# Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept-2019-afrikaans-final/850a190f-af73-4b51-a4a5-75fcef5ac912
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept-2019-afrikaans-final/850a190f-af73-4b51-a4a5-75fcef5ac912)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                            SEPTEMBER 2019

                               GEOGRAFIE V2

PUNTE:   75

TYD:     1½ uur

NAAM:

                           PUNTE      HVD        GROEP     PROVINSIAAL

         V1        15

         V2        20                                                       TOTAAL
                                                                                     MOD.
                                                                             PUNTE
         V3        25

         V4        15
                                                                              75     75

                                     *GEOGA2*

              Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitende 1 bladsy vir
                                 rofwerk en berekeninge.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   GEOGRAFIE V2                          (EC/SEPTEMBER 2019)

 BRON MATERIAAL

 1.   ŉ Uittreksel uit die topografiese kaart 2529CC WITBANK.

 2.   Ortofotokaart 2529 CC 15 WITBANK.

 3.   LET WEL:        Die bronmateriaal moet deur die skool vir hulle eie gebruik
                      ingeneem word.

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Skryf jou NAAM in die spasies wat op die voorblad voorsien is.

 2.   Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien is.

 3.   Jy word van ŉ 1 : 50 000 topografiese kaart (2529CC WITBANK) en ŉ
      ortofotokaart (2529 CC 15 WITBANK) van ŉ gedeelte van die gekarteerde
      gebied voorsien.

 4.   Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
      eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.

 5.   Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle
      rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel
      losmaak NIE.

 6.   Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal hiervoor
      toegeken word.

 7.   Dui die korrekte maateenheid in die finale antwoord van berekeninge aan,
      byvoorbeeld 10 km; 2,1 cm.

 8.   Jy mag ŉ niegeprogrammeerde sakrekenaar en vergrootglas gebruik.

 9.   Die gebied wat ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die gebied
      voor wat deur die ortofotokaart gedek word.

 10. Die volgende Engelse begrippe en hul Afrikaanse vertalings word op die
     topografiese kaart getoon:

                     AFRIKAANS                              ENGLISH
      Vliegveld                               Aerodrome
      Gholfbaan                               Golf course
      Uitgrawings                             Diggings
      Hospitaal                               Hospital
      Rioolwerke                              Sewerage works
      Skag                                    Shaft
      Slykdam                                 Slimes Dam
      Voor                                    Furrow
      Ondergrondse grond                      Subsiding ground

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                  GEOGRAFIE V2                                              3

                         ALGEMENE INLIGTING OOR WITBANK

Witbank, herbenoem eMalahleni in 2006, is ŉ stad op die Hoëveld van Mpumalanga, Suid-
Afrika, binne die eMalahleni plaaslike munisipaliteit geleë. Die stad is vir die steenkool
ontginning in die omliggende streek bekend.

Witbank is geleë langs die spoorlyn wat Pretoria met Maputo verbind en het vir baie jare
as die vervoer deurgang na die Mosambiek-hawe gedien. Twee nasionale snelweë, die N4
vanaf Pretoria en die N12 vanaf Johannesburg, konvergeer by Witbank en gaan dan na
Komatipoort, aan die grens van Mosambiek voort. Saam vorm hierdie roetes die Maputo-
korridor, ŉ strategies belangrike alternatief na die Suid-Afrikaanse hawens van
Richardsbaai en Durban aan die Indiese oseaan se oewers van die land.

Witbank is in ŉ steenkoolmynarea met meer as 22 kollieries in die munisipale radius. Daar
is ŉ aantal kragstasies (soos die Duvha-kragstasie), sowel as ŉ staalmeule (Evraz Highveld
Steel en Vanadium Beperk) naby, wat almal steenkool benodig.

                                                          [Bron: Eksaminator]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 GEOGRAFIE V2                            (EC/SEPTEMBER 2019)

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2529CC WITBANK) sowel
as die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie
opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord
en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.

1.1   Die stad wat ooswaarts van Witbank langs die N4 geleë is, is …

      A      Bloemfontein.
      B      Richardsbaai.
      C      Pretoria.
      D      Middelburg.

1.2   Die belangrikste mineraal wat rondom die Witbank-gebied ontgin word, is …

      A      platinum.
      B      steenkool.
      C      diamante.
      D      ystererts.

1.3   In die kaartindeks van 2529 CC, verteenwoordig die 29 …

      A      29° suid van die ewenaar.
      B      29° wes van die Greenwich Meridiaan.
      C      29° noord van die ewenaar.
      D      29° oos van die Greenwich Meridiaan.

1.4   Die mensgemaakte verskynsel A in blok G10 op die topografiese kaart is
      ŉ…

      A      vervoerband.
      B      mynhoop.
      C      slymsdam.
      D      heuwel.

1.5   … lugfoto’s word gebruik om ortofotokaarte te skep.

      A      Horisontale-
      B      Satelliet-
      C      Vertikale-
      D      Skuins-

1.6   Die mensgemaakte verskynsel 1 op die ortofotokaart is ŉ …

      A      dam.
      B      reservoir.
      C      gebou.
      D      watertoring.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                     GEOGRAFIE V2                                         5

 1.7    Die verskil in hoogte tussen punthoogte 1554 in blok H10 en trigonometriese
        stasie 156 in blok H12, is … m.

        A       20
        B       2,0
        C       21
        D       20,9

 1.8    Die verskynsel wat by 2 op die ortofotokaart aangetref word is/ŉ …

        A       gholfbaan.
        B       Witbank se industriële gebied.
        C       skool.
        D       King George Park.

 1.9    Die mensgemaakte verskynsel by 3 op die ortofotokaart is/ŉ …

        A       rioolwerke.
        B       dam.
        C       reservoir.
        D       slymsdam.

 1.10   Die dominate stratepatroon by B in blok C12 op die topografiese kaart is ŉ …
        -patroon.

        A       radiale
        B       onbeplande onreëlmatige
        C       rooster
        D       beplande onreëlmatige

 1.11   Die tipe mynbou, in blok H8, wat minerale aan die Greenside Colliery verskaf
        is …

        A       baggerwerk.
        B       oopgroefmynbou.
        C       breking
        D       skagbou.

 1.12   Die tipe kommersiële gebied by 4 op die ortofotokaart is ŉ …

        A      afgeleë besigheidsdistrik.
        B      streekswinkelsentrum.
        C      buurtwinkelsentrum.
        D      geïsoleerde winkelsentrum.

 1.13   Die patroon van die landelike nedersetting binne C in blok B3 op die
        topografiese kaart is, …

        A       kern.
        B       liniêr.
        C       geïsoleerd.
        D       ster.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                   GEOGRAFIE V2                           (EC/SEPTEMBER 2019)

 1.14   Die vernaamste grondgebruiksone wat in blok D10 op die topografiese kaart
        gevind word, is …

        A     landelik-stedelike oorgangsone.
        B     residensieël.
        C     kommersieël.
        D     ligte industrieë.

 1.15   Die algemene vloeirigting van rivier H in blok H2 op die topografiese kaart
        is …

        A     noord.
        B     suidwes.
        C     noordwes.
        D     suid.
                                                                             (15 x 1) [15]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                    GEOGRAFIE V2                                           7

 VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE

 2.1 Produkte vanaf Witbank word langs die N4-nasionale pad na Pretoria vervoer.

       2.1.1    Bepaal of motors wat langs die N4 vanaf 5 na 6 op die ortofotokaart,
                opdraand of afdraand reis.

                                                                             (1 x 1)    (1)

       2.1.2    Gee ŉ rede vir jou antwoord in VRAAG 2.1.1.

                                                                             (1 x 1)    (1)

 2.2 Vind lyn 7–8 op die ortofotokaart.

       2.2.1    Bereken die gemiddelde gradiënt tussen die parkeerterrein
                punt 7 (1593) en 8 op die ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge.
                Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                                        Vertikale Interval (V.I.)
                Formule: Gradient =
                                      Horisontale Ekwivalent (H.E.)

                                                                             (5 x 1)    (5)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                   GEOGRAFIE V2                          (EC/SEPTEMBER 2019)

 2.3 2.3.1     Bereken die magnetiese peiling vanaf punt D, in blok B5, tot by E in
               blok C4 vir 2019. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge
               toegeken word.

               Formule: MP = WP + MD

                                                                             (7 x 1)        (7)

      2.3.2    Noem die belangrikheid om die magnetiese deklinasie vir die huidige
               jaar te bereken.

                                                                             (1 x 1)        (1)

 2.4 Bereken die opopervlakte van blok A1 op die topografiese kaart in km². Toon
     ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Toon duidelike
     maateenhede in jou antwoord.

      Formule: oppervlakte = lengte (L) x breedte (B)

                                                                             (5 x 1)    (5)
                                                                                       [20]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                   GEOGRAFIE V2                                     9

 VRAAG 3: TOEPASSING EN INTEPRETASIE

 3.1    Bestudeer die Ferrobank industriële gebied in blok B8.

        3.1.1 Is Ferrobank ŉ ligte of swaar industriële gebied?

                                                                      (1 x 1)    (1)

        3.1.2 Staaf jou keuse in VRAAG 3.1.1.

                                                                      (1 x 2)    (2)

 3.2    Witbank is ŉ sentraleplek-dorp volgens sy hooffunksie.

        3.2.1 Definieer ŉ sentraleplek-dorp.

                                                                      (1 x 1)    (1)

        3.2.2 Verskaf topografiese en ortofotokaart bewyse dat Witbank ŉ
              sentraleplek-dorp is.

                                                                      (2 x 2)    (4)

 3.3    Verwys na blok E10 op die topografiese kaart.

        3.3.1 Noem TWEE natuurlike faktore wat mynbou in blok E10 op die
              topografiese kaart sal ontmoedig.

                                                                      (2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 GEOGRAFIE V2                            (EC/SEPTEMBER 2019)

       3.3.2 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 3.3.1.

                                                                              (2 x 2)    (4)

 3.4   Infrastruktuur is belangrik vir mynbou in die streek. Verwys na die Greenside
       Colliery-myn in blokke H8 en H9 op die topografiese kaart om die volgende
       vra te beantwoord.

       3.4.1 Noem ŉ tipe infrastruktuur wat deur die Greenside Colliery-myn
             gebruik word.

                                                                              (1 x 1)    (1)

       3.4.2 Verduidelik waarom die infrastruktuur wat in VRAAG 3.4.1 genoem
             is, belangrik vir die Greenside Colliery-myn is.

                                                                              (2 x 2)    (4)

 3.5   Verwys na blokke H2 en H3 op die topografiese kaart.

       3.5.1 Witbank ontvang seisoenale reënval. Verskaf redes sigbaar in
             blok H2.

                                                                              (2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                 GEOGRAFIE V2                                        11

        3.5.2 Verduidelik hoe seisoenale reënval die ligging van die bewerkte
              landerye in blok H3, beïnvloed het.

                                                                       (1 x 2)     (2)
                                                                                  [25]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                 GEOGRAFIE V2                            (EC/SEPTEMBER 2019)

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

 4.1   Verwys na die onderstaande foto van ŉ slymsdam wat in die Witbank gebied
       gebruik word en beantwoord die daaropvolgende vrae.

                                                                       [Bron: Google]

       4.1.1 Watter tipe ruimtelike voorwerp is die slymsdam?

                                                                              (1 x 1)    (1)

       4.1.2 Is die foto ŉ raster- of vektorbeeld?

                                                                              (1 x 1)    (1)

       4.1.3 GIS kan gebruik word om die hoeveelheid water en besteebare
             materiaal wat die dam binnegaan te voorspel deur verskillende
             bronne van inligting te integreer. Wat word die term wat hierdie proses
             beskryf, genoem?

                                                                              (1 x 1)    (1)

 4.2   Die boer in blok H1 besluit om datamanipulasie te gebruik om te help om die
       beste uitset en wins uit sy gewasboerdery te verkry.

       4.2.1 Verduidelik die term datamanipulasie.

                                                                              (1 x 1)    (1)
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                    GEOGRAFIE V2                                          13

        4.2.2 Evalueer hoe datamanipulasie die boer in blok H1 kan help om sy
              uitset en wins te maksimaliseer.

                                                                            (2 x 2)    (4)

 4.3    Verwys na gebiede binne F in blok A5 op die topgrafiese kaart, waarin
        buffersones voorgekom het.

        4.3.1 Definieer buffersones.

                                                                             (1 x1)    (1)

        4.3.2 Watter bewyse is daar dat buffersones voorgekom het?

                                                                            (1 x 2)    (2)

        4.3.3 Verduidelik die positiewe impak wat buffersones op omgewings-
              volhoubaarheid in die gebied, in die geval van besoedeling, sal hê.

                                                                            (2 x 2)     (4)
                                                                                       [15]

                                                                         TOTAAL:         75

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                             GEOGRAFIE V2                           (EC/SEPTEMBER 2019)

ROFWERK EN BEREKENINGE
(LET WEL: MOENIE hierdie bladsy vanaf die vraestel losmaak nie.)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com



## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/9f9f46f5-415d-417f-a86c-3c476edee1db) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [GEOGRAFIE P2 GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/55a61323-7634-4636-8d3b-14abf69a0a0d) — Geography · QP · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [Gr12 Geography P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-geography-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Geography P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8) — Geography · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/27e1dff3-4bfc-418a-bfa5-07cebbe45d62) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr
- [Geography P1 May-June 2024 MG Afr.docx](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/e693e9b0-f83c-4f6b-b799-09552d4dcf53) — Memo · 2024 · Afr
- [2023 KZN Prelim P1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p1-memo/2556a9a4-272d-4f3d-91da-8232c4b2e6b3) — Memo · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
