# Geography Grade 12 Paper 2 NSC June 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2017-memo-afr/72436cd8-d57e-4f4f-9f26-1dc7cd2ce326
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 Paper 2 NSC June 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2017-memo-afr/72436cd8-d57e-4f4f-9f26-1dc7cd2ce326)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC June Exam · 2017. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                    GEOGRAFIE V2

                                           2017

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                          PUNTE: 75

                                                                        TYD: 1½ uur

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                2                                  DBE/2017
                                     SSE – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2824DB KIMBERLEY) en
op die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie
opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord
en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag.

1.1     Kimberley is 'n …-dorp.

        A      landbou
        B      mynbou
        C      ontspannings
        D      slaap
                                                                                             B
1.2     2824 van die kaartindeks 2824DB dui die … aan.

        A      lengtegraad en breedtegraad
        B      breedtegraad en lengtegraad
        C      minute suid en minute oos
        D      minute oos en minute suid
                                                                                             B
1.3     Die kaartindeks/-verwysing van die ortofotokaart noordoos van Kimberley is …

        A      2824 DB 21.
        B      2824 DB 20.
        C      2824 DB 22.
        D      2824 DB 17.
                                                                                             D
1.4     Die bewerkte landerye in blok G9 is in … geleë.

        A      die Wes-Kaap
        B      die Vrystaat
        C      die Noord-Kaap
        D      Noordwes
                                                                                             B
1.5     Die rigting van 1 vanaf 2 op die ortofotokaart is …

        A      suidsuidwes.
        B      noordnoordwes.
        C      suidsuidoos.
        D      noordnoordoos.
                                                                                             A
1.6     Die werklike afstand van die hoofverkeersroete vanaf K in blok I8 na L in
        blok H9 is … kilometer.

        A      415
        B      41,5
        C      4,15
        D      0,415
                                                                                             C

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                3                                        DBE/2017
                                    SSE – Nasienriglyne

1.7     Die verskynsel wat by ruitverwysing               28°36'54''S 24°51'30''O/28°36.9'S
        24°51.5'O aangetref word, is 'n …

        A      voetslaanpad.
        B      windpomp.
        C
        D
               oop ruimte.
               bewerkte land.
                                                                                                    D

1.8     Die naaste dorp wes van Kimberley is …

        A      Barkly-Wes.
        B      Beaconsfield.
        C      Hopetown.
        D      Douglas.
                                                                                                   A/D
1.9     Die renbaan wat in blok I5 en I6 aangetref word, is in die … geleë.

        A      nywerheidsgebied
        B      residensiële gebied
        C      landelik-stedelike oorgangsone
        D      kommersiële sone
                                                                                                    C
1.10    Verskynsel 3 op die ortofotokaart is 'n …

        A      winkelsentrum.
        B      fabriek.
        C      kerk.
        D      skool.
                                                                                                    A
1.11    Ontspanningsgebied 1 op die ortofotokaart word vir … gebruik.

        A      perdewedrenne
        B      atletiek
        C      swem
        D      polo
                                                                                                    B
1.12    Lynverskynsel 5 op die ortofotokaart is 'n …

        A      nasionale pad.
        B      hoofweg.
        C      hoofverkeersroete.
        D      sekondêre pad.
                                                                                                    C
1.13    Gebied M op die ortofotokaart dui 'n … aan.

        A      winkelsentrum
        B      swaarnywerheidsgebied
        C
        D
               ligtenywerheidsgebied
               afgeleë sakegebied        (Fout op vraestel – 74 verwerk na 75)
                                                                                                   B/C

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                4                                 DBE/2017
                                    SSE – Nasienriglyne

1.14     Die watervoorsieningsbron in blok J8 is 'n …

         A     dam.
         B     rivier.
         C     windpomp.
         D     voor.
                                                                                             C
1.15     Die dominante nedersettingspatroon in blok D2 is …

         A     getros/kernagtig.
         B     verspreid/geïsoleerd.
         C     rond.
         D     lineêr.                                                                       B
                                                                             (15 x 1)       [15]

VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE

2.1       Noem die rigting waarin die hoogte tussen peilbaken 91, in blok A3, en
          punthoogte 1176, in blok A2, afneem. Gee 'n rede vir jou antwoord.

          Antwoord: Noordwes / Noord-noordwes 
Gebind
          Rede:      Die hoogte van peilbaken 91 is 1185.4 m en die hoogte van
                      die punthoogte is 1176 m                         (1 + 1)             (2)

2.2       Is die renbaan in blok I6 sigbaar vanaf die uitgrawings by P in blok J4?
          Gee 'n rede vir jou antwoord.

          Antwoord: Nee/Dit is nie sigbaar nie 
Gebind
          Rede:      Daar is 'n obstruksie/mynhoop tussen die Renbaan en die
                     uitgrawings 
                     Peilbaken 96 is tussen die Renbaan en die uitgrawings geleë/dui
                     op hoër grond tussenin 
                     [Enige EEN]                                            (1 + 1)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   5                                    DBE/2017
                                       SSE – Nasienriglyne

2.3      Verwys na afgemerkte gebied 4 op die ortofotokaart. Bereken die oppervlakte
         van gebied 4 in km². Dui die maateenheid in jou finale antwoord aan. Toon
         ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

         Formule: Oppervlakte = lengte (L) x breedte (B)

         Lengte = 8  cm x 0.1 = 0,8 km               Speling: 0.79 km–0.81 km (7.9 – 8.1)

         Breedte = 4  cm x 0.1 = 0.4 km              Speling: 0.39 km–0.41 km (3.9 – 4.1)

         Oppervlakte = 0.8  km x 0.4  km

                        = 0.32 km²                   Speling: 0.31 km²–0.33 (0.3321) km²

         [Aanvaar ander formules om lengte en breedte te bereken. As die eenheid nie
         in die finale antwoord gegee word nie, sal GEEN punte vir die finale antwoord
         toegeken word NIE.]                                                    (5 x 1)           (5)

2.4      Verwys na peilbaken 76 in blok D5 en punthoogte 1163 in blok F2.

         2.4.1       Bepaal die magnetiese peiling van punthoogte 1163 vanaf peilbaken
                     76 vir 2017. Die magnetiese deklinasie van Kimberley vir 2017 is
                     20º17' Wes van ware noord.

                     Formule:
                     Magnetiese peiling = ware peiling + magnetiese deklinasie

                                          228º  + 20º17' = 248º17' 
                                 Speling: 227º - 229º (ware peiling)
                                          247º17' - 249º17' (magnetiese peiling) (2 x 1)          (2)

         2.4.2       Waarom is die magnetiese deklinasie belangrik om die huidige
                     magnetiese peiling te bepaal?

                     Die magnetiese deklinasie verander elke jaar ooswaarts of
                     weswaarts 
                     Die korrekte magnetiese deklinasie word benodig ten einde die
                     korrekte huidige magnetiese peiling te bepaal         (2 x 1)               (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  6                                       DBE/2017
                                      SSE – Nasienriglyne

2.5      Verwys na lyn N wat vanaf punthoogte 1171 in blok B1 na die kontoerlyn in
         blok B4 toe loop.

         2.5.1       Bereken die gemiddelde gradiënt tussen punthoogte 1171 en die
                     kontoerlyn. Toon die maateenheid in jou finale antwoord aan. Toon
                     ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                                               vertikale interval (VI)
                     Formule: Gradiënt =
                                            horisontale ekwivalent (HE)                             (5)

                     VI = 1 200 m – 1 171 m = 29  m
                     HE = 7.9  cm (7.8-8.0) x 500 m = 3 950  m       7.9 cm x 0.5 km = 3.95 km
                     Speling: 3 900 m to 4 000 m                       3.95 x 1 000 = 3 950 m
                     Gradiënt = 29
                                3 950  (punt toegeken vir korrekte vervanging)
                               = 1
                                 136,21
                               = 1 : 136,21 
                     Reikwydte: 1 : 134.48 tot 1 : 137.93                         (5 x 1)   (5)

         2.5.2       Met behulp van die topografiese kaart en jou antwoord op
                     VRAAG 2.5.1, verduidelik hoekom dit maklik sal wees om
                     verkeersroetes in hierde gebied te bou.

                     Kontoerlyne is ver van mekaar 
                     Geleidelike/gelyk/plat helling 
                     Geen hindernisse sigbaar 
                     In hierdie gebied het die vertikale styging vir 1 eenheid 'n horisontale
                     afstand van 136.21 / Die gemiddelde gradiënt is 1:136,21
                     [Enige TWEE]                                                      (2 x 1)      (2)
                                                                                                    [20]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  7                                       DBE/2017
                                      SSE – Nasienriglyne

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

3.1      Gee bewyse vanaf die topografies kaart wat aandui dat Kimberley 'n lae
         reënval het.

         Nie-standhoudende water 
         Nie-stadhoudende riviere
         Dam
         Besproeiing word toegepas/windpomp 
         Vore om water te vervoer 
         Ylverspreide plantegroei 
         Beperkte landbou-aktiwiteite 
         Reservoirs 
         Droë pan sigbaar op die kaart 
         [Enige TWEE]                                                                 (2 x 1)    (2)

3.2      Verwys na grondgebruiksone 6 op die ortofotokaart.

         3.2.1       Identifiseer grondgebruiksone 6. Gee 'n rede vir jou antwoord.

                     Antwoord: Sentrale sakekern (SSK)/Sentrale Sakegebied (SSG)/
                     Kommersiële area 
         Gebind
                     Rede: Hoogste geboue in die gebied
                           Die Markplein en Stadsaal is in gebied 4 
                           Hoë geboudigtheid 
                          Toeganklikste gebied
                          Historiese geboue/Monument/Alexander Mcgregor Memorial
                          Museum
                          [Enige EEN]                                       (2 x 1)              (2)

         3.2.2       Die straatpatroon in die gebied rondom 6 op die ortofotokaart is
                     onbepland onreëlmatig.

                     Gee 'n bewys uit die gebied rondom 6 om die stelling hierbo te
                     bewys.

                     Die strate is lukraak gerangskik / geen patroon
                     Die strate het baie kruisings teen verskillende hoeke 
                     Paaie het geen fokuspunt
                     Doolhof van strate / strate deurmekaar
                     Erwe is nie dieselfde in/ vorm en grootte nie 
                     [Enige EEN]                                                      (1 x 2)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 8                                    DBE/2017
                                     SSE – Nasienriglyne

         3.2.3       Verduidelik waarom dit belangrik is om 'n groot ontspanningsgebied
                     (7 op die ortofotokaart), naby aan Kimberley se middestad, in stand
                     te hou.

                     Plantegroei absorbeer koolstof en verlaag die temperatuur/verminder
                     die hitte-eilandeffek 
                     Plantegroei absorbeer koolstof (kweekhuisgasse) en verminder die
                     lugbesoedeling afkomstig van nywerhede in die gebied 
                     Groengordels skep buffers wat geraas verminder 
                     Het estetiese waarde en skep gebied vir ontspanning 
                     Behou die biodiversiteit van die gebied 
                     Beskerm inheemse plantegroei
                     Habitat vir diere/voëls
                     Toerisme vir ontspanning en rus
                     [Enige TWEE]                                                 (2 x 2)       (4)

3.3      Verwys na die ortofotokaart.

         3.3.1       Is die lugfoto wat gebruik is om die ortofotokaart te maak, tussen
                     10:00 en 11:00, of tussen 13:00 en 14:00, geneem? Gee 'n rede vir
                     jou antwoord.

                     Antwoord: Tussen 10:00 en 11:00 
         Gebind
                     Rede:     Die skadu's van die hoë geboue val suidwes        (1 + 2)      (3)

         3.3.2       Waarom is dit ideaal om hierdie lugfoto's so na as moontlik aan die
                     middaguur (12:00) te neem?

                     Skaduwees is beperk/kort 
                     Verskynsels word nie deur skaduwees versteek nie 
                     [Enige EEN]                                                    (1 x 2)     (2)

3.4      Verwys na die De Beers-myn in blok J2. Gebruik beide die topografiese kaart
         en die ortofotokaart om die vrae hieronder te beantwoord.

         3.4.1       Is die De Beers-myn 'n oopgroefmyn of 'n skagmyn?

                     Oopgroef                                                     (1 x 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  9                                     DBE/2017
                                      SSE – Nasienriglyne

         3.4.2       Bespreek TWEE negatiewe sosiale invloede wat die tipe mynbou wat
                     in VRAAG 3.4.1 genoem is, op die mense wat in Kimberley woon,
                     gehad het.

                     Groter gesondheidsrisiko's as gevolg van mynstof en chemikalieë/
                     respiratoriese probleme/besoedelde lug benadeel die gesondheid
                     van mense
                     Suurwater afkomstig van myne besoedel die grondwater wat deur
                     mense gebruik word
                     Mense moes trek en hervestig soos wat die myn/mynhope uitgebrei
                     het 
                     Kante van myne mag ineen stort en dit is gevaarlik vir inwoners 
                     Ontploffings in die myne kan skade/geraas aan nabygeleë
                     eiendomme/persone veroorsaak 
                     Myne/Mynhope veroorsaak onooglike terreine wat die estetiese
                     aansig van die gebied benadeel
                     [Enige TWEE]                                                  (2 x 2)        (4)

3.5      Verwys na blok I10.

         3.5.1       Identifiseer die dreineringspatroon wat in blok I10 aangetref word.

                     Sentripetaal                                                  (1 x 1)       (1)

         3.5.2       Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 3.5.1.

                     Strome vloei uit alle rigtings in 'n (nie-standhoudende) waterbron
                     in                                                       (1 x 2)           (2)

         3.5.3       Verduidelik die impak wat 'n toename in reënval op die stroomorde
                     van die strome in blok I10 sal hê.

                     Die stroomorde sal hoër wees/toeneem (as die reënval toeneem),
                                                                                (1 x 2)           (2)
                                                                                                  [25]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 10                                      DBE/2017
                                      SSE – Nasienriglyne

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

4.1      Watter komponent van GIS is die ortofotokaart?

         Data                                                                       (1 x 1)       (1)

4.2      Beantwoord die volgende vrae met betrekking tot data-oorlegging:

         4.2.1       Definieer die term data-oorlegging.

                     Dit is die kombinasie van verskillende inligtingslae wat bo-op mekaar
                     geplaas word (om dit meer bruikbaar te maak) 
                     [Konsep]                                                        (1 x 1)       (1)

         4.2.2       Noem TWEE datalae wat in blok D2 aangetref word.

                     Infrastruktuur paaie spoorlyne  kraglynes staproete) 
                     Nationale pad/roete 
                     Dreinering  dam 
                     TopografieR eliëf  kontoerlyne) 
                     Nedersetting  huise geboue 
                     [Enige TWEE]                                              (2 x 1)             (2)

         4.2.3       Verduidelik TWEE voordele van data-oorlegging.

                     Verskillende lae kan georganiseer word (vertoon word) 
                     Verskillende lae kan aaneengeskakel word om die verhouding
                     tussen verskynsels te verstaan  
                     Verskillende lae kan vergelyk word om die verhouding tussen
                     verskynsels te verstaan 
                     Inligting kan maklik gemanipuleer word  
                     Inligting word meer bruikbaar wanneer dit gesorteer/analiseer word
                     om 'n spesifieke vraagpunt te beantwoord/besluit te neem  
                     [Enige TWEE]                                                (2 x 2)           (4)

4.3      Verwys na blok G2.

         4.3.1       Is die inligting wat in blok G2 voorgestel word rasterdata of
                     vektordata?

                     Vektor                                                         (1 x 1)       (1)

         4.3.2       Benoem die dominante poligoon(oppervlak)-verskynsel in blok G2.

                     KamfersdamGholfbaan/ Gholfbaan/Kamfersdam                      (1 x 1)       (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                11                                   DBE/2017
                                      SSE – Nasienriglyne

         4.3.3       Noem EEN attribuut van die poligoon(oppervlak)-verskynsel wat in
                     VRAAG 4.3.2 genoem is.

                     Kamfersdam/Gholfbaan
                     Naam van die gholfbaan/Kamfersdam 
                     Grasarea-/gebied
                     Klubhuis
                     Dreinering en natlei vanaf die reservoir 
                     Oppervlak gedek in km²/m²/grootte
                     Lidmaatskapsinligting 
                     Tipe plantegroei en dierelewe 
                     Name van nabygeleë vervoerroetes 
                     Die hoeveelheid putjies waaruit dit bestaan 
                     Ontspanningsgebied 
                     [Enige EEN]                                                 (1 x 1)    (1)

4.4      'n Sakeman wil 'n winkelsentrum by O in blok J3 bou. Verduidelik hoe die
         sakeman GIS kan gebruik om te bepaal of die standplaas by O vir die bou
         van die beplande winkelsentrum geskik is.

         Sal daar toekomstige groei van die stad in hierdie rigting wees 
         Om die topografie van die gebied te evalueer vir toekomstige uitbreiding
         Hoe bereikbaar is die standplaas/beskikbaarheid van vervoer/paaie/
         spoorlyne 
         Is die dreinering/geologie in die gebied geskik 
         Die tipe en hoeveelheid produkte wat die mark benodig 
         Bepaal misdaadsyfer in die gebied 
         Die demografiese status (sosio-ekonomies/grootte/ouderdomstruktuur/geslag)
         van die omringende gebied 
         Die hoeveelheid bevolking/markgebied van die omgewing
         [Enige TWEE]                                                            (2 x 2)    (4)
                                                                                            [15]

                                                                             TOTAAL:        75

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P2 May June 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2017-afr/f012c241-aded-4c7e-abe0-eb05d080d393) — Geography · QP · 2017 · Afr
- [Geography P2 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2016-memo-afr/866f91a0-47f5-439b-b3e9-9f6d8f44bef4) — Geography · Memo · 2016 · Afr
- [Grade 12 NSC Geography P2 Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p2-preparatory-2017-question-paper/f10c44af-c6b5-46ce-8b6c-6feb8886e190) — Geography · QP · 2017
- [Grade 12 NSC Geography P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8) — Geography · QP · 2017 · Afr
- [2017 KZN June P2 Errata](https://www.hlayiso.com/library/2017-kzn-june-p2-errata/ba458053-fedf-469e-b065-091c766f8901) — Geography · Errata · 2017
- [Geography P2 Nov 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2017-eng/f121e6a2-9e95-45d0-ad3d-b7806172d7e5) — Geography · QP · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
