# Geography Grade 12 P2 NSC Supplementary 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-feb-march-2017-memo-afr/afe5f10a-5411-44cc-9e50-4adc1cf28dac
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 NSC Supplementary 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-feb-march-2017-memo-afr/afe5f10a-5411-44cc-9e50-4adc1cf28dac)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                                   GEOGRAFIE V2

                              FEBRUARIE/MAART 2017

                                   MEMORANDUM

PUNTE: 75

                       Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                2                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                    NSS – Memorandum

BRONMATERIAAL

1.       'n Uittreksel uit topografiese kaart 2729BD VOLKSRUST.

2.       Ortofotokaart 2729 BD 13 VOLKSRUST

3.       LET WEL:      Die bronmateriaal moet deur skole vir hul eie gebruik ingeneem
                       word.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die spasies op die
         voorblad.

2.       Beantwoord AL die vrae in die spasies wat in hierdie vraestel voorsien word.

3.       Jy word van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart (2729BD VOLKSRUST) en 'n
         ortofotokaart (2729 BD 13 VOLKSRUST) van 'n gedeelte van die gekarteerde
         gebied voorsien.

4.       Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
         eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.

5.       Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle
         rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel
         losmaak NIE.

6.       Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal
         hiervoor toegeken word.

7.       Dui die korrekte maateenheid in die finale antwoord van berekeninge aan.

8.       Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

9.       Die gebied wat in ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die
         gebied voor wat deur die ortofotokaart gedek word.

10.      Die volgende Engelse begrippe en hul Afrikaanse vertalings word op die
         topografiese kaart getoon:

          ENGLISH                          AFRIKAANS
          Aerodrome                        Vliegveld
          Diggings                         Uitgrawings
          Furrow                           Voor
          Golf Course                      Gholfbaan
          Rifle Range                      Skietbaan
          River                            Rivier
          Sawmills                         Saagmeule
          Sewerage Works                   Rioolwerke
          Silos                            Graansuiers
          Weir                             Stuwal

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                               3                              DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                   NSS – Memorandum

                      ALGEMENE INLIGTING OOR VOLKSRUST

Volksrust is 'n dorp in Mpumalanga op die grens van KwaZulu-Natal. Dit is 240 km
suidoos van Johannesburg geleë. Die dorp het belangrike beesvleis-, melk-, mielie-,
sorghum-, wol- en sonneblomsaadnywerhede. Volksrust het 'n gemiddelde jaarlikse
reënval van 648 mm, met die laagste reënval (1 mm) in Julie en die hoogste reënval
(117 mm) in Januarie. Die meeste reën val in die somer. Die gemiddelde
middagtemperatuur vir Volksrust wissel van 15,9 °C in Junie tot 24,3 °C in Januarie.
Junie is die koudste tydperk, wanneer die kwik snags tot 'n gemiddeld van 0,5 °C kan
daal.

                                           [Bron: Eksaminator se kaart]
                                    FIGUUR 1

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   4                       DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2729BD VOLKSRUST) en
op die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie
opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord
en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag.

1.1     Volksrust is in … geleë.

        A      die Vrystaat
        B      KwaZulu-Natal
        C      Gauteng
        D      Mpumalanga                                                                    D
1.2     Die   foto-indeks/-kode van           die    ortofotokaart   noordwes     van
        2729 BD 13 VOLKSRUST is …

        A      2729 BD 9.
        B      2729 BD 8.
        C      2729 BD 7.
        D      2729 BD 12.
                                                                                             C
1.3     Die rigting van punthoogte 1634 in blok H6 vanaf punthoogte 1671 in blok H7
        op die topografiese kaart is …

        A      suid-suidwes.
        B      suidwes.
        C      wes-suidwes.
        D      wes.
                                                                                             C
1.4     Volksrust is 'n …

        A      konurbasie.
        B      dorp.
        C      metropool.
        D      megalopolis.
                                                                                             B
1.5     Volksrust kan as 'n … beskou word.

        A      gespesialiseerde dorp
        B      sentraleplek-dorp
        C
        D
               mynbougebied
               slaapdorp
                                                                                             B
1.6     Die verskynsel wat by 27°20.2'S 29°54.4'O/27°20'12''S 29°54'24''O aangetref
        word, is 'n …

        A      ander pad.
        B      dam.
        C
        D
               ry bome.
               uitgrawing.
                                                                                             B

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  5                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSS – Memorandum

1.7     Die hoogte by X in blok F8 op die topografiese kaart is … meter.

        A      1 720
        B      1 740
        C
        D
               1 700
               1 760
                                                                                                 C

1.8     Die verskynsel in blok B3 wat spesifiek ontwikkel is om die vloei van water in
        die rivier te beheer, is 'n …

        A      opgaardam.
        B      reservoir.
        C      windpomp.
        D      stuwal.
                                                                                                 D
1.9     Die … by W in blok J5 dui daarop dat verjonging plaasgevind het.

        A      rivierterras
        B      ingekerfde rivierkronkel
        C      knakpunt
        D      windsaal
                                                                                                 B
1.10    Die algemene vloeirigting van die Buffelsrivier in blok J5:

        A      Noord
        B      Noord-noordoos
        C      Oos-suidoos
        D      Suid-suidoos
                                                                                                 D
1.11    Die mensgemaakte verskynsel by 7 op die ortofotokaart:

        A      Park
        B      Gholfbaan
        C      Begraafplaas
        D      Skool
                                                                                                 B
1.12    Die mensgemaakte verskynsel by 2 op die ortofotokaart:

        A      Dam
        B      Waterwerke
        C      Reservoir
        D      Rioolwerke
                                                                                                 D
1.13    In watter stedelike grondgebruiksone word die mensgemaakte verskynsel by
        2 op die ortofotokaart aangetref?

        A      Oorgangsone
        B      Landelik-stedelike oorgangsone
        C      Lae-inkomste residensiële gebied
        D      Swaarnywerheidsgebied
                                                                                                 B

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 6                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                     NSS – Memorandum

1.14    Die reguitlyn-afstand tussen 4 en 9 op die ortofotokaart is … kilometer.

        A      1,32
        B      6,6
        C      1,4
        D      7
                                                                                                 A
1.15    Verskynsel 11 op die ortofotokaart kan as bome geïdentifiseer word op grond
        van die …

        A      gladde voorkoms.
        B      growwe tekstuur.
        C      grys kleur.
        D      onreëlmatige vorm.
                                                                                                 B
                                                                                   (15 x 1)     [15]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                    7                                DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE

2.1      Verwys na die gemiddelde magnetiese deklinasie/afwyking                        op    die
         topografiese kaart en beantwoord die vrae wat volg.

         2.1.1        Bereken die huidige magnetiese deklinasie/afwyking vir Volksrust.
                      Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                      Verskil in jare                  = 2017 – 2010
                                                       = 7 jaar 
                      Gemiddelde jaarlikse verandering = 3'W  [MOET W aandui]
                      Totale verandering               = 7 x 3'W
                                                       = 21'W 
                      Magnetiese deklinasie vir 2017   = 20o37'W + 21'W
                                                       = 20o58'W           (5 x 1)                     (5)

         2.1.2        Noem die invloed wat die verandering in magnetiese
                      deklinasie/afwyking vanaf 2010 tot 2017 op die rigting van die
                      magnetiese noord en die hoek tussen ware noord en magnetiese
                      noord sal hê.

                      Rigting: Magnetiese noord sal weswaarts beweeg 

                      Hoek: Die hoek tussen ware noord en magnetiese noord sal
                            Vergroot/groter word                              (2 x 1)                  (2)

2.2      Verwys na punt 1 en 10 op die ortofotokaart.

         2.2.1        Bereken die gemiddelde gradiënt tussen punt 1 en 10 op die
                      ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge
                      toegeken word.

                                                 vertikale interval (VI)
                      Formule: Gradiënt =
                                              horisontale ekwivalent (HE)

                      VI            = 1725.7m – 1680 = 45.7m 
                      HE            = 2.2cm (2.1cm - 2.3cm) x 100m = 220m 
                                                                      (Speling: 210 m tot 230 m)
                      Gradiënt      = 45.7
                                            (Ken punte toe vir korrekte vervanging)
                                       220
                                   = 45.7
                                       45.7  Indien      dié omskakelingsberekening nie getoon
                                                   word nie, kan die puntetoekenning gegee word
                                      220          waar die korrekte vervanging gegee word.
                                      45.7
                                   = 1
                                     4.8
                                   = 1 : 4.8 / 1 in 4.8 
                      (Speling: 1 : 4.59/4.6 tot 1 : 5)                                     (5 x 1)     (5)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   8                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

         2.2.2        Is die gemiddelde gradiënt tussen punt 1 en 10 steil of geleidelik?
                      Ondersteun jou antwoord met bewyse vanaf die ortofotokaart.

                      Steil 
                      Die kontoerlyne op die ortofotokaart is naby aan mekaar  (1 + 1)          (2)

2.3      Verwys na die gebied wat in ROOI op die topografiese kaart afgebaken is en
         wat die gebied voorstel wat deur die ortofotokaart gedek word.

         2.3.1        Bereken die oppervlakte van die afgebakende gebied in km². Toon
                      ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                      Formule: Oppervlakte = lengte x breedte

                      Lengte = 10.3 cm  x 0,5 = 5.15 km     Speling: 5.1 km tot 5.2 km
                            (10.2 cm - 10.4 cm)
                      Breedte = 9.9 cm  x 0,5 = 4,95 km     Speling: 4.9 km tot 5.0 km
                            (9.8 cm - 10.0 cm)
                             = 5.15 km  x 4.95 km 
                             = 25.49 km²                  Speling: 24.99 km² tot
                                                           26.00 km²
                      [Aanvaar ander formules om lengte en breedte te bereken) (5 x 1)           (5)

         2.3.2        Die gebied wat in ROOI op die topografiese kaart afgebaken is,
                      stel die gebied voor wat deur die ortofotokaart gedek word.
                      Waarom lyk die verskynsels op die ortofotokaart groter as dieselfde
                      verskynsels op die topografiese kaart?

                      Die skaal van die ortofotokaart is groter 
                      Die skaal van die topografiese kaart is kleiner 
                      Die skaal van die ortofotokaart is 1 : 10 000 en die skaal van die
                      topografiese kaart is 1 : 50 000 
                      Die skaal van die ortofotokaart is vyf keer groter as dié van die
                      topografiese kaart 
                      Die skaal van die topografiese kaart is vuf keer kleiner as dié van
                      die ortofotokaart 
                      (Enige EEN)                                                  (1 x 1)       (1)
                                                                                                 [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  9                              DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

3.1      Verwys na blok B2.

         3.1.1        Wat is die doel van die voorbrand in blok B2?

                      Om die verspreiding van veldbrande te verminder/verhoed 
                      Om die bewerkte lande/gebied teen veldbrade te beskerm 
                      (Enige EEN)                                               (1 x 1)             (1)

         3.1.2        Verduidelik waarom hierdie voorbrande veral in Julie nodig is.

                      Volksrust ontvang die laagste reënval in Julie 
                      Volksrust ontvang 1 mm of reënval in Julie 
                      Volksrust is baie droog in Julie 
                      Groter kanse vir veldbrande 
                      Die gebied kan warm droë bergwinde ervaar wat die kans van
                      veldbrande vergroot 
                      Die grond is droog en het gebrekkige vogtigheid 
                      Plantegroei is droog en kan maklik brand 
                      (Enige EEN)                                          (1 x 2)                  (2)

         3.1.3        Identifiseer 'n mensgemaakte dreineerverskynsel in blok B2 wat
                      gebruik kan word om brande te blus.

                      Damme                                                          (1 x 1)       (1)

         3.1.4        Identifiseer die ekonomiese sektor wat die meeste deur veldbrande
                      in blok B2 beïnvloed sal word. Gee 'n rede vanaf die topografiese
                      kaart om jou antwoord te ondersteun.

                     Ekonomiese sektor:     Primêre ekonomiese sektor 
                                            Die grootste aktiwiteit in blok B2 is
                     Rede:                  gewasboerdery/-verbouing/bewerkte
                                            landerye                        (1 + 2)               (3)

3.2      Verwys na blok D8 en H5 op die topografiese kaart. Gee 'n rede waarom daar
         'n moeras en vleiland in blok D8, maar nie in blok H5 nie voorkom.

         Die gradiënt is geleidelik (geleik grond) in D8 wat tot meer infiltrasie lei en die
         kanse is dus groter dat 'n moeras en vleiland kan vorm 
         Die gradiënt is steil in H5 wat tot meer afloop aanleiding gee en die kanse is
         minder vir 'n moeras en vleiland om te ontwikkel 
         (Klei-) grond het swak dreinering in D8 wat maklik versadig raak 
         (Enige EEN)                                                                  (1 x 2)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  10                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

3.3      Verwys na blok D8 en D9 wat 'n moeras en vleiland en bewerkte grond toon.

         3.3.1        Verduidelik hoe die moeras en vleiland die ligging van die bewerkte
                      grond beïnvloed het.

                      WEG VAN
                      Die bewerkte lande is ver van die moeras en vleiland geleë 
                      Die bewerkte landerye is rondom die moeras en vleiland geleë 

                      NABY AAN
                      Langs die moeras en vleiland geleë 
                      (Enige EEN)                                                  (1 x 2)       (2)

         3.3.2        Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 3.3.1.

                      WEG VAN
                      (Klei-) grond mag ontwikkel wat daartoe lei dat die grond
                      ondeurlatend word 
                      Swaar reënval kan veroorsaak dat die moeras en vleiland groter
                      word en die bewerkte landerye langs dit oorstroom 
                      Grond is oorversadig en kannie bewerk word nie 

                      NABY AAN
                      Water toeganklik vir besproeiing 
                      (Enige EEN)                                                  (1 x 2)       (2)

3.4      Verwys na die Volksrust stedelike gebied op die topografiese en ortofotokaart.

         3.4.1        Die Burgess konsentriese model en die Hoyt-sektormodel is twee
                      voorbeelde van stedelike struktuurmodelle. Watter EEN van dié
                      twee modelle vergelyk die beste met die Volksrust stedelike
                      gebied?

                      Hoyt-sektormodel                                            (1 x 1)       (1)

         3.4.2        Gee EEN rede vir jou antwoord op VRAAG 3.4.1.

                      Die dorp het in sektore langs die vervoerroetes ontwikkel/hoofpaaie
                      en spoorlyne 
                      Die lae-inkomstesektor is langs die (swaar-) nywerheidsektor geleë
                                                                                       
                      Die hoë-inkomstesektor is 'n afstand vanaf die lae-inkomstesektor/
                      (swaar-) nywerheidsektor geleë 
                      (Enige EEN)                                                (1 x 2)         (2)

         3.4.3        Stedelike uitbreiding van die Volksrust stedelike gebied word in 'n
                      suidelike rigting beperk, al is daar genoeg ruimte daarvoor. Wat is
                      die hoofrede hiervoor?

                      Die provinsiale grens in die suide sal die uitbreiding van Volksrust
                      beperk                                                     (1 x 2)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  11                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

3.5      Mielies is een van die landbouprodukte waarmee in die Volksrust-gebied
         geboer word.

         3.5.1        Verwys na die inligting op bladsy 3 en sê hoe die verspreiding van
                      reënval deur die jaar die mieliebedryf in die Volksrust-gebied
                      bevorder.

                      Volksrust het 'n goeie reënvalseisoen in die somer wat ooreenstem
                      met die planttyd van mielies 
                      Min reënval in die winter gee tyd vir mielies om uit te droog 
                      Hoë gemiddelde reënval van 648 mm 
                      (Enige EEN)                                                    (1 x 1)       (1)

         3.5.2        Noem EEN ekonomiese geregtigheid (voordeel)                 wat    die
                      mieliebedryf vir die inwoners van Volksrust geskep het.

                      Dit skep werk 
                      Dit verhoog die BBP per kapita 
                      Dit bring meer beleggings na Volksrust toe 
                      Dit verbeter die infratruktuur/vervoernetwerke 
                      Belastingsgeld wat gehef word, word gebruik om dienste te
                      verbeter 
                      Verskaf    grondstowwe        vir   sekondêre   nywerhede/Moedig
                      nywerheidsgroei aan 
                      (Enige EEN)                                                (1 x 2)           (2)

         3.5.3        Beskryf 'n omgewingsongeregtigheid (skade aan die natuurlike
                      omgewing) wat deur mielieboerdery veroorsaak word.

                      Natuurlike plantegroei word verwyder (ontbossing) om plek te
                      maak vir mielies                                              
                      Dit behels enkelgewasverbouing wat tot gronderosie kan lei 
                      Voedselwebb/ikettingse word vernietig 
                      Die natuurlike habitat van fauna/diere word vernietig 
                      Verminder biodiversiteit 
                      Besmetting van grondwater deur insek- en plantdoders 
                      (Enige EEN)                                                (1 x 2)           (2)

         3.5.4        Verduidelik 'n maatreël wat die regering kan instel om
                      mielieboerdery in die boomlandskap-gebied in blok C2 te voorkom.

                      Boslandskap kan as beskermde gebied verklaar word en dit sal
                      verhoed dat mielieboerdery plaasvind 
                      Bufferskepping deur ˈn heining rondom die boomlandskap te span
                                                                                         
                      Wetgewing om die boslandskap te beskermr 
                      (Enige EEN)                                                    (1 x 2)       (2)
                                                                                                   [25]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 12                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

4.1      Verwys na die beeld hieronder.

         4.1.1        Watter GIS-metode is deur die satelliet hierbo gebruik om inligting
                      in te samel?

                      Afstandswaarneming                                          (1 x 1)       (1)

         4.1.2        Data wat deur 'n satelliet ingesamel word, is nie altyd
                      gebruikersvriendelik nie. Watter GIS-proses word gebruik om te
                      verseker dat data deur alle mense gebruik kan word?

                      Datastandaardisering 
                      Dataprosessering 
                      Datamanipulasie 
                      (Enige EEN)                                                  (1 x 1)       (1)

         4.1.3        Beelde van die satelliet is gebruik om die topografiese kaart saam
                      te stel. Verduidelik hoe Suid-Afrikaanse topografiese kaarte
                      gestandaardiseer word.

                      Die simbole wat op die topografiese kaarte gebruik word is
                      standaard/dieselfde 
                      'n Skaal van 1 : 50 000 word op alle Suid-Afrikaanse topografiese
                      kaarte gebruik 
                      Alle Suid-Afrikaanse topografiese kaarte gebruik die Gaus
                      Konforme Projeksie 
                      Die kontoerintervalle is altyd 20 m 
                      Die velindeks is dieselfde 
                      Lynskaal word op alle kaarte aangedui 
                      Magnetiese deklinasie vir die kaart word altyd gegee 
                      Die gebruik van alfanumeriese ruitblokke 
                      (Enige TWEE)                                              (2 x 2)          (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   13                             DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

4.2       Beantwoord VRAAG 4.2.1 in die blokkies hieronder.

           DREINEERLAAG                          GRONDGEBRUIKLAAG
                 
                                                                   
                                                                   
                                                              
                                                       
                                                                                 Dam
                                                                               Uitgrawing
      (Enige EEN lynverskynsel)             (Enige EEN poligoonverskynsel)

          4.2.1        Teken EEN voorbeeld van die volgende lae in blok G8 in die
                       blokkies hierbo. Gebruik die korrekte konvensionele tekens
                       (kaarttekens).

                       (a) Dreineerlaag as 'n lynverskynsel

                       (b) Grondgebruik as 'n poligoon- of oppervlakteverskynsel. (2 x 1)            (2)

          4.2.2        Identifiseer EEN attribuut van die dreineerlaag in blok G8.
                       Naam van die stroom/rivier (is Slangrivier) 
                       Aantal sytakke wat by die stroom/rivier aansluit (5 sytakke sluit
                       aan)
                       Is die stroom/rivier standhoudend of nie (Hoofstroom is
                       standhoudend en sytakke is standhoudend en nie-standhoudend)
                                                                                             
                       Stroom kronkel 
                       Die topografie waaroor die stroom/rivier vloei (is geleidelik) 
                       Die lengte en breedte van die stroom/rivier (lengte van stroom
                       ongeveer 2 200 m) 
                       Die stroomorde van die stroom/rivier 
                       Vloeirigting (algemene vloeirigting W/SW )
                       (Enige EEN)                                                     (1 x 1)       (1)

          4.2.3        Noem EEN voordeel van enkel-datalaagkaarte.

                       Dit kan gebruik word om tematiese kaarte te ontwikkel 
                       Dit maak dit makliker vir spesifieke gebruike, bv. 'n kaart wat net
                       paaie aantoon maak dit makliker om te interpreteer vir
                       reisdoeleindes 
                       Om enige vrae wat spesifieke probleme aanspreek op te los 
                       Minder verwarring, want daar is minder detail 
                       (Enige EEN)                                                  (1 x 2)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                               14                         DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                    NSS – Memorandum

4.3      Die dorp se stads- en streeksbeplanner wil die gholfbaan (7 op die
         ortofotokaart) uitbrei. Hoe kan hy/sy GIS gebruik om op die geskikste gebied
         vir die ontwikkeling te besluit?

         Die persoon kan die topografie van verskillende gebiede vergelyk om die
         geskikste topografie te kies 
         Die persoon kan die grondvrugbaarheid van verskillende gebiede vergelyk 
         Die persoon kan na die dreinering van verskillende gebiede kyk/Water vir
         uitbreiding 
         Kan bepaal watter invloed die ontwikkeling op werksgeleenthede mag hê 
         Kan die toeganklikheid/verkeersroetes tot die nuut-beplande ontwikkeling
         bepaal 
         Die persoon kan die huidige estetiese aanslag van die gebiede wat moontlik
         ontwikkel kan word, bepaal 
         (Enige TWEE)                                                        (2 x 2)       (4)
                                                                                           [15]

                                                                           TOTAAL:         75

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P1 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2017-memo-eng/f28e6f7d-3655-469b-a7b4-51c7f834ce53) — Geography · Memo · 2017 · Eng
- [Geography P2 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2017-memo-afr/72436cd8-d57e-4f4f-9f26-1dc7cd2ce326) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [Geography P2 Feb March 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-feb-march-2018-memo-afr/b8a6a1bf-8ef6-45b8-8f6a-ee6fc6290504) — Geography · Memo · 2018 · Afr
- [Geography P2 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-feb-march-2016-memo-afr/1177f0e2-a15f-4668-be49-6391149820fb) — Geography · Memo · 2016 · Afr
- [Geography P1 Feb March 2017 Annexure Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2017-annexure-afr/81849509-906c-40aa-b003-95dc067a7783) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [Geography P1 Feb March 2017 Annexure Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2017-annexure-eng/15c60b87-2fa2-4612-8693-2fd3f8edd84d) — Geography · Addendum · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
