# Geography Grade 12 P2 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2014-memo-afr/bc703aa9-2752-416b-b4e1-a2861f77d21d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2014-memo-afr/bc703aa9-2752-416b-b4e1-a2861f77d21d)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2014. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                  GEOGRAFIE V2

                                 NOVEMBER 2014

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 75

                      Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                               2                           DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum

                         ALGEMENE INLIGTING OOR CULLINAN

Cullinan is in die Hoëveldstreek van Suid-Afrika geleë. Die dorp lê 1 467 m bo seevlak.
Die naaste stad is Pretoria, wat 40 km daarvandaan is, terwyl Johannesburg 100 km
daarvandaan is. Op 25 Junie 1905 is die beroemde Cullinan-diamant, die grootste ter
wêreld teen 3 106 karaat (621 g), deur Frederick George Stanley Wells, 'n
oppervlakbestuurder by die Premier-diamantmyn, ontdek. Die dorp Cullinan het sy
bestaan te danke aan diamantmynbou in die gebied. Cullinan se oopgroefmyn is een
van die grootstes in die wêreld en is drie keer groter as die meer bekende Kimberley-
diamantmyn.

                                                                          MOSAMBIEK
               NAMIBIË

                                      FIGUUR 1

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 3                     DBE/November 2014
                                     NSS – Memorandum

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die vrae hieronder is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2528DA
CULLINAN, sowel as die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied.
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag.

1.1     Die kaartindeks/-verwysing van die topografiese kaart suidoos van Cullinan
        is …

        A      2528BD.
        B      2528AD.
        C
        D
               2528DD.
               2528DB.
                                                                                         C
1.2     Die rigting van P in blok B8 vanaf O in blok C6 is …

        A      noordoos.
        B      noordnoordoos.
        C      oosnoordoos.
        D      oos.
                                                                                         C
1.3     Cullinan is 'n …-dorp.

        A      nywerheids
        B      ontspannings
        C      slaap
        D      mynbou
                                                                                         D
1.4     Die straatpatroon in Refilwe in blok B2 is …

        A      onbeplan.
        B      onreëlmatig.
        C
        D
               radiaal.
               ruitvormig.
                                                                                         B
1.5     Die kontoerinterval op die ortofotokaart is ... meter.

        A      5
        B      10
        C
        D
               15
               20
                                                                                         A
1.6     Die ortofotokaart is 'n voorbeeld van 'n … foto.

        A      hoëhoek-skuins-
        B      laehoek-skuins-
        C      horisontale
        D      vertikale lug-                                                            D

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                4                           DBE/November 2014
                                    NSS – Memorandum

1.7     Die damwal (Y) in blok F8 is … meter bo seevlak.

        A      1 500
        B      20
        C
        D
               150
               1 400
                                                                                              A
1.8     Die mensgemaakte verskynsel by 4 op die ortofotokaart is 'n …

        A      park.
        B      begraafplaas.
        C      gholfbaan.                                                                     C
        D      bewaringsgebied.

1.9     Die natuurlike verskynsel by 7 op die ortofotokaart is 'n …

        A      vallei.
        B      uitloper.
        C
        D
               kloof/ravyn.
               poort.
                                                                                              B
1.10    Die ry bome in blok H5 word as 'n … gebruik.

        A      voorbrand
        B      plaasgrens
        C
        D
               plantasie
               windskerm
                                                                                              D
1.11    Die ware peiling van punthoogte 1452 (K) in blok F1 vanaf peilbaken 44 (J) in
        blok E2 is …

        A      24°.
        B      294°.
        C
        D
               204°.
               94°.
                                                                                              C
1.12    Die hoofgrondgebruiksone in blok E4 is die …

        A      landelik-stedelike oorgangsone.
        B      swaarnywerheidsgebied.
        C      residensiële gebied.
        D      ligtenywerheidsgebied.
                                                                                              A
1.13    Verskynsel 6 op die ortofotokaart is 'n …

        A      myn.
        B      dam.
        C      uitgrawing.
        D      mynhoop.                                                                       B

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                                    5                         DBE/November 2014
                                                        NSS – Memorandum

1.14    Die stroomorde by X in blok C5 is …

        A        4.
        B        3.
        C
        D
                 1.
                 2.
                                                                                                                  D
1.15    Die ruitverwysing/koördinate/posisie van die dam in blok F7 is …

        A        25°42'48''S 28°36'30''O/25°42,8'S 28°36,5'O.
        B        28°42'30''S 25°36'48''O/28°42,5'S 25°36,8'O.
        C        25°42'30''O 28°36'48''S/25°42,5'O 28°36,8'S.
        D        25°42'30''S 28°36'48''O/25°42,5'S 28°36,8'O.
                                                                                                                  A
                                                                                                 (15 x 1)       [15]

VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE

2.1      Verwys na die dwarsdeursnee hieronder vanaf L in blok A2 tot by M in blok
         B5 op die topografiese kaart en beantwoord die vrae wat volg. Die vertikale
         skaal van die dwarsdeursnee is 1 cm verteenwoordig 20 m.

                      HOOGTE IN METER

                                                           1 : 50 000

         2.1.1                          Identifiseer landvorms A en B op die dwarsdeursnee hierbo.

                                        A:   Rug/Butte/Koppie/Heuwel 

                                        B:   Vallei/Riviervallei                                    (2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   6                                       DBE/November 2014
                                       NSS – Memorandum

         2.1.2        (a)   Identifiseer die konvensionele teken by C wat hoogte
                            aantoon.

                            Trigonometriese stasie/Driehoeksbaken/Peilbaken                     (1 x 1)     (1)

                      (b)   Gee die hoogte van die konvensionele teken by C.

                            1 453.3 (m)                                                        (1 x 1)      (1)

         2.1.3        (a)   Watter gemiddelde gradiënt sal op helling D op die
                            dwarsdeursnee van toepassing wees? Omkring die korrekte
                            antwoord (A of B) hieronder.

                            A 1 : 22                                                            (1 x 1)      (1)

                      (b)   Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 2.1.3(a).

                            Steil gradiënt, want die kontoerlyne is naby aan mekaar 
                            1 : 122 toon aan die helling is geleidelik/1 : 22 dui 'n steil
                            helling aan 
                            Die deursnit toon aan dat helling D steil is 
                            Oor ‘n kort afstand styg die hoogte met 1 meter 
                            Vir elke 22 eenhede oor ‘n horisontale afstand, styg die
                            hoogte met 1 eenheid 
                            [Enige EEN]                                                  (1 x 1)             (1)

         2.1.4        Bereken die vertikale vergroting van die dwarsdeursnee. Toon
                      ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                                                   vertikale skaal
                      Vertikale vergroting =
                                                  horisontale skaal

                      Vertikale skaal: 1cm verteenwoordig 20 m (2 000 cm)

                                                   1: 2000 
                                              =
                                                  1: 50 000 
                                                     1        50 000          1        500
                                              =           x             or        x      
                                                  2 000         1             20        1

                                                  25
                                              =
                                                   1

                                              = 25 keer/maal 

                      (Kandidaat moet eenheid aandui)                                           (4 x 1)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                               7                           DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum

2.2      Bereken die magnetiese deklinasie van topografiese kaart 2528DA
         CULLINAN vir 2014. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge
         toegeken word.

         Verskil in jare                  = 2014 – 2002
                                          = 12 jaar 
         Gemiddelde jaarlikse verandering = 8'W 
         Totale verandering               = 12 x 8'W
                                          = 96'W / 1°36'W 
                                                    
         Magnetiese deklinasie vir 2014 = 16o52'W + 96’ W1°36’W
                                          = 17o88'W
                                          = 18o28'W                            (5 x 1)      (5)

2.3      Verwys na die afgebakende gebied in ROOI op die topografiese kaart wat die
         ortofotokaart voorstel. Gebruik die afgebakende gebied om die oppervlakte
         van die ortofotokaart in km² te bereken. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir
         berekeninge toegeken word.

          Oppervlakte = lengte × breedte

         Lengte = 9,1 cm  x 0,5 = 4,55 km (Speling 8.95 – 9.25) [Aanvaar ander
                                            formules om lengte te bereken]

         Breedte = 7,1 cm  x 0,5 = 3,55 km (Speling 6.95 – 7.25) [Aanvaar ander
                                            formules om breedte te bereken]
                 = 4,55 km  x 3,55 km 
                 = 16,15 km² 

         Speling: 15.59 km² – 16.81 km²

         (As die waardes van die ortofoto gebruik word, moet leerders alleenlik vir die
         antwoord punte ontvang. Geen krediet vir stappe)
         (Aanvaar as die lynskaal gebruik word om afstand te bepaal)           (5 x 1)       (5)
                                                                                             [20]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                         8                                DBE/November 2014
                                             NSS – Memorandum

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

3.1      Verwys na die grafiek hieronder, die inligting op bladsy 2 en die topografiese
         kaart om die vrae wat volg te beantwoord.

                                                   Reënval van

                      Reënval in mm

                                      Jan. Feb. Mrt. Apr. Mei Jun. Jul. Aug. Sep. Okt. Nov.

         3.1.1        Kry Cullinan seisoenale reënval of reënval regdeur die jaar?

                      Seisoenaal                                                               (1 x 1)     (1)

         3.1.2        Gee EEN bewys vanaf die grafiek en EEN bewys vanaf die
                      topografiese kaart om jou antwoord op VRAAG 3.1.1 te
                      ondersteun.

                      Grafiek:          Hoogste reënval tydens somermaande (November–
                                        Maart) 
                                        Laagste   reënval  tydens  wintermaande  (Mei–
                                        September) 
                                        [Enige EEN]                             (1 x 1)                     (1)

                      Topografiese kaart:              Nie-standhoudende riviere(water)
                                                       /periodiese riviere 
                                                       Baie damme/Reservoirs/Windpompe 
                                                       Besproeiing toegepas/
                                                       (aanvaar voorbeeld soos vore) 
                                                       [Enige EEN]                      (1 x 1)             (1)

         3.1.3        Met jou antwoord op VRAAG 3.1.1 in gedagte, is die ortofotokaart
                      in die somer of winter geneem? Gee 'n rede vir jou antwoord.

                      Antwoord: Winter 

                      Rede:              Min/Geen plantegroei 
                                         Ligte skakering van damme dui op min/geen water 
                                         Wolklose winterstoestande ideaal om vertikale lugfoto's
                                         te neem 
                                         [Enige EEN]                                     (1 + 2)            (3)
Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                9                           DBE/November 2014
                                    NSS – Memorandum

3.2      3.2.1        Noem die algemene vloeirigting van die Masokololorivier in
                      blok C8.

                      Noord/Noordwaarts                                          (1 x 1)     (1)

         3.2.2        Gee EEN rede vanaf die topografiese kaart vir jou antwoord op
                      VRAAG 3.2.1.

                      Damwal aan noordekant van die dam 
                      Die damwal is stroom a /noord vanaf die dam 
                      Water versamel suid van die damwal 
                      V-vormige kontoere waaroor die rivier vloei, word hoër in 'n
                      suidelike rigting 
                      Kontoerlyne buig stroom op
                      Die nie-standhoudende sytak in blok B8 sluit teen 'n
                      kleinhoek/skerphoek uit die suide by die rivier aan 
                      Daal vanaf E8 teen (1 508 m) tot by A8 teen (1 358 m) 
                      Kontoerlyne se waardes daal in ‘n noordelike rigting
                      [Enige EEN]                                              (1 x 2)        (2)

3.3      Verwys na die nedersetting by punt V in blok D8 en beantwoord die vrae
         hieronder.

         3.3.1        Noem die nedersettingspatroon van die nedersetting by punt V.

                      Kern/Kompak/Tros                                           (1 x 1)     (1)

         3.3.2        Noem EEN nadeel vir 'n plaasarbeider wat in die nedersetting in
                      VRAAG 3.3.1 woon.

                      Geen privaatheid nie 
                      Min dienste/Voorbeelde verskaf 
                      Siektes kan vinniger versprei word 
                      Brande versprei maklik van huis tot huis 
                      Konflikte tussen werkers 
                      Laer lewensstandaard 
                      Die plaaswerkers besit nie die grond nie 
                      [Enige EEN. Aanvaar ander redelike antwooer wat van toepassing
                      op die vraag is antwoorde]                              (1 x 2)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                10                           DBE/November 2014
                                     NSS – Memorandum

3.4      Verwys na blok D1 en D2 wat die Premier-diamantmyn, 'n oopgroefmyn aan
         die buitewyke van Cullinan, aandui. Bestudeer dit saam met die ortofotokaart
         en beantwoord die vrae wat volg.

         3.4.1        Noem EEN omgewingsongeregtigheid wat hierdie tipe mynbou in
                      die omgewing rondom die Premier-diamantmyn veroorsaak het.

                      Verlies aan biodiversiteit 
                      Voedselketting word verwoes
                      Ekosisteme vernietig 
                      Grondwater en riviere is besoedel/Suurmyn dreinering
                      Omgewingsvernietiging /Verwoes astetiese waarde
                      Besoedeling/stof 
                      Landskap geskend 
                      Winderosie
                      Sinkgate
                       [Enige EEN. Aanvaar ander redelike wat van toepassing op die
                      vraag is antwoorde]                                       (1 x 1)        (1)

         3.4.2        Bespreek TWEE maatreëls wat mynboumaatskappye kan instel
                      om die omgewingsbalans te herstel.

                      Hervulling van die uitgrawing/oopgroefmyn
                      Rehabiliteer die gebied deur plantegroei aan te plant 
                      Beperk die hoeveelheid besoedelingsdeeltjies wat in die
                      omliggende omgewing gestort word 
                      Doen navorsing oor die impak van mynbou op die omgewing 
                      Vul die gebied met water vir ontspannings doeleindes
                      Suiwering/Behandeling van suurwater
                      [Enige TWEE. Aanvaar ander redelike wat van toepassing op die
                      vraag is antwoorde]                                      (2 x 2)         (4)

         3.4.3         Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie die
                      omgewingsbalans wat jy in VRAAG 3.4.2 genoem het, reg te stel
                      nie.

                      Kos baie geld om die omgewingsbalans te herstel 
                      Verminder die potensiële winsgrens van die mynboumaatskappy
                      
                      Neem baie tyd in beslag 
                      Omgewingsregulasies word die streng geimplimenteer nie 
                      Hoë kostes vir werkers om rehabilitasie toe te pas 
                      Kan nie rehabilitasie toepas nie omdat daar nog steeds gemyn
                      word 
                      Verbeterde tegnologie maak verder mynbou moontlik 
                      Myn word deur buitelanders besit wat nie belangstel om die area te
                      herstel nie 
                      [Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde]              (2 x 2)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                11                           DBE/November 2014
                                     NSS – Memorandum

3.5      Verwys na die plaas Uitzicht in blok E7 en beantwoord die vrae wat volg.

         3.5.1        Beoefen die plaas Uitzicht kleinskaalse of grootskaalse boerdery?

                      Grootskaalse                                                (1 x 1)     (1)

         3.5.2        Gee EEN rede vanaf die topografiese kaart om jou antwoord op
                      VRAAG 3.5.1 te ondersteun.

                      Plaasgrense 
                      Plaasname 
                      Besproeiing/Watervooraad/Reservoir/Dam in D7 
                      Plaasoppervlak is groot 
                      Gebied is toeganklik (paaie) en produkte kan maklik vervoer word
                      
                      Oor die algemeen is die grond gelyk 
                      Plaaswerkers woon naby in kernnedersettings 
                      [Enige EEN. Aanvaar ander redelike antwoorde]                (1 x 2)     (2)

3.6      Die residensiële gebied by punt 9 op die ortofotokaart is 'n hoë-inkomste-
         residensiële gebied.

         Gee EEN bewys vanaf die ortofotokaart om hierdie stelling te ondersteun.

         Groot erwe/huise 
         Laer digtheid van geboue 
         Ver van die SSK 
         Naby gholfbaan/Ontspanning 
         Natuurskoon/Estetiese waarde/uitsig 
         Toeganklik omdat dit verbind is met ‘n hoofpad en dus kan dit dienste bereik
         (moet verduidelik)
         Nie toeganklik omdat daar beperkte (min) toegang tot die gebied is (moet
         verduidelik) 
         Groengordel 
         Weg van mynbou-aktiwiteite 
         Ver van die SSK 
         [Enige EEN. Aanvaar ander redelike antwoorde]                        (1 x 1)          (1)
                                                                                               [25]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                12                                  DBE/November 2014
                                     NSS – Memorandum

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

4.1      Die diagram hieronder toon die verskillende komponente van 'n GIS.
         Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg.

                                     Geografiese Inligtingstelsel
                                                GIS

                                                             Mense

                                                                    [Aangepas uit Google Images]

         4.1.1        Identifiseer komponente A en B.

                      A:   Sagteware /Programme 

                      B:   Data                                                           (2 x 1)     (2)

         4.1.2        Verduidelik die rol wat mense in 'n GIS speel.

                      Mense sameldata in 
                      Mense manipuleer en verwerk data 
                      Mense gebruik die inligting 
                      Mense ontwikkel sagteware en lees data in 
                      [Enige EEN]                                                          (1 x 2)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  13                            DBE/November 2014
                                       NSS – Memorandum

4.2      Om 'n papier-GIS te doen is dit belangrik dat 'n mens vertroud raak met die
         verskillende inligtingslae. Verwys na blok F6 op die topografiese kaart en die
         diagram hieronder om die vrae wat volg, te beantwoord.

                     Infrastruktuur

                     Grondgebruik
                     en dreinering

                     Topografie
                                                           [Aangepas uit Google Images]

         4.2.1       Gee EEN voorbeeld van elk van die volgende lae in blok F6:

                     Infrastruktuur:   Ander pad/Reservoir/Geboue/Damwal/Voetslaanpad
                                       
                                       [Enige EEN]

                     Grondgebruik:     Nedersettings/Bewerkte landerye/Gewasverbouing/
                                       Rye bome/Voetslaanpaaie/Reservoir/Dam/
                                       Uitgrawings 
                                       [Enige EEN]

                     Dreinering:        Nie-standhoudende rivier/
                                        Newmansspruit/Dam/Reservoir/Riviervallei 
                                        [Enige EEN]                               (3 x 1)         (3)

         4.2.2         Waarom is data-oorlegging (inligtingslae) belangrik in 'n GIS?

                       Verskillende stelle data kan vergelyk word 
                       Verhoudings tussen verskillende datastelle kan bepaal word 
                       Analise van verskillende stelle datalae 
                       Vergelykings kan in voornemende ontwikkelings gebruik word 
                       Help met databevraagtekening 
                       Geintegreerde beeld van die landskap
                       [Enige EEN. Aanvaar ander redelike antwoorde]              (1 x 2)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 14                           DBE/November 2014
                                      NSS – Memorandum

4.3      Die gebied rondom die moeras en vlei in blok E5 is 'n vloedrisiko. Hidroloë het
         voorgestel dat 'n buffersone van 250 m rondom die moeras en vlei geskep
         word waar geen ontwikkeling mag plaasvind nie. Verwys na die uittreksel van
         blok E5 op die topografiese kaart hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

          4.3.1
          Buffersone
          moet 5 mm
          vanaf die einde
          van die moeras
          en vlei wees.                           Moeras en vlei
          (EEN punt) 
          Kandidaat                               Standhoudende rivier
          moet
                                                  Nie-standhoudende rivier
          gekromde lyn
          teken.              Skaal 1 : 50 000
          (EEN punt) 

         4.3.1        Teken die buffersone wat deur die hidroloë aanbeveel word op die
                      uittreksel van blok E5 hierbo in.

                      Sien skets hierbo.                                           (2 x 1)    (2)

         4.3.2        Identifiseer EEN mensgemaakte buffersone en EEN natuurlike
                      buffersone wat in blok E5 aangetref word.

                      Mensgemaak:       Ry bome 

                      Natuurlik:   Gradiënt /Helling/Kontoerlyne/Vloedvlakte     (2 x 1)     (2)

         4.3.3        Noem EEN standplaasfaktor wat die ligging van die nedersetting
                      Erica in blok E4 en E5 bepaal het.

                      Op droë grond gebou/Op hoër grond weg van moeras en
                      vlei/rivier/vloedvlakte 
                      Kontoerlyne ver van mekaar wat ‘n geleidelike helling aandui 
                      Vrugbare grond 
                      Binne die inversielaag/termiese gordel
                      Aspek 
                      [Enige EEN]                                                  (1 x 2)    (2)
                                                                                              [15]

                                                                                TOTAAL:       75

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P1 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2014-memo-afr/485cae08-bf91-4b58-81c7-39e8e226dff2) — Geography · Memo · 2014 · Afr
- [GEOGRAFIE P2 GR12 MEMO SEPT2014 .FINAL](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2014-final/b94397cc-6620-4447-ae33-790d68ecb017) — Geography · Memo · 2014
- [Geography P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2019-memo-afr/10542b9b-f976-49f5-ac40-6c614f7c9714) — Geography · Memo · 2019 · Afr
- [Geography P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2016-memo-eng/9dde3cb5-b83e-497e-bc62-612e245f442a) — Geography · Memo · 2016 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 JUNE 2014 GRADE 12 D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-june-2014-grade-12-d/e9bef058-ddd9-49ed-a639-8c6b1032052d) — Geography · QP · 2014
- [Geography P2 Nov 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2022-afr/46833cb5-9ee7-4e1b-a135-8b2bb782138f) — Geography · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
