# Geography Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2016-memo-afr/ed5a1ba1-e2ff-467b-90d6-c55fb8920bf4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2016-memo-afr/ed5a1ba1-e2ff-467b-90d6-c55fb8920bf4)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                   GEOGRAFIE V2

                                  NOVEMBER 2016

                                   MEMORANDUM

PUNTE: 75

                     Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.
                                        .

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                2                          DBE/November 2016
                                    NSS – Memorandum

BRONMATERIAAL

1.       'n Uittreksel uit topografiese kaart 2729BD VOLKSRUST.

2.       Ortofotokaart 2729 BD 13 VOLKSRUST

3.       LET WEL:      Die bronmateriaal moet deur skole vir hul eie gebruik ingeneem
                       word.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die spasies op die
         voorblad.

2.       Beantwoord AL die vrae in die spasies wat in hierdie vraestel voorsien word.

3.       Jy word van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart (2729BD VOLKSRUST) en 'n
         ortofotokaart (2729 BD 13 VOLKSRUST) van 'n gedeelte van die gekarteerde
         gebied voorsien.

4.       Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
         eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.

5.       Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle
         rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel
         losmaak NIE.

6.       Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal
         hiervoor toegeken word.

7.       Dui die korrekte maateenheid in die finale antwoord van berekeninge aan.

8.       Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

9.       Die gebied wat in ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die
         gebied voor wat deur die ortofotokaart gedek word.

10.      Die volgende Engelse begrippe en hul Afrikaanse vertalings word op die
         topografiese kaart getoon:

          ENGLISH                          AFRIKAANS
          Aerodrome                        Vliegveld
          Diggings                         Uitgrawings
          Furrow                           Voor
          Golf Course                      Gholfbaan
          Rifle Range                      Skietbaan
          River                            Rivier
          Sawmills                         Saagmeule
          Sewerage Works                   Rioolwerke
          Silos                            Graansuiers

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                             3                                DBE/November 2016
                                 NSS – Memorandum

                      ALGEMENE INLIGTING OOR VOLKSRUST

Volksrust is 'n dorp in Mpumalanga op die grens van KwaZulu-Natal. Dit is 240 km
suidoos van Johannesburg geleë. Die dorp het belangrike beesvleis-, melk-, mielie-,
sorghum-, wol- en sonneblomsaadnywerhede. Volksrust het 'n gemiddelde jaarlikse
reënval van 648 mm, met die laagste reënval (1 mm) in Julie en die hoogste reënval
(117 mm) in Januarie. Die meeste reën val in die somer. Die gemiddelde
middagtemperatuur vir Volksrust wissel van 15,9 °C in Junie tot 24,3 °C in Januarie.
Junie is die koudste tydperk, wanneer die kwik snags tot 'n gemiddeld van 0,5 °C kan
daal.

                                           [Bron: Eksaminator se kaart]
                                    FIGUUR 1

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                4                           DBE/November 2016
                                    NSS – Memorandum

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2729BD VOLKSRUST) en
op die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie
opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord
en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag.

1.1     Die kaartindeks/-verwysing van die ortofotokaart suid van Volksrust is …

        A      2729 BD 18 in Mpumalanga.
        B      2729 BD 18 in KwaZulu-Natal.
        C      2729 BD 8 in Mpumalanga.
                                                                                                 B
        D      2729 BD 8 in KwaZulu-Natal.

1.2     Die ware peiling van 2 in die middel van die rioolwerke vanaf peilbaken 152 by
        punt 1 op die ortofotokaart is …

        A      127°
        B      242°
        C      50°
                                                                                                 D
        D      66°

1.3     Die verskynsel wat omgewingsprobleme by 3 op die ortofotokaart veroorsaak:

        A      Landbou
        B      Riviererosie
        C      Uitgrawings                                                                       C
        D      Nywerheidsontwikkeling

1.4     Die verskynsel by 4 op die ortofotokaart is 'n …

        A      rugbyveld.
        B      tennisbaan.
        C      suiweringsaanleg.                                                                 C
        D      oop parkeergebied.

1.5     Die stroomorde van die rivier by K in blok A6 op die topografiese kaart is …

        A      1
        B      2
        C      3                                                                                 B
        D      4

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                5                            DBE/November 2016
                                    NSS – Memorandum

1.6     Indien jy die N11 in 'n suidelike rigting volg, sal jy die provinsiale grens na …
        oorsteek.

        A      KwaZulu-Natal
        B      Limpopo
        C      Gauteng                                                                            A
        D      die Vrystaat

1.7     Die stroompatroon wat oorheersend is in die gebied wat deur blok A9/10 en
        B9/10 gedek word, is …

        A      sentripetaal.
        B      radiaal.
        C      reghoekig.                                                                         B
        D      tralievormig.

1.8     Die oorheersende straatpatroon by L in blok D3/4 op die topografiese kaart is
        'n … patroon.

        A      radiale
        B      onbeplande onreëlmatige
        C      ruit-                                                                              C
        D      beplande onreëlmatige

1.9     Die tipe boerdery by 27°24'30''S 29°53'30''O / 27°24,5'S 29°53,5'O is ...
        -boerdery.

        A      plantasie
        B      gewas
        C      suiwel                                                                             B
        D      vrugte

1.10    Die helling vanaf punthoogte 1606, M in blok I6, na N in blok I7 op die
        topografiese kaart, is 'n … helling.

        A      konvekse
        B      terras-
        C      geleidelike
                                                                                                  D
        D      konkawe

1.11    Die fluviale landvorm by Y in blok F6 is 'n aanduiding dat … plaasgevind het.

        A      riviergradering
        B      verjonging
        C      afsetting                                                                          B
        D      laterale erosie

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                6                        DBE/November 2016
                                    NSS – Memorandum

1.12    'n Faktor wat verantwoordelik is vir die ligging van die nywerheidsgebied by
        O in blok D4 op die topografiese kaart is …

        A      grondstof.
        B      klimaat.
        C      vervoer.
                                                                                             A&C
        D      stabiele grond.

1.13    Die grondgebruiksone in blok D2 op die topografiese kaart waar Jubapark
        geleë is, staan as die … bekend.

        A      vervalsone
        B      kommersiële sone
        C      nywerheidsone                                                                   D
        D      landelik-stedelike oorgangsone

1.14    Watter natuurverskynsel help om die water te suiwer voordat dit die dam in
        blok D9 bereik?

        A      Bewerkte landerye
        B      Moeras en vleiland
        C      Bome
                                                                                               B
        D      Gelyk grond

1.15    Volksrust is 'n voorbeeld van 'n …-dorp.

        A      Mynbou
        B      brug
        C      poort-/deurgangs
                                                                                               C
        D      ontspannings
                                                                            (15 x 1)         [15]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                    7                         DBE/November 2016
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE

2.1      Die magnetiese deklinasie tussen twee punte op die topografiese kaart vir die
         jaar 2010 was 326°37'.

         2.1.1        Sal die magnetiese deklinasie vir 2016 tussen dieselfde twee punte
                      groter of kleiner wees?

                      Groter                                                                          (1)
                      Aanvaar Meer/Vermeerder                                        (1 x 1)

         2.1.2        Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 2.1.1.

                      Die gemiddelde verandering in die magnetiese deklinasie vir
                      Volksrust is 3' Wes/ Weswaarts                             (1 x 1)             (1)

2.2      Bereken die oppervlakte van die bewerkte landerye, gebied P in blok F4 op
         die topografiese kaart, in km². Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir
         berekeninge toegeken word. Toon die maateenheid duidelik in jou antwoord
         aan.

         Formule: oppervlakte = lengte (L) × breedte (B)

         1(cm) x 0.5 = 0.5 km                   [Speling: 0.45 km – 0.55 km]
         (0,9cm tot 1,1cm)

         0.6(cm) x 0.5 = 0.3 km                 [Speling: [0.25 km – 0.35 km)
         (0,5cm tot 0,7cm)

         0.5 km  x 0.3 km  = 0.15 km² [Speling: [0.11 km² – 0.19 km²]
         [Aanvaar metodes in mm]                                                                      (5)
         [Aanvaar ander formules/metodes om lengte en breedte te bereken]

2.3      Twee gradiënte, 1 : 24 en 1 : 58, verteenwoordig onderskeidelik helling 5 en 6
         op die ortofotokaart.

         2.3.1        Pas die gradiënte 1 : 24 en 1 : 58 by helling 5 en 6 op die
                      ortofotokaart.

                      Helling 5: 1 : 58 

                      Helling 6: 1 : 24                                              (2 x 1)         (2)

         2.3.2        (a)    Watter EEN van die twee gradiënte, 1 : 24 en 1 : 58, is die
                             steilste?

                             1 : 24                                                  (1 x 1)         (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                      8                         DBE/November 2016
                                          NSS – Memorandum

                       (b)     Interpreteer die verhouding van die gradiënt wat jy in
                               VRAAG 2.3.2(a) gekies het.
                               Vir elke eenheid wat mens vertikaal beweeg, beweeg mens
                               24 eenhede horisontaal 
                               Oor 'n kort afstand styg mens vinnig 
                               Die verhouding tussen die vertikaal en die horisontaal is
                               klein.
                               [Konsep]                                              (1 x 1)         (1)

2.4      Verwys na die deursnit vanaf Q in blok E7 tot by R in blok D9 op die
         topografiese kaart.

         2.4.1         Dui die volgende verskynsels op die deursnit aan deur die sleutel
                       tussen hakies langs die verskynsel te gebruik:

                       (a)     ∆235 (T)

                       (b)     Sekondêre pad (S)

                       (c)     Moeras en vleiland (M)                                (3 x 1)         (3)

               Verti
               kale                                           
                                                            M      R
               skaal    1740                           S
               :                             T
               1 cm     1720
               verte
               enwo     1700
               ordig
               20 m     1680     Q

                        1660
                       Ontwerp 'n speling vir T (8mm), S (7mm), en M (1cm)
                       Hersien die posisie van Q en R
                       Voeg (a), (b), (c) by

         2.4.2         Gee EEN rede waarom 'n persoon wat by Q staan NIE vir 'n
                       persoon wat by R staan, sigbaar sal wees NIE.

                       Daar is 'n obstruksie tussen Q en R.
                       Die verskynsel by T vorm 'n obstruksie tussen Q en R. 
                       Die helling is konveks.
                       Eskarp tussen Q en T.
                       Die gebied is bo die intersigbaarheidslyn.
                       [Enige EEN]                                                    (1 x 1)        (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   9                          DBE/November 2016
                                       NSS – Memorandum

         2.4.3        Vertikale vergroting (VV) word bereken om reliëfverskille op 'n
                      deursnit aan te toon.

                      (a)    Gee die vertikale skaal van die deursnit as 'n verhouding-
                             skaal.

                       1 : 2 000                                                  (1 x 1)        (1)

                      (b)    Bepaal die vertikale vergroting (VV) van die deursnit. Toon
                             ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken
                             word.

                                                                vertikale skaal
                             Formule: vertikale vergroting =
                                                               horisontale skaal

                                         1
                                       2000                   1:2 000
                                         1                     1:50 000
                                      50 000
                                                          

                                1          50000                50 000
                                       𝑋                        2 000
                              2000           1
                                                          

                                     25 keer/X                                    (4 x 1)        (4)

                      [Aanvaar ander metodes]                                                     [20]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                10                          DBE/November 2016
                                     NSS – Memorandum

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE
3.1      Verwys na die vallei tussen punthoogte 1709 in blok H9 en peilbaken 241 in
         blok G10 op die topografiese kaart.
         3.1.1        Waarom het die boer standplaas V gekies om sy/haar gewasse te
                      verbou?
                      Het gelyk grond/vloedvlakte /sagte helling
                      Naby aan die rivier/waterbron 
                      Vrugbare grond/alluviale afsettings 
                      Pad vir vervoer/infrastruktuur 
                      (Enige EEN)                                                (1 x 1)        (1)
         3.1.2        Gewasse word in plaaslike graansuiers geberg. Is dit 'n primêre,
                      sekondêre of tersiêre aktiwiteit?
                      Tersiêre aktiwiteit                                       (1 x 1)        (1)
         3.1.3        Die geskiktheid van standplaas V vir gewasverbouing kan deur
                      oorstromings verminder word. Verduidelik hierdie stelling.
                      Gebied V lê in die rivierkronkel van die Slangrivier 
                      Die meander nek kan erodeer en oorstromings naby gebied V
                      veroorsaak 
                      Omdat gebied V gelyk is, kan dit maklik oorstroom word as die
                      rivier oor sy oewers stoot tydens swaar reënval 
                      Dit is op die valleibodem/vloedvlakte en tydens swaar reënval sal
                      water wat teen die hange afvloei gebied V oorstroom 
                      Die gewasse sal wegspoel.                                               (2)
                      Vrugbare grond kan wegspoel. 
                      Laagliggende gebied. 
                      (Enige EEN)                                               (1 x 2)
         3.1.4       Die boer by V het opgemerk dat vroegoggendmis in die winter van
                     die bodem van die vallei af begin opklaar, soos in die sketse hier
                     onder getoon word. Verduidelik waarom dit gebeur.

                             SKETSE VAN DIE VALLEI TUSSEN Z IN BLOK H9
                                        EN A IN BLOK H9/10
Teen 07:00 bedek die mis die hele vallei omdat die hellings nog koud is
Tussen 09:00 en 11:00 verhit die son die valleihellings, daarom begin die vogtige lug
van onder af te verdamp (en dit lyk of die mis lig) 
Aardradiasie begin/warm lug styg. 
Meeste van die mis verdamp teen 11:00 en die vallei is amper oopgetrek 
(Enige TWEE)                                                                    (2 x 2)         (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 11                            DBE/November 2016
                                      NSS – Memorandum

3.2      Verwys na die standhoudende stroom in blok B10 en noem die algemene
         rigting waarin hierdie standhoudende stroom vloei. Gee TWEE redes vir jou
         antwoord.

         Rigting:     Suidwaarts 

         Rede:        Damwal is aan die suidelike kant van die dam 
                      Kontoerlyne toon 'n afname in hoogte in 'n suidelike rigting 
                      Punthoogtes toon 'n afname in hoogte in 'n suidelike rigting 
                      Die buiging in die kontoerlyne van die riviervallei wys stroomop/
                      V vorm wys stroomop 
                      Die water versamel noord van die damwal.                                   (3)
                      (Enige EEN)                                                   (1 + 2)

3.3      Vergelyk die nedersettings gemerk S in blok B7 en T in blok J3 deur die
         kriteria hieronder te gebruik. Voltooi die tabel.

         3.3.1                                        S                        T
                     Nedersettings-
                     patroon                 Geïsoleerd/verspreid      Kern/kompak 
                                                      
                     Oorheersende tipe
                     primêre aktiwiteit in   Gewasverbouing              Bosbou 
                     die gebied                  Boerdery/                Woude
                                             Ploeery/Landbou
                                              Cultivated land
                                                                                   (4 x 1)         (4)

         3.3.2        Gee TWEE bewyse op die topografiese kaart wat daarop dui dat
                      die primêre aktiwiteit by T ekstensief beoefen word.

                      Die gebied het groot plantasies rondom dit bv. Amajuba Forest 
                      Langsnek is 'n groot plaasarea
                      Dit beskik oor die nodige infrastruktuur bv. saagmeule ,
                      elektrisiteit  en vervoer / spoorlyn
                      Groot arbeidsmag
                      (Enige TWEE)                                               (2 x 1)           (2)

3.4      Verwys na blok F3 en G3.

         3.4.1        (a)   Gee die algemene buitelynvorm van die beboude gebiede
                            Charlestown en Clavis.

                             Lineêr/Lyn/Lint                                      (1 x 1)         (1)

                      (b)    Gee EEN rede vir hierdie algemene buitelynvorm.

                             Het langs die pad(N11)/spoorlyn ontwikkel 
                             Op gelyk grond tussen heuwels/hoogliggende gebiede 
                             Beperk deur omliggende heuwels /Smal vallei
                             Die ontwikkeling volg die patroon van die rivier.
                             (Enige EEN)                                        (1 x 1)            (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                12                            DBE/November 2016
                                     NSS – Memorandum

         3.4.2        Noem EEN faktor wat moontlik die ligging van Charlestown en
                      Clavis kon beïnvloed het.

                      Rivier / Beskikbaarheid van water 
                      Gebou op gelyk grond 
                      Lê tussen twee heuwels /Beskut
                      Hulle is naby aan vervoernetwerke/ paaie (N11)/spoorlyn
                      /infrastruktuur  
                      Droëpunt/Weg van rivier geleë 
                      Goedkoper grond op die rand.                                               (2)
                      (Enige EEN)                                                   (1 x 2)

3.5      Volksrust dien as 'n sentraleplek-dorp vir die omliggende landelike gebiede.

         3.5.1        Gee EEN bewys op die topografiese kaart wat aandui dat Volksrust
                      'n sentraleplek-dorp is.

                      Volksrust het verkeersroetes wat dit met omringende landelike
                      gebiede verbind 
                      Het baie stedelike dienste  (Kandidate kan voorbeelde gee, bv.
                      kerk  kliniek  skool  winkel  ontspanning  )
                      (Enige EEN)                                                 (1 x 1)          (1)

         3.5.2        Hoe kan die groot aantal paaie wat deur Volksrust loop, die
                      invloedsfeer van die dorp beïnvloed?

                      Invloedsfeer vergroot                                        (1 x 1)        (1)

         3.5.3        Verduidelik jou antwoord op VRAAG 3.5.2.

                      Die paaie verhoog die toeganklikheid van Volksrust en dit lok meer
                      kliënte  
                      Mense sal van verder af reis om goedere en dienste I Volksrust te
                      bekom  
                      Meer toeganklik vanuit verskeie rigtings  
                      Die drempelbevolking vermeerder.                                             (2)
                      Die
                      (Enige EEN)                                                  (1 x 2)
                                                                                                   [25]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 13                              DBE/November 2016
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
4.1      Verwys na die ortofotokaart en beantwoord die vrae wat volg.

         4.1.1        Definieer die term databasis.
                      Dit is die storing/versameling van data/inligting in 'n sentrale plek 
                      (Konsep)                                                         (1 x 1)        (1)
         4.1.2        'n Stads-en-streeksbeplanner wil die boudigtheid van Volksrust
                      bestudeer. Hy/Sy besluit om 'n ortofotokaart uit die plaaslike raad
                      se databasis te gebruik. Gee TWEE redes vir sy/haar keuse.
                      Die ortofotokaart het 'n goeie ruimtelike resolusie/ groter graad van
                      duidelikheid/detail 
                      Die ortofotokaart is 'n foto/beeld van die gebied/realistiese
                      beeld/primere bron                                                            (4)
                      Dit   gee     hom/haar      'n    duidelike  bo-aansig      van    die
                      boudigtheid/afstand tussen geboue 
                      Dit gee opgedateerde inligting. 
                      Die plaaslike gemeenskap data basis sal opgedateerde inligting
                      he. 
                      Die ortofoto het 'n groter skaal. 
                      (Enige TWEE)                                                   (2 x 2)
4.2      Verwys na blok B5, wat uit 'n verskeidenheid datalae bestaan.
         4.2.1        Gebruik die DRIE datalae hieronder om 'n papier-GIS in die blokkie
                      wat verskaf is, te skep.
                            LAAG 1                  LAAG 2                  LAAG 3

                                                                                    1700

                                                                          1680

                                               PAPIER GIS
                                                                         SLEUTEL
                                                        
                                                                                  Spoorlyn

                                                                                  Rivier
                                                        
                                                 A                               Kontoere
                                                        

                       4.2.2 Kandidaat moet al DRIE kontoerlyne intrek
                       4.2.4 A sal korrek wees as dit naby aan die spoorlyn (noord of
                       suid) en die rivier is
                                                                                  (3 x 1)             (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 14                           DBE/November 2016
                                      NSS – Memorandum

         4.2.2        Watter GIS-proses is gebruik om die papier-GIS in VRAAG 4.2.1 te
                      skep?

                      Data-oorlegging/Data-integrasie/Oorlegging/Tematiese lae /              (1)
                      Oorlegging
                      Kan die proses verduidelik/Gee 'n beskrywing              (1 x 1)

         4.2.3        Watter data-stoortegniek (vektor of raster) het jy gebruik om die
                      papier-GIS in VRAAG 4.2.2 te skep? Gee EEN rede vir jou
                      antwoord.

                     Stoortegniek:         Vektor 

                     Rede:                 Lyne is gebruik om die papier GIS te skep 
                                                                                   (1+2)      (3)

         4.2.4        Gebruik die letter A om die geskikste plek vir 'n swaar-
                      nywerheidsgebied op die papier-GIS in die blokkie (VRAAG 4.2.1)
                      aan te dui. Gee 'n rede vir jou standplaaskeuse.

                     Standplaas in blok:    Dui die standplaas op die papier-GIS in die
                                            blokkie (VRAAG 4.2.1) aan.

                     Rede:                  Dit is op gelyk grond. 
                                            Dit is naby aan die spoorlyn. 
                                            Dit is naby die rivier geleë. 
                                            [Enige EEN]                          (1 + 2)      (3)
                                                                                               [15]

                                                                               TOTAAL:        75

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2016-memo-eng/9dde3cb5-b83e-497e-bc62-612e245f442a) — Geography · Memo · 2016 · Eng
- [GEOGRAFIE P2 GR12 MEMO SEPT2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2016-afr/b537ad57-18aa-4f62-a562-8a94b1629ddf) — Geography · Memo · 2016 · Afr
- [Geography P2 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2016-memo-afr/866f91a0-47f5-439b-b3e9-9f6d8f44bef4) — Geography · Memo · 2016 · Afr
- [Geography P2 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-feb-march-2016-memo-afr/1177f0e2-a15f-4668-be49-6391149820fb) — Geography · Memo · 2016 · Afr
- [Geography P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2019-memo-afr/10542b9b-f976-49f5-ac40-6c614f7c9714) — Geography · Memo · 2019 · Afr
- [Geography P2 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2014-memo-afr/bc703aa9-2752-416b-b4e1-a2861f77d21d) — Geography · Memo · 2014 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
