# Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2018-afr-d/3c6fd460-8d19-45e0-ade2-5eb6937a0b3a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2018-afr-d/3c6fd460-8d19-45e0-ade2-5eb6937a0b3a)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                            SEPTEMBER 2018

                              GEOGRAFIE V2

PUNTE:   75

TYD:     1½ uur

NAAM:

                         PUNTE       HVD        GROEP     PROVINSIAAL

          V1      15

          V2      20

          V3      25

          V4      15
                                                                            TOTALE
                                                                                     MOD.
                                                                            PUNTE

                                                                              75     75
               Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitend 1 bladsy vir
                                  rofwerk en berekeninge.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  GEOGRAFIE V2                                          2

 BRONMATERIAAL

 1.    ŉ Uittreksel uit die topografiese kaart 2530BD MBOMBELA

 2.    Ortofotokaart 2530 BD 25 MBOMBELA

 3.    LET WEL:        Die bronmateriaal moet deur die skool vir hulle eie gebruik
                       ingeneem word.

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Skryf jou NAAM en VAN in die spasies wat op die voorblad voorsien word.

 2.    Beantwoord AL die vrae in die spasies wat in hierdie vraestel voorsien word.

 3.    Jy word van ŉ 1 : 50 000 topografiese kaart (2530BD MBOMBELA) en ŉ
       ortofotokaart (2530 BD 25 MBOMBELA), van ŉ gedeelte van die gekarteerde
       gebied voorsien.

 4.    Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
       eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.

 5.    Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle
       rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel
       losmaak NIE.

 6.    Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal hiervoor
       toegeken word.
 7.    Dui die korrekte maateenheid in die finale antwoord van berekeninge aan. Geen
       punte sal vir antwoorde met verkeerde eenhede toegeken word nie.
 8.    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar en ŉ vergrootglas gebruik.
 9.    Die gebied wat in ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die gebied
       voor wat deur die ortofotokaart gedek word.
 10. Die volgende Engelse begrippe en hul Afrikaanse vertalings word op die
     topografiese kaart getoon:

                         ENGLISH                             AFRIKAANS
       Landing strip                                Landingstrook/Aanloopbaan
       Furrow                                       Voor
       Caravan park                                 Karavaanpark
       Canal                                        Kanaal
       Sewerage works                               Rioolwerke
       Golf course                                  Gholfbaan
       Excavation                                   Uitgrawing
       Nature reserve                               Natuurreservaat
       Rifle range                                  Skietbaan
       Aerodrome                                    Vliegveld
       Ravine                                       Kloof

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  GEOGRAFIE V2                                             3

                       ALGEMENE INLIGTING OP 2530 BD MBOMBELA

       Die stad Mbombela is geleë in die oostelike deel van Suid-Afrika en is die
       hoofstad van die Mpumalanga provinsie. Die stad is gebou op die vrugbare,
       plat vallei-vloer van die Krokodilrivier waar daar genoeg watertoevoer vanaf die
       rivier is. Die stad dien as ŉ deurgang na sommige van die beste eko- en
       avontuuraktiwiteite in Suider-Afrika en met sy gematigde klimaat word dit die
       hele jaar deur as ŉ voorkeur-toeristebestemming beskou. Die subtropiese
       vrugte soos mango’s, avokado’s, lemoene, suurlemoene, lietsjies en piesangs
       word in die omliggende laeveldstreek gegroei. Vir inkopie-entoesiaste bied die
       stad wêreldklas winkelsentrums, casino’s en vermaaklikheidsplekke en ŉ
       maklike tussenlanding na die Krugerwildtuin. Die ligging van Mbombela skep
       uitstekende geleenthede vir voornemende beleggers en besighede om hulself
       in die gebied langs die N4-vervoerdiens wat die Maputo Ruimtelike
       Ontwikkelingskorridor bedien, te vestig.

       Koördinate: 25°27′57″S 30°59′07″O / 25°27,4′S 30°59,9′O

                                                                     [Bron: Eksaminator]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                   GEOGRAFIE V2                                           4

  VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

  Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2530BD MBOMBELA,
  sowel as die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde gebied. Verskeie
  opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
  antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag.

  1.1    Die buurstaat A op die algemene inligtingskaart op bladsy 3 is …

         A       Swaziland.
         B       Zimbabwe.
         C       Mpumalanga.
         D       Mosambiek.

  1.2    Die kaartindeks/-verwysing van die topografiese kaart suidoos van
         Mbombela is …

         A       2530 DA.
         B       2530 DB.
         C       2530 DA.
         D       2531 CA.

  1.3    Volgens die stedelike hiërargie word Mbombela as ŉ … geklassifiseer.

         A       stad
         B       boeredorpie
         C       gehuggie
         D       metropool

  1.4    Die N4 in blokke F3, F4 en F5 word langs ŉ … gevind.

         A       plato
         B       waterskeiding
         C       riviervallei
         D       interfluviale-skeiding

  1.5    Die verskynsel 1 op die ortofotokaart is ŉ …

         A       ontspanningsgebied.
         B       navorsingsgebied.
         C       skougronde.
         D       rioolwerke.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  GEOGRAFIE V2                                          5

  1.6    Die ware peiling van trigonometriese stasie 111 (blok G5) vanaf punthoogte
         1028 (blok H5) is …

         A       22°.
         B       197°.
         C       10°.
         D       108°.

  1.7    Verskynsel B op die topografiese kaart is ŉ …

         A       dam.
         B       begraafplaas.
         C       opvulling.
         D       uitgrawing.

  1.8    Die helling wat tussen 2 en 3 op die ortofotokaart aangetref word, is ŉ …
         helling.

         A       konkawe
         B       geterasseerde
         C       konvekse
         D       steil

  1.9    Verskynsel 4 op die ortofotokaart is ŉ …

         A       winkelsentrum.
         B       fabriek.
         C       hospitaal.
         D       tronk.

  1.10   Die mensgemaakte verskynsel by 25°24'35"S30°55'20"O op die
         topografiese kaart is ŉ …

         A       windpomp.
         B       elektriese substasie
         C       fabriek.
         D       trigonometriese stasie.

  1.11   Die grondgebruiksone genommer 5 op die ortofotokaart is ŉ/die …

         A      landelik-stedelike oorgangsone.
         B      hoë-inkomste residensiële gebied.
         C      sentrale besigheidsgebied.
         D      nywerheidsgebied.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                 GEOGRAFIE V2                                            6

  1.12   Die ortofotokaart is ŉ voorbeeld van ŉ … foto.

         A      hoë skuins
         B      lae skuins
         C      horisontale
         D      vertikale lug

  1.13   Die mensgemaakte verskynsel by 6 op die ortofotokaart is/ŉ …

         A       vuurtoring.
         B       telefoonlyne.
         C       kommunikasie-toring.
         D       kraglyn.

  1.14   Wanneer jy in ŉ suidelike rigting op die R40 vanaf Mbombela reis, sal die
         volgende sentraleplek-nedersetting … wees.

         A      Barberton
         B      Komatipoort
         C      Mataffin
         D      Kaapmuiden

  1.15   Die N4 wat verby Mbombela beweeg, vorm deel van die … Ruimtelike
         Ontwikkelingskorridor.

         A      Lebombo
         B      Wildekus
         C      Maputo
         D      Phalaborwa
                                                                            (15 x 1) (15)
                                                                                     [15]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                   GEOGRAFIE V2                                          7

  VRAAG 2: KAARTWERKBEREKENINGE EN -TEGNIEKE
  2.1   Vind die punte 2 en 3 op die ortofotokaart.
        2.1.1 (a)      Identifiseer die aanwyser van hoogte by 2.

                                                                                (1 x 1)    (1)

                (b)    Noem die hoogte by 2.

                                                                                (1 x 1)    (1)
        2.1.2 Bereken die gemiddelde gradiënt tussen punt 2 en punt 3 op die
              ortofotokaart in meter.
              Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
                                            Vertikale interval (VI)
                Formule: Gradiënt =
                                         Horisontale ekwivalent (HE)

                                                                                (5 x 1)    (5)

        2.1.3 Verduidelik waarom jou antwoord by VRAAG 2.1.2 ŉ geleidelike gradiënt
              aantoon.

                                                                                (1 x 1)    (1)
  2.2   Gebruik die inligting op die topografiese kaart en bepaal die magnetiese
        deklinasie vir 2018. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge
        toegeken word.
        Verskil in jare:

        Gemiddelde jaarlikse verandering:
        Totale verandering:
        Magnetiese deklinasie vir 2018:
                                                                                (5 x 1)    (5)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  GEOGRAFIE V2                                             8

  2.3   Verwys na die afgebakende area in ROOI op die topografiese kaart, wat die
        area wat deur die ortofotokaart verteenwoordig word.

        2.3.1    Bereken die bogenoemde oppervlakte. Toon ALLE berekeninge.
                 Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                                                                                  (5 x 1)     (5)

  2.4   Het die ortofotokaart ŉ kleiner of groter skaal in vergelyking met die
        topografiese kaart? Gee ŉ rede vir jou antwoord.

        Antwoord:

        Rede:

                                                                                  (2 x 1)     (2)
                                                                                             [20]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                GEOGRAFIE V2                                           9

 VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

 3.1    Mbombela is langs die Umgwenya-rivier geleë.

        3.1.1 Noem EEN fisiese verskynsel wat ŉ kanovaarder (iemand wat ŉ klein
              kano gebruik) sal verhoed om stroom-af, tussen C en D op die
              topografiese kaart, te vaar.

                                                                              (1 x 1)    (1)
        3.1.2 Verskaf ŉ rede vir jou antwoord in VRAAG 3.1.1.

                                                                              (1 x 2)    (2)

 3.2    Verwys na blokke H3, I3 en die onderstaande skets.

        3.2.1 Noem die stroompatroon wat in hierdie bekken sigbaar is.

                                                                              (1 x 1)    (1)

        3.2.2 Verskaf TWEE kenmerke van die stroompatroon wat in VRAAG 3.2.1
              geïdentifiseer was.

                                                                              (2 x 1)    (2)
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                   GEOGRAFIE V2                                          10

        3.2.3 Voltooi die onderstaande tabel om die aantal sytakke vir elke
              stroomorde aan te dui.

                      Stroomorde         1                2             3
                        Aantal
                       sytakke          14
                                                                                 (2 x 1)     (2)

        3.2.4 Identifiseer die tipe rivier in hierdie bekken.

                                                                                 (1 x 1)     (1)

 3.3    Verwys na die Riverside industriële park genommer E (blokke F8, G8) op die
        topografiese kaart.

        3.3.1 Wat is ŉ industriële park?

                                                                                 (1 x 1)     (1)

        3.3.2 Wat is die ekonomiese voordele van die Riverside industriële park vir
              Mbombela en sy ligging?

                                                                                 (2 x 2)     (4)

 3.4    Identifiseer die volgende verskynsels wat 7 en 8 op die ortofotokaart gemerk is.

        7:

        8:
                                                                                 (2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                 GEOGRAFIE V2                                           11

 3.5    Die oorspronklike N4 wat in blokke G8, H9 en H10 aangetref word, is afgewyk
        (re-roete) na die noorde van Mbombela.

        3.5.1 Verduidelik waarom die N4 afgewyk was, om sodoende rondom die stad
              te gaan.

                                                                                (2 x 2)     (4)

 3.6    Verwys na Mataffin residensiële gebied in blok G6 op die topografiese kaart.

        3.6.1 Identifiseer die straatpatroon van hierdie grondgebruik gebied.

                                                                                (1 x 1)     (1)

        3.6.2 Bespreek EEN voordeel en EEN nadeel van die straatpatroon wat in
              VRAAG 3.6.1, geïdentifiseer was.

                Voordeel:

                                                                                (1 x 2)     (2)

                Nadeel:

                                                                                (1 x 2)     (2)
                                                                                           [25]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  GEOGRAFIE V2                                            12

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

 4.1    Die volgende is ŉ vryhand sketskaart van die gebied wat deur die topografiese
        kaart, in blokke A 8, 9, 10 / B 8, 9, 10 en C 8, 9, 10, gedek word.

        4.1.1 Identifiseer die verskynsels H, I en J in die skets as ŉ punt, lyn of
              poligoon.

                H:

                I:

                J:
                                                                                  (3 x 1)    (3)

        4.1.2 Verskaf EEN voordeel van die gebruik van vektordata.

                                                                                  (1 x 2)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                 GEOGRAFIE V2                                          13

        4.1.3 Gebruik die topografiese kaart en identifiseer die volgende verskynsels
              op die sketskaart.

                F:

                G:
                                                                               (2 x 1)     (2)

        4.1.4 Verskaf die ruimtelike posisie van Curlew vanaf Phumlani.

                                                                               (1 x 1)     (1)

 4.2    Verwys na blokke F5 en F6 op die topografiese kaart. Die plaaslike
        distriksmunisipaliteit het besluit om ŉ omgewingsimpakstudie te doen om die
        invloed wat vullishope op die gebied kan hê, te evalueer.

        4.2.1 Noem EEN manier hoe die data versamel kon word om ŉ omgewings-
              impakstudie te doen.

                                                                               (1 x 1)     (1)

        4.2.2 Identifiseer TWEE sigbare lae in blok F6 wat ŉ GIS-spesialis sal gebruik
              om die geskiktheid van die vullishoop te evalueer.

                                                                               (2 x 1)    (2)

        4.2.3 Verskaf ŉ rede vir elke antwoord in VRAAG 4.2.2.

                                                                               (2 x 2)     (4)
                                                                                          [15]

                                                                            TOTAAL:            75

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)            GEOGRAFIE V2                                      14

ROFWERK EN BEREKENINGE
(LET WEL: MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2018-eng-d/810cce74-63ae-424c-bfaf-e4bd26f82869) — Geography · QP · 2018 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2018-english/bcc61d35-ac9f-4bd1-af49-9ae6fe6241f0) — Geography · QP · 2018 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2018-english/6e0709f3-f6fc-4b76-a7ca-db96b67a35ef) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [Geography P2 QP Gr12 June 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-gr12-june-2018-eng/437a8c2e-0e6c-412a-bdb7-e5278da08878) — Geography · QP · 2018 · Eng
- [Geography P2 Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-feb-march-2018-eng/0f565421-a16f-4c91-aa1d-1a60c42738ff) — Geography · QP · 2018 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography P1 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-english/bd1f5042-1bf6-4063-bb55-02ca7ad72f19) — Memo · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/27e1dff3-4bfc-418a-bfa5-07cebbe45d62) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Geography (English) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-english-june-2024-possible-answers/7e728632-059d-401a-ba75-fd45632f6091) — Memo · 2024 · Eng
- [Gr 12 Geography P1 (English) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p1-english-2024-possible-answers/f6778823-8699-4877-bfdd-c56c292e94c7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
