# Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2017 Memo (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov-2017-afrikaans/c234ee46-cdfc-4e5d-87dc-14c463cd9dd7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov-2017-afrikaans/c234ee46-cdfc-4e5d-87dc-14c463cd9dd7)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                     NOVEMBER 2017

                      GEOGRAFIE V2
                      NASIENRIGLYN

PUNTE:   75

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

2
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFI E V2                                     (EC/NOVEMBER 2017)

 VRAAG 1: MEERVOUDDIGEKEUSE-VRAE

 Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 3224 BA en BC
 GRAAFF-REINET, en op die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde
 gebied gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende
 vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs
 elke vraag.

 1.1     Die kaartverwysing noord van Graaff-Reinet is …

         A      3224BA21.
         B      3224BC1.
         C      3224BC6.                                                                   A
         D      3224BC7.

 1.2     Die breedtelyn wat A op die algemene inligting kaart op bladsy 3 gemerk
         is, is ...

         A      24°S.
         B      32°O.
         C      25°O.                                                                      D
         D      32°S.

 1.3     Die Sondagsrivier in blok G2 op die topografiese kaart, vloei in ŉ ... rigting.

         A      noordoostelike
         B      suidelike
         C      noordwestelike                                                             B
         D      westelike

 1.4     Die kaartprojeksie wat op die Graaff-Reinet-kaart gebruik word, is die ...
         projeksie.

         A      transversale
         B      Lambert
         C      Mercator                                                                   D
         D      Gauss konforme

 1.5     Die nommer, 1, op die ortofotokaart verwys na ŉ ...

         A      sekondêre pad.
         B      hoofverkeerpad.
         C      spoorlyn.                                                                  B
         D      hoofpad.

 1.6     Die tipe helling van die landskap vanaf 2 tot 3 op die ortofotokaart is ...

         A      steil.
         B      konkaaf.
         C      konveks.                                                                   B
         D      getrap.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOV EMBER 2017)
                      Downloaded  from hlayiso.com
                              GEOGRAFI E V2                                                    3

 1.7      Die tyd wat die otofotokaart ongeveer geneem was, sal ... wees.

          A       tussen 08:00–10:00
          B       tussen 10:00–12:00
          C       tussen 12:00–14:00                                                     C
          D       presies 17:00

 1.8      Die damme wat in die landelike gebied van Graaff-Reinet aangetref word,
          word hoofsaaklik vir ... gebruik.

          A       ontspanning
          B       landbou-doeleindes
          C       industriële doeleindes                                                 B
          D       huishoudelike doeleindes

 1.9      Die landvorm genommer 4 tussen punthoogte 1338 en peilbaken 1303 op
          die ortofotokaart is ŉ ...

          A       vlakte.
          B       saal.
          C       uitloper.                                                              B
          D       pas.

 1.10     Die Camdeboo Nasionale Park wat B op die topografiese kaart gemerk is,
          is in die ... geleë.

          A       Drakensberge
          B       Graaff-Reinet-berge
          C       Sneeuberge                                                             C
          D       Outeniqua-berge

 1.11     Die ligging (koördinate) van peilbaken 202 in blok D13 is ...

          A     24°42'16"S 32°12'22"O / 24°42,2'S 32°12,3'O.
          B     32°12'55"S 24°47'20" O / 32°12,9'S 24°47,3O.
          C     24°44'10"O 32°12'40"S / 24°44,1'O 32°12,6'S.                             D
          D     32°12'22"S 24°42'21"O / 32°12,3'S 24°42,2'O.

 1.12     Identifiseer die mensgemaakte verskynsel wat by 6 op die ortofotokaart
          aangetref word.

          A     Gholfbaan
          B     Uitgrawing
          C     Boerdery gronde                                                          A
          D     Droë panne

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

4
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFI E V2                                   (EC/NOVEMBER 2017)

 1.13    Die ware peiling vanaf die Koniese koppie in blok A12 tot by peilbaken
         202 in blok D13, op die topografiese kaart, is ...

         A      22°.
         B      338°.
         C      142°.                                                                   D
         D      158°.

 1.14    Verskynsel E in blokke H14/I14 op die topografiese kaart is ŉ ...

         A    kloof.
         B    poort.
         C    pas.                                                                      A
         D    waterval.

 1.15    Die kontoerinterval op die topografiese kaart is ... meter.

         A    2
         B    5
         C    10                                                                        B
         D    20
                                                                                         [15]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOV EMBER 2017)
                      Downloaded  from hlayiso.com
                              GEOGRAFI E V2                                                                    5

 VRAAG 2: KAARTWERKBEREKENINGE EN -TEGNIEKE

 2.1   2.1.1     Die skaal van die topografiese kaart is 1 : 50 000. Skryf dit as ŉ
                 woordskaal neer.

                 Een sentimeter op die kaart verteenwoordig 50 000 cm in
                 werklikheid. 
                                                                                               (1 x 1)   (1)

       2.1.2     Wat is die reguitlyn-afstand vanaf G in blok I2 tot by H in blok H2?.
                 Verskaf jou antwoord in meter.

                 4,2 cm x 0,5 = 2,1 km                    OF    4,2 cm ÷ 2 = 2,1 km

                                                   = 2 100 meter 
                                                                                               (2 x 1)   (2)

 2.2   Gebruik die inligting op die topografiese kaart en bepaal die magnetiese
       deklinasie vir 2017.

       Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

       Verskil in jare: 2017 – 2009 = 8 jaar 

       Gemiddelde jaarlikse verandering: 7' W  [(W) moet ingesluit word]

       Totale verandering: 8 x 7' W = 56' W 
                                                   o                         o
       Magnetiese deklinasie vir 2017: 25 07' W +  56' W = 26 03' W 
                                                                                               (5 x 1)   (5)

 2.3   Vind punte C (blok A10) en D (blok B11) op die topografiese kaart.

       2.3.1     Bereken die gemiddelde gradiënt tussen punt C en punt D op die
                 topografiese kaart.

                 Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                                                 Vertikale interval (VI)
                  Formule: Gradiënt =
                                               Horisontale ekwivalent (HE)

                 VI = 1132 m – 944 m = 188 m 
                       3,2 𝑐𝑚  𝑥 50 000
                 HE =                    [3,1 cm – 3,3 cm] HE = 3,2 cm  x 500
                              100
                      = 1600 m                [1500 m – 1700 m]         = 1600 m 
                               188 𝑚                                             188𝑚
                 Gradient =                                             =                
                              1600 𝑚                                         1 600 𝑚
                                         1                                                 1
                          = 1 : 8,5 of                                  = 1 : 8,5 of          
                                         8,5                                             8,5
                                          [Speling: 1 : 8,2 – 1 : 8,8]
                                                       1        1
                                                           –
                                                    8,2         8,8
                                                                                               (5 x 1)   (5)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

6
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFI E V2                                  (EC/NOVEMBER 2017)

      2.3.2    Verwys na punte C en D op die topografiese kaart en teken ŉ
               vryhand dwarsprofiel.

                                                                              (1 x 1)     (1)

      2.3.3    Is daar intersigbaarheid tussen punt C en punt D?

               Verskaf ŉ rede vir jou antwoord.

               Antwoord: Nie sigbaar nie / Nee 

               Rede:
               Die vorm van die helling is ŉ hindernis tussen die twee plekke /
               Daar is ŉ konvekshelling 
                                                                              (1 + 1)     (2)

      2.3.4    Veronderstel die vryhand dwarsprofiel, geteken in VRAAG 2.3.2, is
               geteken op ŉ skaal van 1 cm = 20 m. Bereken die vertikale
               vergroting (oordrywing) van die dwarsprofiel.

               Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
                                                  𝑽𝑺
               Formule: VV = 𝑯𝑺
               VS = 1 cm : 20 (100) = 2 000 cm
               1 cm : 2 000 cm
               1 : 2 000 
               HS = 1 : 50 000 
                       𝑉𝑆= 1∶2 000       1        1
               VE = ( 𝐻𝑆= 1∶50 000 ) (2 000 ÷ 50 000 )
                             1∶2000
               VE = (1∶50 000 )                    Korrekte vervanging
                     1       50                        1   50 000
               = (2  1 )  OF ( 2 000 ×                            )
                                                             1
                             1                1
               OF 20 000 ÷ 50 000
               𝑉𝑆        1 ∶ 2 000 
                    = 1 ∶ 50 000 
               𝐻𝑆
                    1            50 000
               (2 000 ×                   )
                                   1
                         1       50
               OF (2 × 1 )
               VE = 25 keer  (leerder moet keer aandui of × 
                                                                              (4 x 1)     (4)
                                                                                         [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOV EMBER 2017)
                      Downloaded  from hlayiso.com
                              GEOGRAFI E V2                                                    7

  VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

  3.1 Die onderstaande sketskaart verteenwoordig die gebied op die topografiese
      kaart wat die volgende blokke E1, 2, 3, 4 / F1, 2, 3, 4 en G1, 2, 3, 4 dek.
      Bestudeer die topografiese kaart en identifiseer die verskynsels waarna in
      VRAE 3.1.1–3.1.5 verwys word, so akkuraat as moontlik op die sketskaart
      aan.

        3.1.1 Gebruik pyltjies (           ) om die vloeirigting van die rivier by X
              aan te toon.

                 Op die skets 
                                                                              (1 x 1)    (1)

        3.1.2 Gebruik die letter R om aan te toon waar die R63 Graaff-Reinet met
              Murraysburg verbind.

                 Op die skets 
                                                                              (1 x 1)    (1)

        3.1.3 Gebruik die letter T om die posisie van die Lokasiekoppeilbaken op
              die sketskaart aan te toon.

                 Op die skets 
                                                                              (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

8
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFI E V2                                   (EC/NOVEMBER 2017)

        3.1.4   Toon die menslike aktiwiteit by P aan.

                P = Uitgrawing 
                                                                               (1 x 1)    (1)

        3.1.5   As die heersende winde noordwes is, noem EEN residensiële
                voorstad wat aan die besoedeling vanaf die fabrieke in blok G3 op
                die topografiese kaart blootgestel sal word.

                Kroonvale 
                Asherville 
                                                                               (1 x 1)    (1)

    3.2 Die gekarteerde gebied rondom Graaff-Reinet is blootgestel aan droogte en
        verwoestyning.

        3.2.1   Definieer die term droogte.

                ŉ Lang tydperk waar daar min of geen reënval, wat ŉ impak op die
                eise van menslike aktiwiteite het ✓                    [Konsep]
                                                                          (1 x 1)         (1)

        3.2.2   Identifiseer en verduidelik EEN groot omgewingsimpak van droogte
                in die Graaff-Reinet area, in blok C10.

                Gronderosie ✓                                                   (1)
                Min of geen plantegroei ✓✓ bedekking – geen plantegroei sal lei tot
                verlies van bo-grondlaag ✓✓
                Droog en kaal – Verlies aan bo-grond ✓✓ / en verlies aan
                grondvrugbaarheid ✓✓
                Misoeste ✓✓ / verlies aan weiding ✓✓             [Enige EEN] (2)
                                                                          (1 + 2)         (3)

        3.2.3   Plaaslike waterverskaffing is van groot belang in die Graaf-Reinet
                gebied.

                Lys VIER metodes wat die boere in blokke D9/10 gebruik het, om
                die negatiewe effekte van droogtes op te los.

                Reservoir ✓
                Windpomp ✓
                Dam ✓
                Vore ✓
                                                                               (4 x 1)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOV EMBER 2017)
                      Downloaded  from hlayiso.com
                              GEOGRAFI E V2                                                        9

  3.3 Verwys na blokke D10, D11 en die onderstaande foto van die pad wat deur
      die berge sny en beantwoord die volgende vrae.

        3.3.1    Benoem die massabeweging wat heel moontlik langs die pad sal
                 voorkom.

                 Rotstortings 
                                                                                  (1 x 1)    (1)

        3.3.2    Stel TWEE oplossings voor om verdere massabeweging in
                 VRAAG 3.3.1 geïdentifiseer, te voorkom.

                 Maatreëls om te voorkom:
                 Plaas draadnette oor ontblote helling 
                 Bou keermure teen die voet van die helling 
                 Gebruik klipboude om die gesteentes in plek te hou 
                 Maak seker dat die hellings altyd plantegroei het 
                 Sement bedekking oor die ontblote helling, waar rotsstortings
                 voorgekom het 
                 Bou ŉ halwe tonnel oor die mees gevaarlike gebied 
                 [Oplossings moet aan rotsstortings gekoppel word]    [Enige TWEE]
                                                                              (2 x 2)        (4)

  3.4 Verwys na die horisontale landvorme gemerk F (blok F10) en G (blok I2) op
      die topografiese kaart.

        3.4.1    Benoem die landvorme wat by F en G onderskeidelik gevind word.

                 F = Mesa/Tafelberg 

                 G = Koniese koppie 
                                                                                  (2 x 1)    (2)

        3.4.2    Watter stollingsintrusie vorm die harde deklaag by die kruin van die
                 verskynsel wat F gemerk is? Plaat of Gang.

                 Plaat
                                                                                  (1 x 1)    (1)

        3.4.3    Evalueer TWEE negatiewe gevolge wat hierdie verskynsels op die
                 ekonomiese potensiaal van die gebied het.

                 Moeilik om water uit die bodem te kry omdat die hellings so steil is 
                 Vervoer is beperk as gevolg van die reliëf van die gebied – duur
                 brûe om te bou                                       [Enige TWEE]
                                                                                  (2 x 2)    (4)
                                                                                            [25]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

10
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFI E V2                                 (EC/NOVEMBER 2017)

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSISTEME (GIS)

 4.1   4.1.1 Is die ortofotokaart van Graaff-Reinet ŉ vektor- of ŉ rasterkaart?

               Raster 
               [Gekoppelde Vraag – indien Vr 4.1.1 korrek is, merk dan Vr 4.1.2]
                                                                             (1 x 1)     (1)

       4.1.2 Verskaf ŉ rede om jou antwoord by VRAAG 4.1.1 te ondersteun.

               Toon grafika as rye en kolomme van klein reghoekige veelhoeke om
               ŉ rooster te vorm 
                                                                          (1 x 2)        (2)

 4.2   Identifiseer ŉ poligoonverskynsel, ŉ lynverskynsel, en ŉ puntverskynsel
       onderskeidelik in blok A3.

       Poligoon = Boord & wingerd / Erosie 

       Lyn = Standhoudende rivier / Nie-standhoudende rivier / Heining /
             Voetslaanpad / Kontoerlyne 

       Punt = Punthoogtes (826, 816, 807) / Windpomp / Stuwal / bome 
                                                                              (3 x 1)    (3)

 4.3   Verwys na die Polisie Akademie gemerk 7 op die ortofotokaart en die
       TWEE onderstaande insetsels A en B.

       A

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/NOV EMBER 2017)
                      Downloaded  from hlayiso.com
                              GEOGRAFI E V2                                                            11

        B

                                                  [Bron: Ortofotok aartuittrek sel Graaff-Reinet]

        4.3.1 Definieer die term ruimtelike resolusie.

              Verwys na die detail waarmee ŉ kaart ŉ ligging en fatsoen van
              verskynsels voorstel                                      [Konsep
                                                                           (1 x 1)                  (1)
        4.3.2 Watter foto, A of B, het hoër resolusie?

                 B
                                                                                        (1 x 1)     (1)

        4.3.3 Verskaf EEN rede vir jou antwoord by VRAAG 4.3.2.

                 Hoe kleiner die rooster selle, hoe beter is die resolusie en is meer
                 akkuraat 
                 Oorsig van geboue is duidelik 
                 Teks is duidelik 
                 Meer besonderhede oor die omgewing van geboue kan verkry
                 word                                                   [Enige EEN]
                                                                                (1 x 2)             (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

12
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFI E V2                               (EC/NOVEMBER 2017)

 4.4   Verwys na Polisie Akademie gemerk 7 op die ortofotokaart en beantwoord
       die volgende vrae.

       4.4.1 Definieer die term attribuutdata.

               Verdere inligting oor ŉ gebied benewens die ligging daarvan 
                                                                     [Konsep]
                                                                        (1 x 1)        (1)

       4.4.2 Jy word gevra om ŉ attribuuttabel vir die Polisie Akademie-databasis
             te skep. Noem DRIE attribute wat jy sal oorweeg om in jou GIS in te
             sluit.

               Akademie se adres 
               Kontak-inligting 
               Geografiese ligging 
               Aantal polisie offisiere 
               Aantal kamers / kantore / klaskamers 
               Tipe geboue 
               Tipe dakbedekking 
               Meubels in kamers 
               Aantal sportgronde 
               [Enige ander toepaslike antwoord]
                                                                             (3 x 1)   (3)

       4.4.3 Verskaf die ruimtelike posisie van die Polisie Akademie wat 7
             gemerk is.

               Koördinate: 32°15ʹ44ʹʹS 24°32ʹ17ʹʹO 
               Suid van Graaff-Reinet 
               [of in verhouding tot enige ander verskynsel]
                                                                             (1 x 1)    (1)
                                                                                       [15]

                                                                       TOTAAL:         75

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2017-afrikaans/10b0dd7d-9d9a-4ae3-b582-711f550187e6) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/62361e11-43d8-4104-b3ac-aed67f5487d8) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-nov2017-afrikaans/89ac8d61-719b-4d38-93ba-6889666e1540) — Geography · QP · 2017 · Afr
- [GEOG-P2 GR11-QP-Afrikaans Vryheid](https://www.hlayiso.com/library/geog-p2-gr11-qp-afrikaans-vryheid/566f5869-acdc-4a17-9971-559ede8abd5d) — Geography · QP · 2013 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/384423e3-a08d-4e6b-904e-3bd309c19863) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 QP ANNEX MEMO GR11NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/668b1b73-0bd0-470e-a310-00e6f564b98e) — Geography · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — QP · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — QP · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/16057e30-c62a-4cdd-bac7-26bdd4348308) — QP · 2023 · Afr
- [IMG 20231013 WA0020](https://www.hlayiso.com/library/img-20231013-wa0020/f2c2375a-4a33-4c6e-a27d-95cec3c162d9) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
