# Geography Grade 12 P2 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2022-mg-afr/3ab9963f-a7ef-4814-9957-b6f058ac6ba5
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2022-mg-afr/3ab9963f-a7ef-4814-9957-b6f058ac6ba5)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                   GEOGRAFIE V2

                                  NOVEMBER 2022
                                     GRAAD 12
                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                2                           DBE/November 2022
                                     NSS– Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS

1.1    1.1.1    A (1)

       1.1.2    B (1)

       1.1.3    A (1)

       1.1.4    D (1)

       1.1.5    B (1)

       1.1.6    C (1)

       1.1.7    A (1)

       1.1.8    D (1)                                                           (8 x 1)    (8)

1.2    1.2.1    Y (1)

       1.2.2    Z (1)

       1.2.3    Z (1)

       1.2.4    Y (1)

       1.2.5    Y (1)

       1.2.6    Z (1)

       1.2.7    Y (1)                                                           (7 x 1)    (7)

1.3.   1.3.1    Beleid om gelyke verdeling en toegang tot grond teweeg te bring (2)
                [KONSEP]                                                       (1 x 2)     (2)

       1.3.2    Skep bates vir die armes (1)
                Stabiliseer verhoudings (1)
                Bevorder ontwikkeling (1)
                [ENIGE EEN]                                                      (1 x 1) (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 3                           DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

      1.3.3     (a) Begrotings/fondse moet toeganklik wees (2)
                    Wettige skikkings moet gesluit word (2)
                    [ENIGE EEN]                                                  (1 x 2) (2)

                (b) Skud van hande (2)
                    Daar is geen bakleiery nie (2)
                    Vreedsame omgewing (2)
                    [ENIGE EEN]                                                 (1 x 2)    (2)

      1.3.4     Gebrek aan kennis aangaande die grondhervormingsproses (2)
                Armoede/Verlies aan inkomste om die vergaderings by te woon (2)
                Gebrek aan geskikte dokumentasie (2)
                Gewillige verkoper/koper klousule (2)
                Wettige prosesse is duur (2)
                Beperkte begrotings van die regering (2)
                Regering kan nie lenings verskaf nie (2)
                Regering kan nie gereedskap verskaf nie (2)
                Opleiding van boere is duur (2)
                [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 2)       (4)

      1.3.5     Die verandering na kommersiële boerdery sal meer werksgeleenthede
                skep (2)
                Toename in voedselproduksie sal armoede verminder (2)
                Werksgeleenthede sal armoede verminder (2)
                Daar sal meer versoening tussen landelike gemeenskappe wees wat
                stabiliteit teweeg sal bring (2)
                Beter dienste sal bydrae tot 'n beter lewenstandaard (2)
                Familie-eenhede sal nie gebreek word nie as gevolg van 'n afname in
                landelike-stedelike migrasie (2)
                [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 2) (4)

1.4   1.4.1     Hoë geboue (1)
                Hoë digtheid van geboue (1)
                [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 1)    (2)

      1.4.2     SSK (1)                                                         (1 x 1)    (1)

      1.4.3     Neem toe (2)                                                    (1 x 2)    (2)

      1.4.4     Dit is die toekomstige uitbreiding van die SSK (indringing en opvolging)
                                                                                      (2)
                Huiseienaars kan steeds hoë pryse vir vervalle eiendom bekom (2)
                Huiseienaars in die oorgangsone is huiwerig om op te knap (2)
                [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 4                               DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

      1.4.5     Meer toeganklik (2)
                Hul is geleë in gebiede waar bevolking dig is (markte) (2)
                Langs hoofpaaie met konstante vloei van verkeer (2)
                Laer grondwaarde (2)
                Laer huurkostes (2)
                Moderne/nuwe geboue (2)
                Meer parkeerplek (2)
                Minder besoedeling (2)
                Minder misdaad (2)
                [ENIGE DRIE]                                                        (3 x 2) (6)

1.5   1.5.1     'n Nedersetting met beperkte beplanning en infrastruktuur (2)
                Geen formele eienaarskap van die grond nie (2)
                Grond word onwettig bewoon (2)
                'n Informele struktuur met verskillende boumateriale (2)
                [ENIGE EEN]                                                         (1 x 2)    (2)

      1.5.2     ''Snelle verstedeliking'' (1)
                ''regering se onbevoegdheid om voldoende formele behuising te
                verskaf ''(1)
                [ENIGE EEN]                                            (1 x 1) (1)

      1.5.3     Geleë naby waterbronne bv. riviere (2)
                In lae-liggende areas (2)
                Beperkte basiese geriewe en infrastruktuur (2)
                Swak dreinering/stormwatersisteme (2)
                [ENIGE EEN]                                                         (1 x 2)    (2)

      1.5.4     Beperkte toeganklikheid tot informele nedersettings (2)
                Neem langer om informele nedersettings in tye van nood te bereik (2)
                [ENIGE EEN]                                                    (1 x 2)         (2)

      1.5.5     Informele nedersettings moet op hoër liggende grond hervestig word(2)
                Geskikte dienste moet aan informele nedersettings verskaf word (2)
                'n Effektiewe dreineersisteem moet geïnstalleer word (2)
                Verskaf sterker boumateriaal (2)
                Verskaf lae-koste behuising (2)
                Verskaf beter infrastrukture (2)
                Toegang tot beter nooddienste (2)
                [ENIGE VIER]                                                   (4 x 2)
                                                                                               (8)
                                                                                              [60]
                                                                                               [60]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  5                        DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: EKONOMIESE GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA

2.1    2.1.1    B (1)

       2.1.2    B (1)

       2.1.3    D (1)

       2.1.4    A (1)

       2.1.5    B (1)

       2.1.6    D (1)

       2.1.7    C (1)

       2.1.8    B (1)                                                             (8 x 1)    (8)

2.2    2.2.1    Markgeoriënteerde nywerhede (1)

       2.2.2    Brugnywerhede (1)

       2.2.3    Swaar nywerhede (1)

       2.2.4    Onafhanklike/Ongebonde nywerhede (1)

       2.2.5    Ligte nywerhede (1)

       2.2.6    Grondstofgeoriënteerde nywerhede (1)

       2.2.7    Alomteenwoordige nywerhede (1)                                    (7 x 1)    (7)

2.3.   2.3.1    Wanneer voedsame kos toeganklik is vir die mense van die land (2)
                [KONSEP]                                                     (1 x 2)         (2)

       2.3.2    23,6% (1)                                                         (1 x 1)    (1)

       2.3.3    Om voedselsekerheid van verskillende lande te vergelyk (2)        (1 x 2) (2)

       2.3.4    Mense was nie in staat om te werk nie, wat voedselproduksie
                verminder het (2)
                As gevolg van werkloosheid, kon mense nie kos koop nie (2)
                Grense was gesluit en lande kon nie kos invoer nie (2)
                [ENIGE EEN]                                                (1 x 2) (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 6                          DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

      2.3.5     Insentiewe kan die produktiwiteit op plase laat toeneem (2)
                Tegniese bystand vir kleinskaalse boere sal produktiwiteit laat
                toeneem (2)
                Verskaffing van moderne plaasgereedskap sal produktiwiteit
                verhoog (2)
                Moedig (insentiewe) bestaansboere aan (gefragmenteerde land) om
                kommersiële boerdery te beoefen (2)
                Aansporings vir koöperatiewe boerdery sal verskeidenheid en
                hoeveelhede van produkte laat toeneem (2)
                Navorsing oor die verskeidenheid boerderypraktyke sal produksie
                verhoog (2)
                Grondhervormingsprogramme behoort geprioritiseer te word sodat
                meer mense toegang tot boerdery het (2)
                Subsidies aan boere met die verskaffing van geneties gemodifiseerde
                (GM) gewasse wat die produksie van gewasse sal verseker (2)
                Programme om boere se vaardighede te verbeter sal effektiewe
                boerdery verseker en beskermd die grond (2)
                Toegang tot pesdoders en insekdoders verbeter en verseker hoër
                kwaliteit gewasse (2)
                [ENIGE VIER]                                                    (4 x 2) (8)

2.4   2.4.1     Afname (1)                                                     (1 x 1)    (1)

      2.4.2     101 (1)                                                        (1 x 1) (1)

      2.4.3     China (1)                                                      (1 x 1)    (1)

      2.4.4     Witwatersrand het die grootste goudrifafsetting (2)
                Goudafsettings nader aan die oppervlakte (2)
                Laer geotermiese gradiënt (2)
                Goudreserwes is van hoë kwaliteit (2)
                [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2)    (4)

      2.4.5     Opstande (2)
                Arbeidsdispute (2)
                Afname in beleggings in myne van die buiteland (2)
                Sommige myne moes permanent sluit (2)
                Hoë getal onbekwame myners (2)
                Dreiging van nasionalisering (2)
                Kragonderbrekings (beurtkrag) (2)
                [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                 7                            DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

      2.4.6     'n Toename in werkloosheid sal koopkrag verlaag (2)
                Verminderde markte en winste van besighede sal afneem (2)
                Minder belasting word aan die regering betaal wat begrotings vir die
                ontwikkeling van infrastruktuur sal verminder (2)
                Afname in die veelvuldige effek wat daartoe lei dat alle sektore van die
                ekonomie in die land beïnvloed word (2)
                Afname in die buitelandse valuta as gevolg van minder gouduitvoere
                wat ekonomiese resessie veroorsaak (2)
                Sommige myne word gedwing om toe te maak wat die BBP van die
                land verlaag (2)
                [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 2)    (4)

2.5   2.5.1     Doelgerigte nywerheidslandgoed/-area wat werksgeleenthede en
                uitvoere aanmoedig, naby belangrike vervoerroetes met internasionale
                verbindings (2)
                [KONSEP]                                                      (1 x 2)        (2)

      2.5.2     Dit is die grootste groenveldlughawe-ontwikkeling (1)             (1 x 1) (1)

      2.5.3     Hawe (1)
                N2 (1)
                King Shaka (Internasionale Lughawe) (1)
                [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 1)    (2)

      2.5.4     Toegang tot verbeterde telekommunikasiedienste (2)
                Beskikbare infrastruktuur (2)
                Lughawe verskaf die nywerhede toegang tot                 plaaslike    en
                internasionale markte (2)
                Toegang tot kragtoevoer (2)
                Damme verseker 'n oorvloed water (2)
                [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 2)    (4)

      2.5.5     'n Verskeidenheid nywerhede stel werkers aan 'n verskeidenheid
                vaardighede bloot (2)
                Tegniese spesialiste van ander lande sal vaardighede na die plaaslike
                bevolking oordra (2)
                Plaaslike arbeid sal Vierde industriële rewolusie-vaardighede vereis
                wat hul op hoogte sal hou met die mees onlangse tegniese
                ontwikkeling (2)
                Die sukses van die Dube-handelshawe NOS sal 'n meer
                permanente/stabiele arbeidsmag verseker (2)
                [ENIGE DRIE]                                                  (3 x 2) (6)
                                                                                      [60]

                                                                TOTAAL AFDELING A: 120

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                   8                             DBE/November 2022
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 3

3.1             KAARTVAARDIGHEDE EN BEWERKINGS

      3.1.1     5m (1)                                                                  (1 x 1)    (1)

      3.1.2     D (1)                                                                   (1 x 1)    (1)

      3.1.3     (a) 29 (1)°
                (b) 04 (1)' 47 (45ʹʹ – 49ʹʹ) (1)                                        (3 x 1) (3)

      3.1.4          Formule: Gradiënt = Vertikale Interval (VI)
                                      Horisontale Ekwivalent (HE)

                                   HE = 4,5(1) cm x 500 m = 2250 (1) m
                                        (speling: 4,4-4,6 cm x 500 = 2200- 2300)

                                       =    39     (1) (vir korrekte vervanging)
                                           2250

                                       = 1 : 57,69 (1) (speling: 1:56,41 – 1: 58,97) (4 x 1) (4)

      3.1.5     Meer geleidelik (1)                                                     (1 x 1)    (1)

3.2   KAARTINTERPRETASIE

      3.2.1     Verspreid (1)                                                           (1 x 1)    (1)

      3.2.2     Gelyke grond (1)
                Langs die rivier (1)
                Vrugbare grond (1)
                [ENIGE EEN]                                                             (1 x 1)    (1)

      3.2.3     Lae (inkomste) (1)                                                       (1 x 1) (1)

      3.2.4     Klein standplase/huise (2)
                Lae-koste behuising/HOP-huisprojek (2)
                Huise met ooreenstemmende ontwerp (2)
                Hoë digtheid (2)
                Bewys van agterplaashutjies (shacks) (2)
                [ENIGE EEN]                                                             (1 x 2)    (2)

      3.2.5     Kontoerlyne is na aan mekaar (1)                                         (1 x 1) (1)

      3.2.6     Dit het tot 'n onreëlmatige straatpatroon gelei (2)                     (1 x 2)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2                                  9                          DBE/November 2022
                                       NSS– Nasienriglyne

      3.2.7     Toegang tot paaie (1)
                Beskikbare arbeid (1)
                Maklike toegang tot markte (1)
                Naby aan lughawe (1)
                [ENIGE EEN]                                                     (1 x 1)   (1)

      3.2.8     Verskaffing van water (1)
                Toerisme/ontspanningsaktiwiteite (1)
                [ENIGE EEN]                                                     (1 x 1)   (1)

      3.2.9     Verskaffing van water
                Water sal nywerheidsontwikkeling aanmoedig (2)
                Water sal landbou aanmoedig (2)

                Toerisme/Ontspanning
                Ontspanningsaktiwiteite sal plaaslike mense en toeriste lok (2)
                Veelvuldige effek (2)
                [ENIGE EEN- MOET MET DIE ANTWOORD IN VRAAG 3.2.8
                VERBAND HOU]                                                    (1 x 2) (2)

3.3   GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

      3.3.1     (a) Bewerkte landerye (1)

                (b) Rivier (1)                                                  (2 x 1)   (2)

      3.3.2     Vektor (1)                                                      (1 x 1)   (1)

      3.3.3     (a) Bome op die oewer van die rivier (1)
                    Oop stuk land tussen die rivier en die nywerhede/bewerkte
                    landery (1)
                    [ENIGE EEN]                                                 (1 x 1)   (1)

                (b) Voorkom besoedeling van die rivier deur die nywerhede (2)
                    Beperk besoedelingstowwe (aanvaar voorbeelde) van die
                    bewerkte landerye om in die rivier te beland (2)
                    [ENIGE EEN]                                                 (1 x 2)   (2)

      3.3.4     (a) Kind Shaka Internasionale Lughawe (1)                       (1 x 1) (1)

                (b) Die gradiënt/grond is geleidelik. (1)                       (1 x 1) (1)

                                                               TOTAAL AFDELING B: 30
                                                                   GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P2 Nov 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2022-afr/46833cb5-9ee7-4e1b-a135-8b2bb782138f) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 English final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-english-final/57ac52ac-ffc4-4d97-8460-a4cc10495c09) — Geography · Memo · 2022 · Eng
- [Geography P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2019-memo-afr/10542b9b-f976-49f5-ac40-6c614f7c9714) — Geography · Memo · 2019 · Afr
- [Geography P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2016-memo-eng/9dde3cb5-b83e-497e-bc62-612e245f442a) — Geography · Memo · 2016 · Eng
- [Geography P2 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2014-memo-afr/bc703aa9-2752-416b-b4e1-a2861f77d21d) — Geography · Memo · 2014 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
