# Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept-2019-afrikaans-final/06f99076-1c50-429d-a7dc-3bc466fe0e4e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept-2019-afrikaans-final/06f99076-1c50-429d-a7dc-3bc466fe0e4e)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept-2019-afrikaans-final/850a190f-af73-4b51-a4a5-75fcef5ac912) — QP · 2019 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                SENIOR SERTIFIKAAT

                        GRAAD 12

                 SEPTEMBER 2019

                   GEOGRAFIE V2
                   NASIENRIGLYN

MARKS:   75

              Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

2                                  GEOGRAFIE V2                           (EC/SEPTEMBER 2019)

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2529CC WITBANK)
 sowel as die ortofotokaart wat ŉ gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer.
 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies
 die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.

 1.1     Die stad wat ooswaarts van Witbank langs die N4 geleë is, is …

         A      Bloemfontein.
         B      Richardsbaai.
         C      Pretoria.                                                               D
         D      Middelburg.

 1.2     Die belangrikste mineraal wat rondom die Witbank gebied ontgin word,
         is …

         A      platinum.
         B      steenkool.
         C      diamante.                                                               B
         D      ystererts.

 1.3     In die kaartindeks van 2529 CC, verteenwoordig die 29 …

         A      29° suid van die ewenaar.
         B      29° wes van die Greenwich Meridiaan.
         C      29° noord van die ewenaar.                                              D
         D      29° oos van die Greenwich Meridiaan.

 1.4     Die mensgemaakte verskynsel A in blok G10 op die topografiese kaart is
         ŉ…

         A      vervoerband.
         B      mynhoop.
         C      slymsdam.                                                               B
         D      heuwel.

 1.5     … lugfoto’s word gebruik om ortofotokaarte te skep.

         A      Horisontale-
         B      Satelliet-
         C      Vertikale-                                                              C
         D      Skuins-

 1.6     Die mensgemaakte verskynsel 1 op die ortofotokaart is ŉ …

         A      dam.
         B      reservoir.
         C      gebou.                                                                  D
         D      watertoring.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2019)                  GEOGRAFIE V2                                            3

  1.7    Die verskil in hoogte tussen punthoogte 1554 in blok H10 en
         trigonometriese stasie 156 in blok H12, is … m.

         A      20
         B      2,0
         C      21                                                                     D
         D      20,9

  1.8    Die verskynsel wat by 2 op die ortofotokaart aangetref word is/ŉ …

         A      gholfbaan.
         B      Witbank se industriële gebied.
         C      skool.                                                                 D
         D      King George Park.

  1.9    Die mensgemaakte verskynsel by 3 op die ortofotokaart is/ŉ …

         A      rioolwerke.
         B      dam.
         C      reservoir.                                                             B
         D      slymsdam.

  1.10   Die dominante stratepatroon by B in blok C12 op die topografiese kaart is
         ŉ … patroon.

         A      radiale
         B      onbeplande onreëlmatige
         C      rooster                                                                D
         D      beplande onreëlmatige

  1.11   Die tipe mynbou, in blok H8, wat minerale aan die Greenside Colliery
         verskaf is …

         A      baggerwerk.
         B      oopgroefmynbou.
         C      breking                                                                B
         D      skagbou.

  1.12   Die tipe kommersiële gebied by 4 op die ortofotokaart is ŉ …

         A     afgeleë besigheidsdistrik.
         B     streekswinkelsentrum.
         C     buurtwinkelsentrum.                                                     C
         D     geïsoleerde winkelsentrum.

  1.13   Die patroon van die landelike nedersetting binne C in blok B3 op die
         topografiese kaart is, …

         A      kern.
         B      liniêr.
         C      geïsoleerd.                                                            A
         D      ster.
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

4                                   GEOGRAFIE V2                           (EC/SEPTEMBER 2019)

 1.14    Die vernaamste grondgebruiksone wat in blok D10 op die topografiese
         kaart gevind word, is …

         A    landelik-stedelike oorgangsone.
         B    residensieël.
         C    kommersieël.                                                               A
         D    ligte industrieë.

 1.15    Die algemene vloeirigting van rivier H in blok H2 op die topografiese kaart
         is …

         A    noord.
         B    suidwes.
         C    noordwes.                                                                  C
         D    suid.
                                                                            (15 x 1) [15]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2019)                          GEOGRAFIE V2                                                            5

 VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE

 2.1 Produkte vanaf Witbank word langs die N4-nasionale pad na Pretoria vervoer.

       2.1.1    Bepaal of motors wat langs die N4 vanaf 5 na 6 op die ortofotokaart,
                opdraand of afdraand reis.

                Afdraand
                                                                                                     (1 x 1) (1)

       2.1.2    Gee ŉ rede vir jou antwoord in VRAAG 2.1.1.

                Kontoerhoogtes daal/verminder vanaf 5 tot 6
                (Kandidate kan voorbeelde van werklike hoogtes vanaf die kaart
                verskaf)
                                                                            (1 x 1) (1)

 2.2 Vind lyn 7–8 op die ortofotokaart.

       2.2.1    Bereken die gemiddelde gradiënt tussen die parkeerterrein punt 7
                (1593) en 8 op die ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge. Punte sal
                vir berekeninge toegeken word.

                                               Vertikale Interval (V.I.)
                Formule: Gradient =
                                             Horisontale Ekwivalent (H.E.)

                VI = 1 593 m – 1 580 m = 13 m               VI = 1 593 m – 1 580 m = 13 m
                                                       OF
                HE = 6,7            cm x 100 m                   6,7     cm x 10 0000 cm
                                                                           100
                                           [Speling 6,6 cm tot 6,8 cm]

                      = 670 m                                                = 670 m
                                           [Speling 660 m – 680 m]

                           13                                                     13       670
                G =(            )       [1 punt vir korrekte vervanging]      (        ∶         )
                       670                                                        13       13

                                1
                       =            of 1 : 51,5                            = 1 : 51,5
                           51,5

                                         Speling [1 : 50,76 – 1 : 52,31]

                                                                                                     (5 x 1)   (5)

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

6                                    GEOGRAFIE V2                             (EC/SEPTEMBER 2019)

 2.3 2.3.1     Bereken die magnetiese peiling vanaf punt D in blok B5 tot by E in
               blok C4 vir 2019. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge
               toegeken word.

               Formule: MP = WP + MD

               Ware Peiling: 232°          [Speling 231° – 233°]

               Verskil in jare: 2019 – 2002 = 17    jaar

               Gemiddelde jaarlikse verandering: 8'        W

               Totale verandering: 17 x 8' W = 136' (2˚16')    W

               Magnetiese deklinasie vir 2019 : 17°25' W +      2°16' W
               = 19°41' W

               Magnetiese peiling vir 2019: 232° + 19°41 = 251° 41'
                                                                                 (7 x 1)        (7)

      2.3.2    Noem die belangrikheid om die magnetiese deklinasie vir die huidige
               jaar te bereken.
               Deur die magnetiese deklinasie te korrigeer sal dit jou in staat stel om
               die korrekte rigting te verkry wanneer ŉ kaart in die veld gebruik
               word.
               Deur die magnetiese deklinasie te korrigeer sal dit jou in staat stel om
               die korrekte magnetiese peiling te bereken.
               Jy sal in staat wees om die korrekte rigting te kry wanneer ŉ kompas
               gebruik word omdat jy die korrekte magnetiese deklinasie het.
               Voorkom dat jy verdwaal
               Bepaal Ware Noord
               Orienteer die kaart
               Magnetiese deklinasie verander konstant
               [ENIGE EEN]
                                                                                 (1 x 1)        (1)
 2.4 Bereken die opopervlakte van blok A1 op die topografiese kaart in km². Toon
     ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Toon duidelike
     maateenhede in jou antwoord.
      Formule: oppervlakte = lengte (L) x breedte (B)
      3,7 (cm) x 0,5 = 1,85 (km)                      [Speling: 1,8 km – 1,9 km]
      (3,6 cm tot 3,8 cm)
      370 mm x 0,05 = 1,85 km
      3,3 (cm) x 0,5 = 1,65 (km)                     [Speling: 1,6 km – 1,7 km]
      (3,2 cm tot 3,4 cm)
      330 mm x 0,05 = 1,65 km
      1,85 km x 1,65 km = 3,05 km²           [Speling: [2,88 km² – 3,23 km²]
      [Aanvaar enige ander formule/metode om die lengte en breedte te bereken]
                                                                         (5 x 1)            (5)
                                                                                           [20]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2019)                 GEOGRAFIE V2                                               7

 VRAAG 3: TOEPASSING EN INTEPRETASIE

 3.1    Bestudeer die Ferrobank industriële gebied in blok B8.

        3.1.1 Is Ferrobank ŉ ligte of swaar industriële gebied?

                Swaar industriële gebied
                                                                              (1 x 1)    (1)
        3.1.2 Staaf jou keuse in VRAAG 3.1.1.

                Buitewyke van Witbank
                Naby massa vervoerroetes bv. hoofpaaie en spoorweë
                Naby natuurlike hulpbronne en watervoorrade
                Die industrie dek ŉ groot, gelyk gebied
                Die industrie kan maklik in die toekoms uitgebrei word
                Gelyke gebied
                [Enige EEN]
                                                                              (1 x 2)    (2)

 3.2    Witbank is ŉ sentraleplek-dorp volgens sy hooffunksie.

        3.2.1 Definieer ŉ sentraleplek-dorp.

                Verskaf goedere en dienste aan die omliggende landelike
                bevolking
                                                                              (1 x 1)    (1)

        3.2.2 Verskaf topografiese en ortofotokaart bewyse dat Witbank ŉ
              sentraleplek-dorp is.

              Baie stedelike dienste:
              Kerke
              Skole
              Universiteit
              Kollege
              Polisiestasie
              Winkels
              Hospitale
              Ontspanningsfasilitiete/Gholfbaan
              Mense vanuit die omliggende landelike gebiede kan van hierdie
              stedelike dienste gebruik maak
              Vervoer (pad/spoorweg) uit verskillende rigtings konvergeer by
              Witbank
              [Enige TWEE]
                                                                       (2 x 2)           (4)
 3.3    Verwys na blok E10 op die topografiese kaart.

        3.3.1 Noem TWEE natuurlike faktore wat mynbou in blok E10 op die
              topografiese kaart sal ontmoedig.

                Sinkende grond
                Nie-standhoudende water
                                                                              (2 x 1)    (2)
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

8                                  GEOGRAFIE V2                            (EC/SEPTEMBER 2019)

       3.3.2 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 3.3.1.

               Sinkende grond – Ineenstorting van grond (sinkgate) maak dit
                               gevaarlik
               Nie-standhoudende water – Die area mag seisoenale watertekorte
                                         ervaar
                                                                         (2 x 2)         (4)

 3.4   Infrastruktuur is belangrik vir mynbou in die streek. Verwys na die Greenside
       Colliery-myn in blokke H8 en H9 op die topografiese kaart en om die
       volgende vra te beantwoord.

       3.4.1 Noem ŉ tipe infrastruktuur wat deur die Greenside Colliery-myn
             gebruik word.

               Paaie
               Spoorlyne
               Vervoerband
               Kraglyne
               Reservoirs
               Vore
               [Enige EEN]
                                                                              (1 x 1)        (1)

       3.4.2 Verduidelik waarom die infrastruktuur wat in VRAAG 3.4.1 genoem
             is, belangrik vir die Greenside Colliery-myn is.

               Paaie:
               Die vervoer van steenkool na ander industrië bv. kragstasies
               Spoorweg:
               Grootmaat vervoer van steenkool na industrië en uitvoere
               Vervoerband:
               Die beweging van steenkool tot by die verspreidingspunt –
               spoorlyn
               Kraglyne:
               Word vir die bedryf van myne benodig / kragtoevoer
               Resevoirs/vore:
               Word in die Colliery-myn gebruik
               [Enige TWEE]
                                                                              (2 x 2)        (4)

 3.5   Verwys na blokke H2 en H3 op die topografiese kaart.

       3.5.1 Witbank ontvang seisoenale reënval. Verskaf redes sigbaar in blok
             H2.

               Daar is damme
               Daar is nie-standhoudende riviere / strome
                                                                              (2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2019)                  GEOGRAFIE V2                                            9

        3.5.2 Verduidelik hoe seisoenale reënval die ligging van die bewerkte
              landerye in blok H3, beïnvloed het.

                Die bewerkte landerye is langs die rivier / dam geleë
                                                                            (1 x 2)    (2)
                                                                                      [25]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

10                                 GEOGRAFIE V2                            (EC/SEPTEMBER 2019)

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

 4.1   Verwys na die onderstaande foto van ŉ slymsdam wat in die Witbank gebied
       gebruik word en beantwoord die daaropvolgende vrae.

                                                                      [Bron: Google]

       4.1.1 Watter tipe ruimtelike voorwerp is die slymsdam?

               Poligoon/area
                                                                              (1 x 1)        (1)

       4.1.2 Is die foto ŉ raster- of vektorbeeld?

               Rasterbeeld
                                                                              (1 x 1)        (1)

       4.1.3 GIS kan gebruik word om die hoeveelheid water en besteebare
             materiaal wat die dam binnegaan te voorspel deur verskillende
             bronne van inligting te integreer. Wat word die term wat hierdie proses
             beskryf, genoem?

               Data-integrasie/data-oorlegging/tematiese lae
                                                                              (1 x 1)        (1)

 4.2   Die boer in blok H1 besluit om datamanipulasie te gebruik om te help om die
       beste uitset en wins uit sy gewasboerdery te verkry.

       4.2.1 Verduidelik die term datamanipulasie.

               Wanneer verskillende datalae gestandardiseer en geïntegreer word
               om ŉ spesifieke probleem/vraag te bestudeer
                                                                       [Konsep]
                                                                          (1 x 1)            (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2019)                  GEOGRAFIE V2                                                11

        4.2.2 Evalueer hoe datamanipulasie die boer in blok H1 kan help om sy
              uitset en wins te maksimaliseer.

                Gradiënt – Bepaal die steilheid van die oppervlakte vir die effektiewe
                gebruik van masjinerie/kontoerploeëry
                Dreineringsdigtheid – Verspreiding van damme/standhoudende en
                nie-standhoudende riviere om die beskikbaarheid van water te
                bepaal
                Grond – Tipe/vrugbaarheid in ŉ gebied affekteer die gewasse in die
                gebied
                Om te besluit watter produk, tipe boerdery en boerderytegnieke te
                gebruik om die area optimaal te benut
                Toeganklikheid – Om die vervoernetwerk doeltreffend te gebruik vir
                die vervoer van plaasprodukte
                [Enige TWEE]
                                                                                (2 x 2)     (4)

 4.3    Verwys na gebiede binne F in blok A5 op die topgrafiese kaart, waarin
        buffersones voorgekom het.

        4.3.1 Definieer buffersones.

                Dit is die afbakening/grens/ruimtelike afstand van ŉ area
                rondom/langs ŉ verskynsel
                                                                                (1 x 1)     (1)

        4.3.2 Watter bewyse is daar dat buffersones voorgekom het?

                Behuising-ontwikkeling is weg van die moeras- en vlei-rivierlyn
                gebou
                Geen ontwikkeling langs die rivier/moeras en vlei
                Walle wat langs die rivieroewer gebou is om oorstromings te
                verhoed
                [Enige EEN]
                                                                               (1 x 2)      (2)

        4.3.3 Verduidelik die positiewe impak wat buffersones op
              omgewingsvolhoubaarheid in die gebied, in die geval van
              besoedeling, sal hê.

                Voorkoming van besoedeling vanaf die nedersetting/boerdery
                Beskerming van diere-/planthabitatte
                Beskerming van die ekosisteem
                Stabiliseer rivieroewers
                Estetiese waarde – Groengordel
                [Enige TWEE]
                                                                                (2 x 2)     (4)
                                                                                           [15]

                                                                            TOTAAL:         75

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/9f9f46f5-415d-417f-a86c-3c476edee1db) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [GEOGRAFIE P2 GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/55a61323-7634-4636-8d3b-14abf69a0a0d) — Geography · QP · 2020 · Afr
- [2019 KZN June P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2019-kzn-june-p2-memo/dcf8316b-d299-464c-99b2-3b761e9cb474) — Geography · Memo · 2019
- [Geography P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2019-memo-afr/10542b9b-f976-49f5-ac40-6c614f7c9714) — Geography · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — QP · 2023 · Afr
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
