# Geography Grade 12 P1 NSC November 2016 Addendum (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2016-annexure-afr/02ee72c1-dc7e-4218-a398-752cbf77af71
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Addendum
- Year: 2016
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 NSC November 2016 Addendum (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2016-annexure-afr/02ee72c1-dc7e-4218-a398-752cbf77af71)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Addendum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                  GEOGRAFIE V1

                                 NOVEMBER 2016

                                       BYLAE

                        Hierdie bylae bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                     2                       DBE/November 2016
                                             NSS (Bylae)

FIGUUR 1.1: VOLWASSE ONTWIKKELINGSTADIUM VAN 'N TROPIESE SIKLOON

                [Bron: Eksaminator se eie skets]

FIGUUR 1.2: GEDEELTE VAN 'N RIVIER

                                          hoofstroomvloei van
                                          rivier by rivierkronkel

                               [Aangepas uit easymapwork.blogspot.com]

FIGUUR 1.3: BERGWINDTOESTANDE

                               [Aangepas uit www.wikipedia.org]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                  3                           DBE/November 2016
                                          NSS (Bylae)

FIGUUR 1.4: MIDDELBREEDTESIKLOON

                       [Aangepas uit Geography of Africa deur WJ Minns]

FIGUUR 1.5: DREINEERBEKKENS

                         [Bron: Eksaminator se eie skets]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                                       4                                       DBE/November 2016
                                                               NSS (Bylae)

FIGUUR 1.6: RIVIERGRADERING EN LENGTEPROFIELE VAN 'N RIVIER

      Oorsprong

                                                                    Oorspronklike
                                                                      seevlak

                                                                      Eerste
                                                                     seevlak-
                                                                     verlaging

                                                                        Tweede seevlak-
                                                                           verlaging

        Knakpunte

                                                                                          Mond

      Oorsprong
                     Watervalerosie is groter as afsetting totdat
                     die verskynsel terugwaarts kerf en verdwyn

                                                                Meer

          Waterval

                  Uiteindelike moontlike                                             Mond
                   gegradeerde profiel

       Oorsprong

                                 Gladde, konkawe profiel waarvan die hoek
                                 en gradiënt na die mond toe afneem

                                                                                     Mond

                                           [Aangepas uit alevelgeography.com]

FIGUUR 2.1: STADSKLIMATE

                                                                                                 [Bron: Eksaminator se eie skets]

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                     5                              DBE/November 2016
                                             NSS (Bylae)

FIGUUR 2.2: TIPES RIVIERE

           X

         Watertafel in die reënseisoen
         Watertafel in die droë seisoen

                            [Bron: Eksaminator se eie skets]

FIGUUR 2.3: 'N VALLEI IN DIE SUIDELIKE HALFROND (30°S)

                                                     [Aangepas uit www.classicjetcharters.com]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                       6                              DBE/November 2016
                               NSS (Bylae)

FIGUUR 2.4: SINOPTIESE WEERKAART

                                       [Aangepas uit materiaal van die SAWB]

FIGUUR 2.5: DREINERINGSPATRONE

                                 BB

                                   B
                                                         [Aangepas uit kgs.ku.edu]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                       7                                DBE/November 2016
                               NSS (Bylae)

FIGUUR 2.6: RIVIERKANAAL

                                             [Aangepas uit www.clarkandlewis.com]

FIGUUR 3.1: STEDELIKE EIENSKAPPE

                                       Stedelike uitbreiding Teenverstedeliking

                                             [Aangepas uit garsidej.wordpress.com]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                  8                           DBE/November 2016
                                          NSS (Bylae)

FIGUUR 3.3: TIPES LANDELIKE NEDERSETTINGS

                          A
       C

                            B

                                    [Aangepas uit Themes in Human Geography]

FIGUUR 3.4: 'N INFORMELE NEDERSETTING IN INDIË

                        [Aangepas uit www.inclusivebusinesshub.org]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                9                            DBE/November 2016
                                        NSS (Bylae)

FIGUUR 3.5: MYNBOU IN SUID-AFRIKA

                      HERNUWING VAN DIE SA MYNBOUBEDRYF

Vrydag, 11 September 2015, 18:21

Die Suid-Afrikaanse mynbou- en mineraalbedryf was vir langer as 'n eeu die basis van die
Suid-Afrikaanse ekonomie. Mynbou dra ongeveer 17%, beide direk en indirek, tot die
bruto binnelandse produk (BBP) van die land by.

Die Suid-Afrikaanse mynbousektor staan voor groot uitdagings as gevolg van die huidige
daling in kommoditeitspryse. Platinum-, steenkool-, yster- en goudmarkte word beïnvloed.
Die toename in insetkoste, soos arbeid en direkte en indirekte energieverwante koste,
saam met laer produktiwiteitsvlakke, het 'n negatiewe uitwerking op die sektor.

Alhoewel daar deur die jare verbeterings in mynbou was, is dit steeds baie afhanklik van
tradisionele ontginningsmetodes, wat arbeidsintensief en duur is en risiko's vir werkers se
veiligheid en gesondheid inhou.
                                                                [Aangepas uit www.csir.gov.za]

FIGUUR 3.6: INFORMELE HANDEL IN SUID-AFRIKA

           METRORAIL BRAND STRAATVERKOPERS SE STALLETJIES AF
                                   Nombulelo Damba/WCN

                                                'n Straatverkoper slaan vasberade haar
                                                lekkergoedstalletjie  op    tussen       die
                                                uitgebrande oorblyfsels van stalletjies van
                                                straatverkopers wat by die Khayelitsha-
                                                stasie deur Metrorail-veiligheidswagte
                                                afgebrand is.

                                                Metrorail-veiligheidswagte word daarvan
                                                beskuldig dat hulle ongeveer 50 stalletjies
                                                afgebrand het waar straatverkopers by
                                                die Khayelitsha-spoorwegstasie handel
                                                gedryf het. Dit het daartoe gelei dat baie
                                                verkopers die voorraad wat hulle snags
                                                daar toegesluit het, verloor het.

Metrorail beweer dat die straatverkopers onwettig op Metrorail-eiendom handel gedryf het
en dat 'rommel en afval' verbrand is. Metrorail het gesê dat die gebrek aan formele
handelsfasiliteite tot oormatige rommelstrooiing gelei het, wat 'n gesondheidsrisiko
ingehou het, en dat dit 'n 'bykomende finansiële las' geword het.

                                                                 [Aangepas uit www.wcn.co.za]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                         10               DBE/November 2016
                                                 NSS (Bylae)

FIGUUR 4.3: STEDELIKE UITBREIDING

 Vinnigste groei
     is langs
    hoofpaaie

                                    Hoofpaaie
  Stedelike gebied

                   [Bron: Eksaminator se eie skets]

FIGUUR 4.4: ONGEBREIDELDE/ONPLANMATIGE STEDELIKE UITBREIDING

                   A      1980                        A        2000     A         2020

                          Plante-
                          groei

                          Huis

                                                                          [Bron: Onbekend]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                             11                                 DBE/November 2016
                                                     NSS (Bylae)

FIGUUR 4.5: LANDBOUPRODUKSIE

                         2015 se gewasse het met meer
                          as 4,5 miljoen ton afgeneem
    Suid-Afrika se ses hoofgewasse en omvang van die grond wat in 2014 en 2015 beplant is

                       2014-gewas           2015-gewas

 Mielies
 Sonneblomsaad
 Sojabone
 Grondbone
 Sorghum
 Droë bone

          Vergelyking van totale gewas-opbreng en
           grond wat in 2014 en 2015 beplant is

                 Totale finale                 Jongste 2015
                  2014-oes

     Hektaar in 2014      Hektaar in 2015
        beplant              beplant

                                                 [Bron: Mail & Guardian, 4 September 2015]

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P1 May June 2016 Annexure Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2016-annexure-afr/11e2e4e9-5320-4893-ab00-735d23a77eea) — Geography · Addendum · 2016 · Afr
- [Geography P1 Feb March 2016 Annexure Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2016-annexure-eng/84f91391-44f2-4687-8239-0a2ec8395d54) — Geography · Addendum · 2016 · Eng
- [Geography P1 Nov 2013 Addendum Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2013-addendum-eng/101fa76c-7a60-4fe3-b5f9-a03939c334b7) — Geography · Addendum · 2013 · Eng
- [Geography P1 Nov 2012 Addendum Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2012-addendum-eng/13ab1f99-bf76-4875-a0bd-51931426c26f) — Geography · Addendum · 2012 · Eng
- [Geography P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2016-memo-eng/9dde3cb5-b83e-497e-bc62-612e245f442a) — Geography · Memo · 2016 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2016 Engl](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2016-engl/15ce369f-2328-4724-bb00-797878595d1c) — Geography · Memo · 2016

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
