# Geography Grade 12 P2 NSC November 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2017-memo-afr/25b0e978-7264-4406-ab3d-b9f85dbf9557
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 NSC November 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2017-memo-afr/25b0e978-7264-4406-ab3d-b9f85dbf9557)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 1                        DBE/November 2017
                                     NSS – Nasienriglyne

                                  NASIONALE
                              SENIORSERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                                    GEOGRAFIE V2

                                   NOVEMBER 2017

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 75

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 2                       DBE/November 2017
                                     NSS – Nasienriglyne

BRONMATERIAAL

1.       'n Uittreksel uit topografiese kaart 2627CD PARYS

2.       Ortofotokaart 2627 CD 19 PARYS

3.       LET WEL:       Die bronmateriaal moet deur skole vir hul eie gebruik ingeneem
                        word.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die spasies op die
         voorblad.

2.       Beantwoord AL die vrae in die spasies wat in hierdie vraestel voorsien word.

3.       Jy word voorsien van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart (2627CD PARYS) en 'n
         ortofotokaart (2627 CD 19 PARYS) van 'n gedeelte van die gekarteerde
         gebied.

         Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
4.       eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.

5.       Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle
         rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel
         losmaak NIE.

6.       Toon ALLE berekeninge en gebruik die formules wat voorsien word, waar van
         toepassing. Punte sal hiervoor toegeken word.

7.       Dui die korrekte maateenheid in die finale antwoord van berekeninge aan.
         GEEN punte sal vir antwoorde met verkeerde eenhede toegeken word NIE.

8.       Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar en 'n vergrootglas gebruik.

9.       Die gebied wat in ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die
         gebied voor wat deur die ortofotokaart gedek word.

10.      Die volgende Engelse begrippe en hul Afrikaanse vertalings word op die
         topografiese kaart getoon:
          ENGLISH                            AFRIKAANS
          Aerodrome                          Vliegveld
          Caravan Park                       Karavaanpark
          Diggings                           Uitgrawings
          Golf Course                        Gholfbaan
          Gap                                Poort
          Holiday Resort                     Vakansieoord
          Island                             Eiland
          Purification Plant                 Watersuiweringsaanleg
          River                              Rivier
          Sewage Works                       Rioolwerke

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 3                                DBE/November 2017
                                     NSS – Nasienriglyne

                         ALGEMENE INLIGTING OOR PARYS

Parys is 'n dorp in die Vrystaat in Suid-Afrika. Dit lê aan die oewers van die Vaalrivier
ongeveer 115 km suid van Johannesburg. Die voltooiing van die spoorlyn na Parys in
1905 het Parys skielik meer toeganklik vir die publiek gemaak en dit het weer daartoe
gelei dat die dorp as 'n vakansieoord en nywerheidsentrum gegroei het. Baie kunstenaars
het hulle in die dorp gevestig en die verskeidenheid nuwe, interessante winkels en
besienswaardighede maak dit die ideale wegbreek vir Gauteng en ander groot sentrums.
Parys is in die Vredefortkoepel-wêrelderfenisterrein geleë. Die Vredefortkrater is die
grootste erkende impakkrater op Aarde. Die Vredefortkoepel is by die lys van UNESCO
se Wêrelderfenisterreine gevoeg as gevolg van sy geologiese belang.

                                             PARYS      .

Koördinate: 26°54'S 27°27'O

                             [Aangepas uit http://en.wikipedia.org/wiki/Parys, South Africa, Freestate]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   4                       DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2627CD PARYS), sowel as
die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie
opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord
en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.

1.1     Die hoofnywerheidstreek die naaste aan Parys is die …-nywerheidstreek.

        A      Port Elizabeth-Uitenhage
        B      Durban-Pinetown
        C      Wes-Kaap
        D      Pretoria-Witwatersrand-Vereeniging                                               D
1.2     Die topografiese kaart noordwes van Parys is tussen die volgende breedtelyne
        geleë:

        A      27°00'S en 27°15'S
        B      26°30'S en 26°45'S
        C      26°00'S en 27°00'S
        D      26°15'S en 26°30'S
                                                                                                B
1.3     Die hoogte van die indekskontoerlyn in blok D5 is … meter.

        A      1 500
        B      1 400
        C      1 600
        D      1 530
                                                                                                A
1.4     'n Menslike faktor wat verdere uitbreiding van Parys in 'n noordwestelike rigting
        beperk, is die …

        A      permanente rivier.
        B      internasionale grens.
        C
        D
               provinsiale grens.
               steil gradiënt.
                                                                                                C

1.5     Die windpomp K in blok I2 is langs die rivier geleë, want hierdie gebied het 'n
        …-watertafel.

        A      hoë droë seisoen
        B      hoë nat seisoen
        C
        D
               lae droë seisoen
               lae nat seisoen
                                                                                               A/C

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  5                     DBE/November 2017
                                      NSS – Nasienriglyne

1.6     Die verskynsel by 26°49'48"S 27°21'54"O/26°49,8'S 27°21,9'O:

        A      Staproete
        B      Standhoudende water
        C
        D
               Bewerkte land
               Sekondêre pad
                                                                                             B
1.7     Die ligging van die boomlandskap in blok B9 is deur die … beïnvloed.

        A      katabatiese vloei.
        B      anabatiese vloei.
        C      termiese gordel.
        D      hellingsaspek.
                                                                                             D
1.8     Die gedeelte van die Vaalrivier in die gekarteerde gebied toon eienskappe wat
        tipies van … is.

        A      die middel- en benedeloop
        B      slegs die boloop
        C      die bo- en benedeloop
        D      slegs die benedeloop
                                                                                             A
1.9     Die landvorm by lyn 4 op die ortofotokaart is 'n …

        A      uitloper.
        B      vallei.
        C      rug/rif.
        D      poort.
                                                                                             B
1.10    Die persele in blok F9 het langwerpige (lank en smal) vorme. Die belangrikste
        rede vir hierdie vorm is om toegang tot (die) … te hê.

        A      water
        B      vrugbare grond
        C      gelyk grond
        D      brandstof
                                                                                             A
1.11    Die pad by 3 op die ortofotokaart is 'n …

        A      ander pad.
        B      hoofverkeersroete
        C      sekondêre pad
        D      hoofweg.
                                                                                             C
1.12    Die bewerkte land by 5 op die ortofotokaart kan uitgeken word aan sy …

        A      donkerder skakering.
        B      gladde tekstuur.
        C      skaduwee.
        D      vorm.
                                                                                            B/D

1.13    Verwys na die omliggende gebied by 15 op die ortofotokaart. Die vertikale
Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                6                        DBE/November 2017
                                    NSS – Nasienriglyne

        lugfoto wat gebruik is om die ortofotokaart te produseer, is tussen … geneem.

        A      12:00–14:00
        B      14:00–16:00
        C      10:00–12:00
        D      08:00–10:00
                                                                                              C
1.14    Die nedersettingspatroon by L in blok D2 is …

        A      rond.
        B      lineêr.
        C      saamgetros.
        D      verspreid.                                                                     C
1.15    Die natuurlike watersuiweringsverskynsel in blok J2 en J3 is 'n …

        A      windpomp.
        B      bewerkte land.
        C      moeras en vlei.
        D      uitgrawings.                                                                   C
                                                                               (15 x 1)      [15]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                     7                       DBE/November 2017
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE

2.1      Verwys na blok D3 en E3.

         2.1.1       Bereken die vertikale interval (VI) tussen M en punthoogte 1 395 in
                     meter. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken
                     word.

                     VI = 1 500 m – 1 395 m
                        = 105 m                                                     (1 x 1)      (1)

         2.1.2       Bereken die horisontale ekwivalent (HE) tussen M en
                     punthoogte 1 395 in meter. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir
                     berekeninge toegeken word.

                     HE = 1.5  cm x 500 m [speling vir meting is 1.4 cm tot 1.6 cm]
                        = 750 m 
                        Speling [700 m tot 800 m]                                 (2 x 1)         (2)

         2.1.3       Gebruik die inligting in VRAAG 2.1.1 en 2.1.2 en bereken die
                     gemiddelde gradiënt tussen M en punthoogte 1 395. Toon ALLE
                     berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                                              vertikale interval (VI)
                     Formule: Gradient =
                                           horisontale ekwivalent (HE)

                     G = 105              (÷ 105)
                         750 (700 tot 800) (÷ 105)

                     [Gee EEN punt vir korrekte vervanging, al is die VI en HE verkeerd
                     bereken]

                      =  1
                       7.14 / 1 : 7.14/1 in 7.14
                      Speling [1 : 6.66 – 1 : 7.61]                                  (2 x 1)      (2)

         2.1.4       Sal die gradiënt wat in VRAAG 2.1.3 bereken is, tot 'n lae of hoë
                     stroomsnelheid lei? Gee 'n rede vir jou antwoord.

                     Antwoord: Hoë stroomsnelheid 
                     Rede: Die gemiddelde gradiënt is steil en water sal dus vinniger
                           vloei 
                           Die helling daal baie vinnig oor 'n kort afstand 
                          Oor 6.66 m daal die helling met 1 m 
                           [Enige EEN]                                           (2 x 1)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                      8                         DBE/November 2017
                                          NSS – Nasienriglyne

2.2       Verwys na lyn 6 tot 7 op die ortofotokaart.

                     Pelgrimsrus
                     plaasopstal

                                         
                                                          
                                                                     
                                                                                

       1400 m     1405 m      1405 m   1400 m            1395 m    1390 m     1385 m                 1380 m

          2.2.1      Gebruik die afgemerkte punte onder die horisontale as van die
                     deursnit om die deursnit tussen 6 en 7 hierbo te voltooi. Party
                     hoogtes is ingesluit om jou te help.                   (4 x 1)                  (4)

          2.2.2      Dui die posisie van die Pelgrimsrus-plaasopstal op die voltooide
                     deursnit in VRAAG 2.2.1 aan.                             (1 x 1)                (1)

          2.2.3      Bereken die vertikale vergroting van die deursnit wat in VRAAG 2.2.1
                     geteken is. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge
                     toegeken word.
                                                          vertikale skaal (VS)
                     Formule: Vertikale vergroting =
                                                         horisontale skaal (HS)
                      1 : 1 000  (vervanging)
                     1 : 10 000  (vervanging)

                       1__                            Enige EEN
                     1 000
                       1___
                     10 000

                       1_ X        10 000 
                     1 000            1

                     10 keer                                                           (4 x 1)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                     9                         DBE/November 2017
                                         NSS – Nasienriglyne

2.3      Verwys na die ortofotokaart en die topografiese kaart.

         2.3.1       Die magnetiese deklinasie van die ortofotokaart vir 1980 word as
                     17°50ʹ wes van Ware Noord gegee. Is die magnetiese deklinasie van
                     die ortofotokaart groter of kleiner as die magnetiese deklinasie wat op
                     die topografiese kaart aangedui word?

                     Kleiner                                                         (1 x 1)      (1)

         2.3.2       Gee 'n rede vir die verskil in die magnetiese deklinasie tussen die
                     topografiese kaart en die ortofotokaart.

                     Die ortofotokaart is ouer (1980) as die topografiese kaart (2006) 
                     Die topografiese kaart is nuwer (2006) as die ortofotokaart (1980) 
                     Die gemiddelde jaarlikse magnetiese verander weswaarts, daarom
                     sal die nuwer kaart 'n groter magnetiese deklinasie hê 
                     Die gemiddelde magnetiese deklinasie is 18°52'W (2011) op die
                     topografiese kaart 
                                                                                     (1 x 2)       (2)

         2.3.3       Hoekom is dit vir 'n stapper belangrik om die magnetiese deklinasie te
                     korrigeer?

                     Die voetstapper sal nie verdwaal nie/As nie gekorrigeer sal
                     voetstapper verdwaal 
                     Die voetstapper sal sy bestemming bereik/As nie gekorrigeer sal
                     voetstapper nie sy bestemming bereik nie 
                     Die voetstapper sal in die akurate (regte) rigting stap/As nie
                     gekorrigeer sal die voetstapper in die verkeerde rigting stap 
                     Dit sal moontlik wees vir die voetstapper om die kaart te oriënteer met
                     ware noord/As nie gekorrigeer sal die voetstapper nie nie die kaart
                     met ware noord kan oriënteer nie 
                     [Enige EEN]                                                      (1 x 1)      (1)
                                                                                                   [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                    10                        DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

3.1      Verwys na blok E4 en F3.

         3.1.1       Noem die dreineerpatroon in hierdie gebied.

                     Tralie                                                        (1 x 1)      (1)

         3.1.2       Verwys na die topografiese kaart en verduidelik waarom die
                     dreineerpatroon wat in VRAAG 3.1.2 genoem is, ontwikkel het.

                     Die hoofstroom is geleë op die valleivloer en deur steil hellings
                     omring wat veroorsaak dat sytakke teen die hellings afvloei en by die
                     hoofstroom teen reghoeke/90º hoeke aansluit 
                     Ontwikkel op 'n landskap met getilte sedimentêre rots/afwisselende
                     lae van harde en sagte rotse                                 (1 x 2)      (2)

         3.1.3       Is die dreineerdigtheid in hierdie gebied hoog of laag? Gee EEN rede
                     vir jou antwoord.

                     Dreineerdigtheid: Laag 

                     Rede: Baie min strome in die gebied 
                          Nie-standhoudende strome 
                          Die onderliggende gesteente mag nie-deurlaatbaar is 
                          Lae reënval
                           Die grond mag droog wees en daarom infiltreer water 
                           [Enige EEN rede]                                     (1 + 2)          (3)

3.2      Verwys na die plaasopstal by O in blok G2.

         3.2.1       Is die plaasopstal by O 'n waterpuntnedersetting                of    'n
                     droëpuntnedersetting? Gee 'n rede vir jou antwoord.

                     Antwoord: Droëpuntnedersetting 

                     Rede: Nedersetting op hoë grond gebou om vloede te vermy 
                          Nedersetting weg van rivier gebou om vloede te vermy 
                          Bo die vloedlyn/vloedkontoerlyn gebou 
                           [Enige EEN rede]                                   (1 + 2)            (3)

         3.2.2       Noem en verduidelik EEN mensgemaakte                faktor   wat     die
                     standplaaskeuse van die plaasopstal bepaal het.

                     Mensgemaakte faktor: Vervoer/pad/sekondêre pad 

                     Verduideliking: Naby aan die pad geleë om gewasse te kan vervoer/
                                    groter toeganklikhed tot plaasopstal       (1 + 2)         (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                    11                         DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

3.3      Verwys na blok G9 en G10 wat die landelik-stedelike oorgangsone van Parys
         is.

         3.3.1       Gee EEN aktiwiteit/diens in blok G9 en/of blok G10 wat in die
                     landelik-stedelike oorgangsone voorkom.

                     Gholfbaan 
                     Watersuiweringsaanleg 
                     Parysvliegveld/vliegveld/landingstrook/aanloopbaan/ 
                     Hospitaal 
                     Uitgrawings/steengroewe 
                     Voetslaanpad 
                     [Enige EEN]                                                     (1 x 1)      (1)

         3.3.2       Verduidelik waarom die aktiwiteit/diens wat in VRAAG 3.3.1 genoem
                     is, in die landelik-stedelike oorgangsone geleë is.

                     Gholfbaan: Ruimte beskikbaar vir ontwikkeling 
                                 Weg van geboude gebied, dus minder geraas wat
                                 ideaal vir gholfspeel is 
                                 Gelyk/goedkoop grond 
                     Watersuiweringsaanleg: Gaan gepaard met sterk/slegte reuke
                                                daarom weg van die geboude gebied 
                                                Gelyk/goedkoop grond 
                                                Ruimte vir uitbreiding 
                     Parysvliegveld: Ruimte beskikbaar vir ontwikkeling 
                                      Vliegveld skep geraas daarom weg van geboude
                                      gebied 
                                       Om moontlike ernstige ongelukke in Parys te
                                      voorkom 
                                       Gelyk/goedkoop grond 
                     Hospitaal: Vereis stil gebied 
                                Toeganklik vir landelike gemeenskap 
                                Gelyk goodkoop grond 
                                Ruimte vir uitbreiding 
                     Uitgrawings: In onontwikkelde gebied dus veilig vir uitgrawings 
                                   In onontwikkelde gebied om grondstowwe te verkry vir
                                   geboue en infrastruktuur 
                     Voetslaanpad: Estetiese waarde langs spruit/stroom 
                     [Enige EEN gebaseer op antwoord tot VRAAG 3.3.1]                (1 x 2)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                     12                         DBE/November 2017
                                         NSS – Nasienriglyne

3.4      Al is West End (W) in blok H7, naby aan die SSK geleë, ondervind dit baie
         laer temperature as wat verwag word.

         3.4.1       Gee en verduidelik EEN rede vir die stelling hierbo.

                     Rede: (Meer) plantegroei/groengordel 

                     Verduideliking: Plantegroei absorbeer koolstofdioksied en verlaag die
                                    temperatuur 
                                     Skep skadugebiede wt temperature verlaag 
                                    Evapotranspirasie verlaag temperature 

                     OF

                     Rede: (Naby die) Vaalrivier/water 

                     Verduideliking: Die rivier het 'n matigende invloed op die temperatuur-
                                     speling en dit verlaag die temperature 
                                     Koel bries verlaag temperature 

                     OF

                     Rede: (Lae) geboudigtheid 

                     Verduideliking: Minder beton, yster en teer wat hitte absorbeer dus
                                   laer temperature 
                                   Hitte word nie tussen geboue vasgevang nie 
                                    Meer natuurlike oppervlaktes verlaag temperature 
                                    Laer geboudigtheid laat meer ventilering toe 
                     [Enige EEN]                                                    (1 + 2)        (3)

         3.4.2       Beskryf EEN klimatologiese nadeel vir mense wat in West End woon.

                     West End kan veral in die winter baie koud word/rypholte wat
                     menslike gemakstoestande verlaag/Ervaar katabatiese/helling-
                     dalende winde wat temperature verlaag 
                     Die gebied kan mis ervaar wat sigbaarheid verminder 
                     Asgevolg van verhoogde reënval/donderstorms kan oorstromings
                     voorkom 
                     [Enige EEN]                                            (1 x 2)                (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                    13                       DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

3.5      Die gekarteerde gebied ontvang seisoenale reën. Gee TWEE bewyse in die
         topografiese kaart om hierdie stelling te ondersteun.

         Nie-standhoudende riviere domineer die gebied 
         Daar is damme 
         Daar is baie windpompe 
         Daar is baie vore 
         Daar is baie reservoirs 
         Besproeiing word toegepas 
         [Enige TWEE]                                                              (2 x 1)      (2)

3.6      Parys is 'n gewilde vakansieoord.

         3.6.1       Gee EEN rede waarom Parys 'n gewilde vakansieoord geword het.

                     Naby die Vredefort-krater wat die grootste erkende impakkrater op
                     Aarde is 
                     Die Vredefort-koepel is 'n Wêrelderfenisgebied 
                     Dit is langs die Vaalrivier 
                     Daar is baie ontspanningsaktiwiteite (Kandidate kan voorbeelde gee)
                                                                                        
                     Parys is toeganklik/spoorweg vir Gauteng en ander groot sentra 
                     Baie kunstenaars het hier gevestig 
                     Natuurlike skoonheid/estetiese aantrekkingskrag 
                     Interesante winkels/aantreklikhede 
                     [Enige EEN]                                                  (1 x 1)       (1)

         3.6.2       Verduidelik die positiewe invloed wat Parys, as 'n gewilde
                     vakansieoord, op die plaaslike ekonomie het.

                     Verbeter die plaaslike ekonomie, want daar sal meer beleggings
                     wees 
                     Skep meer werksgeleenthede/minder werkloosheid 
                     Verbeterde vervoerstelsels/spoorweg vir die vervoer van mense en
                     goedere 
                     Toename in toerisme wat plaaslike besighede baat 
                     Plaaslike mense kan meer geld maak wat hulle koopkrag versterk 
                     Produkte van plaaslike kunstenaars word ondersteun 
                     Landbou vind baat deur vir die plaaslike gasvryheidsdienste te
                     voorsien 
                     [Enige EEN]                                                (1 x 2)         (2)
                                                                                                [25]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                    14                       DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSISTEME (GIS)

4.1      Parys is in die Vredefort-krater geleë. Geoloë is voortdurend besig met
         navorsing en data-insameling.

         4.1.1       Word die data wat ingesamel word, as primêre of sekondêre data
                     beskou?

                     Primêre data                                                    (1 x 1)   (1)

         4.1.2       Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 4.1.1.

                     Dit is eerstehandse data wat direk van die bron verkry word 
                     Data is nog nie verwerk nie/nog in onverwerkte formaat 
                     Dit is slegs data van veldwerk 
                                                                                      (1 x 2)   (2)

         4.1.3       Verduidelik hoe afstandswaarneming geoloë verder met hulle
                     navorsing kan help.

                     Afstandswaarneming gee 'n oorsig oor die hele studiegebied 
                     Afstandswaarneming help geoloë om veranderings oor tyd waar te
                     neem en te verifieer 
                     Navorsers hoef nie op die terrein te wees om data te bekom nie 
                     Weerstoestande het weinige invloed op die insameling van data 
                     Mees onlangse data is maklik en geredelik beskikbaar 
                     Geoloë het toegang tot data wat nie gewoonlik maklik deur mense
                     bekombaar is nie 
                     Data kan vinnig verkry word 
                     Veiliger om data in ontoeganklike gebiede te verkry 
                     Aaneenlopende insameling van data 
                     Help met meer akkurate geologiese kartering 
                     Verbeter spektrale resolusie van geologiese kartering 
                     Kombinering van verskillende datastelle van geologiese lae 
                     Studeer die verandering in geologiese omgewings 
                     Insameling van data is betroubaar 
                     [Enige TWEE]                                                  (2 x 2)      (4)

4.2      Bufferskepping speel 'n belangrike rol om nedersettings teen oorstromings te
         beskerm.

         4.2.1       Definieer die term bufferskepping.

                     Dit is die demarkering/grens/afbakening/ruimtelike afstand om 'n
                     gebied 
                     [Konsep]                                                   (1 x 1)         (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                    15                       DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

         4.2.2       Daar is geen bewys van bufferskepping tussen die Vaalrivier en Parys
                     in blok G7 en G8 nie. Gee 'n rede vanaf die topografiese kaart om
                     hierdie stelling te ondersteun.

                     Die Vaalrivier is reg langs die geboude gebied 
                     Daar is geen afgemerkte gebied tussen die Vaalrivier en Parys nie
                                                                                         
                     Daar is op die vloedvlakte gebou 
                     Daar is onder die vloedlyn gebou 
                     [Enige EEN]                                                   (1 x 2)      (2)

         4.2.3       Verduidelik waarom daar geen bufferskepping tussen die Vaalrivier
                     en Parys in blok G7 en G8 plaasvind nie.

                     Die gebied word vir ontspanning gebruik/gholfbaan/karavaanpark 
                     Naby aan die rivier geleë vir estetiese waarde 
                     Geen behoorlike beplanning nie 
                     Kleiner kans vir vloede 
                     Makliker en goedkoper om op die vloedvlakte te bou 
                     Maklike toegang tot die rivier 
                     [Enige EEN]                                                 (1 x 2)        (2)

4.3      Verwys na die ruwe skets hieronder, 'n vergrote weergawe van blok F8.
         (Die eksaminator se skets van blok F8 is nie volgens skaal geteken nie.)

                                                                  1
                                                     2

                                                              ....
                                                              ..
                                                              1
                                               2

         Verwysing:

         1 – Boorde en wingerde
         2 – Bewerkte grond

         4.3.1       GEEN standaardisering van data vind in die skets plaas NIE.

                     Gee 'n rede om hierdie stelling te ondersteun.

                     Verskillende simbole word gebruik om dieselfde aktiwiteit/
                     verskynsel/grondgebruik op die skets aan te toon/Geen vooraf
                     bepaalde formaat waarop ooreengekom is nie         (1 x 1)                (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  16                       DBE/November 2017
                                      NSS – Nasienriglyne

         4.3.2        Standaardiseer die data in die skets hieronder deur die gepaste
                      gestandardiseerde konvensionele tekens (kaarttekens) vir 'n 1 :
                      50 000 topografiese kaart te gebruik.

                                                 ..
                                          2
                                                  ..
                                                 ..
                                                    1      Alle 1's MOET dieselfde wees
                                                            Alle 2's MOET dieselfde wees
                                      

                                  2
                                                 ....
                                                   2
                                                   1

                                                                                  (2 x 1)   (2)
                                                                                            [15]

                                                                               TOTAAL:      75

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P2 Nov 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2017-eng/f121e6a2-9e95-45d0-ad3d-b7806172d7e5) — Geography · QP · 2017 · Eng
- [Geography P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2017-memo-eng/bc315031-8648-4f61-8dfb-ff1eabc68fc5) — Geography · Memo · 2017 · Eng
- [Geography P2 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2017-memo-afr/72436cd8-d57e-4f4f-9f26-1dc7cd2ce326) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [Geography P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2019-memo-afr/10542b9b-f976-49f5-ac40-6c614f7c9714) — Geography · Memo · 2019 · Afr
- [Geography P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2016-memo-eng/9dde3cb5-b83e-497e-bc62-612e245f442a) — Geography · Memo · 2016 · Eng
- [Geography P2 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2014-memo-afr/bc703aa9-2752-416b-b4e1-a2861f77d21d) — Geography · Memo · 2014 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
