# Geography Grade 12 P2 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2012-memo-afr/e40d219e-2cde-4836-bc63-e4253acd741c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2012-memo-afr/e40d219e-2cde-4836-bc63-e4253acd741c)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                  GEOGRAFIE V2

                                 NOVEMBER 2012

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 100

  EKSAMEN-
  NOMMER
  SENTRUM-
  NOMMER

                      PUNT BEHAAL     V1      V2   V3   V4   TOTAAL
                      NASIENER
                      SENIOR NASIENER
                      HOOFNASIENER
                      MODERATOR
                      TOTAAL          20      20   40   20    100

                      Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou
                                                                      Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                               2                          DBE/November 2012
                                   NSS – Memorandum

HULPBRONMATERIAAL

1.       'n Uittreksel uit topografiese kaart 2829AC HARRISMITH.

2.       Ortofotokaart 2829AC 3 HARRISMITH.

3.        LET WEL: Die hulpbronmateriaal moet deur die skole ingeneem word vir hul
                   eie gebruik.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die spasies op die
         voorblad.

2.       Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word.

3.       Jy word voorsien van 'n 1:50 000 topografiese kaart 2829AC van
         HARRISMITH en 'n ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied.

4.       Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die toesighouer
         oorhandig aan die einde van hierdie eksamensessie.

5.       Jy moet die blanko bladsy agterin hierdie vraestel vir alle rofwerk en
         berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.

6.       Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal
         hiervoor toegeken word.

7.       Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

8.       Die volgende Engelse terme en hul Afrikaanse vertalings word op die
         topografiese kaart getoon.

          ENGLISH                                          AFRIKAANS
          Diggings                                         Uitgrawings
          Caravan Park                                     Karavaanpark
          Sewage Works                                     Rioolwerke
          River Mouth                                      Riviermond
          Golf Course                                      Gholfbaan
          Wetland                                          Vlei

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                3                        DBE/November 2012
                                    NSS – Memorandum

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die vrae hieronder is gebaseer op die 1:50 000 topografiese kaart 2829AC
HARRISMITH en die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied.
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag.

1.1      Die hooflandbou-aktiwiteit rondom Harrismith is...

         A     saaiboerdery.
         B     vrugteboerdery.
         C     beesboerdery.                                                                 A
         D     hoenderboerdery.

1.2      Die ontspanningsverskynsel gemerk 1 op die ortofotokaart is 'n …

         A     park.
         B     natuurreservaat.
         C     gholfbaan.                                                                    C
         D     plantasie.

1.3      Op die topografiese kaart is Phomolong (A) in blok A6/7 'n voorbeeld van 'n
         … residensiële gebied.

         A     hoë-inkomste-
         B     lae-inkomste-
         C     middelinkomste-                                                               B
         D     informele

1.4      Watter dorp is ongeveer 60 km vanaf Harrismith?

         A     Van Reenen
         B     Warden
         C     Witsieshoek                                                                   B
         D     Kestell

1.5      Die Sterkfonteindam is … van die dorp Harrismith.

         A     suidwes
         B     suidoos
         C     suid                                                                          A
         D     wes

1.6      Die kaartindeks suid van 2829 AC is …

         A     2828DB.
         B     2829CA.
         C     2828BD.                                                                       B
         D     2829CB.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   4                              DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

1.7      Die rivier in blok C2 op die topografiese kaart vloei in 'n ... rigting.

         A     suidoostelike
         B     noordoostelike
         C     suidelike                                                                                  D
         D     noordwestelike

1.8      Die grondgebruiksone genommer 1 op die ortofotokaart is 'n …

         A     ontspanningsgebied.
         B     landelik-stedelike oorgangsone.
         C     residensiële gebied.                                                                      A/B
         D     plantasie.

1.9      Die straatpatroon van die beboude gebied in blok C1, C2 en D2 op die
         topografiese kaart is …

         A     bepland onreëlmatig.
         B     'n rooster.
         C     onbepland onreëlmatig.                                                                     A
         D     radiaal.

1.10     Die verskynsel gemerk E op die topografiese kaart is ('n) …

         A     standhoudende water.
         B     niestandhoudende water.
         C     moeras en vlei.                                                                            C
         D     niestandhoudende rivier.

                                                                                         (10 x 2)        [20]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                    5                           DBE/November 2012
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 2: BEREKENINGE EN TOEPASSING

2.1      Harrismith hou jaarliks 'n maraton wat behels dat deelnemers oor Platberg
         hardloop. Bestudeer beide die foto van Platberg hieronder en die gebied
         gedek deur blok A/B10, 11, 12 and 13 op die topografiese kaart voordat jy die
         vrae hieronder probeer beantwoord.

         2.1.1       Identifiseer die landvorm genaamd Platberg.

                     Mesa/tafelberg                                                 (1 x 1)       (1)

         2.1.2       Identifiseer die vorm van die helling waarteen die deelnemers sal
                     uithardloop tussen punte C–D (blok A/B10) op die topografiese
                     kaart. Verduidelik jou antwoord met verwysing na die kontoerlyne op
                     die kaart.

                     Helling: Konkaaf/holrond 

                     Verduideliking: By C is die kontoerlyne ver van mekaar en by D is
                     die kontoerlyne baie naby mekaar 
                     [Konsep]                                                     (2 x 1)          (2)

         2.1.3       Bereken die gemiddelde gradiënt van die helling tussen punthoogte
                     1797 en punthoogte 2263 in blok A10 op die topografiese kaart.
                     Toon ALLE berekeninge.

                     VI     = 2263 – 1797                 Gradiënt =VI 
                     HE       3.8 x 500                             HE

                            = 466                     VI = 2263 – 1797
                             1900           OF            = 466 
                                                      HE = 3.8 x 500
                            = 1 : 4.07                  = 1900 
                                                          Gradient = 466
                                                                    1900
                                                                   = 1 : 4.07 
                                                             (Speling: 3,96 – 4,2) (5 x 1)         (5)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   6                            DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

         2.1.4       Lewer kommentaar oor die moeilikheidsgraad van hierdie helling vir
                     'n deelnemer.

                     Makliker onder en moeiliker soos ‘n mens boontoe gaan 
                     [Konsep van moeilikheidsgraad]                                  (1 x 1)       (1)

         2.1.5       Verduidelik waarom 'n kronkelende voetpad (blok A11) oor Platberg
                     uitgetrap is.

                     Om die steilheid van die helling te verminder/vermy hindernisse 
                     Om dit makliker te maak vir hardlopers/voetslaners/stappers om by
                     die kruin van die berg uit te kom/volg kontoerle om dit minder steil te
                     maak/om dit veiliger te maak 
                     Om erosie/massa bewegings te voorkom 
                     [Konsep]                                                       (1 x 1)        (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  7                         DBE/November 2012
                                      NSS – Memorandum

2.2      Gebruik die inligting wat op die topografiese kaart voorsien word en bepaal die
         magnetiese deklinasie vir hierdie jaar. Toon ALLE berekeninge/stappe wat
         gevolg is.

         Verskil in jare     = 2012 - 2001
                             = 11years 

         Gemiddelde jaarlikse verandering    = 11 x 8'
                                             = 88'/1°28'W 

         Magnetiese deklinasie in 2012 =    20°28'W
                                       + _ 88'_
                                          21°56'W                                 (4 x 1)       (4)

2.3      Verwys na die verskynsel gemerk Blokhuis (4) op die ortofotokaart.

               Teken ‘n dwarsdeursnit van die verskynsel vanaf 2 tot 3 op die aslyn wat
               voorsien word.

                     1720
                                  ½              ½
                     1710    ½                 
                                                             ½
                                                        
                                                                  ½
                     1700                                         ½
                                                                  
                     1690                                           ½
                                                                       ½
                                                                     
                     1680                                              ½
                                                                         ½
                                                                        
                     1670                                                ½
                                                                          ½
                     1660

                     1650
                                                1:10 000

                                                     [½ vir elke regte ]        [12 x ½]              (6)

                                                                                                       [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                    8                        DBE/November 2012
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

3.1     Die Sterkfonteindam vorm 'n belangrike deel van die Tugela-Vaal-skema.
        Verwys na die diagram hieronder (FIGUUR 3.1) en die dam op die
        topografiese kaart om die vrae wat volg te beantwoord.

                               Spioenkop
                                      Driel
                               Woodstock
                                  Killburn
                                 Driekloof
                              Sterkfontein

                               Drakensberg

                                       Tonnel
                                      Turbines

                                                 FIGUUR 3.1

         3.1.1       Beskryf die verskil in posisie van die Sterkfonteindam in verhouding
                     tot die Spioenkop-, Driel-, Woodstock- en Killburndam.

                     Sterkfonteindam op die plato en die ander op die voetheuwels van die
                     Drakensberg 
                     Sterkfontein is hoër en die ander damme laer 
                     Sterkfontein verder binneland en die ander na oseaan 
                     Sterkfontein in die weste en die ander in die ooste 

                     [Enige EEN]                                                   (1 x 2)       (2)

         3.1.2       Die Sterkfonteindam het 'n ideale ligging vir die opgaar van water.
                     Gee EEN rede om hierdie stelling te staaf.

                      In ‘n gebied met lae verdampingsvlakke 
                     Natuurlike vloei van water in die gebied 
                     Dit is diep 
                     Het ‘n klein oppervlakgebied 
                     Gravitasie vloei/hido-elektrisiteit 
                     Omring deur hoogliggende gebied met small opening 
                     Basaltiese gebied vorm ‘n keerbank 
                     Ideaal om water te stoor voordat dit in Vaaldam gepomp word 
                     [Enige EEN]                                                (1 x 2)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  9                          DBE/November 2012
                                      NSS – Memorandum

         3.1.3       Noem TWEE maniere waarop die inwoners van Harrismith en die
                     omliggende gebiede voordeel kan trek uit die Sterkfonteindam.

                     Watertoevoer vir huishoudelike en nywerheidsgebruik 
                     Opwekking van elektrisiteit 
                     Vir besproeiing/boerdey 
                     Ontspanning of voorbeelde bv.visvangs,seil ens. 
                     Toerisme 
                     Werksgeleenthede 
                     [Enige TWEE]                                             (2 x 2)           (4)

3.2      Harrismith is in 'n lae reënvalgebied geleë. Gee TWEE bewyse uit die kaart
         om hierdie stelling te staaf.

         Daar is ‘n aantal damme 
         Daar is ‘n aantal nie-standhoudende riviere/ droe rivierlope 
         Baie windpompe om ondergrondse water te gebruik 
         Baie reservoirs om water te stoor 
         Vore vir besproeiing 
         Baie brandstroke om wegholbrande te voorkom 
         [Gee punte vir ‘n goeie antwoord wat aandui dat hierdie ‘n hoë
         reënvalgebied is en redes vanaf die kaart voorsien]
         [Enige TWEE]                                                            (2 x 2)        (4)

3.3      Identifiseer die dreineringspatroon in blok E/F3, 4 en 5 en gee bewyse uit die
         kaart om jou antwoord te staaf.

         Radiaal/sentrifugaal/straal 
         Riviere vloei van die berg uitwaarts 
         [Konsep]                                                                 (2 x 2)       (4)

3.4      Verwys na Nuwejaarspruit in blok G2 op die topografiese kaart.

         3.4.1       Is hierdie 'n standhoudende of nie-standhoudende rivier?

                     Standhoudende                                             (1 x 2)        (2)

         3.4.2       Nuwejaarspruit is in sy middelloop, en is besig om na sy benedeloop
                     te verander. Gee TWEE bewyse uit die kaart om hierdie stelling te
                     staaf.

                     Baie meanders 
                     Hoefystermeer het ontwikkel 
                     Afgesnyde kronkel/kronkelgroef 
                     Wye vloedvlakte 
                     Geleidelike loop 
                     Moerasse en vleie 
                     [Enige TWEE]                                                (2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 10                          DBE/November 2012
                                      NSS – Memorandum

3.5      Harrismith is 'n baie ou dorp wat in die koloniale era ontwikkel het. Staaf
         hierdie stelling met EEN bewys uit die kaart.

         Monumente/Block house 
         Dit vertel van die Anglo-Boereoorlog/S.A.oorlog 
         42nd Black Watch of South Staffordshire Regiment 
         Royal Highlanders 
         42nd Black Watch of Manchester Regiment 
         42nd Black Watch of Royal Highlanders Regiment 
         Font gebruik om die verskynsels aan te dui 
         Die hele dorp het roosterpatroon 
         (Engelse/Britse) plekname het koloniale gevoel bv. Victoria
         lake/Queens hill ens. 
         [Enige EEN]                                                               (1 x 2)       (2)

3.6      Verwys na die oorheersende primêre aktiwiteit wat in blok H1 en H2 beoefen
         word.

         3.6.1       Identifiseer die oorheersende primêre aktiwiteit waarna hierbo verwys
                     word.

                     Mynbou/oopgroefmynbou/uitgrawing                           (1 x 2)        (2)

         3.6.2       Verduidelik hoe die omgewing waarskynlik negatief beïnvloed sal
                     word deur die aktiwiteit genoem in VRAAG 3.6.1.

                     Ongesonde omgewing/omgewingsongeregtigheid 
                     Veroorsaak grond-/lug- en waterbesoedeling/groundwater
                     besoedeling 
                     Vernietiging van natuurlike plantegroei 
                     Gronderosie 
                     Vernietig ekosisteem/biodiversiteit/habitat 
                     Vernietig estetiese waarde/skend die landskap 
                     Omgewingsvernietiging 
                     Massabeweging/ voorbeelde 
                     [Enige EEN]                                                 (1 x 2)         (2)

3.7      Verwys na die N3.

         3.7.1       Waarom loop die N3 NIE deur Harrismith NIE?

                     Moet bestemming vinniger bereik 
                     Om verkeersopeenhoping in die dorp te voorkom 
                     Verminder ongeluksyfer/veiliger roete 
                     Gebou rondom ‘n reeds gevestigde nedersetting 
                     SSK kon nie die groot verkeersvolume hanteer nie 
                     Verminder geraas- en lugbesoedeling 
                     Skade aan paaie in Harrismith deur toename in verkeer
                     [Enige TWEE]                                                 (2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 11                          DBE/November 2012
                                      NSS – Memorandum

         3.7.2       Wat is die nadeel vir besighede omdat die N3 nie deur Harrismith
                     loop nie?

                     Potensiële inkomste deur toeriste sal afneem 
                     Afname in drempelbevolking 
                     Ekonomiese stagnasie/klein besighede sluit 
                     [Konsep]                                                    (1 x 2)         (2)

3.8      Verwys na Wilgerpark op die ortofotokaart.

         3.8.1       Wilgerpark het baie later as die oorspronklike dorp Harrismith
                     ontwikkel. Gee EEN rede uit die ortofotokaart om hierdie stelling te
                     staaf.

                     Wilgerpark het 'n bepland onreëlmatige straatpatroon 
                     Minder plantegroei/bome/plante 
                     Geleë aan buitewyke/ver van bestaande beboude gebied/
                     SSK 
                     Minder/geen dienste 
                     Oop ruimte tussen geboue 
                     [Enige EEN]                                                   (1 x 2)       (2)

         3.8.2       Wilgerpark is 'n hoë-inkomste- residensiële gebied. Gee EEN bewys
                     uit die topografiese kaart om jou antwoord te staaf.

                     Groot erwe/huise 
                     Ver van nywerhede/SSK 
                     Naby oop ruimte/rivier 
                     Naby ontspanningsgebiede 
                     Bou op noordfrontende/warm hellings 
                     Toeganklikheid 
                     [Enige EEN]                                                   (1 x 2)       (2)

         3.8.3       Gee EEN nadeel van die ligging van Wilgerpark.

                     Naby N5 wat geraas veroorsaak 
                     Ver van SSK/dienste 
                     Langer afstand om werk toe te reis/hoër vervoerkoste 
                     Ongesond om naby/onder die kraglyn te bly wat deur die
                     nedersetting loop 
                     Heersende winde van nywerhede en rioolwerke 
                     Veroorsaak besoedeling/slegte reuke 
                     [Enige EEN]                                                   (1 x 2)       (2)
                                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  12                             DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

4.1     Bestudeer die kaart hieronder (FIGUUR 4.1) wat die pad van die tornado toon
        wat 'n paar jaar gelede deur Harrismith beweeg het. Baie datalae is gebruik
        om hierdie kaart te teken.

                        HARRISMITH

                                                      [Bron: Goliger en Van Wyk]
                                            FIGUUR 4.1

         4.1.1       Definieer die term datalae (oorlegging).

                     Kombinasie van verskillende data lae om ‘n kaart vir ‘n spesifieke
                     gebied te maak 
                     [Konsep]                                                  (1 x 2)              (2)

         4.1.2       Noem TWEE datalae wat op die kaart (FIGUUR 4.1) sigbaar is.

                     Pad/vliegveld/vervoer/infrastruktuur 
                     Reliëf/kontoere/heuwel/topografie 
                     Dam/dreinering 
                     Boerdery/bewerking 
                     Geboue 
                     Roete van tornado 
                     [Enige TWEE]                                                     (2 x 2)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  13                            DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

         4.1.3       GIS is nuttig in rampbestuur. Verduidelik hoe dit die plaaslike
                     owerhede met hul beplanning kon help nadat die tornado
                     plaasgevind het.

                     Kontroleer diensleweringstekorte na ‘n tornado 
                     Roet beplanning om noodvoorrade te verskaf 
                     Analiseer die kwaliteit van dienste 
                     Noodlenigingbeplanning 
                     Prioritiseer noodleniging 
                     Satellietbeelde om vernietiging te assesseer 
                     [Enige TWEE. Aanvaar ander]                                     (2 x 2)        (4)

4.2      Bestudeer die foto (FIGUUR 4.2) van die N3 wat verby Harrismith loop en
         Durban met Johannesburg verbind.

                                                                  [Bron: Google]
                                           FIGUUR 4.2
         4.2.1       Onderskei tussen ruimtelike data en attribuutdata.

                     Ruimtelike data beskryf die ligging van verskynsels deur
                     koördinate/posisiie/ligging van verskynsels te te gebruik 
                     [Konsep]
                     Attribuutdata is die waarde wat aan die attribute gegee
                     word/kenmerke van ˈn verskynsel/beskrywing van verskynsel 
                     [Konsep]                                                     (2 x 2)           (4)

         4.2.2       Watter tipe ruimtelike voorwerp (punt, lyn of poligoon) is die pad?

                     Lyn                                                            (1 x 2)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 14                           DBE/November 2012
                                      NSS – Memorandum

         4.2.3       Gee EEN attribuut wat vir die N3 vasgelê kan word.

                     Nasionale pad 
                     Teerpad 
                     Baie lane (bane) 
                     Padmerke 
                     Hoogtemerke 
                     Padtekens 
                     Spoedkameras 
                     [Enige EEN. Aanvaar ander aanvaarbare antwoorde]             (1 x 2)     (2)

4.3      Indien 'n voertuig met 'n globale posisioneringstelsel (GPS) Harrismith nader,
         hoe kan die GPS die bestuurder help om die hospitaal genommer 10 op die
         ortofotokaart te vind?

         Dit verskaf die presiese ligging en rigting aan die bestuurder         (1 x 2)     (2)

                                                                                              [20]

                                                                      GROOTTOTAAL:            100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P2 Nov 2012 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2012-afr/ee0b02e1-f25b-4dc9-84c2-7d903e6063c1) — Geography · QP · 2012 · Afr
- [Geography P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2019-memo-afr/10542b9b-f976-49f5-ac40-6c614f7c9714) — Geography · Memo · 2019 · Afr
- [Geography P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2016-memo-eng/9dde3cb5-b83e-497e-bc62-612e245f442a) — Geography · Memo · 2016 · Eng
- [Geography P2 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2014-memo-afr/bc703aa9-2752-416b-b4e1-a2861f77d21d) — Geography · Memo · 2014 · Afr
- [Geography P1 Nov 2012 Addendum Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2012-addendum-eng/13ab1f99-bf76-4875-a0bd-51931426c26f) — Geography · Addendum · 2012 · Eng
- [Geography P2 Nov 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2022-afr/46833cb5-9ee7-4e1b-a135-8b2bb782138f) — Geography · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
