# Geography Grade 12 P1 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2021-mg-afr/5d0f3f6c-24c6-44f8-afcb-bfe0946cd1c4
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2021-mg-afr/5d0f3f6c-24c6-44f8-afcb-bfe0946cd1c4)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                                   GEOGRAFIE V1

                                  NOVEMBER 2021

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                2                DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER

1.1   1.1.1    B (1)

      1.1.2    D (1)

      1.1.3    B (1)

      1.1.4    C (1)

      1.1.5    C (1)

      1.1.6    A (1)

      1.1.7    D (1)

      1.1.8    A (1)                                                    (8 x 1) (8)

1.2   1.2.1    aard (1)

      1.2.2    nag (1)

      1.2.3    katabaties (1)

      1.2.4    B (1)

      1.2.5    ryp (1)

      1.2.6    termiese gordel (aanvaar inversie laag) (1)

      1.2.7    nag (1)                                                   (7 x 1) (7)

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                     3                          DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

1.3   1.3.1         Datum/ Januarie dui somer aan (1)
      GEE   EEN
      BEWYS VIR     Mosambiek (1)
      SUID
      HALFROND      Madagaskar (1)
                    Beira (in Mosambiek) (1)
                    Suidwestelike beweging (1)
                    Kloksgewyse sirkulasie simbool (1)
                    Geleë oor die Suid-Indiese Oseaan (1)
                    Mosambiek kanaal(1)
                    Tropiese sikloon (Eloise) (1)
                    Kaart van Suid Afrika (1)
                    [ENIGE EEN]                                                         (1 x 1) (1)

      1.3.2         Swaar reënval / Reënval van 250mm in 24 uur (1)
      TWEE
      WEERST.       Windspoed tot 140 - 160 km/h (1)
      IN INFORAFI
                                                                                        (2 x 1) (2)

      1.3.3         Verhoogde wrywing (2)
      GEE   EEN
      REDE   VIR    Sisteem beweeg oor die land (2)
      AFNAME IN
      WIND          Afname in latente hitte (2)
      SPOED
                    Afname in voginhoud (2)
                    (ENIGE EEN)                                                         (1 x 2) (2)

      1.3.4         Beweging oor die warm Mosambiekkanaal (2)
      VERDUIDEL
      IK     DIE    Minder wrywing oor Warm Mosambiek kanaal /oseaan (2)
      TOENAME
      IN            Hoë temperature/warm oseaan veroorsaak 'n toename in verdamping (2)
      WINDSPOE
      D             Verhoogde kondensasie as gevolg van die vrystelling van latent hitte (2)
                    Latente hitte dryf die sisteem en verhoog die windspoed (2)
                    [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 2) (4)

      1.3.5         VOORSORGMAATREËLS EN BESTUURSTRATEGIEë
      DRIE
      STRATEGIE
                    Vroeë waarskuwingssisteme in plek (2)
      E OM INPAK
      TE
                    Sandsakke om oorstromings te verminder (2)
      VERMINDER
                    Versterk bestaande infrastruktuur (2)
                    Bewusmaking en opvoedingsprogramme (2)
                    Ontruimingsprotokolle en inoefening daarvan (2)
                    Berging van noodvoorrade en benodigdhede (2)
                    Identifiseer hoogliggende gebiede om mense te ontruim (2)
                    Bou bo vloedlyne/kussonering (2)
                    Volg die beweging van die tropiese sikloon (2)
                    Goeie voorspelling/ Gebruik van media om gereeld op te dateer (2)
                    Verbeter toeganklikheid om mense te ontruim (2)
                    Beweeg mense na hoër grond (2)
                    Ontwikkeling van goeie reddings- en nooddienste (2)
                    Berging/voorsiening van skoon water en voedselvoorrade (2)
                    Reddingspersoneel, polisie, mediese personeel op bystand (2)
                    Onderhou kusplantegroei om as 'n buffer teen stormvloede op te tree (2)
                    Versoek nasionale en internasionale hulp indien nodig (2)
                    [ENIGE DRIE-AANVAAR VOORBEELDE]                                   (3 x 2) (6)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                        4                        DBE/November 2021
                                            NSS – Nasienriglyne

1.4   1.4.1        Termiese laag (1)
      IDENTIFISE
      ER LD A      Aanvaar hitte laag (1)                                                 (1 x 1) (1)

      1.4.2        Hoë temperature (2)
      GEE REDE
      VIR          Stygende warm lug veroorsaak ‘n laagdruksisteem (2)
      VORMING
                   [ENIGE EEN]                                                            (1 x 2) (2)

      1.4.3        Verlenging van isobare (2)
      GEE
      BEWYS VIR    Buiging van die isobare in die rigting van die laagdruk (2)
      INWIG
                   Uitwaartse verlenging/buiging van isobare weg van die hoogdruksentrum
                   [ENIGE EEN]                                                     (1 x 2) (2)

      1.4.4        Antikloksgewys sirkulasie (van die hoë druk) (2)
      WAAROM
      INWIGGING    Rug strek na die land (laagdruk) (2)
      AANLANDI
      GE WINDE     Verlenging van isobare vind plaas in die rigting van die kuslyn (2)
      TOT
      GEVOLG       [ENIGE TWEE]                                                          (2 x 2) (4)

      1.4.5        Resultate in SSO winde (anti-kloksgewys sirkulasie van die hoë druk) (2)
      BESKRYF
      WEERSTOE     Toename in windspoed/sterk/stormsterk winde (2)
      STANDE BY
      PE           Neerslag in die vorm van reënval (2)
                   Moontlikheid van motreën (2)
                   Bewolkte toestande (toename in wolkbedekking) (2)
                   Toenemende humiditeit (klein verskil tussen lugtemperatuur en
                   doupunttemperatuur) (2)
                   Afname in lugtemperatuur (soos lug na die land toe trek) (2)
                   [ENIGE DRIE]                                                      (3 x 2) (6)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                     5                          DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

1.5     1.5.1       Kalahari Hoog (1)
         TWEE
      DRUKSTELSE    Kuslaag (1) Aanvaar Middelbreedtesikloon (1)
      LS NODIG VR
      BERGWINDE                                                                         (2 x 1) (2)

       1.5.2        Aanvaar die speling 43.9°C tot 44,1 °C (1)                         (1 x 1) (1)
       HOOGSTE
       TEMP

       1.5.3        Die platorand het 'n groter vertikale hoogte (styging) (2)
       WATTER
       ROL SPEEL    Groter wrywing soos lug teen die platorand af beweeg (verhoog temperatuur)
       ESKARP IN
       STYGING      (2)
       VAN TEMP
                    Lug het 'n groter vertikale daling teen die platorand (1200m-0m) en verhit
                    meer (2)
                    Verhoogde verhitting (DATV van 1°C/100m) as gevolg van vertikale afstand
                    van die platorand (2)
                    [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2) (4)

       1.5.4        Plante (Natuurlike plantegroei / Weiding) droog uit as gevolg van die warm,
       PARAGRAF
       VERDUIDLI    droë winde (2)
       K IMPAK V
       BERGWIND     Vermindering van biodiversiteit (fauna en flora) binne die natuurlike
       OP FISIESE
       OMGEWING     omgewing (2)
                    Afnemende ekosisteme sal voedselkettings en voedselwebnetwerke ontwrig
                    (2)
                    Hoër verdamping verminder grondvoginhoud (2)
                    Verhoogde verlies aan vog in grond sal gronderosie versnel (2)
                    Die land word kaal en kwesbaar gelaat en versnel gronderosie wat
                    grondvrugbaarheid verminder (2)
                    Hoër vlakke van koolstofdioksied sal atmosferiese besoedeling verhoog (2)
                    Water uit vlak poele, klein nie-standhoudende waterliggame kan verdamp (2)
                    Natuurlike plantegroei word deur veldbrande vernietig (2)
                    Verlies aan habitat/skade aan ekosisteme as gevolg van veldbrande (2)
                    Toename in koolstofdioksied as gevolg van veldbrande het 'n negatiewe
                    impak op fisiese omgewing (2)
                    As van veldbrande dien as kunsmis vir die ontwikkeling en groei van nuwe
                    plantegroei (2)
                    Veldbrande kan saadontkieming bevorder (2)
                    [ENIGE VIER]                                                      (4 x 2) (8)
                                                                                            [60]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                          6             DBE/November 2021
                              NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE

2.1   2.1.1    B (1)

      2.1.2    C (1)

      2.1.3    D (1)

      2.1.4    C (1)

      2.1.5    C (1)

      2.1.6    D (1)

      2.1.7    B (1)

      2.1.8    B (1 )                                           (8 x 1) (8)

2.2   2.2.1    X (1)

      2.2.2    Y (1)

      2.2.3    X (1)

      2.2.4    Y (1)

      2.2.5    X (1)

      2.2.6    X (1)

      2.2.7    X (1)                                           (7 x 1) (7)

Kopiereg voorbehou                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                      7                             DBE/November 2021
                                          NSS – Nasienriglyne

2.3   2.3.1       A Tralie (1)
                  B Dendrities (1)                                                          (2 x 1) (2)
      2.3.2       A Alternatiewe lae van harde en sagte gesteente/ geplooide rotsstruktuur (2)
      ONDRSKEI
      ONDRLIG     B Gesteente is eenvormig weerstandbiedend teen erosie (2)          (2 x 2) (4)
      2.3.3       Die strome vloei in verhouding tot die plooie/voue van die gesteentes (2)
      WAAROM
      SYTAKKE     Die strome vloei oor sagter rots van die sinklien (vallei) (2)
      PARALLEL
      AAN         Interfluviale riwwe is parallel (2)
      MEKAAR
                  [ENIGE EEN]                                                             (1 x 2)
                  (2)

      2.3.4       3de (orde) (2)                                                           (1 x 2) (2)

      2.3.5       Hoër (1)                                                                  (1 x 1) (1)

      2.3.6       (a) Lae reënval sal lei tot 'n laer dreineerdigtheid (2)
      VERBAND
      REENVAL     (b) Die steil gradiënt lei tot 'n hoër dreineerdigtheid (2)              (2 x 2) (4)
      STEIL GR

      2.4.1       Afsetting (1)                                                             (1 x 1) (1)

      2.4.2       Geleidelik/plat/ gelyk (2)                                               (1 x 2) (2)

      2.4.3       Toename in afsetting van slik/alluvium/sand op die vloedvlakte (2)
      TWEE
      REDES VIR   Rivier is vlak wat daartoe lei dat meer afsetting plaasvind (2)
      BREE
      VLOEDVLA    Baie sytakke sit sediment neer (2)
      KTE BY X
                  Die sagte helling verminder die snelheid van die rivier en die hoeveelheid
                  sediment wat gedra word (2)
                  Gereelde oorstromings in die area (2)
                  [ENIGE TWEE]                                                       (2 x 2) (4)

      2.4.4       Die afsetting van slik sal die vloedvlakte breër maak (2)
      PARAGRF
      VERDUIDL    Die afsetting van vrugbare grond sal die kwaliteit verbeter en die hoeveelheid
      FISIESE
      IMPK VN     plantegroei op die vloedvlakte vermeerder. (2)
      OORSTRO
      MNGS OP     Die afsetting van alluvium verhoog die kwaliteit van die grond (2)
      VLOEDVKT
                  Levées(oewerwal/nauurlike dyk) vorm op die vloedvlakte as gevolg van
                  oorstromings wat plaasvind (2)
                  Skep vleilande wat habitatte vir lewende organismes is (2)
                  Verhoog grondvoginhoud wat plantegroei bevoordeel/verbeter biodiversiteit
                  (2)
                  Laat toe dat vloedwater uitsprei en oortollige water word gestoor (2)
                  Deurlopende oorstroming suiwer water/verhoog waterkwaliteit (2)
                  Die watertafel styg en lei tot moerasse en vleie/vleilande op vloedvlakte (2)
                  Die deurdrenkte gronde verminder toegang tot dele van die vloedvlakte (2)
                  Die vlak van infiltrasie langs die vloedvlakte verhoog die versadigingsvlak van
                  grond (2)
                  Die biodiversiteit van die vloedvlakte verander om aan te pas by die
                  veranderende toestande (2)
                  Deurlopende oorstroming of onderdompeling het 'n negatiewe impak op die
                  natuurlike plantegroei / vloedvlakte (2)
                  [ENIGE VIER]                                                          (4 x 2) (8)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                    8                             DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

2.5   2.5.1       Wanneer 'n meer energieke rivier die water van 'n minder energieke
      DEFINISIE
                  rivier (2)
                  [KONSEP]                                                         (1 x 2) (2)

      2.5.2       'n Steiler gradiënt (aan die een kant van die waterskeiding) (2)
      NOEM
      EEN         Meer reënval (aan die eenkant van die waterskeiding) (2)
      TOESTAN
      D           Minder weerstandbiedende/sagter rots/gesteente (aan die een kant van die
                  waterskeiding) (2)
                  [ENIGE EEN]                                                      (1 x 2) (2)
      2.5.3

                          NA STROOMROOF

                                                    Roofelmboog

                                                              Windsaal
                                               

                                                                  Verarmde rivier

                                                              RIVIER Z
                                  RIVIER Y             Akkuraatheid van skets
                  Punte word soos volg toegestaan:
                     Korrektheid van skets (1)
                     Windsaal (1)
                     Roofelmboog (1)
                     Verarmde stroom/rivier (1)                                         (1 + 3) (4)

      2.5.4       Rivier Y (1)                                                            (1 x 1) (1)

      2.5.5       Rivier Y het 'n groter volume water (2)                                 (1 x 2) (2)
      REDE

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                      9                            DBE/November 2021
                                          NSS – Nasienriglyne

      2.5.6        Verhoogde vertikale erosie as gevolg van die verhoogde volume water in
      VERDUIDE
      LIK IMPAK    rivier Y (2)
      VAN    DIE
      VERANDRI     Die aktiewe erosie van die rivier sny in die vallei en vorm terrasse (2)
      NG     OP
      ROOFSTR      Die sagter rots in die vallei erodeer vinniger wat lae/terrasse tot gevolg het (2)
                   Nuwe valleie vorm in 'n vallei as gevolg van verhoogde rivierafvoer (2)
                   Terrasse vorm as gevolg van herhalende verjonging in verskeie valleie (2)
                   Meanders sal ingesny/ingekerf word (2)
                   'n Knakpunt kan langs die profiel van die rivier ontwikkel (2)
                   Toename in oorstromings as gevolg van groter volume water (2)
                   Toename in snelheid van water in die rivierkanaal as gevolg van groter
                   volume water (2)
                   Die roofstroom sal 'n groter vrag dra/minder afsetting (2)

                   [ENIGE TWEE]                                                           (2 x 2) (4)
                                                                                                [60]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                   10                           DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

3.1   3.1.1      Limpopo (1)                                                              (1 x 1) (1)

      3.1.2      A (1)                                                                    (1 x 1) (1)

      3.1.3      C (1)                                                                    (1 x 1) (1)

      3.1.4      Oppervlak = Lengte (L) x Breedte (B)

                 Oppervlak = [2 cm x 100] x [1.6 (1) cm x 100] [Speling: breedte (1,5 – 1,7 cm]
                     = 200 (1) m x 160 (1) m [Speling: 150-170m]
                     = 32 000 m2 (1) [Speling: 30 000 m² – 34 000 m²]                 (4 X 1) (4)

      3.1.5      Die skaal van die ortofoto is (5 keer) groter as die skaal van die topografiese
      WAAROM
      VERSKYN    kaart (1)
      SEL
      GROTER     (Aanvaar) Die skaal van die topografiese kaart is (5 keer) kleiner as die skaal
      OP ORTO
                 van die ortofotokaart (1)
                 [ENIGE EEN]                                                           (1 x 1) (1)

      3.1.6      190° (Speling: 189 ° - 191°) (1)                                         (1 X 1) (1)

      3.1.7      MP = WP + MD

                 MP = 190° + 17°10'
                    = 207°10′ (1) (Speling 2         '- 2     ')                          (1 x 1) (1)

3.2   3.2.1      (a) Winter (1)                                                           (1 x 1) (1)
      TIPE
      RIVIER     (b) Nie-standhoudende riviere (1)
                     Aanvaar Periodies (1)
                     [ENIGE EEN]                                                          (1 x 1) (1)
      EEN
      STRATEGI   (c) Standhoudende water (2)
                     Aanvaar damme (2)
                     Reservoirs (2)
                     [ENIGE EEN]                                                          (1 x 2) (2)

      3.2.2      Die oriëntasie van die landingstrook (2)
      BEWYS V
      WINDRGT    Vliegtuie styg en land volgens die heersende windrigting (2)
      NG
                 [ENIGE EEN]                                                              (1 x 2) (2)

      3.2.3      D (1)                                                                    (1 x 1) (1)

      3.2.4      B (1)                                                                    (1 x 1) (1)

      3.2.5      B (1)                                                                   (1 x 1) (1)

      3.2.6      Wesnoordwes/ Noordwes (1)                                                (1 x 1) (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                    11                           DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

      3.2.7       Sytakke sluit met skerp hoeke by die hoofrivier aan (2)               (1 x 2) (2)
      HOE
      SYTAKKE
      HELP
      RIGTING

3.3   3.3.1       Vektor (1)                                                            (1 x 1) (1)

      3.3.2       A (1)                                                                 (1 x 1) (1)

      3.3.3       ’n Muur (swart lyn) is gebruik om die gebied rondom die rivier af te baken (2)
      BEWYSE
      HOE         Geen geboue in die afgebakende gebied nie (2)
      PROSES
      GEIMPLIM    Geen menslike aktiwiteit/ geen ontwikkeling (2)
      BAKEN AF
                  Geen bewerking van grond sigbaar nie (2)
                  [ENIGE EEN]                                                           (1 x 2) (2)

      3.3.4       Riviere (1) Aanvaar Dreinering (1)
      IDENTIFIR
      LAE         Paaie (1) Aanvaar Infrastruktuur (1)
                  Geboue (1) Aanvaar Grondgebruik (1)
                  Kontoerlyne (1) Aanvaar Reliëf/Topografie (1)
                  Rots/grondstruktuur (1) Aanvaar Geologie (1)
                  [ENIGE TWEE]                                                          (2 x 1) (2)

      3.3.5       Om die vlak van dreinering/versadiging te bepaal (2)
      WAAROM
      NODIG OM    Om die moontlikheid van oorstromings te bepaal (2)
      LAE   TE
      GEBRUIK     Om die toeganklikheid van die landingstrook te bepaal (2)
                  Om die beskikbaarheid van oop ruimtes te bepaal (2)
                  Om die aard van die gradiënt te bepaal (2)
                  Om die aard van die grond te bepaal (2)
                  Om die (stabiliteit van die) geologiese struktuur van die onderliggende rots te
                  bepaal (2)
                  [ENIGE EEN]                                                          (1 x 2) (2)
                                                                                             [30]

                                                                                    TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P1 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2021-afr/d66a0bc6-5381-425a-b947-3e1157ff44c2) — Geography · QP · 2021 · Afr
- [Geography P1 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2020-memo-eng-2/4c59a80f-eefb-4b65-9ca9-51658f6452b0) — Geography · Memo · 2020 · Eng
- [Geography P1 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2019-memo-eng/c1fcc36b-f3b0-4373-b1c2-eccc79cabe77) — Geography · Memo · 2019 · Eng
- [Geography P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2017-memo-eng/bc315031-8648-4f61-8dfb-ff1eabc68fc5) — Geography · Memo · 2017 · Eng
- [Geography P1 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2014-memo-afr/485cae08-bf91-4b58-81c7-39e8e226dff2) — Geography · Memo · 2014 · Afr
- [Geography P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2021-afr/836c3a7d-60fb-4355-9c24-f1f8f40b689e) — Geography · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
