# Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr11-nov-2022-afrikaans/455d5784-b5e5-4dcc-9bcb-cf4a76140de4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr11-nov-2022-afrikaans/455d5784-b5e5-4dcc-9bcb-cf4a76140de4)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 11

                         NOVEMBER 2022

                        GEOGRAFIE V1
                        NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                     GEOGRAFIE V1                         (EC/NOVEMBER 2022)

PRINCIPLES FOR MARKING GEOGRAPHY – NSC NOVEMBER 2022

The following marking principles have been developed to standardise the marking
process.

MARKING
• ALL questions MUST be marked, irrespective of whether it is correct or incorrect.
• Where the maximum marks have been allocated for a particular question, place an
  over the
         M   remainder of the text to indicate the maximum marks have been
  achieved.
• A clear neat tick must be used: ✓
  o If ONE mark is allocated, ONE tick must be used ✓
  o If TWO marks are allocated, TWO ticks must be used ✓✓
  o The tick must be place at the FACT that a mark is being allocated for
  o Ticks must be kept SMALL, as various layers of moderation may take place

• Incorrect answers must be marked with a clear, neat cross: 
  o Use MORE than one cross across a paragraph/discussion style questions to
      indicate that all facts have been considered.
  o Do NOT draw a line through an incorrect answer.
  o Do NOT underline the incorrect facts

NOTE THE FOLLOWING
• If the numbering is incorrect or left out, as long as the sequence of answers to
  questions is followed candidates can be credited.
• Spelling errors if recognisable, award the marks provided the meaning is correct.
• Be sensitive to the sense of an answer, which may be stated in a different way
• In questions where a letter is the accepted response but the learner writes the
  actual answer – award marks.

TOTALLING AND TRANSFERRING OF MARKS
• Each sub-question must be totalled:
  o Questions in Section A has five sub-sections, therefore five sub-totals per
     question required. Section B has three sub-sections and three sub-totals.
  o Sub-section totals to be written in the right-hand margin at the end of the sub-
     section and underlined.
  o Sub-totals must be written legibly.
  o Leave space to write in moderated marks on different levels.
• Total sub-totals and transfer total to left-hand margin next to question number
• Transfer total to cover of ANSWER BOOK.

MODERATION
Marking on each level of moderation is done in the same way as the initial marking.
All guidelines for marking must be adhered to.

If a mark for a sub-question is changed after moderation, the moderator must strike
through the marker’s mark and write down the new mark. 12 16

The total for the question must be re-calculated and similarly be struck off and the
total must be written down. 26       36

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                      GEOGRAFIE V1                                          3

AFDELING A: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE

VRAAG 1: DIE ATMOSFEER
1.1    1.1.1    Westewinde (1)

       1.1.2    Ekwatoriale laagdrukgordel (1)

       1.1.3    Polêre winde (1)

       1.1.4    Oostewinde (1)

       1.1.5    Polêre hoogdrukgordel (1)

       1.1.6    Sub-Tropiese hoogdrukgordel (1)

       1.1.7    Ekwatoriale laagdrukgordel (1)                                (7 x 1)      (7)

1.2    1.2.1    A na B (1)

       1.2.2    Drukgradiënt (1)

       1.2.3    Coriolis (1)

       1.2.4    regs (1)

       1.2.5    hoog (1)

       1.2.6    geostrofies (1)

       1.2.7    laag (1)

       1.2.8    matige (1)                                                     (8 x 1)     (8)

1.3    1.3.1    Datum / 23/07/20 (1)
                Suid-Indiese en Suid-Atlantiese hoog is in ŉ noordelike rigting (naby
                die land) (1)
                Aanwesigheid van middelbreedtesikloon (koue front) (1)
                Wolklose toestande oor die grootste deel van die binnekant (1)
                Teenwoordigheid van kuslaag (1)
                [ENIGE EEN]                                                    (1 x 1)     (1)

       1.3.2    4 hPa/mb (1)                                                   (1 x 1)     (1)

       1.3.3    Lugtemperatuur – 19 °C (1)
                Doupunttemperatuur – 13 °C (1)
                Wolkbedekking – helder (1)
                Windrigting – noordoos (1)
                Windsnelheid – 5 knope (1)
                [ENIGE VIER]                                                   (4 x 1)     (4)

       1.3.4    Suid-Indiese hoog (1)                                          (1 x 1)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    GEOGRAFIE V1                         (EC/NOVEMBER 2022)

      1.3.5    Daar sal min/geen reënval wees nie omdat druksel A naby die land
               is (2)
               Minder vog word oor die see na Port Elizabeth gevoer (2)
               Die hoogdruksel het oor die land gewig en dalende lug veroorsaak (2)
               [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 2) (4)

      1.3.6    Die westekant van die land sal veel laer temperature ondervind weens
               die invloed van die koue Benguela-stroom (2)
               Die oostelike kant van die land sal matige temperature ondervind
               weens die invloed van die warm Mosambiekse-stroom in die
               winter (2)                                                     (2 x 2)    (4)

1.4   1.4.1    A – Chinook (1)
               B – Föhn (1)                                                    (2 x 1)   (2)

      1.4.2    Windkant (1)                                                   (1 x 1)    (1)

      1.4.3    Aan die windkant van die berge, vind kondensasie plaas en vog word
               in die vorm van neerslag vrygestel (2)
               Soos die wind styg en oor die berg beweeg, word meer vog vrygestel
               en word uiteindelik droër (2)
               Aan die lykant veroorsaak dalende lug dat die laaste beskikbare vog
               verdamp namate dit verhit word (2)
               Met dalende lug aan die lykant, is daar geen kondensasie nie (2)
               [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2)    (4)

      1.4.4    Chinook:
               Die warm lug smelt die sneeu gedurende winter (2)
               Dit laat toe dat landboubedrywighede voortgaan omdat water
               beskikbaar is (2)
               Dit veroorsaak ook aangenamer werksomstandighede gedurende die
               kouer maande (2)
               Sneeu wat smelt kan ook vloede veroorsaak (2)

               Föhn:
               Die fisiese dehidrasie van mense beïnvloed die produksie negatief (2)
               Droogtes droog landbougrond op (2)
               Veldbrande verwoes landbougrond (2)
               [ENIGE VIER – Toestande op beide kontinente moet bespreek
               word]                                                        (4 x 2)      (8)

1.5   1.5.1    Oorbevolking (1)
               Oorboerdery (1)
               Ontbossing (1)
               [ENIGE EEN]                                                     (1 x 1) (1)

      1.5.2    Gebied tussen die Sahara-woestyn en Soedannese-savanne (1)
               Sahel (1)
               [ENIGE EEN]                                              (1 x 1) (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                    GEOGRAFIE V1                                         5

       1.5.3    Hulle is bestaansboere (1)
                Afhanklik op vrugbare grond as voedselbron (1)
                Boerdery is ŉ bron van inkomste (1)
                [ENIGE EEN]                                                 (1 x 1)     (1)

       1.5.4    Verminderde gewasproduksie, dus minder voedselproduksie/
                voedselsekuriteit (2)
                Mense mag sterf as gevolg van hongersnood/wanvoeding (2)
                Wydverspreide armoede weens werksverliese (2)
                Dit sal tot landelike stedelike migrasie lei (2)
                [ENIGE TWEE]                                            (2 x 2)         (4)

       1.5.5    Mense uit Senegal migreer na ander lande om hul hulpbronne te
                gebruik om ŉ bestaan te maak (2)
                Hierdie plaas druk op die land en minder voedsel word
                geproduseer (2)
                Plaaslike burgers kan nie hulself voed nie en is afhanklik van die
                regering en buitelandse skenkings (2)
                Konflik tussen die plaaslike bevolking en immigrante ontstaan teen
                ŉ groot ekonomiese onkoste (2)
                Inwoners en immigrante verhuis na die stedelike gebiede, wat meer
                druk op die gasheerland se ekonomie plaas (2)
                Immigrante voeg geen waarde tot die BBP van die gasheerland toe
                nie (2)
                [ENIGE TWEE]                                                (2 x 2)    (4)

       1.5.6    Daar moet bebossingsprogramme wees (2)
                Doeltreffende grondbestuur wat organiese bemesting, wisselbou en
                kontoerploeëry insluit (2)
                Laat die grond ŉ rukkie onaangeraak lê om dit kans te gee om te
                herstel (2)
                Ondersteun plaaslike boere met opvoeding en opleiding (2)
                Programme oor onbetroubare reënval en die plant van
                droogtebestande gewasse (2)
                Natuurlike aksieplanne wat toesig kan hou oor grondeienaarskap en
                moedig volhoubare bestuur van grond aan (2)
                [ENIGE TWEE]                                               (2 x 2)     (4)
                                                                                      [60]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    GEOGRAFIE V1                        (EC/NOVEMBER 2022)

VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE

2.1   2.1.1    D – mesa (1)

      2.1.2    B – Batoliete (1)

      2.1.3    A – plaat (1)

      2.1.4    B – hogsback/skerprug (1)

      2.1.5    A – gang (1)

      2.1.6    C – pedivlakte (1)

      2.1.7    A – Canyons (1)                                                (7 x 1) (7)

2.2   2.2.1    Pediment (1)

      2.2.2    Krans (1)

      2.2.3    Talus (1)

      2.2.4    Kruin (1)

      2.2.5    Pediment (1)

      2.2.6    Krans (1)

      2.2.7    Talus (1)

      2.2.8    Kruin (1)                                                      (8 x 1)   (8)

2.3   2.3.1    Horisontaal gelaagde rotse (1)                                 (1 x 1)   (1)

      2.3.2    Die plato het ŉ eenvormige hoogte (2)                          (1 x 2) (2)

      2.3.3    Gesteentetipe op die hellings is nie eenvormig aan weerstand teen
               erosie nie (2)
               Vertikale erosie vind in krake en nate plaas (2)
               [ENIGE EEN]                                                (1 x 2) (2)

      2.3.4    ŉ Opeenvolging van skeur-uitbarstings laat dik, gladde vloeibare basalt
               (lawa) op die aarde se oppervlak vloei (2)
               Die gladde vloeibare basalt (lawa) versamel horisontaal (2)
               Die lae van basalt gee aanleiding tot ŉ plato (2)
               Basalt is duidelik aan die bokant van die plato (2)
               [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                     GEOGRAFIE V1                                          7

       2.3.5    POSITIEF
                Die fisiese gestalte van die plato maak dit ŉ toeriste-/ontspannings
                attraksie, bv. staproetes (2)
                Die ruwe en steil hellings moedig uiterste sportsoorte aan (aanvaar
                voorbeelde) (2)

                NEGATIEF
                Die verhoogde terrein ontmoedig menslike nedersettings (2)
                Ruwe en steil hellings is nie geskik vir boerdery nie (2)
                Hoë hoogtes veroorsaak lae temperature wat nie geskik is vir menslike
                nedersettings nie (2)
                Hoë hoogte bevorder rypvorming wat landbou beperk (2)
                [ENIGE DRIE]                                                   (3 x 2)     (6)

2.4    2.4.1    Skalie (1)
                Kalksteen (1)
                [ENIGE EEN]                                                      (1 x 1)   (1)

       2.4.2    Hellende lae van sedimentêre gesteentes (1)
                Geleidelike duikhelling (10–25) (1)
                Steiler eskarp helling (1)
                [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 1)   (2)

       2.4.3    A – Duik (1)
                B – Eskarp (1)                                                   (2 x 1)   (2)

       2.4.4    Helling B vorm vanuit sagter rots wat vinnig verweer (2)
                Helling A vorm vanuit harder rots wat stadig verweer (2)
                Die harder laag by A erodeer stadiger as die sagter rots by B (2)
                [ENIGE EEN]                                                     (1 x 2)    (2)

       2.4.5    Vulkaniese intrusies sal laat die lae kantel (2)
                Die lae duik weg van die middel of na buite (2)
                Die duikhelling wys na buite en die eskarp helling na binne (2)
                Die intrusie sal koepel- of sampioenvormig wees (2)
                [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2)    (4)

       2.4.6    Vrugbare valleie en vlaktes tussen cuestas is vir menslike aktiwiteite
                geskik (2)
                Sirkelvormige valleie tussen cuestas is vir die ontwikkeling van
                infrastruktuur geskik (2)
                Die duikhelling kan vir bosbou, toerisme, ontspanning en natuur-
                bewaring gebruik word (2)
                Cuesta-bekkens lewer dikwels artesiese water op (2)
                Olie en aardgas kan uit cuesta-koepels verkry word (2)
                [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2)   (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    GEOGRAFIE V1                         (EC/NOVEMBER 2022)

2.5   2.5.1    Batoliet (1)
               Lakkoliet (1)
               [ENIGE EEN]                                                   (1 x 1)     (1)

      2.5.2    Kernstene (1)                                                 (1 x 1)     (1)

      2.5.3    Graniet (1)                                                    (1 x 1)    (1)

      2.5.4    Chemiese verwering in die nate veroorsaak dat die gesteentes in
               reghoekige blokke afgebreek word (2)
               Verbreiding van die nate verminder die grootte en veroorsaak dat dit
               meer gerond voorkom (2)
               [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 2)      (4)

      2.5.5    Krake en nate ontwikkel in graniet, onder die grond (2)
               Vergroot deur chemiese verwering (2)
               Meganiese verwering en erosie verwyder die oppervlak materiaal en
               laat die kernstene blootgestel word (2)
               Los materiaal tussen die kernstene word geërodeer deur meganiese
               erosie (2)
               Die basis van die tor is steeds aan die oorspronklike intrusie
               verbind (2)
               [ENIGE VIER]                                                   (4 x 2)     (8)
                                                                                         [60]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                         GEOGRAFIE V1                                              9

AFDELING B

VRAAG 3: KAARTVAARDIGHEDE EN BEREKENINGE

3.1   3.1.1   (a)    203° (1) (speling 202° – 204°)                                     (1 x 1)    (1)

              (b)    203° + (1) 23° 50’ = 226°50’ (1) (speling 225°50’ – 227°50’)
                                                                                (2 x 1)            (2)

      3.1.2   (a)                                       Vertikale Interval (VI)
                     Formule: Gradiënt =
                                                 Horisontale Ekwivalent (HE)
                                   (1 357,5 – 1 326,7) = 30,8 m (1)
                     Gradiënt =                                         (Speling 1900 – 1920) m
                                  (3,9 (1) cm x 500) m = 1 950 m (1)

                                    30,8
                     Gradiënt =                (1) [korrekte vervanging]
                                  1 950
                                  30,8          1 950
                     Gradiënt =            :
                                  30,8          30,8
                     Gradiënt = 1 : 63,31 (1) (speling: 1 : 61,69 – 1 : 62,34)          (5 x 1)    (5)

              (b)    Kontoerlyne is ver uitmekaar (1)
                     Geleidelike helling/plat land/geleidelike gradiënt (1)
                     Geen hindernisse sigbaar (1)
                     In hierdie gebied vir elke 1 eenheid vertikaal is die horisontale
                     afstand 1 : 63,31/die gemiddelde gradiënt is 1 : 63,31 (1)
                     [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 1)        (2)
3.2   KAART-INTERPRETASIE

      3.2.1   C – Begrafplaas (1)                                                        (1 x 1)   (1)

      3.2.2   A – Uitloper (1)                                                           (1 x 1)   (1)

      3.2.3   (a)    1 – spitskop/koniese heuwel (1)
                     2 – mesa (1)                                                       (2 x 1)    (2)

              (b)    Antwoord: (1) spitskop/koniese heuwel (1)                          (1 x 1)    (1)

                     Rede:
                     Kleiner harde kaprots area (2)
                     Die hoogte van die spitskop (.1421) is laer as die mesa
                     (.1446/.1454) (2)
                     [ENIGE EEN]                                                        (1 x 2)    (2)

      3.2.4   Bome plant/bebossing laat infiltrasie toe (1)
              Die bou van teen-erosie-walle verhoed afloop (1)
              Damme/reservoirs/windpompe laat water toe gedurende die droë
              seisoen (1)
              Bewerkte lande kontoer geploeg – kommersieel (1)
              Beoefen rivierbestuur – buffer langs rivier (1)
              [ENIGE TWEE]                                                (2 x 1)                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                     GEOGRAFIE V1                           (EC/NOVEMBER 2022)

      3.2.5    Antwoord:
               Tussen 14:00 en 15:00 (1)                                           (1 x 1)   (1)

               Rede:
               Die skaduwees van die hoogste verskynsels val na die suidooste (2)
                                                                            (1 x 2)          (2)

3.3   GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

      3.3.1    (a)    A – Sagteware/Programme (1)

                      B – Data (1)                                                 (2 x 1)   (2)

               (b)    Mense versamel die data (1)
                      Mense manipuleer en verwerk die inligting (1)
                      Mense gebruik die inligting (1)
                      Mense ontwikkel GIS-programme en neem data op (1)
                      [ENIGE EEN]                                                  (1 x 1)   (1)

      3.3.2    (a)    Vektor (1)                                                   (1 x 1)   (1)

               (b)    Infrastruktuur (1)
                      Dreinering (1)
                      Topografie (1)
                      [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 1)   (2)

      3.3.3    Die kaart het ŉ groter graad van detail en duidelikheid. (2)        (1 x 2)   (2)
                                                                                             [30]

                                                                               TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/384423e3-a08d-4e6b-904e-3bd309c19863) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2017-afrikaans/10b0dd7d-9d9a-4ae3-b582-711f550187e6) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 ANNEXURE NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-annexure-nov2020-afrikaans/e1e5f43f-215e-4aa7-aaaf-ec0b52010a5c) — Geography · Addendum · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-nov2017-afrikaans/89ac8d61-719b-4d38-93ba-6889666e1540) — Geography · QP · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/62361e11-43d8-4104-b3ac-aed67f5487d8) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 memo GR11 NOV 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov-2017-afrikaans/c234ee46-cdfc-4e5d-87dc-14c463cd9dd7) — Geography · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — QP · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — QP · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/16057e30-c62a-4cdd-bac7-26bdd4348308) — QP · 2023 · Afr
- [IMG 20231013 WA0020](https://www.hlayiso.com/library/img-20231013-wa0020/f2c2375a-4a33-4c6e-a27d-95cec3c162d9) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
