# Geography Grade 12 P1 NSC November 2017 Addendum (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2017-annexure-afr/3db6332c-fab8-4efe-8ef8-e06dc80d4267
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Addendum
- Year: 2017
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 NSC November 2017 Addendum (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2017-annexure-afr/3db6332c-fab8-4efe-8ef8-e06dc80d4267)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Addendum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                                 GEOGRAFIE V1

                                NOVEMBER 2017

                                      BYLAE

                        Hierdie bylae bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                  2                                 DBE/November 2017
                                          NSS (Bylae)

FIGUUR 1.2: RIVIERSTELSEL

                                [Aangepas uit https://za.pinterest.com/pin/430516045604913515/]

FIGUUR 1.3: KOUE FRONT

       STORMVLOEDWAARSKUWING VIR KAAPSE KUSSTREKE UITGEREIK

                                                                            SLEUTEL
                                                                                Wolkbedekking
                                                                                Windspoed en
                                                                                windrigting

 ' 'n Laagdrukstelsel wat vinnig verdiep (vinnige daling in lugdruk), wat met 'n koue front
 gepaard gaan, sal vanaf Vrydag 22 April tot Saterdag 23 April 2016 deur die Wes- en Oos-
 Kaap beweeg,' het 'n segspersoon vir die SA Weerdiens, Hannelee Doubell, gesê.
 Alle strandgangers en diegene in die strandgemeenskap is gewaarsku om van die strand af
 weg te bly.
                                 [Vertaal uit Traveller24: News Weather Update: 2016-04-22, 15:27 ]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                     3                                 DBE/November 2017
                                             NSS (Bylae)

FIGUUR 1.4: IMPAK VAN BERGWINDE OP KUSTEMPERATURE

     Suid-Afrika bereik die warmste Oktober-temperatuur op rekord –
       temperatuur by Vredendal, Suid-Afrika, op 27 Oktober 2015

 Volgens weerrekords is dit die hoogste temperatuur wat nog ooit by Vredendal
 aangeteken is en die derde hoogste temperatuur in die Suid-Afrikaanse
 geskiedenis. Die nuwe globale Oktober-hitterekord is moontlik gemaak deur
 'n bergwind, 'n warm, droë wind, wat van die hoë sentrale plato teen die Platorand
 af na die kus toe waai.
                                [Vertaal uit Jeff Masters, Weather Underground, 10 Oktober 2017]

FIGUUR 1.5: WATERTAFEL

                            Voor-stedelike ontwikkeling

                             Na-stedelike ontwikkeling

                [Aangepas uit http://www.learnnc.org/lp/media/uploads/2010/02/fig3-21.jpg]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                    4                                   DBE/November 2017
                                            NSS (Bylae)

FIGUUR 1.6: STROOMKANAAL

                       [Bron: http://adlib.everysite.co.uk/adlib/defra/content.aspx?id=
                                                      000IL3890W.17UT30ZOH8G447]

FIGUUR 2.1: WEERSTASIES

                                                      [Bron: Suid-Afrikaanse Weerdiens]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                     5                                  DBE/November 2017
                                             NSS (Bylae)

FIGUUR 2.3: TIFOON IN TAIWAN

                                                    STERKSTE TIFOON IN 21 JAAR
                                                          TREF TAIWAN

                                         Gedeeltes van Taiwan is tot stilstand gedwing toe
                                         supertifoon Meranti die sterkste winde in 21 jaar tot
                                         gevolg gehad het.

                                         Daar was ernstige reisontwrigtings vir die
                                         Middelherfsfees-langnaweek omdat meer as 300
                                         plaaslike en internasionale vlugte gekanselleer is
                                         en treine langs die ooskus tot stilstand gebring is.

                                         Daar is voorspel dat die storm soveel as 800 mm
                                         reën in die bergagtige gebiede gestort het. Byna
                                         1 500 mense is uit gevaarlike gebiede ontruim, en
                                         ongeveer die helfte is in tydelike skuilings geplaas.
                                                               [Aangepas uit AFP, 15 September 2016]

FIGUUR 2.4: STADSKLIMAAT

               Koue lug

                     [Aangepas uit http://www.buzzle.com/articles/causes-and-effects-of-
                                                            temperature-inversion.html]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                        6                                DBE/November 2017
                                NSS (Bylae)

FIGUUR 2.5: STROOMROOF

                                                   [Aangepas uit www.uky.edu]

FIGUUR 2.6: STROOMVERJONGING

                                                    Rivierkronkel/
                                                    Meander

                              Skaal 0,5 cm : 5 m
                                      [Aangepas uit www.studyblue.com]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                           7                                  DBE/November 2017
                                   NSS (Bylae)

FIGUUR 3.1: NEDERSETTINGSTIPES

                            [Bron: http://images.slideplayer.com/24/7567712/slides/slide_6.jpg]

FIGUUR 3.2: KERNNYWERHEIDSGEBIEDE

                                                   [Bron: www.keyword-suggestions.com]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                      8                                 DBE/November 2017
                                              NSS (Bylae)

FIGUUR 3.3: STEDELIKE GRONDGEBRUIK

                             Groen gordel

                     [Bron: http://www2.mcdaniel.edu/Biology/ESP/cities/urbanquestions.html]

FIGUUR 3.4: STEDELIKE VERVAL

    STADSVERNUWINGSPROGRAM OM STEDELIKE VERVAL TE BEVEG, MAAK
                 INWONERS VAN WOODSTOCK KWAAD

 Die sperdatum vir inwoners van Bromwellstraat in Woodstock, Kaapstad, om hulle huise
 te verlaat, is uitgestel. Een van die inwoners sê dat stadsvernuwingsprogramme in
 Woodstock en Soutrivier besig is om hulle lewens te vernietig.

 Die Woodstock Hub (kern) het in 2013 eienaarskap van Bromwellstraat 120–128 verkry
 om die geboue op te gradeer. Die direkteur van die Woodstock Hub sê dat hierdie
 eiendomme veronderstel was om ontruim te word. Drie jaar later sê die inwoners dat
 hulle nêrens het om heen te gaan nie, en hulle blameer die stadsvernuwingsprojek en
 die regering vir hulle penarie.

 Wes-Kaapse LUR van Menslike Nedersettings sê dat hy vir die gesinne behuising in
 Delft aangebied het, maar hulle wou dit nie hê nie. Die inwoners sê dat hulle nie gedwing
 wil word om so ver uit die stad te trek na 'n gemeenskap wat hulle nie ken nie.

                         [Aangepas uit http://www2.mcdaniel.edu/Biology/ESP/cities/urbanquestions.html]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                     9                                   DBE/November 2017
                                             NSS (Bylae)

FIGUUR 3.5: NYWERHEIDSONTWIKKELINGSONES

                                            Skep nuwe
                                               werks-
                                            geleenthede

                   Verbeter
               plaaslike sosio-                                             Verhoog
                 ekonomiese                                                uitvoer van
               omstandighede                                                 waarde-

                                          NOS
                                                                          toegevoegde
                                                                            produkte

                           Verhoog
                         veredeling en                           Skep
                           plaaslike                        geleentheid vir
                        waardekettings                       nywerheids-
                                                            desentralisasie

                                                           [Bron: Eksaminator se aantekeninge]

FIGUUR 3.6: SUID-AFRIKA SE POSISIE OP DIE GLOBALE
            VOEDSELSEKERHEIDSINDEKS 2012–2016

      SUID-AFRIKA SE RANGORDE IN 2016 IN VERGELYKING MET 2012

                GLOBALE VOEDSELSEKERHEIDSINDEKS
    LAND                                                                      BBP VSA$ 2016
                 2012-        2012-           2016-          2016-
                telling     rangorde         telling       rangorde
 Suid-Afrika     61,7             40           62,9            47                 13 481
                            [Vertaal uit Economist Intelligent Unit (EIU) Report, 2016 GFSI Edition]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                      10                                  DBE/November 2017
                                              NSS (Bylae)

FIGUUR 4.1: STRAATPATRONE

                                                    [Bron: www.planetizen.com]

FIGUUR 4.3: INVLOEDSFEER

                                                                  [Bron: Eksaminatorskets]

FIGUUR 4.4: LANDELIK-STEDELIKE MIGRASIE

                        My pa het 'n plaas gehad                                   Vir 'n beter
                        wat verdroog het en my                                     lewenstandaard.
                        broers het die res gevat.

                                                                                 [Aangepas uit OCR 2014]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                       11                                DBE/November 2017
                                               NSS (Bylae)

FIGUUR 4.5: DUBE-HANDELSHAWE: INVLOED OP DIE DURBAN-PINETOWN-
            NYWERHEIDSTREEK

          HANDELSHAWE 'N GROOT HUPSTOOT VIR EKONOMIESE GROEI

 'Die Dube-handelshawe gaan 'n groot logistieke platform vir Suidelike Afrika wees,
 aangesien die Durban-hawe met 53 internasionale bestemmings verbind word en
 toegang tot plaaslike verspreidingsnetwerke verskaf,' het President Jacob Zuma
 gesê.

 Die President het die ultramoderne multibiljoen-rand skeepsvragterminus, handelsone,
 landbousone (die grootste klimaatbeheerde groeigebied onder glas in Afrika) en IT- en
 telekommunikasie-platform by La Mercy, KwaZulu-Natal, bekendgestel.

 Die Dube-handelshawe is tussen die twee grootste hawens in die Suidelike Halfrond,
 Durban en Richardsbaai, geleë en het groot potensiaal om ekonomiese groei en
 werkskepping in die provinsie 'n hupstoot te gee.

 KwaZulu-Natal-premier, Zweli Mkhize, wat ook by die bekendstelling gepraat het, het
 gesê dat die Dube-handelshawe die provinsie se invoer- en uitvoerkapasiteit aansienlik
 sal vergroot.
                                       [Aangepas uit http://www.vukuzenzele.gov.za/book/export/html/962]

FIGUUR 4.6: TERSIÊRE AKTIWITEITE

                                  GAUTENG DOMINEER

               Finansies, eiendomme en
               besigheidsdiensaktiwiteite                                        40,5%

               Persoonlike en
          gemeenskapsdiensaktiwiteite                                      35,2%

                  Vervoer, berging en
                  kommunikasiebates                                        33%

                  Groot-/Kleinhandel,
                    spyseniering &                                         35,2%
               akkommodasie-aktiwiteite
                     Konstruksie-
                       sektor                                                      43,8%

                Elektrisiteits- en
           gasproduksie, en wateruitset                                    33%

                [Bron: http://www.fin24.com/Entrepreneurs/News/Gauteng-the-top-dog-for-years-to-
                                                                               come-20140703]

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2017-memo-eng/bc315031-8648-4f61-8dfb-ff1eabc68fc5) — Geography · Memo · 2017 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR12 ANNEX SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2017-afrikaans/2bf905cf-1065-489e-90d7-bef0d0d656ac) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [Geography P1 Feb March 2017 Annexure Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2017-annexure-afr/81849509-906c-40aa-b003-95dc067a7783) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [Geography P1 Feb March 2017 Annexure Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2017-annexure-eng/15c60b87-2fa2-4612-8693-2fd3f8edd84d) — Geography · Addendum · 2017 · Eng
- [Geography P1 Nov 2013 Addendum Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2013-addendum-eng/101fa76c-7a60-4fe3-b5f9-a03939c334b7) — Geography · Addendum · 2013 · Eng
- [Geography P1 Nov 2012 Addendum Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2012-addendum-eng/13ab1f99-bf76-4875-a0bd-51931426c26f) — Geography · Addendum · 2012 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
