# Geography Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)

> Grade 10 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr10-memo-nov2020-afrikaans/2a2a5e96-085b-4653-b940-93f3bd208bcc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/geography) › [Geography Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr10-memo-nov2020-afrikaans/2a2a5e96-085b-4653-b940-93f3bd208bcc)

## About this document

Geography · Grade 10 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [GEOGRAPHY P2 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr10-qp-nov2020-afrikaans/d90be894-8b17-414e-a87b-f376b94a0bf4) — QP · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                SENIOR SERTIFIKAAT

                        GRAAD 10

                  NOVEMBER 2020

                   GEOGRAFIE V2
                   NASIENRIGLYN
                   (EKSEMPLAAR)

PUNTE: 150

             Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

2                                  GEOGRAFIE V2                         (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING A: BEVOLKING EN WATERHULPBRONNE

 VRAAG 1: BEVOLKING

 1.1    1.1.1    E (bevolking aanduiders)

        1.1.2    A (emigrante)

        1.1.3    F (bevolkingsontploffing)

        1.1.4    I (bevolking piramide)

        1.1.5    H (vlugtelinge)

        1.1.6    C (bevolkingdigtheid)

        1.1.7    D (xenofobie)

        1.1.8    B (lewensverwagting)                                     (8 x 1)     (8)

 1.2    1.2.1    B

        1.2.2    B

        1.2.3    A

        1.2.4    A

        1.2.5    A

        1.2.6    B

        1.2.7    A                                                        (7 x 1)     (7)

 1.3    1.3.1    Bevolkingverspreiding is hoe mense oor ŉ geografiese gebied
                 versprei is.
                 (Konsep)                                             (1 x 1)         (1)

        1.3.2    Asië                                                     (1 x 1)     (1)

        1.3.3    China, Indië                                             (2 x 1)     (2)

        1.3.4    Onvoldoende hulpbronne
                 Druk op hulpbronne soos water, landbougrond, weiding
                 Geen grond vir die uitbreiding van nedersettings nie
                 Gebrek aan voedselhulpbronne
                 Werkloosheid
                 Gebrek aan basiese dienste soos onderwys en gesondheid
                 Armoede                                    (Enige TWEE) (2 x 2)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)                        GEOGRAFIE V2                                          3

         1.3.5       Grondvrugbaarheid – die meeste mense vestig hulle waar grond
                     vrugbaar is, bv. naby riviervalleie
                     Geleidelike hellings – mense verkies gelyke hellings waar landbou
                     moontlik is
                     Waterbeskikbaarheid – mense moet nader aan permanente
                     watervoorsieningsbronne wees, bv. naby groot riviere
                     Klimaat – mense hou van matige warm klimaat
                     Natuurlike hawens – is goed vir menslike nedersettings langs die
                     kus
                     Beskikbaarheid van natuurlike hulpbronne – soos vis, steenkool,
                     voedsel
                     (Leerlinge moet beide die fisiese faktor verskaf en verduidelik.)
                                                                 (Enige TWEE) (2 x 2)        (4)

         1.3.6       Australië (1)
                     Min mense in die werkende bevolking
                     Onvoldoende arbeiders vir industrieë
                     Uitgestrekte land wat onderbenut word met die teel van wilde
                     diere en slange                                            (1 + 2)      (3)

 1.4     1.4.1       Is die vrees, haat of gebrek aan aanvaarding van mense uit ŉ ander
                     land, stam, godsdiens.
                     (Konsep)                                                    (1 x 1)     (1)

         1.4.2       Buitelanders is verplaas
                     Hulle winkels is geplunder
                     Hulle is fisies aangeval                     (Enige EEN) (1 x 2)        (2)

         1.4.3       Die regering
                     Die burgerlike samelewing
                     Internasionale organisasies                 (Enige TWEE) (2 x 1)        (2)

         1.4.4       Haat vir buitelandse burgers
                     Gebrek aan vertroue by mense van buite Suid-Afrika
                     Vrees dat hulle hul werk sal neem
                     Vrees om hul besittings goedere, vrouens aan buitelanders te
                     verloor
                     Hulle beset grond en ruimte wat plaaslike inwoners benodig
                     Hulle bedryf ondernemings en neem klante op
                     Hulle het beter vaardighede
                     Hulle bring siektes mee                     (Enige TWEE) (2 x 2)        (4)

         1.4.5       Buitelanders hou aan om tussen Suid-Afrikaners te woon en hulle
                     hulpbronne te deel
                     Werkloosheidskoers neem steeds toe
                     Swak onderwys en vaardighede onder Suid-Afrikaners in sommige
                     dele van die land
                     Kompetisie vir besigheidspersele, veral in die informele markte
                     Meer immigrante kom steeds na Suid-Afrika                   (1 x 2)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

4                                 GEOGRAFIE V2                               (EC/NOVEMBER 2020)

        1.4.6    Beheer immigrasiesyfers deur teen onwettige immigrante te waak
                 Bevorder vennootskap en goeie betrekkinge met mense uit ander
                 lande deur middel van media forums en openbare platforms soos
                 televisie en radio's
                 Skep bewusmaking deur die publiek te leer oor die skaars
                 vaardighede wat Suid-Afrika benodig van mense van buitelandse
                 afkoms
                 Handhaaf wetgewing rakende besigheidspermitte om informele
                 ondernemings waar die meeste buitelanders betrokke is, te beperk.
                 Bevorder sakevaardighede vir die plaaslike bevolking
                 Voorsien Suid-Afrikaanse burgers met beter omstandighede vir
                 besigheid, soos toelaes en lenings          (Enige TWEE) (2 x 2)          (4)

 1.5    1.5.1    Die aantal mense wat in landelike gebiede woon.
                 (Konsep)                                                      (1 x 1)     (1)

        1.5.2    Toename                                                       (1 x 1)     (1)

        1.5.3    Landelik tot stedelike migrasie                               (1 x 1)     (1)

        1.5.4    55 miljoen                                                    (1 x 2)     (2)

        1.5.5    Werkloosheid
                 Armoede
                 Natuurrampe / oorstromings / droogtes
                 Gronderosie
                 Gebrek aan dienste (water / elektrisiteit / klinieke / skole / paaie)
                 Verveling
                 Gebrek aan produktiwiteit op plase
                 Sluiting van dienste                            (Enige TWEE) (2 x 1)      (2)

        1.5.6    Oorbevolking
                 Gebrek aan huise
                 Ontwikkeling van plakkers nedersettings
                 Tekort aan werksgeleenthede
                 Toename in aantal mense wat in strate woon
                 Tekort aan dienste soos elektrisiteit, water
                 Sosiale euwels – misdaad, morele verval
                 Verkeersopeenhopings
                 Lugbesoedeling, geraas, water
                 Druk op dienste
                 Agteruitgang van geboue
                 Gebarste rioolpype
                 Toename in stedelike temperature             (Enige VIER) (4 x 2)         (8)
                                                                                          [60]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)                       GEOGRAFIE V2                                   5

 VRAAG 2: WATERHULPBRONNE

 2.1    2.1.1    (a)   aardoppervlakte

                 (b)   hael

                 (c)   sneeu                                               (3 x 1)   (3)

        2.1.2    A – Verdamping

                 B – Kondensasie

                 C – Transpirasie

                 D – Neerslag                                              (4 x 1)   (4)

        2.2.1    Ontsouting

        2.2.2    Gryswater

        2.2.3    Oorbevissing

        2.2.4    Inter-bekken verplasing

        2.2.5    Volhoubaarheid

        2.2.6    Mariene-besoedeling

        2.2.7    Viskwotas

        2.2.8    Ekosisteem                                                (8 x 1)   (8)

        2.3.1    Wes-Kaap                                                  (1 x 1)   (1)

        2.3.2    Verslaan Dag Zero                                         (1 x 1)   (1)

        2.3.3    Dit is die dag waarop amptenare van die eerste fase-
                 voorkomingsbeperkings oorgaan tot fase twee rampbeperkings
                                                                          (1 x 2)    (2)

        2.3.4    Water is ŉ basiese behoefte
                 Dink aan Dag Zero
                 Wateronsekerheid
                 Geen ander bron van water nie
                 Beperkte watervoorrade                    (Enige TWEE) (2 x 2)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

6                                GEOGRAFIE V2                              (EC/NOVEMBER 2020)

        2.3.5    Strategieë deur mense
                 Moenie krane laat loop nie
                 Gebruik min water vir elke taak
                 Gebruik kort storte in plaas van daagliks te bad
                 Draai die kraan stadig toe wanneer enige materiaal uitgespoel word
                 Verminder die spoelwater deur plastiekbottels in ŉ bak te plaas
                 Versamel plastiek, glase en metaal vir herwinning, dit verminder die
                 hoeveelheid afvalwater
                 Beperk die bevolkingsgroei deur voorsorgmaatreëls te tref

                 Strategieë volgens die munisipaliteit
                 Deur tariewe te verhoog, sal inwoners minder water gebruik
                 Herstel lekkende krane
                 Ontsouting in kusgebiede
                 Bou meer damme en reservoirs
                 Bied opleiding aan verbruikers oor watergebruik
                 Huur vaardige operateurs in wateraanlegte
                 Herwin water
                 Damme bou om water op te berg
                 Wolk saai om reënval kunsmatig te verhoog
                 Wisselbou om grond te beskerm om water op te berg
                 Die herleiding van water om te sorg vir besproeiing in droogte
                 gebiede
                 Oes reënwater van dakke af
                 Ontwikkeling van volhoubare landboupraktyke
                 Waterbeperkings                               (Enige VIER) (4 x 2)      (8)

        2.4.1    ŉ Oorstroming is die oorloop van water op die aardoppervlak
                 (Konsep)                                                    (1 x 1)     (1)

        2.4.2    Kus-oorstromings                                             (1 x 1)    (1)

        2.4.3    Dit is in water gedompel
                 Mense en motors sou in water verdrink                        (1 x 2)    (2)

        2.4.4    Reën vir ŉ aantal dae
                 Gelyke hellings op die kusvlaktes
                 Soort gronde, kleigrond is ondeurdringbaar en veroorsaak meer
                 afloop
                 Ondeurdringbare onderliggende rotse
                 Hoë grondvoginhoud
                 Gebrek aan plantegroei wat die water in die grond laat insypel
                                                             (Enige TWEE) (2 x 2)        (4)

        2.4.5    Noodsaaklike goedere en materiaal wat in vloedwater verlore gaan
                 Huise word deur water beskadig
                 Motors wat in water verdrink
                 Daar sal siektes volg
                 Vernietig infrastruktuur soos paaie
                 Kommunikasielyne en krag word beïnvloed
                                                            (Enige TWEE) (2 x 2)         (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)                        GEOGRAFIE V2                                        7

        2.4.6        Bou huise op hoër grond
                     Verbeter die dreinering van stormwater
                     Rapporteer oorstromings onmiddellik aan die owerhede
                     Bou sterker huise                           (Enige EEN) (1 x 2)       (2)

        2.5.1        600 000                                                   (1 x 1)     (1)

        2.5.2        Toename                                                   (1 x 1)     (1)

        2.5.3        2011                                                      (1 x 1)     (1)

        2.5.4        600 000 – 400 000 = 200 000                               (2 x 1)     (2)

        2.5.5        Suid-Afrika sou meer inkomste verdien
                     Meer wins word gegenereer
                     Meer inkomste in buitelandse valuta deur uitvoer
                     Meer werksgeleenthede geskep
                     Voedselsekerheid verbeter omdat vis proteïene lewer
                                                                   (Enige EEN) (1 x 2)     (2)

        2.5.6        Verbeterde tegnologie in visvang
                     Verbeterde visvaardighede
                     Uitvinding van groter nette wat vis in wyer gebiede vang
                     Toename in kommersiële vissersbote
                     Visvang is ŉ bron van inkomste vir arm gemeenskappe
                     Vis word as ŉ voedselbron beskou             (Enige TWEE) (2 x 2)     (4)

        2.5.7        Dit verminder visbronne
                     Sommige visspesies sterf uit
                     Wanbalans van mariene ekosisteem
                     Vissers sal in die toekoms honger ly namate vis bevolkings daal
                     Vissers verloor hul inkomste
                     Die bron van voedsel is uitgeput
                     Die land verloor sy inkomste                (Enige TWEE) (2 x 2)      (4)
                                                                                          [60]

                                                              TOTAAL AFDELING A:          120

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

8                                   GEOGRAFIE V2                            (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING B: KAARTWERK

 VRAAG 3

 3.1 KAARTWERK-VAARDIGHEDE EN -BEREKENINGE

      3.1.1    Verskil in jare: 2020 – 2002 = 18 jaar

               Gemiddelde jaarlikse verandering: 6’W

               Totale verandering: 6’ x 18 = 108’
                                           = 1⁰ 48’W

               Magnetiese deklinasie vir die huidige jaar.

               • 23⁰ 53’ + 1⁰ 48’
                 = 53’ + 48’ =101’ (1⁰ 41’)
                 = 25⁰ 41’W                                                  (5 x 1)      (5)

      3.1.2    AFSTAND = CM x SKAAL
               •     1,5 cm x 50 000
                          100

              ••      1,5 cm x 500 = 750 meter

              ••      Speling = 700 m tot 800 m                              (2 x 1)      (2)

      3.1.3    (a)   Suid-oos                                                (1 x 1)      (1)

               (b)   80°: Speling    (78° to 82°)                            (2 x 1)      (2)

 3.2 KAART- EN FOTO-TOEPASSING EN INTERPRETASIE

      3.2.1    Pad en spoorlyn                                               (1 x 1)      (1)

      3.2.2    (a)   Vleiland / meer                                         (1 x 1)      (1)

               (b)   • Water vir huishoudelike doeleindes
                     • Water vir pad konstruksies
                     • Visvang
                     • Water vir industriële doeleindes
                     • Verkoel vars lug vir die omliggende nedersettings
                     • Besproeiing van plantegroei           (Enige TWEE) (2 x 2)         (4)

      3.2.3    (a)   Boorde/Wingerde                                         (1 x 1)      (1)

               (b)   •   Waterbeskikbaarheid
                     •   Grondvrugbaarheid
                     •   Vervoerdienste vir insette en uitsette na die mark
                     •   Gelyke hellings
                     •   Koel klimaat
                     •   Menslike hulpbronne, arbeid en vaardighede
                                                                (Enige EEN) (1 x 2)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2020)                      GEOGRAFIE V2                                         9

       3.2.4    Hottentots-Holland natuurreservaat
                Beskermde gebied
                Picnic Bush Plantasies
                Groot damme                                      (Enige EEN) (1 x 1)        (1)

       3.2.5   • Teenwoordigheid van waterberging(-stoor) verskynsels
               • Damme
               • Reservoirs
               • Groot gebiede bedek deur natuurreservate met min riviere
               • Nie-standhoudende riviere
               • Droë panne                                 (Enige TWEE) (2 x 1)            (2)

 3.3 GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS

       3.3.1    Muis/drukker/hardeskyf/sleutelbord/monitor/skandeerder/digitiseerder/
                kabels/verwerker/skywe                          (Enige EEN) (1 x 1)         (1)

       3.3.2    • Muis – aanwys en wys waar om te werk
                • Drukker – vervaardiging van harde kopieë van geskrewe
                  dokumente
                • Hardeskyf – stoor van data
                • Sleutelbord – tik en opvang van data
                • Monitor – vertoon data
                • Skandeerder – opvang van dokumente
                • Kabels – die oordrag van data, krag
                • SVE – sentrale verwerkingseenheid
                • Skyfies – stoor van data                     (Enige EEN) (1 x 2)          (2)

       3.3.3    • Ligging van ontspannings areas naby vervoerroetes, water en
                  voorstede
                • Nywerheidsgebiede langs paaie
                • Begraafplaas in ŉ oop ruimte
                • Nedersettings op gelyke hellings        (Enige EEN) (1 x 2)               (2)

       3.3.4    (a)   Versamel of opvang van inligting oor die aarde op ŉ afstand
                      sonder fisiese kontak
                      (Konsep)                                             (1 x 1)          (1)

                (b)   • Sommige gebiede is nie bereikbaar via paaie nie, omdat hulle
                        bebos, steil hellings of slegte dreinering het
                      • Toestelle vir afstandwaarneming kan plekke bereik sonder
                        fisiese kontak
                      • Sommige sensors is doeltreffend; hulle kan duidelike en
                        gedetailleerde data op ŉ afstand opvang
                      • Dit is goedkoper en makliker om afstandsensors te gebruik as
                        om te reis
                      • Sensors kan ŉ redelike hoeveelheid data opneem en stoor
                      • Sensors is akkuraat                         (Enige EEN) (1 x 2)    (2)
                                                                                          [30]

                                                              TOTAAL AFDELING B:           30
                                                                  GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 GR10 ANNEX NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr10-annex-nov2020-afrikaans/37f19dc3-15db-4721-94fb-670a8183658b) — Geography · Addendum · 2020 · Afr
- [GEO P1 Gr10 ANNEX NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geo-p1-gr10-annex-nov2020-afrikaans/a0a28adf-d617-40ab-b33c-7ec1bfbeee78) — Geography · Addendum · 2020 · Afr
- [GEO P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geo-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/cd39c9e3-506b-4990-ab13-e3b46704a6e0) — Geography · QP · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-memo-nov2018-afrikaans/1601f63c-88ae-4560-b21f-799af5e2c719) — Geography · Memo · 2018 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-memo-nov2017-afrikaans/e0654598-e7e6-463a-85c5-d8c6b852c26b) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR10 MEMO NOV 2018 AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/c3241048-76b3-44ff-8fd5-5f13042a0487) — Geography · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Geography

- [Gr10-Geografie-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-geografie-og-studyguide-lr/2ab1d1d1-d663-402d-95b1-0d6300b5f44b) — Guide
- [Gr 10 Geo ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-geo-atp-2023-24/3c6b7f67-534b-4a7c-9268-0464a4b829f8) — ATP
- [FS Geography Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-10-march-2025-qp-and-memo/1140962c-f861-493f-a8fc-7fc29994a5e2) — QP + Memo · 2025
- [LP Geography Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-geography-grade-10-june-2025-p1-and-memo/a1991f99-db75-463a-8559-ab3f8f66bd67) — QP + Memo · 2025
- [EC Geography Grade 10 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-geography-grade-10-june-2024-qp-and-memo/75f06c3e-9c6b-48f3-bcc2-4be18c48492e) — QP + Memo · 2024
- [Gr 10 Geography (Afrikaans) Controlled Test 1 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-geography-afrikaans-controlled-test-1-2023-question-paper/be6b0a83-b9b6-44b9-9dd9-0237f6b2d508) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
