# Geography Grade 12 Paper 2 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2023-mg-afr/e1e97534-5cf2-4594-b5ee-da1661d1be5a
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 Paper 2 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2023-mg-afr/e1e97534-5cf2-4594-b5ee-da1661d1be5a)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
                NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                 GEOGRAFIE V2

                                       2023

                                NASIENRIGLYNE

                                                                   PUNTE: 150

                     Die nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 2

Geografie/V2                                 2                                    DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

NASIENBEGINSELS VIR GEOGRAFIE- NSS NOVEMBER 2022 EN NSS/SC JUNIE
2023

Die volgende nasienbeginsels is ontwikkel om nasien in alle provinsies te standaardiseer.

MERK
    ALLE vrae MOET gemerk word, ongeag of dit korrek of verkeerd is
    Waar die maksimum punte vir 'n spesifieke vraag toegeken is, plaas 'n    M
     oor die res van die teks om aan te dui dat die maksimum punte behaal is.
    'n Duidelike, netjiese regmerkie moet gebruik word: 
     o As EEN punt toegeken word, moet EEN regmerkie gebruik word: 
     o As TWEE punte toegeken word, moet TWEE regmerkies gebruik word: 
     o Die regmerkie moet geplaas word by die FEIT waar 'n punt toegeken word
     o Regmerkies moet KLEIN gehou word, aangesien verskillende lae moderering
           kan plaasvind
    Verkeerde antwoorde moet met 'n duidelike, netjiese kruis gemerk word: 
     o Gebruik MEER as een kruisie oor 'n paragraaf/besprekingstylvrae om aan te dui
           dat alle feite oorweeg is
     o MOENIE 'n streep deur 'n verkeerde antwoord trek nie
     o MOENIE die verkeerde feite onderstreep nie

Vir die volgende aksiewoorde is EEN-woord antwoorde aanvaarbaar: lys, noem, identifiseer
Vir die volgende aksiewoorde moet 'n VOLLEDIGE sin geskryf word: beskryf, verduidelik,
evalueer, ontleed, Stel voor, onderskei, definieer, bespreek, waarom, hoe
Die volgende aksiewoorde moet binne sy konteks gelees word om te bepaal of 'n EEN-woord
antwoord of VOLLE sin vereis word: verskaf, wat, tabuleer en gee

LET OP DIE VOLGENDE
  As die nommering verkeerd is of weggelaat word, solank die volgorde van antwoorde op
   vrae gevolg word, kan kandidate gekrediteer word
  Spelfoute, indien herkenbaar, ken die punte toe mits die betekenis korrek is.
  Wees sensitief vir die sin van 'n antwoord, wat op 'n ander manier gestel kan word
  Op vrae waar 'n letter die aanvaarde antwoord is, maar die leerder die werklike antwoord-
   ken die punte toe.
  Daar sal addisionele riglyne vir die nasien van sekere vrae wees. (*)

TOTAAL EN OORDRAG VAN PUNTE

  Elke subvraag moet opgetel word
      o Vrae in Afdeling A het vyf onderafdelings, dus vyf sub-totale per vraag word
          vereis. Afdeling B het drie onderafdelings en drie subtotale.
      o Onderafdeling totale moet in die regterkantse kantlyn geskryf moet word en
          onderstreep moet
      o Subtotale moet leesbaar geskryf word
      o Laat ruimte om gemodereerde punte op verskillende vlakke in te skryf
     Tel sub-totale op en dra totaal oor aan die linker boonste kantlyn langs die
      vraagnommer
     Oordrag totaal na omslag van antwoordboek

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Geografie/V2                                  3                                   DBE/2023
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

30   VRAAG 1

     1.1.1    A (Suid-Atlantiese Hoog) (1) 
     1.1.2    B (Kalahari High) (1) 
     1.1.3    B (Suid-Indiese) (1)                                                                 2

     1.2.1    Smeltende sneeu 
     1.2.2    Mond 
     1.2.3    Derde orde                                                                           2

     1.3.1    Katabatiese 
     1.3.2    1 kom gedurende die dag voor terwyl 2 snags voorkom 

     1.3.3    Koue lug rol af in
                                 die vallei en vorm 'n inversie

                                                         Lug vloei teen die
                                                         helling af 
                                                                                                    6

     1.4.1    Vorm van voorste konkaaf 
              Steil helling van front 

     1.4.2    Warm lug ondergrawe die koue lug 
                                                                                   
     1.4.3    Lug agter die kouefront is kouer as die lug voor. Koue lug beweeg vinniger as
              warm lug voor dit. Koue front haal die warm voorkant in.                            7

     1.5.1    (a) 'n Rivier wat net heeljaar vloei 

              (b) Die rivier kanaal is wyd 
                                               
              (c) Gereeldheid van reënval en die grondtipe waaroor die strome vloei.
                                   
     1.5.2    Gauteng en die Oos-Kaap

     1.5.3    Die koste van voedselproduksie sal toeneem, want dit is duur om gesuiwerde
                                                   
              water te koop. Boere sal meer chemikalieë moet koop om water te suiwer.
              Chemikalieë kos baie en dit sal produksiekoste verhoog. Dit sal duur wees
                                                                      Hierdie koste sal by
              om water te suiwer vir gebruik in elektrisiteitsopwekking.
              elektrisiteitspryse ingesluit word. Koste sal die prys van elektrisiteit tydens
                                                  M
              produksie verhoog. Daar sal minder skoon water wees om hidro-elektrisiteit            13
              op te wek.

     Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Geografie/V2                                     4                                DBE/2023
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS

1.1    1.1.1        C (1)

       1.1.2        B (1)

       1.1.3        C (1)

       1.1.4        D (1)

       1.1.5        A (1)

       1.1.6        A (1)

       1.1.7        C (1)

       1.1.8        A (1)                                                         (8 x 1)   (8)

1.2    1.2.1        funksie (1)

       1.2.2        metropolis (1)

       1.2.3        dorp (1)

       1.2.4        klein dorpie (1)

       1.2.5        stad (1)

       1.2.6        konurbasie (1)

       1.2.7        afneem (1)                                                    (7 x 1) (7)

1.3.   1.3.1        Landelik-stedelike migrasie is die beweging van mense van die
       DEFINISI V
       LANDELIKE-   landelike gebied na die stedelike gebied (2)
       STEDELIKE
       MIGRASIE     [KONSEP]                                               (1 x 2) (2)

                    INTRUKSIES VIR DEEL MERK
                    Landelike-stedelike migrasie is die beweging van mense (1)

       1.3.2        Plaasmoorde (1)
       EEN
       SOSIALE      Armoede (1)
       STOOTFAK-
       TOR IN A     Verlies aan werksgeleenthede (1)
                    [ENIGE EEN]                                                   (1 x 1)   (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Geografie/V2                                       5                                  DBE/2023
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

      1.3.3           Kraan/drinkbare water (1)
      NOEM TWEE
      BASIESE         Elektrisiteit (1)
      DIENSTE
      WAT MEER        Sanitasie (1)
      TOEGANKLK
      IN              Vullis en afvalverwydering (1)
      STEDELIKE
      AREAS           Gesondheidsorg (aanvaar voorbeelde) (1)
                      Maatskaplike welstand (1)
                      Behuising (1)
                     Onderwys (1)
                     Veiligheid en sekuriteit (1)
                     [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 1)   (2)

      1.3.4           Die aanvraag vir behuising kan nie aan voldoen word nie (2)
      HOE
      LANDELIK-
      STEDELIK
                      Daar is 'n tekort aan beskikbare grond (2)
      MIGRASIE
      UITDAGINGS IN   Kortings op munisipale begrotings (aanvaar voorbeelde) (2)
      BEHUISING IN
      B VEROOR-       [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2)   (4)
      SAAK

      1.3.5           Skep meer/beter werksgeleenthede (aanvaar voorbeelde) (2)
      DRIE
      INGRYPINGS      Moedig kommersiële boerdery aan (2)
      STRATEGIEE
      OM              Ontwikkel/verbeter vaardighede van werkers (aanvaar voorbeelde) (2)
      LANDELIKE-
      STEDELIKE       Verskaf kredietfasiliteite/lenings/subsidies aan boere (2)
      MIGRASIE
      TE              Effektiewe grondhervormingsprogramme (aanvaar voorbeelde) (2)
      VERMINDER
                      Desentraliseer nywerhede/besighede (2)
                      Ontwikkel ekotoerisme (aanvaar voorbeelde) (2)
                      Organiseer feeste/ontspanningsaktiwiteite (aanvaar voorbeelde) (2)
                      Adverteer/bemark die gebied (2)
                      Verskaf basiese dienste (aanvaar voorbeelde) (2)
                      Verbetering van infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) 2)
                      Skep aansporings om mense aan te moedig om landelike-stedelike
                      migrasie te beperk (aanvaar voorbeelde) (2)
                      Mense te hervestig in geskikte landelike areas (2)
                      [ENIGE DRIE]                                                   (3 x 2) (6)

1.4    1.4.1          Buitewyke (periferie) van die stedelike gebied                  (1 x 1)   (1)

       1.4.2          Landbou /Boerdery (1)
       NOEM TWEE
       EKONOMIES      Nywerhede/Vervaardiging (1)                                     (2 x 1) (2)
       AKTIWITEITE
       V. FOTO

       1.4.3          Goedkoper grondwaardes (2)
       HOE
       EKONOMIES      Genoeg beskikbare grond vir uitbreiding (2)
       AKTBY B
       VOORDEEL       Toegang tot infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2)
       TREK UIT
       LIGGING IN     Grondstowwe van plase (2)
       L-S
       OORGANGS       Naby aan arbeidsmag (2)
       ONE
                      Toegang tot gelyke grond (2)
                      Toegang tot water (2)
                      Toegang tot nabygeleë markte (2)
                      Minder verkeersopeenhopings (2)
                      [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2)   (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Geografie/V2                                       6                                   DBE/2023
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

        1.4.4          Verskaf werksgeleenthede (2)
        WATTER
        POSITIEWE      Verbeter vaardighede van plaaslike werksmag (aanvaar voorbeelde)
        IMPAK AKT B
        OP                                                                            (2)
        PLAASLIKE
        GEMEEN         Sosiale verbeteringsprogramme (2)
        SKAP
                       Infrastrukturele verbeterings (aanvaar voorbeelde) (2)
                       Verbeterde dienste (aanvaar voorbeelde) (2)
                       Keer mense om uit die gebied trek (2)
                       Verhoog lewenstandaard (2)
                       Nader aan die werk (2)
                       Beskikbaarheid van vervaardigde goedere (2)
                       Verbeter koopkrag (2)
                       Vermenigvuldiger effek (aanvaar voorbeelde) (2)
                       Verlaag pryse van goedere (aanvaar voorbeelde) (2)
                        [ENIGE TWEE]                                              (2 x 2)        (4)

        1.4.5          Verminder grond vir gebruik vir boerdery (aanvaar voorbeelde) (2)
        HOE     HET
        ONLANGSE       Stedelike funksies oorheers (2)
        UITBREIDING
        VAN GROOT      Verandering in verskeidenheid/tipe stedelike funksies (2)
        STEDE    DIE
        LANDELIKE      Verhoog die waarde van grond (2)
        STEDELIKE
        OORGANGS       Toename in die aantal mense (2)
        ONE
        BEïNVLOED      Toename in misdaad (2)
                       Dienste sal onder druk wees (2)
                       Meer geboue (aanvaar voorbeelde) (2)
                       Stedelike verspreiding (2)
                       Dit verhoog die hoeveelheid verkeer (2)
                       Verhoogde vlakke van besoedeling (aanvaar voorbeelde) (2)
                       Estetiese skoonheid van die grondgebruiksone word verminder (2)
                       Vernietiging van biodiversiteit/ekosisteme (2)
                       Verhoogde gronderosie (2)
                       Minder vrugbare grond (2)
                       Verhoogde afloop (2)
                       Watertafel verlaag (2)
                       [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2)    (4)

1.5      1.5.1         Beperkte infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (1)
       IDENTIFISEER
            EEN        Pre-gefabriseerde materiale (aanvaar voobeelde) (1)
         KENMERK
      SIGBAAR IN DIE   Hoë geboudigtheid (1)
           FOTO
                       Beperkte spasie (1)
                       Klein huisies (1)
                       Gebrek aan beplanning (1)
                       Gebrek aan basiese dienste (aanvaar voorbeelde) (1)
                       [ENIGE EEN]                                                     (1 x 1)   (1)

        1.5.2          Klein ruimtes (beperkte privaatheid) (1)
        NOEM TWEE
        NEGATIEWE      Oorbevolking (1)
        SOSIALE
        IMPAKTE IN     Oorvleueling van strukture (brandgevaar) (1)
        DIE
        UITTREKSEL     Siektes (1)
                       [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 1)   (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Geografie/V2                                    7                                  DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

      1.5.3        Toename in werkloosheid (2)
      GEE TWEE
      EKONOMIES    Toename in armoede (2)
      E    REDES
      VIR SNELLE   Hoë inflasiekoers (2)
      GROEI VAN
      DIE          Hoë pryse/huur van huise (2)
      INFORMELE
      NEDERSETT    Mense kan nie huise bekostig nie (2)
      INGS
                   Salarisbesnoeiings (2)
                   Begrotingsbesnoeiings (2)
                   [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2)    (4)

      1.5.4        Verskaf nie laekostebehuising nie weens tekorte aan beskikbare
      PARAGRAA
      F            grond/begrotingsbesnoeiings (2)
      VERDUIDELI
      K HOEKOM     Geen basiese dienste/fasiliteite (aanvaar voorbeelde) is verskaf weens
      REGERING
      GEFAAL       begrotingstekorte (2)
      HET OM DIE
      GEMEENSK     Geen basiese infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) weens 'n tekort aan
      PPE     IN
      INFORMELE    opgeleide personeel (2)
      NEDERSETT
      INGS BY TE   Skep nie genoeg werksgeleenthede nie weens 'n tekort aan
      STAAN
                   beleggings (2)
                   Ondoeltreffende polisiëring om misdaad te beveg weens swak
                   beplanning (2)
                   Het nie finansies toegestaan om die lewenstandaard van mense te
                   verbeter nie, weens begrotingsbesnoeiings (2)
                   Begrotingstekorte weens korrupsie/ wanbesteding van finansies (2)
                   Ongekwalifiseerde mense wat hierdie projekte bestuur (wat vertraag
                   word) as gevolg van nepotisme/kronyisme (2)
                   Beperkte programme vir die verbetering van vaardighede/opleiding van
                   gemeenskappe as gevolg van begrotingsbeperkings (2)
                   Mense wat gedwing word om in informele nedersettings te bly weens
                   grondbesitkwessies (2)
                    [ENIGE VIER]                                                   (4 x 2) (8)

                   INSTRUKSIE VIR DEEL NASIEN- MAKSIMUM VAN VIER
                   Hulle het nie laekostebehuising verskaf nie (1)
                   Geen basiese dienste/geriewe is verskaf nie (1)
                   Geen basiese infrastruktuur nie (1)
                   Het nie genoeg werksgeleenthede geskep nie (1)
                   Onvoldoende polisiëring (1)
                   Het nie finansiering toegeken nie (1)
                   Korrupsie (1)
                   Nepotisme/Kronyism (1)
                   Beperkte programme vir vaardigheidsverbetering (1)
                   Grondbesitkwessies (1)
                                                                                             [60]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Geografie/V2                                      8                     DBE/2023
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: EKONOMIESE GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA

2.1    2.1.1        B (1)

       2.1.2        A (1)

       2.1.3        C (1)

       2.1.4        B (1)

       2.1.5        C (1)

       2.1.6        D (1)

       2.1.7        B (1)

       2.1.8        D (1)                                               (8 x 1)   (8)

2.2    2.2.1        Y (1)

       2.2.2        Z (1)

       2.2.3        Z (1)

       2.2.4        Y (1)

       2.2.5        Y (1)

       2.2.6        Z (1)

       2.2.7        Y (1)                                              (7 x 1 )   (7)

2.3.   2.3.1        60% (1)                                             (1 x 1)   (1)

       2.3.2        KwaZulu-Natal (1)
                    Mpumalanga (1)                                      (2 x 1) (2)

       2.3.3        Subtropiese klimaatstoestande (1)
       NOEM TWEE
       FISIESE      Hoë temperature (1)
       FAKTORE
       WAT          Hoë reënval (1)
       SUIKERRIET
       BEVORDER     Rypvrye area (1)
                    Goed gedreineerde / vrugbare grond (1)
                    [ENIGE TWEE]                                        (2 x 1)   (2)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Geografie/V2                                     9                                    DBE/2023
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

      2.3.4         Dit verskaf werksgeleenthede (plase/suikermeulens) (2)
      WAAROM IS
      SUIKERRIET    Veelvuldige effek/stimuleer ekonomie (aanvaar voorbeelde) (2)
      BOERDERY
      NB      VIR   Verskaf inkomste vir kleinskaalse boere (2)
      KLEIN
      DORPE   EN    Onverwerkte materiaal vir sekondêre aktiwiteite (aanvaar voorbeelde)
      LANDELIKE
      DORPIES                                                                              (2)
                    Verbeter infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2)
                    Klein dorpies/landelike dorpies gedeeltelik/ totaal afhanklik op suikerriet
                    boerdery (2)
                    Verbeterde lewensstandaard /lewenskwaliteit (aanvaar voorbeelde) (2)
                    Dit skep toegang tot markte (2)
                    [ENIGE TWEE]                                                       (2 x 2) (4)

      2.3.5         Suikerbelasting het die vraag na suiker verminder (2)
      VERDUIDEL
      K     DRIE    Fluktuerende pryse beperk beleggings (2)
      EKONOMIES
      E FAKTORE     Styging in koste van uitvoere (2)
      WAT       N
      NEGATIEWE     Die vraag na suikerriet in Suider-Afrika het afgeneem (aanvaar
      IMPAK   OP
      SUIKERRIET    voorbeelde) (2)
      PRODUKSIE
      HET           Hoër produksiekoste (aanvaar voorbeelde) (2)
                    Beurtkrag verlaag produksie (2)
                    Gebrek aan subsidies in Suid-Afrika (2)
                    Arbeidstakings verlaag produksie (2
                     [ENIGE DRIE]                                           (3 x 2) (6)

2.4   2.4.1         Mosambiek (1)
                    (Aanvaar swaziland) (1)
                    [ENIGE EEN]                                                       (1 x 1)   (1)

      2.4.2         Om hul ekonomie te herbou en handel- en beleggingsbande te
      Uittreksel
                    hervat (1)                                           (1 x 1) (1)

      2.4.3         Gauteng/PWV kern industriële streek (1)                           (1 x 1)   (1)

      2.4.4         Verbeterde infrastrukturele ontwikkeling (aanvaar voorbeelde) (2)
      HOE SAL DIE
      MK      ROI   Toename in die volume verkeer (2)
      BESIGHEIDS
      GELEENTHE     Die roete word veiliger (2)
      DE      VIR
      ONDERONT      Dit sal entrepreneursgeleenthede bevorder (aanvaar voorbeelde) (2)
      WIKKELDE
      GEMEENSKA     Verhoogde vaardighede van plaaslike mense (2)
      PPE LANGS
      DIE           Vermenigvuldiger effek (verhoogde koopkrag) (aanvaar voorbeelde) (2)
      KORRIDOR
      SKEP          Werkskepping (2)
                    Dit bevorder handel (aanvaar voorbeelde) (2)
                    [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Geografie/V2                                     10                                    DBE/2023
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

      2.4.5         Verbeterde spoorweë lei tot goedkoper vervoer van goedere (2)
      PARAGRAAF
      VERDUIDEL     Verbeterde paaie sal snelle vervoer van goedere maklik maak (2)
      K      HOE
      OPGRADE-      Die uitbreiding van die hawe moedig die uitvoer/invoer van bonkige
      RING    VAN
      VERSKILLEN    goedere aan (2)
      DE    TIPES
      INFRASTRU     Die verbetering van hawefasiliteite sal die uitvoer van goedere verhoog
      KTUUR
      POSITIEWE     (2)
      IMPAK    OP
      HANDEL        Meer toeganklikheid deur hawens/paaie/spoor verbeter handel
      HET
                    (aanvaar voorbeelde) (2)
                    Verbeterde kragtoevoer sal produksie verbeter (2)
                    Verbeterde kommunikasienetwerke verbeter handelsbetrekkinge (2)
                    [ENIGE VIER]                                                      (4 x 2)    (8)

                    INSTRUKSIE VIR DEEL NASIEN- MAKSIMUM VIER
                    Verbeterde spoorweë (1)
                    Verbeterde paaie (1)
                    Brei die hawe uit (1)
                    Verbetering van hawefasiliteite (1)
                    Meer toeganklikheid deur hawens/paaie/spoorweë (1)
                    Verbeterde kragtoevoer (1)
                    Verbeterde kommunikasienetwerke (1)

2.5   2.5.1         Skadu-ekonomie (1)                                                 (1 x 1) (1)

      2.5.2         Sy kan dit nie bekostig nie (1)                                    (1 x 1)   (1)

      2.5.3         'gereeld blootgestel aan klopjagte' (1)
      KWOTEER
                    'goedere beslag gelê op' (1)
                    'boetes kry' (1)
                    [ENIGE EEN]                                                        (1 x 1)   (1)

      2.5.4         Hulle betaal nie belasting aan SARS nie (2)
                    Ongeregistreerde besighede (2)
                    [ENIGE EEN]                                                        (1 x 2)   (2)

      2.5.5         Dit skep werk (2)
      HOE   TREK
      EKONOMIE      Afhanklikheid op die staat verminder (aanvaar voorbeelde) (2)
      VOORDEEL
      UIT           Goedere is goedkoper (2)
      INFORMELE
      SEKTOR        Dienste is bekostigbaar (aanvaar voorbeelde) (2)
                    Hulle koop goedere/handelsware van formele besighede (2)
                    Skepping van nuwe vaardighede (aanvaar voorbeelde) (2)
                    Hulle betaal BTW (2)
                    Verminder misdaad (2)
                    [ENIGE TWEE]                                                       (2 x 2)   (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Geografie/V2                                    11                                   DBE/2023
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

      2.5.6         Hul kan die belasting verminder (2)
      STEL   DRIE
      AANSPORIN     Bekostigbare/gratis registrasiefooie (2)
      GS    VOOR
      WAT           Verskaf toegang tot kapitaal/lenings (2)
      REGERING
      KAN           Vaardigheid opleiding (aanvaar voorbeelde) (2)
      VERSKAF OM
      INFORMELE     Laat informele besighede toe om van die huis af te werk (2)
      SEKTOR TE
      REGULEER      Effektiewe polisiëring/geen teistering nie (2)
                    Bied bekostigbare huurkontrakte op persele aan (2)
                    Werksvoordele aan werkers in die informele sektor (2)
                    Vennootskappe tussen formele en informele sektore (2)
                    Voorsiening van fasiliteite (aanvaar voorbeelde) (2)
                    Verskaf dienste (aanvaar voorbeelde) (2)
                    [ENIGE DRIE]                                                     (3 x 2) (6)
                                                                                             [60]

                                                                  TOTAAL AFDELING A: 120

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Geografie/V2                                   12                                     DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

3.1   KAARTVAARDIGHEDE EN BEREKENINGE

      3.1.1       B (1)                                                               (1 x 1)   (1)

      3.1.2       (3,7 cm x 0,5) x (3,3 (1) cm x 0,5)   (Speling 3,2 cm – 3,4 cm)
                  (1,85 (1) km x (1,65 (1) km)          (Speling1,6 km -1,7 km)
                  3,05 km² (1)                           (Speling 2,96 – 3,15 km²)    (4 x 1)   (4)

      3.1.3       161° (1)                                                            (1 x 1)   (1)

      3.1.4       Totale verandering: 3 x 10' = 30' (1)
                  Magnetiese Deklinasie vir 2023: 21° 09'W + (1) 30'
                  21° 39' W van ware noord (1)                                        (3 x 1)   (3)

      3.1.5       161° + 21° 39' = 182° 39' (1)                                       ( 1 x 1) (1)

3.2   KAARTINTERPRETASIE

      3.2.1       (a) landelike-stedelike oorgangsone (1)                             (1 x 1)   (1)

      IMPAK VAN   (b) Afstand tussen die twee plekke (minimaliseer die uitwerking van die
      LIGGING
                     omgewingsongeregtighede) (2)                                  (1 x 2)      (2)

      3.2.2       (a) mynbou (1)                                                      (1 x 1)   (1)

                  (b) Vervoerbande (2)
      BEWYS
      VAN             Skagte (2)
      MYNBOU
                      Uitgrawings (2)
                      Mynhope (2)
                      Slikdamme (2)
                      [ENIGE EEN]                                                     (1 x 2)   (2)

      VERVOER     (c) Pad (1)
      INFRASTRU
      KTUUR VIR       Spoor-/dienslyn (1)
      MYNBOU
                      Vervoerbande (1)
                      [ENIGE EEN]                                                     (1 x 1)   (1)

      3.2.3       (a) Roosterpatroon (1)                                              (1 x 1)   (1)
      STRAATPA
      TROON
      VERKEERS
      OPEENHOPI   (b) Daar is baie kruispaaie/verkeersligte (2)                       (1 x 2)   (2)
      NG

      TOPOGRAFI
      E           (c) (Gelyke grond) maak dit maklik om uit te lê (2)                 (1 x 2)   (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Geografie/V2                                    13                                 DBE/2023
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

3.3   GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

      3.3.1      (a) Ruimtelike (1)                                                (1 x 1)   (1)

                 (b) 27°53'S (1) 26°42'O (1)                                       (2 x 1)   (2)

                 (c) Dit vertel jou watter tipe/s pad (paaie) dit is               (1 x 2) (2)

      3.3.2      Afstandswaarneming (1)                                            (1 x 1) (1)

      3.3.3      Dit is veiliger (2)
      VOORDEEL
      VAN        (Gedurende 'n mynramp) kan ontoeganklike gebiede gemonitor
      AFSTAND
      WAARNEMI   word (2)
      NG
                 Meer inligting van kan verkry word (aanvaar voorbeelde) (2)
                 Gereelde opdaterings (2)
                 Dit is goedkoper (2)
                 Groot gebiede kan vasgelê word (2)
                 'n Vinniger metode om data in te samel (2)
                 Meer akkurate inligting ingesamel (2)
                 [ENIGE EEN]                                                 (1 x 2)         (2)

                                                                       TOTAAL AFDELING B: 30
                                                                           GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2023-eng/f5e58301-48ca-48fa-8954-2d7c5c635d30) — Geography · QP · 2023 · Eng
- [Geography P2 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2017-memo-afr/72436cd8-d57e-4f4f-9f26-1dc7cd2ce326) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [Geography P2 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2016-memo-afr/866f91a0-47f5-439b-b3e9-9f6d8f44bef4) — Geography · Memo · 2016 · Afr
- [Geography P1 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2023-afr/ff0e4298-0e58-4cef-8459-91ca66a4a32d) — Geography · QP · 2023 · Afr
- [Geography P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2023-eng/84a5fe29-005f-47f2-bf86-b4efac7d7cc8) — Geography · QP · 2023 · Eng
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/4d6a4eeb-5ee5-44a7-9392-783928539ee7) — Geography · QP · 2023

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
