# Geography Grade 12 P2 NSC November 2013 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2013-memo-afr/20ea887f-f4e5-43b5-8f68-a221605dc32d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 NSC November 2013 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2013-memo-afr/20ea887f-f4e5-43b5-8f68-a221605dc32d)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                                 GEOGRAFIE V2

                                NOVEMBER 2013

                                 MEMORANDUM

PUNTE: MERK UIT 96 EN VERWERK NA 100

  EKSAMEN-
  NOMMER
  SENTRUM-
  NOMMER

                       PUNT BEHAAL          V1   V2   V3   V4   TOTAAL
                       NASIENER
                       SENIOR NASIENER
                       HOOFNASIENER
                       MODERATOR
                       TOTAAL               20   20   36   20      96

                      Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                              2                           DBE/November 2013
                                  NSS – Memorandum

HULPBRONMATERIAAL

1.       'n Uittreksel uit topografiese kaart 2930CA MERRIVALE.

2.       Ortofotokaart 2930CA3 MERRIVALE.

3.       LET WEL:      Die hulpbronmateriaal moet deur die skole ingeneem word vir
                       hul eie gebruik.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die spasies op die
         voorblad.

2.       Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word.

3.       Jy word voorsien van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart 2930CA van
         MERRIVALE en 'n ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied.

4.       Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die toesighouer
         oorhandig aan die einde van hierdie eksamensessie.

5.       Jy moet die blanko bladsy agterin hierdie vraestel vir alle rofwerk en
         berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.

6.       Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal
         hiervoor toegeken word.

7.       Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

8.       Die volgende Engelse terme en hul Afrikaanse vertalings word op die
         topografiese kaart getoon.

          ENGLISH                                          AFRIKAANS
          Diggings                                         Uitgrawings
          Caravan park                                     Karavaanpark
          Sewage works                                     Rioolwerke
          Golf course                                      Gholfbaan
          Wetland                                          Vlei

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                3                           DBE/November 2013
                                    NSS – Memorandum

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die vrae hieronder is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2930CA
MERRIVALE, asook die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied.
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.

1.1      Die kaartverwysing van die topografiese kaart oos van Merrivale is ...

         A     2930AC
         B     2930AD
         C     2930CD
         D     2930CB
                                                                                               D
1.2      Die hoogte van die Mount Ashley Farms Damwal in blok C4 is … meter.

         A     1 080
         B
         C
               1 100
               1 120
                                                                                              A/B
         D     1 140

1.3      Die Mgeni (A4) is 'n … rivier.

         A     permanente
         B     periodiese
         C
         D
               episodiese
               eksotiese
                                                                                               A

1.4      Die orde van stroom A soos dit blok A1 verlaat, is …

         A     2de orde.
         B     3de orde.
         C     4de orde.                                                                       B
         D     5de orde.

1.5      Helling 1–2 op die ortofotokaart is …

         A     steil.
         B     konkaaf.
         C
         D
               konveks.
               geleidelik.
                                                                                               C
1.6      Die mensgemaakte verskynsel 3 op die ortofotokaart is …

         A     'n uitgrawing.
         B     'n reservoir.
         C
         D
               'n dam.
               rioolwerke.
                                                                                               C

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                               4                            DBE/November 2013
                                   NSS – Memorandum

1.7      Roete 103 na Howick-Wes in blok A11 is 'n …

         A     nasionale pad.
         B     hoofpad.
         C
         D
               sekondêre pad.
               ander pad.
                                                                                               B
1.8      Gebied 5 op die ortofotokaart is 'n …

         A     sportfasiliteit.
         B     nywerheid.
         C
         D
               stasie.
               skool.
                                                                                               D
1.9      Die hoofwyse waarop water na die landbougrond in blok C11 op die
         topografiese kaart vervoer word, is deur middel van …

         A     windpompe.
         B     pyplyne.
         C
         D
               kanale.
               vore.
                                                                                               D
1.10     Die posisie van die reservoir in blok D9 op die topografiese kaart is …

         A     30°11,6' S 29°33,5'O OF 30°11'36'' S 29°33'30''O
         B     30°11,6' O 29°33,5'S OF 30°11'36'' O 29°33'30''S
         C     29°33,6' S 30°11,6'O OF 29°33'35'' S 30°11'36''O                                C
         D     29°33,6' O 30°11,6'S OF 29°33'35'' O 30°11'36''S
                                                                                   (10 x 2)    [20]

VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN INTERPRETASIE

2.1      Verwys na die topografiese kaart en bereken die oppervlakte van die spasie
         gemerk gefotografeerde gebied in km².

         OP TOPOGRAFIESE KAART
         Maatspeling: lengte -  9,5 cm to 9,9 cm OF 95 mm to 99 mm
                      breedte - 6,1 cm to 6,5 cm OF 61 mm to 65 mm

         Oppervlakte = lengte x breedte (hoogte x basis) √
                      = (9,7 cm x 0,5) km √ x (6,3 cm x 0,5) km √
                      = 4,85 km x 3,15 km √
                      = 15,59 km² √
         OF
         Oppervlakte = lengte x breedte √
                      = (97 mm x 50 000) km √ x (63 mm x 50 000) km √
                             1 000 000                 1 000 000
                      = 4.85 km x 3,15 km √
                      = 15,27 km² √                                                              (5)
         [Speling is 14,49 km² tot 16,08 km²]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  5                        DBE/November 2013
                                      NSS – Memorandum

         OP ORTOFOTO
         Maatspeling: lengte: 42,5 cm tot 42,9 cm OF 425 mm to 429 mm
                      breedte: 32,1 cm to 32,5 cm OF 321 mm to 325 mm

         Oppervlakte = lengte x breedte (hoogte x basis) √
                      = (42,7 cm x 0,1) km √ x (32,3 cm x 0,1) km √
                      = 4,27 km x 3,23 km √
                      = 13,79 km² √
         OR
         Oppervlakte = lengte x breedte (hoogte x basis) √
                      = (427 mm x 10 000) km √ x (323 mm x 10 000 )km √
                             1 000 000                 1 000 000
                      = 4,27 km x 3,23 km √
                      = 13,77 km² √
         [Speling is 13,94 km² tot 13,64 km²]                                                (5)

2.2      Verwys na die reservoir in blok D9 en trigonometriese stasie 156 in blok E10
         op die topografiese kaart om die volgende vrae te beantwoord.

         2.2.1        Gee die ware peiling van die reservoir vanaf trigonometriese
                      stasie 156.

                      313° √
                      [Speling: 309° tot 313°]                                               (1)

         2.2.2        Bereken die magnetiese peiling van die          reservoir   vanaf
                      trigonometriese stasie 156 vir die jaar 2013.

                      Verskil in jare = 2013 – 2002
                                      = 11 jaar √

                      Totale jaarlikse verandering = 11 x 12 'W
                                                   = 132'W/2°12'W √

                      Magnetiese deklinasie = 22°42'W + √132'W/2°12'W
                                            = 24°54'W √

                      Magnetiese peiling = 311° (309° tot 313°) + 24°54'Wformule √
                                         = 335°54'W √

                      [Speling : 333°54'W tot 337°54'W]                                      (6)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                       6                     DBE/November 2013
                                           NSS – Memorandum

2.3      Gebruik die rooster hieronder om die indeksnommer 2930AC MERRIVALE
         van die topografiese kaart te verduidelik.

                       2.3.2

         2.3.1

                                       B       A       B
                               2.3.3
                                               C       D
                           2.3.4

                                       B
                                   C               D
                                       D       C

         Identifiseer elk van die volgende in die rooster hierbo:

         2.3.1       Die breedtelyn: 29 √

         2.3.2       Die lengtelyn: 30 √

         2.3.3       Die grootblok-letter: A √

         2.3.4       Die kleinblok-letter: C √                                                  (4)

2.4      In watter algemene rigting sal 'n mens reis om van Merrivale na
         Pietermaritzburg te gaan?

         Suidoos √                                                                              (1)

2.5      Verwys na die skietbaan in blok D10.

         2.5.1         Gebruik die lynskaal om die benaderde lengte van die skietbaan in
                       meter te bepaal.

                       850 m tot 900 m √√                                                       (2)

         2.5.2         Noem die benaderde verskil in hoogte tussen die suidelike en
                       noordelike rand van die skietbaan.

                       20 m √
                       [Speling: 18 tot 22]                                                     (1)

                                                                                               [20]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 7                           DBE/November 2013
                                     NSS – Memorandum

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

3.1      Watter bewys ondersteun die stelling dat Merrivale seisoenale reënval
         ontvang?

         Daar is baie damme op die kaart √√
         Daar is baie nie-standhoudende riviere /periodiese/episodiese√√
         Vore vir besproeiing/bewerkte grond naby damme en riviere √√
         Reservoirs √√
         Windmeule en windpompe √√
         [Enige TWEE]                                                                          2x2 (4)

3.2       Daar is bewyse van gewasverbouing suid van Merrivale op die topografiese
          kaart. Noem TWEE faktore wat die ontwikkeling van hierdie tipe boerdery
          bevoordeel het.

          Goeie infrastruktuur (voorbeelde)√√
          Beskikbaarheid van water √√
          Geleidelike hellings √√
          Vrugbare grond √√
          Beskikbaarheid van oop boerderygrond √√
          Naby mark √√
          Beskikbaarheid van arbeid √√
          Geleë op noordwaartsfrontende kant van die berg/sonkant √√
          [Enige TWEE]                                                                         2x2(4)

3.3      Die gebied op die topografiese kaart is hoofsaaklik met woude/plantasies
         bedek.

         3.3.1        Met verwysing na die topografiese kaart, noem EEN manier
                      waarop hierdie woude/plantasies teen bosbrande beskerm word.

                      Daar is uitkyktorings √√
                      Teenwoordigheid van brandstroke/brandpaaie/voorbrand √√
                      Die paaie in die plantasies voorkom die verspreiding van vure √√
                      Klein damme/vore/riviere in die beboste gebied √√
                      [Enige EEN]                                                              1x2 (2)

         3.3.2        Gee EEN bewys uit die kaart dat hierdie woude/plantasies vir
                      kommersiële doeleindes verbou word.

                      Baie paaie om hout te vervoer √√
                      Voorsiening van behuising aan arbeiders √√
                      Beskermende maatreëls(voorbeelde) in plek √√
                      Groot gebied bedek √√
                      Millpark saagmeule √√
                      Benaming/name van plantasies √√
                      [Enige EEN]                                                              1x2 (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  8                         DBE/November 2013
                                      NSS – Memorandum

3.4      Verwys na die Mgenirivier in blok B1/2.

         3.4.1        Noem die TWEE fluviale verskynsels C en D in die Mgenirivier-
                      kanaal in blok B1/2.

                      C Vloedvlakte/alluviale vlakte √√
                      D Meander/stootoewer √√                                                 2x2 (4)

         3.4.2        Gee EEN rede waarom verskynsel C nuttig vir boere is.

                      Vrugbare grond/slik gedeponeer deur rivier √√
                      Gelyk grond/geleidelike gradient√√
                      Naby rivier vir water/besproeiing√√
                      [Enige EEN]                                                             1x2 (2)

3.5      Verwys na die dreineringspatroon in blok A1.

         3.5.1        Identifiseer die dreineringspatroon in blok A1.

                      Dendrities √√                                                           1x2 (2)

         3.5.2        Gee EEN rede vir jou antwoord op VRAAG 3.5.1.

                      Dit het die vorm van takke van 'n boom √√
                      Sytakke sluit met skerphoeke (klein hoeke) by die hoofstroom
                      aan √√                                                                  1x2 (2)
                      [Enige EEN]

         3.5.3        Noem die gesteentetipe wat waarskynlik die dreineringspatroon in
                      VRAAG 3.5.1 onderlê.

                      Stollingsgesteentes/horisontaal sedimentêre/metamorfies/
                      eenvormig weerstandbiedend √√                                           1x2 (2)

3.6      Verwys na die foto hieronder van 'n tipiese nedersetting wat moontlik by
         Shaywhen in blok D6 gevind sal word.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 9                              DBE/November 2013
                                     NSS – Memorandum

         3.6.1        Is Shaywhen 'n landelike of 'n stedelike nedersetting?

                      Landelike √√                                                                1x2 (2)

         3.6.2        Gee EEN rede vir jou antwoord op VRAAG 3.6.1.

                      Landbou/boerdery/enkelfunksioneel is die hoofaktiwiteit √√
                      Geen stedelike funksies/dienste getoon nie √√
                      Geisoleerd /geboue ver van mekaar √√
                      [Enige EEN[                                                                 1x2 (2)

3.7      Verwys na grondgebruiksone 10 op die ortofotokaart.

         3.7.1        Identifiseer grondgebruiksone 10.

                      Nywerheidsone/gebied/park/fabrieke/vervaardiging √√
                      Ontspanningsone √√
                      Landelik-stedelike oorgangsone √√                                           1x2 (2)

         3.7.2        Beskryf TWEE faktore wat             die    ligging      van   hierdie
                      grondgebruiksone beïnvloed het.

                      Vir nywerhede
                      Oop ruimte/vir uitbreiding √√
                      Nader aan massavervoerroetes √√
                      Toegang tot die mark √√
                      Geleë op gelyk grond √√
                      Weg van beboude gebiede √√
                      Naby arbeid √√
                      Toegang tot goedkoper grond √√
                      [Enige TWEE]

                      Vir ontspanning
                      Oop ruimte/vir uitbreiding √√
                      Nader aan vervoerroetes √√
                      Geleë op gelyk grond √√
                      Weg van beboude gebiede √√
                      Toegang tot goedkoper grond √√
                      [Enige TWEE]
                      Virlandelik-stedelike oorgangsone
                      Aan buitewyke van nedersetting √√
                      Nader aan paaie/toeganklik √√
                      Geleë op gelyk grond √√
                      Weg van beboude gebiede √√
                      Oop ruimte/vir uitbreiding √√
                      Toegang tot goedkoper grond √√
                      [Enige TWEE]                                                                2x2 (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                10                          DBE/November 2013
                                     NSS – Memorandum

         3.7.3        Noem EEN probleem wat die inwoners van die nedersetting langs
                      10 waarskynlik sal ervaar.

                      Lugbesoedeling √√
                      Geraas √√
                      Slegte reuke √√
                      Konstante verbybeweeg van groot trokke √√
                      Asemhalingsprobleme √√
                      Suurreën √√
                      Rommelstroiing √√
                      [Enige EEN. Aanvaar ander. Antwoord toepaslik vir V3.7.1]

3.8      Vind Mbubu in blok F10. Uit 'n klimaatsoogpunt is Mbubu verkeerd geleë.
         Verduidelik hierdie stelling.

         IGNOREER DIE VRAAG. MERK UIT 96 EN VERWERK NA 100.                                      [36]

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

4.1      Met verwysing na ruimtelike objekte op die Merrivale topografiese kaart,
         beantwoord die volgende vrae.

         4.1.1        Hieronder is 'n foto van 'n lynobjek wat in blok B10 gevind word.
                      Benoem die lynobjek.

                      Windstrook/Ry bome/ander pad √√                                         1x2 (2)

         4.1.2        Identifiseer EEN puntverskynsel in blok D9.

                      Hoogtepunt √√
                      Reservoir √√
                      Huise/geboustrukture √√
                      [Enige EEN]                                                             1x2 (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                11                          DBE/November 2013
                                     NSS – Memorandum

4.2      Verwys na die foto van die Midmardam hieronder en beantwoord die vrae
         wat volg.

4.2.1    Watter tipe ruimtelike objek is die Midmardam?

         Poligoon/gebied/area √√
                                                                                              1x2 (2)
4.2.2    Is die foto 'n raster- of vektorbeeld?

         Raster √√
                                                                                              1x2 (2)

         4.2.3        GIS kan gebruik word om die hoeveelheid slik en bemestingstof
                      wat die dam binnekom, te voorspel deur verskillende
                      inligtingsbronne te integreer. Wat is die term wat gebruik word om
                      hierdie proses te beskryf?

                      Data-integrasie/data oorlae/tematiese lae √√                            1x2 (2)

         4.2.4        Verduidelik waarom die duidelikheid van die foto van die
                      Midmardam swak is.

                      Kamera het nie 'n goeie resolusie gehad nie √√
                      Minder piksels per foto √√
                      [Enige EEN]                                                             1x2 (2)

         4.2.5        Wat is die term wat gebruik word om die proses te beskryf
                      waartydens al die data oor die Midmardam wat op die rekenaar
                      gestoor is, ontleed word?

                      Data-analise/data manipulasie/data ontleding/data prosesering √√        1x2 (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                               12                          DBE/November 2013
                                    NSS – Memorandum

4.5      Beantwoord die volgende vrae oor data-oorlegging:

         4.5.1        Wat beteken die term data-oorlegging?

                      Kaarte wat verskillende tipes inligting vertoon, word op mekaar
                      geprojekteer/bo-op mekaar geplaas √√
                      [Konsep]                                                             1x2 (2)

         4.5.2        Noem TWEE gebruike van data-oorlegging in 'n GIS.

                      Verskillende stelle data kan vergelyk word √√
                      Verwantskappe tussen verskillende stelle data kan bepaal word √√
                      Analise van verskillende stelle inligting √√
                      Vergelykings kan help met toekomstige ontwikkelings √√
                      [Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde]                       2x2 (4)

                                                                                             [20]

                                                                            TOTAAL:          100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2019-memo-afr/10542b9b-f976-49f5-ac40-6c614f7c9714) — Geography · Memo · 2019 · Afr
- [Geography P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2016-memo-eng/9dde3cb5-b83e-497e-bc62-612e245f442a) — Geography · Memo · 2016 · Eng
- [Geography P2 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2014-memo-afr/bc703aa9-2752-416b-b4e1-a2861f77d21d) — Geography · Memo · 2014 · Afr
- [Geography P1 Nov 2013 Addendum Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2013-addendum-eng/101fa76c-7a60-4fe3-b5f9-a03939c334b7) — Geography · Addendum · 2013 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 QP ENG SEPT2013](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-eng-sept2013/efe53e42-9ddb-403c-9709-4ea195540146) — Geography · QP · 2013 · Eng
- [Geography P2 Nov 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2022-afr/46833cb5-9ee7-4e1b-a135-8b2bb782138f) — Geography · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
