# Geography Grade 12 P2 NSC November 2019 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2019-afr/3e24b8f3-6475-4e6a-9b63-adde8b8a88e5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 NSC November 2019 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2019-afr/3e24b8f3-6475-4e6a-9b63-adde8b8a88e5)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                                    GEOGRAFIE V2

                                    NOVEMBER 2019

PUNTE: 75

TYD: 1½ uur

EKSAMEN-
NOMMER:
SENTRUM-
NOMMER:

        M     In     SM   In   DM    In   CM    In   IM    In   MC     EA   EX    RM         In
V1
V2
V3
V4
TOT

                          Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en
                            1 bladsy vir rofwerk en berekeninge.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                2                          DBE/November 2019
                                           NSS

BRONMATERIAAL

1.       'n Uittreksel uit topografiese kaart 2731BC PONGOLA.

2.       Ortofotokaart 2731 BC 13 PONGOLA.

3.       LET WEL: Die bronmateriaal moet deur skole vir eie gebruik ingeneem word.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die ruimtes op die
         voorblad.

2.       Beantwoord ALLE vrae in die ruimtes wat in hierdie vraestel verskaf is.

3.       Jy word van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart (2731BC PONGOLA) en 'n
         ortofotokaart (2731 BC 13 PONGOLA) van 'n gedeelte van die gekarteerde
         gebied voorsien.

4.       Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
         eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.

5.       Jy mag die oop bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle rofwerk en
         berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.

6.       Toon ALLE berekeninge en gebruik die formules, waar van toepassing. Punte
         sal hiervoor toegeken word.

7.       Dui die maateenheid in jou finale antwoord van die berekeninge aan, bv.
         10 km, 2,1 cm.

8.       Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

9.       Jy mag 'n vergrootglas gebruik.

10.      Die gebied wat met ROOI EN SWART op die topografiese kaart afgebaken is,
         stel die gebied voor wat deur die ortofotokaart gedek word.

11.      Die volgende Afrikaanse begrippe en hulle Engelse vertalings word op die
         topografiese kaart aangetoon.

          AFRIKAANS                         ENGLISH
          Vliegveld                         Aerodrome
          Uitgrawings                       Diggings
          Kanaal                            Canal
          Gholfbaan                         Golf Course
          Hospitaal                         Hospital
          Rivier                            River
          Rioolwerke                        Sewerage Works
          Suikermeule                       Sugar Mill
          Waterval                          Waterfall

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 3                                 DBE/November 2019
                                            NSS

                       ALGEMENE INLIGTING OOR PONGOLA

Pongola (in isiZulu staan dit ook as uPhongola bekend) is 'n klein dorpie in die noorde
van KwaZulu-Natal, slegs 10 km vanaf die Swaziland-grens. Pongola word deur
50 km² suikerriet- en subtropiesevrugte-plantasies omring. Die dorpie het as gevolg
van die besproeiingstelsel (kanaal) en 'n suikermeule gefloreer. Pongola is in 'n
rustige, subtropiese omgewing geleë en ontvang gewoonlik ongeveer 519 mm reën
per jaar, met die meeste reënval in die somer.

                                                                                         N

                                     [Bron: http://en.wikipedia.org/wiki/pongola]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  4                        DBE/November 2019
                                             NSS

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2731BC PONGOLA), sowel
as die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie
opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord
en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.

1.1   Pongola is in ... geleë.

      A        die Oos-Kaap
      B        die Wes-Kaap
      C        Gauteng
      D        KwaZulu-Natal

1.2   Die internasionale grens noord op die topografiese kaart skei Suid-Afrika
      (Pongola) van ...

      A        Lesotho.
      B        Swaziland.
      C        Zimbabwe.
      D        Namibië.

1.3   Die kontoerinterval van die ortofotokaart is ... meter.

      A        2
      B        5
      C        10
      D        20

1.4   Die kaartkode/-indeks suidoos op die ortofotokaart 2731 BC 13 Pongola is …

      A        2731 BC 17.
      B        2731 CB 17.
      C        2731 DB 16.
      D        2731 BC 19.

1.5   Die verskynsel by 27°23'21"S 31°35'55"O op die topografiese kaart is 'n ...

      A        plaasopstal.
      B        uitgrawing.
      C        reservoir.
      D        dam.

1.6   Die Mzinyanerivier by K wat in blok F3 en F4 op die topografiese kaart vloei,
      vloei in 'n … rigting.

      A        noordoostelike
      B        suidwestelike
      C        suidoostelike
      D        noordwestelike

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 5                           DBE/November 2019
                                            NSS

1.7   Die verskil in hoogte tussen peilbaken 89 in blok C7 en peilbaken 83 in blok B9
      op die topografiese kaart is ... meter.

      A        6
      B        24,4
      C        24,5
      D        4

1.8   Die grondgebruik by 1 op die ortofotokaart is ...

      A        industrieë.
      B        bewerking.
      C        ontspanning.
      D        bosbou.

1.9   Die fluviale landvorm by L in blok B4 op die topografiese kaart is 'n ... basisvlak
      van erosie.

      A        tydelike
      B        permanente
      C        uiteindelike
      D        laagste

1.10 Die mensgemaakte verskynsel wat die vorm van die nedersetting vanaf M in
     blok E3 tot by N in blok D1 op die topografiese kaart beïnvloed het, is 'n ...

      A        roete.
      B        berg.
      C        spoorlyn.
      D        rivier.

1.11 Pongola kan volgens sy dominante stedelike funksie as 'n ... nedersetting
     geklassifiseer word.

      A        poort-
      B        gespesialiseerde
      C        sentraleplek-
      D        deurgang-

1.12 Die dominante straatplan (patroon) van die Ncotshane residensiële gebied by O
     op die topografiese kaart is ...

      A        onreëlmatig.
      B        radiaal.
      C        liniêr.
      D        rooster.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  6                  DBE/November 2019
                                             NSS

1.13 Die onderliggende gesteentestruktuur van die dreineringspatroon wat by P op
     die topografiese kaart omsirkel is, is ...

      A        afwisselende lae van harde en sagte gesteentes.
      B        eenvormig in weerstand tot erosie.
      C        stollingsgesteentes met nate.
      D        plooiberge.

1.14 Watter diagram hieronder sal die vorm van die ruwe dwarsprofiel van die
     meander van 2 tot 3 op die ortofotokaart verteenwoordig?

      A

      B

      C

      D

1.15 Die landvorm by 4 op die ortofotokaart is 'n ...

      A        tafelkop/butte.
      B        spitskop.
      C        mesa.
      D        plato.
                                                                          (15 x 1)       [15]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 7                       DBE/November 2019
                                            NSS

VRAAG 2: KAARTBEWERKINGS EN -TEGNIEKE

2.1   Verwys na die ortofotokaart.

      2.1.1 Bereken, in m², die gemiddelde oppervlakte (area) van die Pongola-
            vliegveld by 9 op die ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir
            berekeninge toegeken word. Dui die maateenheid duidelik in jou finale
            antwoord aan.

                         Formule: Oppervlakte = lengte (L) × breedte (B)

               ___________________________________________________________

               ___________________________________________________________

               ___________________________________________________________

               ___________________________________________________________

               ___________________________________________________________
                                                                     (5 x 1)                 (5)

      2.1.2 Waarom lyk die grootte van die Pongola-vliegveld anders op die
            topografiese kaart as op die ortofotokaart?

               ___________________________________________________________

               ___________________________________________________________
                                                                     (1 x 1)                 (1)

2.2   Verwys na die inligting op die topgrafiese kaart.

      2.2.1 Bereken die magnetiese deklinasie (afwyking) vir 2019 deur die inligting
            op die topografiese kaart te gebruik. Toon ALLE berekeninge. Punte sal
            vir berekeninge toegeken word. Dui die rigting in verhouding met ware
            noord duidelik in jou finale antwoord aan.

               Verskil in jare: ______________________________________________

               Gemiddelde jaarlikse verandering: ______________________________

               Totale verandering: __________________________________________

                                 __________________________________________

               Magnetiese deklinasie vir 2019: _________________________________

                                              ________________________________
                                                                           (5 x 1)           (5)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  8                       DBE/November 2019
                                             NSS

      2.2.2 Bepaal die magnetiese peiling vir 2019 vanaf peilbaken 89 in blok C7 tot
            by peilbaken 83 in blok B9.

               Formule: Magnetiese peiling = Ware peiling + Magnetiese deklinasie

               __________________________________________________________

               __________________________________________________________

               __________________________________________________________
                                                                     (2 x 1)                 (2)

2.3 Hieronder is 'n dwarsdeursnee wat van 7 na 8 op die ortofotokaart geteken is.

      2.3.1 Gebruik die ortofotokaart om verskynsel A en verskynsel B op die
            dwarsdeursnee te identifiseer.

               A:    _______________________________________________________

               B:
                _______________________________________________________
                                                                   (2 x 1)                   (2)
      2.3.2 Verwys na intersigbaarheid.

               (a)   Is daar intersigbaarheid tussen A en B?

                     ______________________________________________________
                                                                      (1 x 1)                (1)

               (b)   Gee TWEE redes vir jou antwoord.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                      (2 x 1)                (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   9                           DBE/November 2019
                                              NSS

      2.3.3 Die horisontale skaal van die dwarsdeursnit is 1 : 10 000.

               (a)   Skakel die vertikale skaal van die dwarsdeursnee om na 'n
                     verhoudingskaal.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                      (1 x 1)                      (1)

               (b)   Watter gradiënt, 1 : 23 of 1 : 66, sal waarskynlik by helling C pas?

                     ______________________________________________________
                                                                      (1 x 1)                      (1)
                                                                                                   [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                    10                   DBE/November 2019
                                               NSS

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

3.1   Verwys na die Phongolarivier op die topografiese kaart.

      3.1.1    Watter tipe rivier is die Phongolarivier?

               ___________________________________________________________
                                                                     (1 x 1)                 (1)

      3.1.2    Sal 'n hoefystermeer eerste by meanderboog R of eerder by
               meanderboog S ontstaan? Gee 'n rede vir jou antwoord.

               R of S:    __________________________________________________

               Rede:      __________________________________________________

                          __________________________________________________

                          __________________________________________________
                                                                       (1 + 2)               (3)

3.2   Verwys na die nedersetting by 10 op die ortofotokaart.

      3.2.1 Noem die nedersettingpatroon by 10.

               __________________________________________________________
                                                                      (1 x 1)                (1)

      3.2.2 Noem EEN fisiese (natuurlike) faktor wat die tipe nedersettingpatroon wat
            in VRAAG 3.2.1 geïdentifiseer is, sou bepaal.

               ___________________________________________________________
                                                                     (1 x 1)                 (1)

      3.2.3    Noem TWEE ekonomiese voordele van die tipe nedersettingpatroon
               wat in VRAAG 3.2.1 geïdentifiseer is.

               ___________________________________________________________

               ___________________________________________________________

               ___________________________________________________________
                                                                     (2 x 1)                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  11                        DBE/November 2019
                                             NSS

3.3   Verwys na die vliegveld in blok D7 op die topografiese kaart en 9 op die
      ortofotokaart.
      3.3.1 In watter grondgebruiksone is die vliegveld geleë?

               ___________________________________________________________
                                                                      (1 x 1)                  (1)
      3.3.2 Waarom is hierdie grondgebruiksone 'n geskikte ligging vir die vliegveld?

               __________________________________________________________

               ___________________________________________________________

               ___________________________________________________________

               ___________________________________________________________
                                                                      (2 x 2)                  (4)
3.4   Verwys na die landbouaktiwiteite in die gekarteerde gebied.

      3.4.1 Is suikerrietboerdery, soos op die kaart getoon, 'n voorbeeld van
            grootskaalse of kleinskaalse boerdery?

               ___________________________________________________________
                                                                      (1 x 1)                  (1)
      3.4.2 Bespreek hoe die besproeiingnetwerk in die oostelike deel van die
            gekarteerde gebied die groei van suikerriet ondersteun.

               ___________________________________________________________

               ___________________________________________________________

               ___________________________________________________________

               ___________________________________________________________
                                                                      (2 x 2)                  (4)
      3.4.3 Verwys na die Pongola-suikermeule in blok F10 op die topografiese kaart.

               (a)   Is die suikermeule 'n grondstof- of markgeoriënteerde nywerheid?

                     ______________________________________________________
                                                                      (1 x 1)                  (1)

               (b)   Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 3.4.3(a).

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                      (1 x 2)                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                12                        DBE/November 2019
                                           NSS

3.5   Verwys na die nedersetting, Phakamisa (hieronder vergroot), wat in die vallei in
      blok J4 op die topografiese kaart geleë is.

      3.5.1 In watter rigting front die Phakamisa-nedersetting?

               ___________________________________________________________
                                                                      (1 x 1)                 (1)

      3.5.2 Verduidelik die klimatologiese voordeel van die ligging van die Phakamisa-
            nedersetting.

               ___________________________________________________________

               ___________________________________________________________
                                                                      (1 x 2)                 (2)

      3.5.3 Verduidelik waarom die impak van katabatiese winde minimaal (laag) op
            die Phakamisa-nedersetting sal wees.

               ___________________________________________________________

               ___________________________________________________________

               ___________________________________________________________

               ___________________________________________________________
                                                                      (1 x 2)                 (2)
                                                                                              [25]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                13                          DBE/November 2019
                                           NSS

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

4.1   Verwys na die topografiese kaart.

      4.1.1 Is die topografiese kaart 'n voorbeeld van raster- of vektordata?

               __________________________________________________________
                                                                     (1 x 1)                   (1)

      4.1.2 Wat is die verskil tussen rasterdata en vektordata?

               __________________________________________________________

               __________________________________________________________
                                                                     (1 x 2)                   (2)

4.2   Beeld A en beeld B is met 'n afstandwaarnemingsapparaat afgeneem.

      4.2.1 Wat is afstandwaarneming?

               __________________________________________________________
                                                                     (1 x 1)                   (1)

      4.2.2 Noem EEN faktor in die afstandwaarnemingsproses wat die resolusie van
            'n beeld sal beïnvloed.

               __________________________________________________________

               __________________________________________________________
                                                                     (1 x 1)                   (1)

      4.2.3 Waarom het beeld A 'n hoër resolusie as beeld B?

               __________________________________________________________

               __________________________________________________________
                                                                    (1 x 2)                    (2)
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                14                           DBE/November 2019
                                           NSS

4.3   Verwys na bufferskepping in blok H8 op die topografiese kaart.

      4.3.1 Wat is 'n bufferskepping?

               __________________________________________________________
                                                                    (1 x 1)                  (1)

      4.3.2 Waarom sou die gebrek aan bufferskepping as swak rivierbestuur in
            blok H8 beskou word?

               __________________________________________________________

               __________________________________________________________

               __________________________________________________________

               __________________________________________________________
                                                                     (1 x 2)                 (2)

4.4   Verwys na data-integrasie in blok H10 op die topografiese kaart.

      4.4.1 Wat is data-integrasie?

               __________________________________________________________

               __________________________________________________________
                                                                     (1 x 1)                 (1)

      4.4.2 'n Boer in blok H10 wil sy plaas se grootte na blok I10 uitbrei. Bespreek
            TWEE fisiese (natuurlike) lae wat die boer sal moet integreer om 'n besluit
            te kan maak.

               __________________________________________________________

               __________________________________________________________

               __________________________________________________________

               __________________________________________________________
                                                                     (2 x 2)                 (4)
                                                                                             [15]

                                                                             TOTAAL:         75

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                                       DBE/November 2019
                                       NSS

ROFWERK EN BEREKENINGE
(LET WEL: Moet NIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.]

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2019-memo-afr/10542b9b-f976-49f5-ac40-6c614f7c9714) — Geography · Memo · 2019 · Afr
- [Geography P1 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2019-afr/baa26d6b-a28e-48fc-bfa9-ac9f44adeb99) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept-2019-afrikaans-final/850a190f-af73-4b51-a4a5-75fcef5ac912) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [Geography P2 Nov 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2022-afr/46833cb5-9ee7-4e1b-a135-8b2bb782138f) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [Geography P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2021-afr/836c3a7d-60fb-4355-9c24-f1f8f40b689e) — Geography · QP · 2021 · Afr
- [Geography P2 Nov 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2017-eng/f121e6a2-9e95-45d0-ad3d-b7806172d7e5) — Geography · QP · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography P1 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-english/bd1f5042-1bf6-4063-bb55-02ca7ad72f19) — Memo · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/27e1dff3-4bfc-418a-bfa5-07cebbe45d62) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Geography (English) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-english-june-2024-possible-answers/7e728632-059d-401a-ba75-fd45632f6091) — Memo · 2024 · Eng
- [Gr 12 Geography P1 (English) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p1-english-2024-possible-answers/f6778823-8699-4877-bfdd-c56c292e94c7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
