# Geography Grade 12 P1 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2023-mg-afr/0ce4127f-1fc6-4d86-b1c6-222309c1ea92
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2023-mg-afr/0ce4127f-1fc6-4d86-b1c6-222309c1ea92)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                  GEOGRAFIE P1

                                 NOVEMBER 2023

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                       2             DBE/November 2023
                           NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE

VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER

1.1   1.1.1    Z (1)

      1.1.2    Y (1)

      1.1.3    Y (1)

      1.1.4    Y (1)

      1.1.5    Y (1)

      1.1.6    Z (1)

      1.1.7    Z (1)                                        (7 x 1)   (7)

1.2   1.2.1    B (1)

      1.2.2    C (1)

      1.2.3    A (1)

      1.2.4    C (1)

      1.2.5    B (1)

      1.2.6    C (1)

      1.2.7    B (1)

      1.2.8    A (1)                                        (8 x 1)   (8)

Kopiereg voorbehou

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                      3                          DBE/November 2023
                                          NSS – Nasienriglyne

1.3   1.3.1         Volwasse (1)                                                          (1 x 1)   (1)

      1.3.2         'n Goed ontwikkelde kouefront (2)
      Rede vir      Wyd verspreide reënval oor die Wes-Kaap/Affekteer die Suiswes-Kaap/
      fase in
      1.3.1         het land bereik (2)
                    Goed ontikkelde koue en warm sektore (2)
                    Teenwoordigheid van cumulonimbuswolke voor die kouefront (2)
                    Steil gradient (2)
                    [ENIGE EEN]                                                  (1 x 2)            (2)

      1.3.3         Word gedryf deur die westewinde (2)
      Waarom        Die middelbreedte sikloon beweeg van wes na oos (2)                   (1 x 2)   (2)
      het die
      reënval       [ENIGE EEN]
      vanaf KS
      na
      Knysna
      versprei

      1.3.4         Laagste -15 (1) mm
      Laagste       Hoogste- 40 (1) mm                                                    (2 x 1)   (2)
      en
      Hoogste
      reënval

      1.3.5         Kouefront (koue lug) onderskep die warm, vogtige lug (2)
      Verduide      Wat vinnige styging van lug tot gevolg het (2)
      lik hoe ‘n
      goed-ont      Stygende lug koel af en kondenseer
      kpoufront     Een veroorsaak (ekstensiewe-groot vertikale afmeting) cumulonimbus
      swaarreë
      nval          wolke (2)
      veroorsa      [ENIGE TWEE- PROSES]                                             (2 x 2)        (4)
      ak

      1.3.6         Sal gronderosie veroorsaak (aanvaar voorbeelde) (2)
      Hoe sal
      die
                    Biodiversiteit sal verwoes word (2)
      swaarreë      Verwoesting van die natuurlike habitat (aanvaar voorbeelde) (2)
      nval
      die fisiese   Verwoesting van natuurlike plantegroei (2)
      omgewing
      can die W
                    Verlies van wild (2)
      Kaap          Verwoesting van voedselkettings/ekosisteme/voedselweb (2)
      negatief
      beinvloed     Sal massa bewegings veroorsaak (aanvaar voorbeelde) (2)
                    Kunsmis wat in die riviere gespoel word (en veroorsaak eutrofikasie) (2)
                    Sal tot waterbesoedeling lei (aanvaar voorbeelde) (2)
                    Loging van grondvoedingstowwe (2)
                    (Laagliggende) gebiede word oorstroom (2)
                    Versuipte toestande (versadiging van grond) (2)
                    [ENIGE TWEE]                                                         (2 x 2)    (4)

1.4   1.4.1         Teenwoordigheid van Coriolus-krag (1)
      Noem          Oseaan oppervlakte temperatuur van ten minste 26,5 °C (1)
      EEN
      toestand      Kalm (oppervlakte) toestande vir 'n aantal dae/minder wrywing (1)
      vir   TS      Teenwoordigheid van 'n lae lugdruk (1)
      ont
                    Onstabiele atmosferiese toestande (1)
                    Verdamping vanaf die see oppervlakte/styging van warme, vogtige lug (1)
                    Bolug divergensie (1)
                    Latente hitte (1)
                    [ENIGE EEN]                                                       (1 x 1)       (1)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                         4                     DBE/November 2023
                                             NSS – Nasienriglyne

      1.4.2         Suidelike halfrond (1)                                              (1 x 1)   (1)

      1.4.3         Lugsirkulasie rondom die laagdruksel is kloksgewys (2)
      Gee      ‘n   Voorste linker-handse kwadrant/gevaarlike semi-sirkel       is   aan    die
      rede    vir
      SH            suidwestelik deel van die tropiese sikloon geleë (2)
                    [ENIGE EEN]                                                         (1 x 2)   (2)

      1.4.4         A- Geen wolke (1)
      wolkdekk      B- digte (cumulonimbus) wolkbedekking (1)                           (2 x 1)   (2)
      ing

      1.4.5         At A (oog)- lug daal (verhit) wat veroorsaak dat daar geen kondensasie is
      Verduide      nie (2)
      lik
      waarom        At B (oogmuur)- lug styg (koel af) en veroorsaak dat kondensasie
      daar ‘n       plaasvind (2)                                                     (2 x 2)     (4)
      verskil in
      wolkdekk
      ing by A
      en B is
                    INSTRUKSIE VIR GEDEELTE NASIEN – MAKSIMUM OF TWEE
                    At A (oog)- lug daal (1)
                    At B (oogmuur)- lug styg (1)

      1.4.6         Kombinasie van die vorentoe beweging en die rotasie van die sisteem (2)
      Waarom        Dit het 'n steil drukgradiënt (2)
      is      die
      sterkste      [ENIGE EEN]                                                       (1 x 2)     (2)
      winde in
      die
      voorste
      linker-
      kwadrant

      1.4.7
      Skets
      van    ‘n
      TS in die
      volwasse
      fase

                                                    996
                                                    (1)

                    INSTRUKSIES VIR NASIEN
                    (i) Die druklesing in die sentrum van die oog moet nie meer as 996 is
                          nie (speling 950-996) (1)
                    (ii) 4 isobare wat die korrekte spasiëring aandui (1)
                    (iii) Korrekte simbool wat die suidelike halfrond aandui (1)      (3 x 1)     (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                     5                         DBE/November 2023
                                         NSS – Nasienriglyne

1.5   1.5.1        Kalahari hoog (1)
                   Kuslaag (1)                                                          (2 x 1)   (2)

      1.5.2        B (1)                                                                (1 x 1)   (1)

      1.5.3        Lug vanaf die binneland (KHDS) daal teen die platorand (2)
      Rede vir     Die lug vanaf die KHDS beweeg na die laagdruk (2)
      die
      keuse        Lug is aflandig na die oseaan toe (2)
      van          [ENIGE EEN]                                                          (1 x 2)   (2)
      skets B

      1.5.4        Lug wat teen die platorand daal is aflandig en dus is dit droog (2)
      Verduide     Dalende lug verhit en veroorsaak geen kondensasie en dus wolklose
      lik
      waarom       toestande (2)
      wolklose     Dalende lug verhit en veroorsaak dat die oorblywende vog verdamp (2)
      toestand
      e by X       [ENIGE EEN]                                                         (1 x 2)    (2)
      gevind
      word
                   INSTRUKSIE VIR GEDEELTELIKE NASIEN – MAKSIMUM VAN EEN
                   Dalende lug (verhit) (1)

      1.5.5        IMPAK
      PARAG        'n Bergwind verdor natuurlike plantegroei (2)
      RAAF
      Verduide     Bergwinde verhoog die temperatuur van die gebied en maak dit kwesbaar
      lik   hoe    vir veldbrande(2)
      bergwind
      e        ŉ   Die veldbrande verwoes die natuurlike plantegroei (2)
      negatiew
      e impak
      of           STRATEGIEË
      natuurlik    Skep brandgordels (2)
      e
      plantegro    Verseker dat water toeganklik (aanvaar voorbeelde) (2)
      ei en stel   Bewusmaking van die negatiewe impak van veldbrande (2)
      strategie
      ё voor       Beskikbaarheid van nooddienste (2)
                   Bou/instandhouding/monitering van uitkyktorings / waarskuwingsisteme
                   (aanvaar voorbeelde) (2)
                   Opvoeding vir die gemeenskap (2)
                   Oprigting van windskerms (2)
                   [ENIGE VIER- MOET IMPAK EN STRATEGIEË INSLUIT]                    (4 x 2)      (8)
                                                                                                  [60]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                     6                        DBE/November 2023
                                         NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE
2.1   2.1.1       B (1)

      2.1.2       G/E (1)

      2.1.3       A (1)

      2.1.4       C (1)

      2.1.5       E (1)

      2.1.6       H (1)

      2.1.7       D (1)

      2.1.8       F (1)                                                              (8 x 1)    (8)

2.2   2.2.1       B (1)

      2.2.2       C (1)

      2.2.3       C (1)

      2.2.4       A (1)

      2.2.5       C (1)

      2.2.6       C (1)

      2.2.7       D (1)                                                              (7 x 1)    (7)

2.3   2.3.1       A- reghoekig (1)
                  B- dendrities (1)                                                 ( 2 x 1)    (2)

      2.3.2       Gesteente struktuur
      Ondderli    Nate (1)
      ggende
      gesteent    Horisontaal gelaagd (1)
      estruktu    [ENIGE EEN]
      ur     en
      tipe by A
                  Gesteente tipe
                  Stollings (1)
                  Sedimentêr (1)
                  [ENIGE EEN]                                                        (1 + 1)    (2)

      2.3.3       Die rivier vloei in die nate en skep 90º buigings (2)
      Invloed     Sytake sluit by die hoofstroom teen 90º aan (2)
      van
      onderlig    [ENIGE EEN]                                                        (1 x 2)    (2)
      gende
      Gesteen
      te - A

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                       7                            DBE/November 2023
                                           NSS – Nasienriglyne

      2.3.4         Hoog (1)                                                               (1 x 1)    (1)

      2.3.5         4de (2) orde                                                           (1 x 2)    (2)
      2.3.6         Hoe hoër die stroomorde, hoe hoër is die dreineringsdigtheid (2)       (1 x 2)    (2)

      2.3.7         Die steiler helling bevorder afloop (sny meer rivier kanale) wat lei tot hoër
      Verduideli
      k hoe
                    dreineringsdigtheid (2)
      helling en
      permeabil
                    Gesteentes waar die permeabiliteit laag is bevorder meer afloop en dus is
      iteit die     die dreineringsdigtheid hoër (2)                                       (2 x 2)    (4)
      dreinering
      sdigtheid
      by B
      beinvloed

2.4   2.4.1         A (1)                                                                  (1 x 1)    (1)

      2.4.2         Dit vloei teen 'n laer vlak (2)
      Rede vir      Dit het rivier B geroof (2)
      meer
      erosie-       Rivier A erodeer (terugwaarts) deur die waterskeiding (2)
      krag vir      Steiler gradiënt na die waterskeiding toe (220-880) (2)
      rivier A
                    Meer volume water by Rivier A (2)
                    [ENIGE EEN]                                                            (1 x 2)    (2)
      2.4.3         C- Roofelmboog (1)
                    D- Windsaal (1)                                                        (2 x 1)    (2)
      2.4.4         Dit is 'n droë gebied (2)
      Kenmer        Dit het riviergruis (2)
      ke van
      verskyns      Dit is onder die roofelmboog geleë (2)
      el D          Dit is bokant die verarmde stroom geleë (2)
                    [ENIGE EEN]                                                            (1 x 2)    (2)
      2.4.5         Volume water van die rivier verminder (2)
      PARAG         Die rivier spoed verminder (2)
      RAAF
      Beskryf       Die rivier is minder energiek (2)
      verander      Die rivier het minder erosie krag (2)
      inge by
      rivier E      Die rivier sal meer afsetting ervaar (2)
      na            Die lengte van die rivier is verkort (2)
      stroomro
      of            Stroomorde sal daal (2)
                    Rivier sal nie-standhoudend word (aanvaar episodies/periodies) (2)
                    Wydte van die rivier is verminder (2)
                    Grootte van die dreineringsbekken verminder (2)
                    [ENIGE VIER]                                                       (4 x 2)        (8)

2.5   2.5.1         (Meer as) 100 miljoen liter (1)
                    20% van die daaglikse gebruik (1)
                    [ENIGE EEN]                                                            (1 x 1)    (1)
      2.5.2         Onttrek grondwater (boor boorgate) vanuit akwifers (1)
      Twee          Uitheemse stropingsprogramme (1)
      planne –
      Uittreksel-   Opvangs restourering en instandhouding (1)
      Verbeter
      waterse
                    [ENIGE TWEE]                                                           (2 x 1)    (2)
      kuriteit

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                     8                          DBE/November 2023
                                         NSS – Nasienriglyne

      2.5.3        Minder beskikbaarheid van grondwater asgevolg van uitheemse plante (2)
      Uittrekse    Onderbefondsing (2)
      l       –
      Uitdagin     Onbevoegdheid (2)
      gs    om     [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2)         (4)
      planne
      te
      impleme
      nteer

      2.5.4        (a) Dit sal die volume water in die dam vermeerder (2)
      Impak –
      Verwyderi
                   (b) Die watertafel sal hoër wees (2)                                (2 x 2)    (4)
      ng van
      uitheems
      e plante
      op (a)
      volume
      en (b)
      watertafel

      2.5.5        Daar sal meer water vir plante wees (2)
      Verwyse      Meer water beskikbaar vir dierspesies (2)
      ring van
      uitheem      Meer water sal die akwatiese habitatte vermeerder (2)
      se           Meer water sal die voedselverskaffing vir dierspesies verbeter (2)
      plante
      om           [ENIGE TWEE]                                                       (2 x 2)     (4)
      biodiver
      siteit te
      verbeter
                                                                                                  [60]
                                                                    TOTAAL AFDELING A:            120

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                       9                         DBE/November 2023
                                           NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE
3.1 3.1.1 C (1)                                                                           (1 x 1)   (1)

      3.1.2        B (1)                                                                  (1 x 1)   (1)

      3.1.3        D (1)                                                                  (1 x 1)   (1)

      3.1.4        Formule: Lengte x Breedte
      Oppervl
      akte
      berekeni     (0.9 cm x 500m) x (0.7cm x 500m)           (Word gegee)
      ng           450 (1) m x 350 (1) m
                   157 500 m² (1)                                                         (3 x 1)   (3)

      3.1.5        Formule: Vertikale Interval (VI)
      Gemidd               Horisontale Ekwivalent (HE)
      elde
      gradient
                   VI=1 567 m - 1 420 m = 147 (1) m

                   147 (1)        (Vir korrekte vervanging)
                   950

                   1 : 6.46 (1) OF 1: 6.5 (1)                                             (3 x 1)   (3)

      3.1.6        Konvekse helling (1)                                                   (1 x 1)   (1)

3.2   3.2.1        D (1)                                                                  (1 x 1)   (1)

      3.2.2        Koue lug dreineer teen die vallei-hellings en versamel op die vallevloer en
      Verduideli
      k hoe        verlaag die temperatuur (2)                                          (1 x 2)     (2)
      katabatie
      se winde
      die temp     INSTRUKSIE VIR GEDEELTELIKE NASIEN – MAKSIMUM VAN EEN
      by G
      beinvloed    Koue lug dreineer teen die vallei-hellings (1)

      3.2.3        Pampoen (1)                                                            (1 x 1)   (1)

      3.2.4        Rypholtes word aan die bodem van die vallei aangetref (2)
      Klimatol     Dit is die gebied waar die temperatuur onder vriespunt is (2)
      ogiese
      rede vir     Pampoen kan temperature onder vriespunt oorleef (2)
      die          [ENIGE EEN]                                                            (1 x 2)   (2)
      keuse

      3.2.5        Suidwes (1)                                                            (1 x 1)   (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                    10                          DBE/November 2023
                                         NSS – Nasienriglyne

      3.2.6        Die hoogste punt is in die noordooste/punthoogte 1524 (2)
      Rede vir     Die V-vormige kontoerlyne wys na gebiede met toenemende hoogte in die
      vloeirigti
      ng           noorde/noordooste (2)
                   Die sytakke se skerphoekige aansluiting by die hoofstroom wys na die
                   suidweste (2)
                   Die damwal is aan die suidelike kant (2)
                   [ENIGE EEN]                                                   (1 x 2)         (2)

      3.2.7        B5/H: Bo-loop (1)
      Verbind      C3: middelloop (1)
                   [ENIGE EEN]                                                         (1 x 1)   (1)

      3.2.8        Bo-loop:
      Bewyse       Naby die oorsprong (2)
      vir    die
      staium       Kontoerlyne is naby mekaar (2)
      van die      Steil gradiënt (2)
      rivier
                   V-vormige valleie (2)

                   Middelloop
                   U-vormIge vallei (2)
                   Kontoere wydverspreid (2)
                   Geleidelike gradiënt (2)
                   Die rivier kronkel (2)
                   [ENIGE EEN – VERBIND AAN 3.2.7]                                     (1 x 2)   (2)

3.1   3.3.1        B (1)                                                               (1 x 1)   (1)

      3.3.2        Om te bepaal of die omgewingskwessie vererger (aanvaar voorbeelde) (2)
      Verduid
      elik hoe
                   Beelde kan op ‘n gereelde basis opgedateer/gemonitor word (2)
      afstand      Beelde kan geanaliseer word (2)
      waarne       Bepaal moontlike oorsake (2)
      ming
      gebruik      Verskaf moontlike oplossings (2)
      word om      [ENIGE EEN - PROSES]                                            (1 x 2)       (2)
      die
      omgewi
      ngskwes
      sie te
      monitor

      3.3.3        'n Voorstelling van geografiese verskynsels deur gebruik te maak van
      Definiee     pixels/beeldelemente (2)
      r Raster
      data         [KONSEP]                                                            (1 x 2)   (2)

      3.3.4        Ortofotokaart (1)                                                   (1 x 1)   (1)

      3.3.5        Dit is 'n beeld wat die dam in realiteit aandui en die water wat daarin
      Waarom       voorkom (2)
      is     die
      ortofotok    Toon weerspieël die diepte (2)
      aart         Tekstuur dui aan of daar water in die dam is (2)
      meer
      realisties   [ENIGE EEN]                                                      (1 x 2)      (2)

                                                                     TOTAAL AFDELING B:           30
                                                                         GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [2023 KZN Prelim P1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p1-memo/2556a9a4-272d-4f3d-91da-8232c4b2e6b3) — Geography · Memo · 2023
- [2023 WC Prelim P1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-wc-prelim-p1-memo/7cb77a3f-7944-45bf-955a-79b2f53d0231) — Geography · Memo · 2023
- [Geography P1 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2020-memo-eng-2/4c59a80f-eefb-4b65-9ca9-51658f6452b0) — Geography · Memo · 2020 · Eng
- [Geography P1 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2019-memo-eng/c1fcc36b-f3b0-4373-b1c2-eccc79cabe77) — Geography · Memo · 2019 · Eng
- [Geography P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2017-memo-eng/bc315031-8648-4f61-8dfb-ff1eabc68fc5) — Geography · Memo · 2017 · Eng
- [Geography P1 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2014-memo-afr/485cae08-bf91-4b58-81c7-39e8e226dff2) — Geography · Memo · 2014 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
