# Geography Grade 12 P2 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2024-mg-afr/eb4d6354-41d8-417e-9e8e-2b810f96bf51
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2024-mg-afr/eb4d6354-41d8-417e-9e8e-2b810f96bf51)

## About this document

Geography · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                   GEOGRAFIE V2

                                  NASIENRIGLYNE

                                  NOVEMBER 2024

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Geografie/V2                                 2                            DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

NASIENBEGINSELS VIR GEOGRAFIE- NSS NOVEMBER 2024 EN NSS/SC JUNIE 2025

Die volgende nasienbeginsels is ontwikkel om nasien in alle provinsies te standaardiseer.

MERK
•    ALLE vrae MOET gemerk word, ongeag of dit korrek of verkeerd is
•    Waar die maksimum punte vir 'n spesifieke vraag toegeken is, plaas 'n      M
     oor die res van die teks om aan te dui dat die maksimum punte behaal is.
•    Waar `n korrekte feit meer as een keer gegee word in `n spesifieke respons
•    'n Duidelike, netjiese regmerkie moet gebruik word: ✓                       R
     o As EEN punt toegeken word, moet EEN regmerkie gebruik word: ✓
     o As TWEE punte toegeken word, moet TWEE regmerkies gebruik word: ✓✓
     o Die regmerkie moet geplaas word by die FEIT waar 'n punt toegeken word
     o Regmerkies moet KLEIN gehou word, aangesien verskillende lae moderering kan
         plaasvind
•    Verkeerde antwoorde moet met 'n duidelike, netjiese kruis gemerk word: 
     o Gebruik MEER as een kruisie oor 'n paragraaf/besprekingstylvrae om aan te dui dat
         alle feite oorweeg is
     o MOENIE 'n streep deur 'n verkeerde antwoord trek nie
     o MOENIE die verkeerde feite onderstreep nie

Vir die volgende aksiewoorde is EEN-woord antwoorde aanvaarbaar: lys, noem, identifiseer
Vir die volgende aksiewoorde moet 'n VOLLEDIGE sin geskryf word: beskryf, verduidelik,
evalueer, ontleed, Stel voor, onderskei, definieer, bespreek, waarom, hoe
Die volgende aksiewoorde moet binne sy konteks gelees word om te bepaal of 'n EEN-woord
antwoord of VOLLE sin vereis word: verskaf, wat, tabuleer en gee

TOTAAL EN OORDRAG VAN PUNTE

 • Elke subvraag moet opgetel word
      o Vrae in Afdeling A het vyf onderafdelings, dus vyf sub-totale per vraag word vereis.
          Afdeling B het drie onderafdelings en drie subtotale.
      o Onderafdelingtotale moet in die regterkantse kantlyn geskryf moet word en
          onderstreep moet
      o Subtotale moet leesbaar geskryf word
      o Laat ruimte om gemodereerde punte op verskillende vlakke in te skryf
•     Tel subtotale op en dra totaal oor aan die linker boonste kantlyn langs die vraagnommer
•     Oordrag totaal na omslag van antwoordboek

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Geografie/V2                                  3                           DBE/November 2024
                                           NSS – Nasienriglyne

30    VRAAG 1

      1.1.1    A (Suid-Atlantiese Hoog) (1) ✓
      1.1.2    B (Kalahari High) (1) ✓
      1.1.3    B (Suid-Indiese) (1)                                                                 2

      1.2.1    Smeltende sneeu ✓
      1.2.2    Mond 
      1.2.3    Derde orde ✓                                                                          2

      1.3.1    Katabatiese 
      1.3.2    1 kom gedurende die dag voor terwyl 2 snags voorkom ✓✓

      1.3.3    Koue lug rol af in✓✓
                                  die vallei en vorm 'n inversie

                                                          Lug vloei teen die
                                                          helling af ✓✓
                                                                                                     6

      1.4.1    Vorm van voorste konkaaf 
               Steil helling van front ✓

      1.4.2    Warm lug ondergrawe die koue lug 
                                              ✓✓                                      ✓✓
      1.4.3    Lug agter die kouefront is kouer as die lug voor. Koue lug beweeg vinniger as
               warm lug voor dit. Koue front haal die warm voorkant in.✓✓                            7

      1.5.1    (a) 'n Rivier wat net heeljaar vloei 

               (b) Die rivier kanaal is wyd 
                          ✓✓                  ✓✓
               (c) Gereeldheid van reënval en die grondtipe waaroor die strome vloei.
                   Reënval kom gereeld voor R
      1.5.2    Gauteng en die Oos-Kaap
                   ✓                  
      1.5.3    Die koste van voedselproduksie sal toeneem, want dit is duur om gesuiwerde
                                                    ✓✓
               water te koop. Boere sal meer chemikalieë moet koop om water te suiwer.
                                                            ✓✓verhoog. Dit sal duur wees om
               Chemikalieë kos baie en dit sal produksiekoste
                                                                     ✓✓Hierdie koste sal by
               water te suiwer vir gebruik in elektrisiteitsopwekking.
               elektrisiteitspryse ingesluit word. Koste sal die prys van elektrisiteit tydens
                                                  M
               produksie verhoog. Daar sal minder skoon water wees om hidro-elektrisiteit op         13
               te wek.

     Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Geografie/V2                                           4                        DBE/November 2024
                                               NSS – Nasienriglyne

 AFDELING A: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS EN EKONOMIESE
             GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA:
 VRAAG 1:                     LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS
 1.1   1.1.1            Z (1)

       1.1.2            Z (1)

       1.1.3            Y (1)

       1.1.4            Z (1)

       1.1.5            Y (1)

       1.1.6            Y (1)

       1.1.7            Y (1)

       1.1.8            Y/Z (1)                                                            (8 x 1)     (8)

 1.2   1.2.1            C (1)

       1.2.2            D (1)

       1.2.3            B (1)

       1.2.4            A (1)

       1.2.5            B (1)

       1.2.6            C (1)

       1.2.7            A (1)                                                              (7 x 1)     (7)

 1.3           1.3.1           Beweging van mense van landelike na stedelike gebiede (2)
               Definisie       [KONSEP]                                                  (1 x 2)       (2)
               Landelike-
               Stedelike
               migrasie        INSTRUKSIE VIR DEEL NASIEN
                               Beweging van mense van landelike gebied (1)

               1.3.2           landelike (1)                                                (1 x 1)    (1)

               1.3.3           Mense het geen/lae inkomste verdien nie (2)
               Hoe
               werkloosheid    Hulle kan nie basiese dienste bekostig nie (aanvaar voorbeelde)
               tot neiging
               armoedvlak
                                                                                             (2)
               ke bydra ?      [ENIGE EEN]                                                (1 x 2)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Geografie/V2                                        5                          DBE/November 2024
                                            NSS – Nasienriglyne

               1.3.4         Geboortesyfer neem af (2)
               Hoe het       Verouderende bevolking (2)
               beweging
               v jong vol    Ontwrigting van gesinseenhede (aanvaar voorbeelde) (2)
               wassenes      Toename in armoede (2)
               na stede
               negatiewe     Toename in werkloosheid (2)
               maatskapli    Afname in (toegang tot) dienste (aanvaar voorbeelde) (2)
               ke impak
               op landelik   Lewenstandaard daal (aanvaar voorbeelde) (2)
               gemeen        Ouer/jonger gemeenskapslede wat kwesbaar is vir sosiale euwels
               skappe?
                             (aanvaar voorbeelde) (2)
                             Geslagstruktuurveranderinge (2)
                             Lewenskwaliteit neem af (aanvaar voorbeelde) (2)
                             Brein kwyn soos vaardige mense landelike gebied verlaat (2)
                             Verlies van gemeenskapsidentiteit (2)
                              [ENIGE TWEE]                                               (2 x 2)       (4)

          1.3.5              Skep geleenthede vir beleggings (aanvaar voorbeelde) (2)
          Stel               Verhoog werksgeleenthede (aanvaar voorbeelde) (2)
          strategiee in
          landelike          Vaardigheidsontwikkelingsprogramme (aanvaar voorbeelde) (2)
          gebiede om         Bevorder entrepreneurskap (2)
          beweging
          van      jong      Ontwikkel gemeenskapsprojekte (2)
          volwassenes        Maak dienste meer toeganklik (aanvaar voorbeelde) (2)
          na stedelike
          gebiede te         Verbeter die kwaliteit van dienste (aanvaar voorbeelde) (2)
          verminder          Verbeter infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2)
                             Verhoog ontspannings-/kulturele aktiwiteite (aanvaar voorbeelde)
                             (2)
                             Subsidieer onderwys (2)
                             Grondhervormingsprogramme (aanvaar voorbeelde) (2)
                             Jong boere ontvang finansiële bystand (aanvaar voorbeelde) (2)
                             Verskaf markverwante salarisse/bonusse (aanvaar voorbeelde) (2)
                             [ENIGE DRIE]                                                (3 x 2)      (6)

 1.4      1.4.1              Sy-aansig van 'n stedelike gebied (2)
          Definisie          [KONSEP]                                                      (1 x 2)     (2)
          stedelike
          profiel
                             INSTRUKSIES VIR DEEL MERK
                             Sy-aansig (1)

           1.4.2             Hoogte van geboue neem af (1)
           Kommentar
           op hoogte v       Hoogte van geboue neem toe na die SSG (1)
           geboue
           SSG
                       in
                       in
                             Geboue is hoër in die SSG/laer in die landelik-stedelike
           vergelyking       oorgangsone (1)
           met       L-S
           oorgangsone       [ENIGE EEN]                                      (1 x 1)                 (1)

           1.4.3             Gelei tot hoë gebou digtheid (2)                              (1 x 2)    (2)
           Hoe       aan
           vraag      na
           grond
           geboudigtheid
           beinvloed
           het.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Geografie/V2                                       6                          DBE/November 2024
                                           NSS – Nasienriglyne

           1.4.4            Gekenmerk deur gemengde grondgebruik (2)
           Waarom      is
           beide
                            Inval en opvolging (aanvaar voorbeelde) (2)
           oorgangsone
           en        L-S
                            Stedelike vernuwing vind plaas (2)
           oorgangsone      Stedelike uitbreiding/stedelike verspreiding vind plaas (aanvaar
           as sone van
           verandering?     voorbeelde) (2)
                            [ENIGE TWEE]                                              (2 x 2)       (4)

           1.4.5            Grond is goedkoper (2)
           Stel             Beskikbare grond (2)
           ekonomies
           redes voor       Toeganklike mark (2)
           waarom           Verlaagde vervoerkoste (aanvaar voorbeelde) (2)
           L-S
           oorgangson       Toeganklike vervoerinfrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2)
           e                Minder kostes aangegaan weens minder misdaad (aanvaar
           aantreklike
           ligging vir      voorbeelde) (2)
           kommersiel       Toegang tot grondstowwe (2)
           e akt is.
                            [ENIGE DRIE]                                               (3 x 2)      (6)

 1.5       1.5.1            Bou strukture op grond wat mense nie wettig bewoon nie (2)
           Definisie-       (Aanvaar hutte wat met verskillende boumateriaal op 'n oop stuk
           informele
           nedersetting     grond opgeslaan word/tydelike/onbeplande nedersettings/geen
                            basiese dienste) (2)
                            [KONSEP]                                                   (1 x 2)      (2)

           1.5.2            Gebrek aan basiese dienste (1)
           Gee     EEN
           faktor – uit     Besoedeling (1)
           treksel
           negatiewe
                      w     Oorbevolking (1)
           impak     op     Swak afvalbestuur (1)
           gesondheid
           het              [ENIGE EEN]                                                (1 x 1)      (1)

           1.5.3            Munisipale begrotings kan nie tred hou met die toenemende vraag
           Verduidelik      nie (2)
           TWEE
           ekonomiese       Hoë vlakke van werkloosheid/laer lone (2)
           redes     vir
           toename in
                            Hoë vlakke van armoede (2)
           informele        Onbekostigbare formele behuising/huur (2)
           ndst
                            Moeilik om finansiële bystand te verkry (aanvaar voorbeelde) (2)
                            Hoë rentekoerse (2)
                            Goedkoper om te huur/bou (aanvaar voorbeelde) (2)
                            Nabyheid aan werk (2)
                            [ENIGE TWEE]                                                (2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Geografie/V2                                      7                           DBE/November 2024
                                          NSS – Nasienriglyne

           1.5.4          Verbeterde dienste (aanvaar voorbeelde) verbeter lewenskwaliteit
           PARAGRAAF
                                                                                             (2)
           Verduidelik    Meer fasiliteite (aanvaar voorbeelde) gebou vir groter gerief (2)
           hoe opgra
           dering     v   Verbeterde vervoerinfrastruktuur sal omliggende gebiede verbind
           informele      om toeganklikheid moontlik te maak (aanvaar voorbeelde) (2)
           ndst      `n
           positiewe      Opgradeerde infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) verbeter
           maatskaplik    lewenskwaliteit (2)
           e impak op
           mense     in   Beter toegang tot ontspanningsfasiliteite (aanvaar voorbeelde) om
           die ndst het   lewenskwaliteit te verbeter (2)
           F+K
                          Gemeenskapsnetwerke (aanvaar voorbeelde) word bewaar en
                          verlaag vlakke van misdaad (2)
                          Estetika/gesonder omgewing (aanvaar voorbeelde) verbeter
                          lewensverwagting (2)
                          Die bou van sosiale kohesie sal 'n gevoel skep dat hul aan `n
                          gemeenskap behoort (2)
                          Leer plaaslike inwoners nuwe vaardighede (aanvaar voorbeelde)
                          wat werk kan verseker (2)
                          Aanstelling van plaaslike mense skep werksgeleenthede (2)
                          [ENIGE VIER]                                                   (4 x 2)     (8)

                          INSTRUKSIES VIR DEEL NASIEN
                          Verbeterde dienste (aanvaar voorbeelde) (1)
                          Meer fasiliteite (aanvaar voorbeelde) (1)
                          Verbeterde vervoerinfrastruktuur (aanvaar voorbeelde)(1)
                          Opgradeerde infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (1)
                          Beter toegang tot ontspanningsfasiliteite (aanvaar voorbeelde) (1)
                          Gemeenskapsnetwerke (aanvaar voorbeelde) word bewaar (1)
                          Estetika/gesonder omgewing (aanvaar voorbeelde) (1)
                          Bou sosiale kohesie(1)
                          Plaaslike inwoners sal nuwe vaardighede aanleer (aanvaar
                          voorbeelde) (1)
                          Aanstelling van plaaslike mense (1)
                          [MAKSIMUM VAN VIER PUNTE]
                                                                                                     [60]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Geografie/V2                                      8                          DBE/November 2024
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: EKONOMIESE GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA
 2.1       2.1.1          A (1)

           2.1.2          D (1)
           2.1.3          D (1)
           2.1.4          B (1)
           2.1.5          A (1)
           2.1.6          C (1)
           2.1.7          C (1)
           2.1.8          B (1)                                                        (8 x 1)     (8)
 2.2       2.2.1          Y (1)
           2.2.2          Y (1)
           2.2.3          Z (1)
           2.2.4          Y (1)
           2.2.5          Z (1)
           2.2.6          Y (1)
           2.2.7          Z (1)                                                        (7 x 1)     (7)
 2.3       2.3.1          (R)250 (miljard) (1)                                          (1 x 1)    (1)
           2.3.2          Daar is 'n opwaartse/toenemende/positiewe neiging (1)
           Neiging        (Aanvaar getalle wat `n verhoging in uitvoere toon) (1)       (1 x 1)    (1)
           2.3.3          Tussen 2021 en 2022 (1)                                       (1 x 1)    (1)
           2.3.4          Uitputting van steenkool (2)
           Gee EEN        Ekonomiese resessie (aanvaar voorbeelde) (2)
           rede     vir
           klein aantal   Impak van siekte/pandemie (aanvaar voorbeelde) (2)
           werkers        Moontlike stakings/opstande (aanvaar voorbeelde)(2)
                          Toename in meganisasie (2)
                          Dreigemente van nasionalisering (aanvaar voorbeelde)(2)
                          Gebruik van omgewingsvriendelike energiebronne/ verminderde
                          vraag na steenkool (aanvaar voorbeelde) (2)
                          Beurtkrag (2)
                          Mynongelukke (2)
                          [ENIGE EEN]                                             (1 x 2)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Geografie/V2                                        9                           DBE/November 2024
                                            NSS – Nasienriglyne

           2.3.5             Daar sal meer gereelde beurtkrag/kragvermindering wees (2)
           Verduielik
           negatiewe
                             Daar sal 'n groter vraag as aanbod wees (2)
           impak
           afname
                      van
                        in
                             Die koste van elektrisiteit sal toeneem (aanvaar voorbeelde) (2)
           hoëgehalte        Belê in alternatiewe bronne van hernubare energie (2)
           steenkool vir
           toekomstig        Laer kwaliteit steenkool sal gebruik moet word (2)
           voorsiening
           van krag
                             Lei tot stilstand/instandhouding van kragstasies (2)
                             Duur om in alternatiewe energiebronne te belê (aanvaar
                             voorbeelde) (2)
                             [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 2)     (4)

           2.3.6             Dit skep werksgeleenthede wat sodoende afhanklikheid van die
           Verduidelik       regering verminder/ die koopkrag van mense verhoog (2)
           waarom
           steenkool         Vermenigvuldigingseffek stimuleer ander nywerhede wat die
           bedryf nb is      ekonomie laat groei (2)
           vir
           ekonomie          Steenkoolmynbou dra by tot die BBP wat die ekonomie stimuleer (2)
           F+K               Steenkool is ons hoofbron van krag waarvan alle sektore van ons
                             ekonomie afhanklik is (2)
                             Uitvoer van steenkool sal buitelandse valuta verdien (2)
                             Belasting van steenkoolmynbedryf dra by tot die BBP/BNP (2)
                             Die gebruik van steenkool as 'n grondstof om ander produkte te
                             vervaardig (2)
                             Bevorder die ontwikkeling/opgradering van infrastruktuur (aanvaar
                             voorbeelde) wat ander sektore van die ekonomie bevoordeel (2)
                             [ENIGE DRIE]                                               (3 x 2)
                                                                                                      (6)
                             INSTRUKSIES VIR DEEL NASIEN
                             Dit skep werksgeleenthede (1)
                             Vermenigvuldiger-effek stimuleer ander nywerhede (1)
                             Steenkoolmynbou dra by tot die BBP (1)
                             Steenkool is ons hoofbron van krag (1)
                             Uitvoer van steenkool (1)
                             Belasting van steenkoolmynbou (1)
                             Die gebruik van steenkool as 'n grondstof (1)
                             Bevorder die ontwikkeling/opgradering van infrastruktuur (aanvaar
                             voorbeelde) (1)
                             [MAKSIMUM VAN DRIE PUNTE]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Geografie/V2                                     10                         DBE/November 2024
                                         NSS – Nasienriglyne

 2.4       2.4.1          38 (%) (1)                                                   (1 x 1)    (1)

           2.4.2          'wat oor 'n half miljoen mense in diens neem' (2)
           Haal           'Daar is ongeveer 10 000 besighede in die provinsie se
           bewyse aan
           uittreksel     vervaardigingsektor' (2)
           dat     31%    [ENIGE EEN]                                       (1 x 2)               (2)
           arbeidsmag
           in Gauteng

           2.4.3          Dra by tot effektiewe vervoer van goedere/onverwerkte materiaal
           Verduidelik    /arbeid (aanvaar voorbeelde) (2)
           rol     van
           hoofpaaie      Skep toeganklikheid tot groot markte (2)
           in             Die digte netwerk van paaie skep groter toeganklikheid (2)
           onderteunin
           g          v   Die kortste moontlike afstand na dorpe/stede is beskikbaar wat dit
           nywerheids     koste-effektief maak (2)
           ontw      in
           Gauteng        Effektiewe padnetwerke sal beleggers lok (2)
           PWV            Verminder verkeersopeenhoping/ snelle aflewering van produkte (2)
                          [ENIGE TWEE]                                               (2 x 2)      (4)

           2.4.4          Beurtkrag/kragvermindering verminder produksie (2)
           Verduidelik    Verkeersopeenhopings vertraag die beweging van goedere/mense
           TWEE
           uitdagings     (2)
           in Gauteng     Tekort aan waterbronne/waterstorting (2)
                          Gauteng het beperkte grond beskikbaar vir verdere uitbreiding (2)
                          Hoë petrolpryse verhoog vervoerkoste (2)
                          Verswakking van spoorvervoer (2)
                          Verhoogde afhanklikheid van padvervoer (2)
                          Arbeidstakings/onrus verlaag produksie (2)
                          Verhoogde bedryfskoste (loononderhandelinge) (2)
                          Afstand vanaf hawens verhoog vervoerkoste (2)
                          Verminderde toegang tot grondstowwe (2)
                          Hoë misdaadsyfer (2)
                          Toename in besoedeling (2)
                          Gebrek aan vaardighede (2)
                          Gebrek aan instandhouding van vervoerinfrastruktuur (aanvaar
                          voorbeelde) (2)
                          Mededinging van vervalste (vals) goedkoop produkte teen
                          oorspronklikes (2)
                          Politieke kwessies beïnvloed sakevertroue (aanvaar voorbeelde) (2)
                          [ENIGE TWEE]                                                (2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Geografie/V2                                       11                          DBE/November 2024
                                           NSS – Nasienriglyne

           2.4.5          VOORDELE:
           Stel   EEN     Hoër winste (2)
           voordeel en
           EEN nadeel     Doeltreffende produksieproses (2)
           van            Verbeter vaardighede van mense (aanvaar voorbeelde) (2)
           nywerhede
           wat      na    Verhoogde belegging (2)
           produksie      Verhoogde buitelandse inkomste (2)
           met     hoë
           toegevoegd     Toegang tot 'n groter mark (2)
           e waardes      Diversifiseer produksie (2)
           in       die
           Gauteng        Bied geleenthede in gespesialiseerde sektore (2)
           kernnywer
           heidstreek
           beweeg         NADELE:
           voor.          Minder werksgeleenthede vir ongeskoolde werkers (2)
                          Geskoolde arbeid sal van ander lande/streke verkry word (2)
                          Kopers sal meer vir goedere moet betaal (2)
                          Besighede in lae waarde produksie sal negatief geraak word (2)
                          Hoë koste vir vaardigheidsontwikkeling (aanvaar voorbeelde) (2)
                          Produksieverliese as gevolg van beurtkrag (2)
                          Vereis 'n groot kapitaaluitleg (2)
                          Bestaande infrastruktuur sukkel om aan eise te voldoen (2)
                          Hoë onderhoudskoste (2)
                          [ENIGE TWEE - MOET EEN VOORDEEL EN EEN NADEEL
                          NOEM]                                                       (2 x 2)        (4)

 2.5       2.5.1          30 (%) (1)                                                      (1 x 1)    (1)

           2.5.2          'dit hulle aan kriminele aktiwiteit blootstel' (1)             (1 x 1)
           Haal aan                                                                                  (1)

           2.5.3          16:00 tot 18:00 (1)                                             (1 x 1)    (1)
           Besigste
           tyd

           2.5.4          Hoë werkloosheidsyfer/afleggings (2)
           Stel TWEE      Laag betalende poste (2)
           redes voor
           vir   snelle   Die hoë aantal onwettige immigrante (2)
           groei van      Toename in die stedelike bevolking (aanvaar voorbeelde) (2)
           informele
           sektor    in   Gebrek aan vaardighede/opvoeding (2)
           JHB            Ekonomiese resessie/Insinking in die ekonomie (aanvaar
                          voorbeelde) (2)
                          Toename in armoede (2)
                          Laer aanvangskoste (aanvaar voorbeelde) (2)
                          Minder regulasies (aanvaar voorbeelde) (2)
                          Gebrek aan toegang tot finansiering / lenings (2)
                          Formele besighede subkontrakteer van die informele sektor (2)
                           [ENIGE TWEE]                                               (2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Geografie/V2                                       12                        DBE/November 2024
                                           NSS – Nasienriglyne

           2.5.5            Reguleer die informele sektor (aanvaar voorbeelde) (2)
           PARAGRAAF
           Verduidelik      Ken spasie naby markte toe (2)
           maatreels        Voorsien hulle van stalletjies (aanvaar voorbeelde) (2)
           wat     die
           munisipaliteit   Toegang tot stoorfasiliteite (aanvaar voorbeelde) (2)
           instel   om      Toegang tot basiese dienste (aanvaar voorbeelde) (2)
           handelaars
           in informele     Toegang tot finansiële bystand (aanvaar voorbeelde) (2)
           sektor    te     Verskaf vaardigheidsopleiding/leerlingskap-geleenthede (2)
           help     om
           onder            Skep vennootskappe met die formele sektor/private besighede (2)
           gunstige         Doeltreffende polisiëring/verhoog sekuriteit (2)
           omstandig
           hede      te     Publieke bewustheid/verordeninge om die persepsie van die
           werk             informele sektor te verbeter (aanvaar voorbeelde) (2)
                            [ENIGE VIER]                                               (4 x 2)      (8)
                                                                                                    [60]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Geografie/V2                                       13                       DBE/November 2024
                                           NSS – Nasienriglyne

 AFDELING B

 VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

 3.1       KAARTVAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

           3.1.1          topografiese kaart (1)                                       (1 x 1)     (1)

           3.1.2          D (1)                                                        (1 x 1)     (1)

           3.1.3          B (1)                                                        (1 x 1)     (1)

           3.1.4          316° (1) [range 315° - 317°]                                  (1 x 1)    (1)

           3.1.5          VI= 1455,6m – 1358m = 97,6m (1) m
                          HE = 7,8 cm x 500
                              = 3 900 (1) m
                              = 97,6 (1 mark for substitution)
                                 3 900
                              =1 : 39,96 (1) (Aanvaar 1:40)                             (4 x 1)    (4)

           3.1.6          Geleidelik (1)                                                (1 x 1)    (1)

           3.1.7          Goedkoper om te bou (aanvaar voorbeelde) (1)
           Waarom         Makliker om te bou(1)
           die gradient
           voordelig      Veiliger om te bou (1)
           vir            Nie nodig vir tonnels/passe nie (1)
           padkonstruks
           ie             [ENIGE EEN]                                                   (1 x 1)    (1)

 3.2       KAARTINTERPRETASIE

           3.2.1          B (1)                                                        (1 x 1)     (1)

           3.2.2          (a) Paaie onder konstruksie/ onvoltooide paaie (1)
           Bewys              Oop standplase (1)
           voorstad
           nog                Konstruksie beweeg weg van oorspronklike nedersetting (2)
           ontwikkel      [ENIGE TWEE]                                             (2 x 1)         (2)
           Verduidelik    (b) Stedelike uitbreiding kan die grootte van plase verminder (2)
           negatiwe
           impak wat           Konstruksie sal besoedeling skep (aanvaar voorbeelde) (2)
           di ontw op          Toename in verkeersopeenhopings rondom plase (2)
           boerdery
           kan he              Konstruksie sal damme toeslik (2)
                               Verhoogde oorstromings (2)
                               Afname in vrugbare grond vir boerdery (2)
                               Waterskaarste vir plase (2)
                               Verhoogde grondpryse (2)
                               Toename in misdaad (aanvaar voorbeelde) (2)
                           [ENIGE EEN]                                                (1 x 2)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Geografie/V2                                            14                          DBE/November 2024
                                                NSS – Nasienriglyne

           3.2.3              (a) Makliker om uit te lê (1)
                                  Grond is plat/geleidelike helling (1)
                                  [ENIGE EEN]                                                 (1 x 1)     (1)
           Verduidelik
           EEN                (b) Korter afstand na winkelsentrum/werk verminder vervoerkoste
           ekonomiese
           voordeel wat
                                                                                           (2)
           inwoners in            Naby aan paaie geleë vir toeganglikheid (2)
           residensiele
           geb 9 agv              Huur/grond sal goedkoper wees (2)
           ligging het
                                  [ENIGE EEN]                                          (1 x 2)            (2)

           3.2.4              (a) Landbou (aanvaar boerdery/ gewasboerdery (1)                 (1 x 1)    (1)
           Waarom             (b)     Watervoorsiening (aanvaar voorbeelde) (1)
           primere akt
           op    groot                Beskikbaarheid van groot stukke grond (1)
           skaal                      Toegang tot mark (1)
           beoefen
                                      Naby vervoernetwerke (1)
                                      Die helling is geleidelik (1)
                                      Vrugbare grond/bewerkbare grond (1)
                                      Beskikbaarheid van berging (silo's) (1)
                                      [ENIGE EEN]                                              (1 x 1)    (1)
           Identifiseer
           TWEE               (c) Konstruksie van damme (1)
           strategiee in
           blokke
                                  Konstruksie van vore (1)
           (A1/A2+B1/B            Reservoir (1)
           2)           vir
           gereelde               Windpomp (1)
           watertoevoer
                                  [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 1)    (2)

 3.3       GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

           3.3.1              D (1)                                                            (1 x 1)    (1)

           3.3.2              Data was van beelde/raster data na simbole/vektor data verander
           Verduidelik
           hoe data v.        (aanvaar voorbeelde) (2)
           vertikale foto
           na
                              Skaal is verander (2)                                    (1 x 2)            (2)
           topografiese
           krt omskakel

           3.3.3                                                    '' ''
                                                                 (1) ''(1)
                                                                         ''   (1)
                                                           (1)
                                                                       (1)

                                                                 (1)

                                                                                               (2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 15

Geografie/V2                                      15                            DBE/November 2024
                                          NSS – Nasienriglyne

           Teken blok       (a) Pad (1)
           A3      oor
           mensgema             Dowwe pad en voetslaanpad (1)
           akte                 Damwal (1)
           lynsimbool
           en                   Oorspronklike plaas (1)
           poligoonver          [ENIGE EEN]                                              (1 x 1)    (1)
           skynsel

                            (b) Uitgrawing (1)
                                Bewerkte land (1)
                                Dam (1)
                                [ENIGE EEN]                                              (1 x 1)    (1)

           3.3.4           Kombinering van bronne van inligting/ data lae (2)            (1 x 2)    (2)
           Def.    data
           intergrasie

           3.3.5           Data-belaging/data-laagskepping (1)                           (1 x 1)    (1)
           Noem data
           intergrasieme
           tode
                                                                                                    [30]

                                                                                      TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Geography · Memo · 2024 · Afr
- [Geography P1 May-June 2024 MG Afr.docx](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/e693e9b0-f83c-4f6b-b799-09552d4dcf53) — Geography · Memo · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 English final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-english-final/57ac52ac-ffc4-4d97-8460-a4cc10495c09) — Geography · Memo · 2022 · Eng
- [Geography Grade 12 Trial 2021 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-trial-2021-p2-and-memo/8594d365-a1ab-42b6-9e6d-a3b1f8ab2d54) — Geography · Memo · 2021
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR12 SEPT 2020 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr12-sept-2020-english/1446b8af-f9eb-47bd-bf4b-728b36d8b686) — Geography · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
