# Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2018 Memo

> Grade 12 Physical Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2018, 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gp-2018-vraestel-2-memorandum/e1785982-41ef-4d61-a0fa-1f1589d933ac
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gp-2018-vraestel-2-memorandum/e1785982-41ef-4d61-a0fa-1f1589d933ac)

## About this document

Physical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                              2018
                     NASIENRIGLYNE

             FISIESE WETENSKAPPE: (VRAESTEL 2) (10842)

10 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                  10842 / 18

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                               VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                                   FISIESE WETENSKAPPE
                                                   (Vraestel 2)

                                                   NASIENRIGLYNE

VRAAG 1

1     A 

2     B 

3     C 

4     B 

5     C 

6     A 

7     A 

8     C 

9     D 

10    D                                                                               [20]

VRAAG 2

2.1   2.1.1 Verbindings wat dieselfde molekulêre formule het, maar verskillende
            struktuurformules. (twee of nul)                                           (2)

                      
      2.1.2 Metielmetanoaat                                                              (2)

      2.1.3       O    H             Nasienriglyne:
              H O C    C   H            funksionele groep 
                       H                hele struktuur                                 (2)

      2.1.4 Etanoësuur                                                                  (1)

      2.1.5 Karboksielsuur                                                              (1)

2.2   2.2.1 CnH2n                                                                       (1)
                              
      2.2.2 2,5-dimetielhept-3-een                                                       (2)

                                               2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                         10842 / 18

2.3                   H                                Nasienriglyne:
           H          C   H                              OH op middel C 
          H                   H
                                                         hele struktuur 
      H   C           C       C       H
          H                   H
                      O
              H                                                                                 (2)

2.4                                                                Nasienriglyne:
          H               H           H       H
                                                                    funksionele groep
      H   C       O       C           C       C   H
          H                           H       H
                          O       
                      H                                                                         (1)
                                                                                               [14]

VRAAG 3

3.1   (Alkohole is vlambaar.) Moenie dit naby oop vlamme bring nie.                            (1)

3.2   3.2.1
                          H       H       H                      H       OH H
                                                                                
                  H       C       C       C       OH         H   C       C   C   H

                          H       H       H                      H       H   H

                  propan-1-ol                                       propan-2-ol               (4)

      3.2.2 propan-1-ol                                                                        (1)
                   
      3.2.3 Die posisie van die -OH groep in ŉ ketting sal die kookpunt beïnvloed as
            gevolg van die intermolekulêre kragte en vertakte strukture.
            OF
            Vir ŉ regverdige toets, moet al die alkohole primêre alkohole wees.                 (1)

3.3   3.3.1 Die smeltpunt van butan-1-ol sal hoër wees. 

                  Redes:
                       Die waterstofbinding tussen butan-1-ol molekule is sterker as tussen
                        die butan-2-ol molekule, omdat die hidroksielgroep meer blootgestel
                        is in die butan-1-ol as in die butan-2-ol wat dan veroorsaak dat die
                        waterstofbinding ŉ sterker effek het. 
                       Meer energie word benodig om die intermolekulêre kragte te verswak
                        tussen die butan-1-ol molekule wat lei tot ŉ hoër smeltpunt. 
                       Reguit kettings het ŉ hoër smeltpunt as vertakte kettings.
                  OF
                       Butan-1-ol het ŉ groter oppervlak area (kettinglengte)
                       Daarom sterker intermolekulêre kragte
                       Meer energie is nodig om die intermolekulêre kragte te oorkom
                  Enige 2 redes                                                                 (3)

                                                                     3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10842 / 18

      3.3.2 Butan-2-ol 

              Redes:

                   Indien die hidroksielgoep op die terminale koolstofatoom is sal die
                    intermolekulêre krag (waterstofbinding) sterker wees as wanneer die
                    -OH groep op die tweede koolstofatoom is waar dit geskerm word en
                    dit ŉ kleiner effek het op die energie benodig om die fase verandering
                    (kook) in die tweede isomeer, die butan-2-ol, te veroorsaak.
                   Die kookpunt van butan-2-ol sal laer wees en dus sal die dampdruk
                    van butan-2-ol hoër wees as die van butan-1-ol. Minder energie word
                    benodig om die waterstofbinding te oorkom en die bindings te
                    verswak.                                                                 (3)

      3.3.3 Verhoog                                                                          (1)

      3.3.4        Van der Waalskragte (Londonkragte) verhoog met ŉ verhoging in
                    molekulêre massa / kettinglengte / grootte van molekule. 
                   Hoe langer die ketting, hoe hoër is die kookpunt, hoe sterker is die
                    Londonkragte.                                                            (2)

3.4   3.4.1 Polimerisasie                                                                    (1)

      3.4.2 H C    CH2   CH2   CH2   CH2       CH2       CH2   CH2   CH2   CH3
             3
                                           n
              Eteen                                                                          (1)

      3.4.3 Enige gebruik: (Enige een)

              Verpakkingsmateriaal
              Drukbottels
              Elektriese insulasie
              Industriële beskermingsklere
              Speelgoed, ens.                                                                 (1)
                                                                                             [19]

VRAAG 4

4.1   4.1.1 Verbinding X = C 3H5Br                                                           (1)

      4.1.2 Addisie / hidrohalogenasie                                                       (1)

      4.1.3 Propan-2-ol                                                                      (1)

      4.1.4 ŉ Alkohol waar die hidroksielgroep verbind is aan ŉ koolstofatoom wat
            verbind is aan twee ander koolstofatome.                                         (1)

      4.1.5 Prop-1-een OF propeen                                                            (1)

      4.1.6 Dehidrohalogenering of dehidrohalogenasie                                        (1)

                                                     4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                 10842 / 18

4.2   4.2.1 Eliminasie                                                                 (1)

      4.2.2 Hidrasie                                                                   (1)

      4.2.3 Hidrohalogenering                                                          (1)

      4.2.4 H2SO4                                                                      (1)
                             
      4.2.5 2-bromo-2-metielpentaan                                                     (2)
                                                                                       [12]

VRAAG 5

5.1   5.1.1 Gebruik verpoeierde CaCO3 in plaas van stukke
            Gebruik ŉ hoër konsentrasie HCl oplossing
            Verhit die reaksiemengsel 
            Voeg ŉ geskikte katalisator by
            Enige DRIE                                                                  (3)

      5.1.2 Meet die tempo van SO2 vorming deur die volume te meet wat vorm by
            sekere intervalle. 
            Meet die tempo waarteen die massa verminder deur die reaksie houer te
            plaas op ŉ sensitiewe massa-meter en noteer die afname in die massa per
            eenheid tyd.                                                              (4)

      5.1.3 Dit is nie ŉ geslote sisteem nie. 
            Die CO2 gas ontsnap vanaf die reaksie.                                     (2)

5.2   5.2.1 5 cm3 / min OR 5 cm3 / min–1                                               (1)

      5.2.2 Steiler gradiënt                                                           (1)
                                                                         
      5.2.3 Die tempo van produksie van waterstofgas sal vinniger wees per eenheid
            tyd omdat die reaksie verloop teen ŉ hoër tempo by ŉ hoër temperatuur.     (2)

      5.2.4 Die tempo van waterstofgasproduksie sal toeneem soos die lengte /
            oppervlakte van die magnesium lint vermeerder.
            MOET NIE AANVAAR NIE: Grafiek is direk eweredig; dit gaan nie deur die
            oorsprong nie.                                                              (2)
                                                                                       [15]

                                             5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10842 / 18

VRAAG 6

6.1   Indien ŉ versteuring toegepas word op ŉ sisteem wat in ewewig is, sal die sisteem
      op so ŉ manier reageer om die versteuring teen te werk en ewewig te herstel onder
      ŉ nuwe stel toestande.                                                             (2)

6.2   6.2.1 A                                                                             (1)
                                         
      6.2.2 Die voorwaartse reaksie is endotermies. ŉ Afname in die temperatuur van
            die ewewig sisteem sal die terugwaartse reaksie bevoordeel. Die
            terugwaartse reaksie is eksotermies. Daarom sal meer jodium en
            waterstofmolekules vorm en minder HI sal in die reaksie mengsel wees.         (3)

6.3   6.3.1 Kc = [H3O+][CH3COO-] 
               = (1,34 x 10-3)( 1,34 x 10-3) 
               = 1,80 x 10-6                                                              (3)

      6.3.2 VERHOOG                                                                       (1)

      6.3.3 Wanneer natriumetanoaat, CH3COONa, oplos in waterige etanoësuur
            (asynsuur) CH3COOH, dissosieer dit in Na+ ione en asetaat ione, 
            CH3COO-. Die asetaat ioon verminder die totale asetaatioon konsentrasie
            in die oplossing. Die ewewig word herstel na links en meer etanoësuur
            (asynsuur) vorm. Dit verminder die [H3O+] konsentrasie, daarom vermeerder
            die pH.                                                                       (3)

6.4   6.4.1 0,5 mol van gas X2Y3                                                          (1)

      6.4.2
                                      2X(g)          3Y(g)    X2Y3(g)
              Aanvanklike mol              4             4              0
              Aantal mol gevorm            0             0              0,5
                                                                              ratio
              Aantal mol gebruik           1            1,5             0      gebruik
              Mol by ewewig                3            2.5             0,5 
              Ewewig konsentrasie         1,5          1,25         0,25  ÷ 2
              0,25

              Kc =
                     X 2 Y3  
                   X2 Y3
              =
                    0,25
                1,52 1,253 
              = 0,057                                                                     (6)
                                                                                          [20]

                                                 6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10842 / 18

VRAAG 7

7.1   7.1.1 HSO 4 
            MOET NIE AANVAAR NIE: Waterstofsulfaat ioon                                    (1)

      7.1.2 CN-                                                                           (1)
                                         
7.2   7.2.1 Na2CO3.10H2O + 2HCℓ  2NaCℓ + 11H2O +CO2                                       (2)

      7.2.2 Metieloranje                                                                  (1)
                                                    
      7.2.3 Sterk suur word getitreer met ŉ swak basis / die ekwivalente punt is in die
            pH gebied (3 – 4,4) / lae pH / suuroplossing na titrasie eindpunt. Enige EEN
            antwoord sal korrek wees.                                                      (2)

      7.2.4 Rooi tot geel.                                                                (1)

      7.2.5 Opsie 1:

                   n
            cHCℓ =     
                   V
              nHCℓ = CV
                             24,8                      Nasienriglyne:
                     = 0,1 x                             Bereken n(HCℓ) 
                            1000
                                                         Gebruik formule
                  = 2,48 x 10-3 mol HCℓ                          n
                                                           C=        
                                                                V
            1 mol Na2CO3 reageer met 2 mol HCℓ          Gebruik verhouding, 1 : 2 
            n (Na2CO3) in 500 cm3:                       Bereken n(Na2CO3) 

            =
                2,48 x 10  x 500
                          3                             Bereken m van Na2CO3 
                     2         25
                         -3
            = 2,48 x 10 mol Na2CO3 

                 m
            n=
                 M
            m = nM
            = 2,48 x 10-3 x 286 gmol-1
            = 7,092 g                                                                     (5)

                                              7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                10842 / 18

        Opsie 2:

        na Ca Va         
           
        nb   Cb Vb

              0,1 24.5 
        2           1000 
         
        1
             Cb  25 
                    1000 
        Cb = 0,0496 mol·dm-3 
              n
        C=
              V
         n = (0,0496)(0,5)
           = 0,0248 mol Na2CO3
              m
        n=          
              M
        m = nM = (0,0248) (286) = 7,093 g Na2CO3                                      (5)

7.2.6 Positiewe nasien vanaf VRAAG 7.2.6
      % Na2CO3 in kommersiële wassoda:

             werklike massa
        =                    x 100 
            teoretiese massa
            7,092
        =               x 100   
             7,6
        = 93,32 % 

        Indien ŉ antwoord van 7,093 g gebruik is dan sal die antwoord 93,33 %
        wees.                                                                          (3)
                                                                                      [16]

                                         8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10842 / 18

VRAAG 8
                    
8.1   8.1.1 Mg|Mg2+||Ag+|Ag                                                                     (3)

      8.1.2 Silwer                                                                             (1)

                                                 
      8.1.3 E  = E  oksideermiddel – E  reduseermiddel
              sell

              = 0,8 V –(-2,36 V) 
              = 3,16 V                                                                         (3)

      8.1.4 25°C of 298 K                                                                      (1)

      8.1.5 1 moldm-3                                                                         (1)

      8.1.6 Opsie 1
                                                        
              Die reaksietempo is te laag om genoeg lading te verskaf om die groot
              hoeveelheid lading te handhaaf. 

              Opsie 2

                   P   6W
              I=     =    =2A
                   V   3V

              Die gloeilamp word vervaardig om effektief te werk indien dit verbind word
              aan ŉ bron van 3 V wat ŉ stroom van 2 A lewer. Alhoewel die
              potensiaalverskil groot genoeg is, is die stroom heel waarskynlik te klein (as
              gevolg van ŉ te groot interne selweerstand.)                                      (3)
                                                                                               [12]

VRAAG 9

9.1   9.1.1 Na die katode.                                                                     (1)

      9.1.2 2H3O+ + 2e- → H2 + 2H2O                                                           (2)

      9.1.3 Chloorgas (C2)                                                                    (1)

9.2   9.2.1 Die bedekking van ŉ oppervlakte of ŉ voorwerp met ŉ dun laag metaal of
            deur middel van elektrolise.                                                      (2)

      9.2.2 Enige EEN gebruik van elektroplatering:

                  Beskerming van die oppervlakte van ŉ basismetaal. 
                  Dekoratiewe doeleindes                                                       (1)

      9.2.3 Negatiewe elektrode / katode                                                       (1)
                                                                                                [8]

                                                      9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                  10842 / 18

VRAAG 10

10.1 10.1.1 Graan                                                                       (1)

     10.1.2 Ammoniumnitraat / NH4NO3                                                    (1)

     10.1.3 Graan benodig grond met ŉ lae kaliuminhoud.  Medium in stikstof en
            hoog in fosfor.  Meer stikstof moet by die grond gegooi word.  Meer
            stikstof moet bygevoeg word en ammoniumnitraat het die meeste stikstof.      (3)

     10.1.4                                   massa stikstof                  
              %stikstof in NH4NO3 =                                   x 100
                                      molêre massa ammonium nitrate
                  28
              =       x 100 = 35% 
                  80                                                                    (4)

     10.1.5 A         Ammoniak / N2 
            B         Waterstof / H2 
            C         Stikstofdioksied / NO2 
            D         Ammoniunitraat / NH4NO3 
              E       Ammoniumsulfaat / (NH4)2SO4                                       (5)
                                                                                        [14]

                                                                              TOTAAL:   150

                                              10

## Related documents

- [GP 2018 Paper 2 Memorandum](https://www.hlayiso.com/library/gp-2018-paper-2-memorandum/b76b99ee-4834-4d11-bd2c-3650944f8134) — Physical Sciences · Memo · 2018
- [GP 2018 Paper 1 Memorandum](https://www.hlayiso.com/library/gp-2018-paper-1-memorandum/23750489-743e-47ce-ab89-fb6303430e77) — Physical Sciences · Memo · 2018
- [Gr12 Physical Sciences P2 (English and Afrikaans) SEP 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-physical-sciences-p2-english-and-afrikaans-sep-2022-possible-answers/4d5542c1-6f3c-4307-b28a-61585b180bda) — Physical Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [2019Gauteng Paper 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2019gauteng-paper-2-memo/a25c7c32-611e-418b-a286-f1b20e9709da) — Physical Sciences · Memo · 2019
- [2019Gauteng Vraestel 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2019gauteng-vraestel-2-memo/74bad2c1-df01-49f2-95b8-b84c9cc5205c) — Physical Sciences · Memo · 2019
- [2014ENG gau physical science p2 eng memo](https://www.hlayiso.com/library/2014eng-gau-physical-science-p2-eng-memo/5fca6597-743c-4f85-8f26-3dea294e1dfe) — Physical Sciences · Memo · 2014 · Eng

## More from Grade 12 Physical Sciences

- [PHYSICAL SCIENCE P1 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/physical-science-p1-qp-jct-2025-afr-d-watermark/b9429ac5-acbb-4fae-989d-af9e1478a96b) — QP · 2025 · Afr
- [PHYSICAL SC P2 QP GR12 SEPTEMBER 2025 AFR1 watermark](https://www.hlayiso.com/library/physical-sc-p2-qp-gr12-september-2025-afr1-watermark/37cff2db-7c1a-4ec8-8ac5-07ec5bcf87a9) — QP · 2025
- [Physics Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/physics-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-gauteng/4d3cbea6-10ec-47ff-98ee-50646165ae9f) — QP · 2025
- [Physics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/physics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/6d225dc8-24c6-4c28-a181-df906d5a2c0e) — QP · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 PS01 QP March 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-ps01-qp-march-2025-limpopo/482ee9af-e88a-4818-9120-11ab9e045a1c) — QP · 2025
- [Physics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-limpopo/b65e9832-a6be-4312-8f5a-57425d647121) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
