# Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov-2019-afr-d/c63a2a0b-220c-4806-9e61-214f2352311e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov-2019-afr-d/c63a2a0b-220c-4806-9e61-214f2352311e)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 11

                            NOVEMBER 2019

                              GEOGRAFIE V2

PUNTE:   75

TYD:     1½ uur

NAAM:

                         PUNTE       HVD       GROEP     PROVINSIAAL

         V1

         V2

         V3
                                                                           TOTALE
                                                                                    MOD.
         V4                                                                PUNTE

                                                                             75     75

                                       *IGEOGA2*

              Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitend ŉ bladsy vir
                                 rofwerk en berekeninge.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   GEOGRAFIE V2                           (EC/NOVEMBER 2019)

 BRONMATERIAAL

 1.     ŉ Uittreksel uit topografiese kaart 2828 CB CLARENS.

 2.     Ortofotokaart 2828 CB 4 CLARENS.

 3.     LET WEL:      Die bronmateriaal moet deur skole vir hul eie gebruik ingeneem
                      word.

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Skryf jou NAAM in die spasies op die voorblad.

 2.   Beantwoord ALLE vrae in die ruimtes wat in hierdie vraestel verskaf is.

 3.   Jy word voorsien van ŉ 1 : 50 000 topografiese kaart (2828 CB CLARENS) en ŉ
      ortofotokaart (2828 CB CB 4 CLARENS) van 'n gedeelte van die gekarteerde
      gebied.

 4.   Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
      eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.

 5.   Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle rofwerk en
      berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.

 6.   Toon ALLE berekeninge en gebruik die formules wat verskaf word, waar van
      toepassing. Punte sal hiervoor toegeken word.

 7.   Dui die maateenheid in jou finale antwoord van die berekeninge aan, bv. 10 km;
      2,1 cm.

 8.   Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 9.   Die gebied wat met ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die gebied
      voor wat deur die ortofotokaart gedek word.

 10. Die volgende Afrikaanse begrippe en hulle Engelse vertalings word op die
     topografiese kaart aangetoon.

                      ENGLISH                               AFRIKAANS
      Aerodrome                               Vliegveld
      Golf course                             Gholfbaan
      Diggings                                Uitgrawings
      Hospital                                Hospitaal
      Sewerage works                          Rioolwerke
      Shaft                                   Skag
      Slimes dam                              Slykdam

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                 GEOGRAFIE V2                                                 3

                        ALGEMENE INLIGTING OOR CLARENS

Die stad Clarens is aan die voet van die Maluti-gebergte, naby die Golden Gate Nasionale
Park en die bergkoninkryk van Lesotho, geleë. Die dorp staan bekend as die 'Juweel van
die Vrystaat' - ryk aan skoonheid, met 'n aura van vrede, rustigheid en die plaaslike
munisipaliteit het gemeenskapsontwikkelingsprojekte aangemoedig om die plaaslike
bevolking te help. Clarens is 'n kunstenaarsparadys met baie bekende kunstenaars wat in
die stad woon of dit gereeld besoek. Die dorpie is omring met pragtige uitsigte. Die matige
klimaat sorg vir die ideale naweekwegbreekplek vir stadsjapies van Johannesburg,
Bloemfontein en Durban. Hierdie stede is almal ongeveer 300 km van Clarens af – 'n
gemaklike rit van 3 tot 4 uur. Die temperatuur is gemiddeld 13,9 °C en ŉ gemiddelde reënval
van 764 mm.
                                                    [Aangepas en vry vertaal uit <clarens.co.za>]

    Koördinate: 28°31ʹS 28°25ʹO                      [Bron: Eksaminator se kaart]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   GEOGRAFIE V2                           (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2828 CB CLARENS)
 sowel as die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer.
 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
 antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.

 1.1    Etiket A op die liggingskaart (bladsy 3) dui … aan.

        A    Vrystaat
        B    Gauteng
        C    Lesotho
        D    KwaZulu-Natal

 1.2    Die kaartverwysing van die topografiese kaartvel suidwes van 2828 CB
        CLARENS is …

        A    2828AD.
        B    2828BC.
        C    2828CC.
        D    2828DA.

 1.3    Die Townlands dam 1 op die ortofotokaart is ... van die dorpie Clarens.

        A    suidwes
        B    suidoos
        C    suid
        D    wes

 1.4    Die primêre ekonomiese aktiwiteit by B in blok F6 is ŉ ...

        A    sportveld.
        B    dam.
        C    uitgrawing.
        D    nie-standhoudende rivier.

 1.5    Die mensgemaakte verskynsel 2 op die ortofotokaart is ŉ ...

        A    dam.
        B    reservoir.
        C    gebou.
        D    watertoring.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                  GEOGRAFIE V2                                                 5

 1.6     Die geboue by 3 op die ortofotokaart verteenwoordig ŉ ...

         A     winkelsentrum.
         B     kerk.
         C     skool.
         D     kliniek.

 1.7     Die verskynsel C op blok D8 op die topografiese kaart is (ŉ) ...

         A     sand.
         B     erosie.
         C     moeras en vlei.
         D     droë pan.

 1.8     Die nommer 2828 op die topografiese kaart verwys na die ...

         A     breedte- en lengtelyn.
         B     lengte- en breedtelyn.
         C     breedtelyn.
         D     lengtelyn.

 1.9     ŉ Mensgemaakte verskynsel wat by 28° 31' 24" S en 28° 25' 32" O aangetref
         word is ŉ …

         A     begraafplaas.
         B     kerk.
         C     kliniek.
         D     skool.

 1.10    Die verskil in hoogte tussen trigonometriese stasie 8 in blok A8 en Mount
         Zion punthoogte 1892 in blok B7 is ... m.

         A     1884
         B     557
         C     900
         D     557,5

 1.11    Die rye bome wat op die Braamhof plaas aangetref word, word as ... gebruik.

         A     afbakenings
         B     windskerms
         C     plantasies
         D     brandgordels

 1.12    Verskynsel D op die topografiese kaart is ŉ ...

         A     opvulling.
         B     mynhoop.
         C     uitgrawing.
         D     deurgrawing.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    GEOGRAFIE V2                          (EC/NOVEMBER 2019)

 1.13   Die helling voorgestel deur die lyn van 4 tot 5 op die ortofotokaart is ŉ ...
        helling.

        A    konvekse
        B    terras
        C    uniforme
        D    konkawe

 1.14   Die verskynsel tussen 6 en 7 is ŉ ...

        A    pas.
        B    kloof.
        C    saal.
        D    rug.

 1.15   ŉ Ortofotokaart is ŉ ... (-)lugfoto met kontoerlyne en ander gemerkte
        kenmerke wat daarop geteken is.

        A    hoë skuins
        B    lae skuins
        C    horisontale
        D    vertikale
                                                                              (15 x 1) [15]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                    GEOGRAFIE V2                                               7

 VRAAG 2: KAARTWERKBEREKENINGE EN TEGNIEKE

 2.1 Verwys na die trigonometriese stasie 8, in blok A8 en punthoogte 2169 in
     blok A7.

       2.1.1    Identifiseer die landvorm tussen die twee hoogtes.

                                                                                 (1 x 1)        (1)
       2.1.2    Bereken die verskil in hoogte tussen die twee punte.

                                                                                 (1 x 1)        (1)

 2.2   Verwys na die lyn vanaf 8 tot 9 op die ortofotokaart.

       2.2.1    Bereken die gemiddelde gradiënt van die helling tussen kontoerlyn
                1780 (8) en punthoogte 2202 (9). Toon ALLE berekeninge. Punte sal
                vir berekeninge toegeken word.

                                          vertikale interval (VI)
                Formule: Gradiënt =
                                      horisontale ekwivalent (HE)

                                                                                (5 x 1)         (5)

       2.2.2    (a)   Sou jy die gradiënt wat jy in VRAAG 2.2.1 bereken het, as steil
                      of geleidelik beskryf?

                                                                                 (1 x 1)        (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    GEOGRAFIE V2                           (EC/NOVEMBER 2019)

               (b)    Verduidelik jou antwoord by VRAAG 2.2.2 (a).

                                                                                 (1 x 1)      (1)

 2.3 Verwys na die verskynsel Mount Zion tussen lyn 11 en 12 op die ortofotokaart.

      2.3.1    Wat is die hoogste punt van Mount Zion?

                                                                                 (1 x 1)      (1)

      2.3.2    Gebruik die onderstaande kontoerlyne op die horisontale-as van die
               dwarsprofiel om die dwarsprofiel tussen punte 11 en 12 te voltooi.
               Sommige hoogtes is ingesluit om jou te help.

                                                                           12

                                                                                 (2 x 1)      (2)

      2.3.3    Skryf die vertikale skaal van die dwarsprofiel as ŉ verhouding.

                                                                                 (1 x 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                     GEOGRAFIE V2                                         9

 2.4 Bereken die magnetiese peiling van trigonometriese stasie 175 (blok C5) vanaf
     punthoogte 1768 (blok C4) vir die jaar 2019. Toon ALLE berekeninge. Punte
     sal vir berekeninge toegeken word.

       Formule: Magnetiese peiling = Ware peiling + Magnetiese deklinasie
                                     (WP + MD)

       2.4.1    Ware Peiling =
                                                                            (1 x 1)        (1)

       2.4.2    Magnetiese deklinasie vir 2019:

                Die verskil in jare:

                Gemiddelde jaarlikse
                verandering:

                Totale verandering:

                Magnetiese deklinasie vir
                2019:

                                                                            (5 x 1)        (5)

        2.4.3 Dus die magnetiese peiling vir 2019:

                                                                            (1 x 1)    (1)
                                                                                      [20]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                     GEOGRAFIE V2                              (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

 3.1   Verwys na die onderstaande tabel, die inligting oor Clarens (bladsy 3) en die
       topografiese kaart om die daaropvolgende vrae te beantwoord.

                     Gemiddelde maandelikse reënval (mm) vir Clarens

            Jan      Feb   Mar   Apr   Mei   Jun   Jul   Aug   Sep   Okt   Nov    Des
            122      95    91    59    29    11    12    19    34    83    105     104

       3.1.1   Noem die seisoen wat die laagste reënval ervaar.

                                                                                    (1 x 1)     (1)

       3.1.2   Bereken die gemiddelde jaarlikse reënval (mm) vir Clarens.

                                                                                    (1 x 1)     (1)

       3.1.3   Gegewe die bostaande reënval-data en Clarens se ligging, stel EEN
               rede, waarom daar baie nie-standhoudende riviere voorkom.

                                                                                    (1 x 2)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                  GEOGRAFIE V2                                           11

 3.2    Bestudeer beide die onderstaande foto van die bergreeks buitekant Clarens
        en die gebied wat deur blokke A6/7 op die topografiese kaart, gedek word
        voordat jy probeer om die daaropvolgende vrae te beantwoord.

                1._______________

                2._______________

                3._______________

                4._______________

                5._______________

        3.2.1 Merk die hellingelemente (1–5) langs die foto deur die onderstaande
              lys te gebruik:

                            krans; pediment; talus; kruin; knakpunt

                Sien foto 1–5.
                                                                            (5 x 1)        (5)

        3.2.2 Gee EEN topografiese kaartbewys waarom hellingelement 5 baie meer
              geskik vir die konstruksie van hoofpad 712 is.

                                                                            (1 x 2)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                  GEOGRAFIE V2                              (EC/NOVEMBER 2019)

 3.3   Verwys na blok C7 en C8 op die topografiese kaart.

       3.3.1 In watter algemene rigting vloei die Little Caledon-rivier? Gee TWEE
             redes vir jou antwoord.

               Antwoord:

               Redes:

                                                                              (1 + 2 x 2)       (5)

       3.3.2 Watter tipe rivier is die Little Caledon-rivier in blok D8?

                                                                                  (1 x 1)       (1)

 3.4   Rotsstortings kom in blokke H3 en I2 op die topografiese kaart voor. Beskryf
       TWEE faktore wat rotsstortings het in hierdie gebied verhoog.

                                                                                  (2 x 2)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                  GEOGRAFIE V2                                              13

 3.5    Verwys na blokke H7 en H8 op die topografiese kaart, waarin ŉ NRO
        gekontrakteer is om landelike ontwikkeling te verbeter.

        3.5.1 Identifiseer die hoof ekonomiese aktiwiteit in blok H7 en H8.

                                                                              (1 x 1)         (1)

        3.5.2 Noem en verduidelik EEN manier waarop die hulpagentskap die
              ekonomiese aktiwiteit wat in VRAAG 3.5.1 genoem is, kan verbeter.

                Noem:

                Verduidelik:

                                                                              (1 + 2)     (3)
                                                                                         [25]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                   GEOGRAFIE V2                         (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

 4.1   Watter data-bergingsmodel, vektor of raster, kom die naaste aan die
       topografiese kaart, soos dit bekend is?

                                                                             (1 x 1)       (1)

 4.2   Onderskei tussen vektor en raster data.

       Vektor:

       Raster:

                                                                             (2 x 1)       (2)

 4.3   Beantwoord die volgende vrae oor ruimtelike resolusie.

       4.3.1     Definieer die term ruimtelike resolusie.

                                                                             (1 x 1)       (1)

       4.3.2     Het die ortofotokaart of die topografiese kaart ŉ hoër ruimtelike
                 resolusie?

                                                                             (1 x 1)       (1)

 4.4   ŉ Aantal verskillende GIS-kaarte vir Clarens word in FIGUUR 4.4 (A–C) saam
       met ŉ sleutel, FIGUUR 4.4 (D) op bladsy 15 getoon.

       4.4.1     Met verwysing na FIGUUR 4.4 (A–C), verduidelik die GIS-konsep van
                 oorlegging.

                                                                             (1 x 1)       (1)

       4.4.2     Met verwysing na FIGUUR 4.4 (D), wat is attribuutdata?

                                                                             (1 x 2)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                   GEOGRAFIE V2                                               15

       4.4.3     Identifiseer die tipe simbool wat in GIS gebruik word met verwysing na
                 FIGUUR 4.4 (A–C). Voltooi die onderstaande tabel deur ŉ regmerkie
                 in die korrekte blokkie te plaas met ŉ aanduiding van die soort simbool
                 wat in ŉ GIS gebruik word vir die onderstaande verskynsels:

                      Simbool          Paaie          Skole (S)       Grondgebruik
                       Punt

                        Lyn
                      Poligoon
                       (Area)
                                                                                 (3 x 1)        (3)

      FIGUUR 4.4 A Clarens: Paaie en Riviere     FIGUUR 4.4 B Clarens: Grondgebruik

        FIGUUR 4.4 C Clarens: Buffersones           FIGUUR 4.4 D Clarens: Sleutel

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                GEOGRAFIE V2                         (EC/NOVEMBER 2019)

 4.5   Die departement van Menslike Nedersettings (behuising) wil
       laekostebehuising in Clarens bou.

       4.5.1    Stel TWEE datalae voor wat die departement moet oorweeg om die
                beste perseel (posisie) vir hierdie behuisingsprojek te kies.

                                                                           (2 x 1)        (2)

       4.5.2    Verskaf EEN rede vir die keuse van die laag in jou antwoord by
                VRAAG 4.5.1.

                                                                           (1 x 2)        (2)
                                                                                         [15]

                                                                       TOTAAL:            75

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)              GEOGRAFIE V2                                            17

ROFWERK EN BEREKENINGE
(LET WEL: Moet nie hierdie bladsy van die vraestel losmaak nie.)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

         

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com



## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV 2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov-2019-eng-d/d378197d-fa0c-4e78-a632-880b41409ee5) — Geography · QP · 2019 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV 2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov-2019-afr-d/ed75a607-c6ae-499a-9018-ae8c68db0ba4) — Geography · Memo · 2019 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 QP NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-qp-nov2019-afr-d/40cd4d00-154d-463b-9acd-892b8172eeac) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 QP NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-qp-nov2019-eng-d/f97f6f86-ffe1-4142-af95-8ad36780b5dd) — Geography · QP · 2019 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 QP GR11 NOV2022 English Final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-gr11-nov2022-english-final/869f0308-3589-46b1-985f-7cad292d766e) — Geography · QP · 2022 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 QP GR11 NOV2020 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-gr11-nov2020-eng-d/ea51013f-caf5-4da6-a0c4-d8a4b13d0421) — Geography · QP · 2020 · Eng

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGAPHY P1 MEMO GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geogaphy-p1-memo-gr11-nov-2025-eng-watermark/f4dc79b3-16ce-4c85-bce6-b0b3d628919b) — Memo · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR11 NOV2025 ENGLISH MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-nov2025-english-marking-guideline-watermark/9b7f40b8-89c5-49a9-9b4b-ddaff098de70) — Memo · 2025 · Eng
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 MEMO GR11NOV 2024 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr11nov-2024-afr-watermark/f29b99c3-25d5-4fea-b032-0ce54ac414f2) — Memo · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 MEMO GR11 NOV 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr11-nov-2023-english/f52423da-7382-46d7-95f3-acda9a797f0e) — Memo · 2023 · Eng
- [IMG 20231013 WA0020](https://www.hlayiso.com/library/img-20231013-wa0020/f2c2375a-4a33-4c6e-a27d-95cec3c162d9) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
