# Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2021-afrikaans/006bd7e7-1d63-419a-a91c-4331af81ec3b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2021-afrikaans/006bd7e7-1d63-419a-a91c-4331af81ec3b)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2021

                        GEOGRAFIE V2
                        NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   GEOGRAFIE V2                      (EC/SEPTEMBER 2021)

 AFDELING A:         LANDELIKE  EN  STEDELIKE    NEDERSETTINGS                 EN
                     EKONOMIESE GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA

 VRAAG 1

 1.1 1.1.1     B (1)

      1.1.2    C (1)

      1.1.3    D (1)

      1.1.4    A (1)

      1.1.5    C (1)

      1.1.6    A (1)

      1.1.7    C (1)

      1.1.8    C (1)                                                       (8 x 1)       (8)

 1.2 1.2.1     Stad (1)

      1.2.2    Dorp (1)

      1.2.3    Boeredorp (1)

      1.2.4    Dorp (1)

      1.2.5    Dorp (1)

      1.2.6    Stad (1)

      1.2.7    Stad (1)                                                    (7 x 1)       (7)

 1.3 1.3.1     Mense, veral die jongmense vertrek na meer werksgeleenthede in
               stede (1)                                                  (1 x 1)        (1)

      1.3.2    Swak kwaliteit behuising (1)
               Tekort aan basiese dienste bv. water, elektrisiteit (1)
               Verhoogde lewenskostes omdat goedere en dienste duurder is (1)
               [ENIGE TWEE]                                               (2 x 1)        (2)

      1.3.3    Daar is slegs bejaardes in die landelike gebiede agtergelaat wat
               kwesbaar vir misdaad is (2)
               Familie-eenhede word opgebreek namate ouers hul jong kinders
               agterlaat (2)
               Bejaardes moet die verantwoordelikheid neem om jong kinders groot
               te maak (2)
               Dit is meestal jong mans wat vertrek, wat ŉ wanbalans in die
               gesagstruktuur tot gevolg het (2)
               Daar is 'n breindrein omdat die jong volwassenes wat opgelei is en
               leiersvaardighede het, die landelike gebiede verlaat (2)
               [ENIGE TWEE]                                               (2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                   GEOGRAFIE V2                                          3

       1.3.4    Landelike ekonomieë dra by tot die BBP van ŉ land (2)
                Hulle skep werk wat die vermenigvuldigereffek tot gevolg het (2)
                Landelike ekonomieë is gebaseer op primêre ekonomiese aktiwiteite wat
                grondstowwe vir sekondêre nywerhede verskaf (2)
                Die produksie van die meeste voedsel is gebaseer op landbou-
                ekonomieë van landelike gebiede (2)
                [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2)        (4)

       1.3.5    Dit sal die aantal kleinskaalse en grootskaalse boere verhoog en
                sodoende produksie verhoog (2)
                Meer inkomste kan op plaaslike en buitelandse markte verdien word
                deur die oortollige produkte te verkoop (2)
                Meer geskoolde en ongeskoolde werkgeleenthede sal geskep word wat
                ŉ vermenigvuldigereffek moontlik maak (2)
                Dit sal landelike-stedelike migrasie teenwerk en sodoende ŉ siklus van
                ekonomiese agteruitgang voorkom (2)
                Dit sal armoede verlig en die arbeidsmag van die plattelandse gebiede
                uitbrei (2)
                Dit sal die ekonomie uitbrei deur dit meer insluitend vir ander
                rassegroepe te maak (2)
                [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2)         (4)

 1.4 1.4.1      ŉ Gebied in ŉ stedelike nedersetting wat een dominante funksie het (1)
                [KONSEP]                                                        (1 x 1)         (1)

       1.4.2    Hoë geboue (1)
                Hoë digtheid van geboue (1)
                Rooster-stratepatroon (1)
                [ENIGE EEN]                                                      (1 x 2)    (2)

       1.4.3    Funksionele gemak/hoë toeganklikheid vir verbruikers/kliënte (2)
                Funksionele prestige/grondwaardes sal hoog wees om sekere
                kommersiële aktiwiteite te bevorder en ander funksies te ontmoedig (2)
                Funksionele magnetisme/sekere kommersiële funksies trek mekaar aan
                en trek voordeel uit mekaar (aanvaar voorbeelde) (2)
                [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2)        (4)

       1.4.4    Grond in die SSK begin waarde te verloor namate die vraag afneem (2)
                Die SSK word ŉ toevlugsoord vir immigrante om onwettige
                ondernemings en aktiwiteite te bedryf namate ruimte beskikbaar word
                om te huur (2)
                Die SSK sal ŉ toename in verskillende kriminele aktiwiteite hê as gevolg
                van onwettige ondernemings (2)
                Stedelike verval tree in namate geboue vervalle raak en leeg staan (2)
                Informele handel neem toe namate owerhede beheer verloor of aan
                omkoopgeld onderwerp word (2)
                Daar is ŉ toename in geraas en omgewingsbesoedeling namate die SSK
                sy aansien verloor (2)
                Die SSK verloor sy estetiese aantrekkingskrag en ontmoedig toeriste om
                hierdie grondgebruiksone te betree (2)
                Minder formele werksgeleenthede word beskikbaar namate
                ondernemings verhuis (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    GEOGRAFIE V2                         (EC/SEPTEMBER 2021)

               Die SSK verloor inkomste omdat verbruikers ontmoedig word om die
               SSK te betree (2)
               Die SSK word multifunksioneel (byvoorbeeld residensieel), aangesien
               verhuurders ander maniere soek om inkomste te genereer (2)
               [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 2)          (4)

      1.4.5    Stedelike hernuwingsprojekte wat die fisiese omgewing verbeter deur
               geboue op te knap (2)
               Moedig ŉ verskeidenheid vermaaklikheidsfasiliteite (bv. restaurante) aan
               om toeriste te lok (2)
               Groter polisiëring en toesig om die SSK ŉ veilige plek te maak (2)
               Vermindering van koste van dienste/meer effektiewe dienslewering (2)
               Veiliger, meer moderne openbare vervoerstelsel om inkopies gerieflik en
               toeganklik te maak (2)
               Meer parke/oop ruimtes om die SSK meer esteties aangenaam te
               maak (2)
               [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 2)     (4)

 1.5 1.5.1     211 (1)                                                           (1 x 1)     (1)

      1.5.2    Behuising (formeel) (1)
               Krag/elektrisiteit (1)                                            (2 x 1)     (2)

      1.5.3    Munisipaliteite het nie die begrotings om vir vinnige verstedeliking te
               beplan nie (2)
               Korrupsie onder munisipale werknemers het dienslewering beïnvloed /
               dienslewering proteste (2)
               Nepotisme onder amptenare het gelei tot ŉ tekort aan geskoolde
               amptenare/personeel in sleutelposisies (2)
               Munisipaliteite sukkel voortdurend met watertekorte en krag-
               onderbrekings (2)
               Finansiële lewensvatbaarheidsprobleme (2)
               Swak beplanning, monitering en evaluering van probleme (2)
               [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2)      (4)

      1.5.4    Dit sal lei tot protesoptrede wat skade aan eiendom kan veroorsaak (2)
               Protesoptrede sal besighede beïnvloed, omdat werkers nie betyds by die
               werk kan aanmeld nie (2)
               Maatskappye sal produksie-ure verloor en dus neem wins af (2)
               Dit sal spanning tussen plaaslike owerhede en gemeenskappe
               veroorsaak en misdaad aanmoedig (2)
               Kriminele aktiwiteite sal formele ondernemings beïnvloed en
               plaaslike belegging in die omgewing ontmoedig (2)
               Oorsese beleggers sou vertroue in die gebied verloor en sal hulle
               beleggings elders neem (2)
               Daar sou afbetalings en meer werkloosheid in die stad wees (2)
               Toeriste sal huiwerig wees om die stad te besoek en sal werksverliese
               in die gasvryheidsbedryf veroorsaak (2)
               [ENIGE VIER]                                                    (4 x 2)      (8)
                                                                                           [60]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                   GEOGRAFIE V2                                         5

 VRAAG 2

 2.1   2.1.1    C (1)

       2.1.2    C (1)

       2.1.3    B (1)

       2.1.4    D (1)

       2.1.5    B (1)

       2.1.6    C (1)

       2.1.7    A (1)                                                         (7 x 1)      (7)

 2.2 2.2.1      Sekondêr (1)

       2.2.2    Kwaternêr (1)

       2.2.3    Sekondêr (1)

       2.2.4    Primêr (1)

       2.2.5    Tersiêr (1)

       2.2.6    Tersiêr (1)

       2.2.7    Kwaternêr (1)

       2.2.8    Primêr (1)                                                    (8 x 1)      (8)

 2.3 2.3.1      Mpumalanga (1)                                                (1 x 1)      (1)

       2.3.2    Eskom (1)                                                     (1 x 1)      (1)

       2.3.3    “... bondels sonpanele langs die hoof toegangspad” (1)        (1 x 1)      (1)

       2.3.4    Steenkoolafsettings is naby die oppervlak (1)
                Dit is goedkoper om oopgroefmynbou te beoefen (1)
                Daar is groot hoeveelhede steenkool van goeie gehalte (1)
                [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                      GEOGRAFIE V2                      (EC/SEPTEMBER 2021)

      2.3.5    Krag word oor ŉ kort afstand oorgedra, wat elektrisiteit vir nywerhede
               goedkoper maak (2)                                              (1 x 2)    (2)

      2.3.6    NEGATIEF
               MIV/Vigs het daartoe gelei dat baie geskoolde en ongeskoolde werkers
               vir die myne verlore gegaan het (2)
               MIV/Vigs verminder produksie namate werkers gereeld uitbly of te siek
               is om te werk (2)
               Stakings vir beter lone en voordele (aanvaar voorbeelde) het myne
               onproduktief gemaak en gedwing om te sluit (2)
               Faksiegevegte tussen mynwerkers van verskillende nasionaliteite
               veroorsaak afwesigheid en dat produksie stop (2)
               [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 2)        (4)

      2.3.7    Gebruik van hernubare energiebronne sal lei tot groot werksverliese in
               die steenkoolmynbedryf (2)
               Dit sal werk in ander sektore (sekondêr/tersiêr) van die ekonomie
               beïnvloed (2)
               Minder beleggings in steenkoolmyne deur buitelandse eienaars sal die
               inkomste uit belasting verminder (2)
               Suid-Afrika sal die inkomste wat deur buitelandse valuta verdien word
               verloor, namate produksie in myne afneem (2)
               Duur infrastruktuur wat doelbewus gebou is vir verwerking (kragstasies)
               en uitvoer (Richardsbaai-terminaal) sal verouderd (2)
               [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2)      (4)

 2.4 2.4.1     Werkskepping (1)
               Bevorder uitvoere (1)
               [ENIGE EEN]                                                      (1 x 1)     (1)

      2.4.2    Natuurlike hawe (1)
               Geleidelike grond (1)
               [ENIGE EEN]                                                      (1 x 1)     (1)

      2.4.3    Maritiem (1)
               Olie (1)
               Gas (1)
               [ENIGE EEN]                                                      (1 x 1)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                   GEOGRAFIE V2                                         7

       2.4.4    Inwoners het moontlik nie die nodige vaardighede/kwalifikasies om vir
                hierdie werk te kwalifiseer nie (2)
                Geskoolde werkers uit ander gebiede sal in aanmerking vir hierdie
                werksgeleenthede kom (2)
                Kan nepotisme, omkopery en korrupsie tot gevolg hê om werk te
                verseker (2)
                Buitelandse beleggings is vatbaar vir veranderinge in wêreldmarkte wat
                die sluiting van hierdie maatskappye kan veroorsaak (2)
                Werksverliese kan die gevolg wees van die sluiting van kleiner
                ondernemings weens mededinging met hierdie groot ondernemings (2)
                [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2) (4)

       2.4.5    Dra by tot infrastruktuurontwikkeling (paaie, spoorlyne, ens.) wat die
                streek verbind (2)
                Die olie- en gasbedryf het die potensiaal om na die Weskus ROI uit te
                brei (2)
                Windplase in die omgewing het bygedra tot die hoeveelheid hernubare
                energie wat in die streek beskikbaar is (2)
                Verminderde werkloosheid deur die aantal werkgeleenthede in die hele
                streek te verhoog (2)
                Het bygedra tot vaardigheidsverhoging van die arbeidspoel wat nou vir
                werk in die streek beskikbaar is (2)
                Geskoolde arbeid uit ander dele van die land en die wêreld word na die
                streek gelok (2)
                Dit het internasionale beleggings gelok wat moontlik sakegeleenthede
                in die hele streek wil uitbrei (2)
                Toenemende uitvoer uit die streek wat tot die bruto geografiese produk
                (GGP) bydra (2)
                [ENIGE VIER]                                                    (4 x 2)        (8)

2.5    2.5.1    Uitruil van goedere en diens tussen lande (2)
                [KONSEP]                                                        (1 x 1)        (1)

       2.5.2    China (1)                                                       (1 x 1)        (1)

       2.5.3    Die hele kaart van Afrika word uitgebeeld (1)                   (1 x 1)        (1)

       2.5.4    Ons het toegang tot buitelandse inkomste vanaf uitvoere (2)
                Stimuleer ons sekondêre bedryf wat meer werkgeleenthede skep (2)
                [ENIGE EEN]                                                 (1 x 2)            (2)

       2.5.5    Handelsooreenkomste tussen die Afrika-lande en China is meestal
                voordelig vir China (2)
                China neem letterlik eienaarskap van Afrika se hulpbronne oor (2)
                [ENIGE EEN]                                                    (1 x 2)         (2)

       2.5.6    Ons voer meestal grondstowwe uit, in plaas van vervaardigde
                goedere                                                             (2)
                China voer vervaardigde goedere na ons land uit (2)             (2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                                      GEOGRAFIE V2                         (EC/SEPTEMBER 2021)

       2.5.7   Ons sal meer lenings by die Wêreldbank en ander ontwikkelde lande
               moet maak (2)
               Dit sal ons meer kwesbaar maak vir ryk lande wat in ons ekonomiese
               aangeleenthede inmeng (2)
               Plaaslike besighede/nywerhede sal sluit (2)
               Minder buitelandse beleggings sal in die land plaasvind (2)
               Daar sal grootskaalse werksverliese wees (2)
               [ENIGE TWEE] (Alle konsepte vir 2 punte)                     (2 x 2)           (4)
                                                                                             [60]

AFDELING B: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

VRAAG 3

KAARTWERK-VAARDIGHEDE EN -BEREKENINGE

3.1   3.1.1    Groter / Toenemend (1)                                             (1 x 1)      (1)

      3.1.2    Die gemiddelde jaarlikse verandering vir Louis Trichardt is
               Wes/Weswaarts (1)                                                  (1 x 1)      (1)

3.2   3.2.1    Lengte = 4,1 ✓cm x 500 [4,0 – 4,2]
               Breedte = 3,8 ✓ cm x 500 [3,7 cm – 3,9 cm]

               Area = 2 050 m ✓ x 1 900 m ✓
                     = 3 8950 000 m2 ✓
                     (Speling: 370 000 m2 – 4 095 000 m2]
               [Aanvaar ander berekeningsmetodes]                                 (5 x 1)      (5)

      3.2.2    Die skaal van die ortofotokaart is groter (2)
               Die skaal van die topografiese kaart is kleiner (2)
               Ortofotokaartskaal is 1 : 10 000 en topografiese kaartskaal is
               1 : 50 000 (2)
               [ENIGE EEN]                                                        (1 x 2)      (2)

3.3   Daar is geen obstruksie tussen 5 en 6 (1)
      Die vallei vorm geen obstruksie tussen 5 en 6 (1)
      Die helling is konkaaf (1)
      Geleidelike helling tussen 5 en 6 (1)
      Sigbaarheid tussen 5 en 6 (1)
      [ENIGE EEN]                                                                  (1 x 1)     (1)

KAART-INTERPRETASIE

3.4 C (1)                                                                        (1 x 1)      (1)

3.5 Groot erwe (2)
    Beplande onreëlmatige stratepatroon (2)
    Aanwesigheid van bome en tuine (2)
    Naby aan ontspanningsgebiede (2)
    Huise van verskillende argitektoniese ontwerp (2)
    Uitsigte / hoogte (2)
    [ENIGE TWEE]                                                                 (2 x 2)       (4)

 Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2021)                    GEOGRAFIE V2                                          9

3.6 3.6.1     Antwoord: Droë-punt nedersetting (1)

              Rede: Nedersetting word op hoër grond gebou om oorstromings te
              voorkom (2)
              Nedersetting word weg van die rivier gebou om oorstromings te
              voorkom (2)
              Gebou bo vloedlyn/vloedkontoer (2)
              [ENIGE EEN]                                                   (1 + 2)           (3)

      3.6.2   Dit is naby die pad geleë vir vervoer van gewasse/verhoogde
              toeganklikheid tot die plaasopstal (2)                (1 x 2)                   (2)

3.7      N: Kern (1)

         S: Geïsoleerd / Verspreid (1)                                           (2 x 1)      (2)

GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

3.8 3.8.1     Attribuut data: Verwys na die beskrywing/eienskappe (verder
              inligting) van die ligging (en vorm) van ŉ kenmerk (ruimtelike data) (2)
              [KONSEP]                                                           (1 x 2)      (2)

      3.8.2   Attribuut data (1)                                                 (1 x 1)      (1)

      3.8.3   Dit gee beskrywings/eienskappe (verdere inligting) t.o.v. die tipe pad (2)
              Dit gee die beskrywing/kenmerk (verdere inligting) oor die pad geteer
              word (2)
              [ENIGE EEN]                                                         (1 x 2)     (2)

3.9 3.9.1     Skep ŉ gebied met ŉ spesifieke breedte of afstand vanaf ŉ
              voorwerp (2)
              [KONSEP]                                                           (1 x 2)      (2)

      3.9.2   Vermy oorstromings langs die riviere (1)
              Verminder gewasverlies (1)
              Voorkom enige ontwikkeling (1)
              Verseker rivierbestuur (1)
              [ENIGE EEN]                                                         (1 x 1)    (1)
                                                                                            [30]

                                                                              TOTAAL:       150

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [GEOGRAFIE P2 GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/55a61323-7634-4636-8d3b-14abf69a0a0d) — Geography · QP · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept-2019-afrikaans-final/850a190f-af73-4b51-a4a5-75fcef5ac912) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [Geography Grade 12 Trial 2021 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-trial-2021-p2-and-memo/8594d365-a1ab-42b6-9e6d-a3b1f8ab2d54) — Geography · Memo · 2021
- [GEOGRAFIE P2 GR12 MEMO SEPT2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2016-afr/b537ad57-18aa-4f62-a562-8a94b1629ddf) — Geography · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — QP · 2023 · Afr
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
