# Geography Grade 12 P2 NSC November 2013 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2013-afr/a80603c8-ff03-4f6e-88cd-940ed9a02a47
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 NSC November 2013 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2013-afr/a80603c8-ff03-4f6e-88cd-940ed9a02a47)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                  GEOGRAFIE V2

                                 NOVEMBER 2013

PUNTE: 100

TYD: 1½ uur

  EKSAMEN-
  NOMMER:
  SENTRUM-
  NOMMER:

                       PUNTE BEHAAL          V1   V2   V3   V4   TOTAAL
                       NASIENER
                       SENIOR NASIENER
                       HOOFNASIENER
                       MODERATOR
                       TOTAAL                20   20   40   20      100

            Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bladsy vir rofwerk.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                               2                          DBE/November 2013
                                          NSS

HULPBRONMATERIAAL

1.       'n Uittreksel uit topografiese kaart 2930CA MERRIVALE.

2.       Ortofotokaart 2930CA5 MERRIVALE.

3.       LET WEL:      Die hulpbronmateriaal moet deur die skole ingeneem word vir
                       hul eie gebruik.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die spasies op die
         voorblad.

2.       Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word.

3.       Jy word voorsien van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart 2930CA van
         MERRIVALE en 'n ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied.

4.       Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die toesighouer
         oorhandig aan die einde van hierdie eksamensessie.

5.       Jy moet die blanko bladsy agterin hierdie vraestel vir alle rofwerk en
         berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.

6.       Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal
         hiervoor toegeken word.

7.       Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

8.       Die volgende Engelse terme en hul Afrikaanse vertalings word op die
         topografiese kaart getoon.

          ENGLISH                                          AFRIKAANS
          Diggings                                         Uitgrawings
          Caravan park                                     Karavaanpark
          Sewage works                                     Rioolwerke
          Golf course                                      Gholfbaan
          Wetland                                          Vlei

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                3                           DBE/November 2013
                                           NSS

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die vrae hieronder is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2930CA
MERRIVALE, asook die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied.
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.

1.1      Die kaartverwysing van die topografiese kaart oos van Merrivale is ...

         A     2930AC.
         B     2930AD.
         C     2930CD.
         D     2930CB.

1.2      Die hoogte van die Mount Ashley Farms Damwal in blok C4 is … meter.

         A     1 080
         B     1 100
         C     1 120
         D     1 140

1.3      Die Mgeni (A4) is 'n … rivier.

         A     permanente
         B     periodiese
         C     episodiese
         D     eksotiese

1.4      Die orde van stroom A soos dit blok A1 verlaat, is …

         A     2de orde.
         B     3de orde.
         C     4de orde.
         D     5de orde.

1.5      Helling 1–2 op die ortofotokaart is …

         A     steil.
         B     konkaaf.
         C     konveks.
         D     geleidelik.

1.6      Die mensgemaakte verskynsel 3 op die ortofotokaart is …

         A     'n uitgrawing.
         B     'n reservoir.
         C     'n dam.
         D     rioolwerke.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 4                          DBE/November 2013
                                            NSS

1.7      Roete 103 na Howick-Wes in blok A11 is 'n …

         A     nasionale pad.
         B     hoofpad.
         C     sekondêre pad.
         D     ander pad.

1.8      Gebied 5 op die ortofotokaart is 'n …

         A     sportfasiliteit.
         B     nywerheid.
         C     stasie.
         D     skool.

1.9      Die hoofwyse waarop water na die landbougrond in blok C11 op die
         topografiese kaart vervoer word, is deur middel van …

         A     windpompe.
         B     pypleidings.
         C     kanale.
         D     vore.

1.10     Die posisie van die reservoir in blok D9 op die topografiese kaart is …

         A     30°11,6' S 29°33,5'O OF 30°11'36'' S 29°33'30''O
         B     30°11,6' O 29°33,5'S OF 30°11'36'' O 29°33'30''S
         C     29°33,6' S 30°11,6'O OF 29°33'35'' S 30°11'36''O
         D     29°33,6' O 30°11,6'S OF 29°33'35'' O 30°11'36''S
                                                                                   (10 x 2)     [20]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 5                         DBE/November 2013
                                            NSS

VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN INTERPRETASIE

2.1      Verwys na die topografiese kaart en bereken die oppervlakte van die spasie
         gemerk gefotografeerde gebied in km².

                                                                                              (5)

2.2      Verwys na die reservoir in blok D9 en trigonometriese stasie 156 in blok E10
         op die topografiese kaart om die volgende vrae te beantwoord.

         2.2.1        Gee die ware peiling van die reservoir vanaf trigonometriese
                      stasie 156.

                                                                                              (1)

         2.2.2        Bereken die magnetiese peiling van die          reservoir   vanaf
                      trigonometriese stasie 156 vir die jaar 2013.

                                                                                              (6)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                       6                    DBE/November 2013
                                                  NSS

2.3      Gebruik die rooster hieronder om die indeksnommer 2930AC MERRIVALE
         van die topografiese kaart te verduidelik.

                      2.3.2

         2.3.1

                                      B       A         B
                              2.3.3
                                              C         D
                         2.3.4

                                      B
                                 C                D
                                      D       C

         Identifiseer elk van die volgende in die rooster hierbo:

         2.3.1        Die breedtelyn:

         2.3.2        Die lengtelyn:

         2.3.3        Die grootblok-letter:

         2.3.4        Die kleinblok-letter:                                                    (4)

2.4      In watter algemene rigting sal 'n mens reis om van Merrivale na
         Pietermaritzburg te gaan?

                                                                                               (1)

2.5      Verwys na die skietbaan in blok D10.

         2.5.1        Gebruik die lynskaal om die benaderde lengte van die skietbaan in
                      meter te bepaal.

                                                                                               (2)

         2.5.2        Noem die benaderde verskil in hoogte tussen die suidelike en
                      noordelike rand van die skietbaan.

                                                                                               (1)
                                                                                               [20]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   7                        DBE/November 2013
                                              NSS

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE
3.1      Watter bewyse ondersteun die stelling dat Merrivale seisoenale reënval
         ontvang?

                                                                                 (2 x 2)       (4)

3.2      Daar is bewyse van gewasverbouing suid van Merrivale op die topografiese
         kaart. Noem TWEE faktore wat die ontwikkeling van hierdie tipe boerdery
         bevoordeel het.

                                                                                 (2 x 2)       (4)

3.3      Die gebied wat op die topografiese kaart getoon word, is hoofsaaklik met
         woude/plantasies bedek.

         3.3.1        Met verwysing na die topografiese kaart, noem EEN manier
                      waarop hierdie woude/plantasies teen bosbrande beskerm word.

                                                                                 (1 x 2)       (2)

         3.3.2        Gee EEN bewys uit die kaart dat hierdie woude/plantasies vir
                      kommersiële doeleindes verbou word.

                                                                                 (1 x 2)       (2)

3.4      Verwys na die Mgenirivier in blok B1/2.

         3.4.1        Noem die TWEE fluviale verskynsels C en D in die Mgenirivier-
                      kanaal in blok B1/2.

                      C

                      D                                                          (2 x 2)       (4)

         3.4.2        Gee EEN rede waarom verskynsel C nuttig vir boere is.

                                                                                 (1 x 2)       (2)

3.5      Verwys na die dreineringspatroon in blok A1.

         3.5.1        Identifiseer die dreineringspatroon in blok A1.

                                                                                 (1 x 2)       (2)

         3.5.2        Gee EEN rede vir jou antwoord op VRAAG 3.5.1.

                                                                                 (1 x 2)       (2)

         3.5.3        Noem die gesteentetipe wat waarskynlik die dreineringspatroon in
                      VRAAG 3.5.1 onderlê.

                                                                                 (1 x 2)       (2)
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  8                             DBE/November 2013
                                             NSS

3.6      Verwys na die foto hieronder van 'n tipiese nedersetting wat moontlik by
         Shaywhen in blok D6 aangetref sal word.

         3.6.1        Is Shaywhen 'n landelike of 'n stedelike nedersetting?

                                                                                      (1 x 2)       (2)

         3.6.2        Gee EEN rede vir jou antwoord op VRAAG 3.6.1.

                                                                                      (1 x 2)       (2)

3.7      Verwys na grondgebruiksone 10 op die ortofotokaart.

         3.7.1        Identifiseer grondgebruiksone 10.

                                                                                      (1 x 2)       (2)

         3.7.2        Beskryf TWEE faktore wat             die    ligging    van     hierdie
                      grondgebruiksone beïnvloed het.

                                                                                      (2 x 2)       (4)

         3.7.3        Noem EEN probleem wat die inwoners van die nedersetting langs
                      10 waarskynlik sal ervaar.

                                                                                      (1 x 2)       (2)

3.8      Vind Mbubu in blok F10. Uit 'n klimaatsoogpunt is Mbubu verkeerd geleë.
         Verduidelik hierdie stelling.

                                                                                      (2 x 2)       (4)
                                                                                                    [40]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                    9                        DBE/November 2013
                                               NSS

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

4.1      Met verwysing na ruimtelike objekte op die Merrivale topografiese kaart,
         beantwoord die volgende vrae.

         4.1.1        Hieronder is 'n foto van 'n lynobjek wat in blok B10 gevind word.
                      Noem die lynobjek.

                                                                                  (1 x 2)       (2)

         4.1.2        Identifiseer EEN puntverskynsel in blok D9.

                                                                                  (1 x 2)       (2)

4.2      Verwys na die foto van die Midmardam hieronder en beantwoord die vrae
         wat volg.

         4.2.1        Watter tipe ruimtelike objek is die Midmardam?

                                                                                  (1 x 2)       (2)

         4.2.2        Is die foto 'n raster- of 'n vektorbeeld?

                                                                                  (1 x 2)       (2)

         4.2.3        GIS kan gebruik word om die hoeveelheid slik en bemestingstof
                      wat die dam binnekom, te voorspel deur verskillende
                      inligtingsbronne te integreer. Watter term word gebruik om hierdie
                      proses te beskryf?

                                                                                  (1 x 2)       (2)
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 10                       DBE/November 2013
                                            NSS

         4.2.4        Verduidelik waarom die foto van die Midmardam nie baie duidelik
                      is nie.

                                                                              (1 x 2)     (2)

         4.2.5        Wat is die term wat gebruik word om die proses te beskryf
                      waartydens al die data oor die Midmardam wat op die rekenaar
                      gestoor is, ontleed word?

                                                                              (1 x 2)     (2)

4.5      Beantwoord die volgende vrae oor data-oorlegging:

         4.5.1        Wat beteken die term data-oorlegging?

                                                                              (1 x 2)     (2)

         4.5.2        Noem TWEE gebruike van data-oorlegging in 'n GIS.

                                                                              (2 x 2)     (4)
                                                                                          [20]

                                                                           TOTAAL:        100

Kopiereg voorbehou

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  DBE/November 2013
                                 NSS

ROFWERK

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 QP ENG SEPT2013](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-eng-sept2013/efe53e42-9ddb-403c-9709-4ea195540146) — Geography · QP · 2013 · Eng
- [Geography P2 Nov 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2022-afr/46833cb5-9ee7-4e1b-a135-8b2bb782138f) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [Geography P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2021-afr/836c3a7d-60fb-4355-9c24-f1f8f40b689e) — Geography · QP · 2021 · Afr
- [Geography P2 Nov 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2017-eng/f121e6a2-9e95-45d0-ad3d-b7806172d7e5) — Geography · QP · 2017 · Eng
- [Geography P2 Nov 2012 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2012-afr/ee0b02e1-f25b-4dc9-84c2-7d903e6063c1) — Geography · QP · 2012 · Afr
- [Geography P1 Nov 2013 Addendum Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2013-addendum-eng/101fa76c-7a60-4fe3-b5f9-a03939c334b7) — Geography · Addendum · 2013 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography P1 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-english/bd1f5042-1bf6-4063-bb55-02ca7ad72f19) — Memo · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/27e1dff3-4bfc-418a-bfa5-07cebbe45d62) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Geography (English) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-english-june-2024-possible-answers/7e728632-059d-401a-ba75-fd45632f6091) — Memo · 2024 · Eng
- [Gr 12 Geography P1 (English) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p1-english-2024-possible-answers/f6778823-8699-4877-bfdd-c56c292e94c7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
