# Geography Grade 10 P2 National Exemplar 2012 QP (Afr)

> Grade 10 Geography Paper 2 question paper from the National Exemplar Exam 2012 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr-10-exemplar-2012-afr/9882889e-e025-446c-9de8-a2ecfb84e0e5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 10
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: National Exemplar Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/geography) › [Geography Grade 10 P2 National Exemplar 2012 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr-10-exemplar-2012-afr/9882889e-e025-446c-9de8-a2ecfb84e0e5)

## About this document

Geography · Grade 10 · National Exemplar Exam · 2012. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR-SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 10

                                 GEOGRAFIE V2

                                   MODEL 2012

PUNTE: 75

TYD: 1½ uur

LEERDER SE
NAAM

                                TOTAAL                 15    20   25    15     75
                                PUNT BEHAAL
                                NASIENER
                                MODERATOR

            Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 bladsy vir rofwerk.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                2                                  DBE/2012
                                 NSS – Graad 10 Model

BRONMATERIAAL

1.       'n Uittreksel van topografiese kaart 3424BB HUMANSDORP.

2.       Ortofotokaart 3424BB 1 HUMANSDORP.

3.       LET WEL: Die bronmateriaal moet na gebruik deur die skool ingeneem word
                  vir eie gebruik.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Skryf jou naam in die oop spasie voorsien op die voorblad.

2.       Beantwoord ALLE vrae in die oop spasies wat op die vraestel voorsien is.

3.       Jy word voorsien van 'n 1:50 000 topografiese kaart 3424BB HUMANSDORP
         en 'n ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied.

4.       Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart na die eksamensessie by
         die toesighouer inlewer.

5.       Jy moet die blanko vel papier aan die einde van die vraestel vir rofwerk en
         berekeninge gebruik. Moet NIE hierdie bladsy van die vraestel verwyder NIE.

6.       Toon ALLE berekeninge en formules waar toepaslik. Punte word hiervoor
         toegeken.

7.       Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

8.       Die volgende Afrikaanse begrippe of hulle Engelse vertalings kom op die
         topografiese kaart voor.

          ENGLISH                                          AFRIKAANS
          Diggings                                         Uitgrawings
          Caravan Park                                     Karavaanpark
          Sewage Works                                     Rioolwerke
          River Mouth                                      Riviermond
          Golf Course                                      Gholfbaan
          Wetland                                          Vlei

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  3                                DBE/2012
                                   NSS – Graad 10 Model

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die vrae hieronder is op die 1:50 000 topografiese kaart 3424BB HUMANSDORP,
sowel as die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer.
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.

1.1      Die kaartverwysing van die topografiese kaart noord van Humansdorp is ...

         A       3325AA.
         B       3424BD.
         C       3324DD.
         D       3424BA.

1.2      Die topografiese kaartnommer 3424 verwys na …

         A       kontoere en isobare.
         B       isobare en kontoere.
         C       lengtegraad en breedtegraad.
         D       breedtegraad en lengtegraad.

1.3      Die skaaltipes wat op topografiese karate gebruik word is:

         (i)     Verhouding
         (ii)    Breuk
         (iii)   Woord
         (iv)    Lyn

         Kies die korrekte kombinasie:

         A       (i) en (ii)
         B       (ii) en (iii)
         C       (iii) en (iv)
         D       (i) en (iv)

1.4      Die skaal van die ortofotokaart is … keer groter as die skaal van die
         topografiese kaart.

         A       5
         B       10
         C       20
         D       40

1.5      Die kontoerinterval van die topografiese kaart is … meter.

         A       5
         B       10
         C       20
         D       50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 4                                  DBE/2012
                                  NSS – Graad 10 Model

1.6      Kontoerlyne, trigonometriese      stasies,   punthoogtes   en   hoogtemerke
         verteenwoordig …

         A     lyne wat plekke met dieselfde hoogte verbind.
         B     plekke met dieselfde plantegroei.
         C     hoogte bo seevlak.
         D     lyne wat plekke met dieselfde temperatuur verbind.

1.7      Die pad op die topografiese kaart wat Humansdorp met Jeffreysbaai verbind
         is die …

         A     R102.
         B     R330.
         C     N2.
         D     N12.

1.8      Die presiese hoogte van T in blok A5 op die topografiese kaart is … meter.

         A     20
         B     200
         C     2 000
         D     20 000

1.9      Die mensgemaakte verskynsel by W in blok A7 op die topografiese kaart
         is 'n…

         A     damwal.
         B     brug.
         C     spoorlyn.
         D     waterval.

1.10     Die verskynsel by 1 on the ortofotokaart is 'n…

         A     begraafplaas.
         B     klein dammetjie.
         C     uitgrawing.
         D     wingerd.

1.11     Die fisiese/natuurlike verskynsel by X in blok F4/5 op die topografiese kaart
         is 'n...

         A     dam.
         B     waterval.
         C     moeras en vlei.
         D     riviereiland.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  5                             DBE/2012
                                   NSS – Graad 10 Model

1.12     Die hoofmetode waarop water na die landbougrond in blok F3 op die
         topografiese kaart gelei word, is deur middel van …

         A     windpompe.
         B     pypleidings.
         C     kanale.
         D     vore/slote.

1.13     Die verskynsel 3-4 op die ortofotokaart is 'n...

         A     uitloper.
         B     vallei.
         C     saal.
         D     rug.

1.14     Die verskynsel gemerk 10 op die ortofotokaart is 'n…

         A     huis.
         B     nywerheid.
         C     skool.
         D     kerk.

1.15     Die hang gemerk 5-6 op die ortofotokaart is …

         A     konkaaf.
         B     konveks.
         C     terrasagtig.
         D     eweredig.
                                                                           (15 x 1)       [15]

VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE

2.1    Bereken die reguitlyn-afstand tussen hoogtemerk 209 (A3/4) op die N2 en die
       Plettenbergbaai-uitgangspunt (A1) in kilometer.

       _____________________________________________________________

       _____________________________________________________________

       _____________________________________________________________

       _____________________________________________________________

       _____________________________________________________________

       _____________________________________________________________                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 6                                  DBE/2012
                                  NSS – Graad 10 Model

2.2   Noem die volgende:

      2.2.1    Die kompasrigting tussen punthoogte 25 in blok H6 en trigonometriese
               stasie 124 in blok H6/7 op die topografiese kaart

               __________________________________________________________________             (1)

      2.2.2    Die ware peiling tussen punthoogte 25 in blok H6 en trigonometriese
               stasie 124 in blok H6/7 op die topografiese kaart

               ________________________________________________________                       (1)

2.3   Watter EEN, kompasrigting of ware peiling, is 'n akkurater manier om rigting aan
      te toon? Gee EEN rede vir jou antwoord.

      Antwoord: ________________________________________________________

      Rede:          ________________________________________________________

                     _______________________________________________________                  (2)

2.4   Verduidelik, met behulp van 'n eenvoudige diagram, hoe die kaart
      3424BB HUMANSDORP genoem is.

      ______________________________________________________________

      ______________________________________________________________

      ______________________________________________________________

      ______________________________________________________________                          (8)

2.5   Gee die presiese koördinate van punthoogte 77 in blok E2.

       _______________________________________________________________                        (4)

2.6   Met hoeveel moet die 3424BB HUMANSDORP topografiese kaart vergroot word
      om net so groot soos die werklikheid te wees?

      _______________________________________________________________                         (1)
                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                7                                   DBE/2012
                                 NSS – Graad 10 Model

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

3.1   Jy gaan vir die eerste keer stap en is nie baie fiks nie. Jy kan kies of jy van
      punt 4 na punt 3 of van punt 6 na punt 5 wil stap.

      3.1.1     Watter EEN sal jy kies?

                _______________________________________________________
                                                                   (1 x 2)                    (2)

      3.1.2     Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 3.1.1.

                ________________________________________________________
                                                                   (1 x 3)                    (3)

3.2   Onderskei tussen die Kromrivier in blok G2 en die Kamsterivier in blok E6
      deur aan te dui watter een standhoudend/permanent is en watter een
      nie- standhoudend/periodies is.

      _______________________________________________________________

      _______________________________________________________________
                                                                 (1 x 2)                      (2)

3.3   Dui die rigting aan waarin die Seekoeirivier deur Broadlands in blok D2 vloei en
      gee 'n rede vir jou antwoord.

      Rigting: _______________________________________________________

      Rede:    _________________________________________________________
                                                                    (2 x 2)                   (4)

3.4   Gee EEN bewys vanaf die topografiese kaart om aan te dui dat natuurbewaring
      'n prioriteit in die gekarteerde gebied is.

      ________________________________________________________________
                                                                 (1 x 2)                      (2)

3.5   Geen riviere vloei deur blok B8 nie. Noem EEN metode wat boere gebruik om
      water in die gebied te verkry.

      ________________________________________________________________
                                                                 (1 x 2)                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                8                                  DBE/2012
                                 NSS – Graad 10 Model

3.6   Baie mense besoek Jeffreysbaai tydens die somervakansie. Die groot aantal
      besoekers kan daartoe lei dat die oseaan besoedel word. Noem EEN bron van
      besoedeling deur die besoekers en EEN gevolg daarvan op die oseaan-
      omgewing.

      ________________________________________________________________

      ________________________________________________________________
                                                                 (2 x 2)                     (4)

3.7   Die Seekoeirivier kan sy walle tydens swaar reënval oorstroom. Noem TWEE
      negatiewe gevolge wat in die gebied langs die rivier ondervind kan word soos
      wat dit na die oseaan toe vloei.

      _______________________________________________________________

      ________________________________________________________________
                                                                 (2 x 2)                     (4)

3.8   Veronderstel jy is 'n toeriste-inligtingsagent. Jy moet 'n toeristebrosjure vir
      Humansdorp en die omliggende omgewing saamstel. Noem EEN belangrike
      attraksie/besienswaardigheid wat jy in die brosjure sal insluit.

      ________________________________________________________________

      ________________________________________________________________
                                                                 (1 x 2)                     (2)
                                                                                             [25]

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS

4.1 Skryf die akroniem GIS volledig uit.

      __________________________________________________________________
                                                                   (1 x 1)                    (1)

4.2 Noem enige EEN komponent van 'n GIS.
    __________________________________________________________________
                                                                 (1 x 2)                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                               9                                  DBE/2012
                                NSS – Graad 10 Model

4.3 Kies 'n begrip uit KOLOM B wat by 'n stelling in KOLOM A pas. Skryf slegs die
    letter (A–E) langs die nommer (1–4) hieronder neer.

                           KOLOM A                              KOLUM B
      1. Die wetenskap om inligting oor die aardoppervlak A ruimtelike data
         te kry sonder om in direkte kontak daarmee te
         wees                                             B punte

      2. 'n Ware wêreldverskynsel waarvan die ligging    C lyne
         en/of vorm in terme van 'n ruimtelike
         verwysingsisteem beskryf kan word               D ruimtelike voorwerpe

      3. Data wat beskryf kan word in terme van ligging of E afstandwaarneming
         ruitverwysing

      4. Die tipe simbool wat kartograwe gebruik om
         paaie, riviere en spoorlyne te beskryf

     1 _______________________________________________________________

     2 _______________________________________________________________

     3 _______________________________________________________________

     4 _______________________________________________________________
                                                                  (4 x 1)                (4)

4.4 Ruimtelike data kan as punte, lyne en poligone hanteer word. Noem EEN
    lynverskynsel in blok A3.

     __________________________________________________________________
                                                                  (1 x 2)                (2)

4.5 Noem EEN attribuut van die N2 wat van wes (blok A1) na oos (blok A10) deur die
    topografiese kaart loop.

     __________________________________________________________________
                                                                  (1 x 2)                (2)

4.6 Waarom is GIS ontwikkel?

     _________________________________________________________________

     __________________________________________________________________
                                                                  (2 x 2)                (4)
                                                                                         [15]
                                                                          TOTAAL:        75

Kopiereg voorbehou

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                    DBE/2012
                         NSS – Graad 10 Model

ROFWERK EN BEREKENINGE

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P2 GR 10 Exemplar 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr-10-exemplar-2012-eng/e83e0445-bdd1-4175-b691-922633e61e3e) — Geography · QP · 2012 · Eng
- [Geography P2 GR 10 Exemplar 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr-10-exemplar-2012-memo-eng/4b89fcfd-cc4d-49ba-ab4d-244c94279e7c) — Geography · Memo · 2012 · Eng
- [Geography P2 GR 10 Exemplar 2012 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr-10-exemplar-2012-memo-afr/2f649ec1-a1fb-4dab-8ae2-3726a6c08756) — Geography · Memo · 2012 · Afr
- [Geography P1 GR 10 Exemplar 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr-10-exemplar-2012-eng/b3406360-1f40-403c-9009-2f91e6ed3c52) — Geography · QP · 2012 · Eng
- [Geography P1 GR 10 Exemplar 2012 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr-10-exemplar-2012-afr/05cc2a0d-a2ea-4063-9e8a-67097bcad608) — Geography · QP · 2012 · Afr
- [Geography P1 GR 10 Exemplar 2012 Annexure Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr-10-exemplar-2012-annexure-afr/f0eaddfc-c9bb-442b-9db5-96c84b029827) — Geography · Addendum · 2012 · Afr

## More from Grade 10 Geography

- [Gr10-Geografie-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-geografie-og-studyguide-lr/2ab1d1d1-d663-402d-95b1-0d6300b5f44b) — Guide
- [Gr 10 Geo ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-geo-atp-2023-24/3c6b7f67-534b-4a7c-9268-0464a4b829f8) — ATP
- [FS Geography Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-10-march-2025-qp-and-memo/1140962c-f861-493f-a8fc-7fc29994a5e2) — QP + Memo · 2025
- [LP Geography Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-geography-grade-10-june-2025-p1-and-memo/a1991f99-db75-463a-8559-ab3f8f66bd67) — QP + Memo · 2025
- [EC Geography Grade 10 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-geography-grade-10-june-2024-qp-and-memo/75f06c3e-9c6b-48f3-bcc2-4be18c48492e) — QP + Memo · 2024
- [GEO P1 Gr10 ANNEX NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geo-p1-gr10-annex-nov2020-afrikaans/a0a28adf-d617-40ab-b33c-7ec1bfbeee78) — Addendum · 2020 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
