# History Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 QP (Afr)

> Grade 12 History Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geskied-p1-qp-afr-sep-2012/cda30303-ff83-479b-b90c-5f6fbf9d5125
- Updated: 2026-09-27
- Subject: History
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [History](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/history) › [History Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geskied-p1-qp-afr-sep-2012/cda30303-ff83-479b-b90c-5f6fbf9d5125)

## About this document

History · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      Province of the
                      EASTERN CAPE
                      EDUCATION

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 12

                           SEPTEMBER 2012

                           GESKIEDENIS V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                             *HISTA1*

                 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en ŉ
                          addendum van 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  GESKIEDENIS V1                        (SEPTEMBER 2012)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae wat gebaseer is op die
     voorgeskrewe inhoud soos bevat in die nasionale riglyn dokument:

     VRAAG 1:          WAT WAS DIE UITWERKING VAN DIE KOUE OORLOG
                       IN DIE VORMING VAN DIE WÊRELD SOOS DIT IN DIE
                       1960s DAAR UITGESIEN HET?
                       USSR/VSA – Hoe is ander streke by die Koue Oorlog
                       betrek?
                           Fokus op Kuba

     VRAAG 2:          HOE HET UHURU „N WERKLIKHEID IN AFRIKA GEWORD
                       TUSSEN DIE JARE 1960s EN 1970s?
                           Gevalle studie: Tanzanië

     VRAAG 3:          WATTER VORME VAN BURGERLIKE PROTES HET
                       VOORGEKOM TUSSEN DIE JARE 1960s EN 1990?
                          Fokus 1960s: Die Burgerregtebeweging in die V.S.A.

     VRAAG 4:          WATTER VORME VAN BURGERLIKE PROTES HET
                       VOORGEKOM TUSSEN DIE JARE 1960s EN 1990
                          Fokus 1970s: Die Swart Bewussynsbeweging in
                          Suid-Afrika

2.   Elke vraag tel 75 punte, waarvan 45 punte geallokeer is aan bron-
     gebaseerde vrae en 30 punte vir die uitgebreide skryfwerk vraag.

3.   Kandidate moet TWEE vrae beantwoord.

4.   Kandidate moet hul kennis, vaardighede en insig gebruik wanneer hulle die
     vrae beantwoord.

5.   Die oorskryf van bronne sal tot kandidate se nadeel strek.

6.   Vrae moet beantwoord word deur na die addendum te verwys.

7.   Skryf netjies en leesbaar.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                        GESKIEDENIS V1                                        3

 VRAAG 1:          WAS DIE V.S.A. DIE OORSAAK VAN DIE KUBAANSE MISSIEL
                   KRISIS?

 Bestudeer Bronne 1A, 1B, en 1C om die volgende vrae te beantwoord.

 1.1 Bestudeer Bron 1A.

       1.1.1       Gebruik die bron en jou eie kennis om die begrip „kapitalisme‟
                   te verduidelik.                                              (1 x 2)     (2)

       1.1.2       Watter land het volgens die bron, Kuba uitgebuit?              (1 x 1)   (1)

       1.1.3       Waarom, volgens die bron, was Castro teen kapitalisme gekant?
                                                                            (3 x 1)         (3)

       1.1.4       Wat het Castro bedoel toe hy gesê het: “... dat die dominante
                   klasse verwyder kan word met wettige wyse wat nie en nooit sal
                   bestaan nie.”                                                (1 x 2)     (2)

       1.1.5       Verduidelik die beperkings van hierdie bron vir historici wat die
                   aard van die Koue Oorlog in Kuba bestudeer.                    (2 x 2)   (4)

 1.2 Bestudeer Bron 1B.

       1.2.1       Watter bewyse is daar in die bron wat daarop dui dat Amerika die
                   oorhand oor Rusland gehad het in die bewapeningswedloop?
                   Verwys na TWEE visuele leidrade in die bron om die vraag te
                   beantwoord.                                                (2 x 2)       (4)

       1.2.2       Verduidelik hoe Khrushchev op die Amerikaanse kern bedreiging
                   gereageer het?
                   Gebruik ŉ visuele leidraad om die vraag te beantwoord.   (1 x 2)         (2)

       1.2.3       Op watter maniere is die spotprenttekenaar bevooroordeeld
                   teenoor Rusland?                                          (2 x 2)        (4)

       1.2.4       Waarom dink jy, lyk Kennedy so ontsteld, ten spyte daarvan dat
                   hy die oorhand in die kernwapen wedloop het?               (2 x 2)       (4)

       1.2.5       Gebruik die bron en jou eie kennis, om te verduidelik hoe die
                   VSA moontlik kon reageer het op die missiele wat in Kuba
                   geïnstalleer was.                                            (3 x 2)     (6)

 1.3 Verwys na Bron 1C.

       1.3.1       Deur te verwys na TWEE visuele leidrade in die foto, verduidelik
                   waarom die mense geprotesteer het.                          (2 x 1)      (2)

       1.3.2       Wat word bedoel met die volgende, “Vrede of vernietiging”? (1 x 2)       (2)

       1.3.3       Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik hoe die
                   Kubaanse missiel krisis opgelos was.                         (3 x 1)     (3)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  GESKIEDENIS V1                            (SEPTEMBER 2012)

1.4   Gebruik AL die bronne en jou eie kennis en skryf ŉ paragraaf van
      ongeveer SES reëls (ongeveer 60 woorde) waarin jy verduidelik hoe die
      kernwapen wedloop bygedra het tot die Kubaanse missiel krisis.                    (6)

1.5   UITGEBREIDE SKRYFWERK (Jou antwoord behoort ongeveer TWEE
      bladsye in lengte wees.)

      Beantwoord EEN van die volgende vrae: VRAAG 1.5.1 OF 1.5.2.

      1.5.1   Beskryf waarom en hoe die V.S.A. betrokke geraak in die
              Kubaanse missiel krisis en wys hoe dit opgelos was.                      (30)

                                              OF

      1.5.2   “Vrede of vernietiging”

              Is dit ŉ billike evaluering van die gevare van ŉ kernoorlog?
              Staaf jou antwoord.                                                      (30)
                                                                                      [75]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                      GESKIEDENIS V1                                        5

 VRAAG 2:          WAS AFRIKA SOSIALISME DIE OPLOSSING VIR TANZANIË
                   SE POST KOLONIALE PROBLEME?

 Bestudeer Bronne 2A, 2B 2C en 2D om die volgende vrae te beantwoord.

 2.1    Bestudeer Bron 2A.

        2.1.1      Wanneer, volgens die bron, het Tanzanië homself van koloniale
                   heerskappy bevry?                                          (1 x 1)       (1)

        2.1.2      Gebruik die bron en jou eie kennis om die volgende konsepte te
                   verduidelik:

                   (a)   Nasionalisering
                   (b)   Sosialisme                                              (2 x 2)    (4)

        2.1.3      Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik waarom
                   kapitalisme as sinoniem met kolonialisme en verdrukking beskou
                   word.                                                       (2 x 2)      (4)

        2.1.4      Watter bewyse is daar in die bron wat daarop dui dat Tanzanië
                   nog steeds gely het as gevolg van die nalatenskap van
                   kolonialisme?                                               (2 x 2)      (4)

        2.1.5      Verduidelik waarom Nyerere se siening dat “Afrika moet wegbreek
                   van neo-kolonialisme en selfstandigheid nastreef”,
                   geregverdig kan word?                                      (2 x 2)       (4)

 2.2    Verwys na Bron 2B.

        2.2.1      Hoe kan ŉ geskiedenis-onderwyser hierdie bron gebruik om die
                   doelwitte van die Ujamaa beleid te verduidelik?
                   Gebruik TWEE visuele leidrade om jou antwoord te staaf.   (2 x 2)        (4)

        2.2.2      Verduidelik die beperkings van hierdie bron vir die geskiedenis
                   studente wat die impak van Ujamaa op gewone Tanzaniërs
                   bestudeer.                                                    (2 x 2)    (4)

        2.2.3      Watter impak het Nyerere gehoop om te bereik deur die publikasie
                   van hierdie foto?                                           (1 x 2)      (2)

        2.2.4      Evalueer die betroubaarheid van hierdie bron vir die geskiedenis
                   studente wat die Ujamaa-beleid navors.                       (2 x 2)     (4)

 2.3    Bestudeer Bron 2C.

        2.3.1      Watter gevolgtrekking kan gemaak word uit die bron met
                   betrekking tot die publieke mening van die Ujamaa-beleid?     (1 x 2)    (2)

        2.3.2      Haal TWEE bewyse uit die bron aan wat jou antwoord in
                   VRAAG 2.3.1 ondersteun.                                        (2 x 2)   (4)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 GESKIEDENIS V1                           (SEPTEMBER 2012)

      2.3.3   Hoe kontrasteer Bron 2C vir Bron 2B met betrekking tot die
              beleid van Ujamaa?                                              (1 x 2)    (2)

2.4   Gebruik AL die bronne en jou eie kennis, skryf ŉ paragraaf van ongeveer
      SES reëls (ongeveer 60 woorde) waarin jy verduidelik waarom
      Ujamaa gesien kan word as ŉ reaksie teen kolonialisme.                             (6)

2.5   UITGEBREIDE SKRYFWERK (Jou antwoord behoort ongeveer TWEE
      bladsye in lengte wees.)

      Beantwoord EEN van die volgende vrae: VRAAG 2.5.1 OF VRAAG 2.5.2.

      2.5.1   “Beide die kapitalisme en sosialisme het misluk om ontwikkeling in
              Tanzanië mee te bring.”

              Stem jy saam met hierdie stelling? Staaf jou antwoord.                    (30)

                                              OF

      2.5.2   Verduidelik waarom die implementering van Ujamaa ŉ ramp was vir
              Tanzanië onder Nyerere se bewind.                                          (30)
                                                                                        [75]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                        GESKIEDENIS V1                                        7

 VRAAG 3:           HOE HET HOFSAKE DIE PLATVORM GELÊ VIR DIE VERDERE
                    SUKSSESSE VAN DIE BURGERREGTBEWEGING IN DIE 1960s?

 Bestudeer Bronne 3A, 3B, 3C en 3D om die volgende vrae te beantwoord.

 3.1 Bestudeer Bron 3A.

       3.1.1       Waarom, volgens die bron was dit nodig vir Faubus om soldate
                   by die Little Rock Hoërskool te plaas ?                  (1 x 1)         (1)

       3.1.2       Waarom het Little Rock Hoërskool so baie publisiteit ontvang?
                                                                               (1 x 2)      (2)

       3.1.3       Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik waarom dit
                   nodig was vir die president om troepe te stuur om die studente
                   in die skool te begelei.                                    (2 x 2)      (4)

       3.1.4       Na watter studente word hier verwys?                           (1 x 1)   (1)

       3.1.5       “Die president het 1 100 troepe na Little Rock gestuur om die
                   studente in die skool te begelei.” Wat sê dit vir jou met betrekking
                   tot rasseverhoudings in Amerikaanse skole in 1957?             (2 x 2)   (4)

       3.1.6       Het die Amerikaanse federale regering Faubus se hantering van
                   die situasie ondersteun?
                   Haal bewyse uit die bron om jou antwoord te ondersteun.   (1 x 3)        (3)

 3.2 Verwys na Bron 3B.

       3.2.1       Hoe ondersteun Bron 3A vir Bron 3B met betrekking tot die lot van
                   die nege swart studente?                                   (1 x 2)       (2)

       3.2.2       Hoe weerspreek Bron 3B Faubus se stelling dat hy, “geweld en
                   wanorde” verhoed het?                                     (2 x 2)        (4)

 3.3 Verwys na Bron 3C.

       3.3.1       Wat kan jy leer uit die bron ten opsigte van die aard van die
                   Burgerregtebeweging?                                          (1 x 2)    (2)

       3.3.2       Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik waarom die
                   Burgerregtebeweging die busboikotte begin het.             (2 x 2)       (4)

       3.3.3       Hoe ondersteun Bron 3C vir Bron 3B ten opsigte van die
                   rassistiese wit reaksie teenoor integrasie?                    (1 x 2)   (2)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                   GESKIEDENIS V1                           (SEPTEMBER 2012)

3.4 Raadpleeg Bron 3D.

      3.4.1   Deur te verwys na TWEE visuele leidrade in die spotprent,
              verduidelik waarom die busboikotte 'n sukses was.         (2 x 1)         (2)

      3.4.2   Hoe lank het hierdie boikot aangehou? Gebruik bewyse uit die
              bron om jou vraag te beantwoord.                          (1 x 2)         (2)

      3.4.3   Waarom word Martin Luther King uitgebeeld as die vernaamste
              persoon in die spotprent?                               (1 x 2)           (2)

      3.4.4   Verduidelik die betroubaarheid van hierdie bron vir historici wat die
              rol van Martin Luther King tydens die busboikotte bestudeer.
                                                                             (2 x 2)    (4)

3.5    Gebruik AL die bronne en jou eie kennis, skryf 'n paragraaf van ongeveer
      SES reëls (ongeveer 60 woorde) waarin jy verduidelik hoekom sosiale
      integrasie in Amerika, deur die federale troepe afgedwing was.                    (6)

3.6 UITGEBREIDE SKRYFWERK (Jou antwoord behoort ongeveer TWEE
    bladsye in lengte wees.)

      Beantwoord EEN van die volgende vrae: VRAAG 3.6.1 OF 3.6.2.

      3.6.1   “Die Montgomery busboikot was die hoofrede vir die vooruitgang
              van die burgerregte vir swart Amerikaners in die jare 1956 – 1964.”
              Stem jy saam met hierdie stelling? Staaf jou antwoord.                   (30)

                                               OF

      3.6.2   Verduidelik hoe hofsake tot die verdere suksesse van die
              Burgerregtebeweging in Amerika bygedra het gedurende die jare
              1956 tot 1964.                                                            (30)
                                                                                       [75]

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                       GESKIEDENIS V1                                         9

 VRAAG 4:          WAAROM WAS STEVE BIKO EN DIE SWARTBEWUSSYNS
                   BEWEGING BETEKENISVOL IN SUID-AFRIKA SE VRYHEIDSTRYD?

 Bestudeer Bronne 4A, 4B en 4C om die vrae te beantwoord.

 4.1    Bestudeer Bron 4A.

        4.1.1      Wie was Steve Bantu Biko?                                       (1 x 2)   (2)

        4.1.2      Hoe, volgens die bron, het die Nasionale Party opgetree teenoor
                   diegene wat teen Apartheid gekant was?                     (2 x 2)        (4)

        4.1.3      Definieer die volgende begrippe:

                   (a)   Swart Bewussyn
                   (b)   Apartheid                                                 (2 x 2)   (4)

        4.1.4      “Steve Biko het internasionale steun verwerf vir sy filosofie.”
                   Haal bewyse uit die bron aan wat hierdie stelling ondersteun.
                                                                                   (2 x 2)   (4)

        4.1.5      Hoe, volgens die bron, is Biko vereer in Suid-Afrika?           (3 x 1)   (3)

 4.2    Verwys na Bron 4B.

        4.2.1      “... Veranderinge wat kom, kan net kom as gevolg van 'n program
                   wat uitgewerk is deur swart mense.”
                   Verduidelik waarom hierdie stelling deur swartes geregverdig
                   was.                                                        (2 x 2)       (4)

        4.2.2      Hoe regverdig Biko die stigting van die Suid-Afrikaanse Studente
                   Organisasie (SASO)?                                         (2 x 2)       (4)

        4.2.3      Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik waarom
                   blankes meerderwaardig gevoel het.                         (2 x 2)        (4)

 4.3    Verwys na Bron 4C.

        4.3.1      Hoe verskil, Bron 4C met Bron 4B met betrekking tot die doelwitte
                   van SASO?                                                  (2 x 2)        (4)

        4.3.2      Evalueer die betroubaarheid van Bron 4C vir historici wat die rol
                   van SASO gedurende die Apartheid-era ondersoek.              (2 x 2)      (4)

        4.3.3      Gebruik jou eie kennis om te verduidelik waarom die Apartheids-
                   regering aanvanklik die Swartbewussynsbeweging ondersteun het.            (2)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                GESKIEDENIS V1                         (SEPTEMBER 2012)

4.4   Gebruik AL die bronne en jou eie kennis skryf 'n paragraaf van ongeveer
      SES reëls (ongeveer 60 woorde) waarin jy verduidelik waarom die Swart
      Bewussynsbeweging die studente in die swart dorpe beïnvloed het.              (6)

4.5   UITGEBREIDE SKRYFWERK (Jou antwoord behoort ongeveer TWEE
      bladsye lank te wees.)

      Beantwoord EEN van die volgende vrae: VRAAG 4.5.1 OF 4.5.2.

      4.5.1   Verduidelik waarom Biko en die Swartbewussynsbeweging ŉ
              betekenisvolle rol gespeel het in Suid-Afrika se vryheidstryd
              van1976.                                                             (30)

                                             OF

      4.5.2   “Die dryfkrag van die Swartbewussynsbeweging was om die
              die gevoelens van minderwaardigheid te oorkom en om swart
              trots aan te moedig.”

              Stem jy saam met hierdie stelling? Bespreek deur te verwys na
              gebeure tot en met 1976.                                             (30)
                                                                                  [75]

                                                                      TOTAAL:      150

## Related documents

- [HIST P2 S12 QP Eng(Add)](https://www.hlayiso.com/library/hist-p2-s12-qp-eng-add/10436d74-809f-4784-abf1-aa645bca6c60) — History · QP · 2012 · Eng
- [HISTORY P1 GR12 QP SEPT 2022 English](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr12-qp-sept-2022-english/7d70aa79-8b7f-4051-9c8d-9f24785f3b0d) — History · QP · 2022 · Eng
- [HISTORY P1 GR12 QP SEPT2021 English](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr12-qp-sept2021-english/622702f7-c33f-4046-ba6c-1effad7e7f25) — History · QP · 2021 · Eng
- [HISTORY P1 GR12 QP SEPT2020 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr12-qp-sept2020-sesotho/47f0302e-0c89-4c6c-8c7d-bd87ae8dd529) — History · QP · 2020 · Sesotho
- [HISTORY P1 GR12 QP SEPT 2019 English](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr12-qp-sept-2019-english/f1c8a44b-2e00-4fd5-9561-e7cf83b1389c) — History · QP · 2019 · Eng
- [HISTORY P1 GR12 QP SEP2018 English](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr12-qp-sep2018-english/47dd3041-ad8c-49c9-92a3-636ad391ba9f) — History · QP · 2018 · Eng

## More from Grade 12 History

- [Workguide - Case Study Strategies](https://www.hlayiso.com/library/workguide-case-study-strategies/0b4c8d70-c563-4cfe-93e0-dad57e8fbeb3) — Guide
- [History Grade 12 NSC P1 ADDENDUM September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/history-grade-12-nsc-p1-addendum-september-2025-north-west/50efe0f8-d43f-4981-9053-03ea7c90b109) — Addendum · 2025
- [History Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/history-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-north-west/3d9bf167-1e97-42c1-826a-bf344c0e964e) — Memo · 2025
- [History P1 May-June 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-may-june-2025-mg-eng/9e0f813e-e888-4061-a259-20b4dbe98907) — Memo · 2025 · Eng
- [HISTORY P1 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-memo-gr12-june-2024-afrikaans/f313b62b-041f-4225-bf96-3a6052a2f919) — Memo · 2024 · Afr
- [HISTORY P1 ADDEN GR12 SEP 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-adden-gr12-sep-2024-afrikaans/4faf89db-d19f-40cf-891f-e87e004b0bc5) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
