# Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov-2018-afr/5c20e1ee-2221-48c3-a2da-36fc9d863e9e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov-2018-afr/5c20e1ee-2221-48c3-a2da-36fc9d863e9e)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                     NOVEMBER 2018

                      GEOGRAFIE V2
                      NASIENRIGLYN

PUNTE:   75

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

2
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                   (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Die vrae hier onder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2926AB
 MASELSPOORT) sowel as die ortofotokaart (2926 AB 6 MASELSPOORT) van ŉ
 gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike
 antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter
 (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.

 1.1   Die kaartindeks/-verwysing van die topografiese kaart aan die suidooste van
       Maselpoort is …

       A     2926 AC.
       B     2926 AD.
       C     2926 BC.
                                                                                          C
       D     2826 DC.

 1.2   Grondwater word rondom Maselspoort vir landboudoeleindes gebruik. Een
       bewys om die gebruik van grondwater te bevestig, is die teenwoordigheid
       van ...

       A     windpompe.
       B     damme.
       C     riviere.
                                                                                          A
       D     krane.

 1.3   Die spoorlyn (blok A5) gaan deur ŉ …

       A     saal.
       B     ravyn.
       C     poort.
                                                                                          C
       D     kloof.

 1.4   Die vloeirigting van die Bloemspruit/Bloemrivier in blok H3 is …

       A     suid.
       B     oos-noordoos.
       C     noordoos.
                                                                                          B
       D     suid-noordwes.

 1.5   Die kontoerinterval van die ortofotokaart is … meter.

       A     5
       B     10
       C     15
                                                                                          A
       D     20

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2018)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                                    3

 1.6    Die landvorm wat B (blok C2) op die topografiese kaart gemerk is, is ŉ …

        A     plato.
        B     cuesta.
        C     mesa.
                                                                                        D
        D     koniese koppie.

 1.7    Die benaderde tyd wat die ortofoto geneem is, sal wees …

        A     tussen 08:00–10:00
        B     tussen 11:00–13:00
        C     tussen 14:00–17:00
                                                                                        B
        D     tussen 17:00–19:00

 1.8    Die verskynsel wat C in blok F3, gemerk is, is ŉ …

        A     windpomp.
        B     kommunikasietoring.
        C     graf.
                                                                                        B
        D     monument.

 1.9    Die mensgemaakte verskynsel by 1 op die ortofotokaart is ŉ …

        A     skool.
        B     begraafplaas.
        C     gholfbaan.
                                                                                        A
        D     hospitaal.

 1.10 Die landvorm tussen 9 en 10 op die ortofotokaart is ŉ …

        A     poort.
        B     uitloper.
        C     kloof.
                                                                                        D
        D     vallei.

 1.11 Die ligging (koördinate) van die De Bloem stasie gemerk D (blok E1) is …

        A     29°05'00"S 26°02'12"O / 29°05,0'S 26°02,2'O.
        B     26°15'52"O 29°04'45"S / 26°15,9'O 29°04,8'S.
        C     29°04'45"O 26°28'36"S / 29°04,8’O 26°28,6’S.
                                                                                        D
        D     29°04'45"S 26°15'52"O / 29°04,8'S 26°15,9'O.

 1.12 Die ware peiling van punthoogte 1402 in blok D2 vanaf trigonometriese
      stasie 171 in blok F5 is …

        A     129°.
        B     309°.
        C     38°.
                                                                                        B
        D     116°.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

4
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                  (EC/NOVEMBER 2018)

 1.13   Die skaal van die ortofotokaart is … as die skaal van die topografiese
        kaart.

        A     5 keer kleiner
        B     5 keer groter
        C     40 keer groter
                                                                                         B
        D     40 keer kleiner

 1.14   Maselspoort is … vanaf Bloemfontein.

        A    5 km
        B    13 km
        C    23 km
                                                                                         C
        D    40 km

 1.15   Die spoorlyn wat F op die topografiese kaart gemerk is, gaan vanaf De
        Bloem-stasie D (blok E1) na Glen onder … brûe deur.

        A    0
        B    1
        C    2
                                                                                         D
        D    3

                                                                            (15 x 1)    (15)
                                                                                        [15]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2018)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                                          5

 VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE

 2.1 Verwys na die onderstaande deursnit vanaf 4 tot 5 op die ortofotokaart en
     beantwoord die vrae wat volg. Die vertikale skaal vir die dwarssnit is 1 cm
     verteenwoordig 5 m.

                                                                 [Bron: Eksaminator se uittreksel]

       2.1.1    Benoem landvorm X op die bostaande dwarssnit.

                Koniese heuwel/koppie 
                                                                                  (1 x 1)    (1)

       2.1.2    (a)   Identifiseer die hellingtipe wat Y op die dwarsprofiel gemerk is.

                      Konkaaf 
                                                                                  (1 x 1)    (1)

                (b)   Verwys na ortofotokaart bewyse om jou antwoord in
                      VRAAG 2.1.2 (a) te motiveer.

                      Kontoerlyne is wyd verspreid onder en nader aan die
                      boonste kant 
                                                                                  (1 x 1)    (1)

       2.1.3    (a)   Benoem die mensgemaakte verskynsel Z tussen punte 4 en 5.

                      R30/hoofverkeerpad 
                                                                                  (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

6
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                         (EC/NOVEMBER 2018)

               (b)     Die hoogte waarop die verskynsel wat in VRAAG 2.1.3 (a)
                       geïdentifiseer is, is …

                       1 383 (m) tot 1 383 (m) 
                                                                                    (1 x 1)    (1)

      2.1.4    Bereken die vertikale oordrywing (vergroting) van die dwarsprofiel.
               Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                                    𝑽𝒆𝒓𝒕𝒊𝒌𝒂𝒍𝒆 𝒔𝒌𝒂𝒂𝒍
               Formule: VE =       𝑯𝒐𝒓𝒊𝒔𝒐𝒏𝒕𝒂𝒍𝒆 𝒔𝒌𝒂𝒂𝒍

                 VS = 1 cm = 5 m (dus 5 m = 5 x 100 = 500 cm)

                         1/500 of 1 : 500 

                     HS = 1 : 10 000 

                     VE = 1/500 ÷ 1/ (10 000)         [Merk vir substitusie van formule]

                        = 1/500 × (10 000)/1

                        = 100/5
                        = 20 keer 
                                                                                    (4 x 1)    (4)

 2.2 Verwys na die area wat ROOI afgebaken is op die topografiese kaart, wat die
     area wat deur die ortofotokaart gedek word, verteenwoordig.

      2.2.1    Bereken die bostaande area in km2. Toon ALLE berekeninge. Punte
               sal vir berekeninge toegeken word.

               Formule: 𝑨𝒓𝒆𝒂 = 𝑳𝒆𝒏𝒈𝒕𝒆 𝒙 𝑩𝒓𝒆𝒆𝒅𝒕𝒆

               = (9,5 cm  x 0,5) km x (11,0 cm  x 0,5)

               = 4,75 km  x 5,5 km           4,7 km tot 4,8 km x 5,45 km tot 5,56 km)

               = 26,13 km²                            (Speling is 25,64 km² tot 26,64 km²)

               LET WEL: [Finale antwoord in km²]
                                   Speling: (9,4 cm tot 9,6 cm/94 mm tot 96 mm)
                                       (10,9 cm tot 11,1 cm/109 mm tot 111 mm)
                                                        [Aanvaar enige eenhede]
                                                                          (5 x 1)              (5)

      2.2.2    Wat sal die area in meter wees?

               Speling is 25 620 000 m² tot 26 640 000 m² 
                                                                                    (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2018)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                                                 7

 2.3 Bereken die gemiddelde gradiënt tussen trigonometriese stasie 11 (1428) tot
     punthoogte 12 (1409) op die ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge. Punte
     sal vir berekeninge toegeken word.

                                𝑽𝒆𝒓𝒕𝒊𝒌𝒂𝒍𝒆 𝒊𝒏𝒕𝒆𝒓𝒗𝒂𝒍 (𝑽𝑰)
       Formule: Gradiënt = 𝑯𝒐𝒓𝒊𝒔𝒐𝒏𝒕𝒂𝒍𝒆 𝒆𝒌𝒘𝒊𝒗𝒂𝒍𝒆𝒏𝒕 (𝑯𝑬) 

       VI = 1428 m – 1409 m                               VI = 1428 m – 1409 m
          = 19 m                                            = 19 m 

       HE = 9,4 cm x 100            OF          HE = 9,4 cm x 10 000
                            [Speling 9,3 – 9,5]            100

           = 940 m                                         = 940 m 
                           [Speling 930 – 950]

       G = 19                                        G = 526,2 
            940                                           3750
       [Punt toegeken vir substitusie]
       = _1                                               = _1_
         49,5                                               49,5
       = 1 : 49,5 / 1 in 49,5                            = 1 : 49,5 / 1 in 49,5 

                           [Speling 1 : 48,9 – 1 : 50,0]
                                                                                         (5 x 1)     (5)
                                                                                                    [20]

 VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

 3.1    Verwys na die onderstaande grafiek, die inligting op bladsy 2 en die
        topografiese kaart om die vrae wat volg te beantwoord.

        3.1.1   Ontvang Maselspoort somer- of winterreënval?

                Somer 
                                                                                         (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

8
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                  (EC/NOVEMBER 2018)

       3.1.2   Verskaf TWEE bewyse vanaf die grafiek om jou antwoord by
               VRAAG 3.1.1 te ondersteun.

               Grafiek:
               1. Hoogste reënval gedurende somermaande (November –
                    Maart) 
                    Laagste reënval gedurende wintermaande (Mei – September) 
                                                                   [Enige EEN]

               2.     Hoogste temperature gedurende somermaande (November –
                      Maart) 
                      Laagste temperature gedurende wintermaande (Mei –
                      September)                                  [Enige EEN]
                                                                         (2 x 1)        (2)

 3.2   Verwys na nommer 3 op die ortofotokaart. Bestudeer dit saam met die
       topografiese kaart en beantwoord die vrae wat volg.

       3.2.1   Identifiseer enige EEN tipe massabeweging wat moontlik die klein
               boerderynedersettings aan die voet van Olive Hill, by 8 op die
               ortofotokaart, kan beïnvloed.

               Rotsstortings 
               Moddervloeiing 
               Grondkruip                                             [Enige EEN]
                                                                             (1 x 1)    (1)

       3.2.2   Verduidelik die negatiewe impak van die massa beweging, wat in
               VRAAG 3.2.1 geïdentifiseer is, op die omliggende
               boerderygemeenskap.

               Veroorsaak omgewings-/water-/grondwaterbesoedeling – beïnvloed
               grondkwaliteit 
               Vernietiging van natuurlike plantegroei – verhoog grondversaking 
               Vernietig landbougrond/verwoes die omgewing 
               Vernietiging van eiendom 
               Mynafval veroorsaak steil hellings aan die eenkant – massa
               verplasing 
               Mynontploffings veroorsaak helling-versaking 
               Ongesonde omgewing weens myn-aktiwiteit             [Enige TWEE]
                                                                             (2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2018)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                                          9

 3.3    Bestudeer die foto van die Maselspoort vakansieoord (blok B10), langs die
        Modderrivier, en beantwoord die volgende vrae.

                                                                      [Bron: Google earth]

        3.3.1   Is hierdie ŉ hoë-skuins of ŉ lae-skuins foto?

                Lae-skuins foto 
                                                                                  (1 x 1)    (1)

        3.3.2   (a)    In watter rigting dink jy wys die kamera?

                       Noordwes/Noord-noordwes 
                                                                                  (1 x 1)    (1)

                (b)    Verskaf ŉ rede vir jou antwoord by VRAAG 3.3.2 (a).

                       Die beeld lyk groter op die voorgrond as die agtergrond.
                       Die beeld is groter by die fokus punt as in die agtergrond. 
                                                                          [Enige EEN]
                                                                                 (1 x 1)     (1)

        3.3.3   Identifiseer die verskynsel by X.

                Suiweringsaanleg 
                                                                                  (1 x 1)    (1)

        3.3.4   Verwys na die topografiese kaart in blok B10.

                (a)    In watter rigting vloei die Modderrivier?

                       Noord/Noord Noordwes 
                                                                                  (1 x 1)    (1)

                (b)    Verskaf TWEE redes, sigbaar op die foto en die topografiese
                       kaart om jou antwoord in VRAAG 3.3.4 (a) te ondersteun.

                       Stuwal – water aan die suidekant van die wal 
                       Sytakke sluit skerphoekig aan 
                                                                                  (2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

10
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                               (EC/NOVEMBER 2018)

 3.4   Maselspoort ontvang oor die algemeen lae reënval. Noem EEN maatreël,
       sigbaar op die topografiese kaart wat die boere aangeneem het om
       watertekorte te oorkom.

       3.4.1   Teenwoordigheid van vore 
               Teenwoordigheid van damme 
               Teenwoordigheid van windpompe 
               Teenwoordigheid van reservoirs 
               Watertorings                                       [Enige EEN]
                                                                         (1 x 1)        (1)

       3.4.2   Identifiseer die omgewingsprobleem wat H (blok C6) genommer is.

               Gronderosie 
                                                                             (1 x 1)    (1)

       3.4.3   Verduidelik enige TWEE bestuurstrategieë om die
               omgewingsprobleem by VRAAG 3.4.2 geïdentifiseer, te voorkom of
               te kontroleer.

               Bou sementwalle langs die hange/keerbanke 
               Verminder ontbossing 
               Plant natuurlike plantegroei/bebossing 
               Donga rehabilitasie                              [Enige TWEE]
                                                                          (2 x 2)       (4)

 3.5   Verwys na blokke D6/7 op die topografiese kaart.

       (a)     Identifiseer die verskynsel G.

               Bewerkte landerye 
                                                                             (1 x 1)    (1)

       (b)     Watter metode word gebruik om water na die gebied te bring?

               Voor 
                                                                             (1 x 1)    (1)
                                                                                       [25]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2018)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                                      11

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSISTEME (GIS)

 4.1    Noem DRIE prosesse wanneer daar met GIS gewerk word.

        Data-invoer 
        Data berging 
        Data manipulasie 
        Data analise 
        Data-inligting 
        Data bestuur 
        Data-toepassing                              [Enige DRIE – Aanvaar ander]
                                                                             (3 x 1)     (3)

 4.2    Klassifiseer die volgende data as ruimtelike- of attribuutdata.

        4.2.1   ŉ Kaart wat die uitleg van ŉ residensiële gebied wys.

                Attribuutdata 
                                                                              (1 x 1)    (1)

        4.2.2   Die vorm van ŉ moeras en vlei.

                Ruimtelikedata 
                                                                              (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

12
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                           (EC/NOVEMBER 2018)

 4.3   Bestudeer die kaartuittreksel vanaf die topografiese kaart (blokke F3/4 en
       G3/4), Die kaart is nie volgens skaal geteken nie.

                                              [Bron: topografiese kaart uittreksel Maselspoort]

       4.3.1   (a)     Is die topografiese kaart uittreksel ŉ vektor- of rasterkaart?

                       Vektor 
                                                                                       (1 x 1)    (1)

               (b)     Verskaf EEN rede vir jou antwoord by VRAAG 4.3.1 (a).

                       Die bestaan uit punte, lyne en poligone 
                                                                                       (1 x 1)    (1)

       4.3.2   Klassisfiseer elk van die volgende ruimtelike voorwerpe op die
               topografiese kaart uittreksel:

               (a)     Dam –      Poligoon (area) 

               (b)     Trignometriese statie 171 –       Punt 
                                                                                       (2 x 1)    (2)

       4.3.3   Noem die ruimtelike verwysings data vir lughawe X op die
               topografiese kaart uittreksel.

               29°06'00"S  26°18'00"O 
                                                                                       (2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/NOVEMBER 2018)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                                      13

 4.4    Onderskei tussen ruimtelike en spektrale resolusie.

        Ruimtelike resolusie:

        Verwys na die aantal beeldelemente (pixels) wat gebruik word in die
        konstruksie van die beeld. 
        [Konsep]
                                                                              (1 x 1)     (1)

        Spektrale resolusie:

        Beskryf die vermoë van ŉ sensor om fyn golflengte intervalle te definieer. 
        [Konsep]
                                                                              (1 x 1)     (1)

 4.5    Verduidelik onder watter omstandighede ŉ persoon ŉ hoë resolusie sal
        gebruik.

        Wanneer jy die besonderhede van voorwerpe wil weet.           [Enige EEN]
                                                                              (1 x 2)     (2)
                                                                                         [15]

                                                                          TOTAAL:          75

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV 2018 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov-2018-english/4ff54761-9e89-4718-acb6-cfabb7cc7800) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 QP GR11 NOV 2018 AFR](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-gr11-nov-2018-afr/83421df1-3292-4137-9ac0-e3dfad0032fb) — Geography · QP · 2018 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 QP GR11 NOV 2018 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-gr11-nov-2018-english/722758ab-a78c-44fc-a05c-b82b7f83a038) — Geography · QP · 2018 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2022-english/f71935c0-b238-4a88-9dd4-d11798a1a39f) — Geography · Memo · 2022 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 QP ANNEX MEMO GR11NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-annex-memo-gr11nov2020-afr-d/ac128e79-ef6d-481e-af4f-4fb6889a31f2) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2020-afr-d/48df4e4f-51cf-4526-a77b-f9cd96554f2b) — Geography · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — QP · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — QP · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2024 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2024-eng-d-watermark/f28c449c-8c06-4f6b-8014-968ad9ec2f20) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 GEOGRAPHY P2 QP ENG NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-geography-p2-qp-eng-nov-2024/87401783-284d-47f0-a49a-7027fb34cb4c) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
