# Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2022-afrikaans-final/9e6b56e8-149d-4daf-8e7a-ce27663d63c8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2022-afrikaans-final/9e6b56e8-149d-4daf-8e7a-ce27663d63c8)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 11

                      NOVEMBER 2022

                       GEOGRAFIE V2
                       NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                         GEOGRAFIE V2                   (EC/NOVEMBER 2022)

AFDELING A:          ONTWIKKELINGSGEOGRAFIE EN HULPBRONNE EN
                     VOLHOUBAARHEID

VRAAG 1
1.1   1.1.1    E (industrialisasie) (1)

      1.1.2    G (Transnasionale korporasie) (1)

      1.1.3    A (globalisering) (1)

      1.1.4    B (buitelandse handel) (1)

      1.1.5    C (Uitkringende-effek) (1)

      1.1.6    H (ontwikkeld) (1)

      1.1.7    E (volhoubare ontwikkeling) (1)                              (7 x 1)      (7)

1.2   1.2.1    A (1)

      1.2.2    C (1)

      1.2.3    A (1)

      1.2.4    C (1)

      1.2.5    D (1)

      1.2.6    B (1)

      1.2.7    A (1)

      1.2.8    D (1)                                                         (8 x 1)    (8)

1.3   1.3.1    ŉ Toename in die totale waarde van goedere en dienste wat deur ŉ
               land binne ŉ jaar geproduseer word (2)
               [KONSEP]                                                     (1 x 2)      (2)

      1.3.2    Daar sal ŉ toename in die ekonomie wees (1)
               Dui ŉ toename in formele indiensneming en formele besigheid aan (1)
               Beleidmakers en banke kan toekomstige positiewe planne maak om
               die ekonomie verder te laat groei (1)
               [ENIGE EEN]                                                  (1 x 1)      (1)

      1.3.3    BBP-groei verhoog die lewenstandaarde en lewenskwaliteit van
               mense/ŉ Verhoging in die lewenstandaarde en lewenskwaliteit van
               mense lei tot verdere BBP-groei (2)                          (1 x 2)      (2)

      1.3.4    Ten spyte van BBP-groei is daar steeds baie mense wat in armoede
               leef/‘kon ek ten minste iets kry om te eet’ (2)             (1 x 2)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                        GEOGRAFIE V2                                       3

       1.3.5    Ongelyke verdeling van rykdom in ŉ land (Gini-koëffisiënt) (2)
                BBP-groei fokus op geld en nie op die ontwikkeling van die sosiale
                kapitaal in ŉ land nie (2)
                Sosiale spanning aangesien die armes gemarginaliseer word (2)
                Rasse-spanning aangesien minderheidsgroepe uit die hoofstroom
                ekonomie uitgesluit word (2)
                BBP-groei put natuurlike hulpbronne uit en beroof mense van hul
                bestaanreg/manier om ŉ lewe te maak (2)
                [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2)       (4)

       1.3.6    Verbeter die vlakke van geletterdheid deur onderwys meer toeganklik te
                maak (2)
                Die bekendstelling van ŉ verskeidenheid vaardigheidsprogramme om
                meer mense in die formele en informele sektor in diens te stel (2)
                Verskaffing van dienste (aanvaar voorbeelde) om die lewenskwaliteit te
                verbeter (2)
                Verbetering van die geslagsongelykheidsindeks sodat meer vroue in die
                politiek, onderwys en hoë-vlak werk verteenwoordig word (2)
                Verbetering van voedselsekerheid in 'n land om armoede te verminder (2)
                [ENIGE TWEE]                                                       (2 x 2) (4)

1.4    1.4.1    Proses waar gemeenskapslede bymekaar kom om kollektiewe aksie te
                neem om ontwikkeling te bevorder (2)
                [KONSEP]                                                   (1 x 2)           (2)

       1.4.2    Vaardighede en opleidingsgeleenthede (1)
                Werk en besigheidsgeleenthede (1)
                [ENIGE EEN]                                                        (1 x 1) (1)

       1.4.3    Sosio-ekonomiese ontwikkeling van verarmde gemeenskappe (1)
                Verbeter die welstand van huishoudings in landelike gemeenskappe
                aansienlik (1)
                Vroeë kinderjare-inisiatiewe (1)
                Gesondheidsorg inisiatiewe (1)
                Gemeenskapsbewustheid (1)
                Vrou- en kinderbemagtiging (1)
                [ENIGE TWEE]                                                (2 x 1)          (2)

       1.4.4    Monitering maak seker dat die vaardighede wat aangeleer word korrek
                geïmplementeer en onderhou word (2)
                Dit maak seker dat deelnemers aan die programme enige uitdagings kan
                konfronteer (2)
                Om te verseker dat die gemeenskap ŉ lewensbestaan het (2)
                Die hele gemeenskap in alle ouderdomsgroepe trek voordele hieruit (2)
                [ENIGE EEN]                                                    (1 x 2)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    GEOGRAFIE V2                           (EC/NOVEMBER 2022)

      1.4.5 Dit sentreer rondom die ontwikkeling van menslike hulpbronne (2)
            Dit verbeter organisering en ontwikkel administratiewe vaardighede (2)
            Help met die begrip van gesondheidsorg en gesondheidsdienste (2)
            Help met nasiebou (2)
            Dit verbeter infrastruktuur en moderne tegnologie verbruik (2)
            Dit verhoog die lewenstandaard en bemagtig vroue (2)
            Om te verseker dat gemeenskapslede opgehef word deur verhoogde
            inkomste (2)
            Dit help met landbou-uitbreiding en voedselsekerheid (2)
            [ENIGE VIER]                                                     (4 x 2) (8)

1.5   1.5.1 BRICS (1)                                                            (1 x 1)   (1)

      1.5.2 China (1)
            Indië (1)
            Rusland (1)
            [ENIGE TWEE]                                                         (2 x 1) (2)

      1.5.3 ŉ Handelsbeleid wat bedoel is om die ekonomie van een of sekere lande
            te beskerm deur invoere te beperk en uitvoere te verhoog (2)
            [KONSEP]                                                       (1 x 2) (2)

      1.5.4 Daar is ŉ vryhandelsooreenkoms (sonder tariewe) tussen die 5
            lidlande (1)
            Sanksies word opgelê teen handel met ander lande (1)
            Tariewe, pligte en doeane word gehef op ander lande wat goedere uitvoer
            na die BRICS-lande (1)
            Kwotas word opgelê op die hoeveelheid goedere wat die land
            binnekom (1)
            BRICS-lande ken invoersubsidies toe aan plaaslike produsente wanneer
            goedere ingevoer word (1)
            Regerings van BRICS-lande ken uitvoersubsidies aan plaaslike
            produsente toe om hulle in staat te stel om teen verlaagde pryse aan
            buitelandse verbruikers te verkoop (1)
            [ENIGE EEN]                                                     (1 x 2) (2)

      1.5.5 Hulle bepleit ŉ vryehandelsbeleid om hul ekonomiese groei te
            verhoog (2)
            Versterk hul vervaardigingsbasis en skep meer werksgeleenthede (2)
            Hulle trek voordeel uit die uitruil van goedere en dienste teen verminderde
            kostes (2)
            Hulle kan markgerigte beleide ontwikkel en private belegging
            aanmoedig (2)
            [ENIGE TWEE]                                                         (2 x 2)   (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                      GEOGRAFIE V2                                     5

       1.5.6 Hulle kan humanitêre hulp ontvang (bv. entstowwe) om die
              verspreiding/sterftes onder geskoolde/opgeleide lede van die
              arbeidsmag te verminder (2)
              Handel deur uitvoer kan plaaslike vervaardigers help om afdankings te
              verminder (2)
              Belegging in verskillende sektore van die ekonomie van ander lidlande
              kan werksgeleenthede verhoog (2)
              Invoere kan noodsaaklike/gespesialiseerde komponente aan verskillende
              sektore van die ekonomie verskaf (2)
              Lenings teen gunstige rentekoerse kan help om besighede te subsidieer
              om hulself te hervestig (2)
             [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2)     (4)
                                                                                        [60]

 VRAAG 2

 2.1   2.1.1    B (1)

       2.1.2    C (1)

       2.1.3    D (1)

       2.1.4    C (1)

       2.1.5    A (1)

       2.1.6    B (1)

       2.1.7    D (1)                                                       (7 x 1)      (7)

 2.2 2.2.1      Saam die helling (1)

       2.2.2    bestaans (1)

       2.2.3    Biobrandstof (1)

       2.2.4    Wes-Kaap (1)

       2.2.5    gas (1)

       2.2.6    Bebossing (1)

       2.2.7    klimaat (1)

       2.2.8    Braking (1)                                                 (8 x 1)      (8)

 2.3 2.3.1      Houtkap (1)
                Boerdery (1)
                Mynbou (1)
                Landbou (1)
                [ENIGE EEN]                                                 (1 x 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    GEOGRAFIE V2                          (EC/NOVEMBER 2022)

      2.3.2    Wind (1)
               Oorstromings (1)
               Reën (1)
               [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 1)     (2)

      2.3.3    Verlies van natuurlike habitat (2)
               Verlies van bome (2)
               Bedreigde spesies (2)
               Verlies aan diepte van spesies (2)
               Uitwissing van etniese stamme (2)
               [ENIGE EEN]                                                    (1 x 2)     (2)

      2.3.4    Verlies van plantegroei wat die oppervlakte help om water en bogrond
               te behou / verskaf ryk voedingstowwe om omgewing te onderhou (2)
               Toename in afloop aangesien plantegroei nie grond beskerm nie (2)
               Toeslik van damme as gevolg van sedimentasie in strome beïnvloed
               waterweë en visse/spesies (2)
               Verwoestyning as gevolg van die verwydering van bome as gevolg van
               afloop (2)
               Klowe/Slote geskep as gevolg van die verwydering van bome as
               gevolg van afloop (2)
               [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2)     (4)

      2.3.5    Kontoerploeëry (2)
               Wisselbou (2)
               Wisselweiding (2)
               Verhoog plantegroeibedekking (2)
               Plant grondbedekking tussen rye gewasse (2)
               Beskerm grasvelde (2)
               Dreineersbekkenbestuur (2)
               Bewaring van riviere en vleilande (2)
               Openbare onderwys (2)
               [ENIGE DRIE]                                                    (3 x 2)    (6)

 2.4 2.4.1     Eskom (1)                                                       (1 x 1)    (1)

      2.4.2    Werksverliese (1)
               Halveer die BBP (1)                                             (2 x 1)    (2)

      2.4.3    Versuim om nuwe kragstasies te bou om tred te hou met ekonomiese
               groei (1)
               Verminderde produksie as gevolg van verouderde/foutiewe
               toerusting (1)
               Wanbestuur en korrupsie (1)
               Geen hernubare energie om die netwerk aan te vul nie (1)
               [ENIGE TWEE]                                               (2 x 1)         (2)

      2.4.4    Die privaat-sektor kan sy eie krag opwek en die oorskot aan die
               netwerk terugverkoop. (2)                                (1 x 2)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                         GEOGRAFIE V2                                      7

       2.4.5    Groot bedrae geld is in steenkoolmyne/kragstasies belê (2)
                Hulle verskaf werk en dra by tot die BBP (2)                    (2 x 2)     (4)

       2.4.6    Degradasie/verandering van die grond vind as gevolg van mynbou
                plaas (2)
                Biodiversiteit word verminder (2)
                Habitats van ekosisteme word vernietig (2)
                Metaan (kweekhuisgas) word vrygestel wat tot aardverwarming
                bydra                                                           (2)
                Suur myndreinering veroorsaak waterbesoedeling (2)
                [ENIGE TWEE]                                                (2 x 2)         (4)

2.5    2.5.1    Dit is 'n energiebron wat homself natuurlik kan aanvul (2)
                [KONSEP]                                                        (1 x 2)     (2)

       2.5.2    Verlaag die vraag en gebruik van fossielbrandstowwe (1)         (1 x 1)     (1)

       2.5.3     Dit is ŉ bedreiging vir wild bv. voëls (2)
                 Vernietig ekosisteme (2)
                 Vernietiging van habitatte (2)
                 Die verwydering van natuurlike plantegroei/ontbossing is nodig om
                 windplase op te rig (2)
                 Dit is nie esteties aangenaam nie/visuele besoedeling (2)
                [ENIGER EEN]                                                    (1 x 2)     (2)

       2.5.4    Geleë op breedtegrade wat genoeg sonlig ontvang om
                drukverskille te veroorsaak (2)
                Die kuslyn bied genoeg winderige gebiede vir sy energie om ingespan
                te word (2)
                [ENIGE EEN]                                                   (1 x 2)        (2)

       2.5.5     Dit is goedkoper aangesien dit net wind benodig om te werk (2)
                 Skep werksgeleenthede in die opstel en instandhouding van wind-
                 turbines (2)
                 Mense leer vaardighede aan wat in ander sektore van die ekonomie
                 gebruik kan word (2)
                 Onderhoudskoste is minimaal (2)
                 Dit is bekostigbaar vir huiseienaars en besighede om hul eie
                 kragnetwerke op te rig (2)
                 Boere kan grond aan windplase verhuur (2)
                 Dit is ŉ groen bron van energie wat die land spaar op boetes vir
                 buitensporige koolstofvrystellings (2)
                [ENIGE VIER]                                                   (4 x 2)       (8)
                                                                                          [60]

                                                              TOTAAL AFDELING A:          120

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                           GEOGRAFIE V2                 (EC/NOVEMBER 2022)

AFDELING B: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

VRAAG 3

3.1   Die onderstaande vrae is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart 3319 AD
      Ceres, sowel as die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde gebied.

      3.1.1 Lengte = 2,7 x 100 = 270 m

             Breedte = 2,0 x 100 = 200 m

             270 (1) m x 200 (1) m = 54 000 m² (1)                            (3 x 1)    (3)

3.2   3.2.1 (a)       The Toll House (1)                                      (1 x 1)    (1)

             (b)      Mitchell’s Pass (1)                                     (1 x 1)    (1)

      3.2.2 (c)       konkaaf (1)                                             (1 x 1)    (1)

      3.2.3 VS = 1 cm : 20 m
            VS = 1 cm : (20 x 100) cm
            VS = 1 : 2 000 (1) (as ŉ verhouding)

             HS = 1 : 50 000 (1) (as ŉ verhouding)

             VE= 1 : 2 000 (1) (vervanging)
                 1 : 50 000

                1         50 000
                      x
             2 000          1

             25 keer (1)                                                      (4 x 1)    (4)

KAART-INTERPRETASIE

3.3   3.3.1 Vertikale lugfoto (1)                                             (1 x 1)    (1)

      3.3.2 Vertikaal:
            Foto is teen ŉ hoek van 90° geneem (2)
            Foto geneem met kamera-as vertikaal na die grond gerig (2)
            [ENIGE EEN]                                                       (1 x 2)    (2)

      3.3.3 Daar is ŉ tekort aan plantegroei (2)                              (1 x 2)    (2)

3.4   3.4.1 B        begraafplaas (1)                                         (1 x 1)    (1)

      3.4.2 D        deurgrawing) (1)                                         (2 x 1)    (1)

3.5   3.5.1 C (1)                                                             (1 x 1)    (1)

      3.5.2 Gelyke grond (2)
            Beskikbaarheid van water / Moontlikheid van besoedeling –
            kanale/vore (2)                                                 (2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                         GEOGRAFIE V2                                       9

GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

3.6    3.6.1    Kraglyn (1)                                                      (1 x 1)     (1)

       3.6.2    Dit is ŉ hoofverkeerspad of dit is die R46 (1)
                Teerpad (1)
                Pad in ŉ noordoostelike / suidwestelike rigting (1)
                Reguit pad (1)
                Gaan deur ŉ stedelike gebied (1)
                Stop strate deur beboude gebied (1)
                [ENIGE EEN]                                                      (1 x 1)     (1)

3.7    3.7.1    Afstandwaarneming:
                Verkry inligting oor die aarde/voorwerp vanaf ŉ afstand (sonder
                in kontak met die aarde/voorwerp te wees) (2)
                [KONSEP]                                                        (1 x 2)      (2)

       3.7.2    Hulle moet ontleed waar die nywerheidsgebiede gevind word in
                verhouding tot die riviere/ander waterbronne (2)
                Om spesifieke nywerhede binne ŉ sekere radius van ŉ waterbron te
                bepaal, kan die oorsaak verstaan (2)
                Neem lugfoto's en vergelyk veranderinge in waterkwaliteit van die rivier
                (waterkleur, watertemperatuur, waterdigtheid, alge …) (2)
                Neem riviermonsters om te bepaal of boere die waterbron deur
                bemesting/bespuitings van wingerde/boorde besoedel (2)
                Gebruik lugfoto van die area kan bygevoeg word as ŉ laag of ‘tema’
                wat ook lig op die saak kan werp (2)
                Afstandwaargeneemde data is ŉ waardevolle hulpmiddel in die
                monitering van waterkwaliteit in verskillende waterbronne (2)
                [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2)     (4)
                                                                                           [30]

                                                               TOTAAL AFDELING B:            30
                                                                   GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/62361e11-43d8-4104-b3ac-aed67f5487d8) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 memo GR11 NOV 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov-2017-afrikaans/c234ee46-cdfc-4e5d-87dc-14c463cd9dd7) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [GEOG-P2 GR11-QP-Afrikaans Vryheid](https://www.hlayiso.com/library/geog-p2-gr11-qp-afrikaans-vryheid/566f5869-acdc-4a17-9971-559ede8abd5d) — Geography · QP · 2013 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/384423e3-a08d-4e6b-904e-3bd309c19863) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2017-afrikaans/10b0dd7d-9d9a-4ae3-b582-711f550187e6) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 QP ANNEX MEMO GR11NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/668b1b73-0bd0-470e-a310-00e6f564b98e) — Geography · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — QP · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — QP · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/16057e30-c62a-4cdd-bac7-26bdd4348308) — QP · 2023 · Afr
- [IMG 20231013 WA0020](https://www.hlayiso.com/library/img-20231013-wa0020/f2c2375a-4a33-4c6e-a27d-95cec3c162d9) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
