# Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2017 QP (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-gr11-nov-2017-afr/9adab21a-9692-4bd4-ab83-0e35a6335b37
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-gr11-nov-2017-afr/9adab21a-9692-4bd4-ab83-0e35a6335b37)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 11

                          NOVEMBER 2017

                            GEOGRAFIE V2

PUNTE:   75

TYD:     1½ uur

NAAM:

                             PUNTE       HOD       CLUSTER    PROVINSIAAL

              V1     15

              V2     20

              V3     25

              V4     15
                                                                            TOTALE
                                                                                     MOD
                                                                             PUNTE

                                                                             75      75

               Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende 1 bladsy
                             vir rowwe werk en berekeninge.

### Page 2

2
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                  (EC/NOVEMBER 2017)

 BRONMATERIAAL

 1.   ŉ Uittreksel uit die topografiese kaart 3224 BA & BC GRAAFF-REINET

 2.   Ortofotokaart 3224 BC 1 GRAAFF-REINET

 3.   LET WEL: Die bron materiaal moet deur die skool vir hulle eie gebruik
               gekollekteer word.

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Skryf jou NAAM in die ruimtes op die voorblad.

 2.   Beantwoord AL die vrae in die ruimtes wat in hierdie vraestel verskaf word.

 3.   Jy word van ŉ 1 : 50 000 topografiese kaart (3224 BA en BC GRAAFF-
      REINET) en ŉ ortofotokaart (3224 BC 1 GRAAFF-REINET) van ŉ gedeelte
      van die gekarteerde gebied voorsien.

 4.   Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
      eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.

 5.   Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle
      rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel
      losmaak NIE.

 6.   Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal
      hiervoor toegeken word.

 7.   Dui die korrekte maateenheid in die finale antwoord van berekeninge aan.
      Maak seker dat eenhede regdeur ALLE berekening en finale antwoord
      onderhou word.

 8.   Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 9.   Die gebied wat in ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die
      gebied wat deur die ortofotokaart gedek word, voor.

 10. Die volgende Engelse begrippe en hul Afrikaanse vertalings word op die
     topografiese kaart getoon.

AFRIKAANS                                 ENGLISH
Vliegveld                                 Landing strip
Voor                                      Furrow
Karavaanpark                              Caravan Park
Kanaal                                    Canal
Rioolwerke                                Sewerage works
Gholfbaan                                 Golf Course
Uitgrawing                                Excavation
Natuurreservaat                           Nature reserve
Skietbaan                                 Rifle Range
Vliegveld                                 Aerodrome
Kloof                                     Ravine

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2017)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                                 3

ALGEMENE INLIGTING RAKENDE GRAAFF-REINET

Die Karoo-dorp van Graaff-Reinet in ŉ draai van die Sondagsrivier geleë, is die vierde
oudste nedersetting in Suid-Afrika en word deur die rotsagtige Sneeuberge in die
Camdeboo Nasionale Park oorskadu. Van hier af kan jy ook die Vallei van Verlatenheid
aanskou en ŉ goeie gevoel van die geweldige grootheid van die Groot-Karoo kry.
Moderne Graaff-Reinet is gebaseer op toerisme, wildboerdery en tradisionele vee soos
Merino-skape en ‘witgoud’: angora-bokke wat sybokhaar verskaf.

                                                                      Bron: Eksaminator
Koördinate: 32°15′08″S 24°32′26″O / 32°15,1′S 24°32,4′O

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

4
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                      (EC/NOVEMBER 2017)

 VRAAG 1: MEERVOUDDIGEKEUSE-VRAE

 Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 3224 BA en BC
 GRAAFF-REINET, en op die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde
 gebied gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende
 vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs
 elke vraag.

 1.1     Die kaartverwysing noord van Graaff-Reinet is …

         A      3224BA21.
         B      3224BC1.
         C      3224BC6.
         D      3224BC7.

 1.2     Die breedtelyn wat A op die algemene inligting kaart op bladsy 3 gemerk
         is, is ...

         A      24°S.
         B      32°O.
         C      25°O.
         D      32°S.

 1.3     Die Sondagsrivier in blok G2 op die topografiese kaart, vloei in ŉ ... rigting.

         A      noordoostelike
         B      suidelike
         C      noordwestelike
         D      westelike

 1.4     Die kaartprojeksie wat op die Graaff-Reinet-kaart gebruik word, is die ...
         projeksie.

         A      transversale
         B      Lambert
         C      Mercator
         D      Gauss konforme

 1.5     Die nommer, 1, op die ortofotokaart verwys na ŉ ...

         A      sekondêre pad.
         B      hoofverkeerpad.
         C      spoorlyn.
         D      hoofpad.

 1.6     Die tipe helling van die landskap vanaf 2 tot 3 op die ortofotokaart is ...

         A      steil.
         B      konkaaf.
         C      konveks.
         D      getrap.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2017)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                                     5

 1.7     Die tyd wat die otofotokaart ongeveer geneem was, sal ... wees.

         A       tussen 08:00–10:00
         B       tussen 10:00–12:00
         C       tussen 12:00–14:00
         D       presies 17:00

 1.8     Die damme wat in die landelike gebied van Graaff-Reinet aangetref word,
         word hoofsaaklik vir ... gebruik.

         A       ontspanning
         B       landbou-doeleindes
         C       industriële doeleindes
         D       huishoudelike doeleindes

 1.9     Die landvorm genommer 4 tussen punthoogte 1338 en peilbaken 1303 op
         die ortofotokaart is ŉ ...

         A       vlakte.
         B       saal.
         C       uitloper.
         D       pas.

 1.10    Die Camdeboo Nasionale Park wat B op die topografiese kaart gemerk is,
         is in die ... geleë.

         A       Drakensberge
         B       Graaff-Reinet-berge
         C       Sneeuberge
         D       Outeniqua-berge

 1.11    Die ligging (koördinate) van peilbaken 202 in blok D13 is ...

         A     24°42'16"S 32°12'22"O / 24°42,2'S 32°12,3'O.
         B     32°12'55"S 24°47'20" O / 32°12,9'S 24°47,3O.
         C     24°44'10"O 32°12'40"S / 24°44,1'O 32°12,6'S.
         D     32°12'22"S 24°42'21"O / 32°12,3'S 24°42,2'O.

 1.12    Identifiseer die mensgemaakte verskynsel wat by 6 op die ortofotokaart
         aangetref word.

         A     Gholfbaan
         B     Uitgrawing
         C     Boerdery gronde
         D     Droë panne

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

6
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                    (EC/NOVEMBER 2017)

 1.13    Die ware peiling vanaf die Koniese koppie in blok A12 tot by peilbaken
         202 in blok D13, op die topografiese kaart, is ...

         A      22°.
         B      338°.
         C      142°.
         D      158°.

 1.14    Verskynsel E in blokke H14/I14 op die topografiese kaart is ŉ ...

         A    kloof.
         B    poort.
         C    pas.
         D    waterval.

 1.15    Die kontoerinterval op die topografiese kaart is ... meter.

         A    2
         B    5
         C    10
         D    20
                                                                                        [15]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2017)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                                         7

 VRAAG 2: KAARTWERKBEREKENINGE EN -TEGNIEKE

 2.1 2.1.1      Die skaal van die topografiese kaart is 1 : 50 000. Skryf dit as ŉ
                woordskaal neer.

                                                                                 (1 x 1)    (1)

       2.1.2    Wat is die reguitlyn-afstand vanaf G in blok I2 tot by H in blok H2?.
                Verskaf jou antwoord in meter.

                                                                                 (2 x 1)    (2)

 2.2 Gebruik die inligting op die topografiese kaart en bepaal die magnetiese
     deklinasie vir 2017.

       Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

       Verskil in jare:

       Gemiddelde jaarlikse verandering:

       Totale verandering:

       Magnetiese deklinasie vir 2017:
                                                                                 (5 x 1)    (5)

 2.3 Vind punte C (blok A10) en D (blok B11) op die topografiese kaart.

       2.3.1    Bereken die gemiddelde gradiënt tussen punt C en punt D op die
                topografiese kaart.

                Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                                           Vertikale interval (VI)
                 Formule: Gradiënt =
                                         Horisontale ekwivalent (HE)

                                                                                 (5 x 1)    (5)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

8
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                (EC/NOVEMBER 2017)

      2.3.2    Verwys na punte C en D op die topografiese kaart en teken ŉ
               vryhand dwarsprofiel.

                                                                             (1 x 1)   (1)

      2.3.3    Is daar intersigbaarheid tussen punt C en punt D?

               Verskaf ŉ rede vir jou antwoord.

               Antwoord:

               Rede:

                                                                             (1 + 1)   (2)

      2.3.4    Veronderstel die vryhand dwarsprofiel, geteken in VRAAG 2.3.2, is
               geteken op ŉ skaal van 1 cm = 20 m. Bereken die vertikale
               vergroting (oordrywing) van die dwarsprofiel.

               Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
                              𝑽𝑺
               Formule: VV = 𝑯𝑺

                                                                             (4 x 1)    (4)
                                                                                       [20]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2017)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                                       9

 VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

 3.1    Die onderstaande sketskaart verteenwoordig die gebied op die topografiese
        kaart wat die volgende blokke E1, 2, 3, 4 / F1, 2, 3, 4 en G1, 2, 3, 4 dek.
        Bestudeer die topografiese kaart en identifiseer die verskynsels waarna in
        VRAE 3.1.1–3.1.5 verwys word, so akkuraat as moontlik op die sketskaart
        aan.

        3.1.1 Gebruik pyltjies (            ) om die vloeirigting van die rivier by X
              aan te toon.

                                                                               (1 x 1)    (1)

        3.1.2 Gebruik die letter R om aan te toon waar die R63 Graaff-Reinet met
              Murraysburg verbind.

                                                                               (1 x 1)    (1)

        3.1.3 Gebruik die letter T om die posisie van die Lokasiekoppeilbaken op
              die sketskaart aan te toon.

                                                                               (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

10
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                (EC/NOVEMBER 2017)

       3.1.4 Toon die menslike aktiwiteit by P aan.

               P=
                                                                            (1 x 1)    (1)

       3.1.5 As die heersende winde noordwes is, noem EEN residensiële
             voorstad wat aan die besoedeling vanaf die fabrieke in blok G3 op
             die topografiese kaart blootgestel sal word.

                                                                            (1 x 1)    (1)

  3.2 Die gekarteerde gebied rondom Graaff-Reinet is blootgestel aan droogte en
      verwoestyning.

       3.2.1 Definieer die term droogte.

                                                                            (1 x 1)    (1)

       3.2.2 Identifiseer en verduidelik EEN groot omgewingsimpak van droogte
             in die Graaff-Reinet area, in blok C10.

                                                                           (1 + 2)     (3)

       3.2.3 Plaaslike waterverskaffing is van groot belang in die Graaf-Reinet
             gebied.

               Lys VIER metodes wat die boere in blokke D9/10 gebruik het, om
               die negatiewe effekte van droogtes op te los.

                                                                            (4 x 1)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2017)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                                   11

  3.3 Verwys na blokke D10, D11 en die onderstaande foto van die pad wat deur
      die berge sny en beantwoord die volgende vrae.

        3.3.1 Benoem die massabeweging wat heel moontlik langs die pad sal
              voorkom.

                                                                             (1 x 1)    (1)

        3.3.2 Stel TWEE oplossings voor om verdere massabeweging in
              VRAAG 3.3.1 geïdentifiseer, te voorkom.

                                                                             (2 x 2)    (4)

  3.4 Verwys na die horisontale landvorme gemerk F (blok F10) en G (blok I2) op
      die topografiese kaart.

        3.4.1 Benoem die landvorme wat by F en G onderskeidelik gevind word.

                F=

                G=
                                                                             (2 x 1)    (2)

        3.4.2 Watter stollingsintrusie vorm die harde deklaag by die kruin van die
              verskynsel wat F gemerk is? Plaat of Gang.

                                                                             (1 x 1)    (1)

        3.4.3 Evalueer TWEE negatiewe gevolge wat hierdie verskynsels op die
              ekonomiese potensiaal van die gebied het.

                                                                             (2 x 2)    (4)
                                                                                       [25]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

12
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                  (EC/NOVEMBER 2017)

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSISTEME (GIS)

 4.1   4.1.1 Is die ortofotokaart van Graaff-Reinet ŉ vektor- of ŉ rasterkaart?

                                                                             (1 x 1)    (1)

       4.1.2 Verskaf ŉ rede om jou antwoord by VRAAG 4.1.1 te ondersteun.

                                                                             (1 x 2)    (2)

 4.2   Identifiseer ŉ poligoonverskynsel, ŉ lynverskynsel, en ŉ puntverskynsel
       onderskeidelik in blok A3.

       Poligoon =

       Lyn =

       Punt =
                                                                             (3 x 1)    (3)

 4.3   Verwys na die Polisie Akademie gemerk 7 op die ortofotokaart en die
       TWEE onderstaande insetsels A en B.

       A

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/NOVEMBER 2017)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                                         13

        B

                                               [Bron: Ortofotokaartuittreksel Graaff-Reinet]

        4.3.1 Definieer die term ruimtelike resolusie.

                                                                                    (1 x 1)    (1)
        4.3.2 Watter foto A of B het hoër resolusie?

                                                                                    (1 x 1)    (1)

        4.3.3 Verskaf EEN rede vir jou antwoord by VRAAG 4.3.2.

                                                                                    (1 x 2)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

14
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                 (EC/NOVEMBER 2017)

 4.4   Verwys na die Polisie Akademie gemerk 7 op die ortofotokaart en
       beantwoord die volgende vrae.

       4.4.1 Definieer die term attribuutdata.

                                                                             (1 x 1)   (1)

       4.4.2 Jy word gevra om ŉ attribuuttabel vir die Polisie Akademie-databasis
             te skep. Noem DRIE attribute wat jy sal oorweeg om in jou GIS in te
             sluit.

                                                                             (3 x 1)   (3)

       4.4.3 Verskaf die ruimtelike posisie van die Polisie Akademie wat 7
             gemerk is.

                                                                             (1 x 1)    (1)
                                                                                       [15]

                                                                         TOTAAL:       75

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 15

(EC/NOVEMBER 2017)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                          15

ROWWE WERK EN BEREKENINGE
LET WEL: MOENIE hierdie bladsy vanaf die vraestel verwyder NIE.

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 memo GR11 NOV 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov-2017-afrikaans/c234ee46-cdfc-4e5d-87dc-14c463cd9dd7) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-nov2017-afrikaans/89ac8d61-719b-4d38-93ba-6889666e1540) — Geography · QP · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 ADD NOV2017 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-add-nov2017-english/17131d89-1b3e-4075-bf8b-29389e2dbbbd) — Geography · QP · 2017 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 QP GR11 NOV2022 English Final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-gr11-nov2022-english-final/869f0308-3589-46b1-985f-7cad292d766e) — Geography · QP · 2022 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 QP GR11 NOV2020 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-gr11-nov2020-eng-d/ea51013f-caf5-4da6-a0c4-d8a4b13d0421) — Geography · QP · 2020 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV 2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov-2019-eng-d/d378197d-fa0c-4e78-a632-880b41409ee5) — Geography · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGAPHY P1 MEMO GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geogaphy-p1-memo-gr11-nov-2025-eng-watermark/f4dc79b3-16ce-4c85-bce6-b0b3d628919b) — Memo · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR11 NOV2025 ENGLISH MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-nov2025-english-marking-guideline-watermark/9b7f40b8-89c5-49a9-9b4b-ddaff098de70) — Memo · 2025 · Eng
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 MEMO GR11NOV 2024 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr11nov-2024-afr-watermark/f29b99c3-25d5-4fea-b032-0ce54ac414f2) — Memo · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 MEMO GR11 NOV 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr11-nov-2023-english/f52423da-7382-46d7-95f3-acda9a797f0e) — Memo · 2023 · Eng
- [IMG 20231013 WA0020](https://www.hlayiso.com/library/img-20231013-wa0020/f2c2375a-4a33-4c6e-a27d-95cec3c162d9) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
