# Geography Grade 12 P2 NSC June 2019 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2019-afr/15b26e57-a76a-4183-a1fe-b9c7ee1ca926
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 NSC June 2019 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2019-afr/15b26e57-a76a-4183-a1fe-b9c7ee1ca926)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                    GEOGRAFIE V2

                                          2019

                                                                             PUNTE: 75

                                                                            TYD: 1½ uur

EKSAMEN-
NOMMER:
SENTRUM-
NOMMER:

        M     In     SM   In   DM    In   CM    In   IM    In   MC     EA   EX    RM         In
V1
V2
V3
V4
TOT

                          Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en
                            1 bladsy vir rofwerk en berekeninge.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  2                                    DBE/2019
                                           SS/NSS

BRONMATERIAAL

1.       'n Uittreksel uit topografiese kaart 2926BB THABA NCHU.

2.       Ortofotokaart 2926 BB 17 THABA NCHU (NORTH).

3.       LET WEL: Die bronmateriaal moet deur skole vir eie gebruik ingeneem word.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die ruimtes op die
         voorblad.

2.       Beantwoord ALLE vrae in die ruimtes wat in hierdie vraestel verskaf is.

3.       Jy word van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart 2926BB THABA NCHU en 'n
         ortofotokaart 2926 BB 17 THABA NCHU (NORTH) van 'n gedeelte van die
         gekarteerde gebied voorsien.

4.       Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
         eksamensessie by die toesighouer ingee.

5.       Jy mag die leë bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle rofwerk en
         berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.

         Toon ALLE berekeninge en gebruik die formules wat verskaf word, waar van
6.       toepassing. Punte sal hiervoor toegeken word.

         Dui die maateenheid in jou finale antwoord van die berekeninge aan, bv.
7.       10 km; 2,1 cm.

         Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
8.
         Jy mag 'n vergrootglas gebruik.
9.
         Die gebied wat met ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die
10.      gebied voor wat deur die ortofotokaart gedek word.

         Die volgende Afrikaanse begrippe en hulle Engelse vertalings word op die
11.      topografiese kaart aangetoon.

          AFRIKAANS                           ENGLISH
          Begraafplaas                        Cemetery
          Gholfbaan                           Golf Course
          Graansuiers                         Silos
          Landingstrook                       Landing Strip
          Rioolwerke                          Sewerage Works
          Rivier                              River
          Skietbaan                           Rifle Range
          Steengroef                          Quarry
          Uitgrawings                         Diggings
          Voor                                Furrow

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                               3                                              DBE/2019
                                        SS/NSS

                      ALGEMENE INLIGTING OOR THABA NCHU

Thaba Nchu is 'n dorp in die Vrystaat wat ongeveer 60 km oos van Bloemfontein geleë
is. Die dorp was oorspronklik 'n handelsentrum, maar na die bou van 'n hotel en 'n
casino en omdat dit so naby aan Bloemfontein is, het dit 'n groot
toeristebesienswaardigheid geword. 'n Verskeidenheid wild en voëlspesies word hier
aangetref, asook 'n staproete, 'n tradisionele Tswanaterrein en geriewe vir 'n
verskeidenheid aktiwiteite en avonture in die omgewing.

                                 [Bron: http://en.wikipedia.org/wiki/thaba nchu]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 4                                     DBE/2019
                                          SS/NSS

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2926BB THABA NCHU)
sowel as die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer.
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.

1.1     Thaba Nchu is in … geleë.

        A      Limpopo
        B      Mpumalanga
        C      die Vrystaat
        D      Gauteng

1.2     Die kaartkode/-indeks van die gebied suidwes van Thaba Nchu is …

        A      2926DC.
        B      2926BC.
        C      2926CC.
        D      2926AC.

1.3     Die kontoerinterval van die ortofotokaart is … meter.

        A      5
        B      20
        C      1 000
        D      10 000

1.4     Die veiligste rigting waarin vliegtuie kan opstyg as landingstrook R in blok G4
        en blok H4 gebruik word, is in 'n … rigting.

        A      oostelike
        B      noordelike
        C      suidelike
        D      westelike

1.5     Die stroomorde van die rivier by J in blok I8 op die topografiese kaart is …

        A      1
        B      2
        C      3
        D      4

1.6     Die verskynsel by 29°07'24''S 26°48'24''O/29°07,4'S 29°48,4'O is ...

        A      nie-standhoudende water.
        B      'n ry bome.
        C      bewerkte landerye.
        D      'n plaasgrens.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  5                                   DBE/2019
                                           SS/NSS

1.7     Die ware peiling van punthoogte 1523 in blok C7 vanaf peilbaken 47 in blok B8
        op die topografiese kaart is …

        A      146°
        B      34°
        C      220°
        D      214°

1.8     Die nedersettingspatroon by K in blok F2 op die topografiese kaart is …

        A      kern.
        B      verspreid.
        C      lineêr.
        D      reghoekig.

1.9     Die helling by lyn 1 op die ortofotokaart is …

        A      geleidelik.
        B      steil.
        C      konkaaf.
        D      konveks.

1.10    Die hooffaktor sigbaar op die topografiese kaart, wat uitbreiding van die
        bewerkte landerye in 'n oostelike rigting in blok F2 beperk, is …

        A      'n steil gradiënt.
        B      'n gebrek aan oop ruimte.
        C      grootskaalse erosie.
        D      'n beboude gebied.

1.11    Die hoof primêre aktiwiteit in die gekarteerde gebied is …

        A      gewasboerdery.
        B      vrugteboerdery.
        C      mynbou.
        D      bosbou.

1.12    'n Voordeel van die straatpatroon by L in blok E7 en blok E8 op die
        topografiese kaart is dat …

        A      reistyd verlore gaan.
        B      jy nie maklik kan verdwaal nie.
        C      dit baie kronkelpaaie het.
        D      jy groter afstande moet reis.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 6                                  DBE/2019
                                          SS/NSS

1.13    Die natuurlike watersuiweraar wat in blok F3 op die topografiese kaart sigbaar
        is, is …

        A      'n standhoudende rivier.
        B      rioolwerke.
        C      'n opgaardam.
        D      'n moeras en vlei.

1.14    Die verskynsel by 4 op die ortofotokaart is 'n …

        A      uitgrawing.
        B      opgaardam.
        C      beboste gebied.
        D      steengroef.

1.15    Die dominante dreineerpatroon in gebied M op die topografiese kaart is …

        A      sentripitaal.
        B      radiaal.
        C      dendrities.
        D      tralie.
                                                                              (15 x 1)        [15]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 7                                    DBE/2019
                                          SS/NSS

VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN TEGNIEKE

2.1      Verwys na die ortofotokaart.

         2.1.1        Bereken, in km², die oppervlakte van die begraafplaas by 3 op die
                      ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge
                      toegeken word. Dui die maateenheid duidelik in jou finale antwoord
                      aan.

                      Formule: Oppervlakte = lengte (L) × breedte (B)

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________
                                                                       (5 x 1)                  (5)

         2.1.2        Verduidelik waarom die begraafplaas by 3 op die ortofotokaart
                      groter vertoon as dieselfde begraafplaas by N in blok F4 op die
                      topografiese kaart.

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________
                                                                       (1 x 1)                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 8                                    DBE/2019
                                          SS/NSS

2.2      Verwys na lyn O-P wat peilbaken 208 in blok D4 en punthoogte 1494 in
         blok D6 op die topografiese kaart met mekaar verbind.

         2.2.1        Bereken die gemiddelde gradiënt vanaf peilbaken 208 by O tot by
                      punthoogte 1494 by P. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir
                      berekeninge toegeken word. Dui die maateenheid duidelik in jou
                      finale antwoord aan.

                                                             vertikale interval (VI)
                      Formule: Gemiddelde gradiënt 
                                                         horisontal e ekwivalent (HE)

                      ______________________________________________________

                      ______________________________________________________

                      ______________________________________________________

                      ______________________________________________________

                      ______________________________________________________

                      ______________________________________________________

                      ______________________________________________________

                      ______________________________________________________

                      ______________________________________________________

                      ______________________________________________________

                      ______________________________________________________
                                                                       (5 x 1)                  (5)

         2.2.2        Is die gemiddelde gradiënt wat in VRAAG 2.2.1 bereken is, steil of
                      geleidelik?

                      _____________________________________________________
                                                                       (1 x 1)                  (1)

         2.2.3        Verduidelik hoe die gemiddelde gradiënt wat in VRAAG 2.2.1
                      bereken is, menslike aktiwiteite in die gebied rondom lyn O-P
                      beïnvloed het.

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________
                                                                       (1 x 1) (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   9                                 DBE/2019
                                            SS/NSS

2.3      Verwys na die topografiese kaart.

         2.3.1        Bereken die magnetiese deklinasie vir die huidige jaar (2019).
                      Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
                      Dui die maateenheid duidelik in jou finale antwoord aan.

                      Verskil in jare:                    ________________________

                      Gemiddelde jaarlikse verandering:   ________________________

                      Totale verandering:                 ________________________

                      Magnetiese deklinasie vir 2019:     ________________________

                                                          ________________________

                                                          ________________________
                                                                            (5 x 1)            (5)

         2.3.2        Verduidelik hoe 'n persoon die magnetiese deklinasie vir 2019 kan
                      gebruik om Edendam in blok G12 vanaf peilbaken 340 in blok F11
                      te bereik.

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________
                                                                       (2 x 1) (2)
                                                                               [20]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                               10                                   DBE/2019
                                         SS/NSS

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

3.1       Ontvang die gekarteerde gebied jaarlikse of seisoenale reënval? Gee EEN
          rede wat op die topografiese kaart sigbaar is.

          Antwoord: ____________________________________________________

          Rede:       _____________________________________________________

                      ____________________________________________________
                                                                     (1 + 1)                  (2)

3.2      Verwys na blok G5 op die topografiese kaart. Die opgeboude aard van die
         woonbuurt, Ratlou, het redelike hoë temperature tot gevolg.

         3.2.1        Identifiseer TWEE faktore wat in blok G5 sigbaar is, wat die
                      temperatuur in Ratlou kan verlaag.

                      ______________________________________________________

                      ______________________________________________________
                                                                       (2 x 1)                (2)

         3.2.2       Verduidelik hoe EEN van die faktore wat in VRAAG 3.2.1 genoem
                     word, die temperatuur in Ratlou kan verlaag.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                      (1 x 2)                 (2)

3.3      Verwys na blok I9, I10 en I11 op die topografiese kaart.

         3.3.1        Beskryf die algemene topografie (hellings) van die suidelike
                      gedeeltes van blok I9, I10 en I11 en ondersteun jou antwoord met
                      bewyse op die topografiese kaart.

                      Antwoord: ____________________________________________

                      Bewys:     ____________________________________________

                                 ____________________________________________
                                                                        (1 + 2)               (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 11                                    DBE/2019
                                           SS/NSS

         3.3.2        Verduidelik hoe die algemene topografie (helling) wat in
                      VRAAG 3.3.1 beskryf is, die nedersettingspatroon in die gebied
                      beïnvloed het.

                      ____________________________________________________

                      ____________________________________________________

                      ____________________________________________________

                      ____________________________________________________
                                                                       (2 x 2)                   (4)

3.4      Verwys na blok H3 op die topografiese kaart.

         3.4.1        Identifiseer die hoofaktiwiteit wat 'n omgewingsongeregtigheid in
                      blok H3 veroorsaak.

                      ____________________________________________________
                                                                       (1 x 2)                   (2)

         3.4.2        Verduidelik hoe die aktiwiteit wat in VRAAG 3.4.1 geïdentifiseer is,
                      'n omgewingsongeregtigheid veroorsaak.

                      ______________________________________________________

                      ______________________________________________________

                      ______________________________________________________

                      ______________________________________________________
                                                                       (2 x 2)                   (4)

3.5      Verwys na nywerheidsone 2 op die ortofotokaart.

         3.5.1        Het hierdie gebied swaar of ligte nywerhede? Gee 'n fisiese faktor
                      om jou antwoord te ondersteun.

                      Antwoord: ____________________________________________

                      Rede:     ____________________________________________

                                ____________________________________________
                                                                        (1 + 2)                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 12                                   DBE/2019
                                           SS/NSS

         3.5.2        Is residensiële gebied 5 wat naby nywerheidsgebied 2 geleë is,
                      'n hoë- of 'n lae-inkomste- residensiële gebied?

                     ______________________________________________________
                                                                      (1 x 1)                   (1)

         3.5.3        Verduidelik waarom die inwoners van residensiële gebied 5 verkies
                      om naby die nywerheidsgebied te woon.

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________
                                                                       (1 x 2)                  (2)
                                                                                                [25]

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

4.1   Verwys na blok C2 op die topografiese kaart.

         4.1.1        Vektordata is data wat uit punte, lyne en poligone bestaan.
                      Identifiseer die volgende vektordata in blok C2:

                      'n Puntverskynsel wat na hoogte verwys:     __________________

                      'n Lynverskynsel wat toeganklikheid skep:   __________________

                      'n Poligoonverskynsel wat na 'n primêre aktiwiteit verwys:
                                                                      ________________
                                                                                 (3 x 1)        (3)

         4.1.2        Verduidelik hoe die lynverskynsel in VRAAG 4.1.1 die primêre
                      aktiwiteit, wat ook in VRAAG 4.1.1 genoem word, bevoordeel.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                      (1 x 2)                   (2)

4.2   Verwys na gebied M op die topografiese kaart.

         4.2.1        Definieer die term attribuutdata.

                      ______________________________________________________

                      ______________________________________________________
                                                                       (1 x 1)                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                               13                                 DBE/2019
                                         SS/NSS

         4.2.2        Die Departement van Toerisme wil gebied M as 'n
                      toeristebesienswaardigheid bemark. Bespreek TWEE attribute wat
                      in gebied M gevind word wat as toeristebesienswaardighede
                      gebruik kan word.

                     ____________________________________________________

                     ____________________________________________________

                     ____________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                      (2 x 2)            (4)

4.3 Verwys na gebied M op die topografiese kaart.

         4.3.1        Definieer die term afstandswaarneming.

                      ______________________________________________________

                      ______________________________________________________
                                                                       (1 x 1)           (1)

         4.3.2        Verduidelik hoe afstandswaarneming kan help           om   die
                      omgewingsimpak van toeriste op gebied M te monitor.

                     _______________________________________________________

                     _______________________________________________________

                     _______________________________________________________

                     _______________________________________________________
                                                                       (2 x 2)           (4)
                                                                                         [15]

                                                                    GROOTTOTAAL:         75

Kopiereg voorbehou

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                                      DBE/2019
                                    SS/NSS

ROFWERK EN BEREKENINGE

(LET WEL: Moet NIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE]

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept-2019-afrikaans-final/850a190f-af73-4b51-a4a5-75fcef5ac912) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [Geography P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2023-eng/f5e58301-48ca-48fa-8954-2d7c5c635d30) — Geography · QP · 2023 · Eng
- [Geography P2 May June 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2022-afr/b6e5cc2f-1666-43c6-80ad-01f6edb41968) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [Geography P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2021-eng/499f6ee6-d3a9-4e2b-81ac-b06c168cb10c) — Geography · QP · 2021 · Eng
- [Geography P2 May June 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2021-afr/7ab47572-a87d-4063-a7c1-e6eaae30e1df) — Geography · QP · 2021 · Afr
- [Geography P2 May June 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2017-afr/f012c241-aded-4c7e-abe0-eb05d080d393) — Geography · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography P1 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-english/bd1f5042-1bf6-4063-bb55-02ca7ad72f19) — Memo · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/27e1dff3-4bfc-418a-bfa5-07cebbe45d62) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Geography (English) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-english-june-2024-possible-answers/7e728632-059d-401a-ba75-fd45632f6091) — Memo · 2024 · Eng
- [Gr 12 Geography P1 (English) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p1-english-2024-possible-answers/f6778823-8699-4877-bfdd-c56c292e94c7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
