# Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr11-nov-2023-afrikaans/9a96c035-190b-4bd8-ae86-3d91332981af
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr11-nov-2023-afrikaans/9a96c035-190b-4bd8-ae86-3d91332981af)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIORSERTIFIKAAT

                             GRAAD 11

                       NOVEMBER 2023

                         GEOGRAFIE V1
                         NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   GEOGRAFIE V1                         (EC/NOVEMBER 2023)

AFDELING A: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE

VRAAG 1: DIE ATMOSFEER

1.1    1.1.1    A (1)

       1.1.2    C (1)

       1.1.3    B (1)

       1.1.4    C (1)

       1.1.5    A (1)

       1.1.6    B (1)

       1.1.7    A (1)

       1.1.8    D (1)                                                      (8 x 1)     (8)

1.2    1.2.1    isobare (1)

       1.2.2    5280 (1)

       1.2.3    Drukgradiënt (1)

       1.2.4    Coriolis (1)

       1.2.5    noordelike (1)

       1.2.6    sterker (1)

       1.2.7    vloei (1)                                                  (7 x 1)     (7)

1.3    1.3.1    Sone waar die tropiese oostewinde mekaar ontmoet / gewoonlik by
                die ewenaar aangetref waar sy posisie seisoenaal verander (2)
                [KONSEP]                                                   (1 x 2)     (2)

       1.3.2    Hadleysel (1)                                              (1 x 1)     (1)

       1.3.3    Warm subtropiese lug ontmoet koue poollug (2)
                Die twee lugmassas meng nie aangesien hulle verskillende
                temperatuur- en waterdampinhoud het (2)
                Die twee lugmassas beweeg parallel met mekaar en in
                teenoorgestelde rigtings (2)
                [ENIGE TWEE]                                     (2 x 2)               (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2023)                          GEOGRAFIE V1                                         3

       1.3.4      TROPIESE OOSTEWINDE
                  Drukgradiënt tussen subtropiese hoogdruk (30° noord en suid) en die
                  laagdruk by die ewenaar (2)
                  Konvergensie vind by hierdie gordel plaas om die ITKS te vorm (2)
                  Hierdie winde word met swaar reënval geassosieer (2)
                  Hulle stuur tropiese siklone van oos na wes (2)
                  Warm, bestendige winde (2)
                  Konvergeer by die ITKS wat donderstorms veroorsaak (2)

                  TROPIESE WESTEWINDE
                  Die suidwestelike en noordwestelike gebiede divergeer van die
                  subtropiese hoogdrukgordel en waai na die subpolêre laagdruksone (2)
                  Konvergensie vind by hierdie gordel plaas om die poolfront te vorm (2)
                  Hulle stuur die middelbreedte-siklone van wes na oos (2)
                  Matig die temperature van die subpolêre streke (2)
                  Winde is onreëlmatig en wissel van ŉ briesie na ŉ baie sterk wind (2)
                  [ENIGE VIER – MOET BEIDE BEWEGING EN WEER VAN BEIDE
                  WINDE NOEM]                                                      (4 x 2)    (8)

1.4    1.4.1      somer (1)                                                        (1 x 1)    (1)

       1.4.2      Suidwes (1)                                                      (1 x 1)    (1)

       1.4.3      Bevat hoë hoeveelhede vog (1)                                    (1 x 1)    (1)

       1.4.4      Oppervlakafloop sal riviere opvul, ens. (2)
                  Infiltrasie verhoog watertafel (2)
                  Bring vog na die grond (2)
                  Natuurlike plantegroei neem toe (2)
                  Meer weiveld beskikbaar (2)
                  Verhoog biodiversiteit (2)
                  Hernu habitat vir ekosisteme (2)
                  [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2)    (4)

       1.4.5      Temperature daal / word kouer (1)
                  Druk styg (1)
                  Droë / min reën (1)
                  [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 1)    (2)

       1.4.6      ŉ Gebrek aan reënval sal die watervoorsiening wat vir landbougewasse
                  beskikbaar is, verminder (2)
                  Daar sal voedselonsekerheid wees aangesien sekere gewasse,
                  byvoorbeeld rys, ŉ stapelgewas is (2)
                  Voedselpryse sal styg namate die land voedsel sal moet invoer (2)
                  Daar sal minder landbouprodukte wees om uit te voer (2)
                  Buitelandse valuta sal afneem (2)
                  Plaaswerkers mag hul werk verloor (2)
                  [ENIGE DRIE]                                                   (3 x 2)      (6)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                     GEOGRAFIE V1                         (EC/NOVEMBER 2023)

1.5 1.5.1    ŉ Proses waar vrugbare grond dor word (2)
             [KONSEP]                                                         (1 x 2)     (2)

     1.5.2   Sahara (1)                                                       (1 x 1)     (1)

     1.5.3   Verlies aan biodiversiteit (1)
             Verlies van waterdraers (1)
             [ENIGE EEN]                                                      (1 x 1)     (1)

     1.5.4   Dit is aan die rand van die Sahara-woestyn (1)                   (1 x 1)     (1)

     1.5.5   Kleiner oeste, veral in stapelgewasse, sal tot wydverspreide
             hongersnood/wanvoeding lei (2)
             Daar sal wydverspreide armoede en sterftes wees (2)
             Daar sal werksverliese in boerdery en nywerheid wees (2)
             Dit sal tot migrasie van mense van landelike na stedelike gebiede
             lei (2)
             Mense sal na ander lande verhuis en konflik veroorsaak (2)
             [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2)     (4)

     1.5.6   Beoefen wisselbou (2)
             Plant van bome (2)
             Gebruik organiese kunsmis (2)
             Beoefen kontoerploeëry (2)
             Plant grondbedekking (2)
             Laat grond braak lê (2)
             [ENIGE DRIE]                                                     (3 x 2)    (6)
                                                                                        [60]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2023)                           GEOGRAFIE V1                                         5

VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE

2.1    2.1.1      Y (1)

       2.1.2      Y (1)

       2.1.3      X (1)

       2.1.4      X (1)

       2.1.5      Y (1)

       2.1.6      X (1)

       2.1.7      Y (1)

       2.1.8      Y (1)                                                          (8 x 1)     (8)

2.2    2.2.1      Batoliet (1)

       2.2.2      Gang (1)

       2.2.3      Lava (1)

       2.2.4      Lakkoliet (1)

       2.2.5      Plaat (1)

       2.2.6      Lopoliet (1)

       2.2.7      Vulkaniese koepels (1)                                         (7 x 1)     (7)

2.3    2.3.1      Die oorspronklike hoogte bly dieselfde (1)                     (1 x 1)     (1)

       2.3.2      Weerstandbiedende kaprots (1)                                  (1 x 1)     (1)

       2.3.3      Nie eenvormig nie (1)                                          (1 x 1)     (1)

       2.3.4      Steilkantige vallei met rotse wissel in weerstand teen erosie (2)
                  Riviere sny in krake in rotse (2)
                  Terugwaartse erosie verbreed die krake (2)
                  Weerstandbiedende lae vorm vanuit vertikale kranse en sagter rots
                  vorm geleidelike hellings (2)
                  [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2)     (4)

       2.3.5      Mesas vorm vanuit ŉ plato wat in grootte deur terugwaartse erosie
                  verminder word (2)
                  Voortgesette erosie (terugwaarts) verminder die grootte van die
                  mesa om ŉ butte te vorm (2)                                (2 x 2)         (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                       GEOGRAFIE V1                        (EC/NOVEMBER 2023)

      2.3.6     Die indrukwekkende natuurskoon wat met canyons geassosieer word,
                kan as ŉ toeriste-aantreklikheid gebruik word (2)
                Canyons kan vir ontspanningsaktiwiteite gebruik word (aanvaar
                voorbeelde) (2)
                Die pediplein onder die canyons, mesas en buttes kan vir veeboerdery
                gebruik word (2)
                [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 2)     (4)

2.4   2.4.1     A – stapelrotse (1)
                B – granietkoepel (1)                                          (2 x 1)    (2)

      2.4.2     Rotse het geen strata nie (1)                                  (1 x 1)    (1)

      2.4.3     A – lakkoliete (1)
                B – batoliete (1)                                              (2 x 1)    (2)

      2.4.4     Erosie van oorliggende strata/materiaal (2)                    (1 x 2)    (2)

      2.4.5     Stapelrotse
                Water sypel in krake van stollingsgesteentes onder die aardoppervlak
                in (2)
                Dit veroorsaak dat chemiese verwering plaasvind (2)
                Chemiese verwering veroorsaak dat die rots in reghoekige blokke
                opbreek (2)

                Granietkoepels
                Sodra die koepel blootgestel is, word die buitenste lae rots aan
                uitsetting en inkrimping blootgestel (2)
                Afskilfering wat ŉ tipe meganiese verwering is, vind plaas (2)
                Afskilfering van rotslae vind as gevolg van uitsetting en inkrimping
                plaas (2)
                [ENIGE VIER]                                                   (4 x 2)    (8)

2.5   2.5.1     ŉ Groot massa grond het losgebreek en teen ŉ helling afbeweeg (2)
                                                                           (1 x 1)        (1)

      2.5.2     Geologie van die gebied                                        (1 x 1)    (1)

      2.5.3     ‘die streek is subtropies’ (1)                                 (1 x 1)    (1)

      2.5.4     Waterdruk stoot deeltjies uitmekaar en verminder hul krag (2)
                Sommige gronde soos klei is gladder (2)
                Hellings word onstabiel wat veroorsaak dat massas grond afbreek (2)
                [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2023)                         GEOGRAFIE V1                                           7

       2.5.5      Ineenstorting van grond sal tot sterftes en besering van mense lei (2)
                  Saakbeskadiging en verlies van huise (2)
                  Vernietiging van infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2)
                  Verlies aan werksgeleenthede (2)
                  Onderbreking van basiese dienste (aanvaar voorbeelde) (2)
                  [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 2)       (4)

       2.5.6      Noukeurige beplanning en bestuur word benodig wanneer hellings
                  gebruik word (2)
                  Ontwikkeling in grondverskuiwingsgevoelige gebiede moet beperk
                  word (2)
                  Hergradeer hellings (2)
                  Verminder ontbossing op hellings (2)
                  Voorsien voldoende dreinering op hellings (2)
                  Plantegroei dek op hange (2)
                  [ENIGE TWEE]                                            (2 x 2)            (4)
                                                                                            [60]

                                                              TOTAAL AFDELING A:            120

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                        GEOGRAFIE V1                (EC/NOVEMBER 2023)

AFDELING B

VRAAG 3: KAARTVAARDIGHEDE EN BEREKENINGE

3.1   3.1.1    B (1)                                                   (1 x 1)     (1)

      3.1.2    A (1)                                                   (1 x 1)     (1)

      3.1.3    C (1)                                                   (1 x 1)     (1)

      3.1.4    D (1)                                                   (1 x 1)     (1)

      3.1.5    FORMULE: Oppervlakte = lengte (L) x breedte (B)

               3 cm x 1,3 cm
               (3 x 100) x (1,3 x 100)

               300 m (1) x 130 m (1)

               Area: 39 000 m2 (1)                                     (3 x 1)     (3)

      3.1.6    Totale verandering: 22 x 4' = 88' (1)

               Magnetiese deklinasie vir 2023: 23° 46 'W + (1) 88'

               (23° 134' W) 25° 14' W van ware noord (1)               (3 x 1)     (3)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2023)                      GEOGRAFIE V1                                      9

3.2 KAART-INTERPRETASIE

     3.2.1    Middellandse See (1)

              Caledon is in die Wes-Kaap (1)
              Breedtegraad 34° (1) (westekant van Suid-Afrika)
              [ENIGE EEN]                                                 (1 + 1)    (2)

     3.2.2    (C) Silo (1)                                                (1 x 1)    (1)

     3.2.3    Damme (1)
              Windpompe (1)                                               (2 x 1)    (2)

     3.2.4    Bergagtige landskap kan staptogte lok (2)
              Beskermde gebied (Caledon-natuurreservaat) oop vir besoekers (2)
              Wild Flower Garden sal besoekers lok (2)
              Warmwaterbron sal besoekers lok (2)
              Gholfbaan kon geleenthede gereël het (2)
              Skougronde kan geleenthede hou (2)
              Caledon Casino en Spa-oord kan adverteer om gereelde besoekers te
              hê (2)
              [ENIGE TWEE – Moet antwoord regverdig]                      (2 x 2)    (4)

     3.2.5    Tersiêre (1)                                                 (1 x 1)   (1)

     3.2.6    Toeganklik per paaie/nasionale roete (2)
              Nabyheid aan woongebiede (2)
              Beskikbare grond maak voorsiening vir parkering (2)
              Grond beskikbaar vir toekomstige uitbreiding (2)
              [ENIGE EEN]                                                 (1 x 2)    (2)

3.3 GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

     3.3.1    C – Vektor (1)                                              (1 x 1)    (1)

     3.3.2    Ruimtelike data beskryf die ligging van funksies met behulp van
              koördinate (1)
              [KONSEP]                                                 (1 x 1)       (1)

     3.3.3    Lyn (1)                                                     (1 x 1)    (1)

     3.3.4    Sekondêre pad (1)
              Grond-/Gruispad (1)
              [ENIGE EEN – Aanvaar ander relevante antwoorde]             (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                      GEOGRAFIE V1                           (EC/NOVEMBER 2023)

     3.3.5   (a)     Opnames of vraelyste (1)
                     Fisiese watermonsters wat uit die rivier vir ontleding geneem
                     is (1)
                     Foto’s (1)
                     Satellietbeelde (1)
                     Toestelle vir afstandwaarneming (1)
                     [ENIGETWEE]                                                 (2 x 1)     (2)

             (b)     Identifiseer oorsake van besoedeling (2)
                     Versamelde data kan die erns van die probleem toon (2)
                     Versamelde data kan help om strategieë te ontwikkel om die
                     probleem te verminder (2)
                     Gebruik data om buffersones rondom die rivier te skep (2)
                     Maak besluitnemers bewus van die probleem (2)
                     [ENIGE EEN]                                               (1 x 2)        (2)

                                                              TOTAAL AFDELING B:             30
                                                                  GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOG P1 N12 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-n12-memo-afr/23ad5b55-3deb-44d9-8ea6-c393236c2c2d) — Geography · Memo · 2012 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/16057e30-c62a-4cdd-bac7-26bdd4348308) — Geography · QP · 2023 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — Geography · QP · 2024 · Afr
- [GEOG P1 N12 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-n12-qp-afr/4827bbe8-9fd3-470b-88a2-00977899d40e) — Geography · QP · 2012 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/384423e3-a08d-4e6b-904e-3bd309c19863) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/355b8de3-5ced-4d5e-96be-a064532cc824) — Geography · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — QP · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [IMG 20231013 WA0020](https://www.hlayiso.com/library/img-20231013-wa0020/f2c2375a-4a33-4c6e-a27d-95cec3c162d9) — QP · 2023
- [IMG-20231013-WA0020 watermark](https://www.hlayiso.com/library/img-20231013-wa0020-watermark/ac6e8032-ca6b-4955-b15b-11cd3ef1f2df) — QP · 2023
- [2730DD VRYHEID Gr11 P2 2023 print watermark](https://www.hlayiso.com/library/2730dd-vryheid-gr11-p2-2023-print-watermark/e6324f24-57af-4b23-b2d9-462fb7bb9917) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
