slykdam (2)
                       Voed gemeenskappe op oor die voorsorgmaatreëls (2)
                       Bewusmakingsveldtogte vir mense (advertensie borde, geen
                       stortingsterrein tekens) (2)
                       Implementeer beleid/wetgewing (2)
                       Bewaar natuurlike plantegroei in die dreineringsbekkens (2)
                       Reguleer of beheer ontginning van grondwater (2)
                       Bevorder volhoubare boerderymetodes stroom-op (2)
                       [ENIGE VIER – BEIDE BELANGRIKHEID EN MAATREËLS MOET
                       INGESLUIT WORD]                                               (4 x 2)              (8)
                                                                                                          [60]

                                                                          TOTAAL AFDELING A:              120

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Geografie/V1                                        10                                    DBE/2023
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

3.1   3.1.1          B (1)                                                                  (1 x 1)     (1)

      3.1.2          D (1)                                                                  (1 x 1)     (1)

      3.1.3                  VI = 1463 - 1183.3 = 279.7 (1) m

                             VI = 279.7   (1) Vir korrekte vervanging
                             HE= 3000

                             Gradiënt = 1: 10.72 (1)                                        (3 x 1)     (3)

      3.1.4          Die gradiënt is steil (1)
                     Daar is ŉ aantal valleie/riviere (1)
      BEWYSE VIR
      PROBLEME
      OM PAD TE
      BOU            Daar is ŉ aantal uitlopers (1)
                     Daar is 'n uitgrawing naby (1)
                     [ENIGE TWEE]                                                           (2 x 1)     (2)

      3.1.5          (a)     1: 20 x 100 = 2000 (1)
                             1: 2000 (1)                                                    (2 x 1)     (2)

                     (b)     Die dwarsprofiel (van die topografiese kaart) is 5 keer vergroot/Die
                             dwarsprofiel is 5 keer groter (1)                             (1 x 1)      (1)

3.2   3.2.1          C (1)                                                                  (1 x 1)     (1)

      3.2.2          Beboude gebiede (1)
      IDENTIFISEER
      MENSGEMAAK
      TE
                     Pad (1)
      VERSKYNSEL     [ENIGE EEN]                                                            (1 x 1)     (1)

      3.2.3          Meer hitte word opgewek/geabsorbeer (aanvaar voorbeelde) (2)
      EXPLAIN
      YOUR           Die beboude gebiede absorbeer meer hitte (aanvaar voorbeelde)(2)
      ANSWER
                     Veelvuldige refleksies (2)
                     Stormwater dreinering (2)                                                          (2)
                     [ENIGE EEN]                                                      (1 x 2)

      3.2.4          Bebosde gebied/Bome (1)
      IDENTIFISEER
      NATUURLIKE
      VERSKYNSEL
                     Riviere/ water (1)
                     Oop spasies (1)
                     [ENIGE EEN]                                                            (1 x 1)     (1)

      3.2.5          C (1)                                                                  (1 x 1)     (1)

      3.2.6          Geleidelike helling (plat gebied) (2)
                     Omliggende hoogliggende gebied skep veiligheid (2)
                     Omliggende hoogliggende gebied sal die geraas beperk (2)
                     [ENIGE EEN]                                                            (1 x 2)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 11

Geografie/V1                                         11                                DBE/2023
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

      3.2.7           Die nedersetting is weg vanaf die dam af (2)
                      Die bebosde gebied vorm ŉ buffersone (2)
      BESKRYF TWEE
      FAKTORE-
      BEPERK
      BESOEDELING-
      KLEIN-MARICO
                      Die meeste sytakke wat die dam voed het hulle oorspring in hoogliggende
      POORTDAM
                      gebiede met geen menslike aktiwiteite nie (2)
                      [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 2)   (4)

3.3   3.3.1           B (1)                                                             (1 x 1)   (1)

      3.3.2           C3 (1)                                                            (1 x 1)   (1)

      3.3.3           Naam van die monument (1)
      GEE    EEN
      ATTRIBUUT-      Die geboorte-en sterfdatums van Diederich Coetzee (1)
      DATA
                      Hoogte van die monument bo seevlak (1)
                      [ENIGE EEN]                                                       (1 x 1)   (1)

      3.3.4           Personeel/ mense/ gebruiker (1)                                   (1 x 1)   (1)

      3.3.5           Manipuleer die data (2)
      EEN REDE VIR
      DIE
      BELANGRIKHEI
                      Input van data (2)
      D VAN GIS
      KOMPONENT
                      Gebruik toepaslike GIS metodes (2)
                      Maak informasie meer toeganklik vir gebruikers (2)
                      Maak informasie meer verstaanbaar vir gebruikers (2)
                      Verkry die sagte- en hardeware wat gebruik kan word (2)
                      Bekom/versamel data (2)                                                     (2)
                      [ENIGE EEN]                                                       (1 x 2)

      3.3.6           Verskillende kaart is in een kaart ingesluit (2)                  (1 x 2)   (2)
      REDE      VIR
      DATA-
      INTEGRASIE IN
      ILLUSTRA
      TION

                                                                         TOTAAL AFDELING B:       30
                                                                             GROOTTOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P1 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2023-afr/ff0e4298-0e58-4cef-8459-91ca66a4a32d) — Geography · QP · 2023 · Afr
- [Geography P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2023-eng/84a5fe29-005f-47f2-bf86-b4efac7d7cc8) — Geography · QP · 2023 · Eng
- [2023 KZN Prelim P1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p1-memo/2556a9a4-272d-4f3d-91da-8232c4b2e6b3) — Geography · Memo · 2023
- [2023 WC Prelim P1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-wc-prelim-p1-memo/7cb77a3f-7944-45bf-955a-79b2f53d0231) — Geography · Memo · 2023
- [Geography P1 May-June 2024 MG Afr.docx](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/e693e9b0-f83c-4f6b-b799-09552d4dcf53) — Geography · Memo · 2024 · Afr
- [Geography P1 May June 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2019-memo-eng-1/ff87c51b-ef97-419f-8e14-df399f0272e9) — Geography · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
