# Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2024 Memo (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2024 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr11nov-2024-afr-watermark/f29b99c3-25d5-4fea-b032-0ce54ac414f2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr11nov-2024-afr-watermark/f29b99c3-25d5-4fea-b032-0ce54ac414f2)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2024. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                  SENIORSERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                    NOVEMBER 2024

                     GEOGRAFIE V1
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.

                Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                                    GEOGRAFIE V1                          (EC/NOVEMBER 2024)

AFDELING A: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE

VRAAG 1: DIE ATMOSFEER

1.1    1.1.1    Somer (1)

       1.1.2    Hektopascal (1)

       1.1.3    4 (1)

       1.1.4    Saal (1)

       1.1.5    Geleidelik (1)

       1.1.6    1024 (1)

       1.1.7    Kus-laag (1)

       1.1.8    Divergensie vind vanaf die sentrum plaas (1)               (8 x 1)    (8)

1.2    1.2.1    B (1)

       1.2.2    A (1)

       1.2.3    B (1)

       1.2.4    A (1)

       1.2.5    B (1)

       1.2.6    B (1)

       1.2.7    B (1)                                                      (7 x 1)    (7)
1.3    1.3.1    Primêre sirkulasie verwys na sirkelvormige patroon van lug op ŉ
                globale skaal (2)
                [KONSEP]                                                   (1 x 2)    (2)
       1.3.2    Hadleysel (1)                                              (1 x 1)    (1)
       1.3.3    Tropiese oostewinde (1)                                    (1 x 1)    (1)
       1.3.4    Geassosieer met warm bestendige winde (2)
                Geassosieer met swaar reënval (2)
                [ENIGE EEN]                                                (1 x 2)    (2)
       1.3.5    Cumulonimbus wolke (1)                                     (1 x 1)    (1)
       1.3.6    Hadleysel vorm uit die intertropiese konvergensiesone (ITKS) by
                die ewenaar (2)
                Die hoë temperature by die ewenaar veroorsaak dat lug verhit word
                en styg (2)
                Soos die lug styg, koel dit af en kondenseer en veroorsaak
                donderstorms (2)
                Die lug daal terug na die oppervlak by 30°N/S (2)
                By 30ºN/S vloei van die lug terug na die ewenaar (2)
                [ENIGE VIER]                                               (4 x 2)    (8)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2024)                    GEOGRAFIE V1                                          3

1.4    1.4.1    Föhn-winde is warm, droë winde wat aan die lykant van die berg
                neerdaal (2)                                                   (1 x 2)      (2)
       1.4.2    Bergwinde (1)                                                    (1 x 1)    (1)
       1.4.3    A – Nat adiabatiese vervaltempo (1)
                B – Droë adiabatiese vervaltempo (1)                             (2 x 1)    (2)
       1.4.4    Die temperatuur styg met 1 °C/100 m soos die lug daal. (2)
                Vog verdamp as die lug neerdaal (2)
                [ENIGE EEN]                                                      (1 x 2)    (2)
       1.4.5    NEGATIEWE IMPAK:
                Droë, winderige winde sal plantegroei uitdroog en vure aansteek (2)
                Smelt van sneeu wat sneeustortings tot gevolg het (2)
                Smelt van sneeu wat oorstromings tot gevolg het (2)
                Oorstromings kan biodiversiteit vernietig (2)
                Oorstromings kan gronderosie veroorsaak (2)
                Brande kan vernietiging van die ekosisteem veroorsaak (2)
                Sterk winde sal gronderosie veroorsaak (2)
                POSITIEWE IMPAK:
                Brande kan ontkieming van sade veroorsaak (2)
                Oorstromings sal die damme vol maak (2)                         (4 x 2)     (8)
1.5    1.5.1    Droogte verwys na ŉ tydperk van abnormale skaarste aan reënval vir
                ŉ tydperk van meer as twee jaar (1)
                Verwoestyning is ŉ proses waar eens vrugbare grond droog word (1)
                                                                            (2 x 1)         (2)
       1.5.2    Veranderende reënvalpatrone (2)
                Verhoogde verdamping (2)
                Verminderde wolkbedekking (2)
                Hoë temperature/ groter hoeveelheid sonskyn (2)
                Verskuiwing van weerstelsels (2)
                Lae relatiewe humiditeit (2)
                [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2)    (4)
       1.5.3    Verwoestyning (1)
                Grondagteruitgang (1)
                Verergerde armoede (1)                                          (3 x 1)     (3)
       1.5.4    Waterbeperkings moet in stedelike gebiede ingestel word (2)
                Verminder die grootte van beeskuddes om by die grond se drakrag aan
                te pas (2)
                Voed die plaaslike gemeenskap op oor implikasies en beste praktyke (2)
                Plant droogtebestande gewasse (2)
                Gebruik van GIS/ satellietbeelde om kaarte te monitor (toon die
                groenheid van ŉ gebied) om droogte- en verwoestyningsituasies te
                evalueer (2)
                Maak vooraf planne om voedsel te stoor en alternatiewe
                voedselvoorrade te organiseer (2)
                Verken ander inkomstegenererende aktiwiteite wat minder impak op die
                omgewing het (toerisme) (2)
                [ENIGE DRIE]                                                   (3 x 2)      (6)
                                                                                           [60]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                                      GEOGRAFIE V1                          (EC/NOVEMBER 2024)

 VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE

 2.1   2.1.1    D Horisontaal gelaagde rots (1)

       2.1.2    B slote (1)

       2.1.3    A Laagvlakte (1)

       2.1.4    C eskarp terugtrekking (1)

       2.1.5    B butte (1)

       2.1.6    A Rug (1)

       2.1.7    D skerprug (1)

       2.1.8    A (i) en (ii) (1)                                               (8 x 1)   (8)

 2.2   2.2.1    Z (1)
       2.2.2    Z (1)
       2.2.3    Y (1)

       2.2.4    Z (1)

       2.2.5    Y (1)

       2.2.6    Y (1)
       2.2.7    Z (1)                                                           (7 x 1)   (7)
 2.3   2.3.1    Cuesta is ŉ rug met ŉ duikhelling en ŉ eskarphelling (2)
                [KONSEP]                                                        (1 x 2)   (2)
       2.3.2    Duikhelling is geleidelik (1)
                Eskarphelling is steil (1)                                      (2 x 1)   (2)
       2.3.3    A is ŉ cuestakoepel (1)                                        (1 x 1)    (1)
       2.3.4    Magma koel af, krimp en sak (2)
                Dit veroorsaak dat die rotslae gekantel word (2)
                Erosie en verwering lei tot ŉ sirkelvormige cuesta landskap (2)
                Duikhelling sal na binne na die middel wys (2)
                Eskarp helling wys na buite (2)
                [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2)   (4)
       2.3.5    Boerdery vind in die cuesta valleie en vlaktes plaas (2)
                Cuestas word gebruik vir buitelugaktiwiteite (pieknieks, ontspanning,
                handsweef, warmlugballonvaart) (2)
                Duikhellings kan vir bosbou gebruik word (2)
                ŉ Cuesta-kom is ŉ goeie bron van water vir besproeiing (2)
                Cuestas bevat olie en aardgas (2)
                Sagte rotslae vorm vrugbare grond vir boerdery (2)
                Sirkelvormige valleie tussen cuestas word gebruik vir die ontwikkeling
                van infrastruktuur (2)
                [ENIGE DRIE]                                                    (3 x 2) (6)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2024)                    GEOGRAFIE V1                                          5

 2.4   2.4.1   (a)   E (1)

               (b)   H (1)                                                     (2 x 1)    (2)

       2.4.2   Knakpunt (1)                                                    (1 x 1)    (1)

       2.4.3   Grondkruip (2)                                                  (1 x 2)    (2)

       2.4.4   F–    Die steilste hellingelement (2)
                     Gekenmerk deur vertikale kaal rots (2)
                     Die hoek van die krans is meer as 80° (2)
                     [ENIGE EEN]

               G – Gekenmerk deur verweerde materiaal vanaf die krans (2)
                   Die helling bly konstant (2)
                   Hellinghoek is ongeveer 35° (2)
                   [ENIGE EEN]                                            (2 x 2)         (4)

       2.4.5   Pediment bestaan uit verweerde materiaal wat ideaal vir boerdery
               is (2)
               Geleidelike helling bevoordeel die vestiging van nedersettings (2)
               Geleidelike gradiënt maak voorsiening vir die bou van
               ontspanningsterreine/aktiwiteite (2)
               Geleidelike gradiënt bevorder maklike konstruksie van infrastruktuur
               (2)
               [ENIGE DRIE]                                                    (3 x 2)    (6)

 2.5   2.5.1   Massabeweging is die beweging van los materiaal teen die helling af
               as gevolg van die invloed van swaartekrag (2)
               [KONSEP]                                                      (1 x 2)      (2)

       2.5.2   Rotsstortings (1)                                               (1 x 1)    (1)

       2.5.3   Ontbossing/ verwydering van plantegroei lei tot minder wortels om die
               grond te bind (2)
               Padkonstruksie/ steengroef/ ontploffing aan die voet van die hange kan
               die balans van hellings versteur (2)
               Die bou van vakansieoorde of huise teen steil hellings veroorsaak dat
               rotse onstabiel is (2)
               Die verwydering van minerale in mynaktiwiteite en storting van
               afvalmateriaal veroorsaak onstabiele mynhope of vullisterreine (2)
               Ontspanningsaktiwiteite soos bergfiets, fietsry, skilderagtige
               wandelroetes en ski maak paaie onstabiel (2)
               Verkeerde boerderymetodes lei tot massabeweging (2)
               Gradiënt – vinnige beweging van materiaal is meer op ŉ steiler lope as
               geleidelike helling (2)
               [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                                      GEOGRAFIE V1                            (EC/NOVEMBER 2024)

       2.5.4   Boor boute in die kante van die heuwelhelling (2)
               Bou klein klipmure van rotse aan die basis van ŉ helling (2)
               Gebruik van gaas om rotse in plek te hou (2)
               Spuit konkreet aan die kante van hellings om rotshelling te stabiliseer
               (2)
               Verminder ontbossing (2)
               Sluit paaie om die veiligheid van mense te verseker wanneer die helling
               onstabiel raak (2)
               Dreinering en afloop van kanaliseringstrukture om oortollige water te
               verwyder (2)
               Plant natuurlike plantegroei op hellings (2)
               Voltooi omgewingsimpakstudie (OIE) voor enige ontwikkeling om te
               sien of konstruksie enige impak op stabiliteit van die helling sal hê (2)
               Sny en vul hellings om hulle te stabiliseer (2)
               Beperking van aktiwiteite langs die helling (2)
               Gebruik vroeë waarskuwingstelsels om grondbeweging of onstabiliteit
               van die helling op te spoor (2)
               [ENIGE VIER]                                                       (4 x 2)    (8)
                                                                                            [60]

                                                               TOTAAL AFDELING A:            120

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2024)                       GEOGRAFIE V1                                          7

 AFDELING B

 VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

 3.1    KAARTWERKVAARDIGHEDE EN BEREKENINGE

        3.1.1    C 25º46'29" S 27º52'40" O (1)                                    (1 x 1)    (1)

        3.1.2    B 5 m (1)                                                        (1 x 1)    (1)

        3.1.3    C 14:00–17:00 (1)                                                (1 x 1)    (1)

        3.1.4    6,5 cm (1) x 0,1 = 0,65 km (1)
                 Speling (0,64–0,66 km)                                           (2 x 1) (2)

        3.1.5    86° (2)
                 Speling (85°–87°)                                                (1 x 2)    (2)

        3.1.6    VI = 1 465 m – 1 170,7 m = 294,3 m (1)
                       294,3 m
                         500 (1)

                       = 1 : 1,69 (1)                                             (3 x 1)    (3)

 3.2    KAARTINTERPRETASIE

        3.2.1    (a)      Vallei (1)                                              (1 x 1)    (1)

                 (b)      Kontoerlyne vorm ŉ v-vorm wat helling opwaarts toon (2)
                          Daar is ŉ rivier wat deur die vallei gaan (2)
                          [ENIGE EEN]                                          (1 x 2)       (2)
        3.2.2    Vakansie-oorde (1)
                 Seiljagklub (1)
                 Slangpark (1)
                 Watertuit (swem/ visvang/bootvaarte) (1)
                 Kabel manier (1)
                 Argeologiese terreine (1)
                 [ENIGE DRIE]                                                     (3 x 1)    (3)
        3.2.3    Koniese heuwel/Spitskop (1)
                                                                                  (1 x 1)    (1)
        3.2.4    Koniese heuwel/Spitskop bestaan uit ŉ duidelike koniese vorm (2)
                 Die teenoorgestelde sye is langer (2)
                 Koniese heuwel/Spitskop het ŉ afgeronde top (2)
                 [ENIGE EEN]                                                (1 x 2)          (2)

        3.2.5    (a)      Nee (1)                                                 (1 x 1)    (1)

                 (b)      Daar is geboue tussenin wat as ŉ versperring dien (1)
                          Daar is plantegroei tussen die twee punte wat die uitsig
                          belemmer (1)
                          [ENIGE EEN]                                             (1 x 2)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                                     GEOGRAFIE V1                          (EC/NOVEMBER 2024)

 3.3    GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

        3.3.1   Datalaag is ŉ laag inligting gebaseer op ŉ spesifieke tema (2)
                                                                              (1 x 2)    (2)

        3.3.2   Topografie/ Reliëf (2)
                Geologie (2)
                [ENIGE EEN]                                                   (1 x 2)    (2)

        3.3.3   (a)   Punt (1)

                (b)   Lyn (1)

                (c)   Poligoon (1)                                            (3 x 1)    (3)

        3.3.4   Ruimtelike data (1)                                           (1 x 1)    (1)
                                                                                         [30]

                                                            TOTAAL AFDELING B:            30
                                                                 GROOTTOTAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — Geography · QP · 2024 · Afr
- [GEOG P1 N12 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-n12-memo-afr/23ad5b55-3deb-44d9-8ea6-c393236c2c2d) — Geography · Memo · 2012 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2024 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2024-eng-d-watermark/f28c449c-8c06-4f6b-8014-968ad9ec2f20) — Geography · QP · 2024 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — Geography · QP · 2025 · Eng
- [GEOG P1 N12 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-n12-qp-afr/4827bbe8-9fd3-470b-88a2-00977899d40e) — Geography · QP · 2012 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2020-eng-d/e69812a7-c679-4117-8e83-ff24ba6186e5) — Geography · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [NW 11 GEOGRAPHY P2 QP ENG NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-geography-p2-qp-eng-nov-2024/87401783-284d-47f0-a49a-7027fb34cb4c) — QP · 2024 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/16057e30-c62a-4cdd-bac7-26bdd4348308) — QP · 2023 · Afr
- [IMG 20231013 WA0020](https://www.hlayiso.com/library/img-20231013-wa0020/f2c2375a-4a33-4c6e-a27d-95cec3c162d9) — QP · 2023
- [IMG-20231013-WA0020 watermark](https://www.hlayiso.com/library/img-20231013-wa0020-watermark/ac6e8032-ca6b-4955-b15b-11cd3ef1f2df) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
