# Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr12-sept-2024-afrikaans/b402ab9b-6526-4b87-aa05-8d5aa9f00852
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr12-sept-2024-afrikaans/b402ab9b-6526-4b87-aa05-8d5aa9f00852)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIORSERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2024

                        GEOGRAFIE V1
                        NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

                    Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  GEOGRAFIE V1                         (EC/SEPTEMBER 2024)

INSTRUKSIES EN INLIGTING VOOR AANVANG VAN NASIEN

1.    Gebruik ŉ enkele regmerkie vir die toekenning van EEN (1) punt.

2.    Gebruik TWEE regmerkies vir die toekenning van TWEE (2) punte.

3.    Regmerkies MOET geplaas word, op/ bo-op/ aan die einde van die korrekte
      antwoord, in die sin.

4.    ŉ Kruis (X) MOET aan die einde van elke verkeerde/ ongeldige sin of antwoord
      geplaas word.

5.    Alle paragraafvrae MOET die gebruik van simbool insluit:
                                                                 M
      … wanneer ŉ kandidaat 8 punte behaal het.

6.    MOENIE punte aan kandidate toeken waar paragrawe nie in volsinne voltooi is
      nie.

7.    Elke onderafdeling MOET ŉ totaal hê wat op die regterkantse kantlyn weerspieël
      word, bv 1.1 moet ŉ punt hê wat verkry is uit (8).

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                        GEOGRAFIE V1                                    3

AFDELING A: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE

VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER

1.1    1.1.1     Temperatuur inversie (1)

       1.1.2     Rypholte (1)

       1.1.3     Anabatiese winde (1)

       1.1.4     Higroskopiese kerne (1)

       1.1.5     Isoterme (1)

       1.1.6     Albedo (1)

       1.1.7     Radiasie mis (1)

       1.1.8     Thermiese gordel (1)                                         (8 x 1)     (8)

1.2    1.2.1     C (1)

       1.2.2     A (1)

       1.2.3     A (1)

       1.2.4     D (1)

       1.2.5     D (1)

       1.2.6     B (1)

       1.2.7     D (1)                                                        (7 x 1)     (7)

1.3    1.3.1     12 Maart 2024 (2)
                 12/10h (2)                                                   (1 x 2)     (2)

       1.3.2     Op die 11de het Filipo weswaarts beweeg (1)
                 Op die 12de het Filipo suidwaarts beweeg (1), dan op die13de
                 suidoostelike (1)                                            (2 x 1)     (2)

       1.3.3     Gaza (1)
                 Mbabane (1)
                 Maputo (1)
                 Sofala (1)
                 [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 1)     (2)

       1.3.4     25 455 people (1)                                            (1 x 1)     (1)

       1.3.5     Opvoeding (1)
                 Water (1)                                                    (2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    GEOGRAFIE V1                           (EC/SEPTEMBER 2024)

       1.3.6    Gesondheidsentrums (1)
                Paaie (1)
                Elektriese pale (1)
                [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 1)    (2)

       1.3.7    Verseker dat daar ŉ rampbestuursplan is (2)
                Monitor die pad van die sikloon en die ontwikkeling daarvan met
                behulp van afstandsensors op satelliet (2)
                Berei ontruimingsplanne voor (2)
                Bou sterk skuilings waar mense bymekaar kan kom voordat ŉ storm
                aanbreek (2)
                Opgradeer tegnologie (2)
                Verseker infrastruktuur is van goeie gehalte (2)
                [ENIGE TWEE]                                             (2 x 2)            (4)

 1.4   1.4.1    Ontwikkeling en versterking van siklone (2)                      (1 x 2)    (2)

       1.4.2    A – Kouefront (1)
                B – Warm front (1)                                               (2 x 1)    (2)

       1.4.3    Krimping (1)                                                     (1 x 1)    (1)

       1.4.4.   Die verandering is te wyte aan die kloksgewyse sirkulasie van wind
                in ŉ middelbreedtesikloon (2)                                (1 x 2)        (2)

       1.4.5    Kouefront okklusie vind plaas wanneer die koudste lug agter die
                kouefront gevind word (2)
                Die koudste lug veroorsaak dat die warm lug langs die kouefront
                opgelig word (2)
                Die koue front ondergrawe die warm front (2)
                Die stygende lug koel af, kondenseer en vorm die nimbostratuswolke
                (2)

                Warm front okklusie vind plaas wanneer die koudste lug voor die
                warm front gevind word (2)
                Die koudste lug veroorsaak dat die lug langs die warm front opgelig
                word (2)
                Die stygende lug koel, kondensasie vind plaas om die nimbostratus
                wolke te vorm (2)
                [KONSEP]                                                    (4 x 2)         (8)

 1.5   1.5.1    Ophoping van roet, rook en ander besoedelingstowwe wat oor die
                stad vorm (2)
                [KONSEP]                                               (1 x 2)              (2)

       1.5.2    Verbranding van fossielbrandstof (1)
                Hoë hoeveelhede lugbesoedeling as gevolg van
                hitteopwekkingsaktiwiteite (1)
                Uitlaatgasse van motorvoertuie (1)
                Industriële aktiwiteite in die stad gee groot hoeveelhede
                lugbesoedeling uit (1)
                Konstruksie-aktiwiteite veroorsaak stofdeeltjies (1)             (3 x 1)    (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                      GEOGRAFIE V1                                     5

       1.5.3     Snags is daar sterk daling van koue lug (2)
                 Inversielaag is naby die oppervlak (2)
                 Daar is minder konveksie om besoedeling snags te versprei (2)
                 Minder aktiwiteite om hitte op te wek wat besoedelingskoepel sal
                 ophef (2)
                 [ENIGE TWEE]                                                (2 x 2)     (4)

       1.5.4     Vrystelling van kweekhuisgasse dra by tot klimaatsverandering (2)
                 Besoedelingstowwe lei tot die vorming van suurreën (2)
                 Kondensasie rondom besoedelingstowwe lei tot die vorming van
                 rookmis wat swak sigbaarheid veroorsaak (2)
                 Besoedelde lug oor die stede verhoog temperature (2)
                 Konsentrasie van besoedelingstowwe veroorsaak groter
                 wolkbedekking (2)
                 [ENIGE DRIE]                                                (3 x 2)     (6)
                                                                                        [60]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     GEOGRAFIE V1                         (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE

2.1 2.1.1      Z (1)

     2.1.2     Y (1)

     2.1.3     Y (1)

     2.1.4     Y (1)

     2.1.5     Z (1)

     2.1.6     Y (1)

     2.1.7     Z (1)

     2.1.8     Z (1)                                                           (8 x 1)    (8)

2.2 2.2.1.     A (1)

     2.2.2     B (1)

     2.2.3     A (1)

     2.2.4     A (1)

     2.2.5     B (1)

     2.2.6     A (1)

     2.2.7     A (1)                                                          (7 x 1)     (7)

2.3 2.3.1      Delta is ŉ landvorm wat by die monding van ŉ rivier vorm, waar
               verskillende kanale van dieselfde rivier in die see /oseaan vloei (2)
               [KONSEP]                                                       (1 x 2)     (2)

     2.3.2     Boogvormige delta (1)                                          (1 x 1)     (1)

     2.3.3     Die geleidelike helling veroorsaak dat die rivier sy energie verloor en
               sy lading by die riviermond afset (2)
               Swak oseaniese strome moedig die opeenhoping van sedimente
               aan om ŉ delta te vorm (2)                                      (2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                         GEOGRAFIE V1                                      7

         2.3.4    Aan mense:
                  Skep toerismegeleenthede en dra tot die ekonomie by (2)
                  Vrugbare grond moedig gewasverbouing aan (2)
                  Sand en gruis word in pad- en boukonstruksie gebruik (2)
                  Ontwikkeling van nedersettings (2)
                  Goeie vervoerskakels (2)

                  Oor omgewing:
                  Tree op as ŉ bron van water (2)
                  Bron van proteïen (vis) (2)
                  Aantreklik vir wild omdat die voedingsryke water lei tot verhoogde
                  plantgroei en voedselbeskikbaarheid (2)
                  Filtreer water en verminder die impak van waterbesoedeling van
                  stroomop (2)                                                 (4 x 2)       (8)

 2.4     2.4.1    Roofelmboog is ŉ reghoekige draai wat die punt aandui waar een
                  rivier ŉ ander roof (2)                                 (1 x 2)            (2)

         2.4.2    (a)     Verarmde stroom                                       (1 x 1)      (1)

                  (b)     As gevolg van terugwaartse, sal die sytak deur die
                          waterskeiding erodeer (2) en die bolope van rivier B by punt
                          C (2) roof                                            (2 x 2)      (4)

         2.4.3    Rowerstroom (1)                                              (1 x 1)       (1)

         2.4.4    A (1)                                                         (1 x 1)      (1)

         2.4.5    Rivier A het die volume water verhoog (2)                     (1 x 2)      (2)

         2.4.6    Afname in biodiversiteit (2)
                  Grondagteruitgang (2)
                  Water-ekosisteem sal versteur word (2)
                  Minder vis (2)                                                (2 x 2)      (4)

 2.5     2.5.1    81% (1)                                                       (1 x 1)      (1)

         2.5.2    Onvoldoende behandelde riool (2)                              (1 x 2)      (2)

         2.5.3    26 plante (2)                                                 (1 x 2)      (2)

         2.5.4    Kunsmis/insekdoders/plaagdoders/onkruiddoders wat in die
                  landbou gebruik word, word deur oppervlakafloop weggespoel en
                  in riviere neergelê (2)
                  Oliestortings en gaslekkasies (2)
                  Verwydering van vullis in die rivier (2)               (2 x 2)             (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 GEOGRAFIE V1                    (EC/SEPTEMBER 2024)

         2.5.5   Implementering van openbare bewusmakingsprogramme (2)
                 Moedig herwinning van riool aan (2)
                 Herstel vloedvlaktes met plantegroei (2)
                 Verseker stormwaterbestuur (2)
                 Boetes op munisipaliteite oplê (2)
                 Implementeer afvalwaterbehandeling (2)
                 Buffer van die riviere (2)
                 Beoefen groen landbou (volhoubare landbou) (2)     (3 x 2)       (6)
                                                                                 [60]

                                                        TOTAL SECTION A:         120

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                        GEOGRAFIE V1                                      9

AFDELING B

VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

3.1    KAARTWERKVAARDIGHEDE EN BEWEEKINGS

       3.1.1    Wes-Kaap (1)                                                    (1 x 1)     (1)

       3.1.2    noordwes (1)                                                    (1 x 1)     (1)

       3.1.3    Die ortofotokaartskaal is 5 keer groter as die topografiese kaart
                (2)                                                             (1 x 2)     (2)

       3.1.4    A (1)                                                           (1 x 1)     (1)

       3.1.5    VI = 330,2 m – 310,0 m = 20,2 m (1)

                HE = 4,3 cm (1) x 500 = 2 150 m (1)
                      (range: 4,2 cm – 4,4 cm) x 500 = 2 100 m – 2 200 m
                   = 20,2 : 2 150
                     20,2 20,2
                     OF
                   =20,21
                    2 150 (1) for the correct substitution
                  = 1 : 106,43 (range: 1 : 103,96 – 108,91) (1)                 (5 x 1)     (5)

3.2    KAART INTERPRETASIE

       3.2.1    Suidwaartse hellings kry indirekte verwarming van die son (lae
                invalshoek) wat tot meer groei lei aangesien die grond natter is (2)
                Lae verdampingstempo maak dat die grond natter is en dit bevorder
                digte plantegroei (2)                                          (1 x 2)      (2)

       3.2.2    (a)     Middag (1)                                              (1 x 1)     (1)

                (b)     Die verskynsels het kort skaduwees (2)                  (1 x 2)     (2)

       3.2.3    Radiale dreineringspatrone (1)                                 (1 x 1)      (1)

       3.2.4    Riviere vloei weg van die sentrale punt (2)
                Dreineringspatroon lyk soos speke van ŉ wiel (2)                (1 x 2)     (2)

       3.2.5    2de orde stroom (2)                                            (1 x 2)      (2)

       3.2.6    A5 – Lae dreineringsdigtheid (1)
                A6 – Hoë dreineringsdigtheid (1)                                (1 + 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                   GEOGRAFIE V1                        (EC/SEPTEMBER 2024)

3.3   GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

      3.3.1     (a)   Bebosde gebied (1)                                     (1 x 1)     (1)

                (b)   Rivier (1)
                      Rye bome langs die rivier (1)
                      [ENIGE EEN]                                            (1 x 1)     (1)

      3.3.2     Enkele laag inligting met ŉ spesifieke tema
                [KONSEP]                                                     (1 x 2)     (2)

      3.3.3     Topografie (1)
                Dreinering (1)
                Grondgebruik (1)
                [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 1)     (2)

      3.3.4     Om die rivier teen waterbesoedeling te beskerm (2)
                Vir die wortels van bome om die rivieroewer te versterk (2)
                Boomafdakke bied skaduwee om die rivier koel te hou (2)
                Om natuurlike verbinding tussen die rivier en sy vloedvlakte
                moontlik te maak (2)
                [ENIGE EEN]                                                  (1 x 2)     (2)
                                                                                        [30]

                                                              TOTAAL AFDELING B:         30
                                                                  GROOTTOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — Geography · QP · 2025 · Afr
- [Grade 12 NSC Geography P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p1-afrikaans-2020-preparatory-addendum/508a9280-b61b-4bd4-bb68-f8ded76eef8a) — Geography · Addendum · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/9f9f46f5-415d-417f-a86c-3c476edee1db) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 ANNEX SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2017-afrikaans/2bf905cf-1065-489e-90d7-bef0d0d656ac) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [2023 WC Prelim P1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-wc-prelim-p1-memo/7cb77a3f-7944-45bf-955a-79b2f53d0231) — Geography · Memo · 2023

## More from Grade 12 Geography

- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — QP · 2023 · Afr
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/4d6a4eeb-5ee5-44a7-9392-783928539ee7) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
