# Geography Grade 12 Paper 2 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2021-mg-afr/213a0adf-ff34-469c-a2ee-f848857c58ed
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 Paper 2 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2021-mg-afr/213a0adf-ff34-469c-a2ee-f848857c58ed)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                   GEOGRAFIE V2

                                     JUNIE 2021

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                           PUNTE: 75

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                               2                                        DBE/2021
                                 NSS/SS – Nasienriglyne

BRONMATERIAAL

1.       'n Uittreksel uit topografiese kaart 3419AC HERMANUS.

2.       Ortofotokaart 3419 AC 20 HERMANUS.

3.       LET WEL: Die bronmateriaal moet deur skole vir eie gebruik ingeneem word.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die ruimtes op die
         voorblad.

2.       Beantwoord ALLE vrae in die ruimtes wat in hierdie vraestel voorsien is.

3.       Jy word van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart (3419AC HERMANUS) en
         'n ortofotokaart (3419 AC 20 HERMANUS) van 'n gedeelte van die
         gekarteerde gebied voorsien.

4.       Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
         eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.

5.       Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle rofwerk
         en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak
         NIE.

6.       Toon ALLE berekeninge en formules waar van toepassing. Punte sal hiervoor
         toegeken word.

7.       Dui die maateenheid of kompasrigting in die finale antwoord van berekeninge
         aan, bv. 10 km; 2,1 cm; wes van ware noord.

8.       Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

9.       Jy mag 'n vergrootglas gebruik.

10.      Die gebied wat met ROOI en SWART op die topografiese kaart afgebaken is,
         stel die gebied voor wat deur die ortofotokaart gedek word.

11.      Die volgende Afrikaanse begrippe en hulle Engelse vertalings word op die
         topografiese kaart getoon.

          ENGLISH                           AFRIKAANS
          Diggings                          Uitgrawings
          Onrus Mountain                    Onrusberge
          Golf Course                       Gholfbaan
          River                             Rivier
          Sewerage Works                    Rioolwerke
          Estate                            Landgoed
          Salt Pan                          Soutpan
          Nature Reserve                    Natuurreservaat

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                             3                                             DBE/2021
                               NSS/SS – Nasienriglyne

                      ALGEMENE INLIGTING OOR HERMANUS

Hermanus lê langs Walkerbaai aan die suidkus van die Wes-Kaap. Dit is ongeveer
115 km suidoos van Kaapstad geleë en word met die Moederstad verbind deur die
R43-snelweg (of die skilderagtige R44-roete langs die kus) en die N2-deurpad.

Hermanus het 'n Mediterreense klimaat met warm somers. Dit ontvang ongeveer
520 mm reënval per jaar, waarvan die meeste gedurende die wintermaande van Junie
tot Augustus in die vorm van frontale neerslag voorkom. Somer- en wintermaande
word onderskeidelik deur sterk suidoostelike en noordwestelike winde gekenmerk.

Die dorp Hermanus beslaan 'n gelyke vlakte tussen die berge en die see. Gevolglike
verlaging van die seevlak het gelei tot die kransformasie wat die kuslyn domineer.

                                                                                 N

                                       [Bron: http://en.wikipedia.org/wiki/hermanus]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   4                                  DBE/2021
                                     NSS/SS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 3419AC HERMANUS sowel
as die ortofotokaart 3419 AC 20 HERMANUS van 'n gedeelte van die gekarteerde
gebied gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae
gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag
neer.

1.1     Hermanus is in .... geleë.

        A      die Noord-Kaap
        B      die Oos-Kaap                                                                     
        C      die Wes-Kaap                                                                     C
        D      Gauteng

1.2     Die vernaamste tipe reënval wat Hermanus gedurende die winter ontvang, is ...
        reën.

        A      orografiese
        B      konveksie                                                                        
        C      frontale                                                                         C
        D      adveksie

1.3     Die manier waarop hoogte by 34°19ꞌ08ꞌꞌS 19°08ꞌ48ꞌꞌO op die topografiese
        kaart aangedui word, is 'n ...

        A      kontoerlyn.
        B      hoogtemerk.                                                                      
        C      punthoogte.                                                                      B
        D      peilbaken.

1.4     Die algemene vloeirigting van die Leeurivier in blok C9 op die topografiese
        kaart is in 'n ... rigting.

        A      noordelike
        B      suidelike                                                                        
        C      noordwestelike                                                                   A/C
        D      suidoostelike

1.5     Die afstand vanaf A na B op die lynskaal hieronder is ... meter.

        A      2 600
        B      2 400                                                                            
        C      2,6                                                                              B
        D      2,4

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  5                                   DBE/2021
                                    NSS/SS – Nasienriglyne

1.6     Die ware peiling vanaf die plek van aanbidding 1 tot by die skool 2 op die
        ortofotokaart is ...

        A      38°                                                                              
        B      55°
                                                                                                C
        C      235°
        D      252°

1.7     Mensgemaakte verskynsel 3 op die ortofotokaart is 'n ...

        A      kommunikasietoring.
        B      windpomp.                                                                        
        C      sekondêre pad.                                                                   A
        D      monument.

1.8     Die boorde en wingerde by M in blok C10 op die topografiese kaart is hoogs
        waarskynlik rypbestand omdat hulle in/op die ... gevind word.

        A      helling wat noord front
        B      helling wat suid front                                                           
        C      valleibodem
                                                                                                C
        D      skadusone

1.9     Die hoogliggende gebied by N in blok D7 op die topografiese kaart is 'n ...

        A      samevloeiing.
                                                                                                
        B      interfluviale rif.
        C      sytak.                                                                           B
        D      waterskeiding.

1.10    Die vernaamste kenmerk van die strome in blok D8 op die topografiese kaart:

        A      Erosie domineer
        B      Plaatvloei kom voor                                                              
        C      Afsetting domineer                                                               A
        D      Wyer kanale kom voor

1.11    Die dominante stroompatroon in blok H8 op die topografiese kaart is ...

        A      radiaal.                                                                         
        B      reghoekig.
                                                                                                D
        C      tralievormig.
        D      dendrities.

1.12    Die vernaamste aktiwiteit wat 'n omgewingsongeregtigheid in blok B5 op die
        topografiese kaart veroorsaak, is ...

        A      boerdery.
        B      visvangs.                                                                        
        C      voetslaan.
                                                                                                D
        D      uitgrawing.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                6                                    DBE/2021
                                  NSS/SS – Nasienriglyne

1.13    Die vernaamste faktor wat die verspreide patroon van die nedersetting by 4 op
        die ortofotokaart beïnvloed het, is die ...

        A      gradiënt.
        B      bewaringsgebied.                                                                
        C      brug.                                                                            A
        D      ander pad.

1.14    Die fisiese (natuurlike) verskynsels wat vir die lineêre vorm van die beboude
        gebiede in blok J10, K9 en K10 op die topografiese kaart verantwoordelik is, is
        die ...

        A      hoofverkeersroete en kraglyn.
        B      kuslynrotse en berg.                                                            
        C      hoofverkeersroete en berg.
                                                                                                B
        D      kraglyn en berg.

1.15    New Harbour by 5 op die ortofotokaart is 'n voorbeeld van 'n ... ekonomiese
        aktiwiteit.

        A      primêre
        B      sekondêre                                                                       
        C      tersiêre
                                                                                                C
        D      kwaternêre

                                                                                (15 x 1)       [15]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                    7                                       DBE/2021
                                      NSS/SS – Nasienriglyne

VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN TEGNIEKE

2.1      Verwys na die topografiese kaart.

         Bereken die magnetiese deklinasie (afwyking) vir 2021. Toon ALLE
         berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Dui die rigting in
         verhouding met ware noord duidelik in die finale antwoord aan.

         Verskil in jare:                                   2021 – 2014 = 7 jaar

         Gemiddelde jaarlike verandering:                   6'W

         Totale verandering:                                6' x 7 = 42' 

         Gemiddelde magnetiese deklinasie vir 2021: 25°28'
                                                    +42'
                                                    = 25°70'
                                                    = 26°10' wes van ware noord
                                                                            (5 x 1)                  (5)

2.2      Verwys na die topografiese kaart.

         2.2.1        Bereken die gemiddelde gradiënt vanaf peilbaken 31 (O) in blok I4
                      tot hoogtemerk 36.4 (P) in blok J5. Toon ALLE berekeninge. Punte
                      sal vir berekeninge toegeken word.

                                                                  vertikale interval (VI)
                      Formule: Gemiddelde gradiënt =
                                                               horisontal e ekwivalent (HE)

                                                       
         Formule: Gradiënt                                             Speling vir meting
                                                       
                                                                       (2.4 cm – 2.6 cm)
                                                                       Speling in meter
                            =         (Vervanging)                    (1 200 m – 1 300 m)

                            =         :          (berekening)

                            =                                          Speling vir gradiënt
                                                                       (1 : 2.69 – 1 : 2.92)

                            =   1 : 2.81                                               (5 x 1)
                                                                                                     (5)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   8                                       DBE/2021
                                     NSS/SS – Nasienriglyne

         2.2.2        (a)   Waarom het die gradiënt wat in VRAAG 2.2.1 bereken is,
                            die konstruksie van 'n pad tussen O (in blok I4) en P (in blok
                            J5) op die topografiese kaart bemoeilik?

                            Die gradiënt is te steil vir die konstruksie van paaie    (1 x 1)      (1)

                      (b)   Hoe het ingenieurs die R43 vanaf blok I4 tot blok J5 gebou
                            om die uitdaging wat by VRAAG 2.2.2(a) beantwoord is, te
                            oorkom?

                            Die pad is langs die gelyke gebied gebou/maklik om langs die
                            geleidelike helling te ry 
                            Die pad vermy die steil/heuwelagtige gebied 
                            Dit volg die vorm van die kontoere
                            Pad is langs die voet van die berg gebou 
                            Om die berg 
                            (Enige EEN)                                           (1 x 1)           (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 9                                     DBE/2021
                                   NSS/SS – Nasienriglyne

2.3      Die blok hieronder bestaan uit 'n vertikale en horisontale skaal, sowel as die
         hoogtes van die kontoerlyne vanaf 6 tot 7 wat op die ortofotokaart aangetref
         word.

         Gebruik die blok hieronder vir ALLE antwoorde op VRAAG 2.3.1.

          2.3.1       (a)   Dui die hoogte van U op die vertikale skaal van
                            dwarsdeursnee hierbo aan.

                            Verwys na die vertikale skaal op die dwarsdeursnee (1 x 1)        (1)

                      (b)   Voltooi die bostaande dwarsdeursnee wat 'n gebied vanaf 6
                            tot 7 op die ortofotokaart verteenwoordig, deur die gegewe
                            kontoerhoogtes op die horisontale skaal te gebruik.

                            Verwys na die dwarsdeursnee en ken punte as volg toe:
                            • Die vorm soos aangedui op die dwarsdeursnee  (2 x 1)           (2)

                      (c)   Identifiseer mensgemaakte       verskynsel   V    op      die
                            dwarsdeursnee.

                            Verwys na die dwarsdeursnee                         (1 x 1)       (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                10                                        DBE/2021
                                   NSS/SS – Nasienriglyne

           2.3.2      Bereken die vertikale vergroting van die dwarsdeursnee wat in
                      VRAAG 2.3.1(b) geteken is. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir
                      berekeninge toegeken word. Dui die maateenheid in die finale
                      antwoord duidelik aan.

                                                             vertikale skaal (VS)
                      Formule: Vertikale vergroting =
                                                            horisontal e skaal (HS)

                       VS = 1 cm verteenwoordig (20 x 100 = 2 000) cm

                          VS = 1 : 2000
                          HS= 1 : 10 000 
                                                        OF

                        VS =       en HS =         

                      VE =          (Vir korrekte vervanging van waardes)
                                                        OF

                             =           

                                    X

                             = 5 keer                                                (4 x 1)       (4)
                                                                                                    [20]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 11                                DBE/2021
                                    NSS/SS – Nasienriglyne

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

3.1      Verwys na die topografiese kaart.

         3.1.1        Ontvang die gekarteerde gebied oor die algemeen seisoenale of
                      reënval dwarsdeur die jaar?

                      Antwoord: Seisoenale reënval                            (1 x 1)       (1)

         3.1.2        Gee TWEE bewyse vanaf die topografiese kaart om die antwoord
                      op VRAAG 3.1.1 te ondersteun.

                      Standhoudende waterbronne / reservoirs / (opgaar) damme
                      Nie-standhoudende riviere 
                      Bewys van besproeiing
                      Vore  / spilpunt-besproeiing 
                      (Enige TWEE)                                            (2 x 1)        (2)

3.2      Verwys na die topografiese kaart.

         Hermanus is tussen die oseaan en 'n hoogliggende gebied (berg) geleë.
         'n Suidelike wind waai gedurende die dag.

         3.2.1        Is die suidelike wind aflandig of aanlandig?

                      Antwoord: Aanlandig                                     (1 x 1)       (1)

         3.2.2        Verduidelik jou antwoord op VRAAG 3.2.1

                      Die wind waai vanaf die see/ oseaan na die land 
                      Die wind waai vanaf 'n kouer (HD) gebied na 'n warmer (LD)
                      gebied 
                      (Enige EEN)                                         (1 x 2)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 12                                      DBE/2021
                                    NSS/SS – Nasienriglyne

3.3      Verwys na die Botrivier vanaf blok C6 tot blok D4 op die topografiese kaart.

         3.3.1        In watter stadium (loop) van ontwikkeling is die Botrivier?

                      Benedeloop 
                      (Aanvaar Ouderdomstadium/ Vlakte-stadium/ Onderloop)           (1 x 1)       (1)

         3.3.2        Gee EEN bewys vanaf die topografiese kaart om jou antwoord op
                      VRAAG 3.3.1 te ondersteun.

                      Rivier meander/kronkel 
                      Gelyke grond/ Kontoerlyne is ver vanaf mekaar 
                      Moeras en vlei 
                      Vloedvlakte 
                      Wye kanaal (by die benedeloop) 
                      Rivier vloei in die strandmeer/ mond/ see/ oseaan 
                      (Enige EEN)                                                    (1 x 2)       (2)

         3.3.3        Hoe het die geomorfologiese proses in hierdie stadium (loop) van
                      die rivier die akkerbou in die gebied beïnvloed?

                      Afsetting van vrugbare/alluviale grond in hierdie stadium bevorder
                      akkerbou 
                      Die gelyke gebied/vloedvlakte bevorder neerlating/afsetting 
                      Die meanders in hierdie stadium vertraag die rivier spoed en
                      moedig neerlating/afsetting van vrugbare grond aan 
                      Daar is minder erosie in hierdie stadium wat ideaal vir akkerbou is
                                                                                         
                      (Enige TWEE)                                                   (2 x 2)       (4)

3.4      Verwys na die grondgebruiksone tussen Hawston en Fisherhaven in blok H3
         en H4 op die topografiese kaart.

         3.4.1       Identifiseer die grondgebruiksone tussen Hawston en Fisherhaven in
                     blok H3 en H4 op die topografiese kaart.

                     Landelik-stedelike oorgangsone                                 (1 x 1)       (1)

         3.4.2       Gee EEN bewys vanaf die kaart om jou antwoord op VRAAG 3.4.1
                     te ondersteun.

                     Teenwoordigheid van rioolwerke 
                     Ontspanningsgebied 
                     Uitgrawings
                     Begrafplaas 
                     Dit is aan die buitewyke van die lae digtheid beboude gebiede van
                     Hawston en Fisherhaven
                     (Enige EEN)                                                 (1 x 2)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 13                                        DBE/2021
                                    NSS/SS – Nasienriglyne

3.5      Verwys na 9 op die ortofotokaart.

         3.5.1        Identifiseer die straatplan (patroon) by 9.

                      Radiaal/ Straal (spinnekopweb )
                      Aanvaar Spinnerak 
                      (Enige Een)                                                      (1 x 1)       (1)

         3.5.2        Gee EEN voordeel van die straatplan (patroon) by 9.

                      Daar in minder kruisings/interseksies 
                      Alle belangrike paaie lei tot/konvergeer by die sentrale punt/
                      fokuspunt 
                      Dit minimaliseer verkeersopeenhopings 
                      Dit is 'n aantrekliker straatplan (patroon) as die rooster straatplan
                      (patroon) 
                      Makliker vloei van verkeer 
                      (Enige EEN)                                                    (1 x 1)         (1)

         3.5.3        Hoe het die straatplan (patroon) by 9 ontwikkel?

                      Straatplan het rondom 'n sentrale punt/fokuspunt ontwikkel 
                      Die paaie konvergeer tot 'n fokuspunt 
                      Die paaie divergeer vanaf 'n fokuspunt 
                      (Enige EEN)                                                 (1 x 2)            (2)

3.6      Verwys na 10 op die ortofotokaart, wat 'n nywerheidsgebied is.

         3.6.1        Is die nywerhede swaar of ligte nywerhede?

                      Antwoord: ligte                                                 (1 x 1)       (1)

         3.6.2        Bespreek waarom die nywerhede                 wat   in   VRAAG     3.6.1
                      geïdentifiseer is, se ligging geskik is.

                     Nabyheid van residensiële gebiede vir 'n potensiële mark/ kliënte
                     
                     Beskikbaarheid/ nabyheid van werkers vanaf die omliggende
                     residensiële gebiede 
                     Toegang tot 'n pad (R43) om goedere te versprei 
                     Die omliggende gebiede word nie deur die industrieë besoedel
                     nie 
                     Grondstowwe benodig vir die industrieë is naby geleë
                     Dit is op plat grond geleë want kontoerlyne is ver van mekaar                 (4)
                     (Enige TWEE)                                                 (2 x 2)
                                                                                                     [25]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 14                                     DBE/2021
                                    NSS/SS – Nasienriglyne

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

4.1      Die volgende inligting oor die Klei Dam by Q (blok G8) op die topografiese
         kaart word verskaf:

         Ligging: 34°21ꞌ45ꞌꞌS 19°12ꞌ45ꞌꞌO
         Diepte: 10 m

         4.1.1        Is die Klei Dam by Q in blok G8 'n punt-, lyn- of poligoon-
                      verskynsel?

                      Antwoord: poligoon                                           (1 x 1)       (1)

         4.1.2        Noem of die volgende ruimtelike data of attribute data is.

                      (a)   Die diepte van die Klei Dam by Q

                            Attribuut data                                         (1 x 1)       (1)

                      (b)   Die ligging van die Klei Dam by Q

                            Ruimtelike data                                        (1 x 1)       (1)

         4.1.3        Verduidelik die belangrikheid daarvan om die diepte van die
                      Klei Dam by Q vir boerderyaktiwiteite in die gebied te bepaal.

                      Die water drakapasiteit is meer in 'n dieper dam/groter volume
                      water 
                      Meer water is beskikbaar in 'n dieper dam vir boere om te gebruik
                      tydens droogtes/groter stoorkapasititeit 
                      Om te bepaal hoeveel water (kwantiteit) vir besproeiing beskikbaar
                      is 
                      Diepte van die dam in belangrik in die geval van vloede sodat
                      voorkomende maatreëls geneem kan word 
                      Verdamping (tempo) is minder in dieper damme, daarom is meer
                      water beskikbaar 
                      (Enige EEN)                                                 (1 x 2)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                15                                    DBE/2021
                                   NSS/SS – Nasienriglyne

4.2      Verwys na die vergrote insetsel van blok F4 op die topografiese kaart, wat 'n
         kombinasie van verskillende datalae toon.

         4.2.1       Wat is 'n datalaag?

                     'n Laag wat 'n sekere/ spesifieke tema of ruimtelike geografiese
                     verskynsel verteenwoordig 
                     [Konsep –
                     MOENIE DIE DEFINISIE VAN DATA OORLEGGING AANVAAR
                     NIE]                                                     (1 x 1)           (1)

         4.2.2       Gebruik die topografiese kaart en identifiseer die datalaag wat op
                     die insetsel uitgelaat is.

                     Infrastruktuur (Vervoer) (MOENIE VOORBEELDE AANVAAR NIE)
                                                                      (1 x 1)                  (1)

         4.2.3       Wat is die belangrikheid van die datalaag wat in VRAAG 4.2.2
                     geïdentifiseer is vir die ekonomiese ontwikkeling van die boerdery-
                     gemeenskap in blok F4?

                     Die belangrikheid van vervoer  ( van insette na boere toe) 
                     (van produkte vanaf boere) 
                     Gee toegang tot dienste (Aanvaar voorbeelde) 
                     Skep toegang vir arbeiders na en van die plaas 
                     Infrastuktuur maak die plase toeganklik vir toeriste 
                     (Enige TWEE)                                                (2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                               16                                    DBE/2021
                                  NSS/SS – Nasienriglyne

4.3      Verwys na blok D4 en D5 op die topografiese kaart. Die watergehalte in die
         blokke wat geïdentifiseer is, kan deur menslike aktiwiteite affekteer word. Hoe
         sal 'n GIS-spesialis data bevraagtekening kan gebruik om die watergehalte in
         hierdie gebied te evalueer?

         Doen navorsing oor aktiwiteite in die gebied 
         Bepaal hoeveel bemestingstowwe in die waterhulpbronne gestort word 
         Bepaal wat die vlak van besoedeling (suurheid, olie en dampe) van die water
         is (aanvaar voorbeelde van oorsake) 
         Bepaal hoe die hoeveelheid rommelstrooiing op die gholfbaan die
         watergehalte beïnvloed 
         Bepaal hoe huishoudelike afvalprodukte vanaf die Arabella Landgoed 'n impak
         op die watergehalte het 
         Bepaal wat die impak van 'n buffersone op die watergehalte is                    (4)
         (Enige EEN)                                                          (2 x 2)
                                                                                            [15]

                                                                             TOTAAL:        75

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2021-eng/499f6ee6-d3a9-4e2b-81ac-b06c168cb10c) — Geography · QP · 2021 · Eng
- [Geography P2 May June 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2021-afr/7ab47572-a87d-4063-a7c1-e6eaae30e1df) — Geography · QP · 2021 · Afr
- [Geography Grade 12 Trial 2021 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-trial-2021-p2-and-memo/8594d365-a1ab-42b6-9e6d-a3b1f8ab2d54) — Geography · Memo · 2021
- [Geography P2 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2017-memo-afr/72436cd8-d57e-4f4f-9f26-1dc7cd2ce326) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [Geography P2 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2016-memo-afr/866f91a0-47f5-439b-b3e9-9f6d8f44bef4) — Geography · Memo · 2016 · Afr
- [Geography P1 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2021-eng/2d122178-69e5-4bd5-9915-c780e26aca2b) — Geography · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
