# Geography Grade 12 P1 NSC November 2013 Addendum (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2013-addendum-afr/8484cc9c-6040-465d-ac34-6961af413b20
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Addendum
- Year: 2013
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 NSC November 2013 Addendum (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2013-addendum-afr/8484cc9c-6040-465d-ac34-6961af413b20)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Addendum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT
                                 NATIONAL

                                   GRAAD 12

                                 GEOGRAFIE V1

                                NOVEMBER 2013

                                      BYLAE

                        Hierdie bylae bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                2                                DBE/November 2013
                                        NSS – Bylae

FIGUUR 1.1: GLOBALE ATMOSFERIESE LUGDRUKGORDELS EN WINDE

                           [Bron: Aangepas uit Google Image]

FIGUUR 1.2: PROFIEL VAN 'N RIVIERKRONKEL (MEANDER)

                      Rivier       Vinnigste vloei

                               X                               Y
                                                     Water

                                                               [Bron: Google Image]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                3                                 DBE/November 2013
                                        NSS – Bylae

FIGUUR 1.3: STEDELIKE KLIMAAT
                                              o
                                         (35 C)
                                    Besoedelingskoepel
        Hitte uit stedelike
        gebied vrygestel

    o                                                                                  o
 (31 C)                                                                             (31 C)

Landbougrond        Voorstede            Middestad/               Voorstede        Woude
                                         Stadskern

                                                         [Bron: Aangepas uit Google Image]

FIGUUR 1.4: ARTIKEL EN SATELLIETBEELD VAN SIKLOON IRINA
                     SIKLOON IRINA VEROORSAAK CHAOS IN KZN
5 Maart
Deur Lungelo Mkamba, Kyle Venktess en Sapa

Honderde gesinne is dakloos gelaat en baie paaie en strate in Durban en ander
kusgebiede noord van die stad tot by Kosibaai is in woeste riviere verander toe
tropiese sikloon Irina chaos dwarsoor die provinsie veroorsaak het. Die weerdiens het
gesê stormsterk suidwestewinde (65 km/h) word teen Maandag verwag. Daar was 'n
waarskuwing vir onstuimige seetoestande met golwe van tot 6 m.

' 'n Kombinasie van baie onstuimige seetoestande, seestormstuwing, asook stormsterk
winde sou moontlik aan die kuslyn voorkom,' het polisiewoordvoerder kolonel Vishnu
Naidoo gesê. In Jozini in die Nyawushadi-gebied het 'n huis op 'n vrou
inmekaargetuimel en haar bene gebreek toe oorstromings die noordelike deel van
KwaZulu-Natal Sondagoggend getref het.

Rampspanne was steeds besig om die omvang van die skade te bepaal, maar Naidoo
het geskat dat ten minste 300 huise oorstroom is.

                                     DURBAN

                                [Bron: Aangepas uit www.wunderground.com]
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                       4                                  DBE/November 2013
                               NSS – Bylae

FIGUUR 1.5: DREINEERBEKKEN EN SY LENGTEPROFIEL

                                 A
         Boloop              Middelloop               Benedeloop

         B

                                             C

                                                                       See

                                     [Bron: Aangepas uit Physical Geography]

FIGUUR 1.6: LANDVORMS GEASSOSIEER MET VULKANIESE AKTIWITEIT

                       A                                          B

                                                  [Bron: Aangepas uit Earth’s Landforms]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                  5                                  DBE/November 2013
                                          NSS – Bylae

FIGUUR 2.1: TERSIÊRE LUGSIRKULASIE

                 Terugvloei
                                                             Terugvloei

               See-invloei                                       Swak bries
 B                                    C                                          A

                          Warm land                                  Koel land
                 D                                               E
                                              [Bron: Aangepas uit Living Geography]

FIGUUR 2.2: SEDIMENTÊRE STRATALAE

                     Kalksteen

                                               Kalksteen          Kalksteen           C

                Skalie             Skalie               Skalie

                       Kalksteen

                 Skalie

       A                                                    B

                                                            [Bron: www.angelfire.com]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                              6                                 DBE/November 2013
                                      NSS – Bylae

FIGUUR 2.3: SINOPTIESE WEERKAART

                                                     A

     D
                                                                             B

                                                            C                            30
                                                                                         О
                                                                                         9

                                                     E

                                                            [Bron: Aangepas uit SA Weerburo]

FIGUUR 2.4: AARDVERWARMING

                        'Cop-out' =
                        kop uittrek

 Ontwikkelde       Groot
   nasies      ontwikkelende
                  nasies
                                                    AARDE

                                                                [Bron: The Times 2011]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                             7                                           DBE/November 2013
                                     NSS – Bylae

FIGUUR 2.5: GRONDGEBRUIK EN VLOEIHIDROGRAMME

           Grondgebruik
       Stedelike gebiede
                                                      Piekvloei
                   Rygewasse           Stygende
                                         been                   Resessie
                       Weiding                Storm-
  Q                                  Q         vloei
                           Woude
                                                   Basis-
                                                   vloei        Grondwater-
                                                                 resessie
  0                                  0
               Tyd                                                   Tyd
                                      Vertragings-                (uur of dae)
                                           tyd

               A                                            B
                                                        [Bron: www.google.com]

FIGUUR 2.6: HELLINGS EN MASSABEWEGINGS TEEN HELLINGS

                   Swak dreinering

                                                                  [Bron: A Keller]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                           8                                 DBE/November 2013
                                   NSS – Bylae

FIGUUR 3.1: TIPES NEDERSETTINGS

                                                                 SLEUTEL
                      Reënboogwaterval
                                                                     Huise
                                         Heuwels                 x    Landbou-
                                                                      grond

Rivier                   X XX
                         X XX
                         XX
                         XX
                       X
                       X X
                         X

                                             [Bron: Onbekend]

FIGUUR 3.3: BEVOLKINGSBEWEGINGS TUSSEN NEDERSETTINGS

     SLEUTEL
    Boeredorpies

               SSK
                                                      B

         Binnestad                       B

         Buitenste                               D
         voorstede                                   C
     Bevolkings-
      bewegings

                                                                     A
                                  A

                                                          [Aangepas uit GCSE]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                     9                                         DBE/November 2013
                                             NSS – Bylae

FIGUUR 3.4: STEDELIKE PROBLEEM
  As hierdie            As hierdie idiote      As dié                                          As dié
      ...                                      idiote         As hierdie idiote                idiote
               As hierdie idiote                 ...          met die bus wou                    ...
As             met die bus wou
hierdie                                   As dié              ry, kon ek al by
               ry, kon ek al by                               die huis gewees                   As dié
 idiote                                   idiote
               die huis gewees                                      het.                        idiote
...                                       met die
                     het.                                                                       met die
                                          bus ...
                                                                                                bus ...

[Bron: http://www.businesstravellogue.com/travel-tips/driving-safety-tips-from-allstate-insurace.html]

FIGUUR 3.5: BBP-BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN SUID-AFRIKA

            BBP-bydrae tot die ekonomie 2004–2012
 90 000

 80 000

 70 000

 60 000                                                                    Landbou, bosbou en visserye
                                                                           Vervaardiging
 50 000
                                                                           Elektrisiteit, gas en water
 40 000                                                                    Finansies

 30 000

 20 000

 10 000

       0
               2004       2006       2008        2010        2012
                                                                [Bron: www.statssa.gov.za/publications]

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                10                                DBE/November 2013
                                        NSS – Bylae

FIGUUR 3.6: NYWERHEIDSONTWIKKELINGSONES IN SUID-AFRIKA

                                                      Johannesburg-NOS
                                                      Nog nie ontwikkel nie

                                    Oos-Londen-NOS
                                   • Waarde van
                                     belegging tot op
                                     hede: R1,3 biljoen
                                   • Poste geskep: 930
                                     in vervaardiging en         Richardsbaai-NOS
       Coega-NOS                                               • Waarde van
                                     verwante velde
  • Waarde van                                                   belegging tot op
    belegging tot op                                             hede: R670 miljoen
    hede: R2,1 biljoen
                                                               • Poste geskep: 300
  • Poste geskep: 7 147

                                                                    [Bron: Morne Scaap]

FIGUUR 4.3: ONWETTIGE IMMIGRANTE

                 Wanneer gaan
               die mense wat vir       Weet jy,
                   dié gemors         ek wou jou
                verantwoordelik        nou net
                 is, die lekplek    dieselfde ding
                    toestop?            vra ...

                                          MENSE

                 REGERING

                                                                 [Bron: Google Image]
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                      11                                  DBE/November 2013
                                              NSS – Bylae

FIGUUR 4.4: LANDE MET DIE MEESTE MIV/VIGS-VERWANTE STERFTES

SLEUTEL:       40 000/200 000
      Huidige getal       Geprojekteerde
      MIV/Vigs-verwante   getal MIV/Vigs-
      sterftes per jaar   verwante sterftes
                          2011–2015

                                                                                 Indië
             Nigerië                                                         14 000/70 000
         49 000/245 000
                                                                                    Etiopië
             Uganda                                                              14 000/70 000
          19 000/95 000                                              Kenia
                                                                 14 000/70 000
                  Tanzanië
                11 000/55 000
                                                                    Mosambiek
                     Zambië                                        22 000/110 000
                  11 000/55 000
                                                                    Zimbabwe
                                                                  27 000/135 000

                Suid-Afrika
               83 000/415 000

                                                            [Bron: Wêreldgesondheidsorganisasie]

FIGUUR 4.5: WERKSVERLIESE IN DIE FORMELE SEKTOR

                FORMELE SEKTOR VERLOOR WERKSGELEENTHEDE
TJ Strydom | 14 Augustus 2012

Werksgeleenthede 'sypel' uit die formele sektor van die ekonomie na die informele
sektor, volgens die nuutste Indiensnemingsindeks.

Meer as 10 000 werksgeleenthede is verlede maand in die informele sektor geskep,
maar bykans 7 000 is in die formele sektor verloor, meestal as gevolg van
arbeidsregulasies en belasting.

Konstruksie, finansiële dienste en vervaardiging is onder dié wat die swaarste
getref is.

Indiensneming in die konstruksiebedryf het volgens die Indeks met meer as 11%
afgeneem, en in vervaardiging en finansiële dienste met ongeveer 4%.

Met die SAID wat die afgelope agt jaar 385 000 besighede as nuwe belastingbetalers
geregistreer het, het baie ondernemings na die informele sektor beweeg om belasting
te vermy.

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                                                         12                              DBE/November 2013
                                                                                 NSS – Bylae

FIGUUR 4.6: SUID-AFRIKA SE HANDEL MET CHINA

                                                                    Suid-Afrika se handel met China
                                                80

                                                70

 Persentasie van algehele invoere en uitvoere
                                                60

                                                50                                                                                    Invoere

                                                40                                                                                    Uitvoere

                                                30

                                                20

                                                10

                                                 0
                                                     1995   1997   1999   2000    2003   2005   2008   2010   2012     2015

                                                                                                          [Bron: http://www.stoptb.org]

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P1 Nov 2013 Addendum Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2013-addendum-eng/101fa76c-7a60-4fe3-b5f9-a03939c334b7) — Geography · Addendum · 2013 · Eng
- [Geography P1 Nov 2012 Addendum Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2012-addendum-eng/13ab1f99-bf76-4875-a0bd-51931426c26f) — Geography · Addendum · 2012 · Eng
- [Geography P1 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-english/bd1f5042-1bf6-4063-bb55-02ca7ad72f19) — Geography · Memo · 2025 · Eng
- [Geography P1 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2021-afr/d66a0bc6-5381-425a-b947-3e1157ff44c2) — Geography · QP · 2021 · Afr
- [Geography P1 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2020-memo-eng-2/4c59a80f-eefb-4b65-9ca9-51658f6452b0) — Geography · Memo · 2020 · Eng
- [Geography P1 Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2020-eng/d007d101-dea5-4790-a472-b0b2546c4e08) — Geography · QP · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
