# Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/27e1dff3-4bfc-418a-bfa5-07cebbe45d62
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/27e1dff3-4bfc-418a-bfa5-07cebbe45d62)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIORSERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2024

                        GEOGRAFIE V2
                        NASIENRIGLYN

PUNTE: 150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

                   Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   GEOGRAFIE V2                         (EC/SEPTEMBER 2024)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1   D (1)

      1.1.2   F (1)

      1.1.3   B (1)

      1.1.4   E (1)

      1.1.5   B (1)

      1.1.6   C (1)

      1.1.7   A (1)

      1.1.8   D (1)                                                         (8 x 1)    (8)

1.2   1.2.1   A (1)

      1.2.2   C (1)

      1.2.3   C (1)

      1.2.4   D (1)

      1.2.5   C (1)

      1.2.6   D (1)

      1.2.7   A (1)                                                         (7 x 1)    (7)

1.3   1.3.1   Die proses om mense te vergoed (met geld of ŉ stuk grond) vir die
              grond wat hulle verloor het weens gedwonge verwyderinge.
              [KONSEP]                                                      (1 x 2)    (2)

      1.3.2   R56 biljoen (1)                                                          (1)

      1.3.3   Landbouplase te ontwikkel (1)
              Landelike ontwikkeling (1)
              Verhoogde indiensneming (1)
              Rykdomskepping (1)
              Ekonomiese groei (1)
              [ENIGE TWEE]                                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2024)                       GEOGRAFIE V2                                         3

      1.3.4    Grondhervorming beoog om billike verdeling van grond te bewerkstellig (2)
               Grondhervorming beoog om billike toegang tot grond te bewerkstelling (2)
               Grondhervorming beoog om billike grond eienaarskap te bewerkstellig (2)
               Grondhervorming beoog om die wanbalans van die verlede met betrekking
               tot grond eienaarskap reg te stel. (2)
               Grondhervorming beoog om voedselsekuriteit te verhoog. (2)
               Grondhervorming beoog om versoening te verhoog / stabiliteit onder
               landelike gemeenskappe. (2)
               [ENIGE EEN]                                                      (1 x 2) (2)

      1.3.5    Verskaf landbouvaardighede ontwikkeling/vaardigheid verhoog/
               opleiding (2)
               Verskaf tegniese ondersteuning aan boere (2)
               Opvoeding oor GM-gewasse (2)
               Verskaf gemoderniseerde boerderytoerusting (2)
               Toegang tot plaagdoders en insekdoders (2)
               Help met toegang tot befondsing / banklenings (2)
               Mentors om leiding te gee (2)
               Fasiliteer vennootskappe met bestaande boere (2)
               Insluiting van plaaslike gemeenskappe om behoeftes te bepaal deur
               konsultasie (2)
               Markareas vir opleiding te skep (2)
               Infrastruktuurontwikkeling. (aanvaar voorbeelde) (2)
               Damme/waterstelsels om te help met besproeiing (2)
               Aansporings te verskaf / boere te subsidieer (2)
               [ENIGE VIER]                                                 (4 x 2)          (8)

1.4 1.4.1      Hoë (1)                                                            (1 x 1)    (1)

      1.4.2    Dit is naby aan die natuurlike omgewing (groengordel en landelike-
               stedelike randgebied) (1)
               Gerieflikheid van nabygeleë buurt-inkopiesentrum (1)
               Toeganklikheid tot kantoorkomplekse / ASD / werk (1)
               [ENIGE TWEE]                                                       (2 x 1)    (2)

      1.4.3    Beskikbaarheid van groot stukke grond (2)
               Goedkoper grond (2)
               Naby aan arbeidspoel (2)
               Beskikbaarheid van groot arbeidspoel (2)
               Toegang tot grootmaatvervoerroetes (2)
               Besoedeling affekteer nie hoë-inkomste residensiële areas nie (te ver
               weg) (2)
               [ENIGE TWEE]                                                       (2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    GEOGRAFIE V2                           (EC/SEPTEMBER 2024)

      1.4.4   Verhoed onbeheerde groei in stedelike gebiede/verminder
              stadspreiding (2)
              Beperk die verspreiding van stedelike verval / stedelike agteruitgang
              (vanaf die oorgangsone / vervalsone) (2)
              Beperk inval en opvolging (2)
              Verbeter die estetika (2)
              Positiewe impak op die grondwaarde rondom dit (2)
              Verminder die risiko van oorstromings (2)
              Verminder die effek van geraasbesoedeling (2)
              Verbeter luggehalte / filtreer ŉ mate van besoedeling uit die lug (2)
              Beheer kweekhuisgasse (2)
              Verlaag die temperatuur / modereer die temperatuur (2)
              Verminder die effek van die stedelike hitte-eiland (2)
              Beskerm die natuurlike omgewing (2)
              Groen ruimtes beskikbaar vir ontspanningsdoeleindes (aanvaar
              voorbeelde) (2)
              Stel mense in staat om toegang tot die natuur te verkry (aanvaar
              voorbeelde) (2)
              Bevorder waterinfiltrasie / verhoog watertafel (2)
              [ENIGE TWEE]                                                       (2 x 2)    (4)

      1.4.5   Met stedelike groei, kom meer voertuie uit ŉ groter gebied wat
              verkeersopeenhopings veroorsaak (2)
              Die verhoogde verkeersvolume (gevolge van verstedeliking)
              veroorsaak verkeersopeenhopings (2)
              Ruit straatpatroon verhoed verkeersvloei (2)
              Swak pad infrastruktuur (slaggate) verhoed verkeersvloei (2)
              Stakings van taxi / bus / treine kan toegang tot die SSK uitdagend
              maak (2)
              Oudste deel van die stad beteken dat infrastruktuurontwikkeling moeilik
              is en kan nie altyd die verhoogde verkeersvloei akkommodeer nie (2)
              Verouderde stedelike beplanning akkommodeer nie die toename in die
              stedelike bevolking wat toegang tot die SSK benodig nie (2)
              Hoë vraag na ruimte in die SSK verhoog die verkeersvolume en
              veroorsaak vertragings (2)
              Hoë pendelvekeer veroorsaak ongelukke (2)
              Gebrek aan beplanning vir stedelike groei het aanleiding gegee tot
              verkeersopeenhopings (2)
              Stedelike uitbreiding beteken dat mense toegang tot SSK moet verkry
              vanaf ŉ groter gebied wat verhoogde verkeersopeenhopings
              veroorsaak (2)
              Besigheid / kommersiële aard van die SSK beteken dat daar spitstye
              vir verkeer is (werk toe gaan en terug) (2)
              Gebrek aan / onbetroubare / duur openbare vervoer weerhou mense
              daarvan om dit te gebruik en dit verhoog die privaatvoertuie op die
              pad (2)
              Verhoogde voorvalle van ongelukke belemmer die vloei van verkeer (2)
              Histories belangrike geboue / erfenisterreine moet bewaar word en
              stadsbeplanning moet akkommoderend wees (2)
              [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2)      (4)

              ANTWOORD MOET GEKWALIFISEERD WEES.
              GEEN DEELMERK NIE.
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2024)                        GEOGRAFIE V2                                          5

1.5 1.5.1      Met verloop van tyd (2010 tot 2024) is daar vormlose / onbeplande /
               onbeheerde uitbreiding van die stedelike gebied. (1)
               Stedelike gebied het mettertyd uitgebrei na die landelik-stedelike
               randgebied / landelike gebied. (1)
               [ENIGE EEN]                                                        (1 x 1)    (1)

      1.5.2    Landelik-stedelike migrasie (2)
               Hoë natuurlike toename in stedelike gebied (geboortesyfer) (2)
               [ENIGE EEN]                                                    (1 x 2)        (2)

      1.5.3    Meer mense in die stedelike gebied beteken dat daar is ŉ groter
               aanvraag na grond vir behuising, dienste, fasiliteite, ontspanning
               ens. (2)
               Die groeiende bevolking benodig ruimte vir industriële en kommersiële
               uitbreiding. (2)
               Verhoogde infrastruktuur-ontwikkeling om die toenemende bevolking te
               akkommodeer. (2)
               Onvoldoende/afwesigheid van stedelike beplanning. (2)
               Swak / swak soneringsregulasies wat lukraak ontwikkeling toelaat.(2)
               [ENIGE EEN]                                                        (1 x 2)    (2)

      1.5.4    Onvoldoende begroting en/of tyd om stedelike gebiede op ŉ beheerde
               wyse te beplan (2)
               Hulle het nie beheer oor grond wat privaat besit word nie (2)
               Hulle het beperkte kapasiteit om die toestroming van mense na stedelike
               gebiede te beheer (2)
               Grondinval op onbesette grond (2)
               Moeilik om die vinnige ontwikkeling van informele nedersettings te
               beheer (2)
               Hoë aanvraag om na stedelike gebiede te trek (2)
               [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2)       (4)

      1.5.5    Verhoogde lugbesoedeling deur nywerhede (2)
               Verhoogde geraas / grondbesoedeling as gevolg van toename in
               bevolking / voertuie (2)
               Waterbesoedeling vanaf verhoogde nywerhede (2)
               Verwydering van plantegroei vir stedelike ontwikkeling (2)
               Afname in die beskikbaarheid van suurstof (skoon lug) (2)
               Verminderde plantegroei veroorsaak verhoogde oppervlakafloop en
               gronderosie (2)
               Afname in infiltrasie / negatiewe impak op watertafel (2)
               Mikroklimaat word verander as gevolg van die verwydering van
               plantegroei / verandering in natuurlike omgewing (2)
               Verlies aan biodiversiteit / habitatte (2)
               Kitsvloede as gevolg van verminderde infiltrasie / toename in
               kunsmatige oppervlaktes (2)
               Verminderde estetiese skoonheid (2)
               [ENIGE DRIE]                                                  (3 x 2)         (6)
                                                                                            [60]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     GEOGRAFIE V2                    (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 2

2.1   2.1.1   X (1)

      2.1.2   Z (1)

      2.1.3   X (1)

      2.1.4   Z (1)

      2.1.5   Z (1)

      2.1.6   Z (1)

      2.1.7   Z (1)                                                        (7 x 1)     (7)

2.2   2.2.1   Olieraffinadery (1)

      2.2.2   Olieraffinadery (1)

      2.2.3   Bakkery (1)

      2.2.4   Olieraffinadery (1)

      2.2.5   Bakkery (1)

      2.2.6   Bakkery (1)

      2.2.7   Bakkery (1)

      2.2.8   Olieraffinadery (1)                                          (8 x 1)     (8)

2.3   2.3.1   Oos-Kaap (1)
              KwaZulu-Natal (1)                                            (2 x 1)     (2)

      2.3.2   Afname (1)                                                   (1 x 1)     (1)

      2.3.3   (a)     Siektes (1)
                      Bek-en-klouseer (1)
                      [ENIGE EEN]

              (b)     Toename in produksiekostes (1)                        (2 x 1)    (2)

      2.3.4   Meer huishoudings sal toegang tot beesvlei het (2)
              Toename in produksie sal beesvleis meer toeganklik vir mense maak (2)
              Beesvleis verskaf proteïene wat voedsaam is (2)
              ŉ Verskeidenheid ander produkte wat met beesvleis geassosieer word,
              kan geproduseer word (2)
              Beesvleis kan op die plaaslike mark verkoop word wat inkomste bring
              om ander voedsel te koop (2)
              Meer beesvleisvoorraad sal die prys laat daal (2)
              Beesvleis sal meer bekostigbaar / goedkoper wees (2)
              [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2024)                       GEOGRAFIE V2                                         7

      2.3.5    Verdien meer buitelandse inkomste (2)
               Skep ŉ positiewe impak op die handelsbalans (2)
               Verhoogde toegang tot buitelandse valuta (2)
               Waarde van uitvoere sal toeneem (2)
               Meer inkomste uit uitvoere as die plaaslike mark (2)
               Dra positief by tot die land se BBP (2)
               Verhoog buitelandse valutareserwes, versterk die geldeenheid (2)
               Verhoogde bydra tot die land se belastingbasis (2)
               Werkskepping in die landbousektor / gekoppelde nywerhede (2)
               Verhoogde verdienste stimuleer verbruikersbesteding (2)
               Vermenigvuldigingseffek / verhoogde koopkrag (2)
               Infrastruktuurontwikkeling sal aangemoedig word (2)
               Sal ontwikkeling in die sekondêre sektor stimuleer (2)
               Genereer hulpbronne wat industrialisasie finansier (2)
               [ENIGE DRIE]                                                   (3 x 2)      (6)

2.4 2.4.1      Wes-Kaap (1)                                                    (1 x 1)     (1)

      2.4.2    Maritieme (1)
               Energie (1)
               Logistieke (1)
               Ingenieurs (1)
               ENIGE TWEE                                                      (2 x 1)     (2)

      2.4.3    Indiensneming verminder armoede (2)
               Verbeterde lewenstandaard (2)
               Vaardighede opheffing (2)
               Korporatiewe sosiale verantwoordelikheid programme (aanvaar
               voorbeelde) (2)
               Toeganklikheid tot meer en beter dienste (aanvaar voorbeelde) (2)
               Infrastruktuurontwikkeling (aanvaar voorbeelde) (2)
               Blootstelling aan vierde-industriële revolusievaardighede (aanvaar
               voorbeelde) (2)
               Blootstelling aan tegnologiese vooruitgang (2)
               Verhoogde beskikbaarheid van goedere en dienste (aanvaar
               voorbeelde) (2)
               Professionele ontwikkelingsgeleenthede om werknemers te help (2)
               Navorsing en ontwikkeling wat innovasie / innovering dryf (2)
               Onderwys vennootskappe / Samewerking met opvoedkundige
               instellings (2)
               Die toestroming van werkers vanaf diverse agtergronde kan lei tot
               kulturele uitruiling (2)
               [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    GEOGRAFIE V2                          (EC/SEPTEMBER 2024)

      2.4.4   Goed ontwikkelde padnetwerk bied skakeling na markte in die binneland
              van die land (2)
              Spoorweg stel nywerhede instaat om doeltreffende toegang tot markte
              en hulpbronne te verkry (2)
              Goeie infrastruktuur help met die vervoer van bederfbare goedere (bv.
              vrugte) meer doeltreffend (2)
              Baie naby aan internasionale lughawe en hawe geleë wat toegang tot
              internasionale markte moontlik maak (2)
              Doeltreffende infrastruktuur ondersteun bedrywighede en verminder
              kostes (2)
              Goeie infrastruktuur stel nywerhede instaat om toegang tot wyer markte
              te verkry wat hul kliëntebasis vergroot (2)
              Toeganklikheid tot plaaslike en internasionale markte (via lughawens,
              hawens) verhoog inkomste. (2)
              Goeie infrastruktuur lok besighede en nywerhede aangesien dit
              beleggersvertroue verhoog. (2)
              Water- en elektrisiteit-infrastruktuur bevorder ononderbroke produksie
              wat produktiwiteit verhoog. (2)
              Veselkabels / internettorings en telekommunikasienetwerke verbeter
              kommunikasie wat bedrywighede se doeltreffendheid verbeter (2)
              Daar is ŉ goeie spoor- / padnetwerk wat die nywerhede met die hawe
              verbind vir uitvoer (2)
              [ENIGE VIER]                                                     (4 x 2)      (8)

              ANTWOORD MOET GEKWALIFISEERD WEES.
              GEEN DEELMERK.

      2.5.1   Besigheidsaktiwiteite wat ongeregistreer is of dienste verskaf sonder
              lisensies. (2)
              Besighede wat nie geregistreer is nie en nie inkomstebelasting betaal
              nie. (2)
              [KONSEP]                                                         (1 x 2)     (2)

      2.5.2   R750 miljard (1)                                                 (1 x 1)     (1)

      2.5.3   Gerieflikheid (1)
              Laer pryse (1)                                                    (2 x 1)    (2)

      2.5.4   Geen lisensie/permit nie (1)
              Nie geregistreer nie / minder rompslomp (‘red-tape’) (1)
              Minder hindernisse tot toegang (1)
              Werk van die huis af (1)
              Geen amptelike finansiële / belastingopgawes (1)
              Maklik toeganklik (aanvaar voorbeelde) (1)
              Vereis min kapitaalbelegging (1)
              Buigsame werksure (1)
              Werk met groter buigsaamheid en aanpasbaarheid (1)
              Hou nie by munisipale reëls nie (1)
              [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2024)                      GEOGRAFIE V2                                         9

      2.5.5    Meer produkte in formele sektor gekoop (verhoogde BTW) (2)
               Verhoogde aanvraag vir formele sektor goedere en dienste (2)
               Formele sektor se verbruikersbasis sal verhoog (2)
               Namate informele sektor groei, meer werksgeleenthede word geskep en
               verhoogde inkomste vir mense om in die formele ekonomie te
               bestee (2)
               Styging in besteebare inkomste kan lei tot groter aanvraag na goedere
               en dienste wat deur die formele sektor verskaf word (2)
               Spaza-winkels laat geld in sirkulasie bly binne plaaslike ekonomieë wat
               die formele ekonomie ondersteun (2)
               Potensiële uitbreiding in die formele ekonomie sal meer mense indiens
               neem (2)
               Verhoogde sirkulasie van besteding in die formele sektor (2)
               Vermenigvuldigingseffek van die informele ekonomie (2)
               Verminderde misdaad (diefstal) in formele ekonomie met afname in
               armoede (2)
               Die informele sektor kan geïntegreer word in die aanvoerskettings van
               die formele besighede (2)
               Groei in die informele sektor kan algehele werkloosheidsyfers verminder
               wat tot ŉ meer stabiele ekonomie lei (2)
               Nuwe markte (informele ekonomie) laat formele ekonomie toe om hul
               markte uit te brei (2)
               Spaza-winkels kan verspreidingspunte vir formele sektor-goedere
               verhoog (2)
               Deur aan spaza-winkels te verskaf, kan formele besighede
               handelsmerklojaliteit onder plaaslike verbruikers bou (2)
               [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2) (4)

      2.5.6    Moeilik om aan finansiering/lenings te bekom (2)
               Banke is huiwerig om lenings toe te staan (2)
               Beperkte finansiering om uit te brei (2)
               Gebrek aan kontantvloei (2)
               Duur vervoerkostes (2)
               Dikwels slagoffers van misdaad wat voorraad vernietig (2)
               Geen versekering nie (2)
               Onreëlmatige/wisselvallige inkomste (2)
               Beperkte finansiële veiligheidsnet / beskerming (Geen WVF;
               Vakbonde) (2)
               Onvermoë om voordeel te trek uit grootmaat aankope (2)
               Gebrek aan kollateraal (2)
               Baie spaza-winkels wat mededinging skep (2)
               Wanbetaling deur mense wat op krediet koop (2)
               Treurige hantering van finansiële rekords (2)
               Duur om produkvoorraad te diversifiseer (2)
               Beperkte kliëntebasis (2)
               Verkoop meestal lae-orde goedere wat nie ŉ groot winsopslag het
               nie (2)
               [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 2)       (4)
                                                                                         [60]

                                                             TOTAAL AFDELING A:           120

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                       GEOGRAFIE V2                             (EC/SEPTEMBER 2024)

AFDELING B

VRAAG 3

3.1     KAARTVAARDIGHEDE EN BEREKENINGE

        3.1.1   C (1)                                                               (1 x 1)      (1)

        3.1.2   D (1)                                                               (1 x 1)      (1)

        3.1.3   243° (1) (Speling: 242° tot 244°)                                   (1 x 1)      (1)

        3.1.4   MP = WP + MD
                     243° + 24°46’ (1) vervanging
                   = 267° + 46’ (1) (Speling: 266° 46’ tot 268°46’)                  (2 x 1)     (2)

        3.1.5   Die gemiddelde jaarlike verandering van magnetiese Noord is
                weswaarts (1)                                             (1 x 1)                (1)

        3.1.6   Z (1)                                                                (1 x 1)     (1)

        3.1.7      1
                 2 000                                         1 : 2 000
                   1                        OF                           
                                                               1 : 10 000
                 10 000

                     1       10 000                              1         10 000
                         x               OF                  x             
                2 000           1                              2 000         1

                5 keer                                        5 keer 
                                                                                     (3 x 1)     (3)

 3.2    3.2.1   Landbou / boerdery (1)                                               (1 x 1)       (1)

        3.2.2   Toegang tot water / water toevoer / langs ŉ rivier (1)
                Gelyke gradiënt / plat grond / reliëf / gelyke topografie (1)
                Vrugbaar / goed gedreineerde grond (1)
                [ENIGE TWEE]                                                         (2 x 1)       (2)

        3.2.3   Toerisme / Ontspanningsaktiwiteit (1)
                Watervoorsiening (1)
                [ENIGE EEN]                                                          (1 x 1)       (1)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

                               Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2024)                        GEOGRAFIE V2                                           11

      3.2.4    Ontspanningsaktiwiteite (gholfbane / seiljag-pier) sal plaaslike inwoners
               en toeriste lok (2)
               Voorsiening van water vir besproeiing van die gholfbaan (lok toeriste) (2)
               Werke sal by toeriste-aantreklikhede geskep word (aanvaar
               voorbeelde) (2)
               Vermenigvuldigingseffek (2)
               Toename in koopkrag van plaaslike inwoners wat in die tersiêre sektor
               werksaam is (2)
               Kapitaalbelegging in die gebied/belegging in infrastruktuurontwikkeling (2)
               [ENIGE EEN]                                                          (1 x 2)     (2)

      3.2.5    Verskillende straatlengtes en blokke (1)
               Min kruisings (1)
               Geen duidelike eenvormige patroon nie (1)
               Baie kurwes (1)
               [ENIGE EEN]                                                          (1 x 1)     (1)

      3.2.6    Paaie volg die vorm van die dam (ŉ fisiese versperring) (2)
               Paaie langs die dam geleë (2)
               Die steil helling / terrein na die NW het beperkte padontwikkeling (2)
               Ontwikkeling aan die kant van ongelyke grond (2)
               Paaie volg die kontoere van ŉ heuwel (2)
               Die bewaringsomgewing het padontwikkeling beperk (2)
               Paaie akkommodeer die vorm van die groengordel (2)
               [ENIGE EEN]                                                          (1 x 2)     (2)

      3.2.7    Golfbaan (1)
               Dam (1)
               [ENIGE EEN]                                                          (1 x 1)     (1)

      3.2.8    Verbeterde sekuriteit (2)
               Veiliger omgewing (2)
               Laer misdaadsyfers in omheinde gemeenskap (2)
               Beheerde toegang / beperkte toegang (2)
               [ENIGE EEN]                                                          (1 x 2)     (2)

3.3 3.3.1      Skuins (1)                                                           (1 x 1)     (1)

      3.3.2    Afstandwaarneming word verkry / versameling van ruimtelike inligting van
               die aarde vanaf ŉ afstand / sonder om aan te raak of fisiese kontak te
               maak. (2)
               Data van kenmerke op aarde op ŉ afstand op te neem. (2)
               [KONSEP]                                                            (1 x 2)      (2)

      3.3.3    Raster (1)                                                                       (1)

      3.3.4    Oppervlakte / veelhoek (1)                                            (1 x 1)    (1)

      3.3.5    Die tipe pad (arteriële-/hoofsverkeersroete) (1)
               Die toestande van die pad (geteer) (1)
               [ENIGE EEN]                                                          (1 x 1)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                  GEOGRAFIE V2                         (EC/SEPTEMBER 2024)

      3.3.6   Verskillende grondsones is sigbaar (2)
              Die foto is in werklike tyd (2)
              Foto is ŉ werklike beeld en nie kaartsimbole nie (2)
              Beeld is duidelik / hoë resolusie (2)
              Invloedsfeer kan bepaal word (2)
              Lugfoto’s kan meer gereeld opgedateer word (2)
              Meer huidige inligting oor ŉ area is beskikbaar (2)
              Verskaf ŉ hoë vlak van visuele detail (2)
              Voorkoms van kenmerke (d.w.s. landskappe, infrastruktuur, geboue,
              plantegroei) kan verkry word (2)
              Lugfoto’s kan kleinskaalse kenmerke / meer presies openbaar (2)
              Lugfoto’s bied ŉ omvattende uitkyk oor ruimtelike verhoudings tussen
              verskillende kenmerke (2)
              Visuele differensiasie tussen tipes grondbedekking kan maklik gemaak
              word (2)
              Huidige stand van infrastruktuur kan gemaak word (aanvaar
              voorbeelde) (2)
              Lugfoto’s kan menslike aktiwiteite en grondgebruikpatrone opneem
              (aanvaar voorbeelde) (2)
              [ENIGE EEN]                                                     (1 x 2)     (2)
                                                                                         [30]

                                                             TOTAAL AFDELING B: 30
                                                                GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [Gr12 Geography P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-geography-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [GEOGRAFIE P2 GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/55a61323-7634-4636-8d3b-14abf69a0a0d) — Geography · QP · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept-2019-afrikaans-final/850a190f-af73-4b51-a4a5-75fcef5ac912) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Geography P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8) — Geography · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — QP · 2023 · Afr
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
