# Geography Grade 12 P1 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2024-mg-afr/22a28897-4410-45ea-b318-4d980f0b6613
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2024-mg-afr/22a28897-4410-45ea-b318-4d980f0b6613)

## About this document

Geography · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PUNTE: 150
                                  GEOGRAFIE V1

                                  NOVEMBER 2024

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Geografie/V1                                2                          DBE/November 2024
                                    NSS – Nasienriglyne

NASIENBEGINSELS VIR GEOGRAFIE- NSS NOVEMBER 2024 EN NSS/SC JUNIE 2025

Die volgende nasienbeginsels is ontwikkel om nasien in alle provinsies te standaardiseer.

MERK
•    ALLE vrae MOET gemerk word, ongeag of dit korrek of verkeerd is
•    Waar die maksimum punte vir 'n spesifieke vraag toegeken is, plaas 'n    M
     oor die res van die teks om aan te dui dat die maksimum punte behaal is.
•    Waar `n korrekte feit meer as een keer gegee word in `n spesifieke respons
•    'n Duidelike, netjiese regmerkie moet gebruik word: ✓
                                                                                 R
     o As EEN punt toegeken word, moet EEN regmerkie gebruik word: ✓
     o As TWEE punte toegeken word, moet TWEE regmerkies gebruik word: ✓✓
     o Die regmerkie moet geplaas word by die FEIT waar 'n punt toegeken word
     o Regmerkies moet KLEIN gehou word, aangesien verskillende lae moderering
         kan plaasvind
•    Verkeerde antwoorde moet met 'n duidelike, netjiese kruis gemerk word: 
     o Gebruik MEER as een kruisie oor 'n paragraaf/besprekingstylvrae om aan te dui
         dat alle feite oorweeg is
     o MOENIE 'n streep deur 'n verkeerde antwoord trek nie
     o MOENIE die verkeerde feite onderstreep nie

Vir die volgende aksiewoorde is EEN-woord antwoorde aanvaarbaar: lys, noem,
identifiseer
Vir die volgende aksiewoorde moet 'n VOLLEDIGE sin geskryf word: beskryf, verduidelik,
evalueer, ontleed, Stel voor, onderskei, definieer, bespreek, waarom, hoe
Die volgende aksiewoorde moet binne sy konteks gelees word om te bepaal of 'n EEN-
woord antwoord of VOLLE sin vereis word: verskaf, wat, tabuleer en gee

TOTAAL EN OORDRAG VAN PUNTE

 • Elke subvraag moet opgetel word
      o Vrae in Afdeling A het vyf onderafdelings, dus vyf sub-totale per vraag word
         vereis. Afdeling B het drie onderafdelings en drie subtotale.
      o Onderafdelingtotale moet in die regterkantse kantlyn geskryf moet word en
         onderstreep moet
      o Subtotale moet leesbaar geskryf word
      o Laat ruimte om gemodereerde punte op verskillende vlakke in te skryf
•     Tel subtotale op en dra totaal oor aan die linker boonste kantlyn langs die
      vraagnommer
•     Drae die totaal oor na voorblad van die antwoordboek

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief.

### Page 3

Geografie/V1                                  3                            DBE/November 2024
                                           NSS – Nasienriglyne

30    VRAAG 1

      1.1.1    A (Suid-Atlantiese Hoog) (1) ✓
      1.1.2    B (Kalahari High) (1) ✓
      1.1.3    B (Suid-Indiese) (1)                                                                   2

      1.2.1    Smeltende sneeu ✓
      1.2.2    Mond 
      1.2.3    Derde orde ✓                                                                            2

      1.3.1    Katabatiese 
      1.3.2    1 kom gedurende die dag voor terwyl 2 snags voorkom ✓✓

      1.3.3    Koue lug rol af in✓✓
                                  die vallei en vorm 'n inversie

                                                           Lug vloei teen die
                                                           helling af ✓✓
                                                                                                       6

      1.4.1    Vorm van voorste konkaaf 
               Steil helling van front ✓

      1.4.2    Warm lug ondergrawe die koue lug 
                                              ✓✓                                      ✓✓
      1.4.3    Lug agter die kouefront is kouer as die lug voor. Koue lug beweeg vinniger as
               warm lug voor dit. Koue front haal die warm voorkant in.✓✓                              7

      1.5.1    (a) 'n Rivier wat net heeljaar vloei 

               (b) Die rivier kanaal is wyd 
                          ✓✓                      ✓✓
               (c) Gereeldheid van reënval en die grondtipe waaroor die strome vloei.       R
      1.5.2      ✓
               Gauteng               
                       en die Oos-Kaap

      1.5.3    Die koste van voedselproduksie sal toeneem, want dit is duur om gesuiwerde
                                                    ✓✓
               water te koop. Boere sal meer chemikalieë moet koop om water te suiwer.
                                                            ✓✓verhoog. Dit sal duur wees om
               Chemikalieë kos baie en dit sal produksiekoste
                                                                     ✓✓Hierdie koste sal by
               water te suiwer vir gebruik in elektrisiteitsopwekking.
               elektrisiteitspryse ingesluit word.MKoste sal die prys van elektrisiteit tydens
               produksie verhoog. Daar sal minder skoon water wees om hidro-elektrisiteit op           13
               te wek.

     Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Geografie/V1                       4                  DBE/November 2024
                           NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE

VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER

 1.1   1.1.1    C (1)

       1.1.2    B (1)

       1.1.3    C (1)

       1.1.4    C (1)
                                                 ✓✓
       1.1.5    B (1)

       1.1.6    C (1)

       1.1.7    A (1)

       1.1.8    C (1)                                              (8 x 1)   (8)

 1.2   1.2.1    B (1)

       1.2.2    A (1)

       1.2.3    B (1)

       1.2.4    A (1)

       1.2.5    B (1)

       1.2.6    A (1)

       1.2.7    B (1)                                              (7 x 1)   (7)

Kopiereg voorbehou                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Geografie/V1                                     5                           DBE/November 2024
                                         NSS – Nasienriglyne

 1.3   1.3.1        Wes na oos (1)
       Rigting
                    Ooswaarts (1)
                    [ENIGE EEN]                                                            (1 x 1)   (1)

       1.3.2        Gedryf deur die westewinde (2)
       Rede
                    Kom voor in die westewindgordel (2)
                    [ENIGE EEN]                                                            (1 x 2)   (2)

       1.3.3        Koue front sal onder die warm lug (aan die voorkant daarvan) insny (2)
       Hoe
       vroorsaak    Die steiler gradiënt sal 'n snelle opheffing van die warm lug veroorsaak (2)
       front A cb
       wolke?
                    Afkoeling en kondensasie vind plaas (2)
                    [ENIGE TWEE]                                                          (2 x 2)    (4)

       1.3.4        Onderhou natuurlike plantegroei (2)
                    Moedig bebossing aan (2)
       PARAGRAAF
       Verduidlik   Bufferskepping van die area (2)
       strategieë
       om
                    Skep effektiewe dreineringstelsels (2)
       negatiewe    Gebruik van sandsakke (2)
       omgewin
       gsimpak      Bou van keermure (aanvaar voorbeelde) (2)
       van          Gebruik van vangnette (gebiede wat geneig is tot rotsstortings) (2)
       swaar
       reënval      Gebruik van afdakke (gebiede wat geneig is tot rotsstortings (2)
       v.MBS te     Konstruksie van skanskorwe (2)
       bestuur
                    Bou damme (wal) / keerwal (2)
                    Bou kunsmatige levees/versperrings (2)
                    Bewaar vleilande/moerasse/vleie (2)
                    Implementeer kontoerploeëry (2)
                    Terrassering van hellings (2)
                    Verbreed die rivierkanale (waterbestuurstelsels) (2)
                    Kanaliseer riviere (2)
                    Lei mense op oor omgewingsbewaring (2)
                    Bewusmaking/vroeë waarskuwingstelsels (2)
                    [ENIGE VIER]                                                        (4 x 2)      (8)

 1.4   1.4.1        Teenwoordigheid van 'n laagdrukstelsel/konvergensie van lug (1)
       Noem         Teenwoordigheid van Coriolis-krag (1)
       EEN
       toestand     See-oppervlaktemperature van 26,5 °C of meer (1)
       vir ont-     Kalm toestande oor die oseane (1)
       wikkeling
                    Onstabiele toestande/ Hoë tempo van verdamping oor die oseane / hoë
                    humiditeit (1)
                    Produksie van latente hitte (1)
                    Bo-lug divergensie (1)
                    [ENIGE EEN]                                                     (1 x 1)          (1)

       1.4.2        Blootgestel aan meer vog oor die oseaan van 10 tot 11 Maart (1)
       Bewyse       Windspoed verhoog van 63 km/h tot 95km/h/116 km/h (1)                 (2 x 1)    (2)
       van kaart
       en tabel
       dat TS v.
       10-11
       Mrt
       versterk

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Geografie/V1                                   6                  DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

       1.4.3        Beweeg oor die land/minder vog (2)
       Gee TWEE
       redes vir    Meer wrywing (2)
       afname in
       windspoed
                    Minder latente hitte (2)
       van 6:00-
       18:00
                    Begin ontbind (2)
                    [ENIGE TWEE]                                                (2 x 2)   (4)

       1.4.4
       Deursnit
       Benoem
       de
       deursnit
       Wolktipe
       Oog
       Lugbewe
       ging in
       oog

                                                                                (4 x 1)   (4)

       1.4.5        Dalende lug (2)
       Verklaar     Die lug word warm (2)
       tekort
       aan          Vog verdamp/lug is droog (2)
       reënval      Geen kondensasie vind plaas nie (2)
       en wolke
       in oog       [ENIGE TWEE]                                                (2 x 2)   (4)

 1.5   1.5.1        Somer (1)                                                   (1 x 1)   (1)

       1.5.2        WIND A (suidwestelik)
       Beskryf      koud en droog (2)
       die
       temperat
       uur en       WIND B (noordoostelik)
       voginhou
       d van        warm en vogtig (2)                                          (2 x 2)   (4)
       wind A
       en B         INSTRUKSIES VIR DEEL NASIEN
                    WIND A (suidwestelik)
                    koud (1) of droog (1)

                    WIND B (noordoostelik)
                    warm (1) of vogtig (1)
                    [MAKSIMUM VAN TWEE PUNTE]

       1.5.3        Naby die vogfront:
       Verduidlik
       waarom
                    Vinnige opheffing van lug langs die vogfront (2)
       swaarste     Groter (vertikale) kondensasie (2)
       reënval
       naaste
                    (Digte lyn van) cumulonimbuswolke vorm (2)
       aan          OF
       vogfront
       voorkom
                    Verder van die vogfront af:
       soos op      Minder opheffing van lug verder van die vogfront af (2)
       diagram
       gesien
                    Minder (vertikale) kondensasie (2)
                    Minder wolke vorm (2)
                    [ENIGE TWEE-MOET NA OF NABY OF VERDER VAN VOGFRONT
                    VERWYS]                                                 (2 x 2)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Geografie/V1                                   7                        DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

       1.5.4        Natuurlike habitatte sal verwoes word (2)
       Verduidlik
       negatiewe    Ekosisteme sal vernietig word (2)
       fisiese/     Biodiversiteit sal verminder (2)
       natuurlike
       impak        Bogrond sal weggespoel word/gronderosie (2)
       van lyn      Massabewegings kan geaktiveer word (aanvaar voorbeelde) (2)
       donder
       storms       Wild kan verplaas word/verdrink (2)
                    Bome/natuurlike plantegroei kan ontwortel/vernietig word (2)
                    Waterkwaliteit sal afneem (2)
                    Verhoogde uitloging van grond (2)
                    Sinkgate vorm (2)
                    Opslikking/afsetting van materiaal (2)
                    [ENIGE DRIE]                                                      (3 x 2)   (6)
                                                                                                [60]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Geografie/V1                                     8                           DBE/November 2024
                                         NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE
 2.1   2.1.1        Z (1)
       2.1.2        Y (1)

       2.1.3        Y (1)

       2.1.4        Y (1)

       2.1.5        Z (1)

       2.1.6        Z (1)

       2.1.7        Z (1)                                                                 (7 x 1)    (7)
 2.2   2.2.1        D (1)

       2.2.2        D (1)

       2.2.3        C (1)

       2.2.4        C (1)

       2.2.5        D (1)

       2.2.6        C (1)

       2.2.7        B (1)

       2.2.8        D (1)                                                                 (8 x 1)    (8)

 2.3   2.3.1        Radiaal (aanvaar sentrifugaal en straal) (1)                          (1 x 1)    (1)

       2.3.2        2de (2)                                                               (1 x 2)    (2)

       2.3.3        Straal uitwaarts vanaf 'n hoogliggende sentrale punt (aanvaar voorbeelde
       Redes
                    van landvorms) (2)                                                 (1 x 2)       (2)

       2.3.4        By A sluit die sytakke by die hoofrivier aan met skerp hoeke en by B met
       Aansluit
       v. sytakke   reghoeke (2)                                                        (1 x 2)      (2)

       2.3.5        Wisselende lae van harde en sagte rots (verskil in weerstand) (2)
       TWEE
       toestande    Geplooide rots (2)                                                   (2 x 2)     (4)

       2.3.6        Land is steil/ ongelyk (2)
       Waarom
       is           Geneig tot gronderosie/dun grond (2)
       menslike
       aktiwiteit
                    Onvrugbare grond (2)
       beperk by    Risiko van massabewegings (2)
       areas A
       en B?        Hoë kostes om grond te ontwikkeling (2)
                    [ENIGE TWEE]                                                          (2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Geografie/V1                                      9                            DBE/November 2024
                                          NSS – Nasienriglyne

 2.4   2.4.1         Wanneer 'n rivier 'n toename in energie ervaar (erodeer vertikaal) (2)
                     [KONSEP]                                                             (1 x 2)        (2)
       2.4.2         Knakpunt (1) (aanvaar waterval)                                         (1 x 1)     (1)

       2.4.3         Verandering/daling in gradiënt (2)
       Hoe dui       Bewyse van vertikale erosie (2)
       A dat ver
       jonging       Water vloei vinniger (2)
       plaasge       Bewyse van ou en nuwe rivierprofiele (2)
       vind het
                     [ENIGE EEN]                                                              (1 x 2)    (2)
       2.4.4         Dit het 'n vallei in 'n vallei gevorm (2)
       Beskryf
       verandrin     Die rivierkanaal het dieper/steiler/breër geword (2)
       g wat
       rivierverjo
                     [ENIGE EEN]                                                              (1 x 2)    (2)
       ning aan
       B gemaak
       het

       2.4.5         Vertikale erosie vind plaas op die vloedvlakte (2)
       Hoe           'n Nuwe vallei word gevorm (2)
       vorm
       rivierter     Dit skep 'n trapvormige verskynsel (bekend as 'n terras) (2)
       rasse?        Die ou vloedvlakte is nou die rivierterras (2)
                     [ENIGE TWEE]                                                             (2 x 2)    (4)
       2.4.6         Ver van waterbronne (2)
       Waarom
       sekere        Moeilik/duur om infrastruktuur te bou (aanvaar voorbeelde) (2)
       rivierteras
       se nie vir
                     Rivierterrasse kan baie smal wees (2)
       boerdery
       geskik
                     Beperk gebruik van masjinerie (2)
       nie?          Afname in grondvrugbaarheid/dun grond (2)
                     Ongelyke hellings/ruwe landskap (2)
                     Onstabiele grond-/massabeweging (aanvaar voorbeelde) (2)
                     [ENIGE TWEE]                                                             (2 x 2)    (4)

 2.5   2.5.1         Monitering en beheer (bestuur)             van   waterhulpbronne         in   'n
       Defiinisie
                     dreineringsbekken/opvanggebied (2)
                     [KONSEP]                                                                (1 x 2)     (2)
       2.5.2         Landbou (1)                                                              (1 x 1)    (1)
       2.5.3         Veroorsaak eutrofikasie/verlaging in suurstofvlakke (2)
       Hoe           Wanbalans in die voedingstofvlakke in die rivier (2)
       menslike
       aktiwiteit    Vermindering in biodiversiteit (2)
       negatief      Vermindering in fauna en flora (2)
       impak
       op            Waterbesoedeling (aanvaar voorbeelde) (2)
       gesondh       Toename in wateroordraagbare siektes (2)
       eid
       (waterge      Ekosisteme/natuurlike habitatte word ontwrig (2)
       halte) v.     Watertafel sal verlaag word (2)
       opvangs
       gebied?       Toename in gronderosie (2)
                     [ENIGE TWEE]                                                            (2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Geografie/V1                                   10                       DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

       2.5.4        Opvoedkundige programme (2)
       Paragraaf
       Stel voor    Bewusmakingsprogramme (aanvaar voorbeelde) (2)
       volhoubar
       e
                    Implementeer wetgewing/wette/bewaringsones (aanvaar voorbeelde) (2)
       strategieë   Stel boetes op (2)
       wat
       regering     Verbeter afvalwater/gryswaterbehandeling (2)
       kan instel
       om
                    Skep buffersones (aanvaar voorbeelde) (2)
       rivieropva   Moedig bebossing aan (2)
       ngsgebie
       de te        Verwyder uitheemse plantegroei (2)
       bewaar
                    Behoorlike riool-/watersuiweringstelsels (2)
                    Maksimeer afvalwater / gryswatergebruik (2)
                    Gereelde toetsing van water (2)
                    Bewaar ons vleilande (2)
                    Herwin landbou-/huishoudelike/nywerheidsafval (2)
                    Onderhou/bou waterinfrastruktuur (2)
                    Volhoubare boerdery (aanvaar voorbeelde) (2)
                    Moedig die oes van reënwater aan (2)
                    [ENIGE VIER]                                                  (4 x 2)       (8)
                                                                                                [60]

                                                                  TOTAAL AFDELING A:            120

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Geografie/V1                                         11                          DBE/November 2024
                                             NSS – Nasienriglyne

AFELING B
VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

 3.1   3.1.1         D (1)                                                                     (1 x 1)   (1)

       3.1.2         B (1)                                                                     (1 x 1)   (1)

       3.1.3         C (1)                                                                     (1 x 1)   (1)

       3.1.4         23 (1) jaar x 8' = 184'/ 3° 04' (1)                                      (2 x 1)    (2)

       3.1.5         (3,0 cm x 0,1) (2,2 (1) cm x 0,1)      [speling 2,1 cm – 2,3 cm]
       Opper
       vlak
       bewerki       (0,30 (1) km x 0,22 (1) km)             [speling 0,21 km – 0,23 km]
       ng
                           0,066 (0,07) km² (1)              [speling 0,06 – 0,07 km²]
                                                                                              (4 x 1)    (4)

       3.1.6         Weens die rivier (1)
       Uitbreiding
       beperk        Ry bome vorm 'n buffersone (1)
       vanaf
       kenmerk
                     Daar is 'n ontspanningsarea (aanvaar groengordel) (1)
       6 in 'n       [ENIGE EEN]                                                               (1 x 1)   (1)
       SO-rigting

 3.2   3.2.1         (a)     Stedelike hitte-eiland (effek) (1)                                (1 x 1)   (1)
       Waarom
       hoë           (b)     Hitte sal vasgevang word (2)
       geboudigt
       heid by F
                             Verminderde windspoed (2)
       lei tot               Verminderde lugvloei (2)
       hoër
       temperatu             Kunsmatige oppervlaktes (2)
       ur?
                             Veelvuldige weerkaatsing (2)
                             [ENIGE EEN]                                                       (1 x 2)   (2)

       3.2.2         Rose Park by 7 is geleë op die noord (oostelike)-frontende helling wat
       Aspek
       van           warmer is / meer insolasie ontvang (2)                               (1 x 2)        (2)
       helling

                     INSTRUKSIES VIR DEEL NASIEN
                     Rose Park by 7 is geleë op die helling wat noord (oos) front (1)
                     [MAKSIMUM 1 PUNT]

       3.2.3         A (aanvaar D) (1)                                                         (1 x 1)   (1)

       3.2.4         Om die risiko van oorstromings as gevolg van die samevloeiing van riviere
       Verduideli
       k waarom      te verminder (2)
       die bou
       van 'n
                     Om die risiko van oorstromings stroomaf te verminder (bewerkte landerye,
       studam        beboude area, spoorlyn, karavaanpark) (2)
       nodig was
       F+Q           [ENIGE EEN]                                                       (1 x 2)           (2)

                     INSTRUKSIES VIR DEEL NASIEN
                     Om die risiko van oorstromings te verminder (1)
                      [MAKSIMUM 1 PUNT]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 12

Geografie/V1                                       12                          DBE/November 2024
                                           NSS – Nasienriglyne

       3.2.5          Meander (1)                                                           (1 x 1)    (1)

       3.2.6          Grond is plat/ geleidelik (aanvaar benede loop) (1)
       Gee bewys
       waarom         Kontoerlyne is wyd verspreid (1)
       landvorm
       hier ontw      [ENIGE EEN]                                                            (1 x 1)   (1)

       3.2.7          Water vloei vinniger op die buitenste oewer /11/ stoot-oewer (2)
       Waarom
       meer           Water vloei stadiger op die binne-oewer /10/ gly-oewer(2)
       erosie by
       11 as 10
                      [ENIGE EEN]                                                           (1 x 2)    (2)

       3.3.1          Hoë (1)                                                               (1 x 1)    (1)

       3.3.2          Attribuut (1)                                                         (1 x 1)    (1)

       3.3.3          Dit dui aan watter verskynsel J in werklikheid verteenwoordig (2)
       Verklaring
       help met       Die verwysing toon dat die simbool by J 'n uitgrawing is (2)
       identifiseri
       ng van
                      Om te onderskei tussen soortgelyke grondgebruikverskynsels (mynhoop
       landvorm       en mynuitgrawings) (2)
                      [ENIGE EEN]                                                       (1 x 2)        (2)

       3.3.4          Die afbakening van 'n gebied om/al langs 'n geografiese verskynsel/
       Bufferske
       pping          ligging (2)
                      [KONSEP]                                                            (1 x 2)      (2)

       3.3.5          Beperk ontwikkeling op die oewer van die rivier (2)
       Buffers
       kepping
                      Verminder besoedeling vanaf die beboude gebied (2)
       beskerm        Verminder geërodeerde grond om die rivier binne te gaan (2)
       kwaliteit
       van
                      Verminderde eutrofikasie (2)
       water in       Verminder soutgehalte (2)
       rivier         Die natuurlike loop/kapasiteit van die rivier sal gehandhaaf word (2)
                      Biodiversiteit van die rivier sal bewaar word (2)
                      [ENIGE EEN]                                                           (1 x 2)    (2)

                                                                            TOTAAL AFDELING B:         30
                                                                                GROOTTOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P1 May-June 2024 MG Afr.docx](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/e693e9b0-f83c-4f6b-b799-09552d4dcf53) — Geography · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Geography · Memo · 2024 · Afr
- [2023 KZN Prelim P1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p1-memo/2556a9a4-272d-4f3d-91da-8232c4b2e6b3) — Geography · Memo · 2023
- [2023 WC Prelim P1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-wc-prelim-p1-memo/7cb77a3f-7944-45bf-955a-79b2f53d0231) — Geography · Memo · 2023
- [Geography P1 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2020-memo-eng-2/4c59a80f-eefb-4b65-9ca9-51658f6452b0) — Geography · Memo · 2020 · Eng
- [Geography P1 Memo June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-june-2019-eng/7ece9401-a76a-4bd6-979d-c15fbf652ed6) — Geography · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
