# Geography Grade 12 P2 NSC November 2020 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2020-afr/a1981d20-cdc1-477c-8cce-220e8ac9fcd2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 NSC November 2020 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2020-afr/a1981d20-cdc1-477c-8cce-220e8ac9fcd2)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               SENIOR SERTIFIKAAT/
                          NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                                          GEOG.2

                                    GEOGRAFIE V2

                                    NOVEMBER 2020
PUNTE: 75

TYD: 1½ uur

EKSAMEN-
NOMMER:
SENTRUM-
NOMMER:

        M     In     SM   In   DM    In    CM   In   IM    In   MC     EA   EX    RM         In
V1
V2
V3
V4
TOT

                          Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en
                            1 bladsy vir rofwerk en berekeninge.

                          MIDDAGSESSIE
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  2                        DBE/November 2020
                                           SS/NSS

BRONMATERIAAL

1.       'n Uittreksel uit topografiese kaart 2527CA RUSTENBURG (WEST)

2.       Ortofotokaart 2527 CA 15 TLHABANE

3.       LET WEL: Die bronmateriaal moet deur skole vir eie gebruik ingeneem word.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die ruimtes op die
         voorblad.

2.       Beantwoord ALLE vrae in die ruimtes wat in hierdie vraestel voorsien is.

3.       Jy word van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart 2527CA RUSTENBURG (WEST)
         en 'n ortofotokaart 2527 CA 15 TLHABANE van 'n gedeelte van die
         gekarteerde gebied voorsien.

4.       Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
         eksamensessie by die toesighouer inlewer.

5.       Jy mag die oop bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle rofwerk en
         berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.

6.       Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal
         hiervoor toegeken word.

7.       Dui die maateenheid en kompasrigting in die finale antwoord van berekeninge
         aan, bv. 10 km; 2,1 cm; wes van ware noord.

8.       Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

9.       Jy mag 'n vergrootglas gebruik.

10.      Die gebied wat met ROOI/SWART op die topografiese kaart afgebaken is,
         stel die gebied voor wat deur die ortofotokaart gedek word.

11.      Die volgende Afrikaanse begrippe en hulle Engelse vertalings word op die
         topografiese kaart getoon.

          ENGLISH                           AFRIKAANS
          Diggings                          Uitgrawings
          River                             Rivier
          Cemetery                          Begraafplaas
          Protected Natural Environment     Beskermde Natuurlike Omgewing
          Technical College                 Tegniese Kollege

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                3                                 DBE/November 2020
                                         SS/NSS

                      ALGEMENE INLIGTING OOR RUSTENBURG

Rustenburg is in 1815 as 'n sentraleplekdorp gestig om steun aan 'n vrugbare
boerderygebied te bied en het sitrusvrugte, tabak, grondboontjies, sonneblomsaad,
mielies, koring en beeste geproduseer. Die gebied het, as gevolg van die gunstige
klimaat, 'n primêre landboustreek met uitgestrekte sitruslandgoedere geword.

Rustenburg is die tuiste van die twee grootste platinummyne ter wêreld en die wêreld
se grootste platinumraffinadery wat ongeveer 70% van die wêreld se platinum
produseer.

Die uitgestrekte sitruslandgoedere is deesdae konstant besig om te krimp as gevolg
van besoedeling vanaf verhoogde smeltery- en veredelingsprosesse deur die myne.
(Veredeling is wanneer waarde tot die grondstowwe toegevoeg word.)

Rustenburg het 'n gematigde klimaat. Dit het baie warm somers en matige winters. As
gevolg van die hoogte bo seespieël is die somers nie so warm as wat 'n mens dalk
verwag nie. Neerslag kom hoofsaaklik in die somer voor.

                                                                                    N

                                 [Bron: http://en.wikipedia.org/wiki/rustenburg]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                     4                            DBE/November 2020
                                              SS/NSS

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2527CA RUSTENBURG
(WEST) sowel as die ortofotokaart 2527 CA 15 TLHABANE gebaseer. Verskeie opsies
word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf
slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.

1.1     Rustenburg is in ... geleë.

        A      Gauteng
        B      Limpopo
        C      die Noordwes
        D      die Vrystaat

1.2     Die kontoerinterval op die ortofotokaart is ... meter.

        A      5
        B      10
        C      20
        D      25

1.3     Die kaartindeks van           die   topografiese   kaart,   suidwes    van    2527CA
        RUSTENBURG, is ...

        A      2527CC.
        B      2526DD.
        C      2527AC.
        D      2526BD.

1.4     Die ruitverwysing/koördinate van peilbaken 256 in blok C1 op die topografiese
        kaart is ...

        A      25°34'35"S 27°05'19"O.
        B      27°05'35"S 25°34'19"O.
        C      27°05'34"S 25°35'19"O.
        D      25°34'23"S 27°05'33"O.

1.5     Die benaderde afstand vanaf K in blok H10 op die topografiese kaart, langs die
        spoorlyn tot by Rustenburg in 'n suidoostelike rigting is ... km.

        A      1
        B      1,5
        C      2
        D      2,5

1.6     Stroom L in blok B2 op die topografiese kaart vloei in 'n ... rigting.

        A      suidwestelike
        B      noordelike
        C      noordoostelike
        D      suidelike

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  5                           DBE/November 2020
                                           SS/NSS

1.7     Die klimaat van Rustenburg word hoofsaaklik deur ... beïnvloed.

        A      hoogte bo seespieël
        B      fronte
        C      die oseaan
        D      aspek

1.8     Die ... wind beïnvloed snags die temperatuur van Geelhoutpark (H8) op die
        topografiese kaart.

        A      anabatiese
        B      katabatiese
        C      aanlandige
        D      aflandige

1.9     Die N4 gaan deur 'n ... in die Magaliesbergreeks.

        A      rug
        B      vallei
        C      kloof
        D      poort

1.10    Grondgebruiksone 1 op die ortofotokaart is die ... sone.

        A      oorgang-
        B      kommersiële
        C      residensiële
        D      nywerheid-

1.11    Die fisiese uitbreiding van Rustenburg in 'n westelike rigting word meestal deur
        die ... beperk.

        A      bewerkte landerye
        B      nasionale pad
        C      bergreeks
        D      waterverskynsels

1.12    Rustenburg is oorspronklik as 'n ... dorp geklassifiseer.

        A      sentraleplek-
        B      gespesialiseerde
        C      vragbrekings-
        D      handel- en vervoer-

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 6                        DBE/November 2020
                                          SS/NSS

1.13    Die belangrikste aktiwiteit in die Magaliesberg Beskermde Natuurlike
        Omgewing op die topografiese kaart is deel van die ... sektor.

        A      primêre
        B      sekondêre
        C      tersiêre
        D      kwaternêre

1.14    Die verskynsel by 2 op die ortofotokaart is 'n …

        A      industrie.
        B      inkopiesentrum.
        C      skool.
        D      stasie.

1.15    Die vertikale lugfoto waarvan die ortofotokaart geproduseer is, is tussen ...
        geneem.

        A      06:00 en 07:00
        B      10:00 en 11:00
        C      14:00 en 15:00
        D      18:00 en 19:00
                                                                             (15 x 1)        [15]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   7                         DBE/November 2020
                                            SS/NSS

VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN TEGNIEKE

2.1      Verwys na die voetslaanpad in blokke A5 en B5 op die topografiese kaart.

         2.1.1        Bepaal die 2020 magnetiese peiling (MP) van die voetslaanpad
                      vanaf M na N in blokke A5 en B5 as die opgedateerde (huidige)
                      gemiddelde magnetiese deklinasie (MD) 17°40' wes van ware
                      noord is. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge
                      toegeken word.

                      Formule:
                      Magnetiese peiling = ware peiling + magnetiese deklinasie

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________
                                                                       (2 x 1)                   (2)

         2.1.2        Verduidelik waarom dit belangrik is om die magnetiese peiling in
                      plaas van die ware peiling te gebruik om rigting op topografiese
                      kaarte te bepaal.

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________
                                                                       (1 x 1)                   (1)

2.2      Verwys na die ortofotokaart en beantwoord die vrae oor gradiënt.

         2.2.1        Bepaal die gemiddelde gradiënt van die helling vir 'n vragmotor wat
                      sy vrag (goedere) vanaf die industrieë by 3 (1 160 m bo seevlak)
                      tot by die spoorwegstasie by 4 (1 148 m bo seevlak) op die
                      ortofotokaart sal vervoer. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir
                      berekeninge toegeken word.
                                                            vertikale interval (VI)
                      Formule: Gemiddelde gradiënt =
                                                         horisontal e ekwivalent (HE)

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                      (5 x 1)                    (5)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   8                          DBE/November 2020
                                            SS/NSS

         2.2.2        Vul die korrekte waardes in vir X en Y in die ruimtes op die diagram
                      hieronder met betrekking tot die antwoord op VRAAG 2.2.1.

                       Y _______

                                                   X ________
                                                                                   (2 x 1)       (2)

         2.2.3        Waarom sal dit vir die vragmotor maklik wees om sy vrag oor die
                      berekende gradiënt te vervoer?

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________
                                                                       (1 x 1)                   (1)

2.3      Verwys na die lyn wat vanaf punthoogte 1461 in blok C1 tot by die murasie by
         O in blok C2 op die topografiese kaart geteken is.

         2.3.1        Voltooi die ruwe dwarsdeursnee hieronder vanaf punthoogte 1461
                      in blok C1 tot by die murasie by O in blok C2.

                                                                                   (3 x 1)       (3)

         2.3.2        Is die murasie by O in blok C2 intersigbaar vanaf punthoogte 1461
                      in blok C1? Antwoord JA of NEE). Gee 'n rede vir jou antwoord.

                      Ja OF Nee: ___________________________________________

                      Rede:       ____________________________________________

                                  ____________________________________________
                                                                         (1 + 1)                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  9                         DBE/November 2020
                                           SS/NSS

         2.3.3        Bereken die vertikale vergroting (VV) van die dwarsdeursnee
                      tussen punthoogte 1461 in blok C1 en die murasie by O in blok C2,
                      indien die vertikale skaal 1 cm verteenwoordig 20 m is.

                      Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                                                         vertikale skaal (VS)
                      Formule: Vertikale vergroting =
                                                        horisontal e skaal (HS)

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________
                                                                       (4 x 1)                  (4)
                                                                                                [20]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                               10                        DBE/November 2020
                                                         SS/NSS

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

3.1       Die temperatuurgrafiek hieronder illustreer die algemene temperatuur-
          verandering gedurende die dag vanaf punthoogte 1614 (P) in blok 6 tot by
          die tegniese kollege (Q) in blok 10 op die topografiese kaart.

                     Temperatuurstyging

                                          6                                            10

         3.1.1                      Die algemene neiging (tendens) van die temperatuurverandering
                                    vanaf P na Q is (stygend/dalend).

                                    ______________________________________________________
                                                                                     (1 x 1)                (1)

         3.1.2                      Gee 'n rede vanaf die topografiese kaart om die verskil in
                                    temperatuur by P en Q te verduidelik.

                                    ______________________________________________________

                                    ______________________________________________________

                                    ______________________________________________________

                                    ______________________________________________________
                                                                                     (1 x 2)                (2)

         3.1.3                      Identifiseer en verduidelik EEN strategie wat deur die plaaslike
                                    munisipaliteit in blok 10 geïmplementeer kan word.

                                    Identifikasie: __________________________________________

                                    Verduideliking: ________________________________________

                                                   ________________________________________
                                                                                      (1 + 2)               (3)

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   11                            DBE/November 2020
                                             SS/NSS

3.2      Verwys na die rivierstelsel in blok C7.

         3.2.1        Identifiseer die dreineringspatroon van die rivierstelsel in blok C7.

                      _____________________________________________________
                                                                       (1 x 1)                      (1)

         3.2.2        Noem die onderliggende rotsstruktuur geassosieer met die
                      dreineringspatroon wat in VRAAG 3.2.1 geïdentifiseer is.

                      _____________________________________________________
                                                                       (1 x 1)                      (1)

         3.2.3        Bepaal die stroomorde van die rivierstelsel by punt R.

                     _____________________________________________________

                     _____________________________________________________
                                                                      (1 x 2)                       (2)

3.3      Verwys na die stroom wat suidwaarts in blok G4 vloei.

         3.3.1        In watter stadium van die fluviale siklus is die stroom in blok G4?

                      _____________________________________________________
                                                                       (1 x 1)                      (1)

         3.3.2        Gee EEN bewys uit blok               G4    om    jou   antwoord       op
                      VRAAG 3.3.1 te ondersteun.

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________
                                                                       (1 x 1)                      (1)

3.4      Verwys na blokke C10 en G7 op die topografiese kaart.

         3.4.1        Identifiseer die straatplanne (-patrone) by S in blok C10 en by T in
                      blok G7.

                     Straatplan S: __________________________________________

                     Straatplan T: __________________________________________
                                                                        (2 x 1)                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 12                         DBE/November 2020
                                           SS/NSS

         3.4.2        Noem TWEE voordele van straatplan (-patroon) T in blok G7.

                      Straatplan T: _________________________________________

                                    _________________________________________

                                    _________________________________________

                                    _________________________________________
                                                                         (2 x 1)                (2)

         3.4.3        Gee 'n bewys vanaf die topografiese kaart vir die ontwikkeling van
                      die straatplan (-patroon) by T.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                      (1 x 2)                   (2)

3.5      Verwys na die mynbou-aktiwiteite van Townlands Platinummyn op die
         ortofotokaart en topografiese kaart.

         3.5.1        Gee EEN rede sigbaar op die topografiese kaart wat aandui dat
                      mynbou by Townlands Platinummyn op groot skaal bedryf word.

                      _____________________________________________________
                                                                       (1 x 1)                  (1)

         3.5.2        Verduidelik hoe mynbou-aktiwiteite by Townlands Platinummyn 'n
                      omgewingsongeregtigheid in die gebied veroorsaak het.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                      (1 x 2)                   (2)

         3.5.3        Bespreek die positiewe invloed wat Townlands Platinummyn op die
                      ekonomiese ontwikkeling van Rustenburg het.

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________

                     ______________________________________________________
                                                                      (2 x 2)                   (4)
                                                                                                [25]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 13                        DBE/November 2020
                                           SS/NSS

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

4.1      KOMPONENTE VAN GIS

         4.1.1        Identifiseer komponente A en B.

                      A: ___________________________________________________

                      B: ___________________________________________________
                                                                       (2 x 1)                (2)

         4.1.2        Waarom is komponent B belangrik in GIS-prosesse?

                     _____________________________________________________

                     _____________________________________________________
                                                                      (1 x 2)                 (2)

4.2      Twee liggings (blokke F10 en H7 op die topografiese kaart) is vir die
         ontwikkeling van 'n nuwe begraafplaas geïdentifiseer. 'n GIS-spesialis is deur
         die plaaslike munisipaliteit aangestel om die beste standplaas vir hierdie
         ontwikkeling voor te stel.

         4.2.1        Watter van die TWEE liggings (blok F10 of blok H7) sal die
                      geskikste vir die ontwikkeling van die nuwe begraafplaas wees?

                      _____________________________________________________
                                                                       (1 x 1)                (1)

         4.2.2        Identifiseer TWEE datalae wat gebruik kan word om oor die nuwe
                      ligging vir die begraafplaas te besluit.

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________
                                                                       (2 x 1)                (2)
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 14                        DBE/November 2020
                                           SS/NSS

         4.2.3       Gee 'n rede vir jou keuse van EEN van die datalae wat in
                     VRAAG 4.2.2 geïdentifiseer is.

                      _____________________________________________________

                      _____________________________________________________
                                                                       (1 x 2)                (2)

4.3      Verwys na blok J1 op die topografiese kaart.

         4.3.1        Wat is vektordata?

                      ______________________________________________________

                      ______________________________________________________
                                                                       (1 x 1)                 (1)

         4.3.2        Gee EEN natuurlike lynverskynsel wat die boer gebruik het om die
                      standplaas van die bewerkte grond in blok J1 te bepaal.

                      ______________________________________________________
                                                                       (1 x 1)                 (1)

         4.3.3        Landbouaktiwiteit in blok J1 op die topografiese kaart is beperk
                      langs die rivier.

                      (a)     Teken die simbool van die puntkenmerk wat gebruik word
                              om grondwater te onttrek om watervoorsiening vir landbou
                              te verhoog, op die vergrote illustrasie van blok J1
                              hieronder. Hierdie verskynsel moet 40 mm suidwes van
                              die Broodskraal-nedersetting (V) wees.

                                                                                (2 x 1)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                               15                         DBE/November 2020
                                         SS/NSS

                      (b)   Verduidelik die voordeel van hierdie spesifieke ligging van
                            die puntkenmerk wat in VRAAG 4.3.3(a) geteken is, vir
                            boerdery in die gebied.

                            _______________________________________________

                            _______________________________________________

                            _______________________________________________
                                                                      (1 x 2)             (2)
                                                                                          [15]

                                                                             TOTAAL:      75

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                                     DBE/November 2020
                                     SS/NSS

ROFWERK EN BEREKENINGE

(LET WEL: MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.)

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P1 Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2020-eng/d007d101-dea5-4790-a472-b0b2546c4e08) — Geography · QP · 2020 · Eng
- [Geography P1 Nov 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2020-afr/b585377c-ca9c-4efb-aec3-49e62a127c49) — Geography · QP · 2020 · Afr
- [GEOGRAFIE P2 GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/55a61323-7634-4636-8d3b-14abf69a0a0d) — Geography · QP · 2020 · Afr
- [Geography P2 Nov 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2022-afr/46833cb5-9ee7-4e1b-a135-8b2bb782138f) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [Geography P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2021-afr/836c3a7d-60fb-4355-9c24-f1f8f40b689e) — Geography · QP · 2021 · Afr
- [Geography P2 Nov 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2017-eng/f121e6a2-9e95-45d0-ad3d-b7806172d7e5) — Geography · QP · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography P1 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-english/bd1f5042-1bf6-4063-bb55-02ca7ad72f19) — Memo · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/27e1dff3-4bfc-418a-bfa5-07cebbe45d62) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Geography (English) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-english-june-2024-possible-answers/7e728632-059d-401a-ba75-fd45632f6091) — Memo · 2024 · Eng
- [Gr 12 Geography P1 (English) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p1-english-2024-possible-answers/f6778823-8699-4877-bfdd-c56c292e94c7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
