# Geography Grade 12 P2 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2020-memo-afr-2/24b5da1c-b9cd-4be0-afde-6b8ae89b4813
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2020-memo-afr-2/24b5da1c-b9cd-4be0-afde-6b8ae89b4813)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           SENIOR SERTIFIKAAT/
                      NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                                   GEOGRAFIE V2

                                  NOVEMBER 2020

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 75

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 2                         DBE/November 2020
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

BRONMATERIAAL

1.       'n Uittreksel uit topografiese kaart 2527CA RUSTENBURG (WEST).

2.       Ortofotokaart 2527 CA 15 TLHABANE.

3.       LET WEL: Die bronmateriaal moet deur skole vir eie gebruik ingeneem word.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die ruimtes op die
         voorblad.

2.       Beantwoord ALLE vrae in die ruimtes wat in hierdie vraestel voorsien is.

3.       Jy word van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart 2527CA RUSTENBURG (WEST)
         en 'n ortofotokaart 2527 CA 15 TLHABANE van 'n gedeelte van die
         gekarteerde gebied voorsien.

4.       Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
         eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.

5.       Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle rofwerk
         en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak
         NIE.

6.       Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal
         hiervoor toegeken word.

7.       Dui die maateenheid en kompasrigting in die finale antwoord van berekeninge
         aan, bv. 10 km; 2,1 cm; wes van ware noord.

8.       Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

9.       Jy mag 'n vergrootglas gebruik.

10.      Die gebied wat met ROOI/SWART op die topografiese kaart afgebaken is,
         stel die gebied voor wat deur die ortofotokaart gedek word.

11.      Die volgende Afrikaanse begrippe en hulle Engelse vertalings word op die
         topografiese kaart getoon.

          ENGLISH                           AFRIKAANS
          Diggings                          Uitgrawings
          River                             Rivier
          Cemetery                          Begraafplaas
          Protected Natural Environment     Beskermde Natuurlike Omgewing
          Technical College                 Tegniese Kollege

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                               3                                  DBE/November 2020
                                 SS/NSS – Nasienriglyne

                      ALGEMENE INLIGTING OOR RUSTENBURG

Rustenburg is in 1815 as 'n sentraleplekdorp gestig om steun aan 'n vrugbare
boerderygebied te bied en het sitrusvrugte, tabak, grondboontjies, sonneblomsaad,
mielies, koring en beeste geproduseer. Die gebied het, as gevolg van die gunstige
klimaat, 'n primêre landboustreek met uitgestrekte sitruslandgoedere geword.

Rustenburg is die tuiste van die twee grootste platinummyne ter wêreld en die wêreld
se grootste platinumraffinadery, wat ongeveer 70% van die wêreld se platinum
produseer.

Die uitgestrekte sitruslandgoedere is deesdae konstant besig om te krimp as gevolg
van besoedeling van verhoogde smeltery- en veredelingsprosesse deur die myne.
(Veredeling is wanneer waarde tot die grondstowwe toegevoeg word.)

Rustenburg het 'n gematigde klimaat. Dit het baie warm somers en matige winters. As
gevolg van die hoogte bo seespieël is die somers nie so warm as wat 'n mens dalk
verwag nie. Neerslag kom hoofsaaklik in die somer voor.

                                                                                    N

                                 [Bron: http://en.wikipedia.org/wiki/rustenburg]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                     4                            DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2527CA RUSTENBURG
(WEST) sowel as die ortofotokaart 2527 CA 15 TLHABANE gebaseer. Verskeie opsies
word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf
slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.

1.1     Rustenburg is in ... geleë.

        A      Gauteng
        B      Limpopo                                                                                
        C      die Noordwes                                                                           C
        D      die Vrystaat

1.2     Die kontoerinterval op die ortofotokaart is ... meter.

        A      5
        B      10                                                                                     
        C      20
                                                                                                      A
        D      25

1.3     Die kaartindeks van           die   topografiese   kaart,   suidwes    van    2527CA
        RUSTENBURG, is ...

        A      2527CC.
        B      2526DD.                                                                                
        C      2527AC.
                                                                                                      B
        D      2526BD.

1.4     Die ruitverwysing/koördinate van peilbaken 256 in blok C1 op die topografiese
        kaart is ...

        A      25°34'35"S 27°05'19"O.
        B      27°05'35"S 25°34'19"O.                                                                 
        C      27°05'34"S 25°35'19"O.
                                                                                                      D
        D      25°34'23"S 27°05'33"O.

1.5     Die benaderde afstand vanaf K in blok H10 op die topografiese kaart, langs die
        spoorlyn tot by Rustenburg in 'n suidoostelike rigting is ... km.

        A      1
        B      1,5                                                                                    
        C      2                                                                                      B
        D      2,5

1.6     Stroom L in blok B2 op die topografiese kaart vloei in 'n ... rigting.

        A      suidwestelike
        B      noordelike                                                                             
        C      noordoostelike
                                                                                                      C
        D      suidelike
1.7     Die klimaat van Rustenburg word hoofsaaklik deur ... beïnvloed.
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   5                        DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

        A      hoogte bo seespieël
        B      fronte                                                                          
        C      die oseaan                                                                      A
        D      aspek

1.8     Die ... wind beïnvloed snags die temperatuur van Geelhoutpark (H8) op die
        topografiese kaart.

        A      anabatiese
        B      katabatiese                                                                     
        C      aanlandige
                                                                                               B
        D      aflandige

1.9     Die N4 gaan deur 'n ... in die Magaliesbergreeks.

        A      rug
        B      vallei                                                                          
        C      kloof                                                                           D
        D      poort

1.10    Grondgebruiksone 1 op die ortofotokaart, is die ... sone.

        A      oorgang-
        B      kommersiële                                                                     
        C      residensiële                                                                    D
        D      nywerheid-

1.11    Die fisiese uitbreiding van Rustenburg in 'n westelike rigting word meestal deur
        die ... beperk.

        A      bewerkte landerye
        B      nasionale pad                                                                   
        C      bergreeks
                                                                                               C
        D      waterverskynsels

1.12    Rustenburg is oorspronklik as 'n ... dorp geklassifiseer.

        A      sentraleplek-
        B      gespesialiseerde                                                                
        C      vragbrekings-
                                                                                               A
        D      handel- en vervoer-

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  6                       DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

1.13    Die belangrikste aktiwiteit in die Magaliesberg Beskermde Natuurlike
        Omgewing op die topografiese kaart is deel van die ... sektor.

        A      primêre
        B      sekondêre                                                                     
        C      tersiêre                                                                       C
        D      kwaternêre

1.14    Die verskynsel by 2 op die ortofotokaart is 'n …

        A      industrie.
        B      inkopiesentrum.                                                               
        C      skool.                                                                         C
        D      stasie.

1.15    Die vertikale lugfoto waarvan die ortofotokaart geproduseer is, is tussen ...
        geneem.

        A      06:00 en 07:00
        B      10:00 en 11:00                                                                
        C      14:00 en 15:00                                                                 C
        D      18:00 en 19:00
                                                                             (15 x 1)        [15]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   7                            DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN TEGNIEKE

2.1      Verwys na die voetslaanpad in blokke A5 en B5 op die topografiese kaart.

         2.1.1        Bepaal die 2020 magnetiese peiling (MP) van die voetslaanpad
                      vanaf M na N in blokke A5 en B5 as die opgedateerde (huidige)
                      gemiddelde magnetiese deklinasie (MD) 17°40' wes van ware
                      noord is. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge
                      toegeken word.

                      Formule:
                      Magnetiese peiling = ware peiling + magnetiese deklinasie

                      Magnetiese Peiling : 333º(332° – 334°)+ 17º40' = 350º40' 
                      (speling 349º40' tot 351º40')                             (2 x 1)             (2)

         2.1.2        Verduidelik waarom dit belangrik is om die magnetiese peiling in
                      plaas van die ware peiling te gebruik om rigting op topografiese
                      kaarte te bepaal.

                      Beplande bestemming sal nie bereik word as ware peiling gebruik
                      word nie/ Om die verlangde bestemming te bereik 
                      Die magnetiese noord verander jaarliks 
                      Magnetiese peiling gee die korrekte/akkurate rigting 
                      (ENIGE EEN)                                              (1 x 1)              (1)

2.2      Verwys na die ortofotokaart en beantwoord die vrae oor gradiënt.

         2.2.1        Bepaal die gemiddelde gradiënt van die helling vir 'n vragmotor wat
                      sy vrag (goedere) vanaf die industrieë by 3 (1 160 m bo seevlak)
                      tot by die spoorwegstasie by 4 (1 148 m bo seevlak) op die
                      ortofotokaart sal vervoer. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir
                      berekeninge toegeken word.
                                                                 vertikale interval (VI)
                      Formule: Gemiddelde gradiënt =
                                                              horisontal e ekwivalent (HE)

                     Vertikale interval: 1 160 – 1 148 = 12m

                     Horisontale ekwivalent: 16,4cm x 100 (speling: 16,3 tot 16,9)

                                             1 640  m (speling: 1 630 tot 1 690)

                                                    (korrekte substitusie)

                                                      
                                                     OF
                                       1 : 136,7 (speling: 1 : 135,8 tot 140,8)      (5 x 1)       (5)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                      8                                   DBE/November 2020
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

         2.2.2        Vul die korrekte waardes in vir X en Y in die ruimtes op die diagram
                      hieronder met betrekking tot die antwoord op VRAAG 2.2.1.

                              Y : 1

                                         X : 136,7 (speling: 1 : 135,8 tot 140,8)

                      (As `n kandidaat 'n ander antwoord by X in Vraag 2.2.1 het, maar
                      die antwoord gebruik en korrek in X vervang, moet punte toegeken
                      word vir die konseptuele begrip)                           (2 x 1)                       (2)

         2.2.3        Waarom sal dit vir die vragmotor maklik wees om sy vrag oor die
                      berekende gradiënt te vervoer?

                      Die helling/ gradient is geleidelik                                       (1 x 1)       (1)

2.3      Verwys na die lyn wat vanaf punthoogte 1461 in blok C1 tot by die murasie by
         O in blok C2 op die topografiese kaart geteken is.

         2.3.1        Voltooi die ruwe dwarsdeursnee hieronder vanaf punthoogte 1461
                      in blok C1 tot by die murasie by O in blok C2.

                                                        steil helling

                                                                   geleidelike helling     onder 1340m

                                                                                                 (3 x 1)       (3)

         2.3.2        Is die murasie by O in blok C2 intersigbaar vanaf punthoogte 1461
                      in blok C1? Antwoord JA of NEE). Gee 'n rede vir jou antwoord.

                      Ja OF Nee: Nee 

                      Rede:            Die konvekse helling 
                                       Daar is 'n hinnernis tussen O en die punthoogte
                                       1461
                                                                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  9                         DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         2.3.3        Bereken die vertikale vergroting (VV) van die dwarsdeursnee
                      tussen punthoogte 1461 in blok C1 en die murasie by O in blok C2,
                      indien die vertikale skaal 1 cm verteenwoordig 20 m is.

                      Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                                                         vertikale skaal (VS)
                      Formule: Vertikale vergroting =
                                                        horisontal e skaal (HS)

                                  VS = 1:2000

                                  HS = 1:50 000

                                  VE=              OR          

                                          ×

                                   25 keer
                                                                                  (4 x 1)       (4)
                                                                                                [20]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                                 10                          DBE/November 2020
                                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

3.1       Die temperatuurgrafiek hieronder illustreer die algemene temperatuur-
          verandering gedurende die dag vanaf punthoogte 1614 (P) in blok 6 tot by
          die tegniese kollege (Q) in blok 10 op die topografiese kaart.

                     Temperatuurstyging

                                          6                                                10

         3.1.1                      Die algemene neiging (tendens) van die temperatuurverandering
                                    vanaf P na Q is (stygend/dalend).

                                    Stygend                                                      (1 x 1)       (1)

         3.1.2                      Gee 'n rede vanaf die topografiese kaart om die verskil in
                                    temperatuur by P en Q te verduidelik.

                                    Die beboude gebied by Q absorbeer meer hitte as die natuurlike
                                    gebied by P 
                                    Die natuurlike gebied by P absorbeer minder hitte as die beboude
                                    gebied by Q 
                                    Die gebied by P is hoër geleë dus ervaar dit laer temperature 
                                    (ENIGE EEN)                                                   (1 x 2)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  11                         DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

         3.1.3        Identifiseer en verduidelik EEN strategie wat deur die plaaslike
                      munisipaliteit in blok 10 geïmplementeer kan word.

                         Identifikasie                        Verduideliking

               Groen gordel/              Plante / plantegroei absorbeer baie hitte vir
               Ontspanningsarea/          fotosintese 
               sportsveld                Plantegroei absorbeer baie kweekhuisgasse /
               (daktuine)                 koolstofdioksied

               Reflektiewe kleure verf   Die oppervlak met hoë albedo reflekteer meer
                                          hitte sodat dit koel bly

               Publieke vervoer          Verminder die aantal voertuie 

               Waterbronne               Water verlaag temperatuur 

               Groen energie             Energie-besparingstrategieë bv. solar energie,
                                          biomassa energie 

               Wetgewing              Wette en boetes vir oormatige vrystelling van
                                       besoedeling 
               [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) [ENIGE EEN]                           (1 x 2) (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   12                            DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

3.2      Verwys na die rivierstelsel in blok C7.

         3.2.1        Identifiseer die dreineringspatroon van die rivierstelsel in blok C7.

                      Dendritiese patroon                                            (1 x 1)       (1)

         3.2.2        Noem die onderliggende rotsstruktuur geassosieer met die
                      dreineringspatroon wat in VRAAG 3.2.1 geïdentifiseer is.

                      Uniform-/ homogene-/ soortgelyke weerstandige rotsstrukture
                      [Geen voorbeelde]                                         (1 x 1)             (1)

         3.2.3        Bepaal die stroomorde van die rivierstelsel by punt R.

                     3 de (orde)                                                    (1 x 2)       (2)

3.3      Verwys na die stroom wat suidwaarts in blok G4 vloei.

         3.3.1        In watter stadium van die fluviale siklus is die stroom in blok G4?

                      Bo-loop 
                      (Jeug/ Jongstadium)                                             (1 x 1)       (1)

         3.3.2        Gee EEN bewys uit blok               G4    om    jou   antwoord       op
                      VRAAG 3.3.1 te ondersteun.

                      Kontoerlyne wys na die hoogste waarde wat ŉ steil helling vallei
                      aandui 
                      Magaliesberg/ kontoerlyne na aan mekaar/ steil hellings/
                      bergagtige area
                      Kort, nie-standhoudende riviere/ 1ste orde strome 
                      Reguit strome 
                      Naby die oorsprong 
                      (ENIGE EEN)                                              (1 x 1)              (1)

3.4      Verwys na blokke C10 en G7 op die topografiese kaart.

         3.4.1        Identifiseer die straatplanne (-patrone) by S in blok C10 en by T in
                      blok G7.

                     Straatplan S: Radiaal 

                     Straatplan T: Onreëlmatig                                      (2 x 1)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   13                        DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         3.4.2        Noem TWEE voordele van straatplan (-patroon) T in blok G7.

                      Straatplan T:    Gladde vloei van verkeer/ minder kruisings 
                                       Nie eentonig nie/nie vervelig/ interessante uitleg
                                       van voorstad 
                                       Dit akkomodeer steil hellings 
                                       Spaar tyd 
                                       Spaar brandstof 
                                       Kapings is hier moeiliker 
                                       Minder ongelukke 
                                       Minder padwoede 
                                       Minder geraas-/lugbesoedeling 
                                       Estetiese voorkoms 
                                       (ENIGE TWEE)                               (2 x 1)        (2)

         3.4.3        Gee 'n bewys vanaf die topografiese kaart vir die ontwikkeling van
                      die straatplan (-patroon) by T.

                     Akkomodeer die steil gradiënt/helling                       (1 x 2)       (2)

3.5      Verwys na die mynbou-aktiwiteite van Townlands Platinummyn op die
         ortofotokaart en topografiese kaart.

         3.5.1        Gee EEN rede sigbaar op die topografiese kaart wat aandui dat
                      mynbou by Townlands Platinummyn op groot skaal bedryf word.

                      Dek ŉ groot gebied 
                      Dienslyne 
                      Mynhope 
                      Slykdamme 
                      Kraglyne 
                      Vervoerband 
                      Skagte 
                      Paaie/ spoorlyne 
                      Uitgrawings 
                      Kanale/ pyplyne/ reservoirs 
                      Uitgrawings 
                      (ENIGE EEN)                                                  (1 x 1)       (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 14                         DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         3.5.2        Verduidelik hoe mynbou-aktiwiteite by Townlands Platinummyn 'n
                      omgewingsongeregtigheid in die gebied veroorsaak het.

                     Biodiversiteit word versteur
                     Vermindering/verwydering van natuurlike plantegroei 
                     Toename in gronderosie
                     Die voorkoms van slykdamme 
                     Ekosisteme is versteur 
                     Estetiese versteuring (Geen estetiese skoonheid)
                     Lug-/ water-/ grondbesoedeling/ suurreën neem toe 
                     Geraasbesoedeling neem toe 
                     Suur mynafwatering neem toe 
                     Verhoog die verwoesting van die land / beskadiging / agteruitgang
                     van die land / sinkgate 
                     (ENIGE         EEN-       MOET       `N     GEKWALIFISEERDE
                     ONGEREGTIGHEID WEES)                                       (1 x 2)         (2)

         3.5.3        Bespreek die positiewe invloed wat Townlands Platinummyn op die
                      ekonomiese ontwikkeling van Rustenburg het.

                     Dit verskaf werksgeleenthede vir die omliggende gemeenskap 
                     Dit verskaf/ontwikkel/verbeter die infrastruktuur  (aanvaar ook
                     verskillende tipes infrastruktuur bv. paaie, kraglyne, spoorweg,
                     ens. )
                     Dit bring besigheid en beleggingsgeleenthede na Rustenburg 
                     Uitkringende effek na al die sektore (aanvaar gekwalifiseerde
                     voorbeelde) 
                     Verhoogde verdienstes stimuleer handel in plaaslike markte en
                     verhoog koopkrag 
                     Plaaslike owerhede verbeter dienslewering 
                     Sektorale opleidingsowerhede (SETA) maak vaardigheids-
                     ontwikkeling moontlik vir plaaslike bevolking vir indiensneming in
                     myne 
                     Stygings in buitelandse valuta kan gekoppel word aan
                     beleggings
                     (ENIGE TWEE)                                                (2 x 2)        (4)
                                                                                                [25]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 15                        DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

4.1      KOMPONENTE VAN GIS

         4.1.1        Identifiseer komponente A en B.

                      A: Sagteware 

                      B: Mense/Personeel                                       (2 x 1)       (2)

         4.1.2        Waarom is komponent B belangrik in GIS-prosesse?

                     Mense versamel/ lê vas/ stoor/ manipuleer/ roep op/ analiseer/
                     neem besluite oor geografiese data 
                     [Aanvaar voorbeelde]
                     (ENIGE EEN)                                                (1 x 2)       (2)

4.2      Twee liggings (blokke F10 en H7 op die topografiese kaart) is vir die
         ontwikkeling van 'n nuwe begraafplaas geïdentifiseer. 'n GIS-spesialis is deur
         die plaaslike munisipaliteit aangestel om die beste standplaas vir hierdie
         ontwikkeling voor te stel.

         4.2.1        Watter van die TWEE liggings (blok F10 of blok H7) sal die
                      geskikste vir die ontwikkeling van die nuwe begraafplaas wees?

                      F 10                                                     (1 x 1)       (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  16                         DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

         4.2.2        Identifiseer TWEE datalae wat gebruik kan word om oor die nuwe
                      ligging vir die begraafplaas te besluit.

                      Infrastruktuur 
                      Reliëf/topografie 
                      Dreinering 
                      Grondgebruik 
                      Geologie 
                      Grond 
                      Plantegroei
                      (ENIGE TWEE- GEEN VOORBEELDE WORD AANVAAR) (2 x 1)                         (2)

         4.2.3       Gee 'n rede vir jou keuse van EEN van die datalae wat in
                     VRAAG 4.2.2 geïdentifiseer is.

LINK                  Infrastruktuur: Maklike toegang tot die begraafplaas 
                      Reliëf: Gelyke grond maak dit makliker en goedkoper om grafte te
                             grawe 
                      Dreinering: Toegang tot watertoevoer /Vlak van die watertafel 
                      Grondgebruik: Weg van die areas wat geraas kan maak/ om die
                      versoenbaarheid met die omgewing te bepaal
                      Geologie: Stabiliteit van area 
                      Grond: Sagte, diep grond maak dit maklik om grafte te grawe 
                      Plantegroei: Gebrek aan natuurlike plantegroei 
                      (ENIGE EEN)                                                (1 x 2)         (2)

4.3      Verwys na blok J1 op die topografiese kaart.

         4.3.1        Wat is vektordata?

                      Vektordata is wanneer ruimtelike verskynsels deur punte, lyne en
                      poligone (areas) voorgestel word 
                      (KONSEP)                                                  (1 x 1)           (1)

         4.3.2        Gee EEN natuurlike lynverskynsel wat die boer gebruik het om die
                      standplaas van die bewerkte grond in blok J1 te bepaal.

                      Rivier/nie-standhoudende rivier/standhoudende rivier/stroom 
                                                                                  (1 x 1)         (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 17                          DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         4.3.3        Landbouaktiwiteite in blok J1 op die topografiese kaart is beperk
                      langs die rivier.

                      (a)    Teken die simbool van die puntkenmerk wat gebruik word
                             om grondwater te onttrek om watervoorsiening vir landbou
                             te verhoog, op die vergrote illustrasie van blok J1
                             hieronder. Hierdie verskynsel moet 40 mm suidwes van die
                             Broodskraal-nedersetting (V) wees.

                                                             x

                             1 punt vir die simbool
                             1 punt vir die ligging (die sirkel dui die aanvaarde speling
                             aan)                                                 (2 x 1)    (2)

                      (b)    Verduidelik die voordeel van hierdie spesifieke ligging van
                             die puntkenmerk wat in VRAAG 4.3.3(a) geteken is, vir
                             boerdery in die gebied.

                             Bewerking kan weg vanaf die rivier plaasvind 
                             Dit is sentraal vir toegang tot water toevoer 
                             Die watertafel is naby die oppervlak, dus konstante water-
                             toevoer 
                             Bewerkte landerye kan uitbrei 
                             (ENIGE TWEE)                                         (1 x 2)    (2)
                                                                                             [15]

                                                                               TOTAAL:       75

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P1 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2020-memo-eng-2/4c59a80f-eefb-4b65-9ca9-51658f6452b0) — Geography · Memo · 2020 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR12 SEPT 2020 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr12-sept-2020-english/1446b8af-f9eb-47bd-bf4b-728b36d8b686) — Geography · Memo · 2020 · Eng
- [Geography P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2019-memo-afr/10542b9b-f976-49f5-ac40-6c614f7c9714) — Geography · Memo · 2019 · Afr
- [Geography P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2016-memo-eng/9dde3cb5-b83e-497e-bc62-612e245f442a) — Geography · Memo · 2016 · Eng
- [Geography P2 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2014-memo-afr/bc703aa9-2752-416b-b4e1-a2861f77d21d) — Geography · Memo · 2014 · Afr
- [Geography P1 Nov 2020 Annexure Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2020-annexure-afr/bb43ac36-9842-4403-b526-e02bda78c8dc) — Geography · Addendum · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
