# Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-gr11-nov-2018-afr/83421df1-3292-4137-9ac0-e3dfad0032fb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-gr11-nov-2018-afr/83421df1-3292-4137-9ac0-e3dfad0032fb)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 11

                           NOVEMBER 2018

                            GEOGRAFIE V2

PUNTE:   75

TYD:     1½ uur

NAAM:

                            PUNTE      HVD      GROEP    PROVINSIAAL

         V1        15

         V2        20

         V3        25

         V4        15

                                                                       TOTALE
                                                                                MOD.
                                                                        PUNTE

                                                                        75      75

              Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende 1 bladsye
                                vir rofwerk en berekeninge.

### Page 2

2
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                    (EC/NOVEMBER 2018)

 BRONMATERIAAL

 1.   ŉ Uittreksel uit die topografiese kaart 2926AB MASELSPOORT.

 2.   Ortofotokaart 2926 AB 6 MASELSPOORT.

 3.   LET WEL:        Die bronmateriaal moet deur die skole vir hulle eie gebruik
                      ingeneem word.

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Skryf jou NAAM en VAN in die spasies wat op die voorblad voorsien word.

 2.   Beantwoord AL die vrae in die spasies wat in hierdie vraestel voorsien word.

 3.   Jy word van ŉ 1 : 50 000 topografiese kaart (2926AB MASELSPOORT) en ŉ
      ortofotokaart (2926 AB 6 MASELSPOORT), van ŉ gedeelte van die
      gekarteerde gebied voorsien.

 4.   Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
      eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.

 5.   Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle rofwerk en
      berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.

 6.   Toon ALLE berekeninge en gebruik die formules, waar van toepassing. Punte
      sal hiervoor toegeken word.

 7.   Dui die maateenheid in die finale antwoord van die berekeninge aan. Maak
      seker dat eenhede regdeur ALLE berekeninge en finale antwoord onderhou
      word.

 8.   Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar en ŉ vergrootglas gebruik.

 9.   Die gebied wat met ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die
      gebied voor wat deur die ortofotokaart gedek word.

 10. Die volgende Engelse woorde en hul Afrikaanse vertalings verskyn hieronder.

                 ENGLISH                                       AFRIKAANS
Landing strip                                 Landingstrook/Aanloopbaan
Furrow                                        Voor
Caravan Park                                  Karavaanpark
Canal                                         Kanaal
Sewerage works                                Rioolwerke
Golf Course                                   Gholfbaan
Excavation                                    Uitgrawing
Nature reserve                                Natuurreservaat
Rifle Range                                   Skietbaan
Aerodrome                                     Vliegveld
Communication tower                           Kommunikasietoring

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2018)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                                        3

                       ALGEMENE INLIGTING OOR MASELSPOORT

Maselspoort is ŉ dorp in Mangaung in die Vrystaatse provinsie, Suid-Afrika. Maselspoort is
op die oewers van die Modderrivier, 23 km vanaf Bloemfontein, geleë. Maselspoort ontvang
gewoonlik ongeveer 540 mm reën per jaar, met die meeste reënval wat hoofsaaklik
gedurende die middel van die somer voorkom. Mesas, buttes en koniese heuwels omring
die landskap. Dit is ŉ gewilde vakansieoord van Bloemfontein sedert die 1930’s. As ŉ
vissers-paradys, bied Maselspoort verskie ontspanningfasiliteite aan.

Koördinate: 29°01'40" S 26°24'11" O / 29°01,6' S 26°24,1' O.

                                                       [Aangepas uit https://en.m.wikipedia.org]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

4
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                   (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Die vrae hier onder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2926AB
 MASELSPOORT) sowel as die ortofotokaart (2926 AB 6 MASELSPOORT) van ŉ
 gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike
 antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter
 (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.

 1.1   Die kaartindeks/-verwysing van die topografiese kaart suidoos van
       Maselpoort is …

       A     2926 AC.
       B     2926 AD.
       C     2926 BC.
       D     2826 DC.

 1.2   Grondwater word rondom Maselspoort vir landboudoeleindes gebruik. Een
       bewys om die gebruik van grondwater te bevestig, is die teenwoordigheid
       van ...

       A     windpompe.
       B     damme.
       C     riviere.
       D     krane.

 1.3   Die spoorlyn (blok A5) gaan deur ŉ …

       A     saal.
       B     ravyn.
       C     poort.
       D     kloof.

 1.4   Die vloeirigting van die Bloemspruit/Bloemrivier in blok H3 is …

       A     suid.
       B     oos-noordoos.
       C     noordoos.
       D     suid-noordwes.

 1.5   Die kontoerinterval van die ortofotokaart is … meter.

       A     5
       B     10
       C     15
       D     20

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2018)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                                     5

 1.6    Die landvorm wat B (blok C2), op die topografiese kaart gemerk is, is ŉ …

        A     plato.
        B     cuesta.
        C     mesa.
        D     koniese koppie.

 1.7    Die benaderde tyd wat die ortofoto geneem is, sal … wees.

        A     tussen 08:00–10:00
        B     tussen 11:00–13:00
        C     tussen 14:00–17:00
        D     tussen 17:00–19:00

 1.8    Die verskynsel wat C in blok F3, merk is, is ŉ …

        A     windpomp.
        B     kommunikasietoring.
        C     graf.
        D     monument.

 1.9    Die mensgemaakte verskynsel by 1 op die ortofotokaart is ŉ …

        A     skool.
        B     begraafplaas.
        C     gholfbaan.
        D     hospitaal.

 1.10 Die landvorm tussen 9 en 10 op die ortofotokaart is ŉ …

        A     poort.
        B     uitloper.
        C     kloof.
        D     vallei.

 1.11 Die ligging (koördinate) van die De Bloem stasie gemerk D (blok E1) is …

        A     29°05'00"S 26°02'12"O / 29°05,0'S 26°02,2'O.
        B     26°15'52"O 29°04'45"S / 26°15,9'O 29°04,8'S.
        C     29°04'45"O 26°28'36"S / 29°04,8’O 26°28,6’S.
        D     29°04'45"S 26°15'52"O / 29°04,8'S 26°15,9'O.

 1.12 Die ware peiling van punthoogte 1402 in blok D2 vanaf trigonometriese
      stasie 171 in blok F5 is …

        A     129°.
        B     309°.
        C     38°.
        D     116°.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

6
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                  (EC/NOVEMBER 2018)

 1.13   Die skaal van die ortofotokaart is … as die skaal van die topografiese
        kaart.

        A     5 keer kleiner
        B     5 keer groter
        C     40 keer groter
        D     40 keer kleiner

 1.14   Maselspoort is … vanaf Bloemfontein.

        A    5 km
        B    13 km
        C    23 km
        D    40 km

 1.15   Die spoorlyn wat F op die topografiese kaart gemerk is, gaan vanaf De
        Bloem-stasie D (blok E1) na Glen onder … brûe deur.

        A    0
        B    1
        C    2
        D    3

                                                                            (15 x 1) (15)
                                                                                     [15]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2018)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                                            7

 VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE

 2.1 Verwys na die onderstaande deursnit vanaf 4 tot 5 op die ortofotokaart en
     beantwoord die vrae wat volg. Die vertikale skaal vir die dwarssnit is 1 cm
     verteenwoordig 5 m.

                                                                  [Bron: Eksaminator se uittreksel]

       2.1.1    Benoem landvorm X op die bostaande dwarssnit.

                                                                                   (1 x 1)    (1)

       2.1.2    (a)   Identifiseer die hellingtipe wat Y op die dwarsprofiel gemerk is.

                                                                                   (1 x 1)    (1)

                (b)   Verwys na ortofotokaart bewyse om jou antwoord in
                      VRAAG 2.1.2 (a) te motiveer.

                                                                                   (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

8
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                 (EC/NOVEMBER 2018)

      2.1.3    (a)    Benoem die mensgemaakte verskynsel Z tussen punte 4 en 5.

                                                                            (1 x 1)    (1)

               (b)    Die hoogte waarop die verskynsel wat in VRAAG 2.1.3 (a)
                      geïdentifiseer is.

                                                                            (1 x 1)    (1)

      2.1.4    Bereken die vertikale oordrywing (vergroting) van die dwarsprofiel.
               Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

               Formule: VE = Vertikale skaal / Horisontale skaal

                                                                            (4 x 1)    (4)

 2.2 Verwys na die area wat ROOI afgebaken is op die topografiese kaart, wat die
     area wat deur die ortofotokaart gedek word, verteenwoordig.

      2.2.1    Bereken die bostaande area in km2. Toon ALLE berekeninge. Punte
               sal vir berekeninge toegeken word.

               Formule: Area = Lengte x Breedte

                                                                            (5 x 1)    (5)

      2.2.2    Wat sal die area in meter wees?

                                                                            (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2018)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                                   9

 2.3 Bereken die gemiddelde gradiënt tussen trigonometriese stasie 11 (1428) tot
     punthoogte 12 (1409) op die ortofotokaart.
     Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                                                                          (5 x 1)    (5)
                                                                                    [20]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

10
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                    (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

 3.1   Verwys na die onderstaande grafiek, die inligting op bladsy 2 en die
       topografiese kaart om die vrae wat volg te beantwoord.

       3.1.1   Ontvang Maselspoort somer- of winterreënval?

                                                                               (1 x 1)    (1)

       3.1.2   Verskaf TWEE bewyse vanaf die grafiek om jou antwoord by
               VRAAG 3.1.1 te ondersteun.

               1.

               2.

                                                                               (2 x 1)    (2)

 3.2   Verwys na nommer 3 op die ortofotokaart. Bestudeer dit saam met die
       topografiese kaart en beantwoord die vrae wat volg.

       3.2.1   Identifiseer enige EEN tipe massabeweging wat moontlik die klein
               boerderynedersettings aan die voet van Olive Hill, by 8 op die ortofoto
               kaart, kan beïnvloed.

                                                                               (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2018)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                                   11

        3.2.2   Verduidelik die negatiewe impak van massabeweging wat in
                VRAAG 3.2.1 geïdentifiseer is, op die omliggende
                boerderygemeenskap.

                                                                              (2 x 2)     (4)

 3.3    Bestudeer die foto van die Maselspoort vakansieoord (blok B10), langs die
        Modderrivier, en beantwoord die volgende vrae.

                                                                  [Bron: Google earth]

        3.3.1   Is hierdie ŉ hoë-skuins of ŉ lae-skuins foto?

                                                                              (1 x 1)     (1)

        3.3.2   (a)   In watter rigting dink jy wys die kamera?

                                                                               (1 x 1)    (1)
                (b)   Verskaf ŉ rede vir jou antwoord by VRAAG 3.3.2 (a).

                                                                               (1 x 1)    (1)

        3.3.3   Identifiseer die verskynsel by X.

                                                                              (1 x 1)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

12
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                 (EC/NOVEMBER 2018)

       3.3.4   Verwys na die topografiese kaart in blok B10.

               (a)     In watter rigting vloei die Modderrivier?

                                                                            (1 x 1)    (1)

               (b)     Verskaf TWEE redes, sigbaar op die foto en die topografiese
                       kaart om jou antwoord in VRAAG 3.3.4 (a) te ondersteun.

                                                                            (2 x 2)    (4)

 3.4   Maselspoort ontvang oor die algemeen lae reënval. Noem EEN maatreël,
       sigbaar op die topografiese kaart wat die boere aangeneem het om
       watertekorte te oorkom.

       3.4.1

                                                                            (1 x 1)    (1)

       3.4.2   Identifiseer die omgewingsprobleem wat H (blok C6) genommer is.

                                                                            (1 x 1)    (1)

       3.4.3   Verduidelik enige TWEE bestuurstrategieë om die
               omgewingsprobleem by VRAAG 3.4.2 geïdentifiseer, te voorkom of
               te kontroleer.

                                                                            (2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/NOVEMBER 2018)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                                13

 3.5    Verwys na blokke D6/7 op die topografiese kaart.

        (a)   Identifiseer die verskynsel G.

                                                                            (1 x 1)   (1)

        (b)   Watter metode word gebruik om water na die gebied te bring?

                                                                            (1 x 1)    (1)
                                                                                      [25]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

14
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                  (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSISTEME (GIS)

 4.1   Noem DRIE prosesse wanneer daar met GIS gewerk word.

                                                                             (3 x 1)    (3)

 4.2   Klassifiseer die volgende data as ruimtelike- of attribuutdata.

       4.2.1 ŉ Kaart wat die uitleg van ŉ residensiële gebied wys.

                                                                             (1 x 1)    (1)

       4.2.2 Die vorm van ŉ moeras en vlei.

                                                                             (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

(EC/NOVEMBER 2018)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                                           15

 4.3    Bestudeer die kaartuittreksel vanaf die topografiese kaart (blokke F3/4 en
        G3/4). Die kaart is nie volgens skaal geteken nie.

                                              [Bron: topografiese kaart uittreksel Maselspoort]

        4.3.1   (a)   Is die topografiese kaart uittreksel ŉ vektor- of rasterkaart?

                                                                                       (1 x 1)    (1)

                (b)   Verskaf EEN rede vir jou antwoord by VRAAG 4.3.1 (a).

                                                                                       (1 x 1)    (1)

        4.3.2   Klassisfiseer elk van die volgende ruimtelike voorwerpe op die
                topografiese kaart uittreksel:

                (a)   Dam –

                (b)   Trignometriese stasie 171
                      –
                                                                                       (2 x 1)    (2)

        4.3.3   Noem die ruimtelike verwysingsdata vir lughawe X op die
                topografiese kaart uittreksel.

                                                                                       (2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 16

16
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                          (EC/NOVEMBER 2018)

 4.4   Onderskei tussen ruimtelike en spektrale resolusie.

       Ruimtelike resolusie:

                                                                     (1 x 1)     (1)

       Spektrale resolusie:

                                                                     (1 x 1)     (1)

 4.5   Verduidelik onder watter omstandighede ŉ persoon ŉ hoë resolusie sal
       gebruik.

                                                                     (1 x 2)     (2)
                                                                                [15]

                                                                  TOTAAL:         75

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 17

(EC/NOVEMBER 2018)
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             GEOGRAFIE V2                                         17

ROFWERK EN BEREKENINGE

LET WEL: MOENIE hierdie bladsy vanaf die vraestel verwyder NIE.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 QP GR11 NOV 2018 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-gr11-nov-2018-english/722758ab-a78c-44fc-a05c-b82b7f83a038) — Geography · QP · 2018 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV 2018 AFR](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov-2018-afr/5c20e1ee-2221-48c3-a2da-36fc9d863e9e) — Geography · Memo · 2018 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV 2018 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov-2018-english/4ff54761-9e89-4718-acb6-cfabb7cc7800) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 QP GR11 NOV2022 English Final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-gr11-nov2022-english-final/869f0308-3589-46b1-985f-7cad292d766e) — Geography · QP · 2022 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 QP GR11 NOV2020 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-gr11-nov2020-eng-d/ea51013f-caf5-4da6-a0c4-d8a4b13d0421) — Geography · QP · 2020 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 QP GR11 NOV2020 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-gr11-nov2020-english/993435fb-264e-4bd0-94a8-ef9a89a16155) — Geography · QP · 2020 · Eng

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGAPHY P1 MEMO GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geogaphy-p1-memo-gr11-nov-2025-eng-watermark/f4dc79b3-16ce-4c85-bce6-b0b3d628919b) — Memo · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR11 NOV2025 ENGLISH MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-nov2025-english-marking-guideline-watermark/9b7f40b8-89c5-49a9-9b4b-ddaff098de70) — Memo · 2025 · Eng
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 MEMO GR11NOV 2024 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr11nov-2024-afr-watermark/f29b99c3-25d5-4fea-b032-0ce54ac414f2) — Memo · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 MEMO GR11 NOV 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr11-nov-2023-english/f52423da-7382-46d7-95f3-acda9a797f0e) — Memo · 2023 · Eng
- [IMG 20231013 WA0020](https://www.hlayiso.com/library/img-20231013-wa0020/f2c2375a-4a33-4c6e-a27d-95cec3c162d9) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
