# Geography Grade 12 P1 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2012-memo-afr/3665c89b-c90e-48d6-a080-7859ebfe5b7e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2012-memo-afr/3665c89b-c90e-48d6-a080-7859ebfe5b7e)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                GRAAD 12

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 12

                               GEOGRAFIE V1

                              NOVEMBER 2012

                               MEMORANDUM

PUNTE: 300

                     Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye.

Kopiéreg voorbehou                                           Blaai asseblief om

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                            2
Geografie/V1                       NSS – Memorandum                  DBE/November 2012

AFDELING A

VRAAG 1

1.1.1 stedelike hitte-eiland (2)                                                (1 x 2) (2)
1.1.2 33,3 °C tot 33,7 °C (2)                                                   (1 x 2) (2)
1.1.3 (a) neem af (2)                                                           (1 x 2) (2)
      (b) neem toe/neem af (2)                                                  (1 x 2) (2)
      (c) neem toe (2)                                                          (1 x 2) (2)

1.2.1   Dreineerbekken (2)                                                       (1 x 2) (2)
1.2.2   Dendrities (2)                                                          (1 x 2) (2)
1.2.3   Monding (2)                                                             (1 x 2) (2)
1.2.4   B (2)                                                                   (1 x 2) (2)
1.2.5   Interfluviale rif/tussenstroomse skeiding/sekondêre waterskeiding (2)   (1 x 2) (2)

1.3.1 Kuslaag (2)                                                               (1 x 2) (2)

1.3.2 Druk neem af na die sentrum (2)
      Laagste druk in die sentrum (2)
      Kloksgewyse rotasie (2)
      [Enige EEN]                                                               (1 x 2) (2)

1.3.3 Middelbreedte-sikloon, noord geleë (2)
      Aanwesigheid van koue fronte wat oor land beweeg (2)
      Suid-Indiese hoog is naby die land/posisie van hoogdruk (2)
      Oor die algemeen lae temperatuur oor land (2)
      Mooiweer/geen reën oor binneland (2)
      [Enige TWEE]                                                              (2 x 2) (4)

1.3.4 Die Suid-Indiese hoog is gedeeltelik oor die land en dit word geassosieer met
      dalende lug wat sal lei tot skoon lug (2)
      Swak wind (2)
      Warm temperature (2)                                                     (1 x 2) (2)

1.3.5 Die aantog van die koue front word geassosieer met bewolkte toestande (2)
      Koue front lig warm lug wat lei tot kondensasie en wolkvorming (2)   (1 x 2) (2)

1.3.6 (a)      Daling in temperatuur (2)
               Bewolkte toestande (2)
               Swaar reën of donderstorms (2)
               Vogtigheid daal (2)
               Toename in lugdruk (2)
               Sterk stormagtige winde/krimpende winde (2)
               [Enige EEN]                                                      (1 x 2) (2)

        (b)    Gedryf deur die westewinde/in die westewindgordel (2)            (1 x 2) (2)

Kopiéreg voorbehou                                                      Blaai asseblief om

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                          3
Geografie/V1                     NSS – Memorandum                   DBE/November 2012

(c)   Dit sal beide positiewe en negatiewe gevolge hê (2)
      Die see sal onstuimig wees en nie geskik vir swem (2)
      Swaar winde/reën sal toeriste forseer om binnenshuis te bly (2)
      Ritte na Robbeneiland sal gekanselleer word (2)
      Sigbaarheid op Tafelberg sal swak wees en dit sal gevaarlik wees om
      berg te klim/te stap/kabelkarritte te onderneem (2)
      Sneeuval lok toeriste (2)
      [Enige EEN. Aanvaar enige ander redelike antwoord]                        (1 x 2) (2)

1.4.1 'n Verandering in die gewone klimaat wat ervaar word/verandering in klimaat (2)
      [Konsep]                                                                (1 x 2) (2)

1.4.2 Aardverwarming (2)
      Industrialisasie (2)
      Styging in CO ² /kweekhuisgasse (2)
      Toename in gebruik van fossielbrandstowwe (2)
      Toename in motors op paaie (2)
      Toename in besoedeling (2)
      Toename in bevolkingsaanwas (2)
      Menslike aktiwiteite wat hitte genereer (2)
      [Enige EEN. Aanvaar ander redelike antwoorde]                             (1 x 2) (2)

1.4.3 Afname in jaarlikse reënval (2)
      Veranderinge in die voedselketting/afname in pylinkvis en kril (2)
      Vernietiging van habitat (2)
      Oliestorting/olie besoedeling (2)
      [Enige TWEE. Aanvaar ook antwworde nie genoem in artikel]                 (2 x 2) (4)

1.4.4 Maatreëls om die probleem op te los
      Verminder kweekhuisvrystellings (2)
      Plant meer bome/groenmaak projekte (2)
      Gebruik alternatiewe energie voorbeelde (2)
      Verminder vrystellings van afvalstowwe soos metaan (2)
      Maak gebruik van openbare vervoer/saamryklubs om koolstofdioksied te
      verminder (2)
      Bevorder omgewingsvriendelike vorme van landbou (2)
      Internasionale konferensies waar lande hulle verbind tot vermindering in
      vrystellings bv. Kyoto, Copenhagen, Cop17 (2)
      Gebruik reflektiewe boumateriale (2)
      Strenger wette betreffende besoedeling/ boetes/koolstofbelastings (2)
      Ontwikkel tuindakke op hoë geboue (2)
      Bou groen omgewingsvriendelike geboue (2)
      Meer waterverskynsels vir verkoeling (2)
      Finansiele bystand vir ontwikkelende lande (2)
      Kandidate mag bewusmakingsveldtogte aanspreek en mag uitbrei oor die
      impak en oplossings vir die impak vir volpunte.
      [Enige SES. Aanvaar ander redelike antwoorde]                           (6 x 2) (12)

Kopiéreg voorbehou                                                     Blaai asseblief om

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                            4
Geografie/V1                       NSS – Memorandum                     DBE/November 2012

1.5.1 Stroomroof kom voor wanneer een rivier die water van 'n ander rivier beroof (2)
      [Konsep]                                                                (1 x 2) (2)

1.5.2 (a)      Terugwaartse erosie beteken erosie wat terugwaarts plaasvind/erosie
               vanaf die bron terugwaarts/terugwaartse verlenging vanaf die bron (2)
               [Konsep]                                                        (1 x 2) (2)

       (b)     Rivier vloei teen 'n steiler gradiënt af, daarom is die snelheid hoog/meer
               energie (2)
               Vloei oor sagter gesteentes, daarom is die tempo van erosie hoër (2)
               Toename in reënval (2)
                [Enige EEN]                                                         (1 x 2) (2)
1.5.3 Nee (2)                                                                       (1 x 2) (2)
1.5.4 D - roofelmboog (2)
      E - windsaal/riviergruis/droë vallei (2)                                       (2 x 2) (4)

1.5.5 Veranderinge in riviere B en C na stroomroof

       Rower-/roofstroom
       Dreineerbekken word groter (2)
       Meer water (2)
       Vloei vinniger (2)
       Meer eroderende krag (2)
       Minder afsetting (2)
       Hoër vloedpiek (2)
       Toename in takstrome (2)
       Verjonging kom voor (2)
       Verandering in ekosisteem (2)

       Geroofde stroom
       Dit is nou 'n verarmde rivier onder die roofpunt (2)
       Vallei te groot vir die straaltjie water wat nou daarin vloei onder die roofpunt (2)
       Grootte van die dreineerbekken neem af (2)
       Minder water onder die roofpunt (2)
       Vloei stadig onder die roofpunt (2)
       Minder eroderende krag onder die roofpunt (2)
       Meer afsetting onder die roofpunt (2)
       Teenwoordigheid van riviergruis waar stroomroof plaasgevind het (2)
       Geen veranderinge bokant die roofpunt (2)
       Verandering in die ekosisteem (2)
       [Enige SES van beide geroofde en roofstroom. Aanvaar ander redelike antwoorde]
                                                                                   (6 x 2) (12)

1.6.1 Dwarsprofiel/dwarsdeursnit (2)                                                 (1 x 2) (2)

1.6.2 Diepte (diep/hoogte/vertikale uitbreiding/ werklike figuur) (2)
      Wydte (wyd/laterale uitbreiding/ werklike figuur)(2)
      V-vormig (2)
      Terrasvormig (2)
      [Enige TWEE]                                                                   (2 x 2) (4)

Kopiéreg voorbehou                                                         Blaai asseblief om

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                           5
Geografie/V1                      NSS – Memorandum                    DBE/November 2012

1.6.3 Afwaarts/vertikale erosie (2)                                               (1 x 2) (2)

1.6.4 (a)      Wanneer 'n rivier in die middel- of benede-loop weer aktief afwaarts
               begin erodeer (2)
               [Konsep]                                                          (1 x 2) (2)

      (b)      Teenwoordigheid van terrasse (2)
               Vallei binne 'n vallei (2)
               Bewys van verskuiwing (2)
               [Enige TWEE]                                                       (2 x 2) (4)

1.6.5 Dieper (2)
      Rivier erodeer afwaarts in die landskap (2)

      Dinamiese aanpassing van rivier na basisvlak (2)
      Soos dit dieper word, word die valleivloer nouer (2)
      Wyer (2)
      Laterale erosie maak riviervallei wyer (2)
      Rivierflanke word wyer as gevolg van afloop teen valleihange (2)
      Terrasse ontwikkel (2)
      Soos afwaartse erosie plaasvind, word terrasse agtergelaat (2)
      [Moet verwys na die verandering in dimensie vir 2 punte. Moet 'n rede gee vir die
      dimensionele verandering vir 2 punte.]                                  (2 x 2) (4)

                                                                                      [100]

Kopiéreg voorbehou                                                       Blaai asseblief om

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                          6
Geografie/V1                     NSS – Memorandum                 DBE/November 2012

VRAAG 2

2.1.1   Mosambiek (2)
2.1.2   Plato (2)
2.1.3   Breedtegraad (2)
2.1.4   Platorand (2)
2.1.5   Benguela (2)                                                        (5 x 2) (10)

2.2.1   kruin (2)
2.2.2   talus/puinhang (2)
2.2.3   kruin (2)
2.2.4   talus/puinhang (2)
2.2.5   krans (2)                                                           (5 x 2) (10)

2.3.1 Stille Oseaan (2)                                                      (1 x 2) (2)

2.3.2 Die effek van die corioliskrag is nul by die ewenaar (2)
      Geen afwyking van lug (2)
      [Enige EEN]                                                            (1 x 2) (2)

2.3.3 Tropiese siklone kom voor wanneer oseaantemperature 26,5°C of hoër
      is (2)                                                             (1 x 2) (2)

2.3.4 Koue oseaan (2)
      Buite die 5°- tot 25°C -breedtegraad/oseeaantemperature onder 26,5°C (2)
      Daling van lug van Hadley sel (2)
      Beweeg in sone van middelbreedte/Ferrelsel (2)
      Beweeg alreeds in die weste windgordel (2)
      Minder verdamping en latente hitte (2)
      [Enige TWEE]                                                          (2 x 2) (4)

2.3 5 Gebrek aan vog (2)
      Daarom minder latente hitte geproduseer gedurende kondensasie (2)
      Wrywing oor land vertraag die stelsel (2)
      [Enige TWEE]                                                           (2 x 2) (4)

2.3.6 Ekonomie sal afneem/negatiewe impak op die ekonomie (2)
      Skade aan infrastruktuur/voorbeelde (2)
      Duur om te herstel (2)
      Ontworteling van bome (2)
      Vernietig gewaslanderye/vee (2)
      Toename in voedselpryse (2)
      Groot assuransieuitbetalings (2)
      Rampvergoedings (2)
      Duur om voedsel in te voer (2)
      Verlies aan inkomste vanaf toeriste/Negatiewe impak op toerisme (2)
      Las op assuransiemaatskappye (2)
      Hernuwings- en opknappingskostes (2)
      Plaaslike ekonomie sal nie kan fungeer (2)
      [Enige DRIE. Aanvaar ander redelike antwoorde]                         (3 x 2) (6)

Kopiéreg voorbehou                                                   Blaai asseblief om

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                         7
Geografie/V1                    NSS – Memorandum                    DBE/November 2012

2.4.1 'n Periode wanneer daar minder as die verwagte reënval vir die streek is (2)
      [Konsep]                                                                 (1 x 2) (2)

2.4.2 Tekort aan voedsel in die toekoms (2)
      Voedselpryse sal styg (2)
      Land sal voedsel moet invoer (2)
      Gewasse (oes) sal misluk (2)
      Afname in opbrengs/hoeveelheid (2)
      Minderwaardige gewasse (2)
      Grootte van produksie sal afneem (2)
      Daarom voedseltekort/voedselonsekerheid (2)
      [Enige TWEE]                                                              (2 x 2) (4)

2.4.3 Dele van Afrika is droog met gereelde droogtetoestande (2)
      Kleinskaalse boere kan nie verliese bekostig (2)
      Hulle het nie die geldelike rugsteun vir bastersaad/versekering/
      bemestingstowwe/ens.nie (2)
      Kleinskaalse boere het nie toegang tot besproeiing/stoortenks (2)
      Afname in voorsiening van stapelvoedsel (2)
      Mielies is meer kwesbaar/vatbaar vir droogte (2)
      [Enige EEN]                                                               (1 x 2) (2)

2.4.4 Bewusmakingsprogramme oor bewaring van water (2)
      Skool opvoedkundige programme/mulching/werk-vir-water (2)
      Moedig die gebruik van watertenks/wateroes aan om reënwater vir
      tuingebruik op te vang (2)
      Bou wateroordrag skemas (2)
      Fondse vir hoof skemas (2)
      Hersirkuleer(hergebruik) water van nywerhede, rioolafval en huishoudelike
      water(gryswater)(2)
      Waterbeperkings (2)
      Boetes vir watermisbruik (2)
      Wetgewing vir watwerbestuur (2)
      Bou damme in gebiede met lae evaporasietempo's (2)
      Stoor water in tenks en reservoirs gedurende reënseisoene (2)
      Ontsouting van water (2)
      Ontslikking van damme om kapasiteit te verhoog (2)
      Verwyder indringerplante in opvangsgebiede/bewaar opvangsgebiede (2)
      Herbeplant met inheemse plante/xerofietplante (2)
      Meer effektiewe besproeiingsmetodes/drupbesproeiing (2)
      Kontoerploeëry (2)
      Verminder ontbossing om infiltrasie te verhoog (2)
      Plant droogtebestande gewasse (2)
      Verander van bestaans- na kommersiële boerdery (2)
      Wolbesaaiing (2)
      Herstel lekkende pype op huishoudelike en munisipale vlak(kan ander
      voorbeelde gee) (2)
      Volhoubare gebruik van grondwater (2)
      [Enige SES. Aanvaar ander redelike antwoorde]                          (6 x 2) (12)

Kopiéreg voorbehou                                                     Blaai asseblief om

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                         8
Geografie/V1                    NSS – Memorandum                  DBE/November 2012

2.5.1 A – plato/mesa/tafelberg (2)
      B – spitskop/tafelkop/koniese heuwel (2)                               (2 x 2) (4)

2.5.2 Horisontale gesteentestrata (2)                                        (1 x 2) (2)

2.5.3 A het 'n harde deklaag terwyl die harde deklaag verklein/verwyder/
      erodeer is op die spitskop B (2)
      A het 'n groot plat oppervlak terwyl die B gepunt/kleiner is (2)
      Verskynsels A en B is op verskillende stadia van canyon landskap
      vorming (2)
      [Enige EEN]                                                             (1 x 2) (2)

2.5.4 Terugkerwing/terugwaartse erosie kom slegs voor op die A (2)
      Terugkerwing/terugwaartse erosie/afwaartse erosie kom voor op B (2)     (2 x 2) (4)

2.5.5 Diep, steil-kantige vallei/nou V-vormigvallei/klowe (2)
      Het vertikale kranse (2)
      Terugkerwing het plaasgevind (2)
      Mesa’s(tafelberge), tafelkoppe en spitskoppe kom algemeen voor (2)
      [Enige EEN]                                                             (1 x 2) (2)

2.5.6 Positief
      Toeriste-attraksie (2)
      Ekotoerisme (2)
      Bron van inkomste vanuit toeriste aktiwiteite (2)
      Ontspanning/staproetes/pony tracking/abseil/hangliding/white water
      rafting (2)
      Estetiese waarde (2)

      Negatief
      Beperk nedersettingontwikkeling en landbou (2)
      Beperk boerdery omdat hulle steil hellings/minde vrugbare/dun grond het (2)
      Beperk boerdery omdat hulle vlak vloedvlaktes het (2)
      Beperk boerdery omdat hulle riviere het wat baie diep vloei (2)
      Moeilik om infrastruktuur te ontwikkel (2)
      Ontoeganklik in geval van noodredding(2)
      [Enige DRIE]                                                           (3 x 2) (6)

2.6.1 Grondopvullings (2)
      Lekkende septiese tenks (2)
      Stadsafval (2)
      Insekdoders en anorganiese bemestingstowwe gebruik in tuine (2)
      Besoedelde nywerheidsafval (2)
      [Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde]                          (2 x 2) (4)

Kopiéreg voorbehou                                                   Blaai asseblief om

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                         9
Geografie/V1                    NSS – Memorandum                    DBE/November 2012

2.6.2 Streng munisipale wette/regulasies (2)
      Boetes (2)
      Hersirkulering (2)
      Bewusmakingsveldtogte (2)
      Buffersones/heining om nywerheidsafval te voorkom (2)
      Gereelde toetsing van waterkwaliteit (2)
      Behandel nywerheidsafval voordat dit in riviere gestort word (2)
      Verminder die gebruik van insekdoders in die tuine (2)
      Boetes/wetgewing/afvalbestuur beleide (2)
      Hersirkulering/hergebruik/grys waterstelsels (2)
      Onderhoud/opgradering van stormwaterdreineringstelsels (2)
      [Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde]                             (2 x 2) (4)

2.6.3 Negatiewe gevolge van menslike aktiwiteite op riviere
      Bebossing verminder stroomafloop (2)
      Ontbossing veroorsaak vloede (2)
      Afvalafsetting veroorsaak besoedeling in riviere (2)
      Afvalafsetting verander die ekwilibrium van die rivier (2)
      Afvalwegdoening dood organismes in riviere (2)
      Voedselkettings word vernietig (2)
      Voedselbronne vir mense vernietig (2)
      Besproeiing verminder stroomvloei in die benedelope (2)
      Damme verminder slik wat afwaarts vloei, dus beïnvloed dit die vrugbaarheid
      van die grond (2)
      Kunsmatige oppervlak in stedelike gebiede lei tot groter afloop en minder
      grondwater voorsiening (2)
      Eutrofikasie van watervoorsiening (2)
      Stedelike ontwikkeling verander/beheer die loop van die rivier (2)
      Informele nedersettings langs die rivieroewers sal besoedeling veroorsaak (2)
      Verspreiding van siektes in besoedelde riviere (2)
      [Enige SES. Moet verwys na die negatiewe gevolg. Aanvaar ander redelike
      antwoorde]                                                             (6 x 2) (12)
                                                                                   [100]

Kopiéreg voorbehou                                                       Blaai asseblief om

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                          10
Geografie/V1                      NSS – Memorandum                  DBE/November 2012

VRAAG 3

3.1.1   D (2)
3.1.2   C (2)
3.1.3   A (2)
3.1.4   E (2)
3.1.5   B (2)                                                                  (5 x 2) (10)

3.2.1   C (2)
3.2.2   E (2)
3.2.3   A (2)
3.2.4   B (2)
3.2.5   D (2)                                                                  (5 x 2) (10)

3.3.1 Hoë bebouingsdigtheid/ intensiewe grondgebruik (2)
      Hoogste geboue (2)
      Hoë huur (2)
      Hoë grondwaarde/duur (2)
      Kommersiële hart van die stad (2)
      Gevind in die middel van die stad (2)
      Hoogs toeganklik (2)
      Roetes konvergeer (2)
      Oor die algemeen die oudste deel van die stad (2)
      Hoë verkeersopeenhoping (2)
      Meeste hoë orde(mengsel van) funksies hier gevind (2)
      Uitermatige lug/geraas/rommelbesoedeling (2)
      Hoë voetgangerverkeer (2)
      [Enige EEN]                                                                (1 x 2) (2)

3.3.2 Naby die hoofpad/toeganklikheid/minder opeenhoping (2)
      Naby die residensiële gebied/klante (2)
      Genoeg ruimte/ruimte vir uitbreiding/gelyk grond beskikbaar vir parkering (2)
      Goedkoop grond aan buitewyke (2)
      [Enige EEN]                                                               (1 x 2) (2)

3.3.3 Landelik-stedelike oorgangsone – die sone gevind aan die buitewyke van die
      stad/met gemengde funksies bv. kleinhoewes/gebied waar stedelik in landelik
      verander/binnedring (2)
      [Konsep]                                                              (1 x 2) (2)

3.3.4 (a)       Gholfbaan (2)
                Karavaanpark (2)
                Visvang (2)
                Park/groengordel (2)
                Lughawe (2)
                [Enige EEN]                                                     (1 x 2) (2)

Kopiéreg voorbehou                                                      Blaai asseblief om

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                        11
Geografie/V1                    NSS – Memorandum                    DBE/November 2012

      (b)      Gelyk grond (2)
               Oop ruimte/uitbreiding/beskikbare grond (2)
               Goedkoop grond (2)
               Beskikbare hulpbronne bv. riviere en woude (2)
               Estetiese waarde/natuurskoon (2)
               Rustige atmosfeer (2)
               [Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde]                    (2 x 2) (4)

3.3.5 Lugbesoedeling (2)
      Grondbesoedeling (2)
      Waterbesoedeling (2)
      Geraasbesoedeling (2)
      Omgewingsvernietiging (2)
      [Enige EEN. Aanvaar mensgemaakte omgewings. Aanvaar ander redelike
      antwoorde]                                                       (1 x 2) (2)

3.3.6 Lugbesoedeling
      Elektrisiteitsbesparingsveldtogte om uitlaatgasse van die kragstasies te
      verminder (2)
      Streng beheer deur die regering op besoedelingsvlakke (2)
      Stel boetes in (2)
      Nywerheidsdesentralisasie (2)
      Skep meer groen gebiede (2)

      Grondbesoedeling
      Ryk boetes uit vir onwettige storting (2)
      Effektiewe afvalbestuursbeleid (2)
      Reguleer besoedeling deur wetgewing (2)

      Waterbesoedeling
      Swaar boetes aan nywerhede wat giftige afval in die water stort (2)
      Reguleer besoedeling deur wetgewing (2)

      Geraasbesoedeling
      Om groengordels te skep ten einde geraas uit te hou (2)
      Klankdigte geboue (2)
      Nywerhede weg van residensiele gebiede (2)
      [Enige TWEE. Aanvaar spesifieke voorbeelde.Aanvaar ook ander met verwysing
      na mensgemaakte omgewings]                                         (2 x 2) (4)

3.3.7 Sal lugbesoedeling verminder/koolstof voetspore (2)
      Voorsien suurstof (2)
      Beskerm wild (2)
      Beskerm teen gronderosie (2)
      Bevorder verkoeling van atmosfeer/verminder globale verhitting (2)
      Voorkom onbehoorlike stedelike uitbreiding (2)
      [Enige EEN. Aanvaar ander redelike antwoorde]                              (1 x 2) (2)

3.4.1 Duitsland (2)                                                              (1 x 2) (2)

Kopiéreg voorbehou                                                     Blaai asseblief om

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                         12
Geografie/V1                     NSS – Memorandum                    DBE/November 2012

3.4.2   Japan (2)                                                               (1 x 2) (2)

3.4.3 Verwys na die verskil in waarde tussen 'n land se invoere en uitvoere (2)
      [Konsep]                                                                 (1 x 2) (2)

3.4.4 Negatief (2)                                                              (1 x 2) (2)

3.4.5 Moontlike maniere om die handelsbalans te verbeter
      Voer minder grondstowwe uit (2)
      Verhoog/verbeter nywerhede (2)
      Meer(verhoog) uitvoere (2)
      Voer geprosesseerde goedere uit/vervaardiging (2)
      Geprosesseerde goedere maak 'n groter wins (2)
      Regering moet uitvoersubsidies en belastingtoegewings aanbied
      (uitvoere aanmoedig) (2)
      Vervang/verminder ingevoerde goedere met plaaslik vervaardigde goedere
      (invoerplaasvervanging) (2)
      Om beperkings op invoergoedere te plaas (2) deur invoertariewe te gebruik, (2)
      kwotas (2) en strenger regulasies (beskerming) (2)
      Verbeter vaardighede/opleiding (2)
      [Enige SES. Aanvaar enige ander redelike antwoord]                   (6 x 2) (12)

3.5.1 Hy bestee lang ure aan boerdery, maar maak 'n klein wins (2)
      [Konsep]                                                                  (1 x 2) (2)
3.5.2 Kafee/Kofiekroeg/vervaardiging (2)                                        (1 x 2) (2)
3.5.3 Dit beperk ekonomiese groei/negatief/verminder (2)
      Onverwerkte goedere het 'n laer waarde (2)
      Laer lone vir werkers (2)
      Beperk vaardigheidsontwikkeling (2)
      [Enige TWEE]                                                              (2 x 2) (4)
3.5.4 (a)      Globalisering verwys na die ineenskakeling van ekonomiese, sosiale
               en politieke aktiwiteite regoor die wêreld (2)
               [Konsep]                                                       (1 x 2) (2)
        (b)   Werksonsekerheid ontstaan wanneer multinasionale korporasies
              werksgeleenthede verloor as gevolg van tegnologiese vooruitgang. (2)
              Swak werksomstandighede en lang ure/moedig hongerloon fabrieke en
              kinderarbeid aan (2)
              Hulpbronne word ontgin met geen waardetoevoeging nie (2)
              Mense word uitgebuit want hulle word vir die meeste werk laag besoldig (2)
              Die krag van die regering verminder soos wat hulle meer afhanklik raak van
              multinasionale korporasies (2)
              Baie van die wins word onttrek deur die moederland en daarom is daar
              minder voordele vir die gasheerland (2)
               Min geld is gespandeer om omgewingsprobleme te voorkom as gevolg van
              toegeeflike omgewingswette (2)
              Verlies aan kulturele identiteit (2)
              Vergroot gaping tussen ontwikkelde en ontwikkelende lande (2)
              Beperk opheffing in ontwikkelende lande (2)
              [Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde]                   (2 x 2) (4)

Kopiéreg voorbehou                                                      Blaai asseblief om

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                         13
Geografie/V1                     NSS – Memorandum                  DBE/November 2012

3.6.1 Voedselonsekerheid: wanneer die vraag hoër is as die aanbod/wanneer mense nie
      genoeg toegang het tot voedsel nie (2)
      [Konsep]                                                            (1 x 2) (2)
3.6.2 Mense wat die waatlemoene gebruik sal nie bewus wees dat dit oordoseer is met
      groeichemikalieë nie (2)
      Negatiewe invloed op hul gesondheid (2)
      Omgewingsongeregtigheid (2)
      Te veel chemikaliee in waatlemoene (2)
      [Aanvaar antwoorde vanaf die artikel]                               (2 x 2) (4)
3.6.3 (a)      Genetiese aanpassing behels die verandering van die plant se DNS (2)
               om dit meer gehard en/of meer voedingswaarde te gee (2)
               [Konsep]                                                       (2 x 2) (4)
      (b)      Verhoog die oes (2)
               Plante is meer gehard teen peste en siektes (2)
               Meer voedingswaarde (2)
               Kan onder droogtetoestande oorleef (2)
               Het 'n langer raklewe (2)
               Verhoog uitvoere (2)
               Groter produkte (2)
               Geringe onderhoud (2)
               [Enige TWEE]                                                    (2 x 2) (4)
3.6.4 Tekort aan bewerkbare grond (2)
      Tekort aan fondse vir navorsing (2)
      Gebrek aan regeringsgesteunde subsidies (2)
      Swak tegnologie (2)
      Droogtes, vloede (2)
      Onvrugbare grond (2)
      Duur kunsmis/bemestingstowwe (2)
      Swak infrastruktuur (2)
      Oorloë en konflikte (2)
      Hoë produksiekoste (2)
      Siektes en plae (2)
      Duur plaagdoders/insekdoders (2)
      Klimaatsverandering (2)
      Stakings veroorsaak laer voedselproduksie (2)
      MIV/Vigs (2)
      Boere gebruik tradisionele metodes/bestaansboerdery (2)
      Nie genoeg kommersiele boere (2)
      Korrupte regerings (2)
      Landelik-stedelike migrasie as gevolg van stootfaktore (2)
      Boerdery grond opgeneem deur stedelike uitbreiding (2)
      Reen nie regdeur die jaar/seisoenale reenval (2)
      [Enige SES. Aanvaar ander redelike antwoord]                            (6 x 2) (12)

                                                                                    [100]

Kopiéreg voorbehou                                                    Blaai asseblief om

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                           14
Geografie/V1                       NSS – Memorandum                    DBE/November 2012

VRAAG 4

4.1.1   C (2)
4.1.2   D (2)
4.1.3   E (2)
4.1.4   B (2)
4.1.5   A (2)                                                                       (5 x 2) (10)

4.2.1   Primêre (2)
4.2.2   Bestaans (2)
4.2.3   Betalings (2)
4.2.4   Kwaternêre (2)
4.2.5   Bruto Binnelandse (2)                                                       (5 x 2) (10)

4.3.1 (a)       Bevolkingspersentasie verminder (2)                                 (1 x 2) (2)

        (b)     Ontwikkelde lande alreeds hoogs verstedelik (2)
                Verstedeliking neem toe in ontwikkelende lande (2)
                Die ratio tussen verstedeliking in ontwikkelde en ontwikkelende
                lande verander(2)
                Groter bevolkings in ontwikkelende lande lei tot groter stedelike
                bevolking (teenoorgestelde vir ontwikkelde lande) (2)

                Groei van inligtingstegnologie laat toe dat sommige mense van hul
                 huise af kan werk (2)
                Beskikbaarheid en effektiwiteit van vervoer laat toe dat mense ver van
                 hul werk af kan woon (2)
                Behuising is goedkoper aan die buitewyke (2)
                Verkeersopeenhoping is hoog in die stedelike gebiede (2)
                Besoedeling moedig mense aan om uit die stad te beweeg (2)
                Beter dienste in landelike gebiede in ontwikkelde lande (2)
                Laer bevolkingsgroei in ontwikkelde lande (2)
                Teenverstedeliking (2)
                Strenger immigrasie regulasies verminder die getal mense in ontwikkelde
                lande (2)
                [Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde]                    (2 x 2) (4)

4.3.2 Stedelike groei (2)                                                            (1 x 2) (2)

4.3.3 Lae lone (2)
      Gebrek aan werkgeleenthede (2)
      Swak lewenstandaard (2)
      Agteruitgang van fasiliteite as gevolg van 'n tekort aan fondse (2)
      Agteruitgang van infrastruktuur as gevolg van 'n tekort aan fondse (2)
      Konsolidasie van plase laat werkers werkloos (2)
      Hoë produksiekoste (2)
      [Enige TWEE. Aanvaar enige redelike antwoord]                                  (2 x 2) (4)

Kopiéreg voorbehou                                                         Blaai asseblief om

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                         15
Geografie/V1                     NSS – Memorandum                    DBE/November 2012

4.3.4 Oplossings vir die agteruitgang van stadskerne
      Opruiming van krotwoonbuurtes
      Sloping van geboue (2)
      Herbou en opknapping van geboue (2)
      Gee behuising vir mense in regeringshuise/woonstelle in 'n ander gebied (2)
       Vernuwing
       Knap ou geboue op en bou nuwe kantore en huise (2)
       Skep werksgeleenthede en verbeter lewenskwaliteit (2)
      Stadskernhernuwing
      Opknapping of sloping van geboue in 'n stedelike gebied om ekonomiese en
      sosiale groei moontlik te maak (2)
      Doel is om besighede te lok om te herinvesteer, omdat baie Sentrale Sakegebiede
      hul prominensie verloor (2)
      Indringing en opvolging (2)
      Gentrifikasie (2)
      Fasadisme (2)

      Algemene oplossings
      Misdaadvoorkoming/meer gbtv kameras (2)
      Anti-rommel veldtogte/ meer vullisdromme (2)
      Vermindering van besoedeling (2)
      Verbeter openbare vervoer (2)
      Verbeter/instandhouding van infrastruktuur/voorbeelde (2)
      Groter werksmag om netheid/instandhouding te verseker (2)
      Beboet mense wat rommel strooi (2)
      Munisdipale regulasies/wette (2)
      [Enige SES. Aanvaar ander redelike antwoord]                              (6 x 2) (12)

4.4.1 Giftige gasse (2)/van nywerhede (2)
      Uitlaatgasse van motors (2)
      [Enige EEN]                                                                 (1 x 2) (2)

4.4.2 Bring suurreën (2) wat die groei van plante vertraag (2)
      Osoonvernietiging (2) wat sterker ultraviolet strale deurlaat, veroorsaak kanker (2)
      [Enige EEN effek en enige redelike impak]                                  (2 x 2) (4)

4.4.3 (a)   Informele nedersettings – onwettig opgerigte nedersetting wat uit 'n
            verskeidenheid materiale bestaan (2)
            [Konsep]                                                             (1 x 2) (2)

      (b) Om maklike toegang tot water te hê/huishoudelike gebruik bv. kook (2)
          Grond wat algemeen beskikbaar is omdat daar nie 'n groot aanvraag
          daarvoor is nie (2)
          Rivierwater word gebruik om klere mee te was (2)
          [Enige EEN. Aanvaar ander redelike antwoorde]                      (1 x 2) (2)

Kopiéreg voorbehou                                                      Blaai asseblief om

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                         16
Geografie/V1                     NSS – Memorandum                    DBE/November 2012

      (c)   Oorstromings tydens reënseisoen (2)
            Erosie (2)
            Destabiliseer die rivieroewer (2)
            Verwydering van natuurlike plantegroei (2)
            Vernietiging van akwatiese lewe (2)
            Verspreiding van siektes (2)
            [Enige EEN. Aanvaar ander redelike antwoorde]                          (1 x 2) (2)

      (d)   Voorsien huise/HOP huise vir mense wat in informele nedersettings bly (2)
            Self-helpskemas (2)
            Hervestiging (2)
            Standplaas en dienste (2)
            Verbeter dienste in landelike gebiede (2)
            [Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde]                    (2 x 2) (4)

4.5.1 Gariepdam/Grassridge dam (2)                                                 (1 x 2) (2)

4.5.2 Vis/Sondags (2)                                                              (1 x 2) (2)

4.5.3 Voorsien water vir besproeiing van plase (2)
      Dra by tot groter oeste op plase (2)
      Dra by tot die ontwikkeling van nywerhede (2)
      Werkskepping (2)
      Genereer hidroelektrisiteit (2)
      Droogte verligting (2)
      Toerisme (2)
      [Enige DRIE. Aanvaar ander redelike antwoorde]                               (3 x 2) (6)

4.5.4 Water is nou geredelik beskikbaar wat boerdery sal verbeter (2)
      Landbougrond kan uitgebrei word (2)
      Boere sal in die landelike gebiede bly want oeste sal verbeter (2)
      Werk geskep in landelike gebiede (2)
      Beter lone (2)
      [Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde]                               (2 x 2) (4)

4.6.1 Brugnywerhede is nywerhede wat by die bron van die grondstof en die
      verbruikers is (2)
      [Konsep]                                                            (1 x 2) (2)

4.6.2 Goedere sal van een soort vervoer na 'n ander oorgeplaas word (2)
      Goedere oorgeplaas van skip na spoor- of padvervoer (2)
      [Enige EEN]                                                                  (1 x 2) (2)

4.6.3 Naby woongebiede wat aan besoedeling blootgestel is (2)                      (1 x 2) (2)

4.6.4 Naby die hawe omdat olie na SA ingevoer word (2)
      Dit is massagoedere (2)
      Vragverbrekingspunt (2)
      [Enige EEN]                                                                  (1 x 2) (2)

Kopiéreg voorbehou                                                         Blaai asseblief om

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                       17
Geografie/V1                   NSS – Memorandum                  DBE/November 2012

4.6.5 Genereer inkomste (2)
      Skep werk (2)
      Verhoog per capita/persoonlike inkomste (2)
      Verhoog verdere nywerheidsontwikkeling (2)
      Verbeter lewenstandaard (2)
      Buitelandse valuta (2)
      Dra by tot die BBP (2)
      Verskaf 'n mark vir grondstowwe (2)
      Verbeter infrastruktuur (2)
      Meer kundige werkers met hoer inkomste(2)
      Verhoog belastingbasis (2)
      [Enige DRIE]                                                          (3 x 2) (6)

4.6.6 Goeie vervoernetwerk om die grondstowwe na die hawens te vervoer (2)
      Hawens geskik vir uitvoer van grondstowwe/vervaardigde goedere (2)
      Buitelandse inkomste word gegenereer (2)
      Goeie vervoernetwerk om die produkte na die markte te vervoer/
      vervoerverbindings met ander nywerheidsgebiede (2)
      Hawens geskik vir die invoer van vervaardigde goedere (2)
      Bevorder buitelandse handel (2)
      Vragverbrekingspunte geskik vir die ontwikkeling van nywerhede (2)
      Vragverbrekingspunt skep werk (2)
      Goeie vervoernetwerk skep werksgeleenthede (2)
      Naby geskoolde arbeid om nywerhede te bestuur (2)
      Naby ongeskoolde arbeid om in die nywerhede te werk (2)
      Universiteitsnavorsing verskaf inligting vir kwaternêre dienste (2)
      [Enige SES. Aanvaar ander redelike antwoorde. Verwys na beide]      (6 x 2) (12)

                                                                               [100]

                                                              GROOTTOTAAL: 300

Kopiéreg voorbehou

## Related documents

- [Geography P1 Nov 2012 Addendum Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2012-addendum-eng/13ab1f99-bf76-4875-a0bd-51931426c26f) — Geography · Addendum · 2012 · Eng
- [Geography P1 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2020-memo-eng-2/4c59a80f-eefb-4b65-9ca9-51658f6452b0) — Geography · Memo · 2020 · Eng
- [Geography P1 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2019-memo-eng/c1fcc36b-f3b0-4373-b1c2-eccc79cabe77) — Geography · Memo · 2019 · Eng
- [Geography P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2017-memo-eng/bc315031-8648-4f61-8dfb-ff1eabc68fc5) — Geography · Memo · 2017 · Eng
- [Geography P1 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2014-memo-afr/485cae08-bf91-4b58-81c7-39e8e226dff2) — Geography · Memo · 2014 · Afr
- [Geography P2 Nov 2012 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2012-afr/ee0b02e1-f25b-4dc9-84c2-7d903e6063c1) — Geography · QP · 2012 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
