# Geography Grade 12 P2 NSC November 2012 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2012-afr/ee0b02e1-f25b-4dc9-84c2-7d903e6063c1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 NSC November 2012 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2012-afr/ee0b02e1-f25b-4dc9-84c2-7d903e6063c1)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                  GEOGRAFIE V2

                                 NOVEMBER 2012

PUNTE: 100

TYD: 1½ uur

  EKSAMEN-
  NOMMER
  SENTRUM-
  NOMMER

                      PUNT BEHAAL     V1       V2   V3   V4   TOTAAL
                      NASIENER
                      SENIOR NASIENER
                      HOOFNASIENER
                      MODERATOR
                      TOTAAL          20       20   40   20      100

            Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 1 bladsy vir rofwerk.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                               2                          DBE/November 2012
                                          NSS

HULPBRONMATERIAAL

1.       'n Uittreksel uit topografiese kaart 2829AC HARRISMITH.

2.       Ortofotokaart 2829AC 3 HARRISMITH.

3.        LET WEL: Die hulpbronmateriaal moet deur die skole ingeneem word vir hul
                   eie gebruik.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die spasies op die
         voorblad.

2.       Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word.

3.       Jy word voorsien van 'n 1:50 000 topografiese kaart 2829AC van
         HARRISMITH en 'n ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied.

4.       Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die toesighouer
         oorhandig aan die einde van hierdie eksamensessie.

5.       Jy moet die blanko bladsy agterin hierdie vraestel vir alle rofwerk en
         berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.

6.       Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal
         hiervoor toegeken word.

7.       Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

8.       Die volgende Engelse terme en hul Afrikaanse vertalings word op die
         topografiese kaart getoon.

          ENGLISH                                          AFRIKAANS
          Diggings                                         Uitgrawings
          Caravan Park                                     Karavaanpark
          Sewage Works                                     Rioolwerke
          River Mouth                                      Riviermond
          Golf Course                                      Gholfbaan
          Wetland                                          Vlei

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                3                        DBE/November 2012
                                           NSS

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die vrae hieronder is gebaseer op die 1:50 000 topografiese kaart 2829AC
HARRISMITH en die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied.
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag.

1.1      Die hooflandbou-aktiwiteit rondom Harrismith is ...

         A     saaiboerdery.
         B     vrugteboerdery.
         C     beesboerdery.
         D     hoenderboerdery.

1.2      Die ontspanningsverskynsel gemerk 1 op die ortofotokaart is 'n …

         A     park.
         B     natuurreservaat.
         C     gholfbaan.
         D     plantasie.

1.3      Op die topografiese kaart is Phomolong (A) in blok A6/7 'n voorbeeld van 'n
         … residensiële gebied.

         A     hoë-inkomste-
         B     lae-inkomste-
         C     middelinkomste-
         D     informele

1.4      Watter dorp is ongeveer 60 km vanaf Harrismith?

         A     Van Reenen
         B     Warden
         C     Witsieshoek
         D     Kestell

1.5      Die Sterkfonteindam is … van die dorp Harrismith.

         A     suidwes
         B     suidoos
         C     suid
         D     wes

1.6      Die kaartindeks suid van 2829AC is …

         A     2828DB.
         B     2829CA.
         C     2828BD.
         D     2829CB.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   4                              DBE/November 2012
                                              NSS

1.7      Die rivier in blok C2 op die topografiese kaart vloei in 'n ... rigting.

         A     suidoostelike
         B     noordoostelike
         C     suidelike
         D     noordwestelike

1.8      Die grondgebruiksone genommer 1 op die ortofotokaart is 'n …

         A     ontspanningsgebied.
         B     landelik-stedelike oorgangsone.
         C     residensiële gebied.
         D     plantasie.

1.9      Die straatpatroon van die beboude gebied in blok C1, C2 en D2 op die
         topografiese kaart is …

         A     bepland onreëlmatig.
         B     'n rooster.
         C     onbepland onreëlmatig.
         D     radiaal.

1.10     Die verskynsel gemerk E op die topografiese kaart is ('n) …

         A     standhoudende water.
         B     niestandhoudende water.
         C     moeras en vlei.
         D     niestandhoudende rivier.
                                                                                         (10 x 2)        [20]

VRAAG 2: BEREKENINGE EN TOEPASSING

2.1      Harrismith hou jaarliks 'n maraton wat behels dat deelnemers oor Platberg
         hardloop. Bestudeer beide die foto van Platberg hieronder en die gebied
         gedek deur blok A/B10, 11, 12 and 13 op die topografiese kaart voordat jy die
         vrae hieronder beantwoord.

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 5                          DBE/November 2012
                                            NSS

         2.1.1       Identifiseer die landvorm genaamd Platberg.

                     ______________________________________________________
                                                                       (1 x 1)                  (1)

         2.1.2       Identifiseer die vorm van die helling waarteen die deelnemers sal
                     uithardloop tussen punt C–D (blok A/B10) op die topografiese kaart.
                     Verduidelik jou antwoord met verwysing na die kontoerlyne op die
                     kaart.

                     Helling
                     ______________________________________________________

                     Verduideliking
                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                       (2 x 1)                  (2)

         2.1.3       Bereken die gemiddelde gradiënt van die helling tussen
                     punthoogte 1797 en punthoogte 2263 in blok A10 op die
                     topografiese kaart. Toon ALLE berekeninge.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                       (5 x 1)                  (5)

         2.1.4       Lewer kommentaar oor die moeilikheidsgraad van hierdie helling vir
                     'n deelnemer.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                       (1 x 1)                  (1)

         2.1.5       Verduidelik waarom 'n kronkelende voetpad (blok A11) oor Platberg
                     uitgetrap is.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                       (1 x 1)                  (1)
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                6                          DBE/November 2012
                                           NSS

2.2      Gebruik die inligting op die topografiese kaart en bepaal die magnetiese
         deklinasie vir hierdie jaar. Toon ALLE berekeninge/stappe wat gevolg is.

         ______________________________________________________________

         ______________________________________________________________

         ______________________________________________________________

         ______________________________________________________________

         ______________________________________________________________

         ______________________________________________________________
                                                                  (4 x 1)                     (4)

2.3      Verwys na die verskynsel gemerk Blokhuis (4) op die ortofotokaart.

         Teken 'n dwarsdeursnee van die verskynsel vanaf 2 tot 3 op die assestelsel
         hieronder.

                               1720

                               1710

                               1700

               1 cm tot 10 m
                               1690

                               1680

                               1670

                               1660

                               1650

                                              1 : 10 000
                                                                              (12 x ½)        (6)
                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                     7                       DBE/November 2012
                                                NSS

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

3.1     Die Sterkfonteindam vorm 'n belangrike deel van die Tugela-Vaal-skema.
        Verwys na die diagram hieronder (FIGUUR 3.1) en die dam op die
        topografiese kaart om die vrae wat volg te beantwoord.

                               Spioenkop
                                      Driel
                               Woodstock
                                  Killburn
                                 Driekloof
                              Sterkfontein

                              Drakensberg

                                      Tonnel
                                     Turbines
                                                                               S
                                                      FIGUUR 3.1

         3.1.1       Beskryf die verskil in posisie van die Sterkfonteindam in verhouding
                     tot die Spioenkop-, Driel-, Woodstock- en Killburndam.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                       (1 x 2)                   (2)

         3.1.2       Die Sterkfonteindam het 'n ideale ligging vir die opgaar van water.
                     Gee EEN rede om hierdie stelling te staaf.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                      (1 x 2)                    (2)

         3.1.3       Noem TWEE maniere waarop die inwoners van Harrismith en die
                     omliggende gebiede voordeel kan trek uit die Sterkfonteindam.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                       (2 x 2)                   (4)
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  8                          DBE/November 2012
                                             NSS

3.2      Harrismith is in 'n laereënvalgebied geleë. Gee TWEE bewyse uit die kaart om
         hierdie stelling te staaf.

         ______________________________________________________________

         ______________________________________________________________

         ______________________________________________________________
                                                                  (2 x 2)                        (4)

3.3      Identifiseer die dreineringspatroon in blok E/F3, 4 en 5 en gee bewyse uit die
         kaart om jou antwoord te staaf.

         ______________________________________________________________

         ______________________________________________________________

         ______________________________________________________________
                                                                  (2 x 2)                        (4)

3.4      Verwys na Nuwejaarspruit in blok G2 op die topografiese kaart.

         3.4.1       Is hierdie 'n standhoudende of nie-standhoudende rivier?

                     ______________________________________________________
                                                                      (1 x 2)                    (2)

         3.4.2       Nuwejaarspruit is in sy middelloop, en is besig om na sy benedeloop
                     te verander. Gee TWEE bewyse uit die kaart om hierdie stelling te
                     staaf.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                       (2 x 2)                   (4)

3.5      Harrismith is 'n baie ou dorp wat in die koloniale era ontwikkel het. Staaf
         hierdie stelling met EEN bewys uit die kaart.

         ______________________________________________________________

         ______________________________________________________________
                                                                  (1 x 2)                        (2)

3.6      Verwys na die oorheersende primêre aktiwiteit wat in blok H1 en H2 beoefen
         word.

         3.6.1       Identifiseer die oorheersende primêre aktiwiteit waarna hierbo verwys
                     word.

                     ______________________________________________________
                                                                       (1 x 2)                   (2)
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  9                          DBE/November 2012
                                             NSS

         3.6.2       Verduidelik hoe die omgewing waarskynlik negatief beïnvloed sal
                     word deur die aktiwiteit genoem in VRAAG 3.6.1.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                      (1 x 2)                    (2)

3.7      Verwys na die N3.

         3.7.1       Waarom loop die N3 NIE deur Harrismith NIE?

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                       (2 x 2)                   (4)

         3.7.2       Wat is die nadeel vir besighede omdat die N3 nie deur Harrismith
                     loop nie?

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                      (1 x 2)                    (2)

3.8      Verwys na Wilgerpark op die ortofotokaart.

         3.8.1       Wilgerpark het baie later as die oorspronklike dorp Harrismith
                     ontwikkel. Gee EEN rede uit die ortofotokaart om hierdie stelling te
                     staaf.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                       (1 x 2)                   (2)

         3.8.2       Wilgerpark is 'n hoë-inkomste- residensiële gebied. Gee EEN bewys
                     uit die topografiese kaart om jou antwoord te staaf.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                      (1 x 2)                    (2)

         3.8.3       Gee EEN nadeel van die ligging van Wilgerpark.

                     ______________________________________________________
                                                                      (1 x 2)                    (2)
                                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  10                                DBE/November 2012
                                              NSS

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

4.1     Bestudeer die kaart hieronder (FIGUUR 4.1) wat die pad van die tornado toon
        wat 'n paar jaar gelede deur Harrismith beweeg het. Baie datalae is gebruik
        om hierdie kaart te teken.

                                               Na
                                              JHB

                                                                   Heuwel

                                              Vliegveld

                        HARRISMITH
                                             Plaas

                           Ongeveer

                          1 kilometer

                        Pad van                                         Na
                        tornado

                                                          [Bron: Goliger en Van Wyk]
                                            FIGUUR 4.1

         4.1.1       Definieer die term datalae (oorlegging).

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                      (1 x 2)                           (2)

         4.1.2       Noem TWEE datalae wat op die kaart (FIGUUR 4.1) sigbaar is.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                      (2 x 2)                           (4)

         4.1.3       GIS is nuttig in rampbestuur. Verduidelik hoe dit die plaaslike
                     owerhede met hul beplanning kon help nadat die tornado deur die
                     gebied getrek het.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                      (2 x 2)                           (4)
Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                11                              DBE/November 2012
                                            NSS

4.2      Bestudeer die foto (FIGUUR 4.2) van die N3 wat verby Harrismith loop en
         Durban met Johannesburg verbind.

                                                                  [Bron: Google]
                                            FIGUUR 4.2

         4.2.1       Onderskei tussen ruimtelike data en attribuutdata.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                      (2 x 2)                   (4)

         4.2.2       Watter tipe ruimtelike voorwerp (punt, lyn of poligoon) is die pad?

                     ______________________________________________________
                                                                      (1 x 2)                   (2)

         4.2.3       Gee EEN attribuut wat vir die N3 vasgelê kan word.

                     ______________________________________________________
                                                                      (1 x 2)                   (2)

4.3      Indien 'n voertuig met 'n globale posisioneringstelsel (GPS) Harrismith nader,
         hoe kan die GPS die bestuurder help om die hospitaal genommer 10 op die
         ortofotokaart te vind?

         ______________________________________________________________

         ______________________________________________________________

         ______________________________________________________________
                                                                  (1 x 2)                       (2)
                                                                                                [20]

                                                                                   TOTAAL:      100
Kopiereg voorbehou

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  DBE/November 2012
                                NSS

ROFWERK EN BEREKENINGE

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P2 Nov 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2022-afr/46833cb5-9ee7-4e1b-a135-8b2bb782138f) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [Geography P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2021-afr/836c3a7d-60fb-4355-9c24-f1f8f40b689e) — Geography · QP · 2021 · Afr
- [Geography P2 Nov 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2017-eng/f121e6a2-9e95-45d0-ad3d-b7806172d7e5) — Geography · QP · 2017 · Eng
- [Geography P1 Nov 2012 Addendum Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2012-addendum-eng/13ab1f99-bf76-4875-a0bd-51931426c26f) — Geography · Addendum · 2012 · Eng
- [Geography P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2019-memo-afr/10542b9b-f976-49f5-ac40-6c614f7c9714) — Geography · Memo · 2019 · Afr
- [Geography P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2016-memo-eng/9dde3cb5-b83e-497e-bc62-612e245f442a) — Geography · Memo · 2016 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography P1 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-english/bd1f5042-1bf6-4063-bb55-02ca7ad72f19) — Memo · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/27e1dff3-4bfc-418a-bfa5-07cebbe45d62) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Geography (English) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-english-june-2024-possible-answers/7e728632-059d-401a-ba75-fd45632f6091) — Memo · 2024 · Eng
- [Gr 12 Geography P1 (English) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p1-english-2024-possible-answers/f6778823-8699-4877-bfdd-c56c292e94c7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
