# Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov-2019-afr-d/ed75a607-c6ae-499a-9018-ae8c68db0ba4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov-2019-afr-d/ed75a607-c6ae-499a-9018-ae8c68db0ba4)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 11

                       NOVEMBER 2019

                        GEOGRAFIE V2
                        NASIENRIGLYN

PUNTE:   75

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   GEOGRAFIE V2                           (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2828 CB CLARENS)
 sowel as die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer.
 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies
 die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.

 1.1    Etiket A op die liggingskaart (bladsy 3) dui … aan.

        A      Vrystaat
        B      Gauteng
        C      Lesotho                                                                  C
        D      KwaZulu-Natal

 1.2    Die kaartverwysing van die topografiese kaartvel suidwes van 2828 CB
        CLARENS is …

        A      2828AD.
        B      2828BC.
        C      2828CC.                                                                  C
        D      2828DA.

 1.3    Die Townlands Dam 1 op die ortofotokaart is ... van die dorpie Clarens.

        A      suidwes
        B      suidoos
        C      suid                                                                     B
        D      wes

 1.4    Die primêre ekonomiese aktiwiteit by B in blok F6 is ŉ ...

        A      sportveld.
        B      dam.
        C      uitgrawing.                                                              C
        D      nie-standhoudende rivier.

 1.5    Die mensgemaakte verskynsel 2 op die ortofotokaart is ŉ ...

        A      dam.
        B      reservoir.
        C      gebou.                                                                   B
        D      watertoring.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                   GEOGRAFIE V2                                                3

 1.6     Die gebou by 3 op die ortofotokaart verteenwoordig ŉ ...

         A       winkelsentrum.
         B       kerk.
         C       skool.                                                                     C
         D       kliniek.

 1.7     Die verskynsel C in blok D8 op die topografiese kaart is (ŉ) ...

         A       sand.
         B       erosie.
         C       moeras en vlei.                                                            B
         D       droë pan.

 1.8     Die nommer 2828 op die topografiese kaart verwys na die ...

         A       breedte- en lengtelyn.
         B       lengte- en breedtelyn.
         C       breedtelyn.                                                                A
         D       lengtelyn.

 1.9     ŉ Mensgemaakte verskynsel wat by 28° 31' 24" S en 28° 25' 32" O
         aangetref word is ŉ …

         A       begraafplaas.
         B       kerk.
         C       kliniek.                                                                   B
         D       skool.

 1.10    Die verskil in hoogte tussen trigonometriese stasie 8 in blok A8 en Mount
         Zion punthoogte 1892 in blok B7 is ... m.

         A       1884
         B       557
         C       900                                                                        D
         D       557,5

 1.11    Die rye bome wat op die Braamhof plaas in blok C2 aangetref word, word
         as ... gebruik.

         A     afbakenings
         B     windskerms
         C     plantasies                                                                   B
         D     brandgordels

 1.12    Verskynsel D op die topografiese kaart is ŉ ...

         A     opvulling.
         B     mynhoop.
         C     uitgrawing.                                                                  D
         D     deurgrawing.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    GEOGRAFIE V2                              (EC/NOVEMBER 2019)

 1.13    Die helling voorgestel deur die lyn van 4 tot 5 op die ortofotokaart is ŉ ...
         -helling.

         A     konvekse
         B     terras
         C     uniforme                                                                          D
         D     konkawe

 1.14    Die verskynsel tussen 6 en 7 is ŉ ...

         A    pas.
         B    kloof.
         C    saal.                                                                              C
         D    rug.

 1.15    ŉ Ortofotokaart is ŉ ... (-)lugfoto met kontoerlyne en ander gemerkte
         kenmerke wat daarop geteken is.

         A    hoë skuins
         B    lae skuins
         C    horisontale                                                                        D
         D    vertikale
                                                                                             [15]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                        GEOGRAFIE V2                                                  5

 VRAAG 2: KAARTWERKBEREKENINGE EN -TEGNIEKE

 2.1 Verwys na die trigonometriese stasie 8, in blok A8 en punthoogte 2169 in blok
     A7.

       2.1.1    Identifiseer die landvorm tussen die twee hoogtes.

                Rug 
                                                                                        (1 x 1) (1)
       2.1.2    Bereken die verskil in hoogte tussen die twee punte.

                2 449,5 m – 2 169 m = 1 924,2 m
                                                                                        (1 x 1) (1)

 2.2   Verwys na die lyn vanaf 8 tot 9 op die ortofotokaart.

       2.2.1    Bereken die gemiddelde gradiënt van die helling tussen kontoerlyn
                1780 (8) en punthoogte 2202 (9). Toon ALLE berekeninge. Punte sal
                vir berekeninge toegeken word.

                                                vertikale interval (VI)
                Formule: Gradiënt =
                                     horisontale ekwivalent (HE)
                VI = 2 202 m – 1 780 m                   VI = 2 202 m – 1 780 m
                   = 422 m                                  = 422 m 

                HE = 17  cm x 100 m                          HE = 17  cm x 100 000
                                                                       100
                              Speling vir metings [16,9 cm to 17,1 cm]

                      = 1 700 m                     OF               = 1 700 m 

                                     Speling vir HE [1 690 m – 1 710 m]

                G = 422                     (Een punt vir)    G = 422 
                    1 700                 korrekte vervanging)     1 700

                     = 1 : 4,02 / 1 in 4,02 /                   = 1 : 4,02 / 1 in 4,02 /
                                                ,                                           ,

                                  Speling vir finale antwoord [1 : 4,00 – 1 : 4,05]

                                                                                        (5 x 1)   (5)

       2.2.2    (a)     Sou jy die gradiënt wat jy in VRAAG 2.2.1 bereken het, as steil
                        of geleidelik beskryf?

                        Steil 
                                                                                        (1 x 1)   (1)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     GEOGRAFIE V2                              (EC/NOVEMBER 2019)

               (b)    Verduidelik jou antwoord by VRAAG 2.2.2 (a).

                      1 : 4,02 toon ŉ steil helling aan 
                      Styging is oor ŉ korter afstand 
                                                                     [Enige EEN] (1 x 1)         (1)

 2.3 Verwys na die verskynsel Mount Zion tussen lyn 11 en 12 op die ortofotokaart.

      2.3.1    Wat is die hoogste punt van Mount Zion?

               1 891 m 
                                                                                  (1 x 1)        (1)

      2.3.2    Gebruik die onderstaande kontoerlyne op die horisontale-as van die
               dwarsprofiel om die dwarsprofiel tussen punte 11 en 12 te voltooi.
               Sommige hoogtes is ingesluit om jou te help.

                                                                  Hoogte

                                                             Vorm

                                                                                 (2 x 1)         (2)

      2.3.3    Skryf die vertikale skaal van die dwarsprofiel as ŉ verhouding.

               1 : 2 000 
                                                                                  (1 x 1)        (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                    GEOGRAFIE V2                                             7

 2.4 Bereken die magnetiese peiling van trigonometriese stasie 175 (blok C5)
     vanaf punthoogte 1768 (blok C4) vir die jaar 2019. Toon ALLE berekeninge.
     Punte sal vir berekeninge toegeken word.

       Formule: Magnetiese peiling = Ware peiling + Magnetiese deklinasie
                                   (WP + MD)

           1. Ware Peiling =                         65°  Speling [64° – 66°]
                                                                             (1 x 1)    (1)

           2. Magnetiese Deklinasie vir 2019

                Verskil in jare:                     2019 – 2010 = 9  jaar

                Gemiddelde jaarlikse verandering:    4'  W

                Totale verandering:                  9 x 4' W = 36' W

                Magnetiese deklinasie vir 2019:        o
                                                     21 44' W + 36' W
                                                         o
                                                     = 22 20ʹ W 
                                                                              (5 x 1)   (5)
                                                           o   o         o
           3. Dus die magnetiese peiling vir 2019: 65 + 22 20ʹ = 87 20 ' 
                                                             o        o
                                                  Speling (86 20' – 88 20')

                                                                              (1 x 1)    (1)
                                                                                        [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                      GEOGRAFIE V2                              (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

 3.1   Verwys na die onderstaande tabel, die inligting oor Clarens (bladsy 3) en die
       topografiese kaart om die daaropvolgende vrae te beantwoord.

                     Gemiddelde maandelikse reënval (mm) vir Clarens

           Jan       Feb   Mar   Apr   Mei   Jun   Jul   Aug   Sep   Okt   Nov    Des
           122       95    91    59    29    11    12    19    34    83    105    104

       3.1.1     Noem die seisoen wat die laagste reënval ervaar.

                 Winter 
                                                                                   (1 x 1) (1)

       3.1.2     Bereken die gemiddelde jaarlikse reënval (mm) vir Clarens.

                 764 / 12 = 63,67 mm 
                                                                                   (1 x 1) (1)

       3.1.3     Gegewe die bostaande reënvaldata en Clarens se ligging, stel EEN
                 rede, waarom daar baie nie-standhoudende riviere voorkom, voor.

                 Lang droë winter – onder gemiddelde reënval 
                 Die gebied ervaar seisoenale reënval 
                                                                           [Enige EEN]
                                                                                 (1 x 2)     (2)

 3.2   Bestudeer beide die onderstaande foto van die bergreeks buitekant Clarens
       en die gebied wat deur blokke A6/7 op die topografiese kaart, gedek word
       voordat jy probeer om die daaropvolgende vrae te beantwoord.

                 1. Kruin 

                 2. Krans 

                 3. Talus/Scree 

                 4. Knakpunt 

                 5. Pediment 

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                   GEOGRAFIE V2                                                9

        3.2.1 Merk die hellingelemente (1–5) langs die foto deur die onderstaande
              lys te gebruik:

                             krans; pediment; talus; kruin; knakpunt

                Sien foto vir antwoorde.
                                                                                (5 x 1)     (5)

        3.2.2 Gee EEN topografiese kaartbewys waarom hellingelement 5 baie
              meer geskik is vir die konstruksie van hoofpad 712.

                Plat/gelyke gradiënt/kontoerlyne is wydverspreid/nie naby mekaar
                nie/veroorsaak maklike konstruksie van paaie. 
                                                                       [Enige EEN]
                                                                             (1 x 2)        (2)

 3.3    Verwys na blokke C7 en C8 op die topografiese kaart.

        3.3.1 In watter algemene rigting vloei die Little Caledon-rivier? Gee TWEE
              redes vir jou antwoord.

                Antwoord: Noordwes/NW/Noord-noordwes/NNW 

                Redes: Die kontoerhoogte daal NW/NNW 
                       Die punthoogtes daal NW/NNW 
                       Meeste sytakke sluit skerphoekig by die hoofstroom aan 
                       Die damwal is in ŉ NW/NNW rigting 
                       Die opdamming is aan die SO/SSO kant van die dam 
                                                                   [Enige TWEE]
                                                                        (1 + 2 x 2)         (5)

        3.3.2 Watter tipe rivier is die Little Caledon-rivier in blok D8?

                Nie-standhoudend 
                                                                                (1 x 1)     (1)

 3.4    Rotsstortings kom voor in blokke H3 en I2 op die topografiese kaart. Beskryf
        TWEE faktore wat rotsstorting verhoog het in hierdie gebied.

        Pad konstruksie 
        Gradiënt/Steil helling 
        Deurgrawings deur die berge 
                                                                        [Enige TWEE]
                                                                                (2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 GEOGRAFIE V2                           (EC/NOVEMBER 2019)

 3.5   Verwys na blokke H7 en H8 op die topografiese kaart, waarin ŉ NRO
       gekontrakteur is om landelike ontwikkeling te verbeter.

       3.5.1 Identifiseer die hoof ekonomiese aktiwiteit in blokke H7 en H8.

               Akkerbou/Bewerking 
                                                                               (1 x 1) (1)

       3.5.2 Noem en verduidelik EEN manier waarop die hulpagentskap die
             ekonomiese aktiwiteit wat in VRAAG 3.5.1 genoem is, kan verbeter.

               Noem: Infrastruktuur (Voorbeelde – Damme, Vervoernetwerk,
                     Elektrisiteit)

               Verduidelik:
               Damme – Besproeiing (kanale en vore) 
               Vervoernetwerk – Vir voorrade na en vanaf die mark 
               Finansies – Verskaffing van befondsing vir verbeteringe 
               Elektrisiteit – Konstruksie van kragdrade 
                                                                      [Enige EEN]
                                                                            (1 + 2)     (3)
                                                                                       [25]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                   GEOGRAFIE V2                                              11

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

 4.1    Watter data bergingsmodel, vektor of raster, kom die naaste aan die
        topografiese kaart, soos dit bekend is?

        Vektor 
                                                                                (1 x 1)   (1)

 4.2    Onderskei tussen vektor- en raster-data.

        Vektor: Gebruik punte, lyne en gebiede in poligone om data in ŉ rekenaar te
                definieer 

        Raster: Elke gebied is in reghoekige roosterselle verdeel en elke reghoekige
                roostersel bevat ‘n attribuutwaarde en sy ligging coordinate 
        [Konsepte]
                                                                              (2 x 1)     (2)

 4.3    Beantwoord die volgende vrae oor ruimtelike resolusie.

        4.3.1 Definieer die term ruimtelike resolusie.

                Verwys na die aantal piksels (‘pixels’) wat gebruik word om ŉ
                digitale beeld te bou 
                                                                                (1 x 1)   (1)

        4.3.2 Het die ortofotokaart of die topografiese kaart ŉ hoër resolusie?

                Ortofotokaart 
                                                                                (1 x 1)   (1)

 4.4    ŉ Aantal verskillende GIS-kaarte vir Clarens word in FIGUUR 4.4 (A–C)
        saam met ŉ sleutel, FIGUUR 4.4 (D) op bladsy 14, getoon.

        4.4.1 Met verwysing na FIGUUR 4.4 (A–C), verduidelik die GIS-konsep van
              oorlegging.

                GIS is ‘n kombinasie van versillende datalae wat opmekaar geplaas
                is 
                [Konsep]
                                                                           (1 x 1)        (1)

        4.4.2 Met verwysing na FIGUUR 4.4 (D), wat is attribuutdata?

                Data wat kenmerke van ruimtelike data (verskynsels) beskryf
                Kwantifiseer en kwalifiseer die verskynsel 
                [Konsep]
                                                                                (1 x 2)   (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                 GEOGRAFIE V2                           (EC/NOVEMBER 2019)

       4.4.3 Identifiseer die tipe simbool wat in GIS gebruik word met verwysing na
             FIGUUR 4.4 (A–C). Voltooi die onderstaande tabel deur ŉ regmerkie
             in die korrekte blokkie te plaas met ŉ aanduiding van die soort simbool
             wat in ŉ GIS gebruik word vir die onderstaande verskynsels:

               Simbool                 Paaie         Skole (S)      Grondgebruik
               Punt                                     X

               Lyn                      X

               Poligoon (Area)                                            X
                                                                              (3 x 1)       (3)

      FIGUUR 4.4 A Clarens: Paaie en Riviere   FIGUUR 4.4 B Clarens: Grondgebruik

        FIGUUR 4.4 C Clarens: Buffersones         FIGUUR 4.4 D Clarens: Sleutel

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                   GEOGRAFIE V2                                                13

 4.5    Die departement van Menslike               Nedersettings     (behuising)    wil
        laekostebehuising in Clarens bou.

        4.5.1 Stel TWEE datalae voor wat die departement moet oorweeg om die
              beste perseel (posisie) vir hierdie behuisingsprojek te kies.

                Vervoerlaag 
                Die topografie van die gebied 
                Die onderliggende gesteentestruktuur 
                Grondgebruik 
                Die nabyheid van fasiliteite en dienste 
                                                                       [Enige TWEE]
                                                                               (2 x 1)      (2)

        4.5.2 Verskaf EEN rede vir die keuse van die laag in jou antwoord by
              VRAAG 4.5.1.

                Vervoerroetes – Toegang vir nuwe inwoners 
                Toeganklikheid – Gemaklik vir inwoners 
                Topografie – Geskikte helling om te bou 
                Onderliggende gesteentestruktuur – geskikte/stabiele strukture om te
                bou 
                Grondgebruik – Soneringsregte en naburige grondgebruik 
                Die nabyheid van fasiliteite en dienste – Binne redelike afstand 
                                                                                (1 x 2)     (2)
                                                                                           [15]

                                                                            TOTAAL:         75

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV 2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov-2019-eng-d/d378197d-fa0c-4e78-a632-880b41409ee5) — Geography · QP · 2019 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV 2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov-2019-afr-d/c63a2a0b-220c-4806-9e61-214f2352311e) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2019-eng-d/5be3e735-c58f-48a0-90f0-7cdf73d7faf1) — Geography · Memo · 2019 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2022-english/f71935c0-b238-4a88-9dd4-d11798a1a39f) — Geography · Memo · 2022 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 QP ANNEX MEMO GR11NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-annex-memo-gr11nov2020-afr-d/ac128e79-ef6d-481e-af4f-4fb6889a31f2) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2020-afr-d/48df4e4f-51cf-4526-a77b-f9cd96554f2b) — Geography · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — QP · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — QP · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2024 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2024-eng-d-watermark/f28c449c-8c06-4f6b-8014-968ad9ec2f20) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 GEOGRAPHY P2 QP ENG NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-geography-p2-qp-eng-nov-2024/87401783-284d-47f0-a49a-7027fb34cb4c) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
