# Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr12-sept-2022-afrikaans/1417811d-99d9-4e3c-85eb-cec4ad72efa3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr12-sept-2022-afrikaans/1417811d-99d9-4e3c-85eb-cec4ad72efa3)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                 SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                  SEPTEMBER 2022

                    GEOGRAFIE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

2                                     GEOGRAFIE V1                           (EC/SEPTEMBER 2022)

AFDELING A: KLIMAAT EN GEOMORFOLOGIE

VRAAG 1

1.1    1.1.1    B (1)

       1.1.2    C (1)

       1.1.3    D (1)

       1.1.4    C (1)

       1.1.5    B (1)

       1.1.6    A (1)

       1.1.7    D (1)

       1.1.8    C (1)                                                          (8 x 1)      (8)

1.2    1.2.1    ITKS (1)

       1.2.2    hitte (1)

       1.2.3    noord (1)

       1.2.4    Januarie (1)

       1.2.5    Julie (1)

       1.2.6    Suid-Atlantiese (1)

       1.2.7    Januarie (1)                                                    (7 x 1)     (7)

1.3    1.3.1    Die naam begin met die letter A/Eerste letter van die alfabet (1)
                                                                               (1 x 1)      (1)

       1.3.2    Madagaskar (1)
                Reunion (1)
                Mauritius (1)
                [ENIGE EEN]                                                     (1 x 1)     (1)

       1.3.3    Hierdie eilande is in die direkte pad van die tropiese sikloon wat in ŉ
                oostelike rigting beweeg (1)                                    (1 x 1)     (1)

       1.3.4    Latente hitte word vertikaal rondom die sentrum van die storm
                versprei (2)
                Dit lei tot ŉ daling in druk op die oppervlak (2)
                Drukgradiënt tussen die storm en die oppervlak het versterk (2)
                [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2022)                     GEOGRAFIE V1                                         3

        1.3.5    Die sikloon beweeg na hoër seetemperature (2)
                 Dit ontmoet ŉ ander windgordel (westewindgordel) (2)         (2 x 2)     (4)

        1.3.6    Sterk winde veroorsaak stormdeinings wat hawens sal beskadig (2)
                 Skade aan hawens sal invoer en uitvoer beperk (2)
                 Kommersiële vissersvaartuie sal nie see toe kan gaan nie (2)
                 Dit sal toerisme en sy verwante kus-aktiwiteite ontmoedig
                 (aanvaar voorbeelde) (2)
                 Daar sal ŉ verlies aan werksgeleenthede in die toerismesektor
                 wees (2)
                 Herstelwerk aan infrastruktuur langs die kus sal duur vir
                 versekeringsmaatskappye of die regering wees (2)
                 [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 2)     (4)

1.4     1.4.1    Donderstorms wat gedurende somer in ŉ lyn vanaf die NW tot die
                 SO oor die binneland gerangskik is (2)
                 [KONSEP]                                               (1 x 2)           (2)

        1.4.2    Dek ŉ groter vertikale/wydverspreide area (1)
                 Hulle het ŉ langer duur (1)
                 Is meer vernietigend (1)
                 [ENIGE EEN]                                                  (1 x 1)     (1)

        1.4.3    Laagdruk oor die land (1)
                 Band van donderstorms wat strek vanaf NW tot SO van die land (1)
                 Donderstorms word aan die oostelike deel van die hitte laag/vog
                 front ervaar (1)
                 [ENIGE TWEE]                                              (2 x 1)        (2)

        1.4.4    Divergeer koue, droë suidwestewinde om warm vogtige lug in die
                 sentrale deel van die land te ontmoet (2)              (1 x 2)           (2)

        1.4.5    Dit dra warm vogtige lug na die hitte laag (2)
                 Die noordoostewinde word deur die koue, droë lug onderskep en
                 styg langs die vogfront op (2)                          (2 x 2)          (4)

        1.4.6    Waardevolle voedingstowwe in die grond word weggespoel (2)
                 Grondvoedingstowwe lek laer af in die grondprofiel wat grond
                 minder vrugbaar maak (2)
                 Ekosisteme/voedselkettings word vernietig (2)
                 Afname in biodiversiteit (2)
                 Estetiese skoonheid verminder (2)
                 Plantegroei oorstroom (2)
                 Wilde diere verdrink (2)
                 [ENIGE TWEE]                                                (2 x 2)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

4                                   GEOGRAFIE V1                        (EC/SEPTEMBER 2022)

1.5    1.5.1    Temperatuur (1)                                           (1 x 1)      (1)

       1.5.2    Verhoog vogtigheid (2)                                    (1 x 2)      (2)

       1.5.3    Hoë geboue veroorsaak dat die sonstrale tussen die geboue
                weerkaats en gereflekteer word (2)
                Groot oppervlaktes van geboue absorbeer meer van die son se
                strale (2)
                Digtheid van geboue verseker dat die hitte nader aan die aarde se
                oppervlak bly (2)
                [ENIGE TWEE – antwoord moet vorm en digtheid insluit] (2 x 2)          (4)

       1.5.4    Verf geboue in ligter kleure bv. wit om weerkaatsing van hitte te
                verhoog (2)
                Om tuine op dakke te plant sal temperature afkoel (2)
                Geboue moet eko-vriendelik wees (groen) (2)
                Toekomstige grondgebruikbeplanning (geboue) behoort saam te val
                met heersende windrigtings om stede af te koel (2)
                Desentraliseer kommersiële aktiwiteite om geboudigtheid te
                verminder (2)
                Verminder gebou hoogte om hitte wat deur geboue vasgevang word
                te verminder (2)
                Verminder geboudigtheid om hitte naby oppervlak te verminder (2)
                Filters in skoorstene van geboue om lugbesoedeling te verminder
                                                                              (2)
                [ENIGE VIER – antwoord moet vorm en digtheid insluit.] (4 x 2)        (8)
                                                                                     [60]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2022)                         GEOGRAFIE V1                                        5

VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE

2.1    2.1.1     Z (1)

       2.1.2     Y (1)

       2.1.3     Y (1)

       2.1.4     Y (1)

       2.1.5     Z (1)

       2.1.6     Y (1)

       2.1.7     Z (1)

       2.1.8     Y (1)                                                            (8 x 1)    (8)

2.2    2.2.1     vertikaal (1)

       2.2.2     knakpunt (1)

       2.2.3     ŉ daling in seevlak (1)

       2.2.4     na (1)

       2.2.5     Vallei-binne-valleie (1)

       2.2.6     terugwaartse (1)

       2.2.7     ongegradeerd (1)                                                 (7 x 1)    (7)

2.3    2.3.1     laminêr (1)                                                     (1 x 1)     (1)

       2.3.2     Die rivierbedding is glad wat ŉ gladde vloei moontlik maak (2)
                 Daar is geen klippe of hindernisse wat wrywing veroorsaak nie (2)
                 [ENIGE EEN]                                                    (1 x 2)      (2)

       2.3.3     Die watervloei het ŉ lae snelheid (2)
                 Die rivier kan nie al sy vrag vervoer nie, wat neerlating tot gevolg
                 het (2)                                                          (2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

6                                     GEOGRAFIE V1                             (EC/SEPTEMBER 2022)

       2.3.4    Fluviale kenmerke
                Die smal V-vormige vallei veroorsaak wrywing wat die vloei van water
                vertraag (2)
                Bodemvrag veroorsaak roterende beweging van water (2)
                Watervalle verhoog die snelheid van water en roterende beweging by
                die plonspoel (2)
                Stroomversnellings verhoog die snelheid van water oor die
                uitstaande rots/laag wat stroom op duik (2)
                Steil gradiënt (Hellings)
                Verhoog die snelheid van water (2)
                Ongelyke hellings veroorsaak roterende beweging van water (2)
                [ENIGE VIER – beide fluviale kenmerke en steil helling moet
                genoem word]                                                  (4 x 2)        (8)

 2.4   2.4.1    Opvullings wat gevorm word na rivier oorstromings/natuurlik
                verhoogde oewers van ŉ rivier (1)
                [KONSEP]                                           (1 x 2)                   (2)

       2.4.2    B (1)                                                            (1 x 1)     (1)

       2.4.3    Nadat vloedwater teruggetrek het, laat dit gruis, sand en slik agter
                wat opbou om ŉ verhoogde wal te vorm (2)
                Oorstroming veroorsaak afsetting van die growwe materiaal aan die
                rande (2)
                Deurlopende oorstromings veroorsaak opbou van sedimente op die
                walle (2)
                [ENIGE EEN]                                                   (1 x 2)        (2)

       2.4.4    Hulle word nie maklik vervoer of weggespoel nie (2)
                Hierdie sedimente bring stabiliteit na die verhoogde wal (2)
                [ENIGE EEN]                                                      (1 x 2)     (2)

       2.4.5    Verminder erosie van die vloedvlakte (2)
                Dit is effektief in vloedbeheer aangesien dit as ŉ buffer dien wat die
                omliggende vloedvlakte kan beskerm (2)
                Verminder oorstromings sodat die vloedvlakte nie versuip raak nie (2)
                Bewaar habitatte, ekosisteme en biodiversiteit op die vloedvlakte as
                gevolg van minder oorstromings (2)
                [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2)      (4)

       2.4.6    Maak dit vir boere moeilik om toegang tot water vir besproeiing te
                verkry (2)
                Verhoog koste vir boere aangesien hulle water verder stroomaf/
                stroomop moet verkry (2)
                Rivier word ontoeganklik vir vee (2)
                Alluvium/slik wat nie gereeld op vloedvlakte neergelê word nie, wat
                grondvrugbaarheidsprobleme veroorsaak (2)
                Produksie sal afneem as gevolg van ŉ tekort aan vrugbare grond (2)
                Plaasgrond sal oorstroom word as die wal breek (2)
                [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 2)         (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2022)                       GEOGRAFIE V1                                       7

 2.5    2.5.1    Verskaf Port Elizabeth met 70% van sy water (1)              (1 x 1)      (1)

        2.5.2    Die boonste gedeeltes van ŉ dreineringsbekken wat ŉ rivier met die
                 meeste van sy water voorsien / Die gebied wat reënwater opvang,
                 wat in ŉ rivierstelsel sal dreineer (2)
                 [KONSEP]                                                    (1 x 2)       (2)

        2.5.3    Klimaatverandering (1)
                 Droogtes (1)
                 Erosie (1)
                 [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 1)      (2)

        2.5.4    Rivier sal besoedel word (2)
                 Storting van industriële afval (2)
                 Inwoners sal die water besoedel (2)
                 Eutrofikasie sal toeneem (2)
                 Waterkwaliteit sal afneem (2)
                 Rivier sal toeslik (2)
                 Akwatiese (riviere) ekosisteme word vernietig (2)
                 Nedersettingsontwikkeling sal natuurlike opvanggebiede
                 vernietig (2)
                 [ENIGE EEN]                                                  (1 x 2)      (2)

        2.5.5    Dit is te duur om te bou (2)
                 Dit sal vloeipatrone van riviere beïnvloed (2)
                 Ontwrigting van akwatiese (rivier)-ekosisteme (2)
                 [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 2)      (4)

        2.5.6    Volhoubare werksgeleenthede in die instandhouding van die
                 dreineringsbekken (2)
                 Kwaliteit watervoorsiening aan omliggende boere wat uitset vir
                 vervaardiging kan verhoog (2)
                 Watervoorsiening aan nywerhede is konsekwent en produktiwiteit
                 sal gehandhaaf of verhoog word (2)
                 Dit sal verdere industriële beleggings lok (2)
                 Dit sal ŉ vermenigvuldigingseffek op die ekonomie van die streek
                 hê (2)
                 [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 2)      (4)
                                                                                          [60]

                                                            TOTAAL AFDELING A:            120

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

8                                      GEOGRAFIE V1                            (EC/SEPTEMBER 2022)

AFDELING B

VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

3.1   3.1.1     B (1)                                                              (1 x 1)   (1)

      3.1.2     A (1)                                                               (1 x 1) (1)

      3.1.3     C (1)                                                              (1 x 1)   (1)

      3.1.4     Verskil in jare:           2022 – 2014 = 8 jaar (1)

                Gemiddelde jaarlike        5’(1) Wes
                verandering:

                Totale verandering:        8 x 5 = 40’ (1) Wes

                Magnetiese deklinasie 18°12’
                in 2022:              +(1) 40’
                                       18°52’ Wes van Ware Noord (1)               (5 x 1)   (5)

      3.1.5       24° + 18°52’ (1)
                = 42°52’ (1)                                                       (2 x 1)   (2)

3.2   KAARTINTERPRETASIE

      3.2.1     B       (1)                                                        (1 x 1)   (1)

      3.2.2     A       (1)                                                        (1 x 1)   (1)

      3.2.3     (a)     1 (1)                                                      (1 x 1)   (1)

                (b)     Kunsmatige oppervlaktes by 1 absorbeer meer hitte (2)
                        Natuurlike oppervlaktes by 2 absorbeer nie baie hitte nie (2)
                        Kunsmatige produksie van hitte by die industriële gebied (2)
                        Besoedelingskoepel wat geskep word, sal temperature by 1
                        verhoog (2)
                        Hoër geboue by 1 vang die hitte vas (2)
                        [ENIGE TWEE]                                             (2 x 2)     (4)

      3.2.4     (a)     J (1)                                                      (1 x 1)   (1)

                (b)     Dit sal duur wees om (hoër) brûe te bou (2)                (1 x 2)   (2)

                (c)     Die rivier in die gebied vloei in ŉ noordelike rigting (2)
                        Terugwaartse erosie sal in ŉ suidelike rigting voorkom (2)
                        [ENIGE EEN]                                                (1 x 2)   (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2022)                     GEOGRAFIE V1                                           9

3.3    GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

       3.3.1    Vektor (1)                                                        (1 x 1)     (1)

       3.3.2    Lyne, punte en poligone word gebruik om die verskynsels voor te
                stel (1)                                                     (1 x 1)          (1)

       3.3.3    Die wingerde en boorde word omring deur ander paaie vir die
                verspreiding van produkte (2)
                Gekoppel aan die nasionale snelweg vir verspreiding van goedere (2)
                Gekoppel aan die spoorlyn vir vervoer/uitvoer van grootmaat produkte
                                                                                 (2)
                [ENIGE EEN]                                                   (1 x 2)         (2)

       3.3.4    Die afloop sal in die rivier deur die sytak strome beland (2)
                Die helling van die walle is steil, wat vinniger neerslag van los slik in
                die rivier sal veroorsaak (2)
                Die plaagdoders en insekdoders wat deur boere gebruik word, sal
                maklik in die rivier vloei en eutrofikasie veroorsaak (2)
                Die gebied is nie gebuffer nie, en uitbreiding van die wingerd en boorde
                nader aan die rivier word nie beperk nie (2)
                [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 2)    (4)
                                                                                             [30]

                                                               TOTAAL AFDELING B:              30
                                                                   GROOTTOTAAL:               150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/9f9f46f5-415d-417f-a86c-3c476edee1db) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 ANNEX SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2017-afrikaans/2bf905cf-1065-489e-90d7-bef0d0d656ac) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2022-afrikaans/36b731da-d306-4290-8182-9cb2db76db85) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [Gr12 Geography P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-geography-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853) — Geography · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — QP · 2023 · Afr
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
